Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
FEBRUARIE/MAART 2015
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
PUNTE: 30
TYD: 1½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)
Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 547.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre6 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)12 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]15 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]16 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
musiekinstrument hê nie.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die getal kere wat in die vraestel gespesifiseer is,
gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
• Die snitte moet soos volg gespeel word:
- WKM-kandidate: Snit 1–17 en Snit 31–34
- JAZZ-kandidate: Snit 1–11, Snit 18–23 en Snit 31–34
- IAM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 24–34
6. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
NASIENROOSTER
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer
slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2, 3 en 4.
[4]
Speel Snit 1 nog EEN keer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
VRAAG 2
Speel Snit 2 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na The Entertainer deur Scott Joplin terwyl jy die regterhandparty van die
partituur volg en beantwoord dan die vrae wat volg.
Speel Snit 2 nog 'n keer.
2.1 Omkring EEN artikulasie-aanduiding op die partituur. (1)
Speel Snit 3 EEN keer.
2.2 Beskryf die verskil wat jy tussen (a) en (b) hoor.
______________________________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.3 Een toevallige teken ontbreek in maat 3 by (c). Vul die geskikte toevallige
teken op die korrekte plek op die partituur in. (1)
Speel Snit 5 DRIE keer.
2.4 Identifiseer die kadens in maat 152 en 161 by (e).
(1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.5 Benoem die soort nie-akkoordnoot wat jy in maat 17 by (f) hoor. (MOENIE die
letternaam of die nootwaarde neerskryf NIE.)
(1)
Speel Snit 7 TWEE keer.
2.6 Watter EEN van die uittreksels hieronder pas by die musiek wat jy in
maat 9–10 by (d) hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
(1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE BEGRIPPE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.
Speel Snit 8 EEN keer.
3.1 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 8
Akkoordbegeleiding
Barok
Tenoor-omvang
Musiekteater
Ostinato
Kunslied (2)
Speel Snit 9 EEN keer.
3.2 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 9
Swing-ritme
Kitaarinleiding
12-maat-blues
Klarinet
Trompet
Saksofoon (2)
Speel Snit 10 EEN keer.
3.3 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 10
A cappella
Kunslied
Mannekoor
Ostinato
Ululasie
Roep en antwoord (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Speel Snit 11 EEN keer.
3.4 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 11
Strykerbegeleiding
R&B
Tenoor-omvang
6
8
Kitaarinleiding
Improvisasie
(2)
Speel Snit 8 tot 11 nog EEN keer direk na mekaar.
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
Speel Snit 12 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
4.1 Luister na die uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 Op. 68 en
beantwoord die vrae.
4.1.1 Uit watter beweging is hierdie uittreksel geneem?
(1)
4.1.2 Skryf 'n Italiaanse musiekterm neer om die tempo van hierdie
uittreksel te beskryf.
(1)
4.1.3 Watter seksie van die orkes speel die melodie in hierdie uittreksel?
(1)
4.1.4 Wat is die tydmaatteken van hierdie beweging?
(1)
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.5 Watter EEN van die uitvoeringstegnieke hieronder hoor jy in die
strykerseksie van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Tremolo Pizzicato Col legno (1)
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 14 TWEE keer.
4.2.1 Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.
Komponis:
Titel: (2)
4.2.2 Noem die karakter wat hierdie uittreksel sing.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
4.2.3 Noem TWEE maniere waarop die komponis intense emosie in
hierdie aria uitbeeld.
(2)
Speel Snit 15 EEN keer.
4.2.4 Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Mineur Majeur Modaal Atonaal (1)
4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 16 EEN keer.
4.3.1 Noem die TWEE strykinstrumente wat die openingsmelodie aan
die begin van die uittreksel speel.
(2)
Speel Snit 17 TWEE keer.
4.3.2 Kies die styltydperk wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Barok Klassiek Romanties Modern (1)
4.3.3 Kies die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in
die toepaslike blokkie.
4 6 9 5
4 8 8 4 (1)
4.3.4 Noem die nie-melodiese slaginstrument wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
(1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 18 TWEE keer.
5.1.1 Identifiseer die kunstenaar(s).
(1)
5.1.2 Noem die solo-instrument wat saam met die vokale party
improviseer.
(1)
Speel Snit 19 EEN keer.
5.1.3 Met watter Suid-Afrikaanse jazz-styl assosieer jy hierdie musiek?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Kwêla Marabi New jazz Mbaqanga (1)
5.1.4 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.1.3.
(2)
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 20 TWEE keer.
5.2.1 Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Spokes The Jazz The Flying Lemmy
Mashiane Epistles Jazz Queens Mabaso (1)
5.2.2 Identifiseer die jazz-styl wat gespeel word.
(1)
5.2.3 Noem die instrument wat die geïmproviseerde soloparty speel.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Speel Snit 21 TWEE keer.
5.2.4 Noem EEN instrument in die ritmeseksie.
(1)
5.2.5 Watter ritmiese tegniek hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Poliritme Drieslagmaat Sinkopasie (1)
5.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.3.1 Met watter EEN van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Miriam Makeba Sello Galane Lemmy Mabaso (1)
5.3.2 Skryf die naam van die lied neer.
(1)
5.3.3 Identifiseer die jazz-styl wat hier gespeel word.
(1)
5.3.4 Noem TWEE instrumente wat solo-improvisasies speel.
(2)
Speel Snit 23 EEN keer.
5.3.5 Noem die komposisie-/voordragtegniek wat deur hierdie twee
instrumente gebruik word.
(1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 24 TWEE keer.
6.1.1 Watter Afrika-sangstyl word hier gebruik?
(1)
6.1.2 Noem EEN groep met wie jy hierdie lied assosieer.
(1)
6.1.3 Watter EEN van die vokale eienskappe/tegnieke hieronder hoor jy
in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Ululasie Scatting Krepitasie Jodel (1)
Speel Snit 25 EEN keer.
6.1.4 Noem TWEE karaktereienskappe van hierdie sangstyl.
(2)
Speel Snit 26 EEN keer en speel dan Snit 27 EEN keer.
6.1.5 Vergelyk die maatslag en tempo van Snit 26 met dié van Snit 27
deur die tabel hieronder te voltooi.
Snit 26 Snit 27
Maatslag
Tempo
(2)
Speel Snit 26 en Snit 27 nog EEN keer direk na mekaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 28 DRIE keer.
6.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
(1)
6.2.2 Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Manhattan Brothers Soul Brothers Jabu Khanyile (1)
6.2.3 Identifiseer TWEE instrumente (die stem uitgesluit) wat jy in hierdie
uittreksel hoor.
(2)
6.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 29 EEN keer.
6.3.1 Identifiseer die titel en komponis van hierdie musiek.
(2)
Speel Snit 30 EEN keer.
6.3.2 Met watter Suid-Afrikaanse musiekstyl assosieer jy hierdie
uittreksel?
(1)
6.3.3 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.3.2.
(2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae op die volgende bladsy vir EEN minuut.
Speel Snit 31 EEN keer om 'n algehele indruk te gee.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Speel Snit 32 EEN keer.
7.1 Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan
deur hoofletters (byvoorbeeld C, D) boaan die partituur aan die begin van elke
seksie te skryf. (4)
7.2 Noem die algehele vormtipe van hierdie lied.
(1)
7.3 Na watter toonsoort moduleer die lied en in watter mate vind die modulasie
plaas?
(2)
7.4 Identifiseer die komposisietegniek wat in maat 33 en 34 gebruik word. Maak
'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Sekwens Gevarieerde sekwens Herhaling Nabootsing (1)
Speel Snit 33 EEN keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2017 QP (Eng)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Music

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 November 2024 NSC Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (English)

Question paper