Skip to content

Music Grade 12 Paper 1 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumMusicGrade 12202339 pages

Grade 12 Music Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 39 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MUSIEK V1 NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 120 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 39 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: MUSIEKTEORIE (VERPLIGTEND) (90 minute) Beantwoord AFDELING A op die VRAESTEL. Beantwoord VRAAG 1 EN VRAAG 2.1 OF 2.2 EN VRAAG 3.1 OF 3.2 EN VRAAG 4.1 OF 4.2. VRAAG 1 (25 minute) 1.1 Voeg die korrekte tydmaatteken by elke asterisk (*) soos hieronder aangedui. Antwoord: 1+1 (2) 1.2 Voltooi 'n majeur drieklank in noue ligging bokant die gegewe grondnoot. Antwoord: 1 punt Geen ½ punte (1) 1.3 Skryf 'n verminderde drieklank in eerste omkering wat diatonies in die D harmoniese mineurtoonleer verskyn. Gebruik toevallige tekens in plaas van 'n toonsoortteken. Antwoord: OF 1 punt Enige nootwaarde en oktaafplasing is aanvaarbaar (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 1.4 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 1.4.1 Benoem die omkering van die interval by (M) volgens tipe en afstand. Antwoord: Mineur 3de 1 punt Geen ½ punte (1) Skryf die interval by (N) as 'n saamgestelde verminderde 5de. Gebruik 1.4.2 heelnote. Antwoord: 1 punt Geen ½ punte (1) 1.4.3 Noem EEN artikulasieteken wat in hierdie uittreksel gebruik word. Antwoord: Staccato/Legato/`Slur‟/Legatoboog/Mez zo-staccato Enige EEN (1) 1.4.4 Gee die Italiaanse term vir die teken bokant die laaste noot. Antwoord: Fermata 1 punt (1) 1.5 Skryf die toonlere hieronder volgens die gegewe instruksies: 1.5.1 'n Afgaande blues-toonleer wat op die gegewe noot begin. Antwoord: OF Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 1.5.2 Voltooi 'n majeurtoonleer wat op die dominant begin en eindig deur die ontbrekende note onder die asteriske (*) in te vul. Moet NIE 'n toonsoortteken gebruik NIE. Antwoord: ½ punt per noot (3) 1.6 Voltooi die volgende afgaande chromatiese toonleer: Antwoord: OF Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 'n Maksimum van twee note per letternaam Enige korrekte enharmoniese note is aanvaarbaar (2) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 (25 minute) Beantwoord VRAAG 2.1 OF VRAAG 2.2. 2.1 Voltooi die aanvang hieronder om 'n twaalfmaat-melodie in drieledige vorm vir enige enkellyn- melodiese instrument van jou keuse te vorm. Noem die instrument en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek- en artikulasie- aanduidings op geskikte plekke by. Konsep-antwoord: Instrument: Saksofoon/Klarinet/Fluit/Trompet/Viool, ens. Tempo: Moderato/Allegretto, ens. OF 2.2 Voltooi die aanvang hieronder in solfanotasie OF in balknotasie om 'n twaalfmaat- melodie in drieledige vorm vir stem te vorm. Noem die stemtipe en verskaf 'n geskikte tempo-aanduiding. Voeg dinamiek-aanduidings op geskikte plekke by. Moet NIE lirieke byvoeg NIE. Gebruik slegs EEN notasiestelsel. Konsep-antwoord: Stemtipe: Sopraan/Alt/Tenoor/Bariton Tempo: Moderato/Allegretto, ens. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Die melodie sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: BESKRYWING PUNTETOEKENNING Vorm en kadenspunte 1 punt per frase x 3 3 Korrektheid Solfanotasie: ritmiese en toonhoogte- aanduidings Minus ½ punt per fout tot 'n maksimum van 2 punte 2 Balknotasie: polse per maat, nootstele, groepering, spasiëring en toevallige tekens Uitstekend Samehangend en musikaal; frases definieer vorm verbeeldingryk; aanvangsmotief innoverend voortgesit; 9–10 suksesvolle gebruik van toonsoort; melodiese kontoer meesterlik hanteer; kreatiewe benadering tot die keuse van toonhoogtes en ritme Kwaliteit Goed Toepaslikheid van Korrek en musikaal; frases dui die vorm duidelik aan; instrument (omvang), 7–8 aanvangsmotief sinvol voortgesit; stabiele toonsoort; melodiese kontoer bevredigend; keuse van toonhoogtes en tempo, ritme akkuraat 10 voordragaanwysings Gemiddeld (artikulasie, dinamiek), Musikaal nie oortuigend; nie alle frases duidelik; musikaliteit 4–6 aanvangsmotief nie goed gebruik nie; toonsoort onstabiel; melodiese kontoer onder verdenking; keuse van toonhoogtes en ritme verbeeldingloos Swak Geen musikale sin; geen sin vir frasering nie; 0–3 aanvangsmotief geïgnoreer; geen sin vir toonsoort; geen melodiese kontoer; toonhoogtes en ritme onsamehangend TOTAAL Nasieners mag ½ punte gebruik 15 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 (10 minute) Beantwoord VRAAG 3.1 OF VRAAG 3.2. 3.1 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Antwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.1.1 Besyfer die akkoorde by (a) tot (g) op die partituur met gebruik van Romeinse syfers, bv. viio6/viiob. Antwoord: Sien partituur 1 punt per akkoord = 7 punte Minus ½ punt indien omkering of 7de weggelaat of foutief is (7) 3.1.2 Benoem die kadens wat by (Z) gevorm word en besyfer die akkoorde op die partituur. Antwoord: Onderbroke kadens Kadens = 1 punt V - vi Akkoorde = 2 punte (3) 3.1.3 Lewer kommentaar op die baslyn in maat 1 tot 33. Antwoord:  Dit skep 'n pedaalpunt (op die tonikanoot, Eb)  Die basnoot Eb herhaal terwyl die harmonie verander Enige EEN Slegs 'herhaal’ = ½ punt (1) 3.1.4 Noem die tipe nie-harmoniese note by (i) tot (iv). Antwoord: (i) Vooruitneming (ii) Deurgangsnoot (iii) (Onderste) Wisselnoot (iv) Terughouding 4x1 (4) [15] OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae. Antwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 3.2.1 Identifiseer die akkoorde by (a) tot (g). Skryf die akkoordsimbole in die spasies wat daarvoor verskaf is, bokant die notebalke, bv. G/B. Antwoord: Sien partituur 1 punt per akkoord = 7 punte Minus ½ punt indien omkering of 7de weggelaat of foutief is (7) 3.2.2 Benoem die kadens wat by (Z) gevorm word en skryf die akkoordsimbole by (m) en (n). Antwoord: Onderbroke kadens Kadens = 1 punt C7 – Dm Akkoorde = 2 punte (3) 3.2.3 Lewer kommentaar op die gebruik van die Eb in maat 8. Antwoord:  Dit skep 'n opmaat tot die volgende maat wat op 'n Eb akkoord gebaseer is  Dit antisipeer die Eb akkoord wat in maat 9 volg  Dit behoort nie aan die Bb majeur akkoord in maat 8 nie  Dit skep 'n Bbsus-akkoord Enige EEN Slegs ' nie-harmoniese noot’ = ½ punt (1) 3.2.4 Noem die tipe nie-harmoniese note by (i) tot (iv). Antwoord: (i) Vooruitneming (ii) Deurgangsnoot (iii) (Onderste) Wisselnoot (iv) Terughouding 4x1 (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 11 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 (30 minute) Beantwoord VRAAG 4.1 OF VRAAG 4.2. 4.1 Voltooi die vokale vierstemmige harmonisering hieronder deur die alt-, tenoor- en baspartye by te voeg. Harmoniseer in kwartnote (gebruik ‟n halfnoot in maat 4) en demonstreer die volgende:  Deurgaande tweede-omkering-( ) progressie (3)  Kadensiële tweede-omkering-( ) progressie (2)  Onderbroke kadens (2)  Dominantsewende-akkoord (1) Konsep-antwoord: Die harmonisering sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Akkoordkeuse 15 Notasie en stemvoering Aantal foute ‚ 4 tot ‘n maksimum van 8 punte 8 Kwaliteit Geheelindruk en kreatiwiteit 7 Nota aan die nasiener: Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie (30 ÷ 2) TOTAAL 15 [15] Kandidate moet krediet kry vir ’n ander/kreatiewe en korrekte harmonisering wat nie in hierdie nasienriglyne vervat is nie. Besyfering dien as ’n riglyn vir die nasiener, maar geen punte word vir die simbole as sodanig toegeken nie. OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 12 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 4.2 Voltooi die sestienmaatstuk hieronder deur toepaslike harmoniese materiaal by te voeg. Gaan voort in die styl wat deur die gegewe materiaal in maat 1 gesuggereer word. Sluit die volgende in:  Harmoniese realisering van die gegewe akkoordsimbole (4)  ii – V – I-progressie in D (3)  Ten minste EEN “sus-akkoord” (akkoord met terughouding) (1)  'n 13de-akkoord (1) Konsepantwoord: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 13 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Die antwoord sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. BESKRYWING PUNTETOEKENNING Akkoordkeuse 15 Notasie en stemvoering Aantal foute ‚ 4 tot ‘n maksimum van 8 punte 8 Kwaliteit Geheelindruk en kreatiwiteit 7 Nota aan die nasiener: Punt uit 30 moet nie 'n ½ punt bevat nie (30 ÷ 2) TOTAAL 15 [15] Kandidate moet krediet kry vir ’n ander/kreatiewe en korrekte akkoordsimbole wat nie in hierdie nasienriglyne vervat is nie. Akkoordsimbole dien as ’n riglyn vir die nasiener, maar geen punte word vir die simbole as sodanig toegeken nie. TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 14 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING B, C, D, E: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (90 minute) AFDELING B, C, D en E moet in die ANTWOORDEBOEK beantwoord word. AFDELING B: MUSIEKBEDRYF (VERPLIGTEND) Nota aan die nasiener: Een punt word toegeken vir elke korrekte feit. Kandidate moet krediet ontvang vir enige korrekte feit wat nie in hierdie nasienriglyne vervat is nie. VRAAG 5 5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.5) neer, bv. 5.1.6 E. 5.1.1 Partye wat baat vind by naaldtydregte is … Antwoord: D Al die bogenoemde 1 punt (1) 5.1.2 Watter van die volgende is NIE 'n funksie van SAMRO NIE? Antwoord: C SAMRO reël begrafnisse vir sy lede 1 punt (1) 5.1.3 Tantieme … Antwoord: D Al die bogenoemde 1 punt (1) 5.1.4 SAMPRA bestuur … Antwoord: D Naaldtydregte 1 punt (1) 5.1.5 'n Lisensiefooi is NIE betaalbaar wanneer agtergrondmusiek by … gespeel word nie. Antwoord: D Private wonings 1 punt (1) 5x1=5 5.2 Noem VIER stappe in die waardeketting voordat 'n instrumentale musiekstuk versprei word. Antwoord:  Konseptualiseer 'n musiekidee  Komponeer die musiekstuk  Kontrakteer 'n uitgewer  Verwerking van partye  Opname van die uitvoering  Registreer by 'n musiekregte-organisasie Opsionele antwoorde:  Die stuk word neergeskryf  Openbare uitvoering 4x½ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 15 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 5.3 Verduidelik die verskil tussen lede van CAPASSO met dié van 'n opnamemaatskappy, bv. EMI. Antwoord:  CAPASSO-lede is komponiste, outeurs en vervaardigers van musiek terwyl  lede van 'n opnamemaatskappy uitvoerende kunstenaars is EEN ooreenstemmende feit (1) 5.4 Noem TWEE eksklusiewe regte wat kopieregeienaars oor hul eie werke besit. Antwoord: Kopieregeienaarskap van 'n werk stel die eienaars in staat om:  Die oorspronklike werk te herproduseer en kopieë te maak  Die werk te publiseer  Die werk te verwerk/aan te pas  Die werk te versprei  Die werk in die openbaar uit te voer  Die werk uit te saai/te stroom  Die werk uit te stal Enige TWEE (2) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 16 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Beantwoord AFDELING C (IAM) OF AFDELING D (JAZZ) OF AFDELING E (WKM). AFDELING C: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) Nota aan die nasiener: Alhoewel hierdie nasienriglyne puntsgewys is, mag die kandidate die vrae in volsinne beantwoord. VRAAG 6 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) neer, bv. 6.1.6 E. 6.1.1 Watter EEN van die volgende instrumente kan terselfdertyd twee of meer verskillende note produseer? Antwoord: D Mbira 1 punt (1) 6.1.2 Met watter EEN van die volgende items word maskanda geassosieer? Antwoord: A Amahubo 1 punt (1) 6.1.3 Watter stelling definieer poliritme die beste? Antwoord: A Die gelyktydige kombinasie van kontrasterende ritmes 1 punt (1) 6.1.4 Homofonie is 'n element wat met … geassosieer word. Antwoord: B Tekstuur 1 punt (1) 6.1.5 Watter toonleer word tipies in inheemse Afrika-musiek gebruik? Antwoord: A Pentatoniese toonleer 1 punt (1) 5x1=5 6.2 Definieer die volgende terme: Antwoord: 6.2.1 Amantombazane in maskanda  'n Kitaarstyl waar die vingers van die regterhand, hoofsaaklik die voorvinger, 'n melodie op die boonste snare pluk (1) 6.2.2 Malombo-musiek  'n Jazz-styl met Bapedi- en vhaVenda-musiek invloede, waarin die malombo-tromme 'n inherente rol speel (1) 6.2.3 Krepitasie  Dit is 'n vokale klank wat gebruik word om opwinding of bevestiging gedurende 'n uitvoering uit te druk, bv. diereklanke, gebrom, ens. (1) 3x1=3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 17 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 6.3 Kies TWEE terme uit die lys hieronder wat Spokes Mashiyane se Banana Ba Rustenburg die beste beskryf: Antwoord: Kwêla Swing 2 punte (2) 6.4 Beskryf die eienskappe van EEN van die danse hieronder. Skryf die naam van die dans neer. Verwys na die volgende: kulturele oorsprong, dansbeskrywing, konteks en die naam van 'n instrument. 6.4.1 Tshikona 6.4.2 Borankana 6.4.3 Muchongolo 6.4.4 Mohobelo 6.4.5 Isitshikitsha 6.4.6 Indlamu 6.4.7 Dinaka 6.4.8 Sibhaca Antwoord: DANS DANSEIENSKAPPE 6.4.1 Tshikona Kulturele oorsprong  vhaVenda Beskrywing  Mans dans in 'n kringvormige formasie vanaf die middel van die area en beweeg uitwaarts Konteks  Word uitgevoer tydens belangrike geleenthede soos die inhuldiging of afsterwe van 'n koning Instrumente  Nanga  Ngoma  Thungwa  Murumba 6.4.2 Borankana Kulturele oorsprong  Batswana Beskrywing  Mans doen vinnige ritmiese danstreë met hul arms wat die horings van 'n koei naboots Konteks  Histories slegs tydens stamaktiwiteite uitgevoer  Setapa vir seuns wat die diphatisi dans  Setapa word deur die ouer mans tydens bruilofseremonies gedans Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 18 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Instrumente  Phala  Matlawana  Handeklap 6.4.3 Muchongolo Kulturele oorspring  vaTsonga Beskrywing  'n Mansdans waartydens dansers hul voete hoog lig en stamp (ku chongolo) terwyl hulle in een posisie bly staan en vroue die tromme speel Konteks  'n Oorlogdans- of -liedstyl wat vir die inhuldiging van 'n koning gebruik word Instrumente  Xighubu  Fayi  Ncomone  Xitiringo  Xitende  Mohambi  Stem 6.4.4 Mohobelo Kulturele oorsprong  Basotho Beskrywing  'n Mansdans waartydens dansers lang treë gee, gly en voete stamp terwyl hulle versierde stokke rondswaai Konteks  Histories gebruik om krygers aan te moedig Instrumente  Sang  Tromme 6.4.5 Isitshikitsa Kulturele oorsprong  amaNdebele Beskrywing  Oorpronklik 'n vrouedans waartydens die voete gelig en gestamp word as hoofkenmerk Konteks  'n Seremoniële dans wat histories vir die koning se genot en vir die reënmaak-seremonie (injelele) gedans is Instrumente  Sang  Handeklap  Gefluit Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 19 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 6.4.6 Indlamu Kulturele oorsprong  amaZulu Beskrywing  Oorspronklik 'n mansoorlogdans waartydens die dansers in een lyn staan met 'n leier (igosa) voor; isizingili gebruik minder voetstampe maar meer treë en skoppe terwyl isikhuze van harder voetstampe gebruik maak Konteks  Histories „n oorlogdans hoewel dit vandag vir vermaak gebruik word Instrumente  Isigubhu 6.4.7 Dinaka Kulturele oorsprong  Bapedi Beskrywing  Word deur tot en met twintig mans gedans terwyl hulle blaasinstrumente speel (waar elkeen slegs een noot speel) en „kilts‟ dra wat hulle energiek tydens 'n uitvoering rondswaai Konteks  'n Dans wat oorspronklik deur krygers uitgevoer is ná suksesvolle veldslae, maar word vandag vir sosiale en stamseremonies gebruik Instrumente Tromseksie  Kiba  Kaedišo  Dothopana Riet/Houtblaasseksie  Phalola  Phalolana  Kgomo  Kgongwana  Sereko  Phetudi  Teledi Horingseksie  Letsie  Phalafala Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 20 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 6.4.8 Sibhaca Kulturele oorsprong  amaXhosa Beskrywing  'n Mansdans met sterk amaZulu invloede waartydens die dansers hul bene na die onderarm swaai gevolg deur voetstampe in gelid Konteks  'n Dans ontwikkel deur trekarbeiders wat vir vermaak bedoel is Instrumente  Isighubu  Impempe  Handeklap  Sang 4x1 (4) 6.5 Verduidelik die geestelike rol van musiek by Afrika-seremonies. Antwoord:  Musiek dien as kommunikasiemiddel met die voorvadergeeste  Sommige liedere bring 'n geestesvervoering mee wanneer 'n gees die liggaam binnedring  Musiek bring die gemeenskap bymekaar deur die versterking van waardes en gelowe  Spesifieke liedjies word met 'n spesifieke seremonie verbind, bv. dikoma/umtshilo/domba wat slegs gedurende inisiasie gesing word Enige DRIE (3) 6.6 Kies n kenmerk van kw la in KOLOM wat by die element in KOLOM pas. Skryf slegs die letter (A–G) langs die vraagnommers (6.6.1 tot 6.6.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.6.4 H. Antwoord: 6.6.1 D 6.6.2 A 6.6.3 F 3x1 (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 21 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7 Verduidelik hoe TWEE van die volgende elemente van musiek in Afrika-musiek gebruik word:  Harmonie  Melodie  Ritme Antwoord: Harmonie  Vierstemmige harmonie met primêre akkoorde  SATB/TTBB in koorwerke  Parallelle akkoordbeweging Melodie  Siklies, hoogs herhalend, met verskeie intredes met tye  Roep en antwoord  Vokale musiek bevat gewoonlik twee kontrasterende partye om 'n roep en antwoord effek te skep wat soos volg uitgevoer kan word: o 'n solis met 'n koor wat antwoord o 'n duet waar een sanger die leiding neem of sangers mekaar afwissel o 'n ineengevlegte metode waar een sanger 'n melodielyn of enkelnote op 'n spesifieke plek byvoeg  Melodieë vorm polifoniese teksture om die ritmiese belang te versterk  Nuwe melodieë word oor die oorspronklike geïmproviseer (met tye dra dit by tot 'n polifoniese tekstuur)  Melodielyne hou verband met tonale infleksies in gesproke taal en die melodie volg die klank van die gesproke dialek – die woordtoon dui aan watter noot die sanger moet kies Ritme  In tradisionele Afrika-musiek kan die maatslag/metrum reëlmatig of onreëlmatig wees, maar moderne Afrika-musiek bevat meestal 'n reëlmatige maatslag  Afrika-musiek verander selde van tempo  Meloritme word uitgebreid gebruik  Ritme kan afgelei word van gesproke teks  Poliritme is die resultaat van (ritmiese) lae en hou grootliks verband met die danse  Die byvoeging van gefluit, ululasie, handeklap en voetstampe dra by tot die ritmiese voortstuwing Maksimum van DRIE punte per item [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 22 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8 8.1 Beskryf TWEE voorvertoningrituele in isicathamiya. Antwoord:  Terwyl hulle agter die verhoog wag, bid die groeplede in 'n sirkel  Die toonsoort van die eerste liedjie word deur die groepleier gegee en die hele groep neurie die toonsoort met hul hoofde gebuig  Die groep staan in 'n halfsirkel op die verhoog met die groepleier vooraan, voordat hulle met die uitvoering begin Enige TWEE (2) 8.2 Kies DRIE van die volgende komponente en verduidelik die amaZulu kulturele gebruike wat met ELK in isicathamiya geassosieer word:  Toonhoogte  Ritme  Komposisie  Uitvoertegnieke Antwoord: KULTURELE GEBRUIKE  Die proses om 'n geskikte toonhoogte vir 'n uitvoering te vind, kan vergelyk word met die saambuig van die horings van 'n bul. Dit word gedemonstreer in die Toonhoogte voorvertoningsrituele wanneer die toonhoogte deur die groep met gebuigde hoofde geneurie word  Die saambuig van die bul se horings (izimpondo zenkomo) word geassosieer met eensgesindheid/harmonie en krag  Om ritme te skep, word as ukubasa (vuurmaak) beskryf o Iziko (vuurherd) is baie belangrik en word in die middel Ritme van 'n tradisionele Zulu hut gevind o Op dieselfde manier dat vuur simbolies is van lewe, is ritme die hart van musiek  Geloof in die gesegde dat 'umuntu ngu muntu ngabantu', bv. wanneer 'n hut gebou word kom die lede van die gemeenskap bymekaar om te help; o Die komposisie van 'n lied word gedeel soos wanneer 'n hut gebou word (ukwakha) Komposisie o Die komponis verskaf sy aandeel in die komposisieproses (indlela) en die res van die groep lewer hulle bydraes (izigqi)  Sommige van die liedere word geïnspireer deur drome van liedere wat deur die voorvaders oorgedra word  Geloof in diere wat met krag en mag geassosieer word, Uitvoer- word simbolies uitgebeeld, bv. in krepitasies wat tegnieke dieregeluide naboots 3 punte (3) [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 23 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 9 Die volgende uittreksel is 'n tipiese maskanda-lied: 9.1 Identifiseer die kunstenaar van die uittreksel hierbo. Antwoord: Inkunz' Emdaka 1 punt (1) 9.2 Bespreek die rol van die agtergrondsangers soos dit in maskanda-musiek gebruik word. Antwoord:  Agtergrondsangers is 'n essensiële element in maskanda-musiek  Hulle bepaal die toon en gemoedstemming  Agtergrondsangers doen “ukuvuma ingoma” (om saam te sing in ooreenstemming met wat die hoofsanger sing)  Hulle is noodsaaklik in die algehele verwerking van die maskanda-liedjie  Hulle moet deeglike kennis van musiekkonsepte bekom om sodoende die nodige ritmiese voortstuwing en harmoniese ondersteuning te verskaf  Die agtergrondsangers dien ook as die orkes se dansers Enige VIER (4) [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 24 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10 Mbaqanga is 'n musiekstyl wat ontwikkel het as gevolg van veranderinge in die politieke, sosiale en kulturele klimaat. Brei hierdie stelling uit en bespreek hoe hierdie veranderinge die ontwikkeling van mbaqanga beïnvloed het. Verwys na die politieke, sosiale en kulturele agtergrond sowel as die relevante musiekinvloede. Noem EEN kunstenaar/orkes en EEN liedjie. Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel. Antwoord: Voorbeeld van 'n inleiding Suid-Afrika se onstuimige geskiedenis het 'n smeltpot van Europese en inheemse musiekinvloede tot gevolg gehad. Kolonisasie en verstedeliking het die tradisionele manier van lewe sowel as styl van musiekmaak onder die swart bevolking verander en dit het gelei tot mbaqanga. Politieke, sosiale en kulturele agtergrond  Die goudmyne het radikale veranderinge in die sosiale strukture gebring o Veranderde ekonomiese toestande het swart mans gedwing om werk in die myne te soek, waar hulle in beknopte behuising moes bly. o Verskeie etniese groepe is sodoende bymekaargebring. o Omdat verskeie etniese groepe opmekaar moes bly het hulle noodgedwonge van mekaar geleer.  'n Nuwe sosiale leefwyse het begin ontstaan wat in die musiek van swart mense as 'n geheel begin reflekteer het o Omdat mense na die stede verhuis het om werk te soek het Sophiatown ontstaan, waar mense van verskeie rasgroepe gebly het o In Sophiatown het verskeie musiekstyle ontwikkel as gevolg van kultuurvermenging  Die invloed van sendingskole was duidelik: o Sendingskole het Westerse kerkmusiek onderrig o As gevolg hiervan het die persepsie by sommige groepe ontstaan dat inheemse musiek minderwaardig is o Die werkersklas wou musiek hê wat hul stedelike leefwyse reflekteer o Kerkliedere het die ontwikkeling van mbaqanga beïnvloed  Radio propaganda: o Is gebruik om Westerse kultuur op gemeenskappe af te dwing o Radio het meestal Amerikaanse populêre musiek gespeel o Swart kunstenaars moes lirieke aanpas om aan die voorskrifte van die radiostasies te voldoen Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 25 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Musiekinvloede  Sommige tradisionele instrumente is vervang deur Westerse instrumente, bv. die een-snaar boog wat met die kitaar vervang is.  Westerse instrumente, bv. saksofoon, elektriese orrel, trekklavier, tromme, elektriese kitaar en elektriese baskitaar het gewild geraak  Verskillende style van Amerikaanse musiek: o Soul musiek – soos deur Aretha Franklin en Percy Sledge gewild gemaak o Rock 'n Roll – Chuck Berry o The Twist, geassosieer met Afro-Amerikaanse kunstenaars o Gospelmusiek en R&B o Amerikaanse jazz-musiek is deur die SAUK in die vroeë 1950‟s uitgesaai  Kerkmusiek o Vierstemmige harmonie in koraalstyl o Gesangmelodieë met primêre akkoorde, I-IV-V  Marabi en kwêla-invloede o Gebruik van primêre akkoorde o Herhaling van kort harmoniese siklusse o Gebruik van kort melodiese riffs o Klavier-gebaseerde marabi-klank het die mbaqanga klawerbordklank beïnvloed o Penniefluit is deur saxofoon in kwêla vervang o Mbaqanga ritmes is afgelei van marabi/tsaba-tsaba Kunstenaar/Orkes  Simon 'Mahlathini' and the Mahotella Queens  Soul Brothers Liedjie  Melodi Yalla  Wamuhle Voorbeeld van 'n afsluiting Dit is duidelik dat mbaqanga ontwikkel het en beïnvloed is deur verskeie faktore wat in Suid-Afrika voorgekom het gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu. Musiek het die voertuig geword waardeur die swart bevolking hul identiteit kon bevestig. Omdat hierdie musiek uit verskeie bestanddele saamgestel is, kan die eienskappe daarvan ook weerklank vind in die meeste genres van inheemse musiek. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 26 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. KRITERIA PUNTETOEKENNING Politieke, sosiale en 5 kulturele agtergrond Musiekinvloede 5 Kunstenaar/Orkes en 2 liedjie Uitstekend 'n Inleiding en afsluiting, met 'n = 3 punte substansiële argument as inhoud van die opstel Goed 'n Inleiding en afsluiting, met 'n = 2-2½ punte logiese argument as inhoud van die opstel Gemiddeld 'n Inleiding en afsluiting, met 'n Logiese aanbieding en = 1½ punte onbenullige argument as inhoud van 3 struktuur van die opstel die opstel Ondergemiddeld Geen duidelike inleiding of afsluiting, = 1 punt met 'n swak argument as inhoud van die opstel Swak 'n Enkel paragraaf: 'n swak poging = ½ punt tot ‘n opstel Onaanvaarbaar = 0 punte Slegs feite puntsgewys. TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 120 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 27 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: JAZZ Nota aan die nasiener: Alhoewel hierdie nasienriglyne puntsgewys is, mag die kandidate die vrae in volsinne beantwoord. VRAAG 11 11.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (11.1.1 tot 11.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 11.1.6 E. 11.1.1 Watter toonleer word tipies in jazz-musiek gebruik? Antwoord: D Al bogenoemde 1 punt (1) 11.1.2 Watter instrument is NIE tradisioneel deel van 'n big band nie? Antwoord: A Hobo 1 punt (1) 11.1.3 Watter stelling definieer poliritme die beste? Antwoord: A Die gelyktydige kombinasie van kontrasterende ritmes 1 punt (1) 11.1.4 Homofonie is 'n element wat geassosieer word met … Antwoord: B Tekstuur 1 punt (1) 11.1.5 Watter EEN van die volgende items word NIE met kwêla geassosieer nie? Antwoord: A Bestendige ('straight') ritmes 1 punt (1) 5x1=5 11.2 Beskryf die volgende terme: Antwoord: 11.2.1 Sikliese akkoorde  ʼn Herhaling van ʼn harmoniese/akkoordprogressie 11.2.2 Ragtime-ritme  ʼn Ritme wat gebaseer is op ʼn gelyktydige kombinasie van ʼn vaste tweeslagmaat (mars-agtige) begeleiding en ʼn gesinkopeerde melodie. 11.2.3 Swing-ritme  Onegalige onderverdeling van agstenote met die sterk maatslag langer as die swak maatslag 3x1 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 28 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 11.3 Kies TWEE items wat Miriam Makeba se Lakutshon’ ilanga die beste beskryf: Antwoord:  Ballade  Stadige skoffel-agtige ritme 2 punte (2) 11.4 Beantwoord die volgende vrae oor die Jazz Epistles: 11.4.1 Noem TWEE lede van hierdie groep en noem die instrument wat ELK bespeel. Antwoord: Dollar Brand (later Abdullah Ibrahim) – klavier Hugh Masekela – trompet Kippie Moeketsi – altsaksofoon Jonas Gwanga – tromboon Johnny Gertze – baskitaar Early Mabuza/Makhaya Ntshoko – tromme ½ punt per orkeslid en ½ punt vir ooreenstemmende instrument (2) 11.4.2 Noem die styl van musiek waarvoor die Jazz Epistles bekend geword het. Antwoord: Bebop/Hard bop 1 punt (1) 11.4.3 Noem die album waarvoor hulle beroemd is en verwys na die belangrikheid daarvan in Suid-Afrikaanse jazz-geskiedenis. Antwoord: Album: Jazz Epistle, Verse 1/ Verse 1 Belangrikheid: Die eerste album van progressiewe jazz wat deur 'n swart Suid-Afrikaanse groep opgeneem is 2x1 (2) 11.5 Lewer kommentaar op die persoonlike klank van Feya Faku se musiek. Antwoord:  ʼn Moderne, progressiewe styl  Beïnvloed deur sy kultuur en sy Xhosa erfenis  ʼn Warm en gevoelvolle klankbeeld  Fokus op ʼn solo koperblaas (trompet/flügelhorn) klank Enige TWEE (2) 11.6 Kies n kenmerk van kw la in KOLOM wat by die element in KOLOM pas. Skryf slegs die letter (A–G) langs die vraagnommers in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 11.6.4 H. Antwoord: 11.6.1 D 11.6.2 A 11.6.3 F 3x1 (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 29 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 12 Die volgende uittreksel is deur Abdullah Ibrahim gekomponeer: 12.1 Identifiseer die komposisie. Antwoord: Mannenberg 1 punt (1) 12.2 Verduidelik hoe hierdie uittreksel gebruik word in die stuk wat in VRAAG 12.1 geïdentifiseer is. Antwoord:  Openings-riff  Twee-maat melodiese riff (melodiese roep) in ʼn 4-maat frase  Die uittreksel word vier keer herhaal aan die begin van die werk  Die riff word deur die hele werk herhaal  Word eers deur die klavier ingelei  Nageboots deur saksofone  Vorm die basis van die komposisie Enige VIER (4) [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 30 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 13 Bespreek die oorsprong en instrumentasie van marabi. Antwoord: Oorsprong  Ontwikkel in die townships rondom die belangrike Suid-Afrikaanse stede gedurende die 1920's en 1930's  Verstedeliking rondom mynsentrums lei tot die ontwikkeling van krotbuurte  Musiek reflekteer die manier van lewe in gemeenskappe  Marabi-danspartytjies sentreer om bierbrouery en hoe om 'n lekker tyd te beleef  Musiek voorsien die energie vir deurnag shebeenpartytjies  Gee aan die swart gemeenskappe en werkersklas 'n sin vir identiteit Instrumentasie  Tradisioneel 'n klawerbord-gebaseerde styl  Vokale en instrumentale musiek  Klein instrumentale ensemble: o Pedaalorrel/klavier o Kitaar, banjo o (Selfgemaakte) trom o Perkussie/skudkokers/skutters Maksimum van DRIE punte per item [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 31 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 14 Verduidelik hoe harmonie en ritme in mbaqanga gebruik word. Antwoord: Harmonie  Sikliese 4-maat harmoniese sekwens  Akkoordprogressies: I – IV – I64 – V of I – IV – V – V  Noue vierstemmige harmonieë (gebaseer op die vokale styl van The Mahotella Queens) – hoofsanger met drie agtergrondsangers  Parallelle akkoordbeweging Ritme  Ritme afgelei van gesproke teks  Herhalende ritmiese en melodiese motiewe  Dansmusiek wat tradisionele en Westerse musiekelemente kombineer  Meer voorwaarts-gedrewe polsslag as kwêla  Polsslag word deur die swaar baslyn gedra  Die Zulu indlamu polsslag (op tromstel gespeel) verskaf die voorwaartse dryfkrag  Ritmiese lae (bv. verskillende metrums binne ʼn vaste polsslag) het poliritme tot gevolg  Meloritme word uitgebreid gebruik  Die polsslag word altyd gesinchroniseer met dansbewegings Maksimum van DRIE punte per item [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 32 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 15 The rotherhood of reath was n big band wat teen die einde van die 1960ʹs deur Chris McGregor gestig is terwyl hy in ballingskap was. Brei uit op hierdie stelling deur te bespreek hoe hierdie groep beide gekonformeer en afgewyk het van die styl van 'n tradisionele big band. Verwys na styl, instrumentasie en die rol van improvisasie in jou antwoord. Verduidelik hoe hierdie eienskappe in die komposisie Mra gemanifesteer het. Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel. Antwoord: Voorbeeld van 'n inleiding Chris McGregor het The Brotherhood of Breath in die laat 1960‟s begin as 'n verlengstuk van sy kleiner groep, The Blue Notes, wat ontbind het. Dit was van die begin af duidelik dat hierdie nuwe groep beide gekonformeer het tot en afgewyk het van die tradisionele Amerikaanse big bands. Styl  Mengsel van sterk voortgedrewe blues (Charles Mingus) en wilde eksperimentering (Sun Ra)  Ongebreidelde en hoogs avontuurlike mengsel van Suid-Afrikaanse en Britse jazz  Vermenging van township riffs, swing en avant-garde  Beweeg weg van die georganiseerde aspek van big band, met vryheid en aanpasbaarheid in speeltegnieke  Avant-garde verwerkings, beweeg soms op die rand van atonaliteit  Klank is baie eksperimenteel vir die tyd en nie bedoel as dansmusiek nie  Vrye en soepel melodiese lyne  Gesofistikeerde instrumentale verwerkings  Hoogs innoverende voordragstyl binne ʼn stewige ritmiese verwerking  Voortgedrewe ritmiese figure  Toets die grense van 1950‟s/60‟s jazz  Noue wisselwerking tussen koperblasers en houtblasers  Sy big band styl het ʼn nuwe tipe ritse big band musiek geïnspireer Instrumentasie  Ritme-seksie (tromstel, kitaar, klavier)  Dinamiese big band ensemble - die aantal blasers het verander na gelang van wie beskikbaar was  Partye is vir spesifieke spelers geskryf eerder as vir tipe instrumente Die rol van improvisasie  Improvisasie is ingespan by herhalende motiewe  Vrye improvisasies negeer dikwels onderliggende akkoordprogressies Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 33 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Mra  Unieke klank as gevolg van Suid-Afrikaanse invloede: o Sikliese harmoniese progressies o Opeenvolgende parallelle beweging o Herhalende ritmiese patrone  Mengsel van Suid-Afrikaanse tradisionele musiek en meer progressiewe Amerikaanse bydraes tot jazz  Mbaqanga en kwêla invloede gekombineer met Afrika-geïnspireerde avant-garde klank  Die styl is ontwikkel binne die konteks van sosiale bindingskrag tussen Afrika- klanke en -kulture, te midde van die omgewing van vrye jazz, asook deur die betrokkenheid by ʼn kwarteeu van Europese jazz-teater  Invloede van Charles Mingus/Thelonious Monk is duidelik Voorbeeld van 'n slot Alhoewel Chris McGregor beïnvloed is deur, onder meer, die Amerikaanse big band tradisie, is dit duidelik in die werk Mra dat die unieke Suid-Afrikaanse klanke en kleure wat met internasionale tendense van eksperimentele toonkleure en tonaliteit vermeng het, uitgeloop het op 'n individuele Suid-Afrikaanse styl. Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word: KRITERIA PUNTETOEKENNING Styl 4 Instrumentasie 2 Die rol van improvisasie 2 Mra 4 Uitstekend 'n Inleiding en afsluiting, met 'n = 3 punte substansiële argument as inhoud van die opstel Goed 'n Inleiding en afsluiting, met 'n = 2-2½ punte logiese argument as inhoud van die opstel Gemiddeld 'n Inleiding en afsluiting, met 'n Logiese aanbieding en = 1½ punte onbenullige argument as inhoud 3 struktuur van die opstel van die opstel Ondergemiddeld Geen duidelike inleiding of = 1 punt afsluiting, met 'n swak argument as inhoud van die opstel Swak 'n Enkel paragraaf: 'n swak poging = ½ punt tot ‘n opstel Onaanvaarbaar = 0 punte Slegs feite puntsgewys. TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING D: 50 GROOTTOTAAL: 120 OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 34 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne AFDELING E: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) Nota aan die nasiener: Alhoewel hierdie nasienriglyne puntsgewys is, mag die kandidate die vrae in volsinne beantwoord. VRAAG 16 16.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (16.1.1 tot 16.1.5) neer, bv. 16.1.6 E. 16.1.1 'n nder term vir die woord kontrapuntaal is … Antwoord: D Polifonies 1 punt (1) 16.1.2 Watter EEN van die volgende is 'n voorbeeld van saamgestelde vorm? Antwoord: A Scherzo en trio 1 punt (1) 16.1.3 Kies die term wat stemming beskryf: Antwoord: A Tranquillo 1 punt (1) 16.1.4 Watter instrument is NIE deel van 'n strykkwartet nie? Antwoord: B Kontrabas 1 punt (1) 16.1.5 Transposisie behels „n verandering van … Antwoord: A Toonsoort 1 punt (1) 5x1=5 16.2 Definieer die volgende terme: Antwoord: 16.2.1 Melodiese sekwens  Herhaling van ʼn motief op ʼn hoër of laer toonhoogte in dieselfde stem 1 punt Indien ‘in dieselfde stem’ ontbreek = ½ punt (1) 16.2.2 Trio-ensemble  Drie instrumentaliste/sangers tree saam op 1 punt (1) 2x1=2 16.3 Kies TWEE terms wat Papageno se aria Der Vogelfänger bin ich ja, uit Die Towerfluit deur Mozart, die beste beskryf. Antwoord:  Giocoso  Scherzando 2 punte (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 35 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne 16.4 Beantwoord die volgende vrae oor opera: 16.4.1 Wie was die stigters van opera? Antwoord: Camerata 1 punt (1) 16.4.2 Noem EEN van die eerste opera-komponiste. Antwoord: Monteverdi/Caccini/Peri Enige EEN (1) 16.4.3 Noem die land waar hierdie genre ontstaan het. Antwoord: Italië 1 punt (1) 16.5 Dui die toonsoorte aan van die verskillende seksies van die Hebrides Ouverture deur Mendelssohn: Antwoord: 16.5.1 B mineur (1) 16.5.2 D majeur (1) 16.5.3 B majeur (1) 3x1=3 16.6 Verduidelik die belangrikste verskil tussen abstrakte musiek en programmusiek. Antwoord: Abstrakte musiek is “musiek om musiek se onthalwe”. Genre-tipes is gewoonlik sonate, concerto, simfonie, ens., met tempo-aanduidings, soos Allegro, ens., as titels Programmusiek is gebaseer op buite-musikale idees, het beskrywende titels en kan 'n program (verhaal) bevat wat deur die komponis verskaf word 2x1 (2) 16.7 Beantwoord die volgende vrae oor die menuet en triovorm: 16.7.1 Noem die oorkoepelende vormtipe. Antwoord: Saamgestelde drieledige vorm 1 punt (1) 16.7.2 Wat is die toonsoortverwantskap tussen die menuet en die trio? Antwoord:  Die menuet begin en eindig in die tonikatoonsoort  Die trio is in ʼn verwante toonsoort  Voorbeelde van verwante toonsoorte: dominant of verwante majeur of mineur, of parallelle majeur of mineur 2x1 (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 36 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 17 Die volgende uittreksel word deur Tamino in Die Towerfluit deur Mozart gesing: 17.1 Gee die titel van die aria. Antwoord: Dies Bildnis ist bezaubernd schön (This image/portrait is enchantingly beautiful) (Hierdie afbeelding is betowerend mooi) 1 punt (1) 17.2 Verduidelik hoe die spesifieke stemming deur die musikale kenmerke van hierdie aria geskep word. Antwoord:  Die vereiste liriese kwaliteit van die tenoorstem vir hierdie aria skep ʼn gevoel van versugting en beeld Tamino se heroïese karakter uit  Die opwaartse sprong van ʼn sesde in die eerste maat dui ʼn emosionele opwelling van liefde aan  Die dalende kontoer van die openingsfrase, wat in „n dalende sekwens herhaal word, versterk die stemming van verlange  Die yl orkesbegeleiding aan die begin (wat baie rustekens bevat) ontwikkel na ʼn voller tekstuur in die gewigtiger passasies, en dit reflekteer die karakter se verhoogde vlakke van emosie  Die teerheid van liefde word voorgestel deur klarinette wat in tertse speel, net soos verliefdes wat gesinchroniseerd beweeg  Stadige, teer melodieë in die vokale lyn en begeleiding wat appogiaturas, opwaartse spronge, legato artikulasie en sagte dinamiese vlakke insluit, skep ʼn gevoel van warmte en verlange  Die stadige harmoniese ritme verhoog ʼn peinsende stemming  Intimiteit word gesuggereer deur intervalle wat meestal in klein spronge beweeg Enige VIER (4) [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 37 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 18 Bespreek die oorsprong en orkestrasie van die Hebrides Ouverture deur Mendelssohn. Antwoord: Oorsprong  Geïnspireer deur ʼn bootrit na Fingal se Grot op die eiland Staffa, naby die kus van Skotland  Hy het sy emosionele ervaring in ʼn brief aan sy suster beskryf en die openingsmate van die ouverture daarin genoteer  Die werk het verskillende werkstitels gehad voordat dit uiteindelik as Fingal se Grot en Die Hebrides bekend geword het, onder meer The Lonely Island en The Isle of Fingal Orkestrasie  Gebruik standaard klassieke orkes  Mendelssohn het verskillende kombinasies van instrumente verken om sodoende die stemming van die werk te verklank  Mendelssohn het die timbre van die standaard klassieke orkes uitgebrei om die klanke van die seelandskap op te roep Maksimum van DRIE punte per item [5] VRAAG 19 Vergelyk Mozart se ouverture tot Die Towerfluit met Mendelssohn se Hebrides Ouverture. Verwys na konteks en vorm. Antwoord: Konteks  Mozart se ouverture is die openingswerk van die opera terwyl Mendelssohn se ouverture ‟n onafhanklike, losstaande werk is  Mozart se ouverture is tipies van die Klassieke stylperiode terwyl Mendelssohn se ouverture ʼn genre is wat in die Romantiek ontstaan het Vorm  Mozart se ouverture begin met ʼn stadige inleiding, gevolg deur sonatevorm en ʼn koda, terwyl Mendelssohn se ouverture ʼn konsert-ouverture in sonatevorm met ʼn uitgebreide koda is  Beide genres is gewoonlik in sonatevorm  Beide ouvertures is enkel-beweging werke Verskille = 2 x 2 Ooreenkomste = 1 punt Ten minste EEN verskil vir konteks en EEN vir vorm [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 38 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne VRAAG 20 Beethoven se Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68 volg nie die model van 'n tipiese Klassieke simfonie nie. Brei uit op hierdie stelling en bespreek Beethoven se bydrae tot die ontwikkeling van die simfonie. Verwys na vorm en struktuur, orkestrasie en programmatiese kenmerke. Jy sal krediet ontvang vir die logiese aanbieding van feite en die struktuur van jou opstel. Antwoord: Voorbeeld van 'n inleiding Beethoven was beide tradisioneel en onkonvensioneel toe hy sy Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68 gekomponeer het. Hy het die beginsels wat deur die komponiste van die Mannheim-skool sowel as deur Joseph Haydn ontwikkel is, toegepas en het dit ook verder aangepas om die programmatiese aard van die Pastorale Simfonie te ondersteun. Vorm en struktuur  Beethoven het die tydsduur van die simfonie langer gemaak: o Hy het 'n beweging bygevoeg om 'n vyf-beweging werk te skep o Hy het die koda uitgebrei wat byna 'n tweede ontwikkeling geskep het  Die ekstra beweging is tussen die tradisionele derde en vierde bewegings ingevoeg  Die laaste drie bewegings is aaneenlopend  Interne vormtipes is verander: o Tweede beweging: konvensionele drieledige vorm is vervang met sonatevorm o Derde beweging: menuet en trio is vervang met ʼn scherzo en trio o Vierde beweging: sluit episodiese/vrye vorm in Orkestrasie  Beethoven gebruik die standaard Klassieke orkes, maar voeg instrumente by om toonkleur/timbre uit te brei o Voeg twee trombone en ʼn piccolo by o Trombone verleen gewigtigheid en die piccolo verhoog die spanning vir dramatiese effek in die vierde beweging: Storm  Beethoven brei die omvang van die orkes en moeilikheidsgraad van die orkespartye uit  Hy skryf verskillende partye vir die kontrabasse en tjello‟s Programmatiese eienskappe  Bevat programmatiese elemente, bv. o Die vierde beweging stel ʼn donderstorm voor o Die vyfde beweging is ʼn klankskets van ʼn landelike toneel na die reën  Titel van Beethoven se simfonie: Pastorale Simfonie - Simfonie Nr. 6 in F majeur Op. 68  Elke beweging het ʼn titel, bv.: o Vierde beweging: Storm o Vyfde beweging: Herderslied: vrolike en dankbare gevoelens na 'n storm Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Musiek/V1 39 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyne Voorbeeld van 'n slot Beethoven het beide gekonformeer aan en afgewyk van die beginsels en struktuur van die standaard Klassieke simfonie, en het op hierdie manier die weg gebaan vir die Romantiese simfonie. Die opstel sal volgens die kriteria hieronder nagesien word. KRITERIA PUNTETOEKENNING Vorm en struktuur 4 Orkestrasie 4 Programmatiese 4 eienskappe Uitstekend 'n Inleiding en afsluiting, met 'n = 3 punte substansiële argument as inhoud van die opstel Goed 'n Inleiding en afsluiting, met 'n logiese = 2-2½ punte argument as inhoud van die opstel Gemiddeld 'n Inleiding en afsluiting, met 'n Logiese aanbieding = 1½ punte onbenullige argument as inhoud van die en struktuur van die opstel 3 opstel Ondergemiddeld Geen duidelike inleiding of afsluiting, = 1 punt met 'n swak argument as inhoud van die opstel Swak 'n Enkel paragraaf: 'n swak poging tot ‘n = ½ punt opstel Onaanvaarbaar = 0 punte Slegs feite puntsgewys. TOTAAL 15 [15] TOTAAL AFDELING E: 50 GROOTTOTAAL: 120 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Music

View all