Skip to content

Geography Grade 10 P1 North West November 2019 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 10201913 pages

Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the North West November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 10 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 1: 1.1.1 B 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 C 1.1.5 A 1.1.6 D 1.1.7 A 1.1.8 C (8 x 1) (8) 1.2.1 Geleiding 1.2.2 Doupunt temperatuur  1.2.3 Lykant  1.2.4 Magma  1.2.5 Eksosfeer/Termosfeer  1.2.6 Sedimentêr 1.2.7 Sinkliene  (7 x 1) (7) 1.3.1 2,5 km  (1 x 1) (1) 1.3.2 Hoe hoër die voggehalte in die lug, hoe hoër is die kondensasievlak.  (1 x 1) (1) 1.3.3 8°C  (1 x 1) (1) 1.3.4 Cirrus  (1 x 1) (1) 1.3.5 Konveksiereën  (1 x 2) (2) 1.3.6 Klimaatstoestande: Areas met hoë temperature en vogtige lug  Area: Binneland van Suid-Afrika/ Somer reënvalstreke in Suid-Afrika  (2 x 2) (4) 1.3.7 A – Cirrus B – Cumulus C – Stratus D – Stratocumulus E – Altocumulus (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 1.4.1 Die area op die oppervlak van die aarde onmiddellik bokant die fokus word die episentrum genoem. (1 x 1) (1) 1.4.2 7.1 intensiteit  (1 x 1) (1) 1.4.3 Richterskaal  (1 x 1) (1) 1.4.4 Bepaal die aktiewe verskuiwingsones  Identifiseer hoë risiko areas  Voorspel waar aardbewings mag voorkom  Maak seker die nooddienste is beskikbaar  Bou damme op die verskuiwingslyne om skokke te absorbeer  Versterk bestaande infrastrukture en huise  Bou sterk breekwaters om kusstreke te beskerm  Bou aardbewingbestande geboue Vroegtydige waarskuwingsisteme vir tsunami’s  (enige twee) (2 x 2) (4) 1.4.5 Baie mense sterf  Geboue het ineengestort  Debris (brokstukke) wat in strate geland het, het het mense beseer  Vure kon uitbreek  Mense is dakloos gelaat Waterpype en -infrastruktuur is gebreek  Gebreekte gas- en brandstofpype veroorsaak gevaar Ineengestorte brûe en snelweë bemoeilik nooddienste  Vensters wat breek, beseer mense  (enige vier) (4 x 2) (8) 1.5.1 Sonbestraling (insolasie) is inkomense kortgolfradiasie van die son  (1 x 1) (1) 1.5.2 Refleksie  (1 x 1) (1) 1.5.3 Opwaards  (1 x 1) (1) 1.5.4 Absorpsie  Verstrooiing  Refleksie  (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 1.5.5 Koolstofdioksied  metaan  CFK’s  distikstofoksiede  water damp  ( enige twee) (2 x 2) (4) 1.5.6 Toenemende voorkoms van velkanker  Leeragtige vel  Oogsiektes soos katerakke  Verswakte immuunsisteme  (enige twee) (2 x 2) (4) 1.6.1 Suid-Atlantiese hoogdruksel  (1 x 1) (1) 1.6.2 1032 hPa  (1 x 1) (1) 1.6.3 Kouefront  (1 x 1) (1) 1.6.4 Winter  (1 x 2) (2) 1.6.5 a) 16 ° C  b) Suid-Wes  c) Heeltemal bewolk / oortrokke / 8/8  d) 20 knope  e) Geen  (5 x 2) (10) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 2: 2.1.1 Troposfeer  2.1.2 Stratosfeer  2.1.3 Mesosfeer  2.1.4 Waterdamp  2.1.5 Ultraviolet  2.1.6 Stratosfeer  2.1.7 Temperatuur inversie  2.1.8 Albedo  (8 x 1) (8) 2.2.1 Mantel  2.2.2 Yster  2.2.3 Die mens leef op die oppervlak van die aarde en plant voedsel in die grond.  2.2.4 Mohorovicic afbreking/Moho-vlak  2.2.5 Plate  2.2.6 5 000 ° C  2.2.7 Mantel  (7 x 1) (7) 2.3.1 Die geleidelike verwarming van die aarde se atmosfeer a.g.v. die toevoeging van kweekhuisgasse.  (1 x 1) (1) 2.3.2 Lewendehawe/beeste  (1 x 2) (2) 2.3.3 “verwarm die aarde 20 keer vinniger as koolstofdioksied”  (1 x 2) (2) 2.3.4 Dit veroorsaak indirek suurreën,  vreemde spesies,  verwoestyning,  dooie sones in oseane  giftige water  (enige een) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.3.5 Bespaar elektrisiteit  Gebruik ‘n hoër standaard van elektriese apparaat  Koolstofbelasting  Energiebelasting  Brei vervoersisteem uit  Beperk die vrystelling van koolstof  Stel spoedbeperkings op paaie vas  Gebruik elektriese voertuie  Verminder die gebruik van bemestingstowwe  Brei metaanonttrekking uit  Verminder die produksie van CFK’s  (enige vier) (4 x 2) (8) 2.4.1 Alfred Wegener  (1 x 1) (1) 2.4.2 A beweeg weg van mekaar  B beweeg ná mekaar toe  (2 x 1) (2) 2.4.3 A Divergente grens  B Konvergente grense  (2 x 2) (4) 2.4.4 Die plate dryf op die gesmelte mantel  Die aardkors is in verskeie groot stukke gebreek en dié beweeg konstant in verskillende rigtings  Die aardkors is in sewe plate gebreek wat rondbeweeg op die vloeibare mantel.  Die plate is nie vas nie en kan rondbeweeg op die vloeibare mantel.  (enige twee) (2 x 2) (4) 2.4.5 Plant- en dierelewe is soortgelyk Gletserafsettings in Brasilië en Wes-Afrika kom ooreen  Fossielreste en rotsformasies lê in lyn op die twee kontinente  (enige twee) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 2.5.1 Wanneer die veranderinge in klimaatsisteme nuwe weerpatrone veroorsaak wat oor n lang tydperk bly.  (1 x 1) (1) 2.5.2 Aardverwarming  (1 x 2) (2) 2.5.3 Visspesies kan uitsterf a.g.v. die temperatuurverandering in die water.  Seelewe kan uitsterf as hul habitat verander en hul nie genoeg kos het nie.  Vis sal nie in warmer water kan leef nie.  Die verandering in temperatuur van die mariene ekosisteem sal daartoe lei dat die spesies uitsterf.  (enige een) (1 x 2) (2) 2.5.4 3 000 jaar / years  (1 x 2) (2) 2.5.5 Oseane wat vergroot word, lei tot stygende seevlakke wat weer kan lei tot oorstroming van kuslyne  Veranderende neerslagpatrone  Veranderde weerspatrone lei tot die toename van ekstreme weerstoestande Veranderinge in grondkwaliteit en plantegroei,  Veranderings in ekosisteme en verlies aan biodiversiteit  (enige vier) (4 x 2) (8) 2.6.1 3 500 mense  (1 x 1) (1) 2.6.2 Die askombers het duisende diere sonder weiding en water gelaat  (1 x 2) (2) 2.6.3 Saamgestelde  (1 x 2) (2) 2.6.4 Aktief – bars steeds gereeld uit  Rustend – toon geen teken van aktiwiteit nie, maar kan tog weer uitbars  (1 x 2) (2) 2.6.5 Suid-Amerika  en Australië  (2 x 2) (4) 2.6.6 A Pyp/sentrale ventilasie  C Gang  D Plaat  E Magmakamer/Batoliet  (4 x 1) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 3: 3.1.1 Lewensverwagting  3.1.2 Emigrasie  3.1.3 Akwakultuur  3.1.4 Trekfaktore  3.1.5 Bevolkingsdigtheid  3.1.6 Geletterdheidsvlak  3.1.7 Depopulasie  3.1.8 Bevolkingsverspreiding  (8 x 1) (8) 3.2.1 I  3.2.2 J  3.2.3 E  3.2.4 D  3.2.5 C  3.2.6 G  3.2.7 F  (7 x 1) (7) 3.3.1 ‘n Staafgrafiek, vertikaal gerangskik, wat die bevolkingsverspreiding aantoon deur ‘n kategorie soos ouderdom/geslag.  (1 x 1) (1) 3.3.2 5 jaar  (1 x 1) (1) 3.3.3 Konkawe profiel  (1 x 1) (1) 3.3.4 Wyd  (1 x 2) (2) 3.3.5 Baie groot jong bevolking Hoë geboortesyfer  Min bejaardes/ Hoë sterftesyfer  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.3.6 A – Afhanklikes/jeug  B – Ekonomies aktief/volwassene  C – Afhanklikes/ouer persone  (3 x 2) (6) 3.4.1 Aanvraag na water oorskry die aanbod.  (1 x 1) (1) 3.4.2 Tugela-Vaal  Oranjerivierprojek  Bergrivierskema  Lesotho-hooglandprojek  uThukela-uMahlatuze-skema  Mooi-Umgeni-skema  (enige twee) (2 x 1) (2) 3.4.3 Dit verminder waterbronne vir gebruikers stroom-af.  Verrottende plante stel kweekhuisgasse vry. Damwal blokkeer vismigrasie.  Versteur ekosisteme. (enige twee)  (2 x 2) (4) 3.4.4 Maak seker dat navorsing gedoen word op alternatiewe waterbronne  Moedig hersirkulering van water aan.  Dwing wette af wat waterbesoedeling voorkom Herstel vleilande Verwyder vreemde plantegroei Voed mense op oor bewaring van waterbronne (enige vier) (4 x 2) (8) 3.5.1 Afnemende sterftesyfers.  (1 x 1) (1) 3.5.2 Bevolking verminder  (1 x 2) (2) 3.5.3 Die vreemdeling-immigrasie in Noorweë help teen die lae geboortesyfer (1 x 2) (2) 3.5.4 ‘n Lae tot negatiewe geboortesyfer ‘n Lae sterftesyfer   (enige een) (1 x 2) (2) 3.5.5 Daar sal minder mense in die ekonomies aktiewe ouderdomsgroep wees  Die ekonomie sal as resultaat daaronder ly  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 3.5.6 Negatief Kulturele verskille kan stremming veroorsaak  Xenofobie kan ‘n probleem wees  Positief Buitelanders bring kennis en vaardighede met hulle saam  Buitelanders kan nuwe vaardighede hê  (Een positief en een negatief) (2 x 2) (4) 3.6.1 57 persent  (1 x 1) (1) 3.6.2 57 persent  (1 x 2) (2) 3.6.3 Kraanwater is meestal veilig om te drink  Kraanwater is maklik bekombaar  Kraanwater is meestal beskikbaar  Mense kan waterverwante siektes kry as hul ongesuiwerde water drink (enige twee) (2 x 2) (4) 3.6.4 Mense kan diaree kry  Kan ander bakterie-verwante siektes en kan sterf as gevolg daarvan.  (2 x 2) (4) 3.6.5 Streng regulasies en boetes vir industrieë wat riviere besoedel  Maak meer geld beskikbaar vir navorsing  Beperk toegang tot damme  Keer dat mense nie hul afval in die water stort nie.  (enige twee) (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne VRAAG 4: 4.1.1 A  4.1.2 C  4.1.3 B  4.1.4 A  4.1.5 D  4.1.6 C  4.1.7 B  4.1.8 C  (8 x 1) (8) 4.2.1 Verdampingstranspirasie  4.2.2 Kondensasie  4.2.3 Neerslag  4.2.4 Infiltrasie  4.2.5 Afloop  4.2.6 Grondwater  4.2.7 Verdamping  (7 x 1) (7) 4.3.1 ‘n Mens wat van een plek na ‘n ander trek, veral om werk en beter lewensomstandighede te vind  (1 x 1) (1) 4.3.2 ‘Brain drain’ is wanneer geskoolde en opgeleide mense ‘n land verlaat om elders te bly.  (1 x 1) (1) 4.3.3 Wanneer opgeleide mense ‘n land verlaat, verlaat hulle die arbeidsmark of sluit hulle besighede wat daartoe lei dat ongeskooldes werkloos raak.  (1 x 1) (1) 4.3.4 Gebrek aan opgeleide persone om ander op te lei; werksverliese a.g.v. maatskappye wat sluit  (1 x 2) (2) 4.3.5 Die verlaging van lewenstandaard Die verlaging van opvoedingspeil  Die verlaging van gesondheidsorg  Hoë misdaadsyfer  Die waarde van die rand wat verlaag  (enige twee) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.3.6 (a) Die seisoenale beweging van mense met hul lewende hawe oor n kort afstand  na hoër dele in die somer en valeie in die winter  (2 x 2) (4) (b) Indie  Skotland  Switserland  Griekeland  Lesotho  (enige een) (1 x 2) (2) 4.4.1 Seewater kan geprosesseer word om die sout te verwyder en dit in varswater verander, vir mense om te drink en te gebruik  (1 x 1) (1) 4.4.2 Israel  (1 x 1) (1) 4.4.3 Dit is baie duur  Dit gebruik baie elektrisiteit  (enige een) (1 x 1) (1) 4.4.4 Erge droogte in die Wes-Kaap  (1 x 2) (2) 4.4.5 Omgekeerde osmose (1 x 2) (2) 4.4.6 Oranje rivier  (1 x 2) (2) 4.4.7 Die vraag in Gauteng is groter as die beskikbaarheid.  (1 x 2) (2) 4.4.8 S.A. is ‘n droë land met ‘n lae reënval  S.A. het min standhoudende riviere  Mense gebruik nie water spaarsamig in Suid-Afrika nie.  (enige twee) (2 x 2) (4) 4.5.1 a) Menslike Immuniteitsgebreksvirus  b) Verworwe Immuniteitsgebreksindroom  (2 x 1) (2) 4.5.2 Negatief  (1 x 1) (1) 4.5.3 3,2  (1 x 2) (2) 4.5.4 Swaziland  (1 x 2) (2) 4.5.5 Destabilisering van families  Gesondheidsfasiliteite sukkel om die volume pasiënte te behandel  Versekeringsbesighede sukkel om voort te bestaan  Produksie en arbeidvoorsiening verminder  Mense is meer dikwels afwesig van werk Ekonomie verswak a.g.v. mense wat siek is/sterf. (enige vier) (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 NW/November 2019 NSS – Graad 10 – Nasienriglyne 4.6.1 Die aantal visse wat die wet mense toelaat om te vang  (1 x 1) (1) 4.6.2 24 persent  (1 x 1) (1) 4.6.3 Visvoorraad in die see is baie laag en mense wat van ‘n inkomste daaruit afhanklik is, sal geen inkomste hê nie.  (1 x 2) (2) 4.6.4 a) South African Sustainable Seafood Initiative/Suid-Afrikaanse Volhoubare Seekos Inisiatief  (1 x 2) (2) b) Hulle het ‘n sakgrootte kaart gemaak wat mense inlig oor watter vis spesies goeie voorraad het  Hulle voed mense op oor vis en die voorraad vis in die see.  (2 x 2) (4) 4.6.5 a) 15 mm  b) 15h30 to 16h00  c) 100 kumegs  d) 18h00 to 18h30  e) 15h30 to 18h00 = 2 en ‘n half ure  (5 x 1) (5) [75] GROOTTOTAAL: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all