Skip to content
Practical assessment task

Mechanical Technology PAT GR 12 2021 (Fitting and Machining) Afr

Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2021 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12202124 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING) RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGTAKE GRAAD 12 2021 Hierdie riglyne bestaan uit 24 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/PAT 2021 NSS INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. INLEIDING/AGTERGROND 3 2. ONDERWYSERRIGLYNE 4 2.1 Administrasie van die PAT 4 2.2 Assessering van die PAT 4 2.3 Moderering van die PAT 4 2.4 Gevolge van afwesigheid/nie-inlewering van take 4 2.5 Verklaring van Egtheid 5 3. LEERDERRIGLYNE 6 Instruksies aan die leerder 6 4. SPESIALISERING 7 PASWERK EN MASJINERING 7 Rubrieke 16 Nasienstate 18 5. GEVOLGTREKKING 24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/PAT 2021 NSS 1. INLEIDING/AGTERGROND Die 18 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal 'n praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:  LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie  KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste  WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie, Tegniese Wetenskappe, Tegniese Wiskunde  DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme  TEGNOLOGIE: Meganiese Tegnologie, Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp. 'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle kandidate ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van die eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assessering van vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens, geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae ontvang. Die beplanning en uitvoering van die PAT verskil van vak tot vak. Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te neem. Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en tel 25% van die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel van die praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n Nasie se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die talente van leerders te ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap kan maak, deur die gebruik en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne. Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op die volgende gefokus word:  'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om logiese afleidings te maak, om dit kreatief met verbeelding aan te wend;  'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en vervaardiging weer te gee en  'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om besluite te neem en om deur ervaring te leer. Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van ingenieurswetenskappe is belangrik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die nodige praktiese vermoë toe te rus vir die verlangde prosesse. Praktiese opleiding is die toepassing van die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te bring. Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer ten toon stel. Die gee van 'n sekere vlak van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering en ontwikkeling van selfvertroue. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/PAT 2021 NSS 2. ONDERWYSERRIGLYNE 2.1 Administrasie van die PAT Onderwysers word versoek om kopieë van die onderskeie spesialisering-PAT-dokumente te maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word. Die praktiese assesseringstaak vir Graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en ekstern gemodereer. Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na die KABV-dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering monitor. Wanneer formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te administreer. Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder gekontroleerde omstandighede afgehandel word. (Verwys na Meganiese Tegnologie SPESIALISERING: KABV Graad 10–12.) 2.2 Assessering van die PAT Deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding en ondersteuning aan die leerder gegee word. Beide formele en informele assessering moet toegepas word om die ontwikkeling van die betrokke vaardighede te verseker. Informele assessering kan toegepas word om slegs die vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser gedoen en aangeteken word. 2.3 Moderering van die PAT Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van die PAT aan die moderator voorgelê word. Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede te verduidelik tydens die modereringsproses wat aangeleer is. Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep op- of af aanpas, afhangende van die besluit wat uit die moderering voortspruit. 2.4. Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak, met 'n geldige rede, nie voltooi of nie beskikbaar is nie, sal die leerder tyd gegee word tot drie weke voor die aanvangsdatum van die finale einde-van-die-jaar-eksamen om die uitstaande taak in te dien. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt vir hierdie PAT- komponent aan die leerder toegeken word. 'n Leerder se uitslae word as onvoltooid beskou indien hy/sy nie enige komponent van die PAT ingedien het nie. Gebaseer op die hoof van die assesseringsliggaam se besluit, sal hy/sy 'n volgende kans gegun word. Sou die leerder versuim om aan die uitstaande PAT- vereiste te voldoen, sal die punte vir daardie komponente uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese Tegnologie sal ten opsigte van die voltooide take vir bevorderingsdoeleindes aangepas word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/PAT 2021 NSS 2.5 Verklaring van Egtheid NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: (VOLLE NAAM/NAME EN VAN) NAAM VAN ONDERWYSER: Ek verklaar hiermee dat die projek wat vir assessering ingedien is, my eie oorspronklike werk is en nie vantevore vir moderering ingedien is nie. HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM Sover my kennis strek, is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die werk wat aangebied is, sy/haar eie is. HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM SKOOLSTEMPEL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/PAT 2021 NSS 3. LEERDERRIGLYNE Instruksies aan die leerder  Die PAT bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Paswerk en Masjinering. Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale versprei, soos in hierdie dokument uiteengesit. (Sien KABV-dokument.)  Alle take moet volgens die tydraamwerk soos uitgesit in elk van die take, voltooi word.  Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake deel te neem.  Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir die betrokke afdeling van die werk.  Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal bykomende korrektiewe take opgelê word om hulle veiligheidsbewustheid te verbeter. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/PAT 2021 NSS 4. SPESIALISERING PASWERK EN MASJINERING TAAK: BANKSKROEF FIGUUR 1: UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING ONDERDELELYS ONDERDELE HOEVEELHEID MATERIAAL 1. Basis 1 Sagte staal/Aluminium 2. Vaste kaak 1 Sagte staal/Aluminium 3. Bewegende kaak 1 Sagte staal/Aluminium 4. Kaakinsette 2 Sagte staal/Aluminium 5. Gidspenne 2 Blink sagte staal/Aluminium 6. M12 x 1,75 skroef 1 Blink sagte staal/Aluminium 7. Keerwasser 1 Sagte staal/Aluminium 8. Handvatselstel 1 Blink sagte staal/Aluminium Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/PAT 2021 NSS Kwartaal: 1 tot 3 Begindatum: Januarie 2021 Voltooiingsdatum: Augustus 2021 Die volgende standaarde moet bereik word:  Alle groottes moet binne die gegewe toleransie wees.  Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.  Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.  Die projek moet goed aangebied word. BENODIGHEDE VIR PAT: Verbruikbare materiaal per leerder benodig Aantal per Aantal Totale Onderdeel Materiaal Mates leerder leerders hoeveelheid Sagte staal/ Vaste kaak Aluminium 86 x 68 x 12 1 70 x 12 plat staaf Sagte staal/ Bewegende Aluminium 86 x 68 x 12 1 kaak 70 x 12 plat staaf Sagte staal/ Kaakinsette Aluminium 72 x 18 x 8 2 20 x 8 plat staaf Blink sagte staal/ Gidspenne Aluminium 120 x 12 2 12 mm ronde staaf Blink sagte staal/ Skroef Aluminium 145 x 20 1 20 mm ronde staaf Blink sagte staal/ Handvatsel Aluminium 120 x 12 1 12 mm ronde staaf Sagte staal/ Basis Aluminium ± 100 x 70 1 70 x 12 plat staaf Sagte staal/ Keerwasser Aluminium 20 x 2 1 20 mm ronde staaf Splitpenne Splitpenne 20 x 3 2 Boute Versinkte skroewe M6 x 1 x 12 4 Allensleutel- Boute M6 x 1 x 25 2 skroewe LET WEL: Hierdie materiaallys is NIE 'n snylys NIE. Die onderwyser moet die snylys bepaal en saamstel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/PAT 2021 NSS FIGUUR A FIGUUR B FIGUUR C Allensleutel-skroewe Versinkte skroewe Splitpen Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 2 – VASTE KAAK FIGUUR 2: VASTE KAAK Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 3 – BEWEGENDE KAAK FIGUUR 3: BEWEGENDE KAAK Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 4 – KAAKINSETTE FIGUUR 4: KAAKINSETTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 1 – BASIS FIGUUR 5: BASIS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 7 – KEERWASSER ONDERDEEL # 5 – GIDSPENNE ONDERDEEL # 6 – SKROEF FIGUUR 6: SKROEF, GIDSPENNE EN KEERWASSER Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/PAT 2021 NSS ONDERDEEL # 8 – HANDVATSELSTEL FIGUUR 7: HANDVATSELSTEL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/PAT 2021 NSS RUBRIEKE BOOR- EN TAPWERK LET WEL: Gebruik RUBRIEK A vir die assessering van alle gate wat geboor moet word. RUBRIEK A: BOORWERK Assesseringsfaset Punt Boor van regte diameter van gat 1 Diepte korrek geboor 1 Gat skoon en sonder riwwe 1 Gat loodreg aan werkstuk 1 Gat op regte posisie op werkstuk geboor 1 Subtotaal: 5 LET WEL: Gebruik RUBRIEK B vir die assessering van alle interne en eksterne skroefdrade wat getap moet word. RUBRIEK B: TAPWERK VAN SKROEFDRADE Assesseringsfaset Punt Korrekte skroefdraad gesny 1 Skroefdraad loodreg aan werkstuk 1 Skroefdraad het geen riwwe aan die buitekant nie 1 Diepte/Lengte korrek getap 1 Geen defekte nie (bv. dwarsdraad) 1 Subtotaal: 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/PAT 2021 NSS TOLERANSIES LENGTES EN DIAMETERS LET WEL: Op al die lengtes en diameters verloor kandidate 1 punt vir elke 0,1 mm- afwyking van die basiese grootte. Gebruik RUBRIEK C vir assessering van alle lengtes en diameters. RUBRIEK C: LENGTES EN DIAMETERS AFWYKING PUNTVERMINDERING 0–0,1 -0 0,1–0,2 -1 0,2–0,3 -2 0,3–0,4 -3 0,4–0,5 -4 0,5 en meer -5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/PAT 2021 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE PASWERK EN MASJINERING PUNTESTAAT – VASTE KAAK (Onderdeel # 2) – FASE 1 GRAAD 12 DATUM PROJEK BANKSKROEF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Kontroleer 86 mm-lengte 5 LENGTE EN Kontroleer 12 mm-dikte 5 BREEDTE Kontroleer 68 mm-breedte 5 FREES VAN Frees 16 mm-breedte 5 TRAP Frees 4 mm diep 5 Boor van 4 x Ø5 mm-gate Ø5-BOOR 20 (4 x 5) M6- Tapwerk van 4 x M6 20 TAPWERK Ø10.2 Boor van 3 x Ø10,2 mm-gate 15 M12- Tapwerk van M12 x 1,75 5 TAPWERK Frees van afkant – 45°-hoek en 4 mm 5 Subtotaal: 90 FASE 1 TOTAAL: 50 HANDTEKENING VAN ONDERWYSER HANDTEKENING VAN VAKHOOF HANDTEKENING VAN MODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/PAT 2021 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE PASWERK EN MASJINERING PUNTESTAAT – BEWEGENDE KAAK (Onderdeel # 3) – FASE 2 GRAAD 12 DATUM PROJEK BANKSKROEF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Kontroleer 86 mm-lengte 5 LENGTE EN Kontroleer 12 mm-dikte 5 BREEDTE Kontroleer 68 mm-breedte 5 FREES VAN Frees 16 mm-breedte 5 TRAP Frees 4 mm diep 5 Boor van 2 x Ø5 mm-gate Ø5-BOOR 10 (2 x 5) Tapwerk van 2 x M6-gate M6-TAPWERK 10 (2 x 5) Ø8,5 Boor van 2 x Ø8,5 mm-gate 10 Ø12,5 Boor van 1 x Ø12,5 mm-gat 5 M10- Tapwerk van 2 x M10 x 1,5 10 TAPWERK (2 x 5) Frees van afkant – 45°-hoek en 4 mm 5 Subtotaal: 75 FASE 2 TOTAAL: 50 HANDTEKENING VAN ONDERWYSER HANDTEKENING VAN VAKHOOF HANDTEKENING VAN MODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/PAT 2021 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE PASWERK EN MASJINERING PUNTESTAAT – SKROEF (Onderdele # 6 en 7) – FASE 3 GRAAD 12 DATUM PROJEK BANKSKROEF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Totaal 150 mm-lengte 5 30 mm-lengte van Ø20-seksie 5 LENGTE Ø12 tot 'n totale lengte van 120 mm 5 Kontroleer 19 mm-lengte agter 5 seshoek van Ø12-seksie Bereken snydiepte van skroefdraad 4 SNY VAN Skroefdraaddiepte korrek gesny 5 SKROEF Skroefdraad tot lengte van 101 mm 5 DRAAD Skroefdraad skoon gesny (geen 3 skeure nie) Bereken snydiepte van seshoek 4 Na die korrekte diepte gesny 5 SESHOEK Alle kante gelyke grootte 6 Afkanting van seshoek 3 Boor van 2 x Ø3-gate (2 x 5) 10 BOOR 15 mm-afstand van Ø8,5-gat 5 Ø20-diameter 5 KEER- Binnegat – Ø12,5 5 WASSER Afsny na 'n dikte van 2 mm 5 Subtotaal: 85 FASE 3 TOTAAL: 50 HANDTEKENING VAN ONDERWYSER HANDTEKENING VAN VAKHOOF HANDTEKENING VAN MODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/PAT 2021 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE PASWERK EN MASJINERING PUNTESTAAT – DELE (Onderdele # 1, 4, 5 en 8) – FASE 4 GRAAD 12 DATUM PROJEK BANKSKROEF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Kontroleer 72 mm-lengte 5 Kontroleer breedte van 18 mm 5 Kaak 1 Boor 2 x Ø6 mm-gate 10 KAAKINSTETTE Versink gat 2 Skep klemoppervlak 3 Kontroleer 72 mm-lengte 5 Kontroleer breedte van 18 mm 5 Kaak 2 Boor 2 x Ø6 mm-gate 10 Versink gat 2 Skep klemoppervlak 3 Subtotaal: 50 Totale lengte van 120 mm 5 Gidspen 1 Grootte: Ø10 mm 5 Sny M10-skroefdraad 8 mm lank 5 GIDSPENNE Sny 2 x plat oppervlakke 1 mm 5 diep Totale lengte van 120 mm 5 Gidspen 2 Grootte: Ø10 mm 5 Sny M10-skroefdraad 8 mm lank 5 Sny 2 x plat oppervlakke 1 mm 5 diep Subtotaal: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/PAT 2021 NSS Glydeel: Sny Ø8-seksie: 108 mm 5 lank Glydeel: Sny M8-skroefdraad: 5 10 mm lank HANDVAT- Glydeel: Sny Ø12: 12 mm lank 5 SEL- STEL Draai loskop na Ø12 mm 5 Draai loskop na 12 mm-lengte 5 Boor loskop tot M8-tapgrootte 5 Tap M8-skroefdraad 5 Subtotaal: 35 Kontroleer 84 mm-lengte 5 Kontroleer 74 mm-breedte 5 BASIS Boor van 2 x Ø6 mm-gate (2 x 5) 10 Versink 2 x Ø12 (2 x 5) 10 Subtotaal: 30 Veiligheid 5 Afwerking 5 MONTERING Samestelling 5 Aanbieding 5 Subtotaal: 20 Subtotaal: 175 FASE 4 TOTAAL: 100 HANDTEKENING VAN ONDERWYSER HANDTEKENING VAN VAKHOOF HANDTEKENING VAN MODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/PAT 2021 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE PASWERK EN MASJINERING PUNTESTAAT – TOTALE GRAAD 12 DATUM PROJEK BANKSKROEF-TOTALE LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 FASE 1 50 FASE 2 50 FASE 3 50 FASE 4 100 TOTAAL: 250 TOTAAL 100 PAT-PUNT: HANDTEKENING VAN ONDERWYSER HANDTEKENING VAN VAKHOOF HANDTEKENING VAN MODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/PAT 2021 NSS 5. GEVOLGTREKKING Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle begrip van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en redenasievermoëns te versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te wees. Kopiereg voorbehou

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all