Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMusicGrade 12202523 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN MUSIEK V2 MEI/JUNIE 2025 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK PUNTE BEHAAL GEMODEREER VRAAG NASIENER SM/CM CM/IM EM MAKS PUNTE TEKEN PUNTE TEKEN PUNTE TEKEN PUNTE TEKEN 10 1 10 1 10 1 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormanalise (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord verder ook VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) OF VRAAG 4: JAZZ OF VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van die eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning vir elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. 2025 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Laat die kandidate toe om eers elke vraag te lees en speel dan die betrokke snit. 2. Die nommer van elke snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit gespeel word. 3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos dit in elke raampie gespesifiseer word. 4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word: • Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê. • Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees. • Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê. • 'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word: • IAM-kandidate: Snitte 1 tot 19 en Snit 38 • JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 9, Snitte 20 tot 28 en Snit 38 • WKM-kandidate: Snitte 1 tot 9 en Snit 29 tot 38 7. 'n CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 4 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer ná mekaar. 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 en 4. [Een-maat-inleiding] (3) Speel Snit 1 weer. Speel Snit 2 TWEE keer ná mekaar. 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). Do is G (1) Speel Snit 2 weer. [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 5 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 2 2.1 Identifiseer die kadens aan die einde van ELK van die volgende TWEE uittreksels. Speel Snit 3 DRIE keer ná mekaar. 2.1.1 Snit 3: (1) Speel Snit 4 DRIE keer ná mekaar. 2.1.2 Snit 4: (1) 2.2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. Speel Snit 5 TWEE keer ná mekaar. 2.2.1 Watter EEN van die volgende beskryf die tydmaatteken die beste? (1) Speel Snit 6 TWEE keer ná mekaar. 2.2.2 Identifiseer die mees prominente komposisietegniek in die melodie. Sekwens Omkering Vergroting Verkleining (1) Speel Snit 7 TWEE keer ná mekaar. 2.2.3 Identifiseer die mees prominente tekstuur. Kontrapuntaal Monofonies Onbegeleid Homofonies (1) Speel Snit 8 TWEE keer ná mekaar. 2.2.4 Identifiseer die korrekte akkoordprogressie. V–vi–I–V I–vi–IV–V I–IV–I–vi I–IV–V–vi (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 6 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 9 TWEE keer ná mekaar. 2.3 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 9 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Herhalende perkussie-patroon Akoestiese klavier 'n Progressie van aangehoue akkoorde in die klawerbord Poliritme Onreëlmatige tydmaat Herhalende dalende sopraanmelodie Glissando-agtige basfiguur (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 7 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) 3.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 en 11 verband hou. Maak vir ELKE snit 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkies. Speel Snit 10 DRIE keer ná mekaar. 3.1.1 Snit 10 KOLOM A ANTWOORD Gevarieerde teksture Dalende majeur toonleer in die bas Geaksentueerde akkoorde Beenratels Tremolo in die sopraan- en altmarimba Krepitasie Toonlere word deur die tenoormarimbas gespeel Volmaakte kadens (3) Speel Snit 11 DRIE keer ná mekaar. 3.1.2 Snit 11 KOLOM A ANTWOORD Legato-melodie deur die tenore Soepel tempo SATB Dissonante harmonieë Sinkopasie Staccato-melodie deur die sopraan Begeleiding deur die strykers Drieslagmaat (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 8 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 12 DRIE keer ná mekaar. 3.2 Wat is die rol van die koor in hierdie a cappella-stuk? (3) Speel Snit 13 TWEE keer. 3.3 Beantwoord die volgende vrae: 3.3.1 Identifiseer die kunstenaar wat met hierdie uittreksel geassosieer word. (1) 3.3.2 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Siklus van twee majeur akkoorde Roep en antwoord Isihlabo Vrye tydmaat gevolg deur streng tydmaat Blues-toonleer Prominente elektriese-kitaar-solo Triole in die baskitaar Prominente gebruik van umakhwenyane 'n Enkele herhalende akkoord dwarsdeur Die eerste vokale frase word identies herhaal (3) 3.3.3 Identifiseer die styl wat met hierdie uittreksel geassosieer word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 9 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 14 TWEE keer. 3.4 Beantwoord die volgende vrae: 3.4.1 Beskryf wat die hoofsanger in hierdie uittreksel doen. (1) 3.4.2 Noem EEN van die instrumente, behalwe tromme, wat in die begeleiding gehoor word. (1) Speel Snit 15 DRIE keer. 3.5 Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (1) Speel Snit 16 DRIE keer. 3.6 Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling op die volgende bladsy. 3.6.1 Die stuk gebruik gebalanseerde frases. 3.6.2 Gesinkopeerde ritmes word in die solo- en begeleidingstemme gebruik. 3.6.3 Die koortipe is SSA. 3.6.4 Die uittreksel is in mbaqanga-styl. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 10 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Antwoord: 3.6.1 (1) 3.6.2 (1) 3.6.3 (1) 3.6.4 (1) Speel Snit 17 TWEE keer. 3.7 Beantwoord die volgende vrae: 3.7.1 Beskryf die begeleiding. (2) 3.7.2 Skryf die naam van die lied en die kunstenaar wat jy hoor. Lied: (1) Kunstenaar: (1) Speel Snit 18 TWEE keer. 3.8 Hoekom gebruik die sanger die krepitasie, 'Wa kwa'? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 11 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 19 DRIE keer. 3.9 Beskryf die manlike sanger se rol in hierdie uittreksel. (2) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 12 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 4: JAZZ 4.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 20 en 21 verband hou. Speel Snit 20 DRIE keer ná mekaar. 4.1.1 Snit 20 KOLOM A ANTWOORD 12-maat-blues Matige tempo in vierslagmaat Tenoorstemtipe Ragtime-invloede 4-maat- instrumentale inleiding Klarinetsolo in inleiding Invloede van Tin Pan Alley-liedjies en big band-swing-musiek Altstemtipe (3) Speel Snit 21 DRIE keer ná mekaar. 4.1.2 Snit 21 KOLOM A ANTWOORD Ballade in jazz-styl Matige swing Saksofoon- melodiese improvisasie in inleiding Gesinkopeerde akkoordslae op klavier Nabootsing in horingseksie Vinnige tempo Lopende-bas-inleiding Bastromslae op eerste polsslag (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 13 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 22 DRIE keer ná mekaar. 4.2 Beskryf DRIE kenmerke wat in die begeleiding in hierdie uittreksel gehoor word. (3) Speel Snit 23 DRIE keer ná mekaar. 4.3 Beantwoord die volgende vrae: 4.3.1 Identifiseer die komponis van hierdie werk. (1) 4.3.2 Met watter DRIE items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Klaviermelodie word deur saksofone herhaal Scat-sang Ritme-seksie lei die hooftema in Marabi-akkoordprogressie Improvisasie op die saksofoon Sekwense Openingsmelodie word deur kitaar gespeel Saksofone speel melodie in unisoon Comping deur saksofone Pentatonies (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 14 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 24 DRIE keer. 4.4 Beskryf wat jy in hierdie uittreksel hoor. (3) Speel Snit 25 DRIE keer. 4.5 Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (1) Speel Snit 26 TWEE keer. 4.6 Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling op die volgende bladsy. 4.6.1 Die stuk gebruik gebalanseerde frases. 4.6.2 Kwêla-skiffelritmes word gebruik. 4.6.3 Die akkoordprogressie is I–IV–V64–I. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 15 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Antwoord: 4.6.1 (1) 4.6.2 (1) 4.6.3 (1) Speel Snit 27 DRIE keer. 4.7 Beantwoord die volgende vrae: 4.7.1 Beskryf die improvisasie in hierdie uittreksel. (3) 4.7.2 Skryf die naam van die lied/komposisie en kunstenaar/groep wat jy hoor. Naam: (1) Kunstenaar/Groep: (1) Speel Snit 28 TWEE keer. 4.8 Beskryf die tromstel-begeleiding. (3) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 16 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) 5.1 Luister na die volgende snitte. Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29 en 30 verband hou. Speel Snit 29 DRIE keer ná mekaar. 5.1.1 Snit 29 KOLOM A ANTWOORD Poco a poco crescendo Tremolo-figuur in hoë strykers en houtblasers Prestissimo assai Lae strykers speel in 'n polifoniese tekstuur Vraag en antwoord tussen lae strykers en harp Saamgestelde drieslagmaat Arpeggio's en toonlere word deur harp gespeel Orkes bestaan uit snaarinstrumente (3) Speel Snit 30 DRIE keer ná mekaar. 5.1.2 Snit 30 KOLOM A ANTWOORD Saamgestelde metrum Dissonante tweestemmige sang SSA Heeltoontoonleer Con moto Soprane sing 'n legato-melodie aan die begin Tranquillo Vergroting in die koorparty (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 17 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 31 DRIE keer ná mekaar. 5.2 Beskryf DRIE kenmerke van die wisselwerking tussen die twee instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor word. (3) Speel Snit 32 TWEE keer. 5.3 Beantwoord die volgende vrae: 5.3.1 Noem die komponis van hierdie werk. (1) 5.3.2 Met watter VIER items in KOLOM A assosieer jy hierdie uittreksel? Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Uiteensetting Pedaalpunt deur die kontrabas op die tonika gespeel Arpeggio's deur die hoë strykers gespeel Lae strykers en klarinette speel openingsmotief Lae strykers en fagotte speel die tema Stadige beweging in 'n simfonie Tema is op 'n arpeggio gebaseer Uitgebreide koda Cantabile Hoë strykers speel 'n non legato-melodie (4) Speel Snit 33 TWEE keer. 5.4 Noem TWEE houtblaasinstrumente wat aan die einde van die uittreksel gehoor word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 18 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 34 DRIE keer. 5.5 Identifiseer die korrekte ritme wat jy hoor. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. (1) Speel Snit 35 TWEE keer. 5.6 Dui aan of die volgende stellings oor die uittreksel WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' vir elke stelling. 5.6.1 Die melodie bestaan uit een lang frase. 5.6.2 Die uittreksel eindig met 'n fermata. 5.6.3 Die stemtipe is tenoorstem. 5.6.4 Die melodie is beide sillabies en melismaties. Antwoord: 5.6.1 (1) 5.6.2 (1) 5.6.3 (1) 5.6.4 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 19 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 36 TWEE keer. 5.7 Vergelyk die openingsfrase met die antwoordfrase in hierdie uittreksel. (4) Speel Snit 37 TWEE keer. 5.8 Beskryf hoe hierdie musiekuittreksel DRIE programmatiese kenmerke kan suggereer. (3) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 20 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik AFDELING C: VORMANALISE (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 38 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee. Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Musiek/V2 21 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Speel Snit 38 weer. 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui elke seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS (3) 6.2 Noem die vorm. (1) 6.3 Bespreek die melodie in hierdie stuk. (2) 6.4 Noem die toonsoort en kadens in maat 14 tot 161. Toonsoort: (1) Kadens: (1) Speel Snit 38 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Musiek/V2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Kopiereg voorbehou
Musiek/V2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK PUNTE BEHAAL HERNASIEN MAKS PUNTE TEKEN VRAAG 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all