Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
(SWEIS- EN METAALWERK)
RIGLYNE VIR
PRAKTIESE ASSESSERINGTAKE
GRAAD 12
2020
Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task 
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)


%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)

%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
View all%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Mechanical Technology PAT GR 12 2020 (Welding and Metalwork) Afr
Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2020
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 776.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 23
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/PAT2020
NSS
INHOUDSOPGAWE
BLADSY
1. INLEIDING/AGTERGROND 3
2. ONDERWYSERSRIGLYNE 4
2.1 Administrasie van PAT 4
2.2 Assessering van PAT 4
2.3 Moderering van PAT 4
2.4 Gevolge van afwesigheid/nie-inlewering van take 4
2.5 Verklaring van Egtheid 5
3. LEERDERRIGLYNE 6
Instruksies aan die leerder 6
4. SPESIALISERING 7
SWEIS EN METAALWERK 7
5. GEVOLGTREKKING 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/PAT2020
NSS
1. INLEIDING/AGTERGROND
Die 17 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal 'n
praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:
LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie
KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste
WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie,
Tegniese Wetenskappe
DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme
TEGNOLOGIE: MEGANIESE TEGNOLOGIE, Siviele Tegnologie, Elektriese
Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir
alle kandidate ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van
die eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die
skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite
afgebreek wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n
gereelde basis gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir
die assessering van vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens,
geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die
praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan
die einde van die jaar hulle uitslae
Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te
neem. Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en tel
25% van die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak.
Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en
MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel van
die praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n
Nasie se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die talente van
leerders te ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap kan maak,
deur die gebruik en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne.
Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op
die volgende gefokus word:
'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om
logiese afleidings te maak, om dit kreatief met verbeelding aan te wend;
'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en
vervaardiging weer te gee en
'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om
besluite te neem en om deur ervaring te leer.
Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van
ingenieurswetenskappe is belangrik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die
nodige praktiese vermoë toe te rus vir die verlangde prosesse. Praktiese opleiding is die
toepassing van die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te
bring.
Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende
ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul
inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer ten toon stel. Die gee van 'n sekere vlak
van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering en
ontwikkeling van selfvertroue.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/PAT2020
NSS
2. ONDERWYSERRIGLYNE
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die verskeie spesialisering-PAT-dokumente te
maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word. Die
praktiese assesseringstaak vir Graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en ekstern
gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na
die KABV dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor. Wanneer
formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te
administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder
gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na die Meganiese Tegnologie
SPESIALISERING: KABV Graad 10–12).
2.2 Assessering van die PAT
Deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding en
ondersteuning aan die leerder gegee word.
Beide formele en informele assessering moet toegepas word om die ontwikkeling van die
betrokke vaardighede te verseker. Informele assessering kan toegepas word om slegs die
vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser
gedoen en aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van die
PAT aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat
aangeleer is tydens die modereringsproses te verduidelik.
Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep
op of af aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering.
2.4. Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take.
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak met 'n geldige rede, nie voltooi of nie
beskikbaar is nie, sal die leerder tyd gegee word tot drie weke voor die aanvangsdatum van
die finale einde-van-die-jaar-eksamen om die uitstaande taak in te dien. Sou die leerder
versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt aan die leerder vir
hierdie PAT-komponent toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvoltooid beskou sou hy/sy nie enige komponent van die PAT
ingedien het nie. Gebaseer op die Hoof van die assesserings liggaam se besluit, sal hy/sy 'n
volgende kans gegun word. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT vereiste te
voldoen, sal die punte vir daardie komponente uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese
Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die voltooide take.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/PAT2020
NSS
2.5 VERKLARING VAN EGTHEID
NAAM VAN SKOOL:
NAAM VAN LEERDER:
(VOLLE NAME EN VAN)
NAAM VAN ONDERWYSER:
Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie oorspronklike werk is
en nie vantevore vir moderering ingedien is nie.
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat
die werk wat aangebied is sy of haar eie is.
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
SKOOLSTEMPEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/PAT2020
NSS
3. LEERDERRIGLYNE
Instruksies aan die leerder
Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Sweis- en
Metaalwerk. Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale versprei, soos
uiteengesit in hierdie dokument. (Sien KABV-dokument)
Alle take moet volgens die tydgleuwe uitgesit in elk van die take voltooi word.
Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake deel te neem.
Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir die
betrokke afdeling van die werk.
Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal
addisionele korrektiewe take opgelê word om veiligheidsbewustheid te bevorder.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/PAT2020
NSS
4. SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK)
TAAK: INGEBOUDE BRAAI:
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2020
Voltooiingsdatum: Augustus 2020
Volg die volgende kriteria en standaarde:
Die ontwerp van die ingeboude braai is getoon in die figure gegee.
Mates kan volgens persoonlike vereistesverander word, maar nie die ontwerp nie.
(Die wydte, hoogte en diepte van die braai kan verander word.) (Hou bekostigbaarheid in
gedagte.)
Die skoorsteenkap is volgens eie ontwerp. Maak tekeninge en maatvorms.
Algeheel moet afmetings binne ±2 mm van die vereiste afmetings wees.
Daar moet geen beskadiging van gereedskap en toerusting wees nie.
Alle veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
Alle slak moet van die sweiswerk verwyder word.
Nadat alle afmetings uitgemerk is, moet assessering volgens die puntestate gedoen word.
Daar mag geen snybaarde aan rande wees nie.
Die projek moet 'n goeie voorkoms hê.
BRONNE BENODIG VIR PAT:
ONDERDEEL MATERIAAL MATES HOEVEELHEDE
Bene 2 mm plaatmetaal 200 x 50 4
Basis 2 mm plaatmetaal 400 x 300 1
Agterkant en sye 2 mm plaatmetaal 1000 x 400 1
Vuurroosterstutte 2 mm plaatmetaal 300 x 20 4
Aspan (Basis) 2 mm plaatmetaal 380 x 280 1
Aspan (380 kante) 2 mm plaatmetaal 380 x 30 2
Aspan (280 kante) 2 mm plaatmetaal 280 x 30 2
1,6 mm gestrekte
Vuurrooster 380 x 280 1
metaal ('mesh')
Vuurroosterraam 8 mm ronde staaf ± 1400 1
Oorgang 1 mm plaatmetaal Volgens maatvorm 1
Skoorsteen
1 mm plaatmetaal 490 x 400 1
(diameter = 150 mm)
Skoorsteenkap 1 mm plaatmetaal Eie ontwerp 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/PAT2020
NSS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/PAT2020
NSS
FIGUUR 1: HERD (DOP), ROOSTERSTUTTE EN POTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/PAT2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS- EN METAALWERK
PUNTESTAAT – HERD (DOP), ROOSTERSTUTTE EN POTE (FIGUUR 1)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK INGEBOUDE BRAAI
LEERDERS
P
U
FASETTE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Dopafmetings 10
Dopbuigings 5
Dopsweiswerk 10
Stutafmetings 5
Stutplasing 5
Stutsweiswerk 10
Pootafmetings 10
Pootbuigings 5
Pootsweiswerk 10
Afwerking 10
TOTAAL 80
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/PAT2020
NSS
BRAAIROOSTER EN ASPAN (FIGUUR 2)
FIGUUR 2: ROOSTER EN ASPAN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/PAT2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT – ROOSTER EN ASPAN (FIGUUR 2)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK INGEBOUDE BRAAI
LEERDERS
P
U
FASETTE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Roosterafmetings 5
Rondestaaf-
5
buigings
Roostersweiswerk 5
Aspantafmetings 5
Aspanbuigings 5
Aspansweiswerk 5
Afwerking 5
TOTAAL 35
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/PAT2020
NSS
OORGANGSTUK EN SKOORSTEEN (FIGUUR 3)
FIGUUR 3: OORGANGSTUK EN SKOORSTEEN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/PAT2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT – OORGANGSTUK EN SKOORSTEEN (FIGUUR 3)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK INGEBOUDE BRAAI
LEERDERS
P
U
FASETTE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Oorgang-
15
maatvorm
Oorgangafmerk 10
Oorgangsnyding 5
Oorgangbuiging 10
Oorgangkoppeling 5
Skoorsteen-
10
maatvorm
Skoorsteenafmerk 5
Skoorsteen-
5
snyding
Skoorsteen-
5
rolvorming
Skoorsteenlas 5
Skoorsteenlas met
5
oorgangstuk
Afwerking 5
TOTAAL 85
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/PAT2020
NSS
PAT 2020: SKOORSTEENKAP:
Kriteria vir die skoorsteenkap:
Ontwerp 'n skoorsteenkap wat op die bo-op die skoorsteen pas vir beskerming en om te
voorkom dat voorwerpe in die skoorsteen afval. Die skoorsteenkapontwerp moet op die
keëlontwikkelingsbeginsels gebaseer wees.
Die skoorsteendiameter is 150 mm.
Beskrywing Materiaal
Skoorsteenkap 0,8–1 mm sagte staal
3 x stutte 2 mm sagte staal
VOORBEELDE:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/PAT2020
NSS
NAAM:
1. Sweis – Skoorsteenkap:
1.1 Gebruik netjiese vryhandsketse om DRIE moontlike opsies vir die skoorsteenkap te ontwerp.
OPSIE – 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/PAT2020
NSS
OPSIE – 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/PAT2020
NSS
OPSIE – 3
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/PAT2020
NSS
1.2 Kies die opsie wat jy gaan toepas en motiveer jou keuse.
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 20 DBE/PAT2020
NSS
1.3 Doen al die nodige berekeninge en maak 'n maatvorm uit papier.
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 21 DBE/PAT2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT – SKOORSTEENKAP (EIE ONTWERP)
GRAAD 12 DATUM
PROJEK INGEBOUDE BRAAI
LEERDERS
P
U
FASETTE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Tekeninge 5
Maatvorm 10
Kap 10
Afwerking 5
TOTAAL 30
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 22 DBE/PAT2020
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
SWEIS EN METAALWERK
PUNTESTAAT – SAMESTELLING EN TOTALE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK INGEBOUDE BRAAI
LEERDERS
P
U
FASETTE N
T
E
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
Veiligheid 5
Samestelling-
oorgang/skoor-
10
steen aan herd
(dop)
Aanbieding 10
TOTAAL 25
TOTALE
Herd (dop),
roosterstutte en 80
pote
Aspan en
30
vuurrooster
Oorgangstuk en
85
skoorsteen
Skoorsteenkap 30
Samestelling 25
TOTAAL 250
Totale PAT-punt 100
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER
HANDTEKENING VAN VAKHOOF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 23 DBE/PAT2020
NSS
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle begrip
van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en redenasievermoëns te
versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar
buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die
geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.
- Mechanical Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Mechanical Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 Practical assessment tasks
More Mechanical Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
Related documents

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afrikaans)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper