You're offline
Skip to content
Question paper

Music P2 Nov 2023 MG Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: MusicGrade 12202321 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 30 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehooropleiding (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormontleding (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) OF VRAAG 4 (Jazz) OF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op die vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen word geskryf terwyl die kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier en is bedoel vir rofwerk. Die kandidaat mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: Kandidate moet krediet ontvang vir korrekte antwoorde wat nie in hierdie nasienriglyne verskyn nie. AFDELING A: GEHOOROPLEIDING VRAAG 1 Snit 1 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 hieronder. ½ ½ ½ ½ ½ punt x 4 soos aangedui (2) Snit 2 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). Toonhoogte en ritme moet korrek wees: ½ punt x 2 (1) Snit 3 1.3 Dui die korrekte weergawe van die uittreksel wat jy hoor aan deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. X EEN punt (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van die volgende TWEE uittreksels. Snit 4 2.1.1 Volmaakte kadens 1 punt (1) Snit 5 2.1.2 Onvolmaakte kadens 1 punt (1) Snit 6 2.2 Watter EEN van die volgende beskryf die metrum? Onreëlmatige tyd Tweeslagmaat Drieslagmaat Vierslagmaat 1 punt (1) Snit 7 2.3 Watter term beskryf die kontoer van die melodie die beste? Arpeggio Afgaande Sekwense Trapsgewys formasies 1 punt (1) Snit 8 2.4 Identifiseer die prominente komposisietegniek. Ostinato Nabootsing Omkering Pedaalpunt 1 punt (1) Snit 9 2.5 Identifiseer die beste beskrywing van hierdie vokale stuk. Atonaal TTB A cappella Polifonies 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 10 2.6 Dui TWEE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Aangehoue akkoorde op klawerbord X Herhaalde ritme-motief X I–V–IV–V I–V–ii–IV–V X Solo manstem met vertragingseffek (ʹdelay effectʹ) X Melodie op die sintetiseerder 2x1 (2) (8 ÷ 2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM) Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word. VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 11 3.1 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Beenratels X Roep en antwoord Kruisritmes X 'n Verandering van polsslag X Parallelle harmonie Liggaamsperkussie X Membranofone Homofonie 3x1 (3) Snit 12 3.2 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD A cappella Agtergrondstemme sing in parallelle X intervalle Roep en antwoord X Enkelvoudige tweeslagmaat X Vierstemmige sang Basstemparty word verdubbel deur X baskitaar Saamgestelde tydmaat Polifoniese tekstuur in agtergrondstemme 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 13 3.3 Beskryf die kenmerke van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word.  Dis 'n inleiding  Word deur akkordeon gespeel  Melodie word in oktawe gehoor  Pentatoniese melodie  Herhaalde akkoorde aan die einde van die inleiding  Vryheid van metrum aan die begin  Metrum verander na streng twee polsslae per maat  Intrede van die stem dui die einde van die inleiding/uittreksel aan Enige VIER (4) Snit 14 3.4 Watter toonleer vorm die basis van die melodie in hierdie uittreksel? Antwoord: Pentatonies 1 punt (1) Snit 15 3.5 Beskryf die ritmiese eienskappe van die begeleiding in hierdie uittreksel.  Skoffel/Skiffle-ritme word deur kitaar en tromstel gespeel  Baskitaar speel op die polsslag/lopende bas 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 16 3.6 3.6.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 16 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A SNIT 16 Perkussie deur middel van voetestamp X Instrumentale tussenspele Tweestemmige sang Vierstemmige sang X Trapsgewyse melodie Forte- en piano-dinamiek word gebruik X Ululasie Djembe is deel van die ritmeseksie Gesinkopeerde ritme X 3 punte (3) Snit 17 3.6.2 Identifiseer die tydmaatteken van die musiek in die uittreksel. Antwoord: OF OF OF 1 punt (1) Snit 18 3.7 3.7.1 Beskryf die rol van die leier in die inleiding.  Stel die toonsoort van die lied vir die groep vas  Stel die tempo vas  Verskaf die roep  Dui aan wanneer die groep begin sing Enige EEN (1) Snit 19 3.7.2 Noem TWEE vokale tegnieke wat in hierdie uittreksel gehoor word.  Vokale gly (scooping)  Krepitasie 2 punte (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 20 3.8 Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Lopende bas in agtstenote X Eie ritme-patrone op tromstel, klavier en baskitaar Melodiese fragmente deur penniefluitjie X Mbaqanga-musiek Krepitasie deur die mansanger Kwêla-invloede X Saksofoon lei nuwe melodiese materiaal in X Gemengde vokale ensemble Sikliese akkoordstruktuur X 4x1 (4) Snit 21 3.9 3.9.1 Noem die titel van hierdie musiek. Antwoord: Phamba Madiba 1 punt (1) 3.9.2 Dui aan of die volgende stellings wat die uittreksel beskryf, WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder neer. (a) WAAR (b) ONWAAR 2 punte (2) Snit 22 3.10 Identifiseer die akkoordsiklus wat in die uittreksel gebruik word. I–IV–V–V IV–V–I–I I–I–V–IV 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 23 3.11 Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.  Manstemme sing noue harmonieë ('close harmonies') in die inleiding  Parallelle harmonie  Die aanvanklike gesinkopeerde motief word drie keer herhaal  Solo manstem met begeleidende kort vokale motiewe  Opgewekte gevoel  Moderne isicathamiya met instrumentale begeleiding Enige EEN (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word. VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 24 4.1 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Trommotief op toms X Bas-ostinato deurgaans Vinnig en lewendig met 'n swing-dansritme X Klarinet-improvisasie X Gedempte horing-seksie Verwerkte musiek vir big band X Onreëlmatige tydmaat in 'n swing-maatslag Vinnige tempo met 'n bebop-maatslag 3x1 (3) Snit 25 4.2 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Ragtime New Orleans-jazz X Glissando X Hoofmelodie op houtblasers Saksofoon-solis Klarinet speel melodiese fragmente X Drieslagmaat Teenmelodie (Kontramelodie) deur tromboon X gespeel 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 26 4.3 Beskryf die inleiding sowel as die hantering van die melodie in hierdie uittreksel. Inleiding  Instrumentale inleiding (klavier, tromstel/snaartrom en kontrabas)  Matige tempo/moderato  Inleiding bestaan uit 'n 8-maat frase  Sagte dinamiek  4-akkoord patroon word 4 keer herhaal  Tromstel/snaartrom gebruik 'n borsel-tegniek vir die begeleiding  Klavier speel gesinkopeerde akkoorde voor eerste en derde polsslae  Kontrabas verdubbel die klavierritme Melodie  Vrouestem/altstem/jazz sanger  Gesinkopeerde ritme/melodie begin op tweede polsslag  Meestal trapsgewyse beweging, maar spronge van sesdes en oktawe kom voor  Begin op die dominantnoot  Nuanses in vokale toonkleur ondersteun die emotiewe inhoud van die lied Enige VIER Ten minste EEN per item (4) Snit 27 4.4 Wat is die tonaliteit van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word? Antwoord: Mineur/dissonant/akkoorde wat uit vierdes opgebou word 1 punt (1) Snit 28 4.5 Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel. Antwoord:  Skoffel/Skiffle-ritme op kitaar en tromstel  Baskitaar speel op die polsslag/lopende bas 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 29 en 30 4.6 Dui TWEE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 29 en 30 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir elke snit. KOLOM A SNIT 29 SNIT 30 Melodiese omvang van 'n sewende X Ballade-agtige styl met 'n hees kwaliteit X Spraakagtige, vokale gelyksang('chant')- X kwaliteit Liriese sopraan Reëlmatige vier-maat melodiese frase X Sekwense in melodie gebruik X Glissando op die laaste noot van elke frase X Herhaling van twee frases 2x2 (4) Snit 31 4.7 Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel. Antwoord:  Elektriese kitaar is prominent  Gebroke-akkoord-inleiding / kitaar “comping”/ geplukte snare  Begin op die dominant akkoord  Yl begeleiding op die kitaar  Vullers (melodies en akkoordstyl) op die kitaar word saam met die vokale frases gehoor  Baskitaar speel “cut time” / halfnote / twee polse per maat. Enige TWEE (2) Snit 32 4.8 Kies 'n toepaslike modus vir hierdie musiekuittreksel. Ionies Dories Frigies Lidies 1 punt (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 33 4.9 Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Afrika-township-jazz X Voortstuwende, energieke riff in bastrom Eie ritme-patrone op klavier en tromboon X Simfoniese jazz Ragtime- en blues-invloede Beuel-agtige roepe deur trompette X Skerp akkoord-aksente deur saksofone X Afwisselende vier-akkoordsiklus Dialoog-verwerking tussen koperblasers en houtblasers X 4x1 (4) Snit 34 4.10 4.10.1 Noem die titel van hierdie stuk musiek. Antwoord: Umjomela 1 punt (1) 4.10.2 Identifiseer die akkoordsiklus wat in die uittreksel gebruik word. I–IV–V–V I–I–IV–V I–I–V–IV 1 punt (1) 4.10.3 Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder neer (a) WAAR (b) ONWAAR 2 punte (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 35 4.11 Identifiseer EEN prominente aspek van die ritme van die begeleiding.  Herhalende ritmiese motiewe  Marabi-agtige styl  Konstante ritme op snaartrom  Sinkopasie Enige EEN (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Nota aan die nasiener: indien 'n kandidaat meer items aandui as wat gevra word, moet slegs die eerste antwoorde nagesien word. VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Snit 36 5.1 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Cantabile- en legato-melodie X Agitato Gebroke-akkoord-begeleiding X Polifoniese tekstuur Vierslagmaat Dissonante akkoorde X Klassieke periode Rubato X 3x1 (3) Snit 37 5.2 Dui DRIE items uit KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 37 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Impressionisme Strykkwartet X Opgaande chromatiese toonlere X Melodiese nabootsing X Strykorkes Legato-motiewe X Heeltoon-toonleer Staccato melodiese fragmente 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 38 5.3 Beskryf hoe die komponis die musikale materiaal van die eerste TWEE frases in die herhaling ontwikkel het. Antwoord: Algemene eienskappe  Sopraan- en altstemme sing die eerste helfte van elke frase  Sang is in unisoon, 'n oktaaf uitmekaar  Die tweede helfte van elke frase is in vierstemmige harmonie (eerste kadens: onvolmaak, tweede kadens: volmaak)  Vierstemmige harmonie deur vrouestemme  Die kadenspassasie van die tweede frase word uitgebrei voordat dit oplos by die volmaakte kadens Enige VIER (4) Snit 39 en 40 5.4 Voltooi die volgende tabel. Antwoord: EIENSKAP SNIT 39 SNIT 40 Stemtipe Bas Koloratuursopraan Italiaanse tempo-aanduiding Adagio/Larghetto Allegro/Agitato EEN korrekte feit per blok x ½ (2) Snit 41 en 42 5.5 Beskryf die melodieë in die volgende TWEE uittreksels. SNIT 41  'n Cantabile-melodie in bel canto-styl  Kombinasie van gebroke akkoorde en trapsgewyse beweging  Opwaartse spronge en appoggiaturas verhoog emosionele diepte  Peinsende en mymerende karakter  Omvang van tiende  Melismas dra by tot 'n legato cantabile styl Enige TWEE SNIT 42  'n Ligte, volksagtige melodie  Ongekompliseerde en singbare styl  Meestal trapsgewyse beweging   Lewendige en speelse karakter waartoe kort staccato-note bydra  Omvang van negende  Kort melismas ('slurs') dra by tot speelse karakter Enige TWEE 2x2=4 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 43 5.6 Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel. Antwoord: Onvolmaakte kadens 1 punt (1) Snit 44 5.7 Kies die toepaslike karakteraanduiding vir hierdie musiekuittreksel. Giocoso Lebhaft Sotto voce Risoluto 1 punt (1) Snit 45 5.8 Identifiseer die prominente komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gehoor word. Sekwens Teenbeweging Nabootsing Ornamentasie 1 punt (1) Snit 46 5.9 Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Chromatiese afgaande en opgaande bewegings X Klarinet speel laaste opgaande solo Fortissimo tutti-akkoorde X Kodetta Glissando in die strykers Ritardando X Klarinette speel die hooftema pianissimo X Gesinkopeerde tjello- en baslyn-kadensfiguur Fanfare in die trompette X 4x1 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Snit 47 5.10 5.10.1 Wat is die beskrywende titel van hierdie beweging? Antwoord: Storm 1 punt (1) 5.10.2 Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder. (a) WAAR (b) ONWAAR 2 punte (2) 5.10.3 Kies die korrekte gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel. Piano met 'n Forte met 'n Pianissimo Fortissimo crescendo decrescendo 1 punt (1) Snit 48 5.11 Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor.  Die laaste mate van die vierde beweging van Beethoven se Pastorale Simfonie  Begin met 'n piano (p) koraalagtige seksie met 'n dalende melodiese lyn en 'n soetklinkende/dolce karakter  Begeleiding is deur die lae strykers wat 'n pianissimo tremolo-figuur speel  Hierdie koraalagtige seksie en begeleidingsfiguur word herhaal  Die einde bestaan uit 'n opgaande toonleerpassasie op solofluit wat deur 'n aangehoue akkoord in die orkes ondersteun word  Die fluitpassasie vorm 'n brug na die vyfde beweging wat dan dadelik sonder onderbreking begin Enige EEN (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 20 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Snit 49 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 21 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 6.1 Verskaf 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS A½ 1–8 ½ B½ 9 –16 ½ A½ 1–8 ½ 6x½ (3) 6.2 Noem die oorkoepelende vormtipe van die stuk. Antwoord: Drieledig/ABA 1 punt (1) 6.3 Noem die toonsoort en tipe kadens by (M) in mate 153-16. Antwoord: Toonsoort: A mineur Kadens: Onvolmaak Toonsoort = 1 punt Kadens = 1 punt (2) 6.4 Bestudeer die partituur in mate 9-12. Noem die komposisietegniek. Antwoord: (Motief en) sekwens, nabootsing 1 punt (1) 6.5 Dui die term aan wat die karakter van die stuk die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Andante Allegro Allegretto Larghetto molto con moto tranquillo 1 punt (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Music

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Music · 2023 · NSC November Exam · Question paper · Paper 2 | Hlayiso | Hlayiso