Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MUSIEK V2
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 30
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
Music · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Music
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 472.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1Aural Skills (Musicianship)4 marks
- Question 2Notation, Rhythm & Metre6 marks
- Question 3Aural Skills (Musicianship)12 marks
- Question 4Western Art Music (WAM) — General Knowledge & Set Works [WAM]15 marks
- Question 5Jazz — General Knowledge & Set Works [Jazz]16 marks
- Question 6Indigenous African Music (IAM) — General Knowledge & Set Works [IAM]8 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A (Gehoor) (10)
AFDELING B (Herkenning) (12)
AFDELING C (Vorm) (8)
2. VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is verpligtend.
3. Beantwoord VRAAG 4 (Westerse Kunsmusiek (WKM)) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
VRAAG 6 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)).
4. Skryf al jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie
en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl die kandidate na 'n CD luister.
6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
teenwoordigheid van die toesighouer afneem.
7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel
is. Die kandidaat mag hierdie bladsy verwyder.
8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen nie toegang tot enige
musiekinstrument hê nie.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKAPPARAAT WERK
1. Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
2. Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere wat in die vraestel
gespesifiseer is, gespeel word.
3. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hul
antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
4. Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
gespeel word.
5. Indien 'n skool meer as een stroom (Westerse Kunsmusiek (WKM), JAZZ,
Inheemse Afrika-musiek (IAM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:
• Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal skryf.
• Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
• Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels ontvang.
• 'n Toesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees.
• Die snitte moet soos volg gespeel word:
- WKM-kandidate: Snit 1–17 en Snit 31–34
- JAZZ-kandidate: Snit 1–11, Snit 18–23 en Snit 31–34
- IAM-kandidate: Snit 1–11 en Snit 24–34
6. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van 'n
kragonderbreking.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
NASIENROOSTER
AFDELING A: GEHOOR TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 1 (VERPLIGTEND) 4
VRAAG 2 (VERPLIGTEND) 6
SUBTOTAAL 10
AFDELING B: HERKENNING TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 3 (VERPLIGTEND) 4
EN
VRAAG 4 (WKM) 8
OF
VRAAG 5 (JAZZ) 8
OF
VRAAG 6 (IAM) 8
SUBTOTAAL 12
AFDELING C: VORM TOTAAL NASIENER MODERATOR
VRAAG 7 (VERPLIGTEND) 8
SUBTOTAAL 8
GROOTTOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Vir die aandag van die nasiener: Punt sal toegeken word vir enige korrekte antwoorde
wat nie in die memorandum voorkom nie.
AFDELING A: GEHOOR
VRAAG 1
Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
1.1 Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer
slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2, 3 en 4.
Speel Snit 1 nog EEN keer.
Antwoord:
Een punt per maat = 3 punte
Tydmaatteken = 1 punt
(Minus ½ punt vir elke fout tot 'n maksimum van 1 punt per maat.) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2
Speel Snit 2 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee.
Luister na The Entertainer deur Scott Joplin terwyl jy die regterhandparty van die
partituur volg en beantwoord dan die vrae wat volg.
Speel Snit 2 nog 'n keer.
2.1 Omkring EEN artikulasie-aanduiding op die partituur.
Antwoord:
• Staccato: Maat 41 of
• Legato-bogie: Maat 42 of
• Staccato en aksent: Maat 42 of
• Legato-bogie: Maat 202
Enige 1 = 1 punt
Kandidate mag die noot en die artikulasie-aanduiding omkring.
Geen punt sal vir die pouseringsteken toegeken word nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Speel Snit 3 EEN keer.
2.2 Beskryf die verskil wat jy tussen (a) en (b) hoor.
Antwoord:
• Maat 2 (b) is een oktaaf laer as maat 1 (a)
• Maat 2 (b) word op 'n ander omvang as maat 1 (a) gespeel
• Maat 2 (b) is laer as maat 1 (a)
Enige 1 = 1 punt (1)
Speel Snit 4 TWEE keer.
2.3 Een toevallige teken ontbreek in maat 3 by (c). Vul die geskikte toevallige
teken op die korrekte plek op die partituur in.
Antwoord:
Verwys na die partituur: Ab
Ab = 1 punt (1)
Speel Snit 5 DRIE keer.
2.4 Identifiseer die kadens in maat 152 en 161 by (e).
Antwoord:
Volmaakte kadens
Volmaakte kadens = 1 punt (1)
Speel Snit 6 TWEE keer.
2.5 Benoem die soort nie-akkordnoot wat jy in maat 17 by (f) hoor. (MOENIE die
letternaam of die nootwaarde neerskryf NIE).
Antwoord:
Bo-wisselnoot (Bo-hulpnoot)
Bo-wisselnoot (Bo-hulpnoot) = 1 punt) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Speel Snit 7 TWEE keer.
2.6 Watter EEN van die uittreksels hieronder pas by die musiek wat jy in
maat 9–10 by (d) hoor? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
X
(1)
[6]
TOTAAL AFDELING A: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE BEGRIPPE
VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)
Bestudeer die items in KOLOM A in VRAAG 3.1–3.4 vir twee minute.
Speel Snit 8 EEN keer.
3.1 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 8 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 8
Akkoordbegeleiding X
Barok
Tenoor-omvang X
Musiekteater
Ostinato
Kunslied X
Enige 2 = 2 punte (2)
Speel Snit 9 EEN keer.
3.2 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 9 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 9
Swing-ritme X
Kitaarinleiding
12-maat-blues X
Klarinet
Trompet
Saksofoon X
Enige 2 = 2 punte (2)
Speel Snit 10 EEN keer.
3.3 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 10 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 10
A cappella X
Kunslied
Mannekoor X
Ostinato
Ululasie
Roep en antwoord X
Enige 2 = 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Speel Snit 11 EEN keer.
3.4 Merk TWEE items in KOLOM A wat met Snit 11 verband hou. Maak 'n
kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies.
KOLOM A Snit 11
Strykerbegeleiding X
R&B
Tenoor-omvang X
6
8
Kitaarinleiding X
Improvisasie
Enige 2 = 2 punte (2)
Speel Snit 8 tot 11 nog EEN keer direk na mekaar.
(8 ÷ 2) [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).
VRAAG 4: WKM
Speel Snit 12 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.
4.1 Luister na die uittreksels uit Beethoven se Simfonie Nr. 6 Op. 68 en
beantwoord die vrae.
4.1.1 Uit watter beweging is hierdie uittreksel geneem?
Antwoord:
1ste beweging
1ste beweging = 1 punt (1)
4.1.2 Skryf 'n Italiaanse musiekterm neer om die tempo van hierdie
uittreksel te beskryf.
Antwoord:
Italiaans: Allegro ma non troppo of Andante of Moderato
1 punt vir elke korrekte antwoord = 1 punt
Enige ander korrekte Italiaanse term sal ook aanvaar word. (1)
4.1.3 Watter seksie van die orkes speel die melodie in hierdie uittreksel?
Antwoord:
Strykers
Strykers = 1 punt (1)
4.1.4 Wat is die tydmaatteken van hierdie beweging?
2
4
Korrekte tydmaatteken = 1 punt (1)
Speel Snit 13 TWEE keer.
4.1.5 Watter EEN van die uitvoeringstegnieke hieronder hoor jy in die
strykerseksie van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Antwoord:
Tremolo X Pizzicato Col legno
Tremolo = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 14 TWEE keer.
4.2.1 Identifiseer die komponis en titel van hierdie werk.
Antwoord:
Komponis: (WA) Mozart
Titel: The Magic Flute/Die Towerfluit/Der Hölle Rache kocht in
meinem Herzen
Mozart = 1 punt
The Magic Flute/Die Towerfluit/Der Hölle Rache = 1 punt
kocht in meinem Herzen
(2)
4.2.2 Noem die karakter wat hierdie uittreksel sing.
Antwoord:
Koningin van die Nag
Koningin van die Nag = 1 punt (1)
4.2.3 Hoe beeld die komponis intense emosie in hierdie aria uit? Noem
TWEE maniere.
Antwoord:
• Stemtipe: koloratuur sopraan – hoë toonhoogtes beeld woede
uit
• Akrobatiese vokale passasies – beeld koninklike status uit
• Herhaalde hoë note – beeld woede en angstigheid uit
• Harde dinamiese vlakke – beeld intense emosie uit
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Speel Snit 15 EEN keer.
4.2.4 Wat is die tonaliteit van hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die
toepaslike blokkie.
Antwoord:
Mineur X Majeur Modaal Atonaal
Mineur = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
4.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 16 EEN keer.
4.3.1 Noem die TWEE strykinstrumente wat die openingsmelodie aan
die begin van die uittreksel speel.
Antwoord:
• Altviool
• Tjello
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Speel Snit 17 TWEE keer.
4.3.2 Kies die styltydperk wat jy met hierdie uittreksel assosieer. Maak 'n
kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Barok Klassiek Romanties X Modern
Romanties = 1 punt (1)
4.3.3 Kies die tydmaatteken van hierdie uittreksel. Maak 'n kruisie (X) in
die toepaslike blokkie.
Antwoord:
4 6 X 9 5
4 8 8 4
6
= 1 punt
8 (1)
4.3.4 Noem die nie-melodiese slaginstrument wat jy in hierdie uittreksel
hoor.
Antwoord:
Driehoek
Driehoek = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5: JAZZ
5.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 18 TWEE keer.
5.1.1 Identifiseer die kunstenaar(s).
Antwoord:
Manhattan Brothers
Manhattan Brothers = 1 punt (1)
5.1.2 Noem die solo-instrument wat saam met die vokale party
improviseer.
Antwoord:
Klarinet = 1 punt (1)
Speel Snit 19 EEN keer.
5.1.3 Met watter Suid-Afrikaanse jazz-styl assosieer jy hierdie musiek?
Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Kwêla Marabi X New jazz Mbaqanga
Marabi = 1 punt (1)
5.1.4 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 5.1.3.
Antwoord:
• Ontstaan uit Xhosa folkliedere
• Matige tot flink tempo
• Herhalende wysie
• Klein ensemble/orkes
• Duidelike jazz-gevoel, gebruik van instrumentale improvisasie
• Sikliese 4-maat harmoniese patroon
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 20 TWEE keer.
5.2.1 Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Spokes The Jazz The Flying Lemmy
Mashiane Epistles X Jazz Queens Mabaso
The Jazz Epistles = 1 punt (1)
5.2.2 Identifiseer die jazz-styl wat gespeel word.
Antwoord:
• New Jazz
• Bebop
• Hard Bop
Enige een = 1 punt (1)
5.2.3 Noem die instrument wat die geïmprovisereerde soloparty speel.
Antwoord:
Saksofoon
Saksofoon = 1 punt (1)
Speel Snit 21 TWEE keer.
5.2.4 Noem EEN instrument in die ritmeseksie.
Antwoord:
Klavier, Bas, Tromme
Enige een = 1 punt (1)
5.2.5 Watter ritmiese tegniek hoor jy in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie
(X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Poliritme Drieslagmaat Sinkopasie X
Sinkopasie = 1 punt (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
5.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 22 TWEE keer.
5.3.1 Met watter EEN van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Miriam Makeba Sello Galane Lemmy Mabaso X
Lemmy Mabaso = 1 punt (1)
5.3.2 Skryf die naam van die lied neer.
Antwoord:
See you later
See you later = 1 punt (1)
5.3.3 Identifiseer die jazz-styl wat hier gespeel word.
Antwoord:
Kwêla
Kwêla = 1 punt (1)
5.3.4 Noem TWEE instrumente wat solo-improvisasies speel.
Antwoord:
• Saksofoon
• Penniefluit/fluit
Saksofoon = 1 punt
Penniefluit/fluit = 1 fluit (2)
Speel Snit 23 EEN keer.
5.3.5 Noem die komposisie-/voordragtegniek wat deur hierdie twee
instrumente gebruik word.
Answer:
• Roep en antwoord
• Nabootsing
Enige EEN korrekte antwoord = 1 punt (1)
(16 ÷ 2) [8]
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 17 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6: IAM
6.1 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 24 TWEE keer.
6.1.1 Watter Afrika-sangstyl word hier gebruik?
Antwoord:
• Mbube
• Isicathamiya
Mbube of Isicathamiya = 1 punt (1)
6.1.2 Noem EEN groep met wie jy hierdie lied assosieer.
Antwoord:
Ladysmith Black Mambazo
Ladysmith Black Mambazo = 1 punt (1)
6.1.3 Watter EEN van die vokale eienskappe/tegnieke hieronder hoor jy
in hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Ululasie Scatting Krepitasie X Jodel
Krepitasie = 1 punt (1)
Speel Snit 25 EEN keer.
6.1.4 Noem TWEE karaktereienskappe van hierdie sangstyl.
Antwoord:
• Roep en antwoord
• Homofoniese tekstuur
• Herhalende ritmes
• A cappella, manlike vokale ensemble
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 18 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Speel Snit 26 EEN keer en speel dan Snit 27 EEN keer.
6.1.5 Vergelyk die maatslag en tempo van Snit 26 met dié van Snit 27
deur die tabel hieronder te voltooi.
Snit 26 Snit 27
Geen vasgestelde Reëlmatige maatslag = ½
Maatslag
maatslag nie = ½
Tempo Tempo wissel = ½ Konstante vinnige tempo = ½
1 punt vir elke snit = 2 punte (2)
Speel Snit 26 en Snit 27 nog EEN keer direk na mekaar.
6.2 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 28 DRIE keer.
6.2.1 Identifiseer die Suid-Afrikaanse musiekstyl.
Antwoord:
Mbaqanga
Mbaqanga = 1 punt (1)
6.2.2 Met watter van die kunstenaars hieronder assosieer jy hierdie
musiek? Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Manhattan Brothers Soul Brothers X Jabu Khanyile (1)
Soul Brothers = 1 punt (1)
6.2.3 Identifiseer TWEE instrumente (die stem uitgesluit) wat jy in hierdie
uittreksel hoor.
Antwoord:
• Orrel
• Elektroniese klawerbord
• Tromstel
• Baskitaar
• Kitaar
2 punte vir enige twee instrumente (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 19 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
6.3 Luister na die uittreksels en beantwoord die vrae wat volg.
Speel Snit 29 EEN keer.
6.3.1 Identifiseer die titel en komponis van hierdie musiek.
Antwoord:
Ngwana wa lela – Phillip Tabane
Ngwana wa lela = 1 punt
Phillip Tabane = 1 punt (2)
Speel Snit 30 EEN keer.
6.3.2 Met watter Suid-Afrikaanse musiekstyl assosieer jy hierdie
uittreksel?
Antwoord:
Malombo Jazz
Malombo Jazz = 1 punt (1)
6.3.3 Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG 6.3.2.
Antwoord:
• Slagwerkinstrumente ontleen aan die Bapedi en VhaVenda-
kulture
• Afrika-ritmes deur tromme verskaf
• Geplukte kitaarmelodie
• Liriese, sangerige kitaarmelodieë
1 punt vir elke korrekte antwoord tot 'n maksimum van 2 punte (2)
(16 ÷ 2) [8]
TOTAAL AFDELING B: 12
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 20 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING C: VORM
VRAAG 7
Lees en bestudeer die vrae op die volgende bladsy vir EEN minuut.
Speel Snit 31 EEN keer om 'n algehele indruk te gee.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 21 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
Speel Snit 32 EEN keer.
7.1 Analiseer die vorm van hierdie stuk. Dui die hoofseksies op die partituur aan
deur hoofletters (byvoorbeeld C, D) boaan die partituur aan die begin van elke
seksie te skryf.
Antwoord:
Verwys na die partituur.
SEKSIE MAATNOMMERS
Inleiding: 1–43
(nie vereis nie)
A 44(5)–12
A1 13–20
B 21-283 (28)
A2 284(29)–36
1 punt vir elke korrekte A-seksie tot 'n maksimum van 3 punte = 3 punte
1 punt vir B-seksie = 1 punte
Alternatiewe antwoord:
SEKSIE MAATNOMMERS PUNTE
Inleiding: 1–43
(nie vereis nie)
A 44(5)–20 = 2 punte
B 21-283 (28) = 1 punt
A2 284(29)–36 = 1 punt (4)
7.2 Wat is die naam van die algehele vormtipe van hierdie lied?
Antwoord:
Drieledige vorm of AABA-liedvorm
Drieledige vorm of AABA-liedvorm = 1 punt (1)
7.3 Na watter toonsoort moduleer die lied en in watter mate vind die modulasie
plaas?
Antwoord:
G majeur
Enige mate vanaf 25–28
G majeur = 1 punt
Maatnommers = 1 punt (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Musiek/V2 22 DBE/Feb.–Mrt. 2015
NSS – Memorandum
7.4 Identifiseer die komposisietegniek wat in maat 33 en 34 gebruik word. Maak
'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie.
Antwoord:
Sekwens Gevarieerde sekwens X Herhaling Nabootsing
Gevarieerde sekwens = 1 punt (1)
Speel Snit 33 EEN keer.
TOTAAL AFDELING C: 8
GROOTTOTAAL: 30
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Eng)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2015 Memo (English)

Memorandum
Music Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Music Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)
More from Grade 12 Music

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper
Music Grade 12 P1 November 2024 NSC Question Paper (Afr)

Question paper
Music Grade 12 P2 November 2024 NSC Question Paper (English)

Question paper