Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 507.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 B (1)
1.3 D (1)
1.4 D (1)
1.5 A (1)
1.6 C (1)
1.7 D (1)
1.8 D (1)
1.9 B (1)
1.10 D (1)
1.11 D (1)
1.12 C (1)
1.13 B (1)
1.14 B (1)
1.15 A (1)
1.16 C (1)
1.17 A (1)
1.18 C (1)
1.19 D (1)
1.20 B (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Veiligheid – Senterdraaibank
• Wees op die uitkyk vir roterende werkstukke
• Moenie snysels met jou hand verwyder nie
• Wees versigtig om nie die snygereedsap in die kloukop in te beweeg
nie
• Moenie enige verstellings aan die werkstuk doen terwyl die masjien loop
nie
• Moenie gereedskap op die masjien los tydens werking nie
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Veiligheid – Trektoetser
• Gebruik 'n veiligheidsbril
• Moenie oormatige druk toepas nie
• Toetsstuk moet behoorlik vas wees vir toetsing
• Gaan hidrouliese-vloeistofvlak na
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Veiligheid – Veertoetser
• Veertoetser moet in 'n goeie toestand wees
• Veertoetser moet korrek en stewig monteer wees
• Maak seker dat die veer nie uit posisie kan glip voordat die las toegepas
word nie
• 'n Egalige las moet toegepas word
• Verlig die las versigtig en egalig
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Veiligheid – Silinderlekkasietoetser
• Maak die area om die vonkprop skoon, voordat die vonkprop verwyder
word
Voorkom dat vuilheid in die silinder beland.
• Wees versigtig wanneer die verkoelerdop verwyder word
Die water kan warm en onder druk wees.
• Moenie die voorgeskrewe druk oorskry om die silinder te toets nie
Om skade aan seëls en toetser te voorkom.
• Die toetser moet behoorlik pas en deeglik in die vonkprop- of inspuitergat
vasgedraai word.
Om skade aan die toetser en vonkprop- of inspuitergat te voorkom.
(Enige 2 x 2) (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
3.1 Kompressietoets
3.1.1 • Nat kompressietoets
• Droë kompressietoets (2)
3.1.2 • Geslete silinders
• Geslete suierringe
• Geslete suier
• Lekkende inlaatklep
• Lekkende uitlaatklep
• Lekkende silinderkoppakstuk
(Enige 2 x 1) (2)
3.2 Oliepomp
• Oliedruktoetser of oliedruktoetser (1)
3.3 Verkoelingstelseltoets
• Verwyder verkoelerdop en pas die toetser
• Pomp lug teen die voorgeskrewe druk in die stelsel
• Noteer die lesing en as die lesing verlaag, is dit 'n aanduiding van 'n
lekkende stelsel.
• Om te toets vir lekkende silinderkoppakstuk, word die enjin
aangeskakel.
• As die lesing merkbaar toeneem terwyl die enjin luier, is dit 'n aanduiding
van 'n lekkende silinderkoppakstuk. (7)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: MATERIALE
4.1 Yster-koolstof-eienskappe
4.1.1 Perliet:
• Goeie smeebaarheid
• Hard
• Sterk en taai
• Weerstand teen vervorming
(Enige 2 x 1) (2)
4.1.2 Sementiet:
• Baie hard
• Bros (2)
4.2 Kritieke punte
4.2.1 AC 1 – laer kritieke punt
• Die laagste temperatuur waartoe staal verhit moet word om
verhard te word.
• Laagste temperatuur waarteen die struktuur begin
verander.
(Enige 1 x 2) (2)
4.2.2 AC 3 – hoër kritieke punt
• Hoogste temperatuur waartoe staal verhit kan word om die
hoogste hardheid te bereik.
• Die temperatuur waarteen staal sy magnetiese eienskappe
geheel en al verloor.
• Die temperatuur waarteen die struktuur op sy fynste is.
(Enige 1 x 2) (2)
4.3 Koolstofinhoud bepaal die hardheid van staal. (1)
4.5 Ferrietstruktuur in staal bepaal die smeebaarheid. (1)
4.6 Ousteniet is 'n soliede oplossing van yster en koolstof wat ook ysterkarbied
genoem word. Die struktuur is op sy fynste (2)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Ratberekening
5.1.1 Sirkelsteek = mπ
×
Steeksirkel
module = π
12,567
=π
= 4 mm (3)
5.1.2 Buitediameter = SSD + 2m
SSD = BD − 2m
= 112 − 2(4 )
= 104mm (3)
5.1.3 Snydiepte = 2,57m Snydiepte = 2,25m
Snydiepte = 2,157 × 4 of Snydiepte = 2,25 × 4
= 8,628mm = 9mm
= 8,63mm (2)
5.1.4 Addendum = m
= 4mm (1)
5.1.5 Dedendum = 1,157m Dedendum = 1,25m
= 1,157 × 4 of Dedundum = 1,25 × 4
= 4,628mm = 5mm
= 4,63mm (2)
5.1.6 Vryruimte = 0,157m Vryruimte = 0,25m
= 0,157 × 4 of = 0,25 × 4
= 0,628mm = 1mm (2)
5.1.7 PCD
module =
Tande
PCD
Tande =
m
104
=
4
= 26 tande (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
5.2 Indeksering
40
Indeksering =
n
40
=
26
40 2
= ÷
26 2
20
=
13
7 3
=1 ×
13 3
21
=1
39
Indeksering = 1 volle draai van die indeksslinger en 21 gate op die 39 gatsirkel. (4)
5.3 Skroefdraadsny
• Stel die werkstuk in die senterdraaibank op en draai tot op die
buitediameter van die draad.
• Stel die saamgesteldeslee op 30° na regs en stel die beitel akkuraat in
die beitelhouer.
• Raadpleeg die indeksplaat van die snelwisselratkas vir 'n 2 mm-steek en
skuif die hefbome dienooreenkomstig.
• Skakel die senterdraaibank aan en stel die snybeitel op raakpunt op die
werkstuk. Stel die gegradueerde wyserplate op nul (dwarstoevoer en
saamgesteldeslee)
• Beweeg die snybeitel 'n kort afstand van die werkstukpunt af en voer die
saamgesteldebeitelslee so 0,06 mm inwaarts.
• Met die senterdraaibank wat roteer, laat die halfmoere op die korrekte lyn
van die draadsnywyserplaat inkam, vir die eerste snit.
• Onttrek die snybeitel aan die einde van die snyproses en ontkoppel die
halfmoere. Bring die slee terug na die beginpunt van die skroefdraad. OF
stop die draaibank, hou halfmoere gekoppel, bring dwarsslee terug na
nulpunt en gebruik die trubeweging van die kloukop om saal na
beginposisie terug te beweeg.
• Gaan die skroefdraadsteek met 'n skroefdraadsteekmeter na.
• Herhaal die snyproses met daaropvolgende snitte totdat die skroefdraad
voltooi is. (Onthou om die dwarstoevoer na elke snit na nul terug te bring)
• Elke daaropvolgende snit word deur middel van die saamgestelde
beitelslee gestel. Gaan skroefdraad met ringmaat na. (10)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 MIGS/MAGS-sweistoerusting
6.1.1 MIG/MAGS-sweistoerusting (1)
6.1.2 Benoem
A = Skermgassilinder
B = Reguleerder
C = Gasvloeimeter
D = Ononderbroke draadkatrol
E = Sweispistool
F = Boog
G = Aardklamp (7)
6.1.3 Doel
Voorkom dat suurstof met die gesmelte metaal in aanraking kom. (2)
6.2 Sweisdefekte
6.2.1 Defek: Slakinsluiting
Oorsake:
• Ingeslote hoek is te klein.
• Vinnige afkoeling.
• Sweistemperatuur is te laag.
• Hoë viskositeit van gesmelte metaal.
• Slakke van vorige sweislopies nie verwyder nie.
(Enige 2 x 1) (2)
6.2.2 Defek: Insnyding
Oorsake:
• Foutiewe elektrodemanipulasie.
• Stroom te hoog.
• Te lang booglengte.
• Sweisspoed te vinnig.
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
6.3 Sweisdefekte
6.3.1 Defek: Gebrekkige smelting
Voorkoming:
• Pas die elektrodehoek aan en berei die V-groef behoorlik
voor.
• Weefaksie moet voldoende wees om die kante van die las te
smelt.
• Voldoende stroom sal smelting bewerkstellig.
• Pas sweisspoed aan om smelting te verseker.
(Enige 2 x 1) (2)
6.3.2 Defek: Sweiskraters
Voorkoming:
• Gebruik laer stroom.
• Gebruik behoorlike sweistegniek.
• Gebruik korrekte elektrode (Enige 2 x 1) (2)
6.4 Kleurstofdeurdringingstoets
• Maak die sweisoppervlak wat getoets moet word, skoon.
• Kleurstof word op skoon oppervlak gesprei.
• Laat die kleurstof toe om sweislas in te dring.
• Oortollige kleurstof word met skoonmaakmiddel verwyder.
• Laat oppervlak om behoorlik droog te word.
• Sprei 'n ontwikkelaar oor die oppervlak om die vasgekeerde kleurstof in
die krake duidelik sigbaar te maak.
• Die kleurstof toon al die oppervlakdefekte. (7)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 Resultant
1,5kN
1,5cos40°
1,5sin40° 50°
40° 90° 4,7kN
50° 130°
3,1sin50°
3,1 kN 3,1cos50°
7.1.1 ∑ HC = 4,7 - 3,1cos50° - 1,5cos40°
= 4,7 - 1,99 - 1,15
= 1,56k N
7.1.2 ∑ VC = 2,1 + 1,5sin40° − 3,1sin50°
= 2,1 + 0,96 − 2,37
= 0,69 kN
7.1.3
Horisontale Groottes 7.1.4 Vertikale Groottes
komponente komponente
4,7 kN 4,7 kN 2,1 kN 2,1 kN
3,1 kN Cos50° -1,99 kN 1,5 kN Sin40 0 0,96 kN
1,5 kN Cos40° -1,15 kN 3,1 kN Sin50° -2,37 kN
TOTAL 1,56 kN TOTAL 0,69 kN
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
E 2 = HK 2 + VK 2
E = 1,56 + 0,69
2 2
1,56kN
E = 1,71 kN
0,69kN
R
23,86°
θ = VK
Tan
HK
0,69
=
1,56
θ = 23,86 0
E = 1,71k N teen 23,86 0 noord van oos (15)
7.2 Spanning en Vormverandering
Kragte
π 2
Area = D
Krag = las × gravitasie 4
= 600 × 10 π × 0,016 2
=
= 6000N 4
= 2,011× 10 − 4 m 2
Krag
Spanning =
Oppervlakte
6000
=
2,011×10 − 4
= 29841551, 83 Pa
= 29,84 MPa
(6)
7.3 Een Pascal (1 Pa) is gelyk aan een Newtonkrag (1 N) toegepas op 'n
area van een vierkante meter (1 m2) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
7.4 Reaksies
Neem moment om A
=
(B × 3,5 ) + (1400 × 0,7 ) = (350 × 6,7 )2,65 + (1600 × 6)
3,5B + 980 =6214,25 + 9600
3,5B 6214,25 + 9600 − 980
=
3,5 3,5
B = 4238,36 N
Neem moment om B
=
(A × 3,5 ) + (1600 × 2,5 ) = (350 × 6,7 )0,85 + (1400 × 4,2 )
3,5A + 4000 = 1993,25 + 5880
3,5A 1993,25 + 5880 - 4000
=
3,5 3,5
A = 1106,64 N (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Roetine instandhouding
• Skeur in die band.
• Wanbelyning van bandaandrywing.
• Oorverhitting van komponente.
• Bandglip.
• Bandslytasie.
• Katrolslytasie.
• Finansiële verliese as gevolg van skade gely.
• Verlies aan kosbare produksietyd.
(Enige 2 x 1) (2)
8.2 Snyvloeistof
• Om maklike vloei toe te laat
• Absorbeer oortollige hitte
• Voorkom oormatige las op pomp
(Enige 2 x 1) (2)
8.3 Flitspunt
Die laagste temperatuur waarteen die olie dampe afgee wat aan die brand
kan slaan. (2)
8.4 'API'
'American Petroleum Institute' (2)
8.5 Outomatieseratkas-olie
• Dra krag in die koppelomsitter oor
• Laat hidrouliese vloeistof energie oordra om sodoende verskillende
onderdele, soos die servosilinder, te laat beweeg.
• Dien as hitte-oordragmedium, om hitte binne die transmissiestelsel na
buite te dra, om sodoende met die afkoeling te help.
• Dien as smeermiddel vir ratte en laers.
(Enige 2 x 1) (2)
8.6 Vervang band
• Masjien moet afgeskakel en gesluit wees.
• Verlig spanning in die band deur middel van die verstelskroef of
bandverspanner.
• Verwyder die band.
• Vervang met nuwe band van korrekte tipe en grootte.
• Die band moet gespan en belyn word.
(5)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 Rataandrywing
9.1.1 Rotasie frekwensie van die elektriese motor:
NA TB × TD
=
ND T A × TC
80 × 63 × 2
NA =
30 × 40
10080
NA =
1200
N A = 8,4 r/s (5)
9.1.2 Spoedverhouding van ratstelsel:
Inset Gedrewe tande
Spoedverhouding = Spoedverh =
Uitset Drywertande
8,4 80 63
= OF = ×
2 30 40
= 4,2 : 1 = 4,2 : 1 (2)
9.2 Bandaandrywing
9.2.1 Diameter van die gedrewe katrol
N1 × D1 = N2 × D 2
N2 × D 2
N1 =
D1
7,2 × 600
=
800
= 5,4 r/s (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
9.2.2 Drywing oorgedra:
T1
= 2,5
P = (T1 − Tπ
2) T2
Dn
π × 0,6 × 7,2
P =( 300 − 120) 300
T2 =
= 2442,90 Watt 2,5
= 2,44 kW = 120 N
OF
T1
= 2,5
P = (T1 − Tπ
2)
T2
Dn
π × 0,8 × 5 ,4
P =( 300 − 120) 300
T2 =
= 2442,90 Watt 2,5
= 2,44 kW = 120 N (3)
9.3 Die volume van gas kan verander word deur die verandering van ...
• sy druk
• sy temperatuur
• beide sy druk en temperatuur
(Enige 2 X 1) (2)
9.4 Definisie van Boyle se wet:
Die volume van 'n gegewe massa van gas is omgekeerd eweredig aan die
druk daarop as die temperatuur konstant bly. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
9.5 Hidroulika
9.5.1 Vloeistofdruk
π 2
AB = D
4
π 2
= 0.04
4
= 1,26 × 10 -3 m 2
F
PB =
AB
80
= Pa
1,26 × 10 -3
= 63661.98 Pa
= 63,66 kPa
(3)
9.5.2 Diameter van suier B
PB = PA
FB
PB =
AB
FB
AB =
PB
320
AB =
63492,06
A B = 5,04 × 10 -3
π 2
A=D
4
AB × 4
DB = π
5,04 × 10 −3 × 4
= π
= 0,08 m
= 80 mm
(4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 17 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Waterturbinelemme
Om waterdruk aan die turbine te verskaf (2)
10.2 Terugvloei
• Deriaz
• Francis (2)
10.3 Aanjaer
• Roots
• Dubbelskroef
• Sentrifugale
• Wiek
(Enige 2 x 1) (2)
10.4 Turbo-aanjaer
• Uitlaatgasse dryf die turbine
• Die turbine dryf die kompressor deur 'n gemeenskaplike as aan
• Die kompressor forseer saamgeperste lug bo atmosferiese druk in die
silinder in
• Uitlaatgasse verlaat die stelsel deur die uitlaatpyp (5)
10.5 Aanjaer bo turbo-aanjaer
• Ervaar geen vertraging of sloering nie
• Meer effektief teen lae revolusies per minuut.
• Verlang nie ingewikkelde uitlaat ombouings nie.
• Geen spesiale afsluitprosedures word verlang nie.
(Enige 2 x 1) (2)
10.6 Vertraging/Sloering
Vertraging/Sloering is die vertraging wanneer die turbo 'n ruk neem voordat
druk opbou nadat die versnellerpedaal getrap is. (3)
10.7 Aanjaeraandrywing
• Bandaandrywing
• Rataandrywing
• Kettingaandrywing
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie 18 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
10.8 Gasturbine – nadele
• Koste is hoër as vir dieselfde grootte wederkerende enjin, aangesien die
materiale sterker moet wees en meer weerstand teen hitte moet bied.
• Vervaardigingsprosedures is ook baie meer ingewikkeld.
• Gewoonlik minder effektief as wederkerende enjins, veral teen
luierspoed.
• Vertraagde reaksie met verandering van kragverstellings.
(Enige 2 x 1) (2)
[20]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo

Question paper
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum