Downloaded from hlayiso.com
MEGANIESE TEGNOLOGIE
(PASWERK EN MASJINERING)
RIGLYNE VIR
PRAKTIESE ASSESSERINGTAKE (PAT)
GRAAD 12
2022
Hierdie riglyne bestaan uit 24 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentPractical assessment task 
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)



%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
View all%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Mechanical Technology PAT GR 12 2022 (Fitting and Machining) Afr
Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2022 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.
Mechanical Technology · Grade 12 · 2022 · Afrikaans. Practical assessment task, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Practical assessment task
- Year
- 2022
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 908.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 24
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/PAT 2022
NSS
INHOUDSOPGAWE
BLADSY
1. INLEIDING/AGTERGROND 3
2. ONDERWYSERRIGLYNE 4
2.1 Administrasie van PAT 4
2.2 Assessering van PAT 4
2.3 Moderering van PAT 4
2.4 Gevolge van afwesigheid/nie-inlewering van take 4
2.5 Verklaring van Egtheid 5
3. LEERDERRIGLYNE 6
Instruksies aan die leerder 6
4. SPESIALISERING 7
PASWERK EN MASJINERING 7
Rubrieke 10
Toleransies 10
Fase 1 11
Fase 2 13
Fase 3 16
Fase 4 18
Totale van laertrekker 23
5. GEVOLGTREKKING 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/PAT 2022
NSS
1. INLEIDING/AGTERGROND
Die 18 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal 'n
praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:
LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie
KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste
WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie, Tegniese
Wetenskappe, Tegniese Wiskunde
DIENSTE: Verbruikerswetenskap, Gasvryheidstudie, Toerisme
TEGNOLOGIE: Meganiese Tegnologie, Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie
en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle
leerders ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van die
eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die
skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek
wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis
gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assessering van
vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens, geassesseer kan word nie.
Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne
die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae
ontvang. Die beplanning en uitvoering van die PAT verskil van vak tot vak.
Die PAT laat die onderwyser toe om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te neem.
Die PAT omvat die toepassing van kennis, vaardighede en waardes van die vak en tel 25% van
die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak.
Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer.
Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en
MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel van die
praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n Nasie
se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die talente van leerders te
ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die gemeenskap kan maak, deur die gebruik
en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne.
Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op die
volgende gefokus word:
'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om
logiese afleidings te maak, om dit kreatief met verbeelding aan te wend;
'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en vervaardiging
weer te gee en
'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om besluite
te neem en om deur ervaring te leer.
Hierdie doelwitte kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van
ingenieurswetenskappe is belangrik vir die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die nodige
praktiese vermoë toe te rus vir die verlangde prosesse. Praktiese opleiding is die toepassing van
die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te bring.
Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende
ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul
inisiatief, nuuskierigheid en volhoubaarheid om te leer ten toon stel. Die gee van 'n sekere vlak
van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering en
ontwikkeling van selfvertroue.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/PAT 2022
NSS
2. ONDERWYSERRIGLYNE
2.1 Administrasie van die PAT
Onderwysers word versoek om kopieë van die onderskeie spesialisering-PAT-dokumente te
maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word.
Die praktiese assesseringstaak vir graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en
ekstern gemodereer.
Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na die
KABV-dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering maklik monitor. Wanneer
formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te
administreer.
Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder
gekontroleerde omstandighede afgehandel word (verwys na die Meganiese Tegnologie
SPESIALISERING: KABV Graad 10–12).
Onderwysers MOET 'n prototipe van die taak bou sodat hulle aan leerders kan toon hoe die finale
produk sal lyk. Dit sal die leerders met visuele aanbieding lei. Dit gee die onderwyser insig oor
moontlike uitdagings rakende masjiene, toerusting of materiaal en watter moontlike
vervaardigingsprosedures hy/sy in die werkswinkel moet volg om die PAT te voltooi.
2.2 Assessering van die PAT
Gereelde deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding
en ondersteuning aan leerders gegee word.
Beide formele en informele assessering moet uitgevoer word om die ontwikkeling van die
vasgelegde vaardighede te verseker. Informele assessering kan slegs uitgevoer word om die
vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser
gedoen en aangeteken word.
Na voltooiing van elke fase in elke kwartaal, moet die punte vir die voltooide fase op die
skooladministrasiestelsel aangeteken word.
2.3 Moderering van die PAT
Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van die
PAT aan die moderator voorgelê word.
Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat tydens
die modereringsproses aangeleer is, te verduidelik.
Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep
opwaarts of afwaarts aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering.
Die taak moet duidelik met die korrekte voorletters en van elke leerder gemerk word.
2.4 Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take.
Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak met 'n geldige rede, nie voltooi of nie beskikbaar
is nie, sal die leerder drie weke voor die aanvangsdatum van die finale einde-van-die-jaar-
eksamen tyd gegee word om die uitstaande taak in te dien. Indien die leerder sou versuim om
aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt aan die leerder vir daardie PAT-
komponent toegeken word.
'n Leerder se uitslae word as onvoltooi beskou as hy/sy nie enige komponent van die PAT
ingedien het nie. Hy/Sy sal nog 'n geleentheid gegun word afhangend van die besluit van die hoof
van die assesseringsliggaam. Indien die leerder sou versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste
te voldoen, sal die punte vir daardie komponent(e) uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese
Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die voltooide take.
Indien enige take uitstaande is, loop die leerder die risiko om nie aan die einde van die jaar
sy/haar uitslae te kry nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/PAT 2022
NSS
2.5 Verklaring van Egtheid
NAAM VAN SKOOL:
NAAM VAN LEERDER:
(VOLLE NAAM/NAME EN VAN)
NAAM VAN ONDERWYSER:
Ek verklaar hiermee dat die projek wat vir assessering ingedien is, my eie oorspronklike werk is
en nie vantevore vir moderering ingedien is nie.
HANDTEKENING VAN KANDIDAAT DATUM
Sover my kennis strek, is die verklaring deur die kandidaat hierbo waar en ek aanvaar dat die
werk wat aangebied is, sy/haar eie is.
HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM
SKOOLSTEMPEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/PAT 2022
NSS
3. LEERDERRIGLYNE
Instruksies aan die leerders
Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Paswerk- en
Masjinering. Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale versprei, soos in hierdie
dokument uiteengesit. (Sien KABV-dokument.)
Alle take moet volgens die tydraamwerk wat by elk van die take uiteengesit is, voltooi word.
Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake deel te neem.
Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir daardie
betrokke afdeling van die werk.
Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal
bykomende korrektiewe take opgelê word om hulle veiligheidsbewustheid te verbeter.
Jou taak moet teen einde Augustus 2022 volledig voltooi wees om vir provinsiale en/of
nasionale moderering gereed te wees.
Jou taak moet duidelik met jou naam en van gemerk wees.
Elke kwartaal moet 'n voltooide fase hê sodat 'n punt op die werkende puntestaat en per
SASMS ingevoer kan word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/PAT 2022
NSS
4. SPESIALISERING: PASWERK EN MASJINERING (SPESIFIEK)
TAAK: TWEE-BEEN-LAERTREKKER
FIGUUR 1: UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1 Blok 1 Sagte staal/Aluminium
2 M10 x 1,50-skroef 1 Sagte staal/Aluminium
3 Handvatsel 1 Sagte staal/Aluminium
4 Handvatselknop 1 Sagte staal/Aluminium
5 Linkerbeen 1 Sagte staal/Aluminium
6 Regterbeen 1 Sagte staal/Aluminium
7 M6-hex-bout 2 Sagte staal/Aluminium
M6-hex-nylock- Sagtestaal- en nylock-
8 2
sluitmoer sluitmoer
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/PAT 2022
NSS
Kwartaal: 1 tot 3
Begindatum: Januarie 2022
Voltooiingsdatum: Augustus 2022
Volg die kriteria en standaarde hieronder:
Alle groottes moet binne die gegewe toleransies wees.
Daar moet geen skade aan gereedskap en toerusting wees nie.
Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.
Die projek moet goed aangebied word.
BENODIGHEDE VIR PAT:
Verbruikbare materiaal per leerder benodig
Aantal per Aantal Totale
Onderdeel Materiaal Mates
leerder leerders hoeveelheid
Sagte staal/Aluminium
Blok 70 x 25 x 25 1
25 x 25-vierkantstaaf
M10 x 1,50- Sagte staal/Aluminium
115 x 25 1
skroef 25 mm ronde staaf
Sagte staal/Aluminium
Handvatsel 160 x 16 1
16 mm ronde staaf
Handvatsel- Sagte staal/Aluminium
50 x 16 1
knop 16 mm ronde staaf
Sagte staal/Aluminium
Linkerbeen 110 x 25 x 10 1
25 x 10 mm-platstaaf
Sagte staal/Aluminium
Regterbeen 110 x 25 x 10 1
25 x 10 mm-platstaaf
M6-hex-bout Sagte staal M6 x 1.00 x 30 2
M6-hex-
Sagtestaal- en nylock- M6-nylock-
nylock- 2
sluitmoer sluitmoer
sluitmoer
VOORBEELDE:
FIGUUR 2: M6-HEX-BOUT FIGUUR 3: M6-NYLOCK-SLUITMOER
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/PAT 2022
NSS
ALGEMENE OORSIG EN ALGEMENE AFMETINGS
FIGUUR 4: LAERTREKKER
NOTA AAN ONDERWYSER: TOETS VIR FUNKSIONALITEIT
Die onderwyser moet 'n eenvoudige as vervaardig met 'n persring/laer/katrol om die
funksionaliteit van die voltooide laertrekker te toets. Dit kan van nylon gemaak word. Alternatiewe
maatreëls kan ook gebruik word, bv. 'n as met ingeboude laer/katrol/rat.
VOORBEELD 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/PAT 2022
NSS
RUBRIEKE
BOOR – EN TAPWERK
LET WEL: Gebruik RUBRIEK A hieronder vir assessering van alle gate wat geboor moet
word.
RUBRIEK A: BOORWERK
Assesseringsfaset Punt
Boor van korrekte diameter van gat 1
Diepte korrek geboor 1
Gat skoon en sonder riwwe 1
Gat loodreg op werkstuk geboor 1
Gat regte posisie op werkstuk geboor 1
SUBTOTAAL: 5
LET WEL: Gebruik RUBRIEK B hieronder om alle interne en eksterne skroefdrade te sny.
RUBRIEK B: TAPWERK VAN SKROEFDRADE
Assesseringsfaset Punt
Sny korrekte skroefdraad 1
Skroefdraad loodreg op werkstuk 1
Skroefdraad het geen riwwe aan die buitekant nie 1
Diepte/lengte korrek getap 1
Geen defekte (bv. dwarsdraad) nie 1
SUBTOTAAL: 5
TOLERANSIEREEKS
LENGTES EN DIAMETERS
LET WEL: Op al die lengtes en diameters sal die leerders 1 punt vir elke 0,1 mm-afwyking van
die basiese grootte verloor. Gebruik RUBRIEK C hieronder vir assessering van alle
lengtes en diameters.
RUBRIEK C: LENGTES EN DIAMETERS:
AFWYKING PUNTVERMINDERING
0–0,1 -0
0,1–0,2 -1
0,2–0,3 -2
0,3–0,4 -3
0,4–0,5 -4
0,5 en meer -5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/PAT 2022
NSS
FASE 1: BLOK
Januarie–Maart 2022
FIGUUR 5: BLOK
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – BLOK – FASE 1
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKER
LEERDERS
PUNTE
FASETTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Masjien meet/merk van 60 mm-lengte 2
Masjien meet/merk van 24 x 24-dikte 2
Sny/Masjinering 60 mm-lengte 5
Sny/Masjinering 24 x 24 mm-dikte 5
Merk van Ø6 mm-gate (2 x 2) 4
Merk van Ø8,5 mm-gat (om M10 te tap)
2
(1 x 2)
Merk van 45°-hoeke (4 x 2) 8
Boor Ø6 mm-gate (2 x 5) 10
Boor Ø8,5 m- gat 5
Tap Ø8,5 mm-gat na M10 5
Sny/Masjinering van 45°-hoeke (4 x 5) 20
Sny/Masjinering reses (uitholling) (2 x 5) 10
Afronding 2
SUBTOTAAL: 80
FASE 1 TOTAAL: 50
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN
TEGNIESE DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/PAT 2022
NSS
FASE 2: SKROEF
April–Junie 2022
FIGUUR 6: SKROEF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – SKROEF – FASE 2
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKER
LEERDERS
PUNTE
FASETTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Totale lengte van skroef na 107 mm 5
Skroefdraad totale lengte – 73 mm 5
Groef agter skouer – 2 mm 5
LENGTE Senterpunt – 10 mm 5
Seshoek-lengte na 20 mm 5
Skouerlengte – 2 mm 5
Afkantinglengte – 2 mm 5
Bereken snydiepte van skroefdraad
(Werkskaart 1.1)
2
SNY
SKROEF- Skroefdraaddiepte korrek gesny 5
DRAAD Skroefdraad netjies gesny (Geen
2
skeure)
Bereken snydiepte van seshoek
(Werkskaart 1.2)
5
Sny na korrekte diepte 5
HEXAGON
Masjineer alle kante na dieselfde
grootte
5
Afkanting van agterkant van seshoek 2
Afmerk van Ø8 mm in middel van
kant
2
BOOR
Boor van Ø8 mm-gat 5
Afronding 2
SUBTOTAAL: 70
FASE 2 TOTAAL: 50
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN TEGNIESE
DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/PAT 2022
NSS
WERKSKAART 1: SKROEFDRAADBEREKNINGE.
NAAM VAN LEERDER:
1.1 Bereken die snydiepte van die skroefdraad
(2)
1.2 Bereken die snydiepte van die seshoek
(5)
LET WEL: Hierdie werkblad MOET duidelik in die leerder se bewysportefeulje verskyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/PAT 2022
NSS
FASE 3: HANDVATSEL
Julie–Augustus 2022
FIGUUR 7: HANDVATSEL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – HANDVATSEL– FASE 3
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKER
LEERDERS
PUNTE
FASETTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Totale lengte van 150 mm 5
Skroefdraadlengte na 15 mm 5
LENGTE
Ø8 mm-lengte na 120 mm 5
Vaste kop na 15 mm 5
Afkanting van vaste kop beide kante
4
1,5 mm (2 x 2)
Ø6 na grootte 5
DIAMETER
Ø8 na grootte 5
Ø12 na grootte 5
Ø15 na grootte 5
Ø15 na grootte 5
Boor 5 mm-gat om M6 te tap 2
LOSKOP
Tap M6 5
Lengte van 15 mm 5
Afkanting van beide kante 1,5 mm
4
(2 x 2)
Pas loskop reguit en netjies 3
Afronding 2
Subtotaal: 70
FASE 3 TOTAAL: 50
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN
TEGNIESE DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/PAT 2022
NSS
FASE 4: LAERTREKKER BENE
Januarie–Augustus 2022
FIGUUR 8: LAERTREKKERBENE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/PAT 2022
NSS
FIGUUR 9: LAERTREKKERBEEN – LINKS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/PAT 2022
NSS
FIGUUR 10: LAERTREKKER BEEN – REGS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – LAERTREKKERBENE EN MONTERING – FASE 4
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKER
LEERDERS
PUNTE
FASETTE – LINKERBEEN
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Uitmerk op skoon metaalstuk 10
Boor Ø6 mm-gat 5
Verminder van 10 mm na 9,8 mm
5
dikte
Vermindering van been 30 mm in
5
lengte
Masjinering van tapse kant 5
LINKER BEEN
Klein kant van taps – 8 mm 5
Groot kant van taps – 11 mm 5
Masjineer/Vyl kaak van been –
5
21 mm
Verminder taps van kaak van 4 mm
5
na 3 mm na die einde toe
Kaaklengte – 12 mm 5
Masjineer/Vyl van ronde seksie
5
volgens gegewe afmetings
Totale lengte van been – 100 mm 5
Afronding (Masjinering/Boor/Vylwerk) 5
Subtotaal vir linkerbeen: 70
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN
TEGNIESE DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – LAERTREKKERBENE EN MONTERING – FASE 4
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKER
LEERDERS
PUNTE
FASETTE – REGTERBEEN
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Uitmerk van skoon metaalstuk 10
Boor Ø6 mm-gat 5
Verminder van 10 mm na 9,8 mm
5
dikte
Vermindering van been 30 mm in
5
lengte
Masjinering van tapse kant 5
REGTER BEEN
Klein kant van taps – 8 mm 5
Groot kant van taps – 11 mm 5
Masjineer/Vyl kaak van been –
5
21 mm
Verminder taps van kaak van 4 mm
5
na 3 mm na die einde toe
Kaaklengte – 12 mm 5
Masjineer/Vyl van ronde seksie
5
volgens gegewe afmetings
Totale lengte van been – 100 mm 5
Afronding (Masjinering/Boor/Vylwerk) 5
SUBTOTAAL vir regterbeen: 70
SUBTOTAAL vir linkerbeen: 70
LINKERBEEN + REGTERBEEN: 140
SUBTOTAAL: 70
Bene dieselfde grootte en vorm 10
Montering 10
Funksionaliteitstoets 10
FASE 4 TOTAAL: 100
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN
TEGNIESE DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/PAT 2022
NSS
MEGANIESE TEGNOLOGIE
PASWERK EN MASJINERING
PUNTESTAAT – TOTALE
GRAAD 12 DATUM
PROJEK LAERTREKKERTOTALE
LEERDERS
PUNTE
FASETTE
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
FASE 1 50
FASE 2 50
FASE 3 50
FASE 4 100
TOTAAL: 250
TOTALE PAT-
100
PUNT:
NAAM EN HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
NAAM EN HANDTEKENING VAN
TEGNIESE DEPARTEMENTSHOOF
NAAM EN HANDTEKENING VAN
PRINSIPAAL
NAAM EN HANDTEKENING VAN
VAKMODERATOR
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/PAT 2021
NSS
5. GEVOLGTREKKING
Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle begrip van
die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en redenasievermoëns te versterk,
en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar buite aan te
durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die geleentheid om by
hulle eie leerervarings betrokke te wees.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.
- Mechanical Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Mechanical Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 Practical assessment tasks
More Mechanical Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
_Afrikaans_hlayiso.com_--aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882/v1-fd2ca7edf910eab03a55/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
%20MG%20Eng--ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594/v1-3e0bd44f4bc86cf3bb1d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Eng--b8312fc4-1011-4937-9064-e8f6e98e0522/v1-4e35b18b278ef13f27db/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
%20MG%20Afr--4d73394c-65e2-45a0-8c73-ff031ad7876d/v1-f8505fa62d4e84b305b7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC MG QP
Related documents
%20MG%20Afr--03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a/v1-02788e8df50b92af342d/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
%20MEMO%20SEPT%202018_Afrikaans_hlayiso.com_--7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f/v1-8c4fd157b15dbe2fd703/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 Memo (Afrikaans)
%20GR12%20QP%20SEPT2018_Afrikaans_hlayiso.com_--f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f/v1-60c224a1f4f80b992ccd/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology
%20Afr_hlayiso.com_--7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f/v1-e8a08d94a30d7d50ccd0/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Eng_hlayiso.com_--f03288e3-d3c2-4c65-a019-d4693dd07869/v1-b380482b98e169026524/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--50e6656e-8501-472e-91a3-2266ca02468e/v1-e46de5ee84c6eb3e8e36/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Eng_hlayiso.com_--1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666/v1-5068227f3cbbba17b78f/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1/v1-28cf2259fca9bcde2f63/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2023 Question Paper
%20Afr_hlayiso.com_--13f8ed56-a4ef-4858-8d10-2d07c992e826/v1-b299996dbfd99aec246f/card.webp)
Question paper