Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V1
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 120
Hierdie memorandum bestaan uit 27 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 27 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 27
- File size
- 629.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 27
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Scales, Keys, Modes & Intervals20 marks
- Question 2Harmony, Chords & Composition15 marks
- Question 3Harmony, Chords & Composition10 marks
- Question 4Harmony, Chords & Composition30 marks
- Question 5Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]20 marks
- Question 6Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]10 marks
Show all 11 questions
- Question 7Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]8 marks
- Question 10Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]14 marks
- Question 11Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]7 marks
- Question 12Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]8 marks
- Question 14Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings, naamlik AFDELING A, B, C,
D en E.
2. AFDELING A en B is verpligtend.
3. AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM), AFDELING D: JAZZ en
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) is keusevrae. Beantwoord
slegs EEN van hierdie afdelings (AFDELING C of D of E).
4. Skryf al die musieknotasie in AFDELING A met potlood en al die geskrewe
teks met blou of swart ink.
5. Beantwoord AFDELING B en AFDELING C of D of E met blou of swart ink in
die ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige
musiekinstrument hê NIE.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
NASIENROOSTER
AFDELING VRAAG PUNTE NASIENER MODERATOR
A: Musiekteorie 1 20
(VERPLIGTEND) 2 15
3 10
4 15
SUBTOTAAL 60
EN
B: ALGEMENE 5 20
MUSIEKKENNIS
(VERPLIGTEND)
SUBTOTAAL 20
EN
C: WKM 6 10
7 8
8 7
9 15
SUBTOTAAL 40
OF
D: JAZZ 10 10
11 8
12 7
13 15
SUBTOTAAL 40
OF
E: IAM 14 10
15 8
16 7
17 15
SUBTOTAAL 40
GROOTTOTAAL 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute)
Beantwoord VRAAG 1
EN VRAAG 2.1 OF 2.2
EN VRAAG 3
EN VRAAG 4.1 OF 4.2.
Beantwoord die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.
VRAAG 1 (25 minute)
Bestudeer die uittreksel uit die driestemmige koorstuk Amagqabi Emithi deur
B Tyamzashe hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
B Tyamzashe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.1 Wat is die tydmaatteken van hierdie stuk?
Antwoord:
6/8
6/8 = 1 punt (1)
1.2 Noteer die omkering van die interval by 1.2. Skryf en benoem die
omgekeerde interval in die spasie wat hieronder voorsien word. Gebruik die
G-sleutel, heelnote en skryf sonder 'n toonsoortteken.
Antwoord:
Vergrote 4de
Korrekte notasie = 1 punt – enige korrekte toonhoogte register sal
aanvaar word
Vergrote vierde = 1 punt (2)
1.3 Benoem die interval by 1.3.
Antwoord:
Verminderde 12de/saamgestelde verminderde 5de
Verminderde 12de of saamgestelde verminderde 5de = 1 punt
Slegs verminderde 5de = ½ punt (1)
1.4 Benoem die tipe drieklank by 1.4.
Antwoord:
Verminderd
Verminderd = 1 punt (1)
1.5 Transponeer die basparty van maat 3 'n mineur derde laer. Skryf jou
antwoord in die altsleutel. Voeg die nuwe toonsoortteken by.
Antwoord:
Sleutel = 1 punt
Toonsoortteken = 1 punt
Toonhoogte = 2 punte (1 punt per maatslag)
(Minus 'n ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.6 Herskryf die altparty van maat 3 in 'n enkelvoudige tydmaat. Voeg die nuwe
tydmaatteken by.
Antwoord:
½ ½
Tydmaatteken = 1 punt
Korrekte nootwaardes = 1 punt
(Minus 'n ½ punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt) (2)
1.7 Skryf die opgaande heeltoontoonleer wat op die gegewe note begin. Gebruik
heelnote.
Antwoord:
Possible Answer (B):
Korrekte note = ½ punt vir elke korrekte noot = 2 punte
(Minus 'n ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte) (2)
1.8 Skryf die volgende toonleer volgens die instruksies en gebruik die gegewe
sleutel:
• Die toonleer in die verwante mineurtoonsoort van F majeur sonder 'n
toonsoortteken
• Skryf slegs die harmoniese vorm van die afgaande toonleer.
• Gebruik heelnote.
Antwoord:
Korrekte note = 'n ½ punt vir elke korrekte noot = 4 punte
(Minus 'n ½ punt per fout tot 'n maksimum van 4 punte)
(4)
1.9 Noem die toonsoort by 1.9.
Antwoord:
C majeur/C
C majeur/C = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
1.10 Voltooi die chromatiese toonleer hieronder deur die ontbrekende note in die
blok te skryf.
Moontlike antwoord A:
Moontlike antwoord B:
Korrekte note = 'n ½ punt vir elke korrekte noot = 2 punte
(Minus 'n ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte)
(Enige ander korrekte antwoord kan ook aanvaar word.) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2 (25 minute)
Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2.
2.1 Konsepantwoord:
Instrument: Fluit/Viool/Marimba, ens.
Tempo- of metronoomaanduiding
Onvolmaakte Kadens
G of C of D of e: Onvolmaakte of Volmaakte Kadens
Volmaakte Kadens
OF
2.2 Konsepantwoord:
Instrument: Baskitaar/Tjello, ens.
Tempo- of metronoomaanduiding
Onvolmaakte Kadens
e of b of G: Onvolmaakte of Volmaakte Kadens
Volmaakte Kadens
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Die melodie sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNT
Instrumentkeuse Instrument
Enige geskikte enkellyn-
=1
melodiese instrument. (Klavier
word nie aanvaar nie.)
Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3
=3
Korrekte notasie Korrekte notasie
Nootstele, maatslae per maat, (Minus 'n ½-punt per fout tot 'n maksimum van 1 punt) =1
skuiftekens, spasiëring
Dinamiek en artikulasie =2
Uitstekend:
Samehangend en musikaal; vindingryke
kadense definieer die vorm; aanvangsmotief
innoverend voortgesit; geniale gebruik van
7–8 tonaliteit; modulasie (nie verpligtend nie)
suksesvol; melodiese kontoer meesterlik
hanteer; kreatiewe benadering tot die keuse van
toonhoogte en ritme
Goed:
Korrek en musikaal; kadense dui vorm duidelik
aan; aanvangsmotief sinvol voortgesit; tonaliteit
5½–6½ stabiel; poging tot modulasie (nie verpligtend
Musikaliteit nie); melodiese kontoer bevredigend; keuse van
toonhoogte en ritme akkuraat
Melodiese kontoer, klimaks,
Gemiddeld: =8
ritme, musikale eenheid, Musikaal nie oortuigend; nie al die kadense
kreatiwiteit 4–5 duidelik; aanvangsmotief nie ten volle benut nie;
tonaliteit alledaags; melodiese kontoer ingeperk;
keuse van toonhoogte en ritme oninteressant
Slaagwaardig:
Onmusikaal; kadense onduidelik;
2½–3½ aanvangsmotief hoofsaaklik geïgnoreer; swak
gevoel van tonaliteit; effense melodiese kontoer;
swak keuse van toonhoogte en ritme
Onaanvaarbaar:
Geen musikale sin nie; geen sin vir kadense nie;
0–2 aanvangsmotief geïgnoreer; geen tonale sin nie;
geen melodiese kontoer nie; arbitrêre keuse van
toonhoogte en ritme
TOTAAL 15
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3 (10 minute)
Beantwoord AL die vrae in die spasies wat daarvoor OP die partituur voorsien is.
Bestudeer die uittreksel uit Becky's Song deur Martin Speake hieronder en beantwoord
die vrae.
Antwoord:
(Uittreksel)
Voorbeeld:
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
3.1 Identifiseer die akkoorde vanaf (a)–(e) en besyfer dit op die partituur. Gebruik
besyferingsaanduidings onder die partituur OF akkoordsimbole bokant die
partituur. Let op die voorbeeld in maat 1.
Antwoord:
Verwys na partituur.
1 punt per akkoord = 5 punte
(minus ½ punt vir elke fout)
(Alternatiewe besyferingsakkoorde, bv. Va,Vb,Vc is ook aanvaarbaar.) (5)
3.2 Skryf die akkoordprogressie neer en benoem die kadens by (f).
Antwoord:
• V7–I of E7–A
• Volmaakte (kadens)
V7–I of E7–A = 1 punt ('n ½ punt vir elke korrekte akkoord)
Volmaakte (kadens) = 1 punt (2)
3.3 Noem die tipe nie-akkoordnote by (g) en (h), byvoorbeeld appoggiatura.
Antwoord:
(g) Terughouding
(h) (Onbeklemtoonde) Deurgangsnoot
(g) Terughouding = 1 punt
(h) (Onbeklemtoonde) Deurgangsnoot = 1 punt (2)
3.4 Watter ritmiese komposisietegniek kom dikwels in die bas voor?
Antwoord:
Sinkopasie
Sinkopasie = 1 punt (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 4 (30 minute)
Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2.
4.1 Voltooi die vierstemmige vokale harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor-
en baspartye by te voeg. Gebruik ten minste TWEE nie-akkoordnote.
Moontlike antwoord:
Kadens
Akkoordkeuse:
Kadens
Die harmonisering sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNT
1 punt vir elke progressie vanaf maat 3
(geen punt tussen maat 5 en 6) =12
Akkoordprogressies
Bv. . IV ii of vi X V (progressie is reg of
verkeerd)
Korrektheid Minus ½-punt per fout tot 'n maksimum
Notasie, verdubbeling, van 6 punte en nie meer as minus 1 per =6
spasiëring, stemleiding akkoord nie
Enige TWEE van die volgende:
Gebruik van nie-akkoordnote deurgangsnote, hulpnote (wisselnote), =2
terughoudings, vooruitnemings, ens.
Nota aan nasiener: Punt uit 20 moet nie 20
'n ½-punt bevat nie (÷ 4 x 3)
TOTAAL 15
Enige ander korrekte harmonisering wat nie in die memorandum voorkom nie, kan ook
aanvaar word.
[15]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.2 Voltooi die stuk hieronder deur toepaslike genoteerde harmoniese materiaal
op die oop partituur in te skryf. Voeg 'n geskikte sleutel en toonsoortteken by.
Moontlike antwoord:
Die antwoord sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
KANDIDAAT
BESKRYWING PUNTETOEKENNING
SE PUNT
Gegewe akkoorde =6
Akkoordprogressies Akkoordprogressies =11
(2 per maat, behalwe die laaste maat)
Korrektheid Minus 'n ½-punt per fout tot 'n maksimum
Notasie, verdubbeling, van 3 punte, maar nie meer as minus 1 per =3
spasiëring, stemvoering akkoord nie
Nota aan nasiener: Punt uit 20 moet nie 'n 20
½-punt bevat nie (÷ 4 x 3)
TOTAAL 15
'n Ander/Kreatiewe antwoord en korrekte harmonisering sal ook aanvaar word, al
verskyn dit nie in die memorandum nie. [15]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute)
Beantwoord AFDELING B
EN AFDELING C (Westerse Kunsmusiek)
OF AFDELING D (Jazz)
OF AFDELING E (Inheemse Afrika-musiek).
Hierdie vrae moet in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien word, beantwoord word.
AFDELING B: ALGEMEEN (VERPLIGTEND)
Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word.
Enige ander korrekte antwoorde wat nie in die memorandum voorkom nie, sal ook
aanvaar word.
VRAAG 5
5.1
5.1.1 D Maskanda
5.1.2 D Sonatevorm
5.1.3 D Al die bogenoemde
5.1.4 B Penniefluitjie
5.1.5 C Modulasie kom dikwels voor
5.1.6 D Al die bogenoemde
5.1.7 D Al die bogenoemde
5.1.8 A beide 'n musiekgenre en 'n musiekvorm.
5.1.9 A sekulêre a cappella-solosang en a cappella-koorsang..
5.1.10 C Kantate
5.1.11 D Fluit
5.1.12 D Drie
5.1.13 D Senza
5.1.14 C Tjello
5.1.15 A Falsetto
5.1.16 C Kora
1 punt vir elke korrekte antwoord by elke vraag
Slegs die eerste 10 voltooide antwoorde van die kandidaat moet nagesien word. (10)
5.2 5.2.1 J
5.2.2 A
5.2.3 D
5.2.4 I
5.2.5 B
5.2.6 E
5.2.7 F
5.2.8 H
5.2.9 C
5.2.10 G
1 punt vir elke korrekte antwoord by elke vraag
Slegs die eerste 5 voltooide antwoorde van die kandidaat moet nagesien word. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.3.1 • Kontroleer kopiereg/eienaarskap van musiek in Suid-Afrika
• Staan digitale musieklisensies toe
• Betaal tantième aan lede
• Administreer 'n pensioenfondse vir lede
• Organiseer musiekkompetisies
• Verskaf musiekbeurse/oorsese musiekbeurse
• Organiseer konserte
• Gee opdragte vir die komponeer van nuwe musiekkomposisies
1 punt vir elke korrekte antwoord = 3 punte (3)
5.3.2 • EMI
• Sony
• Gallo
• Universal
1 punt vir elke korrekte antwoord = 2 punte (2)
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Beantwoord AFDELING C (WKM)
OF AFDELING D (JAZZ)
OF AFDELING E (IAM).
AFDELING C: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM)
Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word.
Enige ander korrekte antwoorde wat nie in die memorandum voorkom nie, sal ook
aanvaar word.
VRAAG 6
6.1 • Grot wat bekend staan as Fingal se Grot in die Hebride
• Landskap van die Hebride-eilande in Skotland
• Indruk van die see rondom die Hebride-eilande
1 punt vir enige EEN korrekte antwoord (1)
6.2 • 'n Ouverture is 'n simfoniese werk wat as inleiding tot 'n opera, ballet of
verhoogopvoering gekomponeer word, waar
• 'n Konsert-ouverture 'n onafhanklike simfoniese werk is wat nie deel vorm
van 'n opera of enige ander groot werk nie
1 punt vir Ouverture, 1 punt vir Konsert-ouverture = 2 punte (2)
6.3 Koloratuursopraan of Coloratura
1 punt (woord 'sopraan' alleen, nie goed genoeg vir 'n punt nie) (1)
6.4 C Der Hölle Rache kocht in meinem Herzen
1 punt vir die korrekte titel of die letter C (1)
6.5 B Sonatevorm
1 punt vir die korrekte vorm of die letter B (1)
6.6 1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte
Enige opera uit enige tydperk, behalwe die Klassieke Tydperk, sal aanvaar
word. (2)
6.7 Pastorale Simfonie
1 punt (1)
6.8 Herderslied OF Dankbare Gevoelens Na Die Storm
1 punt (die hele titel moet vir een punt gegee word) (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 7
Beethoven
Mendelssohn
Simfonie Nr. 6
Hebrides Ouverture
Eerste beweging
7.1
Italiaanse tempo- Allegro ma non Troppo Allegro moderato
aanduiding
7.2
Sonatevorm Sonatevorm
Vorm
7.3
F Majeur B mineur
Tonaliteit
7.4 • Pastorale/Rustige •
Beskryf die verandering van
Program-elemente atmosfeer die see-landskap van kalm
• Plattelandse omgewingtot stormagtig
deur die titel • Die titel suggereer 'n buite-
gesuggereer: musikale idee
• Gee 'n musikale indruk van
Pastorale Simfonie,
en die subtitel: die see in die ouverture
• Die openingstema (strykers
Aangename stemming
tydens aankoms op dieen fagotte) suggereer die
platteland beweging van die see
1 punt vir elke korrekte anwoord per musiekelement vir elke werk tot 'n maksimum
van 4 elemente = 1 x 4 x 2 = 8 punte
Boyden, D: An Introduction to music, Faber Paperbacks, p. 317
Warburton, A: Analyses of Music Classics Book 3, Longman, p. 126
[8]
VRAAG 8
Instrumentasie
• Strykers/dubbele houtblasers/2 horings/timpani (keteltrom)/trompette/2 trombone
Enige 6 instrumente of groepe = 3 punte (3)
Programmusiek gekoppel aan orkestrale kleur
• Vinnige stygende arpeggio's in die strykers wat indruk van weerlig skep
• Tremolo in tjello en bas gee indruk van 'n donderstorm
• Staccato-agstenote in die strykers gee indruk van reën
• Piccolo se hoë, skril note voeg by tot die hoogtepunt van die storm
• Crescendo op trombone lei tot klimaks van die storm
• Timpani-rolle gee indruk van donderweer
• Orkestrale 'aksente' gee indruk van weerlig
Enige 4 feite = 4 punte (4)
Warburton, A: Analyses of Music Classics Book 3, Longman, p. 134 [7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 18 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 9
Operatipe
• Komiese opera
• 'n Singspiel is 'n tipe musiekdrama of opera wat in Duits gesing word
• Populêre vorm van vermaaklikheid
• Bevat gesproke dialoog wat afgewissel word met liedere
• Singspiel-intriges is oor die algemeen komies of romanties
• Sluit elemente van towerkuns, fantasie-kreature en oordrewe komiese karakters
wat goed en kwaad uitbeeld, in
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Orkestrale begeleiding (Instrumentasie)
• Standaard Klassieke orkes bestaande uit strykers, houtblasers, koperblasers en
slagwerkseksie
• Vindingryke gebruik van instrumente, bv.
o Papageno se towerklokkies;
o Tamino se towerfluit;
o Die drie akkoorde gespeel deur 3 trombone in die inleiding van die ouverture
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 3 punte (3)
Karakters en stemtipes
• Koningin van die Nag: Koloratuursopraan
• Die Hoëpriester, Serastro: Bas
• Die Prinses, Pamina: Sopraan
• Die Voëlvanger, Papageno: Bariton
• Die Prins, Tamino: Tenoor
• Die Dwergslaaf, Monostatos: Tenoor
• Drie Dames: Sopraan, Sopraan, Mezzosopraan
• Drie Jongelinge: Sopraan, Sopraan, Alt
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 6 punte
Ten minste drie karakters en hul stemtipes moet vir 6 punte gegee word.
(6)
Onderwerpe wat voorkom in die operastorielyn (storie moet nie vertel word nie)
• Tydlose drama van goed versus kwaad
• 'n Storie van triomf en dapperheid, deugsaamheid en wysheid
• Liefde – met twee verliefde paartjies
• Dapperheid –Tamino en Pamina ondergaan 'n toets onder eed van stilte
• Towerkuns – bv. Die speel van die towerfluit wanneer Tamino in gevaar verkeer
• Komedie – bv. Die komiese, eenvoudige karakter van die voëlvanger, Papageno
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 3 punte (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 19 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Een punt vir elke korrekte feit dwarsdeur die opstel.
Punte sal vir die volgende toegeken word:
Operatipe = 2 punte
Instrumentasie = 3 punte
Karakters en stemtipes = 6 punte
Drie Onderwerpe in storielyn = 3 punte (1 punt vir elke tema en verduideliking)
Opstelformaat = 1 punt
TOTAAL = 15 punte
rd
Grout, DJ: A Short History of Opera, 3 Edition, University Press New York
Wise and Van der Spuy: Music History and General Knowledge of Music [15]
TOTAAL AFDELING C: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 20 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING D: JAZZ
Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word.
Enige ander korrekte antwoorde wat nie in die memorandum voorkom nie, sal ook
aanvaar word.
VRAAG 10
10.1 Zim Ngqawana
• Gebruik sy isiXhosa agtergrond (Xhosa folk-musiek, isiXhosa
spraakpatrone) om die Suid-Afrikaanse saksofoonklank uit te beeld
• Ontwikkel 'n tipiese Afrika saksofoonstyl deur vokale stembuiging na te
boots
Robbie Jansen
• Besoek verskeie lande waar hy Cape Jazz speel en bekendstel
• Hy voer sy styl na ander lande uit
• Ontwikkel 'n tipiese Cape Jazz saksofoonklank deur die Klopse-styl na te
boots
Winston Mankunku Ngozi
• Ontwikkel 'n tipiese Afrika saksofoonstyl deur Amerikaanse en Afrika-
tradisie te vermeng
• Komponeer tipies Suid-Afrikaanse werke, bv. Yakhal' Inkomo
2 punte vir elke korrekte feit per kunstenaar = 6 punte (6)
10.2 10.2.1 D
10.2.2 C
10.2.3 B
10.2.4 A
1 punt vir elke korrekte antwoord = 4 punte (4)
[10]
VRAAG 11
11.1 • Begin met penniefluitspelers op straathoeke
• Sikliese akkoordstruktuur - I – IV – I6/4 – V of I – IV – V – I
• Solospelers vir busking (informele) doeleindes
• Later dikwels ondersteun deur 'n jazzband
• Matige tot flink tempo
• Skoffel-agtige maatslag
• Jive en swing-ritmes
• Vleg ander melodiese lyne om die vokale melodie (kontramelodie)
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 5 punte (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 21 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
11.2 • American Ragtime
• Swing
• Doo Wop
1 punt vir elke korrekte styl tot 'n maksimum van 2 punte (2)
[7]
VRAAG 12
12.1 Orkeslede
• Gestig in 1967 deur die Suid-Afrikaanse pianis/komponis Chris
McGregor (1936-1990) as 'n voortsetting van The Blue Notes
• Suid-Afrikaanse lede sluit Louis Moholo, Mongezi Feza, Dudu Pukwana in
• Ander lede is Eva Parker, Paul Rutherford, Harry Beckett, Marc Charig,
Mike Osborne, Nick Evans en ander
• Sluit ook Europese en VK-spelers in
• Die spellers verander, afhangende van hul beskikbaarheid
• Die oorspronklike Brotherhood of Breath eindig in die laat 70's met die
dood van sommige aanvangslede
• McGregor vorm 'n tweede orkes van die groep in Frankryk gedurende die
vroeë 80's
• 'n Derde orkes word in 1987 gevorm met Afrika- en Britse orkeslede
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 3 punte (3)
Karaktereienskappe van die musiek
• 'n Mengsel van 'hard-driving' blues (Charles Mingus) en die
ongeïnhibeerde eksperimentering (Sun Ra)
• Dinamiese Big Band ensemble
• Improvisatoriese en eksperimentele musiek
• Gesofistikeerde musikale verwerkings
• Unieke klank as gevolg van die Suid-Afrikaanse invloed
• Musikale vryheid en individuele ontwikkeling was prominent in die
aanvangsjare
• Latere musiek meer rigied verwerk met minder vry improvisasie
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 punte (4)
12.2 Lied/Album
• Country Cooking
• Eclipse at Dawn
• Brotherhood
• Yes Please
Enige 1 vir 1 punt (1)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 22 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 13
Haar lewe tydens verbanning
• Kry die bynaam Mama Afrika – as gevolg van haar bydrae om Afrika-musiek
wêreldwyd te bevorder
• Reis en maak opnames saam met baie bekende kunstenaars soos Harry Belafonte
en Paul Simon
• Ontmoet die president van die VSA, John F Kennedy in 1962
• Gee getuienis teen apartheid voor die Verenigde Nasies in 1963 en haar Suid-
Afrikaanse paspoort word teruggetrek
• Was een van die vermaaklikheidskunstenaars in die Rumble in the Jungle-wedstryd
tussen Muhammad Ali en George Foreman wat in Zaïre gehou is
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 punte (4)
Musikale prestasies en albums/treffers
• 1956: Stel album Pata Pata vry wat bekendheid verwerf in Suid-Afrika en later
wêreldwyd
• 1959: Gaskunstenaar in die anti-apartheid dokumentêre film, Come Back, Africa
• 1960: Stel haar eerste VS ateljee-album, Miriam Makeba, vry
• 1963: Stel haar tweede ateljee-album vry wat 'n vroeë voorbeeld van wêreldmusiek is
• 1966: Ontvang die Grammy-toekenning vir Beste Folk-opname
• 1986: Aangestel as Guinea se offisiële afgevaardigde na die Verenigde Nasies en
wen die Dag Hammarskjöld Vredesprys
• 1986: Hugh Masekela stel Makeba voor aan Paul Simon met wie sy later saamwerk
op 'n baie geslaagde Graceland-toer en Graceland-album
• 1988: Neem deel aan Nelson Mandela se 70ste verjaarsdagviering, 'n
popmusiekkonsert by die Wembley Stadium wat uitgesaai is na 'n gehoor van 600-
miljoen mense
• 2004: Gekies as 38ste mees bekende Suid-Afrikaner op Top 100 Great South
Africans
• An evening with Belafonte/Makeba
• Sing me a song
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 6 punte (6)
Karaktereienskappe van musiek
• Wye verskeidenheid Afrika repertoire insluitend Marabi, Mbaqanga, tradisionele
Afrika-musiek en Afrika-soul
• Verskeidenheid wêreldmusiek wat Engelse ballades, Portugese fado's, Brasiliaanse
bossa novas, Hebreeuse en Joodse melodieë en Haitiaanse dreunsang, ens. insluit.
• Sy sing 'n mengsel van jazz en tradisionele melodieë uit Suid-Afrika
• Haar stem vergelyk met
o Die 'smeulende toonkleur en delikate frasering' van Ella Fitzgerald
o Die 'intieme warm stem' van Frank Sinatra
• Veral bekend vir haar Afrika-dialeksang en ploffende klikklanke
• Gebruik dikwels tradisionele elemente, bv. manlike 'backing'-sangers geïnspireer
deur mbube-kore
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 23 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
• Kombineer en verpersoonlik haar eie jazz, R&B, pop en Afrika-musiekstyl
• Sing moderne weergawes van inheemse liedere in haar moedertaal isiXhosa
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 punte
(4)
Punte sal as volg toegeken word:
Lewe tydens verbanning = 4 punte
Musikale prestasies en albums/treffers = 6 punte
Musikale karaktereienskappe = 4 punte
Opstelformaat = 1 punt
TOTAAL = 15 punte
Wikipedia, the free encyclopedia [15]
TOTAAL AFDELING D: 40
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 24 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING E: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM)
Een punt sal vir elke korrekte feit toegeken word.
Enige ander korrekte antwoorde wat nie in die memorandum voorkom nie, sal ook
aanvaar word.
VRAAG 14
14.1 Inisiasie
• Seremonie waarin die voorvaders opgeroep word om die inisiasie
kandidate te beskerm
• Seremonie om die voorvaders te bedank vir die veilige terugkeer van die
inisiasiekandidate
• Spesiale musiek en dans (Igwabo/Dikoma/Umtshilo/Domba) wat slegs
gedurende hierdie seremonies gespeel word om voorvaders te paai
• Brand van ou klere om die intrede tot volwassenheid te simboliseer en aan
die voorvaders te bewys
• Was in die rivier (waar geglo is die voorvaders woon) om te reinig en voor
te berei vir die volwasse lewe
Huwelik
• Wierook word gebrand, diere geslag en Afrika-bier gestook om die
voorvaders in te lig en te nooi na die huwelik
• Voorvaders verseker dat die persone wat in die huwelik tree, beskerm
word teen die bose
• Diere word geslag om die bruid voor te stel aan die bruidegom en die
bruidegom aan die voorvaders
• Maagsappe van die diere (inyongo/nyoko) word aan die bruid se voorhoof
gesmeer sodat sy herken en aanvaar word deur die voorvaders van die
bruidegom se familie
Begrafnis
• Die gees van die gestorwene word gesimboliseer met die tak van 'n
spesifieke boom (uhlahla) wat huis toe geneem word om die voorvaders
daarheen te lei
• Die gestorwene en voorvaders word deurlopend ingelig wat gebeur tot die
laaste dag wanneer gestorwene begrawe word
• Kerse word aangesteek op 'n spesifieke plek in die huis van die
gestorwene waar na die voorvaders geroep word tot hy/sy begrawe is
• 'n Dier (koei/bok/skaap) word geslag wanneer die gestorwene van die
lykshuis terugkeer huis toe om hom/haar in verbinding met die voorvaders
te bring om 'huis toe' te gaan
• Ouer vroue sit by die gestorwene deur die nag om te bid, te prys en te
sing sodat die gestorwene deur God en die voorwaardes aanvaar kan
word
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 3 punte;
slegs een seremonie moet bespreek word (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 25 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
14.2 • 'n Inleiding tot 'n maskanda-lied
• 'n Instrumentale fanfare wat die stemming van die lied daarstel
• Geplukte kitaarstyl (ukupika)
• 'n Boodskap word deur die vokale party oorgedra
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 3 punte (3)
14.3 A, C, D, G
1 punt vir elke korrekte antwoord = 4 punte (4)
[10]
VRAAG 15
Definisie
• 'n Unieke vermenging van African Jazz met ritmes wat op die vhaVenda-tromme
gespeel word
1 punt (1)
Karaktereienskappe van die musiek
• Melodieë, slagwerk en taal afkomstig van die baPedi en vhaVenda-kulture
• Afrika-ritmes word verskaf deur die bongo en malombo-tromme
• Voeg akoestiese instrumente (viole, fluite, kitaar) by die tradisionele liedere
• Sing eenstemmig saam met 'n geplukte kitaarmelodie
• Sangerige, liriese kitaar en fluitmelodieë
• Intense, teateragtige, poëtiese voordrag
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 4 punte (4)
Internasionale invloed
• Vrye jazz, blues en rock-invloed uit Noord Amerika
• Kitaarverwerking en improviserende styl afkomstig van musikante soos Wes
Montgomery en John McLaughlin
• Gebruik dikwels die 12-maat bluesstruktuur
1 punt vir elke korrekte feit tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Kunstenaar
• Malombo Jazz
• Malombo Men
• Phillip Tabane
1 punt vir korrekte kunstenaar/groep = 1 punt
(1)
Wikipedia, the free encyclopedia [8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 26 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 16
Oorsprong
• 'Isicathamiya' ontstaan van die Zulu-woord 'cothoza' wat 'stap liggies op jou tone'
beteken'
• Trek-arbeiders ontwikkel die styl om daarmee 'n samehorigheidsgevoel in die
hostelle te ontwikkel en hulself te vermaak
• Lei tot musiekkompetisies en voordragvertonings by seremonies, bv. troues
• Imbube-koorsang vorm die basis van die styl (vermenging van Afrika en Westerse
kerkmusiek)
Enige feit wat verwys na die 'oorsprong' vir 1 punt (1)
Ontwikkeling
• Imbube word prominent in koorkompetisies, uitvoerings en seremonies
• Eenvoudige verhalende tekste word uitgebrei na meer betekenisvolle stelling, bv.
Homeless
• Ladysmith Black Mambazo verhoog die noukeurigheid van ritme gebruik meer
subtiele harmonieë om die styl te verfyn
Enige 2 feite wat betrekking het op die 'ontwikkeling' vir 2 punte (2)
Karaktereienskappe van die musiek
• Vierstemmige harmoniese, a cappella koorsangstyl
• Gebruik van stemtegniek, bv. ululasie en krepitasie
• Roep-en-antwoord tussen die leier en die groep
• Lirieke meesal in isiZulu
• Gestileerde choreografie ontleen aan tradisionele isiZulu-danse
Enige 3 feite wat betrekking het op die 'musiekkaraktereienskappe' vir 3 punte (3)
Kunstenaar/Groep
• Ladysmith Black Mambazo
Enige kunstenaar/groep vir 1 punt (1)
Exploring popular world music-chapter 7 (www.pearsonhighered.com),
http://isicathamiyambubevsmoderndayacapella.blogspot.com/p/isicathamiya.html
wikipedia: the free encyclopedia [7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V1 27 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 17
Verduideliking van kiba
• 'n Kulturele styl van die baPedivolk wat sang, dans en digkuns kombineer
• Musiekvoordrag deur manlike 'Afrika fluitspelers'
• Musiekvoordrag word gewoonlik begelei deur 3 vroulike tromspelers
• Drie tromme wat gebruik word:
o Kiba (bastrom)
o Moropa wa diatla (middelmatige grootte trom)
o Ditinti (klein trom)
• Maak dikwels gebruik van poliritmes
• Melodiese struktuur is meesal vraag-en-antwoord
• Maak baie gebruik van ululasie en krepitasie
• Voordrag altyd vergesel van 'n spesifieke dansbeweging
Enige 7 feite wat betrekking het of 'verduideliking' tot 'n maksimum van 7 punte (7)
Modernisering van kiba
• Gebruik modern instrumente in plaas van tradisionele baPedi-instrumente
• Gebruik enige Afrika-taal saam met sePedi
• Enige opgeleide musikant kan leer om kiba voor te dra. Nie beperk tot enige
stamgroep nie
• Kiba-musiek word kommersieel beskikbaar
• Kiba-musiek word gespeel oor 'n standaard kontemporêre trommaatslagstyl (bv.
disco, hip-hop, Jazz en Suid-Afrikaanse style soos, bv. Malombo)
• Vermenging van melodiese trom-ritmes met talryke vokale antwoorde (reaksies),
krepitasies en sangerige stempartye
Enige 5 feite wat betrekking het op 'modernisering' vir 5 punte (5)
TWEE vrye kiba-liedere/albums
• Pula
• Fegolla Saborala
• Sebodu sa Mmashele
• Ikhaya lethu
Enige 2 albums/liedere vir 2 punte (2)
Punte sal as volg toegeken word:
Verduideliking van kiba = 7 punte
Modernisering van kiba = 5 punte
Twee vry kiba-liedere/albums = 2 punte
Opstelformaat = 1 punt
TOTAAL = 15 punte
http://www.sowetanlive.co.za/entertainment/timeout/2010/11/05/galane_s-special-brand.html [15]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 120
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper