Skip to content
Practical assessment task

Mechanical Technology PAT GR 12 2022 (Welding and Metalwork) Afr

Grade 12 Mechanical Technology practical assessment task from the 2022 (Afrikaans), 27 pages. Read online or get the free PDF download.

Subject: Mechanical TechnologyGrade 12202227 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK) RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGTAKE (PAT) GRAAD 12 2022 Hierdie riglyne bestaan uit 27 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/PAT 2022 NSS INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. INLEIDING/AGTERGROND 3 2. ONDERWYSERRIGLYNE 4 2.1 Administrasie van PAT 4 2.2 Assessering van PAT 4 2.3 Moderering van PAT 4 2.4 Gevolge van afwesigheid/nie-inlewering van take 4 2.5 Verklaring van egtheid 5 3. LEERDERRIGLYNE 6 Instruksies aan die leerder 6 4. SPESIALISERING 7 SWEIS- EN METAALWERK 7 Rocketstoof-konsepontwerpe 8 Voorbeelde van kwaliteit van sweiswerk 9 Rubrieke 10 Fase 1 12 Fase 2 15 Fase 3 19 Fase 4 22 Rocketstoof-totale 25 5. GEVOLGTREKKING 26 BYLAE A 27 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/PAT 2022 NSS 1. INLEIDING/AGTERGROND Die 18 Nasionale Kurrikulumverklaringvakke wat 'n praktiese komponent insluit, bevat almal 'n praktiese assesseringstaak (PAT). Hierdie vakke is:  LANDBOU: Landboubestuurswetenskappe, Landboutegnologie  KUNS: Dans, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste  WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie, Tegniese Wetenskappe, Tegniese Wiskunde  DIENSTE: Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, Toerisme  TEGNOLOGIE: Meganiese Tegnologie, Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie, en Ingenieursgrafika en -ontwerp. 'n Praktiese assesseringstaak (PAT) is 'n verpligte komponent van die finale promosiepunt vir alle leerders ingeskryf vir vakke wat 'n praktiese komponent het en tel 25% (100 punte) van die eksamenpunt aan die einde van die jaar. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Dit word in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite afgebreek wat saam die PAT opmaak. Die PAT bied leerders die geleentheid om op 'n gereelde basis gedurende die skooljaar geassesseer te word en dit maak ook voorsiening vir die assessering van vaardighede wat nie in 'n geskrewe formaat, bv. toetse of eksamens, geassesseer kan word nie. Dit is dus belangrik dat skole seker maak dat al die leerders die praktiese assesseringstake binne die toegelate tydperk voltooi om te verseker dat leerders aan die einde van die jaar hulle uitslae ontvang. Die beplanning en uitvoering van die PAT verskil van vak tot vak. Die PAT stel die onderwyser in staat om direk en sistematies toegepaste vaardighede waar te neem. Die PAT omvat die toepassing van die kennis, vaardighede en waardes van daardie spesifieke vak en tel 25% van die totale promosie/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak. Die PAT word oor die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer. Enige professie vereis dat sy lede grondige kennis in beide teorie en praktyk moet hê en MEGANIESE TEGNOLOGIE is geen uitsondering nie. Daar word beklemtoon dat die doel van die praktiese assesseringstaak is om 'n vaardige leerder in elke spesialiseringsveld te lewer. 'n Nasie se ware rykdom lê in sy mannekrag en onderwys wat moet streef om die talente van leerders te ontwikkel sodat hy/sy 'n bydrae tot die welvaart van die samelewing kan maak deur die gebruik en ontwikkeling van wetenskaplike en tegnologiese hulpbronne. Om 'n leerder in MEGANIESE TEGNOLOGIE se spesialiseringsvelde voor te berei, moet op die volgende gefokus word:  'n Gesindheid waar die leerder selektief idees, bewyslewering en feite kan gebruik om logiese afleidings te maak en om dit kreatief en met verbeelding aan te wend;  'n Vermoë om idees en inligting deur middel van spraak, skryf, tekeninge en vervaardiging weer te gee; en  'n Bereidwilligheid en vermoë om verantwoordelikheid te aanvaar en uit te oefen, om besluite te neem en om deur ervaring te leer. Hierdie eienskappe kan nie alles in die klaskamer bereik word nie. 'n Grondige kennis van ingenieurswetenskappe is noodsaaklik om die MEGANIESE TEGNOLOGIE-leerder met die nodige praktiese vermoëns vir die vereiste prosesse toe te rus. Praktiese opleiding is die toepassing van die vereiste essensiële vaardighede om die vakteorie en die praktyk in lyn te bring. Praktiese toepassing in die werkswinkel moet derhalwe 'n interessante en 'n uitdagende ondervinding wees om die leerder fisies en intellektueel te ontwikkel. Die leerders moet hul inisiatief, nuuskierigheid en deursettingsvermoë met betrekking tot leer toon. Die gee van 'n sekere vlak van verantwoordelikheid gedurende praktiese toepassing is belangrik vir die stimulering en ontwikkeling van selfvertroue. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/PAT 2022 NSS 2. ONDERWYSERRIGLYNE 2.1 Administrasie van die PAT Onderwysers word versoek om kopieë van die onderskeie spesialisering-PAT-dokumente te maak. Hierdie dokumente moet aan die begin van die jaar aan die leerders uitgedeel word. Die praktiese assesseringstaak vir graad 12 word ekstern opgestel, intern geassesseer en ekstern gemodereer. Onderwysers moet teikendatums vir die verskillende fasette van die PAT aanheg (verwys na die KABV-dokument). Op hierdie manier kan die leerders hul eie vordering maklik monitor. Wanneer formele assessering plaasvind, is dit die verantwoordelikheid van die onderwyser om dit te administreer. Die PAT moet binne die eerste drie kwartale afgehandel word. Die PAT moet onder gekontroleerde omstandighede afgehandel word (verwys na die Meganiese Tegnologie SPESIALISERING: KABV Graad 10–12). Onderwysers MOET 'n prototipe van die taak bou sodat hulle aan leerders kan toon hoe die finale produk sal lyk. Dit sal die leerders met visuele aanbieding lei. Dit gee die onderwyser insig oor moontlike uitdagings rakende masjiene, toerusting of materiaal en watter moontlike vervaardigingsprosedures hy/sy in die werkswinkel moet volg om die PAT te voltooi. 2.2 Assessering van die PAT Gereelde deurlopende ontwikkelingsterugvoering is nodig om te verseker dat die nodige leiding en ondersteuning aan leerders gegee word. Beide formele en informele assessering moet uitgevoer word om die ontwikkeling van die vasgelegde vaardighede te verseker. Informele assessering kan slegs uitgevoer word om die vordering van die leerder te monitor. Formele assessering moet altyd deur die onderwyser gedoen en aangeteken word. Na voltooiing van elke fase in elke kwartaal, moet die punte vir die voltooide fase op die skooladministrasiestelsel aangeteken word. 2.3 Moderering van die PAT Die take, projek, assesseringsvereistes en puntestate moet gedurende die moderering van die PAT aan die moderator voorgelê word. Die moderator moet 'n leerder kan versoek om die funksies, beginsels en vaardighede wat tydens die modereringsproses aangeleer is, te verduidelik. Wanneer die moderering voltooi is, kan die moderator, indien nodig, die punte van die groep opwaarts of afwaarts aanpas afhangende van die besluit voortspruitende uit die moderering. Die taak moet duidelik met die korrekte voorletters en van elke leerder gemerk word. 2.4 Gevolge van afwesighede/nie-inlewering van take. Indien 'n leerder se praktiese assesseringstaak met 'n geldige rede, nie voltooi of nie beskikbaar is nie, sal die leerder drie weke voor die aanvangsdatum van die finale einde-van-die-jaar-eksamen tyd gegee word om die uitstaande taak in te dien. Indien die leerder sou versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal 'n nulpunt aan die leerder vir daardie PAT-komponent toegeken word. 'n Leerder se uitslae word as onvoltooi beskou as hy/sy nie enige komponent van die PAT ingedien het nie. Hy/Sy sal nog 'n geleentheid gegun word afhangend van die besluit van die hoof van die assesseringsliggaam. Indien die leerder sou versuim om aan die uitstaande PAT-vereiste te voldoen, sal die punte vir daardie komponent(e) uitgelaat word en die finale punt vir Meganiese Tegnologie sal aangepas word vir bevorderingsdoeleindes ten opsigte van die voltooide take. Indien enige take uitstaande is, loop die leerder die risiko om nie aan die einde van die jaar sy/haar uitslae te kry nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/PAT 2022 NSS 2.5 Verklaring van Egtheid NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN LEERDER: (VOLLE NAME EN VAN) NAAM VAN ONDERWYSER: Ek verklaar hiermee dat die projek ingedien vir assessering my eie, oorspronklike werk is en nie vantevore vir moderering ingedien is nie. HANDTEKENING VAN LEERDER DATUM Sover my kennis strek, is die verklaring deur die leerder hierbo waar en ek aanvaar dat die werk wat aangebied is sy of haar eie is. HANDTEKENING VAN ONDERWYSER DATUM SKOOLSTEMPEL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/PAT 2022 NSS 3. LEERDERRIGLYNE Instruksies aan die leerders  Die praktiese assesseringstaak (PAT) bestaan uit 'n spesialiseringstaak in Sweis- en Metaalwerk. Die praktiese werk word oor die eerste drie kwartale versprei, soos in hierdie dokument uiteengesit. (Sien KABV-dokument.)  Alle take moet volgens die tydraamwerk wat by elk van die take uiteengesit is, voltooi word.  Leerders word versoek om aktief aan alle praktiese assesseringstake deel te neem.  Leerders wat nie saamwerk nie, sal punte verloor of selfs 'n nulpunt ontvang vir daardie betrokke afdeling van die werk.  Leerders wat onveilig in die werkswinkel optree en ander leerders in gevaar stel, sal bykomende korrektiewe take opgelê word om hulle veiligheidsbewustheid te verbeter.  Jou taak moet teen einde Augustus 2022 volledig voltooi wees om vir provinsiale en/of nasionale moderering gereed te wees.  Jou taak moet duidelik met jou naam en van gemerk wees.  Elke kwartaal moet 'n voltooide fase hê sodat 'n punt op die werkende puntestaat en per SASMS ingesleutel kan word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/PAT 2022 NSS 4. SWEIS- EN METAALWERK (SPESIFIEK) TAAK: ROCKETSTOOF: Kwartaal: 1 tot 3 Begindatum: Januarie 2022 Voltooiingsdatum: Augustus 2022 Volg die kriteria en standaarde hieronder:  Die ontwerp van die rocketstoof word in die figure gegee, getoon.  Hou bekostigbaarheid in gedagte. (Standaardgroottes van plaatmetaal)  Die binnerooster is volgens eie ontwerp. Maak tekeninge en template.  Afmetings moet in alle opsigte binne ±2 mm van die vereiste afmetings wees.  Gereedskap en toerusting moet nie beskadig word nie.  Alle toepaslike veiligheidsmaatreëls moet nagekom word.  Alle slak moet van die sweiswerk verwyder word.  Nadat alle afmetings uitgemerk is, moet punte aangeteken word.  Daar mag geen snybaarde aan rande wees nie.  Die projek moet 'n goeie voorkoms hê. BRONNE BENODIG VIR PAT: HOEVEEL- KOMPONENTE MATERIAAL MATES HEDE 1 Basisvoete 25 x 25 x 3 mm hoekyster 350 mm 2 2 Horisontale pyp 100 x 100 x 2 mm vierkantige buis 375 mm 1 Binnerooster- Gestrekte metaal (plaatgaas)/ 3 100 x 100 mm 1 ondersteuning eie ontwerp 4 Vertikale pyp 100 x 100 x 2 mm vierkantige buis 400 mm 1 5 Ladingspyp 100 x 100 x 2 mm vierkantige buis 283 mm 1 6 Oorgangstuk 2 mm plaatmetaal Volgens templaat 4 7 Rooster en raam 25 x 25 x 3 mm hoekyster 2 250 mm 1 Deksels 2 mm plaatmetaal 130 x 130 x 2 mm 3 8 Dekselskarniere Ø10 mm rondestaafskarniere 10 x 60 mm 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/PAT 2022 NSS ROCKETSTOOF-KONSEPONTWERPE LET WEL: Die voorbeelde hieronder is slegs illustrasies vir persepsie om die konsep van die bakontwerp en die vierkant-tot-vierkant-geutbak te illustreer. VOORBEELD 1: BAKONTWERP VOORBEELD 2: GEUTBAKONTWERP VOORBEELD 3: ROOSTERONTWERP Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/PAT 2022 NSS VOORBEELDE VAN DIE KWALITEIT VAN DIE SWEISWERK VOORBEELD 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/PAT 2022 NSS RUBRIEK VIR SNY, SWEIS EN AANBIEDING Uitstekend Goed Gemiddeld Swak Onvolledig KATEGORIE (5) (4) (3) (2) (1) Alle dele akkuraat Byna alle dele gemerk Die meeste dele gemerk Sommige dele Swak en verkeerd volgens afmetings en akkurate afmetings en akkurate afmetings gedeeltelik gemerk/'n gemerk/onakkuraat. MERK VAN gemerk. verkry. verkry. mate van akkuraatheid ± 6 mm-afwyking van DELE/STUKKE ± 1 mm-afwyking van ± 2–3 mm-afwyking van ± 4 mm-afwyking van verkry. vereiste afmetings. vereiste afmetings. vereiste afmetings. vereiste afmetings. ± 5 mm-afwyking van vereiste afmetings. Alle dele akkuraat Byna alle dele akkuraat Die meeste dele 'n Bietjie akkuraatheid Seksie/Deel swak gesny/geboor volgens gesny/geboor. akkuraat gesny/ geboor. verkry met 'n sekere gesny/boorwerk SNY- EN afmetings. ± 2–3 mm-afwyking ± 4 mm-afwyking mate van afmetings. onakkuraat of verkeerde BOORWERK ± 1 mm-afwyking. ± 5 mm-afwyking afmetings. ± 6 mm-afwyking Geen sweisdefekte Netjiese sweiswerk Van die sweiskraalwerk Swak sweiswerk Baie swak sweiswerk. sigbaar nie. gedoen. Goeie is sigbaar. Sweisdefekte gedoen. Baie Baie sweisdefekte met Kraalsweislas netjies en sweiskraalwerk met 'n teenwoordig. Nie volle sweisdefekte sigbaar. geen samesmelting nie KWALITEIT VAN volledige samesmelting paar klein defekte samesmelting verkry Swak of geen en gate deurgebrand. SWEISWERK van metaal verkry. Alle sigbaar. Goeie nie. Alle slak is net samesmelting verkry slak is verwyder. samesmelting verkry. gedeeltelik verwyder. nie. Op sommige plekke Alle slak is verwyder. is metaal deurgebrand. Sweisareas is netjies en Byna alle sweisareas is Meeste sweisareas Party sweisareas netjies Geen sweisareas netjies skoon afgerond, geskuur netjies en skoon netjies en skoon en skoon afgerond, en skoon afgerond, en geverf. Projek is afgerond, geskuur en afgerond, geskuur en geskuur en geverf. geskuur en geverf nie. AFRONDING EN uitstekend aangebied. geverf. Projek is goed geverf. Swak aanbieding met Geen volledige AANBIEDING Uitstekende aangebied. Gemiddelde aanbieding. beperkte funksionaliteit. aanmekaarsit nie. Baie funksionaliteit verkry. Funksionaliteit verkry. Projek sal funksioneer. swak aanbieding met geen funksionaliteit nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 1 TOON DIE ROCKETSTOOF FIGUUR 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/PAT 2022 NSS FASE 1: HORISONTALE PYP EN BASISVOETE Januarie–Maart 2022 Alternatiewe voorstel: Boor 16 x ø10 eweredig gespasieerde gate FIGUUR 2 HORISONTALE PYP FIGUUR 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/PAT 2022 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK PUNTESTAAT – BASISVOETE EN HORISONTALE PYP – FASE 1 GRAAD 12 DATUM PROJEK ROCKETSTOOF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Sny hoekyster volgens 5 afmetings BASISVOETE Verwyder alle baarde van 5 voete Meet en merk na grootte 5 375 mm Sny na 375 mm 5 Meet en sny gestrekte metaal na 100 x 100 mm 10 HORISONTALE OF Merk van 16 x gate PYP om te boor Sweis gestrekte metaal in posisie OF 10 Boor gate 16 x Ø10 eweredig gespasieer Sweis basisvoete in 10 posisie (2 x 5) SUBTOTAAL: 50 TOTAAL: 50 NAAM EN HANDTEKENING VAN ONDERWYSER NAAM EN HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN VAKMODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/PAT 2022 NSS FASE 2: VERTIKALE- EN LADINGSPYPE April–Junie 2022 FIGUUR 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/PAT 2022 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK PUNTESTAAT – VERTIKALE- EN LADINGSPYP – FASE 2 GRAAD 12 DATUM PROJEK ROCKETSTOOF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Meet en merk na lengte 400 mm en om 140 mm uit te 10 sny (2 x 5) VERTIKALE Sny na grootte 400 mm 5 PYP Sny 140 x 100 mm uit 5 Vyl alle baarde af 5 Meet en merk na lengte van 5 283 mm Meet en merk hoek 45° 5 Sny na grootte 283 mm 5 LADINGS- PYP Sny 45°-hoek 5 Vyl alle baarde af 5 Sweis vertikale- en 15 ladingspype (3 x 5) SUBTOTAAL: 65 TOTAAL: 50 NAAM EN HANDTEKENING VAN ONDERWYSER NAAM EN HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN VAKMODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/PAT 2022 NSS FASE 3: DEKSELS EN ROOSTER Julie–Augustus 2022 FIGUUR 8 FIGUUR 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 20 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 10 ROOSTER FIGUUR 11 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 21 DBE/PAT 2022 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK PUNTESTAAT – DEKSELS EN ROOSTER – FASE 3 GRAAD 12 DATUM PROJEK ROCKETSTOOF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Meet en merk na grootte 5 Sny na verlangde grootte 5 DEKSEL 1 Buig na verlangde vorm 5 Sweis hoeke 5 Sweis skarniere op deksel vas 5 Meet en merk na grootte 5 Sny na verlangde grootte 5 DEKSEL 2 Buig na verlangde vorm 5 Sweis hoeke 5 Sweis skarniere op deksel vas 5 Meet en merk na grootte 5 Sny na verlangde grootte 5 DEKSEL 3 Buig na verlangde vorm 5 Sweis hoeke 5 Sweis skarniere op deksel vas 5 Meet en merk raam na grootte 5 250 mm Meet en merk stutte na grootte 5 244 mm Sny raam na 250 mm 5 ROOSTER Sny stutte 244 mm 5 Verstek 4 hoeke (4 x 5) 20 Sweis alle hoeke (4 x 5) 20 Sweis hoekysterstutte (5 x 5) 25 SUBTOTAAL: 160 TOTAAL: 50 NAAM EN HANDTEKENING VAN ONDERWYSER NAAM EN HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN VAKMODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 22 DBE/PAT 2022 NSS FASE 4: ONTWIKKELING EN GEUTBAK Januarie–Augustus 2022 FIGUUR 12 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 23 DBE/PAT 2022 NSS FIGUUR 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 24 DBE/PAT 2022 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK PUNTESTAAT – ONTWIKKELING EN GEUTBAK– FASE 4 GRAAD 12 DATUM PROJEK ROCKETSTOOF LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Maatvormberekeninge 10 (verwys na BYLAE A) Uitmerk van maatvorm 5 Uitsny van maatvorm 5 Oordra van maatvorm na 5 plaatmetaal Sny van oorgangstukke 20 (4 kante x 5) Sweis van oorgangstukke – 20 Kante 1–4 (4 x 5) Sweis oorgangstuk op vertikale pyp 20 (4 x 5) Aanmekaarsit van vertikale- na 20 horisontale pyp (4 x 5) Aanbieding (skuurafwerking van 5 produk) Aanbieding (produk geverf) 5 Funksionaliteit 5 SUBTOTAAL 120 TOTAL 100 NAAM EN HANDTEKENING VAN ONDERWYSER NAAM EN HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN VAKMODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 25 DBE/PAT 2022 NSS MEGANIESE TEGNOLOGIE SWEIS- EN METAALWERK PUNTESTAAT – TOTALE GRAAD 12 DATUM PROJEK ROCKETSTOOFTOTALE LEERDERS PUNTE FASETTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 FASE 1 50 FASE 2 50 FASE 3 50 FASE 4 100 TOTAAL: 250 TOTAAL 100 PAT-PUNT: NAAM EN HANDTEKENING VAN ONDERWYSER NAAM EN HANDTEKENING VAN DEPARTEMENTSHOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN HOOF NAAM EN HANDTEKENING VAN VAKMODERATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 26 DBE/PAT 2022 NSS 5. GEVOLGTREKKING Na voltooiing van die praktiese assesseringstaak moet leerders in staat wees om hulle begrip van die bedryf te demonstreer; hulle kennis, vaardighede, waardes en redenasievermoëns te versterk, en ook betrekkinge buite die klaskamer te vestig en uitdagings in die wêreld daar buite aan te durf. Die PAT ontwikkel verder leerders se lewensvaardighede en gee hulle die geleentheid om by hulle eie leerervarings betrokke te wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 27 DBE/PAT 2022 NSS BYLAE A – MAATVORMBEREKENINGE (10) NAAM EN VAN: ___________________________________________ EKSAMENNOMMER:_______________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________________ __________________________________________________________________ Kopiereg voorbehou

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Mechanical Technology.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all