Skip to content

Music Grade 12 P2 NSC November 2023 Question Paper (Afr)

Question paperMusicGrade 12202321 pages

Grade 12 Music Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V2 NOVEMBER 2023 PUNTE: 30 TYD: 1½ uur SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK PUNTE VERWERF GEMODEREER VRAAG NASIENER SN/HN HN/IM EM MAKS PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR PUNTE PAR 10 1 10 1 10 1 10 1 1 4 2 4 3/4/5 14 6 8 TOTAAL 30 Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye en 1 vel manuskrippapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 2 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Gehoor (8) AFDELING B: Herkenning van Musiekkonsepte (14) AFDELING C: Vormontleding (8) 2. VRAAG 1, VRAAG 2 en VRAAG 6 is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord ook VRAAG 3 (Inheemse Afrika-musiek (IAM)) OF VRAAG 4 (Jazz) OF VRAAG 5 (Westerse Kunsmusiek (WKM)). 4. Skryf AL jou antwoorde op hierdie vraestel. Gebruik 'n potlood vir musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde. 5. Hierdie eksamen sal afgelê word terwyl kandidate na 'n CD luister. 6. Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die teenwoordigheid van die toesighouer afneem. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk bedoel is. Kandidate mag NIE hierdie bladsy verwyder NIE. 8. Kandidate mag vir die duur van hierdie eksamen NIE toegang tot enige musiekinstrument hê NIE. 9. Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting in hulle antwoorde te verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 3 DBE/November 2023 NSS INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK 1. Laat kandidate by elke vraag toe om eers die vraag deur te lees en speel dan die betrokke snit. 2. Die nommer van elke snit sal elke keer duidelik aangekondig word voordat die musiek begin. 3. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere gespeel word soos wat in elke raampie gespesifiseer word. 4. Laat genoeg tyd tussen snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word. 5. Indien 'n skool meer as een stroom (Inheemse Afrika-musiek (IAM), Jazz of Westerse Kunsmusiek (WKM)) aanbied, moet die volgende riglyne gevolg word:  Elke stroom moet die eksamen in 'n aparte lokaal aflê.  Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.  Elke lokaal moet sy eie CD met musiekuittreksels hê.  'n Eksamentoesighouer moet in elke lokaal teenwoordig wees. 6. Die snitte moet soos volg gespeel word:  IAM-kandidate: Snitte 1 tot 23 en Snit 49  JAZZ-kandidate: Snitte 1 tot 10, Snitte 24 tot 35 en Snit 49  WKM-kandidate: Snitte 1 tot 10 en Snitte 36 tot 49 7. 'n CD-speler wat met 'n battery werk, moet in geval van 'n kragonderbreking beskikbaar wees. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 4 DBE/November 2023 NSS AFDELING A: GEHOOR (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Speel Snit 1 TWEE keer direk na mekaar. 1.1 Noteer die ritme van die ontbrekende note in maat 3 hieronder. (2) Speel Snit 1 weer TWEE keer. Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar. 1.2 Noteer die ontbrekende note by (A) en (B). (1) Speel weer Snit 2. Speel Snit 3 DRIE keer direk na mekaar. 1.3 Dui die korrekte weergawe van die uittreksel wat jy hoor aan deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 5 DBE/November 2023 NSS VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie te maak. 2.1 Identifiseer die kadense aan die einde van ELK van hierdie TWEE uittreksels. Speel Snit 4 DRIE keer direk na mekaar. 2.1.1 (1) Speel Snit 5 DRIE keer direk na mekaar. 2.1.2 (1) Speel Snit 6 TWEE keer direk na mekaar. 2.2 Watter EEN van die volgende beskryf die metrum? Onreëlmatige tyd Tweeslagmaat Drieslagmaat Vierslagmaat (1) Speel Snit 7 TWEE keer direk na mekaar. 2.3 Watter term beskryf die melodielyn die beste? Dalend Sekwensieel Gebroke akkoord Trapsgewys (1) Speel Snit 8 TWEE keer direk na mekaar. 2.4 Identifiseer die prominente komposisietegniek. Ostinato Nabootsing Omkering Pedaalpunt (1) Speel Snit 9 TWEE keer direk na mekaar. 2.5 Identifiseer die beste beskrywing van hierdie vokale stuk. Atonaal TTB A cappella Polifonies (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 6 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 10 TWEE keer direk na mekaar. 2.6 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 10 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Aangehoue akkoorde op klawerbord Herhaalde ritme-motief I–V–IV–V I–V–ii–IV–V Solo manstem met vertragingseffek (ʹdelay effectʹ) Melodie op die sintetiseerder (8 ÷ 2) (2) [4] TOTAAL AFDELING A: 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 7 DBE/November 2023 NSS AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKKONSEPTE Beantwoord VRAAG 3 (IAM) OF VRAAG 4 (JAZZ) OF VRAAG 5 (WKM). VRAAG 3: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 11 TWEE keer direk na mekaar. 3.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 11 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Beenratels Roep en antwoord Kruisritmes 'n Verandering in polsslag Parallelle harmonie Liggaamsperkussie Membranofone Homofonie (3) Speel Snit 12 TWEE keer direk na mekaar. 3.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 12 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD A cappella Agtergrondstemme sing in parallelle intervalle Roep en antwoord Enkelvoudige tweeslagmaat Vierstemmige sang Basstemparty word op baskitaar verdubbel Saamgestelde tydmaat Polifoniese tekstuur in agtergrondstemme (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 8 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 13 TWEE keer direk na mekaar. 3.3 Beskryf die kenmerke van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word. (4) Speel Snit 14 TWEE keer. 3.4 Watter toonleer vorm die basis van die melodie in hierdie uittreksel? (1) Speel Snit 15 TWEE keer. 3.5 Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 16 TWEE keer direk na mekaar. 3.6 3.6.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 16 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A SNIT 16 Perkussie deur middel van voetestamp Instrumentale tussenspele Tweestemmige sang Vierstemmige sang Trapsgewyse melodie Forte- en piano-dinamiek word gebruik Ululasie Djembe is deel van die ritmeseksie Gesinkopeerde ritme (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 9 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 17 TWEE keer. 3.6.2 Identifiseer die tydmaatteken van die musiek in hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 18 TWEE keer direk na mekaar. 3.7 3.7.1 Beskryf die rol van die leier in die inleiding. (1) Speel Snit 19 TWEE keer direk na mekaar. 3.7.2 Noem TWEE vokale tegnieke wat in hierdie uittreksel gehoor word. (2) Speel Snit 20 TWEE keer direk na mekaar. 3.8 Kies VIER stellings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Lopende bas in agstenote Eie ritme-patrone op tromstel, klavier en baskitaar Melodiese fragmente deur penniefluitjie Mbaqanga-musiek Krepitasie deur die mansanger Kwêla-invloede Saksofoon lei nuwe melodiese materiaal in Gemengde vokale ensemble Sikliese akkoordstruktuur (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 10 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 21 TWEE keer direk na mekaar. 3.9 3.9.1 Noem die titel van hierdie stuk musiek. (1) 3.9.2 Dui aan of die volgende stellings wat die uittreksel beskryf, WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder neer. STELLINGS ANTWOORD (a) Ritme op vhaVenda-tromme gespeel (1) (b) Akoestiese kitaar-riff (1) Speel Snit 22 TWEE keer direk na mekaar. 3.10 Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word. I–IV–V–V IV–V–I–I I–I–V–IV (1) Speel Snit 23 TWEE keer direk na mekaar. 3.11 Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 11 DBE/November 2023 NSS VRAAG 4: JAZZ Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 24 TWEE keer direk na mekaar. 4.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 24 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Trommotief op toms Bas-ostinato deurgaans Vinnig en lewendig met 'n swing-dansritme Klarinet-improvisasie Gedempte horing-seksie Verwerkte musiek vir big band Onreëlmatige tydmaat in 'n swing-maatslag Vinnige tempo met 'n bebop-maatslag (3) Speel Snit 25 TWEE keer direk na mekaar. 4.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 25 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Ragtime New Orleans-jazz Glissando Hoofmelodie op houtblasers Saksofoon-solis Klarinet speel melodiese fragmente Drieslagmaat Teenmelodie (Kontramelodie) deur tromboon gespeel (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 12 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 26 DRIE keer direk na mekaar. 4.3 Beskryf die inleiding sowel as die hantering van die melodie in hierdie uittreksel. Inleiding: Melodie: (4) Speel Snit 27 TWEE keer. 4.4 Wat is die tonaliteit van die musiek wat in hierdie uittreksel gehoor word? (1) Speel Snit 28 TWEE keer. 4.5 Beskryf die ritmiese kenmerke van die begeleiding in hierdie uittreksel. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 13 DBE/November 2023 NSS Speel Snitte 29 en 30 TWEE keer direk na mekaar. 4.6 Dui TWEE items in KOLOM A aan wat met die musiekkenmerke in Snit 29 en Snit 30 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in TWEE toepaslike blokkies vir ELKE snit. KOLOM A SNIT 29 SNIT 30 Melodiese omvang van 'n sewende Ballade-agtige styl met 'n hees kwaliteit Spraakagtige, vokale gelyksang('chant')-kwaliteit Liriese sopraan Reëlmatige vier-maat melodiese frase Sekwense in melodie gebruik Glissando op die laaste noot van elke frase Herhaling van twee frases (4) Speel Snit 31 TWEE keer direk na mekaar. 4.7 Beskryf die begeleiding in hierdie uittreksel. (2) Speel Snit 32 TWEE keer direk na mekaar. 4.8 Kies 'n toepaslike modus vir hierdie musiekuittreksel. Ionies Dories Frigies Lidies (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 14 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 33 TWEE keer direk na mekaar. 4.9 Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Afrika-township-jazz Voortstuwende, energieke riff in bastrom Eie ritme-patrone op klavier en tromboon Simfoniese jazz Ragtime- en blues-invloede Beuel-agtige roepe deur trompette Skerp akkoord-aksente deur saksofone Afwisselende vier-akkoordsiklus Dialoog-verwerking tussen koperblasers en houtblasers (4) Speel Snit 34 TWEE keer direk na mekaar. 4.10 4.10.1 Noem die titel van hierdie stuk musiek. (1) 4.10.2 Identifiseer die akkoordsiklus wat in hierdie uittreksel gebruik word. I–IV–V–V I–I–IV–V I–I–V–IV (1) 4.10.3 Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder neer. STELLINGS ANTWOORD (a) 'n Moderne instrumentale elektriese klank met tradisionele invloede (1) (b) Fusie van marabi, kwêla en township-jive; die hoofmelodie word deur die trompet gespeel (1) Speel Snit 35 TWEE keer direk na mekaar. 4.11 Identifiseer EEN prominente aspek van die ritme van die begeleiding. (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 15 DBE/November 2023 NSS VRAAG 5: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Luister na die volgende snitte en beantwoord die vrae wat volg. Speel Snit 36 TWEE keer direk na mekaar. 5.1 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 36 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Cantabile- en legato-melodie Agitato Gebroke-akkoord-begeleiding Polifoniese tekstuur Vierslagmaat Dissonante akkoorde Klassieke periode Rubato (3) Speel Snit 37 TWEE keer direk na mekaar. 5.2 Dui DRIE items in KOLOM A aan wat met die musiek in Snit 37 verband hou. Maak 'n kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Impressionisme Strykkwartet Opgaande chromatiese toonlere Melodiese nabootsing Strykorkes Legato-motiewe Heeltoon-toonleer Staccato melodiese fragmente (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 16 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 38 DRIE keer direk na mekaar. 5.3 Beskryf hoe die komponis die musikale materiaal van die eerste TWEE frases in die herhaling ontwikkel het. (4) Speel Snit 39 en Snit 40 TWEE keer direk na mekaar. 5.4 Voltooi die volgende tabel: EIENSKAPPE SNIT 39 SNIT 40 Stemtipe Italiaanse tempo- aanduiding (2) Speel Snit 41 en 42 TWEE keer direk na mekaar. 5.5 Beskryf die melodieë in die volgende TWEE uittreksels: Snit 41: (2) Snit 42: (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 17 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 43 TWEE keer direk na mekaar. 5.6 Identifiseer die kadens aan die einde van hierdie uittreksel. (1) Speel Snit 44 TWEE keer direk na mekaar. 5.7 Kies 'n toepaslike karakteraanduiding vir hierdie musiekuittreksel. Giocoso Lebhaft Sotto voce Risoluto (1) Speel Snit 45 TWEE keer direk na mekaar. 5.8 Identifiseer die prominente komposisietegniek wat in hierdie uittreksel gehoor word. Sekwens Teenbeweging Nabootsing Ornamentasie (1) Speel Snit 46 TWEE keer direk na mekaar. 5.9 Kies VIER beskrywings in KOLOM A wat die musiek wat jy hoor, die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in VIER toepaslike blokkies. KOLOM A ANTWOORD Chromatiese afgaande en opgaande bewegings Klarinet speel laaste opgaande solo Fortissimo tutti-akkoorde Kodetta Glissando in die strykers Ritardando Klarinette speel die hooftema pianissimo Gesinkopeerde tjello- en baslyn-kadensfiguur Fanfare in die trompette (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 18 DBE/November 2023 NSS Speel Snit 47 DRIE keer direk na mekaar. 5.10 5.10.1 Wat is die beskrywende titel van hierdie beweging? (1) 5.10.2 Dui aan of die volgende stellings wat die musiek beskryf, WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs (a) of (b) hieronder neer. STELLINGS ANTWOORD (a) Nabootsing tussen fluit en strykers (1) Staccato agstenoot-triole word deur die hoër (b) strykers gespeel (1) 5.10.3 Kies die korrekte gebruik van dinamiek in hierdie uittreksel. Piano met 'n Forte met 'n Pianissimo Fortissimo crescendo decrescendo (1) Speel Snit 48 TWEE keer direk na mekaar. 5.11 Beskryf die musiek wat jy in hierdie uittreksel hoor. (1) (28 ÷ 2) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 19 DBE/November 2023 NSS AFDELING C: VORMONTLEDING (VERPLIGTEND) VRAAG 6 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 49 EEN keer om 'n algemene oorsig te gee. Luister na die stuk hieronder terwyl jy die partituur bestudeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 20 DBE/November 2023 NSS Speel weer Snit 49. 6.1 Gee 'n skematiese uitleg van die vorm. Trek lyne in die tabel hieronder en dui ELKE seksie met die ooreenstemmende maatnommers aan. SEKSIES MAATNOMMERS (3) 6.2 Noem die oorkoepelende vormtipe van hierdie stuk. (1) 6.3 Noem die toonsoort en tipe kadens by (M) in mate 153–16. Toonsoort: (1) Kadens: (1) 6.4 Bestudeer die partituur in mate 9–12. Noem die komposisietegniek. (1) 6.5 Dui die term aan wat die karakter van hierdie stuk die beste beskryf. Maak 'n kruisie (X) in die toepaslike blokkie. Andante Allegro Allegretto Larghetto molto con moto tranquillo (1) Speel Snit 49 vir 'n finale oorsig. TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V2 DBE/November 2023 NSS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all