Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PRAKTIESE ASSESSERINGTAAK
GRAAD 12
2019
Hierdie riglyne bestaan uit 75 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task 
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)



%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
View all%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Mechanical Technology PAT GR 12 2019 Afr
Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2019 (Afrikaans), 75 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Practical assessment task, 75 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2019
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 75
- File size
- 2.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 75
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 2 DBE/PAT 2019
NSS
INHOUDSOPGAWE
BLADSY
1. INLEIDING/AGTERGROND 3
2. ONDERWYSER RIGLYNE 4
2.1 Administrasie van PAT 4
2.2 Assessering van PAT 4
2.3 Moderering van PAT 4
2.4 Gevolge van afwesigheid / nie-inlewering van take 4
2.5 Verklaring van Egtheid 5
3. LEERDERRIGLYNE 6
Instruksies aan die leerder 6
4. SPESIALISERING 7
AFDELING A: PASWERK EN MASJINERING 7
AFDELINGB: MOTOR 17
AFDELING C: SWEIS EN METAALWERK 49
5. GEVOLGTREKKING 76
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 3 DBE/PAT 2019
NSS
1. INLEIDING/AGTERGROND
Die 17 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal 'n
praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:
• LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie
• KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste
• WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie,
Tegniese Wetenskappe
• DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme
• TEGNOLOGIE: MEGANIESE TEGNOLOGIE, Siviele Tegnologie, Elektriese
Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle
kandidate ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van die
eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die
skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek
wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis
gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assessering van
vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens, geassesseer kan word nie.
Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne
die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae
Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te neem.
Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en tel 25% van
die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak.
Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en
MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel van die
praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n Nasie
se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die talente van leerders te
ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap kan maak, deur die gebruik
en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne.
Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op die
volgende gefokus word:
• 'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om
logiese afleidings te maak, om dit kreatief met verbeelding aan te wend;
• 'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en vervaardiging
weer te gee en
• 'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om besluite
te neem en om deur ervaring te leer.
Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van
ingenieurswetenskappe is belangrik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die nodige
praktiese vermoë toe te rus vir die verlangde prosesse. Praktiese opleiding is die toepassing van
die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te bring.
Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende
ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul
inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer ten toon stel. Die gee van 'n sekere vlak
van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering en
ontwikkeling van selfvertroue.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 4 DBE/PAT 2019
NSS
2. ONDERWYSERRIGLYNE
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die verskeie spesialisering-PAT-dokumente te maak.
Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word. Die praktiese
assesseringstaak vir Graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en ekstern
gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na die
CAPS dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor. Wanneer formele
assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder
gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie
SPESIALISERING: KABV Graad 10–12).
2.2 Assessering van die PAT
Deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding en
ondersteuning aan die leerder gegee word.
Beide formele en informele assessering moet toegepas word om die ontwikkeling van die
betrokke vaardighede te verseker. Informele assessering kan toegepas word om slegs die
vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser
gedoen en aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van die
PAT aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat
aangeleer is tydens die modereringsproses te verduidelik.
Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep op of
af aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering.
2.4. Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take.
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak met 'n geldige rede, nie voltooi of nie beskikbaar
is nie, sal die leerder tyd gegee word tot drie weke voor die aanvangsdatum van die finale einde-
van-die-jaar-eksamen om die uitstaande taak in te dien. Sou die leerder versuim om aan die
uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt aan die leerder vir hierdie PAT-komponent
toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvoltooid beskou sou hy/sy nie enige komponent van die PAT
ingedien het nie. Gebaseer op die Hoof van die assesserings liggaam se besluit, sal hy/sy 'n
volgende kans gegun word. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT vereiste te
voldoen, sal die punte vir daardie komponente uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese
Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die voltooide take.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 5 DBE/PAT 2019
NSS
2.5 VERKLARING VAN EGTHEID
NAAM VAN SKOOL:
NAAM VAN LEERDER:
(VOLLE NAME EN VAN)
NAAM VAN ONDERWYSER:
Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is en nie
vantevore vir moderering ingedien is nie.
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die werk
wat aangebied is sy of haar eie is.
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
SKOOLSTEMPEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 6 DBE/PAT 2019
NSS
3. LEERDERRIGLYNE
Instruksies aan die leerder
• Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Paswerk en
Masjinering, Motor en Sweis- en Metaalwerk. Die praktiese werk word oor die eerste drie
kwartale versprei, soos uiteengesit in elk van die spesialiseringsareas. (Sien KABV-
dokument)
• Alle take moet volgens die tydgleuwe uitgesit in elk van die take voltooi word.
• Leerders word versoek om aktief in alle praktiese assesserings take deel te neem.
• Leerders wat nie saamwerk nie sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir die betrokke
afdeling van die werk.
• Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal
addisionele korrektiewe take opgelê word om veiligheidsbewustheid te bevorder.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 7 DBE/PAT 2019
NSS
4. PRAKTIESE ASSESSERINGSRIGLYNE PER SPESIALISERING:
AFDELING A: PASWERK EN MASJINERING (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2019
Voltooiingsdatum: Augustus 2019
Die volgende standaarde moet bereik word:
• Alle groottes moet binne die gegewe toleransie wees.
• Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.
• Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
• Die projek moet goed aangebied word.
TAAK A1: KANON
BENODIGDHEDE VIR PAT:
KANON
Verbruikbare materiaal en veiligheidstoerusting per leerder benodig
Enige geskikte
materiaal soos sagte Hoeveel- Totale
Lengte/ Aantal
Onderdeel staal, geelkoper, heid per hoeveel-
Wydte leerders
aluminium, blinkstaal leerder heid
('bright steel')
Loop Ø25 – Ronde staaf 178 1
Wiele Ø76 – Ronde staaf 20 2
Raamkante 3 mm plaatmetaal 210 x 80 2
Raamtussenstuk
Ø12 – Ronde staaf 46 1
bokant
Raamtussenstuk
Ø12 – Ronde staaf 46 1
onderkant
Raamtussenstuk
Ø12 – Ronde staaf 56 1
loop
Tussenstuk-
Ø12 – Ronde staaf 10,5 2
bussies
As Ø12 – Ronde staaf 112 1
Boute (Allen- 6
M6 10
rondekop) (3 x 2 kante)
LET WEL: Hierdie materiaallys is NIE 'n snylys nie. Die onderwyser moet die snylys bepaal en
saamstel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 8 DBE/PAT 2019
NSS
KANON – SAAMGESTELDE AANSIG
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 9 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR A 1.1: LOOP
FIGUUR A1.2: WIELE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 10 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR A1.3: RAAMWERK
Prosedure: Raamwerk
1. Gebruik grafiekpapier met 10 mm-spasiëring en teken die raamwerk oor op die
grafiekpapier.
2. Die wydte van die papier is 210 mm wat dieselfde lengte is as die raamwerk.
3. Knip die figuur uit en gebruik gom en plak dit op die staalplaat.
4. Gebruik 'n prikpons en kraspen en ets die vorm van die raamwerk af op die staalplaat.
5. Gebruik 'n ystersaag en vyl om die raam uit te saag en af te werk.
FIGUUR A1.4: AS – WIEL
FIGUUR A1.5: AS – LOOP
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 11 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR A1.6: DIK TUSSENSTUK – Onderkant van raamwerk
FIGUUR A1.7: DUN TUSSENSTUK – Bokant van raamwerk
FIGUUR A1.8: BUS – Loop
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 12 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – LOOP (FIGUUR A1.1)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Vlak en Sentergat 5
Lengte 175 mm 5
Ø22 mm 10
Ø16 mm 10
Ø23 mm 10
Voorste taps 15
Agterste taps 10
Gat Ø8 5
Afwerking 5
TOTAAL 75
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 13 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – WIELE (FIGUUR A1.2)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Ø70 10
Ø van uitholling 10
Ø20 10
Ø15 10
Lengte 12 mm 5
6 x gate
10
Ø (eie keuse)
Afwerking 5
TOTAAL 60
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 14 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – RAAMKANTE (FIGUUR A1.3)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Afmerk 10
Saagvorm 5
Vylvorm 10
Boor gate 10
Afwerking 5
TOTAAL 40
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 15 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – TUSSENSTUKKE, BUSSIES en AS
GRAAD 12 DATUM
PROJEK KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
AS (FIGUUR A1.4)
Ø8 5
Ø10 5
Lengte 46 mm 5
Gate en M6 5
Totaal 20
RAAM – TUSSENSTUK – LOOP (FIGUUR A1.5)
Ø6 5
Ø8 5
Totaal
10
RAAM – TUSSENSTUK – ONDERKANT (FIGUUR A1.6)
Ø8 5
Lengte 46 mm 5
Totaal 10
RAAM – TUSSENSTUK – BOKANT (FIGUUR A1.7)
Lengte 46 mm 5
Gate en M6 5
Totaal 10
RAAM – TUSSENSTUKBUSSIES (FIGUUR A1.8)
Ø10 5
Lengte 10,5 mm 5
Totaal 10
TOTAAL 60
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 16 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – SAMESTELLING en TOTALE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK KANON
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Samestelling 5
Voorlegging 5
TOTAAL 15
TOTALE
LOOP 75
RAAM 40
ASSE 60
WIELE 60
SAMESTELLING 15
TOTAAL 250
Totale PAT Punt 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
LET WEL: Op al die diameters verloor leerders 1 punt vir elke 0,1 mm-afwyking van die
basiese grootte en op al die lengtes verloor leerders 1 punt vir elke 0,25 mm-
afwyking van die basiese grootte.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 17 DBE/PAT 2019
NSS
AFDELING B: MOTOR (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2019
Voltooiingsdatum: Augustus 2019
INLEIDING:
• Hierdie afdeling bestaan uit sewe praktiese take (kies enige vier van die SEWE gegewe take,
naamlik kompressietoets (B1), silinderlekkasietoets (B2), gasanaliseringstoets (B3) en
wielbalansering (B4), laaistelsels (B5), verkoelertoets (B6), meting van enjinonderdele met
behulp van meetinstrumente (B7).
• Dit bestaan ook uit EEN verpligte taak, naamlik enjins – kleppe (B8).
Die onderwyser moet aan die leerders verduidelik watter vaardighede geassesseer sal word,
asook die tyd waarin dit voltooi moet word.
Aktiwiteitsuitkoms:
• Leerders pas teoretiese kennis in die praktyk toe
• Veiligheid, gereedskap, instandhouding en stelsels en beheer
• Korrekte gebruik van gereedskap en toerusting
• Gebruik toerusting om lae kompressie en ander foute in die enjinsilinder te diagnoseer
LET WEL: • Voer enige VIER van die sewe gegewe take uit (B1, B2, B3, B4, B5, B6, B7)
• Hierdie take moet onder die toesig van die onderwyser voltooi word en die
leerder moet geassesseer word terwyl hy/sy die take uitvoer.
• Die leerder moet vrae beantwoord, bevindings aanteken en redes verskaf vir
sekere aksies op die gegewe werkkaart terwyl die taak uitgevoer word.
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B1.1 en B1.2.
TAAK B1: Kompressie toets – prosedure
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings van die enjin te bekom wat jy gebruik het
om die kompressietoets uit te voer.
• Voer 'n droë kompressietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die bevindings
op WERKKAART B1.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies terwyl
hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B2.1 en B2.2.
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings van die enjin te bekom wat jy gebruik het
om die kompressietoets uit te voer.
• Voer 'n silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die bevindings
op WERKKAART B2.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies terwyl
hy/sy die taak uitgevoer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 18 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B3: GASANALISERINGSTOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B3.1 en B3.2.
TAAK B3: GASANALISERINGSTOETS – PROSEDURE
• Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings van die enjin te bekom wat jy gebruik het
om die gasanaliseringstoets uit te voer.
• Voer 'n gas-analiseringstoets op 'n binnebrandenjin uit en teken die bevindings op
WERKKAART B3.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies terwyl
hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK B4: WIELBALANSERING – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B4.1 en B4.2.
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE
• Voer die wielbalanseringprosedure op 'n wiel-bandsamestelling uit en teken die bevindings op
WERKKAART B4.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies terwyl
hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK B5: LAAISTELSEL – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B5.1.
TAAK B5: LAAISTELSEL – PROSEDURE
• Voer die laaistelselprosedures op 'n alternator, onderdele, uitmekaar haal, toetsing en
aanmekaar sit uit en teken die bevindings op WERKKAART B5.2 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies terwyl
hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK B6: VERKOELERTOETS – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B6.1.
TAAK B6: VERKOELERTOETS – PROSEDURE
• Voer die verkoelertoetsprosedure op 'n verkoelerdop, verkoeler uit en teken die bevindings op
WERKKAART B6.2 aan.
TAAK B7: MEET ENJINKOMPONENTE MET MEETINSTRUMENTE – VRAE
• Beantwoord die vrae op WERKKAART B7.1.
TAAK B7: MEET ENJINKOMPONENTE – PROSEDURE
LET WEL: VOER ENIGE VIER VAN DIE SEWE GEGEWE TAKE UIT (B1, B2, B3, B4, B5, B6,
B7).
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 19 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – VRAE
WERKKAART: B1.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat word met enjinkompressie
2
bedoel?
2. Gee DRIE redes vir lae
3
kompressie in 'n enjin.
3. Wat sal die uitwerking van lae
2
kompressie op 'n enjin wees?
4. Wanneer behoort die
kompressie in 'n enjin nagegaan 1
te word?
5. Noem die TWEE kompressie-
toetse wat op 'n binnebrandenjin 2
uitgevoer kan word.
TOTAAL – Kompressietoets – vrae 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 20 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART: B1.2
NAAM:
PROSEDURE REDE PUNT TOTAAL
Kry enjin op
2
werkstemperatuur.
Verwyder vonkproppe. 2
Watter aksie moet
plaasvind voor die
2
vonkproppe verwyder
word?
Verwyder lugfilter. 2
Verwyder HS-drade van
2
spoel.
Maak versneller vol oop. 2
Krink die enjin. 2
Teken lesings aan. 2
Vergelyk lesings tussen
2
silinders.
Vergelyk lesings met
vervaardiger- 2
spesifikasies.
Voer 'n nat-kompressie-
toets op 'n silinder met 'n 5
lae lesing uit.
TOTAAL – Kompressie toets – prosedure 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 21 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART: B1.3
NAAM:
Resultate van die silinderkompressie toets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderkompressie
volgens vervaardigers- 2
spesifikasies
Silinder 1 2
Silinder 2 2
Silinder 3 2
Silinder 4 2
Gevolgtrekking voor en
3
na nat-kompressietoets.
Prosedure om te volg 2
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart B1.3 15
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart B1.2 25
TOTAAL – Kompressietoets – vrae Werkkaart B1.1 10
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 22 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – VRAE:
WERKKAART: B2.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die verskil tussen
die silinderkompressietoets 2
en die silinderlekkasietoets?
2. Wanneer is dit nodig om 'n
silinderlekkasietoets op 'n 2
binnebrandenjin uit te voer?
4. Noem DRIE oorsake van
silinderlekkasie op 'n 3
binnebrandenjin.
5. Verduidelik DRIE
prosedures om die ligging
3
van lekkasies op die
binnebrandenjin te bepaal.
TOTAAL – Lekkasietoets – vrae 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 23 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE:
WERKKAART: B2.2
NAAM:
1. Verduidelik hoe die silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uitgevoer word.
TOTAAL – Lekkasietoets – prosedure 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 24 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART: B2.3
NAAM:
Resultate van die silinderlekkasietoets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderdruk 2
Silinder 1 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 2 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 3 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 4 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Prosedures om te volg 2
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart B2.3 20
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart B2.2 20
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – vrae Werkkaart B2.1 10
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 25 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – VRAE:
WERKKAART: B3.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Gee die doel van 'n
gasanaliseerder wat op 'n
3
binnebrandenjin gebruik
word.
2. Wanneer is dit nodig om
die uitlaatgasse van 'n
2
binnebrandenjin te
analiseer?
3. Wat beïnvloed die
ontbranding onder
verskillende 4
werkstoestande? Noem
VIER sulke invloede.
4. Gee VIER redes vir hoë
4
CO-lesings.
5. Gee VIER redes vir hoë
4
HC-lesings.
6. Gee VIER redes vir hoë
4
CO 2 -lesings.
7. Noem VIER
veiligheidsmaatreëls wat
uitgevoer moet word
4
wanneer die
gasanaliseerder gebruik
word.
TOTAAL – Gasanalisering – vrae 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 26 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – PROSEDURE:
WERKKAART: B3.2
NAAM:
1. Verduidelik die prosedure om 'n gasanaliseringstoets op 'n binnebrandenjin uit te voer.
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 27 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B3: GASANALISERING – PROSEDURE:
WERKKAART: B3.3
NAAM:
Resultate van die gasanalisering prosedure op 'n binnebrandenjin:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
CO-lesing 2
Gevolgtrekking 2
HC-lesing 2
Gevolgtrekking 2
CO 2 -lesing 2
Gevolgtrekking 2
Finale gevolgtrekking 3
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure Werkkaart B3.3 15
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure Werkkaart B3.2 10
TOTAAL – Gasanalisering – vrae Werkkaart B3.1 25
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 28 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – VRAE:
WERKKAART: B4.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Gee DRIE redes vir die
balansering van 'n 3
motorvoertuig se wiele.
2. Gee DRIE uitwerkings
van ongebalanseerde 3
wiele op 'n motorvoertuig.
3. Waarom moet 'n
wielbalanseerder in 'n 1
goeie toestand wees?
4. Noem DRIE funksies
3
van die wielgewighamer.
5. Noem DRIE vooraf-
kontroles wat uitgevoer
moet word voor 3
wielbalansering gedoen
kan word.
6. Definieer statiese
balans van 'n wiel- 2
bandsamestelling
7. Definieer dinamiese
balans van 'n wiel- 3
bandsamestelling.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 29 DBE/PAT 2019
NSS
A B C
8. FIGUUR B4.1 toon
verskillende
3
bandtoestande. Gee die
oorsaak van elke
toestand.
FIGUUR B4.1
A-
B-
C-
9. Noem VIER
veiligheidmaatreëls wat
gevolg moet word 4
wanneer die balanserings-
toerusting gebruik word.
TOTAAL – Wielbalansering – vrae 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 30 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE:
WERKKAART: B4.2
NAAM:
1. Verduidelik die prosedure vir die balansering van 'n wiel-bandsamestelling.
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 31 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B4: WIELBALANSERING – PROSEDURE:
WERKKAART: B4.3
NAAM:
Balansering van 'n wiel-bandsamestelling:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Toestand van wiel-
2
bandsamestelling.
Beskryf die tekort aan
3
balansering
Prosedure om te volg 3
Finale resultaat 2
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart B4.3 10
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart B4.2 15
TOTAAL – Wielbalansering – vrae Werkkaart B4.1 25
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 32 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B5: LAAISTELSEL – VRAE
WERKKAART: B5.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Noem die funksie van
2
die alternator.
2. Noem basiese teorie
3
van die alternator.
3. Noem DRIE metodes
om die uitsetfrekwensie
3
van die alternator te
verhoog.
4. Noem die funksies van
die stator en 4
statorwindings.
C
B
5. Benoem onderdele A–C
van die rotor. 3
A
A-
B-
C-
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 33 DBE/PAT 2019
NSS
6. Noem die funksies van
3
die rotorsamestelling.
7. Noem die funksies van
die glipring-en-borsel- 4
samestelling.
8. Noem die funksie van
2
die diode.
9. Noem die funksie van
2
die hittedissipeerder.
10. Noem die funksies van
2
die spanningsreguleerder.
11. Noem die funksie van
2
die kapasitor.
TOTAAL – Die Laaistelsel – vrae 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 34 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B5: LAAISTELSEL – PROSEDURE:
WERKKAART: B5.2
NAAM:
F
G
E
D
C H
1. Benoem onderdele I
5
A–J van die alternator.
J
B A
A-
B-
C-
D-
E-
F-
G-
H-
I-
J-
2. Noem VIER
veiligheidsmaatreëls
wat toegepas moet
4
word wanneer daar aan
'n alternator gewerk
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 35 DBE/PAT 2019
NSS
3. Verduidelik die prosedure vir die uitmekaarhaal, toetsing en aanmekaarsit van die alternator.
(11)
TOTAAL – Alternator – prosedure 20
TOTAAL – Laaistelsel – vrae 30
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 36 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B6: VERKOELERTOETS – VRAE:
WERKKAART: B6.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Noem die funksie van die
2
verkoeler.
2. Watter metaal word vir die
vervaardiging van die
2
verkoelerkern en tenks
gebruik?
3. Noem SES
veiligheidsvereistes tydens
6
die opstel van die verkoeler-
toets.
4. Noem VIER vervaardiger-
spesifikasie wat vereis word
4
om die verkoelertoets uit te
voer.
5. Noem die funksie van die
2
termostaat.
B
C
A
6. Benoem onderdele A–E
4
van die verkoelerdop.
E D
A-
B-
C-
D-
E-
TOTAAL – Verkoelertoets – vrae: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 37 DBE/PAT 2019
NSS
6.2 VERKOELERTOETS – PROSEDURE:
VRAAG ANTWOORD
1. Beskryf die prosedure om
'n verkoelerdruktoets uit te 6
voer.
2. Verduidelik hoe jy die
5
verkoelerdop sal toets.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 38 DBE/PAT 2019
NSS
3. FOUT MOONTLIKE OORSAKE REGSTELLENDE AKSIES
3.1
19
3.2
TOTAAL – Verkoelertoets foute – vrae 20
TOTAAL – Verkoelertoets – prosedure 30
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 39 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B7: MEET VAN ENJINKOMPONENTE EN BEREKEN KOMPRESSIEVERHOUDING –
VRAE:
WERKKAART: B7.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Noem die funksie van die
2
krukas.
2. Noem die funksie van die
2
vibrasiedemper.
3. Definieer slagvolume. 2
4. Definieer vryvolume. 2
5. Definieer kompressie-
2
verhouding.
TOTAAL – Definisies 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 40 DBE/PAT 2019
NSS
6. Meet silinderboor- en krukastappe van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die volgende vrae:
FIGUUR B7.1: KRUKAS EN HOOFLAERS
6.1 Bekom spesifikasies vir die volgende:
6.1.1 Grootpunttap
6.1.2 Hoofastap
6.1.3 Silinderboordiameter
6.1.4 Slae
6.1.5 Vryspeling
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 41 DBE/PAT 2019
NSS
6.2 Meet grootpunttap nr.________________________
A1 A2
B1 B2
B1 B2
A1 A2
FIGUUR B 6.2: GROOTPUNTTAP
6.2.1 Ovaliteit:
A1 – B1 =
A2 – B2 =
6.2.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
6.2.3 Slytasie:
(7)
6.3 Meet hoofastap nr.________________________
A1 A2
B1 B2
B1 B2
A1 A2
FIGUUR B 6.3: HOOFASTAP
6.3.1 Ovaliteit:
A1 – B1 =
A2 – B2 =
6.3.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
6.3.3 Slytasie:
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 42 DBE/PAT 2019
NSS
6.4 Meet silinderboor nr.________________________
B2
A2 A2
B2
B1
A1 A1
B1
FIGUUR B 6.4: SILINDERBOOR
6.4.1 Ovaliteit:
A2 – B2=
A1 – B1 =
6.4.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
6.4.3 Slytasie:
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 43 DBE/PAT 2019
NSS
6.5 Bereken die kompressieverhouding:
6.5.1 Meet die vryruimte tussen die suier en silinderkop (Boonste Rif).
Vryspeling =
(3)
6.5.2 Meet die slaglengte (wanneer die suier op die onderste dooie punt is, tot by die silinderkop).
Slaglengte =
(3)
6.5.3 Meet die boordiameter (Gebruik antwoord in 6.4.)
(2)
6.5.4 Gebruik die bogenoemde afmetings om die kompressieverhouding te bereken
(Vryruimte, slaglengte en boordiameter)
Kompressieverhouding =
(6)
TOTAAL – Afmeting van enjinkomponente – prosedure 40
TOTAAL – Afmeting van enjinkomponente – vrae 10
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 44 DBE/PAT 2019
NSS
DIE VOLGENDE TAAK IS VERPLIGTEND.
TAAK B8: ENJINKLEPPE – VRAE (VERPLIGTEND)
WERKKAART: B8
NAAM:
1. FIGUUR B8.1 toon die klepsamestelling van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die volgende
vrae:
B
C
A
D
FIGUUR B8.1: KLEPSAMESTELLING
1.1 Benoem onderdele A–D in FIGUUR B8.1 getoon.
A-
B-
C-
D-
(4)
1.2 Noem die TWEE tipes kleppe in 'n binnebrandenjin en noem die funksie van elk.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 45 DBE/PAT 2019
NSS
2. Stel van kleptydreëling:
2.1 Beskryf die posisie van die krukas.
(2)
2.2 Beskryf die posisie van die nokas.
(2)
2.3 Noem die TWEE algemene metodes wat gebruik word om die nokas met die krukas te
koppel.
(2)
3 FIGUUR B8.2 toon die nok-/krukas-uitleg van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die volgende
vrae:
B
C
A D
FIGUUR B8.2
3.1 Identifiseer die tipe aandrywing in FIGUUR B8.2.
(2)
3.2 Benoem onderdele A–D in FIGUUR B8.2.
A-
B-
C-
D-
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 46 DBE/PAT 2019
NSS
3.3 Wat is die funksie van onderdeel A in die stelsel in FIGUUR B8.2?
(2)
3.4 Noem VIER voordele van die aandrywing in FIGURE B8.2.
(4)
4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die verstelling van die klepgaping:
4.1 Waarom moet die enjin teen normale werkstemperatuur wees?
(2)
4.2 Gee TWEE redes waarom die gaping vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.3 Gee TWEE redes waarom die oppervlakarea vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.4 Noem TWEE nadelige uitwerkings van 'n klepgaping wat te groot is.
(2)
4.5 Noem TWEE nadelige uitwerkings van 'n klepgaping wat te klein is.
(2)
4.6 Beskryf die korrekte volgorde vir die verstelling van kleppe op 'n binnebrandenjin.
(4)
TOTAAL – Enjinkleppe – vrae 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 47 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK B8: ENJINKLEPPE – PROSEDURE (VERPLIGTEND)
WERKKAART: B8.2
NAAM:
Stel kleppe en tydreëling
Beskryf die enjin wat gebruik is ten opsigte van die volgende terme:
TERM BESKRYWING PUNT TOTAAL
Nokas-posisie 2
Aantal kleppe 2
Tipe kruk-/
2
nokaandrywing
Vuurvolgorde 2
Klepgaping 2
TOTAAL – Enjinkleppe – prosedure Werkkaart B8.2 10
TOTAAL – Enjinkleppe – vrae Werkkaart B8.1 40
TOTAAL B8 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 48 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
MOTOR
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
LEERDERS
TAKE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
KOMPRESSIE-
50
TOETS B1
SILINDER-
LEKKASIE- 50
TOETS B2
GAS-
50
ANALISERING B3
WIELBALAN-
50
SERING B4
ALERNATOR B5 50
VERKOELER-
50
TOETS B6
ENJINMETING B7 50
ENJINKLEPPE B8 100
GROOTTOTAAL 250
Finale PAT-punt 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 49 DBE/PAT 2019
NSS
AFDELING C: SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2019
Voltooiingsdatum: Augustus 2019
INLEIDING:
Hierdie afdeling bestaan uit TWEE take:
C1: Dokumentkluis
C2: Vuurherd
(Kies enige EEN van die twee gegewe take)
Die volgende standaarde moet gehandhaaf word:
• Alle groottes moet binne ± 1 mm van die vereiste afmetings wees.
• Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.
• Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
• Die projek moet goed aangebied word.
TAAK C1 – DOKUMENTKLUIS
1. Tekeninge en afmetings:
1.1 Gebruik die tekening in FIGUUR C1.1 getoon om 'n dokumentkluis volgens spesifikasies
te vervaardig.
BESKRYWING FIGUUR MATERIAAL
Bo, agter en onder C1.1 2 mm sagtestaalplaatmetaal
Kante C1.1 2 mm sagtestaalplaatmetaal
Deur en deurraam C1.1 en C1.2 2 mm sagtestaalplaatmetaal
Slotagterplaat C1.3 6 mm sagtestaalplatstaaf (verwys na slotgrootte)
Versterking op deur
Eie tekeninge Eie ontwerp
en deurraam
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Meganiese Tegnologie
Downloaded from hlayiso.com
50 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR C1.1: DOKUMENTKLUIS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 51 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR C1.2: VOORKANT VAN DEUR
FIGUUR C1.3: AGTERKANT VAN DEUR
Kriteria vir die versterking van die deur en deurraam:
Dit is nodig om die deur en deurraam van die dokumentkluis te versterk.
Ontwerp 'n metode om die deur en deurraam van die dokumentkluis te versterk om die
effektiwiteit van die kluis te verbeter.
Voorbeelde van versterkingsmetodes:
• U-vormige versterking
• Triangulering
• Verspanning
Voltooi werkkaarte C1.1 en C1.2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 52 DBE/PAT 2019
NSS
TAAKC1: SWEISWERK – DOKUMENTKLUIS
WERKSKAART: C1.1
NAAM:
1. Sweis – vervaardiging van dokumentkluis
1.1 Noem VYF veiligheidsmaatreëls om na te kom terwyl die dokumentkluis vervaardig word.
(5)
1.2 Noem SES gereedskapstukke wat jy tydens die vervaardiging van die dokumentkluis sal
gebruik.
(6)
1.3 Noem VYF vaardighede wat nodig is vir die vervaardiging van die dokumentkluis.
(5)
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem tydens die vervaardiging van die
dokumentkluis.
(4)
TOTAAL – Dokumentkluis – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 53 DBE/PAT 2019
NSS
WERKKAART: C1.2
NAAM:
1. Sweis – Versterking van deur en deurraam.
1.1 Gee die rede vir die versterking van die deur en deurraam van die kluis.
(4)
1.2 Maak van netjiese vryhandsketse gebruik om DRIE moontlike metodes vir die versterking
van die deur en deurraam.
METODE – 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 54 DBE/PAT 2019
NSS
METODE – 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 55 DBE/PAT 2019
NSS
METODE – 3
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 56 DBE/PAT 2019
NSS
1.3 Kies die metode wat jy gaan toepas en gee 'n motivering vir jou keuse.
(5)
1.4 Toepassing (10)
TOTAAL [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 57 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 1
GRAAD 12 DATUM
PROJEK DOKUMENTKLUIS
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
WERKKAART
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
TOTAAL 20
BO, AGTER en ONDER
Afmerk 10
Sny 5
Buig 10
TOTAAL 25
RAK
Afmerk 5
Sny 5
Pas 10
Sweis 10
TOTAAL 30
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 58 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 2
GRAAD 12 DATUM
PROJEK DOKUMENTKLUIS
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
KANTE
Afmerk 5
Sny 5
Sweis 10
Afwerking 5
TOTAAL 25
DEUR en DEURRAAM
Afmerk 10
Sny 10
Pas 10
Sweis 10
Afwerking 5
TOTAAL 45
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 59 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 3
GRAAD 12 DATUM
PROJEK DOKUMENTKLUIS
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
SLOT-RUGPLAAT
Afmerk 10
Sny 5
Boor en Tap 10
Passing 5
Sweis 5
Pas van slot 10
Sleutelgat 5
TOTAAL 50
VERSTERKING VAN DEUR EN DEURRAAM
Rede 4
Ontwerp 6
Motivering 5
Toepassing 10
TOTAAL 25
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 60 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 4
GRAAD 12 DATUM
PROJEK DOKUMENTKLUIS
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
AANBIEDING
Produk-
5
samestelling
Afwerking 5
Estetiese
10
voorkoms
Handelsmerk
10
('Branding')
TOTAAL 30
TOTALE
Werkkaart 20
Bo, Agter en
25
Onder
Rak 30
Kante 25
Deur en Deurraam 45
Slot-rugplaat 50
Versterking op
25
deur
Aanbieding 30
GROOTTOTAAL 250
Totale PAT Punt 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 61 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK C2: SWEIS – VERVAARDIGING VAN VUURHERD (KEUSE)
Gebruik jou praktiese vaardighede en vervaardig die vuurherd soos in FIGUUR C2.1; C2.2; C2.3;
C2.4; C2.5 en C2.6 getoon.
Die volgende standaarde moet gehandhaaf word:
• Al die groottes moet binne ± 1mm van die vereiste afmetings wees.
• Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.
• Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
• Die vuurherd moet veilig wees en werk.
• Die projek moet goed aangebied word.
BESKRYWING FIGUUR MATERIAAL
Aspan en vuurrooster C2.1 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
C2.2 en
Onreëlmatige heksagoon herd 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
C2.3
Skoorsteen C2.4 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
Samestelling C2.5 2 mm vlekvryestaal-/sagtestaalplaatmetaal
FIGUUR C2.1: ASPAN en VUURROOSTER
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 62 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR C2.2: HEKSAGOON-HERD-MAATVORM 1
FIGUUR C2.3: HEKSAGOON-HERD-MAATVORM 2
FIGUUR C2.4: SKOORSTEEN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 63 DBE/PAT 2019
NSS
FIGUUR C2.5: SAMESTELLING
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 64 DBE/PAT 2019
NSS
Kriteria vir die skoorsteenkap:
Ontwerp 'n skoorsteenkap wat bo-op die skoorsteen pas om die opening teen voorwerpe wat in
die skoorsteen kan val, te beskerm. Die skoorsteenkapontwerp moet op die
keëlontwikkelingsbeginsels gebaseer wees.
Die skoorsteendriehoek is 200 mm op al die sye (gelyksydige driehoek).
Beskrywing Materiaal
Skoorsteenkap 0,8–1 mm vlekvrye staal/sagte staal
3 x Stutte 2 mm vlekvrye staal/sagte staal
VOORBEELDE:
FIGUUR C2.6: SKOORSTEENKAP
LETWEL: Voltooi werkkaarte C2.1 en C2.2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 65 DBE/PAT 2019
NSS
TAAK C2: SWEISWERK – VUURHERD
WERKKAART: C2.1
NAAM:
1. Sweis – vervaardiging van 'n vuurherd
1.1 Noem VYF veiligheidsmaatreëls om na te kom terwyl die vuurherd vervaardig word.
(5)
1.2 Noem SES gereedskapstukke wat jy tydens die vervaardiging van die vuurherd sal gebruik.
(6)
1.3 Noem VYF vaardighede wat nodig is vir die vervaardiging van die vuurherd.
(5)
1.4 Verduidelik VIER prosesse om in ag te neem tydens die vervaardiging van die vuurherd.
(4)
TOTAAL – VUURHERD – VRAE 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 66 DBE/PAT 2019
NSS
WERKKAART: C2.2
NAAM:
1. Sweis – Skoorsteenkap:
1.1 Maak van netjiese vryehandsketse gebruik om DRIE moontlike opsies vir die skoorsteenkap
te ontwerp.
OPSIE – 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 67 DBE/PAT 2019
NSS
OPSIE – 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 68 DBE/PAT 2019
NSS
OPSIE – 3
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 69 DBE/PAT 2019
NSS
1.2 Kies die opsie wat jy gaan toepas en gee 'n motivering vir jou keuse.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 70 DBE/PAT 2019
NSS
1.3 Doen al die nodige berekeninge en maak 'n maatvorm van papier.
(5)
1.4 Toepassing (30)
TOTAAL [45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 71 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 1
GRAAD 12 DATUM
PROJEK VUURHERD
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
WERKKAART
Veiligheid 5
Gereedskap 6
Vaardighede 5
Prosesse 4
TOTAAL 20
ASPAN en VUURROOSTER
Maatvorm 10
Afmerk 5
Sny 10
Buig 10
Sweis 5
Afwerking 5
Sny rooster 5
Pas rooster 10
TOTAAL 60
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 72 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 2
GRAAD 12 DATUM
PROJEK VUURHERD
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
HEKSAGOON-HERD
Maatvorm – 1 10
Afmerk 10
Sny 10
Maatvorm – 2 5
Afmerk 5
Sny 5
Passing 10
Sweis 10
Afwerking 5
TOTAAL 70
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie Spesialisering 73 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 3
GRAAD 12 DATUM
PROJEK VUURHERD
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
SKOORSTEEN
Afmerk 5
Sny 5
Sweis 10
Afwerking 5
TOTAAL 20
SKOORSTEENKAP
Ontwerp 6
Motivering 4
Maatvorm 5
Afmerk 5
Sny 5
3 x stutte 5
Passing 5
Sweis 5
Afwerking 5
TOTAAL 45
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 74 DBE/PAT 2019
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT 4
GRAAD 12 DATUM
PROJEK VUURHERD
LEERDERS
FASETTE PUNTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
AANBIEDING
Produk-
5
samestelling
Afwerking 5
Estetiese
10
voorkoms
Handelsmerk
10
('Branding')
TOTAAL 30
TOTALE
Werkkaart 20
Aspan en
60
vuurrooster
Heksagoon-herd 70
Skoorsteen 25
Skoorsteenkap 45
Aanbieding 30
GROOTTOTAAL 250
Totale PAT Punt 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 75 DBE/PAT 2019
NSS
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle
begrip van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en
redenasievermoëns te versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en
uitdagings in die wêreld daar buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se
lewensvaardighede en gee hulle die geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke
te wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.
- Mechanical Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Mechanical Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 Practical assessment tasks
More Mechanical Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
Related documents
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afrikaans)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper