Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
(MOTORKUNDE)
RIGLYNE VIR
PRAKTIESE ASSESSERINGTAKE
GRAAD 12
2020
Hierdie riglyne bestaan uit 43 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task 
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)


%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)

%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
View all%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Mechanical Technology PAT GR 12 2020 (Automotive) Afr
Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 43 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 43 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2020
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 43
- File size
- 812.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 43
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/PAT 2020
NSS
INHOUDSOPGAWE
BLADSY
1. INLEIDING/AGTERGROND 3
2. ONDERWYSERRIGLYNE 4
2.1 Administrasie van PAT 4
2.2 Assessering van PAT 4
2.3 Moderering van PAT 4
2.4 Gevolge van afwesigheid / nie-inlewering van take 4
2.5 Verklaring van Egtheid 5
3. LEERDERRIGLYNE 6
Instruksies aan die leerder 6
4. SPESIALISERING 7
MOTORKUNDE 7
5. GEVOLGTREKKING 43
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/PAT 2020
NSS
1. INLEIDING/AGTERGROND
Die 17 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal
'n praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:
LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie
KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste
WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie,
Tegniese Wetenskappe
DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme
TEGNOLOGIE: MEGANIESE TEGNOLOGIE, Siviele Tegnologie, Elektriese
Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir
alle kandidate ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van
die eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van
die skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite
afgebreek wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n
gereelde basis gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir
die assessering van vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens,
geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die
praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders
aan die einde van die jaar hulle uitslae
Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te
neem. Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en
tel 25% van die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak.
Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en
MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel
van die praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te
lewer. 'n Nasie se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die
talente van leerders te ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap
kan maak, deur die gebruik en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne.
Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op
die volgende gefokus word:
'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om
logiese afleidings te maak, om dit kreatief met verbeelding aan te wend;
'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en
vervaardiging weer te gee en
'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om
besluite te neem en om deur ervaring te leer.
Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van
ingenieurswetenskappe is belangrik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die
nodige praktiese vermoë toe te rus vir die verlangde prosesse. Praktiese opleiding is die
toepassing van die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te
bring.
Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende
ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul
inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer ten toon stel. Die gee van 'n sekere
vlak van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering
en ontwikkeling van selfvertroue.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/PAT 2020
NSS
2. ONDERWYSERRIGLYNE
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die onderskeie spesialisering-PAT-dokumente te
maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word.
Die praktiese assesseringstaak vir Graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en
ekstern gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na
die KABV-dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor. Wanneer
formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te
administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder
gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie
SPESIALISERING: KABV Graad 10–12).
2.2 Assessering van die PAT
Deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding en
ondersteuning aan die leerder gegee word.
Beide formele en informele assessering moet toegepas word om die ontwikkeling van die
betrokke vaardighede te verseker. Informele assessering kan toegepas word om slegs die
vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser
gedoen en aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van
die PAT aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat
aangeleer is tydens die modereringsproses te verduidelik.
Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep
op of af aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering.
2.4. Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take.
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak met 'n geldige rede, nie voltooi of nie
beskikbaar is nie, sal die leerder tyd gegee word tot drie weke voor die aanvangsdatum van
die finale einde-van-die-jaar-eksamen om die uitstaande taak in te dien. Sou die leerder
versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt aan die leerder vir
hierdie PAT-komponent toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvoltooid beskou sou hy/sy nie enige komponent van die PAT
ingedien het nie. Gebaseer op die Hoof van die assesserings liggaam se besluit, sal hy/sy 'n
volgende kans gegun word. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT vereiste te
voldoen, sal die punte vir daardie komponente uitgelaat word en die finale punt vir
Meganiese Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die
voltooide take.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/PAT 2020
NSS
2.5 VERKLARING VAN EGTHEID
NAAM VAN SKOOL:
NAAM VAN LEERDER:
(VOLLE NAME EN VAN)
NAAM VAN ONDERWYSER:
Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is en
nie vantevore vir moderering ingedien is nie.
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die
werk wat aangebied is sy of haar eie is.
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
SKOOLSTEMPEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/PAT 2020
NSS
3. LEERDERRIGLYNE
Instruksies aan die leerder
Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Motorkunde.
Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale versprei, soos in hierdie dokument
uiteengesit. (Sien KABV-dokument)
Alle take moet volgens die tydraamwerk uitgesit in elk van die take voltooi word.
Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake deel te neem.
Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir die
betrokke afdeling van die werk.
Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal
bykomende korrektiewe take opgelê word om hulle veiligheidsbewustheid te verbeter.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/PAT 2020
NSS
4. MOTOR (SPESIFIEK)
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2020
Voltooiingsdatum: Augustus 2020
INLEIDING:
Hierdie afdeling bestaan uit AGT praktiese take (kies enige VIER van die AGT gegewe
take, naamlik):
o Kompressietoets (Taak 1)
o Silinderlekkasietoets (Taak 2)
o Gasanaliseringstoets (Taak 3)
o Wielbalansering (Taak 4)
o Laaistelsel (Taak 5)
o Verkoelerdruktoets (Taak 6)
o Brandstofdruktoets (Taak 7)
o Meting van enjinonderdele (Taak 8)
Dit bestaan ook uit EEN verpligte taak, naamlik:
o Enjins – kleppe (Taak 9)
LET WEL: Aantal take = 5 (4 + 1)
Die onderwyser moet aan die leerders verduidelik watter kennis en vaardighede
geassesseer tydens hierdie take geassesseer sal word, asook die tyd waarbinne elke taak
voltooi moet word.
Aktiwiteitsuitkoms:
Leerders pas teoretiese kennis in die praktyk toe
Veiligheid, gereedskap, instandhouding en stelsels en beheer
Korrekte gebruik van gereedskap en toerusting
Gebruik toerusting om lae kompressie en ander foute in die enjinsilinder te diagnoseer
LET WEL: VOER ENIGE VIER VAN DIE AGT GEGEWE TAKE UIT.
Hierdie take moet onder die toesig van die onderwyser voltooi word en die leerders moet
geassesseer word terwyl hulle die take uitvoer.
Die leerder moet vrae beantwoord, bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere
aksies op die gegewe werkkaart terwyl hierdie take uitgevoer word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 1: Kompressietoets – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 1.1 en 1.2.
TAAK 1: Kompressietoets – Prosedure
Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings te bekom van die enjin wat jy gebruik
om die kompressietoets uit te voer.
Voer 'n droëkompressietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die
bevindings op WERKKAART 1.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies
terwyl hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK 2: Silinderlekkasietoets – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 2.1 en 2.2.
TAAK 2: Silinderlekkasietoets – Prosedure
Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings van die enjin te bekom wat jy gebruik
om die silinderlekkasietoets uit te voer.
Voer 'n silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-vierslagpetrolenjin uit en teken die
bevindings op WERKKAART 2.3 aan
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies
terwyl hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK 3: Gasanaliseringstoets – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 3.1 en 3.2.
TAAK 3: Gasanaliseringstoets – Prosedure
Gebruik die spesifikasiehandleiding om die lesings van die enjin te bekom wat jy gebruik
om die gasanaliseringstoets uit te voer.
Voer 'n gasanaliseringstoets op 'n binnebrandenjin uit en teken die bevindings op
WERKKAART B3.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies
terwyl hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK 4: Wielbalansering – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 4.1 en 4.2.
TAAK 4: Wielbalansering – Prosedure
Voer die wielbalanseringprosedure op 'n wiel-bandsamestelling uit en teken die
bevindings op WERKKAART 4.3 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies
terwyl hy/sy die taak uitgevoer.
TAAK 5: Laaistelsel – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 5.1.
TAAK 5: Laaistelsel – Prosedure
Voer die laaistelselprosedures op 'n alternator, onderdele, uitmekaar haal, toetsing en
aanmekaar sit uit en teken die bevindings op WERKKAART 5.2 aan.
LET WEL: Die leerder moet bevindings aanteken en redes verskaf vir sekere aksies
terwyl hy/sy die taak uitgevoer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 6: Verkoelertoets – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 6.1.
TAAK 6: Verkoelertoets – Prosedure
Voer die verkoelertoetsprosedure op 'n verkoelerdop, verkoeler uit en teken die
bevindings op WERKKAART 6.2 aan.
TAAK 7: Brandstofdruktoets – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 7.1.
TAAK 7: Brandstofdruktoets – Prosedure
Voer die brandstofdruktoetsprosedures op 'n brandstofstelsel uit en teken die bevindings
op WERKKAART 7.2 aan.
TAAK 8: Meet enjinkomponente met meetinstrumente – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 8.1.
TAAK 8: Meet enjinkomponente en bereken die kompressieverhouding – Prosedure:
Beantwoord die vrae op WERKKAART 8.2.
TAAK 9 (VERPLIGTEND)
TAAK 9: Enjins – Kleppe – Vrae
Beantwoord die vrae op WERKKAART 9.1.
TAAK 9: Enjins – Kleppe – Prosedure
Voltooi WERKKAART 9.2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 1: KOMPRESSIETOETS – VRAE
WERKKAART 1.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Verduidelik die term
2
enjinkompressie.
2. Gee DRIE redes vir lae
3
kompressie in 'n enjin.
3. Noem die uitwerking van lae
2
kompressie op 'n enjin.
4. Gee 'n rede wanneer die
kompressie in 'n enjin nagegaan
1
moet word.
5. Noem die TWEE kompressie-
toetse wat op 'n binnebrandenjin 2
uitgevoer kan word.
TOTAAL – Kompressietoets – vrae 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART 1.2
NAAM:
PROSEDURE REDE PUNT TOTAAL
Sit enjin aan om
2
werkstemperatuur te kry
Verwyder vonkproppe 2
Watter aksie moet
plaasvind voor die
2
vonkproppe verwyder
word?
Verwyder die lugfilter 2
Verwyder HS-drade van
2
spoel
Maak versneller vol oop 2
Krink die enjin 2
Teken lesings aan 2
Vergelyk lesings tussen
2
silinders
Vergelyk lesings met
vervaardigers- 2
spesifikasies
Voer 'n nat-kompressie-
toets op 'n silinder met 5
die laagste lesing uit
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 1: KOMPRESSIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART 1.3
NAAM:
Resultate van die silinderkompressietoets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderkompressie
volgens vervaardigers- 1
spesifikasies
Silinder 1 lesing 2
Silinder 2 lesing 2
Silinder 3 lesing 2
Silinder 4 lesing 2
Voor:
Gevolgtrekking voor en
4
na natkompressietoets Na:
Prosedure om te volg 2
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure 15
TOTAAL – Kompressietoets – vrae Werkkaart 1.1 10
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart 1.2 25
TOTAAL – Kompressietoets – prosedure Werkkaart 1.3 15
TOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 2: SILINDERLEKKASIETOETS – VRAE
WERKKAART 2.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Dui die verskil aan tussen
die silinderkompressietoets 2
en die silinderlekkasietoets.
2. Waarom is dit nodig om 'n
silinderlekkasietoets op 'n 2
binnebrandenjin uit te voer?
4. Noem DRIE oorsake van
silinderlekkasies op 'n 3
binnebrandenjin.
5. Verduidelik DRIE
prosedures om die ligging
3
van lekkasies op die
binnebrandenjin te bepaal.
TOTAAL – Lekkasietoets – vrae 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART 2.2
NAAM:
1. Verduidelik, in die korrekte volgorde, hoe die silinderlekkasietoets op 'n viersilinder-
vierslagpetrolenjin uitgevoer word.
TOTAAL – Lekkasietoets – prosedure 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 2: SILINDERLEKKASIETOETS – PROSEDURE
WERKKAART 2.3
NAAM:
Resultate van die silinderlekkasietoets uitgevoer:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Silinderdruk 2
Silinder 1 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 2 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 3 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Silinder 4 – Resultaat 2
Gevolgtrekking 2
Prosedures wat volg 2
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart 2.3 20
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – prosedure Werkkaart 2.2 20
TOTAAL – Silinderlekkasietoets – vrae Werkkaart 2.1 10
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 3: GASANALISERING – VRAE
WERKKAART 3.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Waarom word 'n
gasanaliseerder op 'n 3
binnebrandenjin gebruik?
2. Wanneer is dit nodig om
die uitlaatgasse van 'n
2
binnebrandenjin te
analiseer?
3. Wat beïnvloed die
ontbranding onder
verskillende
4
werkstoestande? Maak 'n
lys van VIER sulke
invloede.
4. Gee VIER moontlike
oorsake en die
4
korrektiewe metodes vir
hoë CO-lesings.
5. Noem VIER moontlike
oorsake en korrektiewe
4
metodes vir hoë NOX-
lesings.
6. Gee VIER redes vir hoë
4
CO2-lesings.
7. Noem VIER
veiligheidsmaatreëls wat
uitgevoer moet word
4
wanneer die
gasanaliseerder gebruik
word
TOTAAL – Gasanalisering – vrae 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 3: GASANALISERING – PROSEDURE
WERKKAART 3.2
NAAM:
1. Verduidelik die korrekte volgorde om 'n gasanaliseringstoets op 'n binnebrandenjin uit te voer.
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 3: GASANALISERING – PROSEDURE
WERKKAART 3.3
NAAM:
Resultate van die gasanaliseringprosedure op 'n binnebrandenjin:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
CO – lesing 2
Gevolgtrekking 2
HC – lesing 2
Gevolgtrekking 2
CO2 – lesing 2
Gevolgtrekking 2
Finale gevolgtrekking 3
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure (Resultate) 15
Werkkaart 3.3
TOTAAL – Gasanalisering – prosedure Werkkaart 3.2 10
TOTAAL – Gasanalisering – vrae Werkkaart 3.1 25
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 4: WIELBALANSERING – VRAE
WERKKAART 4.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Gee DRIE redes vir die
balansering van 'n 3
motorvoertuig se wiele
2. Gee DRIE uitwerkings
van ongebalanseerde 3
wiele op 'n motorvoertuig
3. Waarom moet die
wielbalanseermasjien in 'n
1
goeie werkende toestand
wees?
4. Noem DRIE funksies
3
van die wielgewighamer.
5. Noem DRIE vooraf-
kontroles wat voor
3
wielbalansering uitgevoer
moet word.
6. Definieer statiese
balans van 'n wiel- 2
bandsamestelling.
7. Definieer dinamiese
balans van 'n wiel- 3
bandsamestelling.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 20 DBE/PAT 2020
NSS
A B C
8. FIGUUR 4.1.8 toon
verskillende
bandtoestande. Noem die 3
oorsaak van elke
toestand.
FIGUUR 4.1.8
A-
B-
C-
9. Noem VIER
veiligheidmaatreëls wat
uitgevoer moet word 4
wanneer die balanserings-
toerusting gebruik word.
TOTAAL – Wielbalansering – vrae 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 21 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 4: WIELBALANSERING – PROSEDURE
WERKKAART 4.2
NAAM:
1. Verduidelik die korrekte volgorde vir die balansering van 'n wiel- bandsamestelling.
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 22 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 4: WIELBALANSERING – PROSEDURE
WERKKAART 4.3
NAAM:
Balansering van 'n wiel-bandsamestelling:
PROSEDURE RESULTAAT PUNT TOTAAL
Toestand van wiel-
2
bandsamestelling
Beskryf die tekort aan
3
balansering
Prosedure wat volg 3
Finale resultaat 2
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart 4.3 10
TOTAAL – Wielbalansering – prosedure Werkkaart 4.2 15
TOTAAL – Wielbalansering – vrae Werkkaart 4.1 25
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 23 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 5: LAAISTELSEL – VRAE
WERKKAART 5.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die funksie van
2
die alternator?
2. Noem basiese teorie
3
van die alternator.
3. Noem DRIE metodes
om die uitsetfrekwensie
3
van die alternator te
verhoog.
4. Wat is die funksies van
die stator en 4
statorwindings?
C
B
5. Benoem onderdele
(A–C) van die rotor in 3
FIGUUR 5.1.5.
A
FIGUUR 5.1.5
A-
B-
C-
6. Wat is die funksies van
3
die rotorsamestelling?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 24 DBE/PAT 2020
NSS
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
7. Wat is die funksies van
die glipring en borsel- 4
samestelling?
8. Wat is die funksie van
2
die diode?
9. Noem die funksie van
2
die hittedissipeerder.
10. Wat is die doel van die
2
spanningsreguleerder?
11. Noem die funksie van
2
die kapasitor.
TOTAAL – Die Laaistelsel – vrae 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 25 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 5: LAAISTELSEL – PROSEDURE
WERKKAART 5.2
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
F
G
E
D
C H
1. Benoem enige VYF I
onderdele (A–J) van die
5
alternator in
J
FIGUUR 5.2.1.
B A
FIGUUR 5.2.1
A-
B-
C-
D-
E-
F-
G-
H-
I-
J-
2. Noem VIER
veiligheidsmaatreëls
wat toegepas moet
4
word wanneer daar op
'n alternator gewerk
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 26 DBE/PAT 2020
NSS
3. Verduidelik die korrekte volgorde vir die uitmekaar haal, toetsing en aanmekaar sit van die
alternator. (11)
TOTAAL – Alternator – prosedure 20
TOTAAL – Laaistelsel – vrae 30
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 27 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 6: VERKOELERTOETS – VRAE
WERKKAART 6.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die funksie van die
2
verkoeler?
2. Watter metaal word vir die
vervaardiging van die
2
verkoelerkern en tenks
gebruik?
3. Noem SES
veiligheidsvereistes om in ag
6
te neem tydens die opstelling
van die verkoelertoets.
4. Noem VIER vervaardigers-
spesifikasies wat vereis word
4
om die verkoelertoets uit te
voer.
5. Wat is die funksie van die
2
termostaat?
B
C
A
6. Benoem onderdele
A–E van die verkoelerdop in D 4
E
FIGUUR 6.1.6.
FIGURE 6.1.6
A-
B-
C-
D-
E-
TOTAAL – Verkoelertoets – vrae 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 28 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 6: VERKOELERTOETS – PROSEDURE:
WERKKAART 6.2
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Beskryf die korrekte
volgorde om 'n
6
verkoelerdruktoets uit te
voer.
2. Verduidelik hoe jy die
5
verkoelerdop sal toets.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 29 DBE/PAT 2020
NSS
3. FOUT MOONTLIKE OORSAKE REGSTELLENDE AKSIES PUNT TOTAAL
Die motor van
die voertuig
oorverhit.
Identifiseer
SES moontlike
foute/oorsake
en
regstellende
19
aksies.
TOTAAL – Verkoelertoets – prosedures 30
TOTAAL – Verkoelertoets – vrae 20
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 30 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 7: BRANDSTOFTOETS – VRAE
WERKKAART 7.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die funksie van die
1
brandstofdruktoetser?
2. Noem TWEE tipes
2
brandstofpompe.
3. Noem SES
veiligheidsmaatreëls wat in
ag geneem moet word 6
wanneer die brandstofdruk-
toetser opgestel word.
4. Noem VIER vervaardigers-
spesifikasies wat in ag
geneem moet word wanneer 4
die brandstoftoets uitgevoer
word.
5. Wat is die funksie van 'n
1
brandstoffilter?
TOTAAL – Brandstoftoets – vrae 14
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 31 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 7: BRANDSTOFDRUKTOETS – PROSEDURE
WERKKAART 7.2
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Verduidelik die korrekte
volgorde van gebeure om 'n 9
brandstofdruktoets uit te voer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 32 DBE/PAT 2020
NSS
KORREKTIEWE
2. FOUT MOONTLIKE OORSAKE PUNT TOTAAL
PROSEDURES
'n Voertuig
ondervind
kragverlies. Na
'n ondersoek
word daar
vermoed dat
die probleem
moontlik die
brandstof-
stelsel is. 20
Identifiseer
VYF moontlike
oorsake en
noem die
korrektiewe
prosedure vir
elk.
TOTAAL – Brandstoftoetsfoute – vrae 20
TOTAAL – Brandstoftoets – prosedure 30
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 33 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 8: METING VAN ENJINKOMPONENTE EN BEREKENING VAN KOMPRESSIE-
VERHOUDING – VRAE
WERKKAART 8.1
NAAM:
VRAAG ANTWOORD PUNT TOTAAL
1. Wat is die funksie van die
2
krukas?
2. Hoekom word die
vibrasiedemper voor aan die 2
krukas vasgesit?
3. Verduidelik wat met
2
slagvolume bedoel word.
4. Definieer vryvolume. 2
5. Wat verstaan jy onder die
2
term kompressieverhouding?
TOTAAL – Definisies 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 34 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 8: METING VAN ENJINKOMPONENTE EN BEREKENING VAN KOMPRESSIE-
VERHOUDING – PROSEDURE
WERKKAART 8.1
NAAM:
Meet die silinderboor en krukastappe van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 8.2.1: KRUKAS EN HOOFLAERS
1. Verkry spesifikasies vir die volgende:
1.1 Grootpunttap
1.2 Hoofastap
1.3 Silinderboordiameter
1.4 Slae
1.5 Vryspeling
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 35 DBE/PAT 2020
NSS
2 Meet grootpunttap Nr.__________________
FIGUUR 8.2.2: GROOTPUNTTAP
2.1 Ovaliteit:
A1 – B1 =
A2 – B2 =
2.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
2.3 Slytasie:
(7)
3. Meet hoofastap Nr.________
FIGUUR 8.2.3: HOOFASTAP
3.1 Ovaliteit:
A1 – B1 =
A2 – B2 =
3.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
3.3 Slytasie:
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 36 DBE/PAT 2020
NSS
4. Meet silinderboor Nr.________________________
FIGUUR 8.2.4: SILINDERBOOR
4.1 Ovaliteit:
A2 – B2=
A1 – B1 =
4.2 Tapsheid:
A1 – A2 =
B1 – B2 =
4.3 Slytasie:
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 37 DBE/PAT 2020
NSS
5 Bereken die kompressieverhouding:
5.1 Meet die vryruimte tussen die suier en silinderkop (boonste rif).
Vryspeling =
(3)
5.2 Meet die slaglengte (Wanneer die suier op onderste dooiepunt is tot by die silinderkop).
Slaglengte =
(3)
5.3 Meet die boordiameter.
(2)
Gebruik die afmetings hierbo om die kompressieverhouding te bereken (Vryruimte, slag-
5.4
lengte en boordiameter)
Kompressieverhouding =
(6)
TOTAAL – Afmeting van enjinkomponente – prosedure 40
TOTAAL – Afmeting van enjinkomponente – vrae 10
GROOTTOTAAL 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 38 DBE/PAT 2020
NSS
DIE VOLGENDE TAAK IS VERPLIGTEND
TAAK 9: ENJINS – KLEPPE – VRAE (viersilinder-SI-enjin)
WERKKAART 9
NAAM:
1. FIGUUR 9.1 toon die klepsamestelling van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die vrae wat volg.
B
C
A
D
FIGUUR 9.1: KLEPSAMESTELLING
1.1 Benoem onderdele A–D in FIGUUR 9.1.
A-
B-
C-
D-
(4)
1.2 Noem TWEE tipes kleppe wat in die verbrandingskamer van 'n SI-enjin gevind word en gee
die funksie van elk.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 39 DBE/PAT 2020
NSS
2. Stel van kleptydreëling:
2.1 Wat is die posisie van die krukas?
(2)
2.2 Beskryf die posisie van die nokas.
(2)
2.3 Wat is die TWEE algemene metodes wat gebruik word om die nokas met die krukas te
koppel?
(2)
3. FIGUUR 3.1 toon die nok-krukas-uitleg van 'n binnebrandenjin. Beantwoord die vrae wat
volg.
FIGUUR 3.1
3.1 Identifiseer die tipe aandrywing in FIGUUR 3.1.
(2)
3.2 Benoem onderdele A–D in FIGUUR 3.1.
A-
B-
C-
D-
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 40 DBE/PAT 2020
NSS
3.3 Wat is die funksie van onderdeel A in die stelsel in FIGUUR 3.1?
(2)
3.4 Gee VIER voordele van die aandrywing in FIGURE 3.1.
(4)
4 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die verstelling van die klepgaping.
4.1 Waarom moet die enjin teen normale werkstemperatuur wees?
(2)
4.2 Gee TWEE redes waarom die gaping vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.3 Gee TWEE redes waarom die oppervlakarea vir elke tipe klep verskil.
(2)
4.4 Noem TWEE nadelige uitwerkings van 'n klepgaping wat te groot is.
(2)
4.5 Noem TWEE nadelige uitwerkings van 'n klepgaping wat te klein is.
(2)
4.6 Verduidelik die korrekte volgorde van gebeure wat vir die verstelling van kleppe op 'n
binnebrandenjin gebruik word.
(4)
TOTAAL – Enjins – Kleppe – vrae 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 41 DBE/PAT 2020
NSS
TAAK 9: ENJINS – KLEPPE – PROSEDURE (VERPLIGTEND)
WERKKAART 9.2
NAAM:
Stel van kleppe en tydreëling
Beskryf die volgende met betrekking tot klepreëling.
TERM BESKRYWING PUNT TOTAAL
Nokas-posisie 2
Aantal kleppe 2
Tipe kruk-/nok-
2
aandrywing
Ontstekingsorde 2
Klepgaping 2
TOTAAL – Enjins – Kleppe – prosedure Werkkaart 9.2 10
TOTAAL – Enjins – Kleppe – vrae Werkkaart 9.1 40
TOTAAL 9 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 42 DBE/PAT 2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
MOTORKUNDE
PUNTESTAAT
GRAAD 12 DATUM
LEERDERS
P
U
TAKE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
KOMPRES-
SIETOETS 50
TAAK 1
SILINDER-
LEKKASIE-
50
TOETS
TAAK 2
GASANALI-
SERING 50
TAAK 3
WIELBALAN-
SERING 50
TAAK 4
ALERNATOR
50
TAAK 5
VERKOELER-
TOETS 50
TAAK 6
BRANDSTOF
DRUKTOETS 50
TAAK 7
ENJIN-
METING 50
TAAK 8
ENJINS –
KLEPPE 50
TAAK 9
GROOT-
250
TOTAAL
Finale PAT-
100
punt
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 43 DBE/PAT 2020
NSS
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle begrip
van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en redenasievermoëns te
versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar
buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die
geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.
- Mechanical Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Mechanical Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 Practical assessment tasks
More Mechanical Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
Related documents

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afrikaans)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper