NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 225
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all




%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Geography Grade 10 P1 National November 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Geography · Grade 10 · National November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- National November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 416.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 Aardverwarming
1.1.2 Koolstofdioksied
Metaan
Stikstofoksied
CFKS (Enige TWEE)
1.1.3 Metaan
1.1.4 Droogte
1.1.5 Koolstofvoetspoor
1.1.6 Plante
1.1.7 Boomplanting/Plantegroei/Bebossing (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 C
1.2.2 A
1.2.3 B
1.2.4 A
1.2.5 C
1.2.6 C
1.2.7 B (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 B – Warmfront (1 x 1) (1)
1.3.2 Suid-Indiese Hoogdruk (1)
1.3.3 Die letter L
Isobare daal na die sentrum toe
Dit is sirkelvormig (Enige 2 x 2) (4)
1.3.4 (a) Kouefront (1 x 1) (1)
(b) Frontale reënval (1 x 1) (1)
(c) Dit word met koue weer geassosieer
Temperature daal
Dit mag sneeu
Swaar reënval
Sterk winde
Cumulonimbus-wolke (Enige 3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 3
1.4 1.4.1 A – Troposfeer
B – Stratosfeer
C – Termosfeer
D – Mesosfeer (4 x 1) (4)
1.4.2 10 tot 12 km (1 x 1) (1)
1.4.3 B (Stratosfeer) (2)
1.4.4 Die lae temperature in hierdie laag help met brandstofverbruik
Swak weer is minder in hierdie laag
Minder turbulensie van die vliegtuig as gevolg van mooi weer
(Enige 1 x 2) (2)
1.4.5 Belangrikheid van die atmosfeer
Dit help om verskillende tipes weerstoestande en klimaat te ervaar
Dit absorbeer gevaarlike sonstrale
Dit beskerm mense teen ekstreme hoë en lae temperature
Dit bevat gasse wat noodsaaklik is vir lewe op aarde
Dit bevat osoon wat die aarde teen ultravioletbestraling beskerm
(Enige 4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Intrusiewe stollingsgesteentes is gesteentes wat onder die
aardoppervlakte vorm (1 x 1) (1)
1.5.2 B – Lakkoliet
C – Vulkaniese pyp
D – Lopoliet (3 x 1) (3)
1.5.3 Monoliet (1 x 1) (1)
1.5.4 Granietkoepel
Karoo-landskap (Mesa, butte en koniese koppie) (2 x 1) (2)
1.5.5 Dit is sampioenvormig (1 x 2) (2)
1.5.6 B word gevorm wanneer magma stadig afkoel
C word gevorm wanneer magma die oorliggende strata opwaarts
forseer
D word gevorm wanneer magma in ʼn wortelagtige verskynsel stol
(3 x 2) (6)
1.6 1.6.1 2 (1 x 1) (1)
1.6.2 Rustend
Aktief (2 x 1) (2)
1.6.3 Vanweë die ligging aan die ‘Ring van Vuur’, wat ʼn boog van vulkane
en foutlyne om die Stille Oseaanbekken vorm (1 x 2) (2)
1.6.4 Om hulself teen vulkaniese as te beskerm
Om hulle teen beserings te beskerm
Om die inaseming van as te vermy
Om die sterftes van mense te verhoed (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
1.6.5 Positiewe gevolge van vulkane
Warmwaterbronne trek toeriste aan
Warmwaterbronne en geisers kan vir die opwekking van elektrisiteit
gebruik word
Vulkaniese lava vorm vrugbare grond
Toenemende uitset as gevolg van vrugbare grond
Meer inkomste word gegenereer
Dit dien as kunsmis vir grond (Enige 3 x 2) (6)
(75)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 A (Vloede)
2.1.2 A (Doupunt)
2.1.3 D (Ontbossing)
2.1.4 D (Aardstraling)
2.1.5 A (Radiasie)
2.1.6 C (Koolstofdioksied)
2.1.7 A (Humiditeit) (7 x 1) (7)
2.2 2.2.1 B (Metamorfiese gesteente)
2.2.2 I (Magma)
2.2.3 A (Gesteentesiklus)
2.2.4 F (Basalt)
2.2.5 D (Sinklien)
2.2.6 H (Plooiberge)
2.2.7 E (Stollingsgesteentes)
2.2.8 G (Gneis) (8 x 1) (8)
2.3 2.3.1 (a) Mosambiek-seestroom (1 x 1) (1)
(b) Benguela-seestroom (1 x 1) (1)
2.3.2 Amanzimtoti = Indiese Oseaan
Hondeklipbaai = Atlantiese Oseaan (2 x 1) (2)
2.3.3 Maritieme klimaat is ʼn klimaat met matige temperature as gevolg van
die invloed van die oseane, terwyl die kontinentale klimaat ʼn klimaat is
met uiterste temperature en op plekke ver van die see af voorkom.
(2 x 1) (2)
2.3.4 27 °C – 21 °C = 6 °C (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 5
2.3.5 Durban is langs die Indiese Oseaan wat warm is en die temperatuur
verhoog
Warm Mosambiek-stroom vloei langs die kus van Amanzimtoti
Hondeklipbaai is langs die Atlantiese Oseaan wat koud is en die
temperatuur verlaag
Koue Benguela-stroom vloei langs die kus van Hondeklipbaai
(Enige DRIE. Moet na beide Amanzimtoti en Hondeklipbaai verwys)
(3 x 2) (6)
2.4 2.4.1 KwaZulu-Natal (1 x 1) (1)
2.4.2 Cumulunimbus-wolk (1 x 1) (1)
2.4.3 Reën (1 x 1) (1)
2.4.4 Warm, vogtige lug waai na die berg en word gedwing om op te styg
Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm Cumulonimbuswolke
Reën val dan aan die windkant (Enige 2 x 2) (4)
2.4.5 Positiewe gevolge van reliëfreën
Die reënval sal damme vul vir besproeiing
Daar sal genoeg water wees vir gewasse en vee
Water vir huishoudelike gebruik
Reënval verseker die vrugbaarheid van die grond
Boere bestee minder inkomste aan water
(Enige TWEE)
Negatiewe gevolge van reliëfreën
Swaar reën kan oorstromings veroorsaak
Oorstromings kan erosie van die grond veroorsaak
Infrastruktuur van plase kan vernietig word
Verhoog uitgawes om infrastruktuur te herstel
Swaar reën vernietig gewasse en vee kan in blitsvloede verdrink
(Enige TWEE) (4 x 2) (8)
2.5 2.5.1 ʼn Aardbewing is vibrasies van die aardkors (1 x 1) (1)
2.5.2 Omdat byna 9,000 mense dood is en meer as 22,000 beserings
opgedoen het (1 x 1) (1)
2.5.3 22 000 (1 x 1) (1)
2.5.4 Skade aan infrastruktuur
Lewensverliese
Mense het beserings opgedoen
Geboue verwoes
Verwoes plaasgrond
Verwoes die natuurlike omgewing
Voorwerpe wat deur die aarde ingesluk word (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
2.5.5 Die fondasies van geboue moet ontwerp word om grondbewegings te
absorbeer
Bou houtgeboue en gebruik ander buigsame materiale
Gebruik super-sterk materiale wat kan buig, rek en saamdruk sonder
om te breek
Die gebou moet sterk genoeg wees om seismiese golwe te weerstaan
(Enige 1 x 2) (2)
2.5.6 Voorsien hulle van skuiling
Voorsien hulle van kos
Dokters en maatskaplike werkers moet daarheen gestuur word om
diegene wat beseer is, te behandel
Brandbestryders moet na Nepal gestuur word
Gee hulle geld om hul lewens weer te begin
Voorsien hulle van skoon water (Enige 3 x 2) (6)
2.6 2.6.1 1 – Kors
2 – Mantel
3 – Buitekern
4 – Binnekern (4 x 1) (4)
2.6.2 Stollingsgesteentes
Sedimentêre gesteentes
Metamorfiese gesteentes (3 x 1) (3)
2.6.3 Gebruike van stollingsgesteentes
Bevat waardevolle metale soos koper, goud, yster en mangaan
Mynbou-aktiwiteite kan plaasvind om inkomste te genereer
Kan as boumateriaal gebruik word
Kan gebruik word om grafstene te maak
Gebruike van sedimentêre gesteentes
Word gebruik om sement te maak
Kan as boumateriaal gebruik word
Kan gebruik word om teëls en bakstene te maak
Kan gebruik word om standbeelde en beeldhouwerke te maak
Gebruike van metamorfiese gesteentes
Word gebruik vir dakke en tuinvoetpaadjies
Word in padbou gebruik
Minerale word in hierdie rots aangetref
Vir verfraaiing en beeldhouwerke (Enige 2 x 2) (4)
2.6.4 Dit is geskik om te bou
Dit bevat humus
Dit help met die groei van gewasse (Enige 2 x 2) (4)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Poligamie
3.1.2 Streeksmigrasie
3.1.3 Landelike ontvolking
3.1.4 Informele nedersettings
3.1.5 Sterftes
3.1.6 MIV
3.1.7 Oorbevolking
3.1.8 Demograaf (8 x 1) (8)
3.2 3.2.1 F
3.2.2 G
3.2.3 E
3.2.4 A
3.2.5 C
3.2.6 B
3.2.7 D (7 x 1) (7)
3.3 3.3.1 1ste Desember (1 x 1) (1)
3.3.2 (a) ARV = Anti-Retro Viraal (1 x 1) (1)
(b) 4,5 miljoen (1 x 1) (1)
(c) LoveLife
Soul City
Soul Buddyz (Enige 2 x 1) (2)
3.3.3 Toenemende neiging (1 x 2) (2)
3.3.4 Beïnvloed hoofsaaklik die ouderdomsgroep 20 tot 49
Beïnvloed meer vroue as mans
Skep gesinne waar kinders aan die hoof is
Toename in die aantal weeskinders
Sterftesyfers styg vinnig
Die lewensverwagting daal
Verhoog sterftesyfer (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
3.3.5 Mense moet opgelei word om die virus beter te verstaan
Mense moet opgelei word om veilige seks en monogamie te beoefen
Mense moet opgelei word om gereeld MIV-toetse te doen
Mense moet hulle van seks weerhou totdat hulle getroud is
Seks-weerhouding is die beste manier om MIV te verminder, aangesien
voorbehoedmiddels defekte kan hê
Gratis uitgee van kondome
Verwyder stigma deur onderrig/opleiding
Gaan voort met navorsing om ʼn geneesmiddel of entstof of ʼn nuwe
behandelingsmetode te vind
Moedig vrywillige toetsing aan
Moedig mense aan om ARV’s te neem (Enige 2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 Lewensverwagting is die gemiddelde aantal jare wat van ʼn persoon
verwag word om te leef
(Konsep) (1 x 1) (1)
3.4.2 Laagste lewensverwagting = Vrystaat
Hoogste lewensverwagting = Wes-Kaap (2 x 1) (2)
3.4.3 Al nege provinsies het hoër lewensverwagting in 2016–2021 as in
2011–2016 gehad (1 x 2) (2)
3.4.4 Toegang tot gesondheidsorg
Armoede
Toegang tot kos
Siektes
Wanvoeding
Oorlog
Natuurrampe
Ongelukke
Gebrek aan onderwys en opleiding
Misdaadsyfer
Dwelmmisbruik (Enige 2 x 2) (4)
3.4.5 Gereelde ondersoek
Moenie dwelms misbruik nie
Leef ʼn verantwoordelike lewe soos om nie te vinnig te ry nie, nie alkohol
te misbruik nie, nie veelvuldige verhoudings te hê nie
Moenie by misdaad betrokke raak nie
Eet ʼn gebalanseerde dieet
Verbeter hul geletterdheidskoers (Enige 3 x 2) (6)
3.5 3.5.1 Visvang
Swem
Skubaduik (Enige 2 x 1) (2)
3.5.2 Plastiek (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 9
3.5.3 Dit kan gebruik word om elektrisiteit op te wek
Olie en gas kan uit oseaan ontgin word
Dit dien as ʼn bron van suurstof
Vir wetenskaplike navorsing
Vir handel
Vir toerisme
Dit dien as ʼn voedselbron (Enige 2 x 2) (4)
3.5.4 Verminder / verbied die gebruik van plastiek
Bevorder herwinning
Neem deel aan die skoonmaak van die see / strand
Leer strandgangers, hotel- en skeepseienaars om besoedeling te vermy
Beboet / bestraf diegene wat die oseaan besoedel
Verminder koolstofvoetspoor (Enige 4 x 2) (8)
3.6 3.6.1 Swaar reën (1 x 1) (1)
3.6.2 Paaie het weggespoel
Huise vernietig
Gesinne is haweloos gelaat
Mure afgebreek
Vee verdrink
Gronderosie
Infrastruktuur vernietig
Motors weggespoel
Verhoog owerheidsbesteding om infrastruktuur te herstel (Enige 2 x 1) (2)
3.6.3 Om op jou hoede te bly en na hoër grond te beweeg as dit bedreig word (2)
3.6.4 Skakel hoofligte aan
Skakel misligte aan
Ruitveërwissers moet in ʼn goeie toestand wees
Wees ekstra versigtig as jy verbysteek
Moenie deur diep water ry nie
Vermy skielike versnelling, rem en stuur wat daartoe kan lei dat die kar
gly (Enige 2 x 2) (4)
3.6.5 Stel beter vloedwaarskuwingstelsels bekend
Verander huise en besighede om vloede te weerstaan
Installeer en onderhou dreine
Huise moet bo die vloedvlakke gebou word
Klimaatverandering moet aangespreek word
Verhoog die besteding aan vloedbeskerming
Beskerm vleilande en stel boomplanting strategies voor
Herstel riviere na hul natuurlike lope
Plant of bewaar bome
Voed mense op oor die gevare van oorstromings (Enige 3 x 2) (6)
[75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 A (Politieke migrant)
4.1.2 B (Oorbetaling)
4.1.3 B (Toeris)
4.1.4 D (Onwettige migrant)
4.1.5 C (Voorbehoeding)
4.1.6 D (Bevolkingspiramide)
4.1.7 B (Oorbevolking) (7 x 1) (7)
4.2 4.2.1 (a) Solied (Vaste stof) = ys, hael, sneeu en ryp
(b) Vloeistof = reën, motreën, wolke
(c) Gas = waterdamp
4.2.2 (i) Verdamping
(ii) Kondensasie
(iii) Kristallisering
(iv) Bevriesing
(v) Smelting (8 x 1) (8)
4.3 4.3.1 Vlugtelinge is politieke migrante wat gedwing word om na ʼn ander land
te verhuis
(Konsep) (1 x 1) (1)
4.3.2 (a) Vervolging (1 x 1) (1)
(b) Spaza-winkels
Salon
Skoenmaak
Motorbewaking
Straatverkoper
Bottelwinkels (Enige 1 x 1) (1)
4.3.3 Gebrek aan behuising
Werkloosheid onder vlugtelinge is hoog
Misdaadsyfer is hoog
Swak veiligheid
Haat (Xenofobie)
Vlugtelinge word beroof
Vlugtelinge se winkels word geplunder (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 11
4.3.4 Nooi vlugtelinge na jou huis uit
Bied aan om vlugtelinge te help
Help vlugtelinge om in ʼn nuwe kultuur te integreer
Moedig universiteite, kerke, moskees en ander godsdienstige liggame
aan om vlugtelinge beurse en skuiling aan te bied
Bied vlugtelinge werk aan
Hou bewusmaking- en fondsinsamelingsgeleenthede
Skenk klere, kos, ens. aan vlugtelinge (Enige 2 x 2) (4)
4.3.5 Dit is ʼn bron van goedkoop arbeid
Vlugtelinge vul die vaardigheidsgaping
Verkoop goedere in kleiner hoeveelhede
Verkoop goedere aan verbruikers op krediet (Enige 2 x 2) (4)
4.4 4.4.1 Landelik-stedelike migrasie is die beweging van mense van landelike
gebiede na dorpe en stede
(Konsep) (1 x 1) (1)
4.4.2 (a) Stootfaktore
Gesondheidssorg
Onderwys
Geld
Beter dienste
Kos
Werk
Stadslewe (Enige 2 x 1) (2)
(b) Trekfaktore
Geen geld
Verveeld
Swak skole
Geen werk nie
Armoede
Oorlog
Klimaatstoestande (Enige 2 x 1) (2)
4.4.3 Oorbevolking
Lug- en geraasbesoedeling
Hoë werkloosheidskoers
Toename in informele nedersettings / plakkerskampe
Hoë misdaadsyfer
Toename in sosiale euwels – dwelmmisbruik, prostitusie, ens.
Verkeersopeenhopings (Enige 2 x 2) (4)
4.4.4 Moedig belegging in landelike ontwikkelingsprojekte aan
Vestig landbouskole en kolleges
Verbeter vaardighede en bied opleiding aan boere
Meer navorsing om voedselproduksie te verbeter
Voorsien besproeiingskemas
Voorsien werksgeleenthede
Implementeer landelike ontwikkeling
Verbeter infrastruktuur
Lewer behoorlike dienste (Enige 3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2019)
4.5 4.5.1 (a) Jameson (1 x 1) (1)
(b) Howiesonspoort (1 x 1) (1)
4.5.2 Beperk die verbruik tot 50 liter per persoon
Om die uitset te stabiliseer
Vermeerder die aantal stadsreservoirs (Enige 2 x 1) (2)
4.5.3 Damme beheer die vloei van water en help om oorstromings te voorkom
Damme stoor water vir huishoudelike, landboukundige en industriële
gebruik
Reguleer die vloei van water in riviere
Damme dien as ʼn habitat vir die waterlewe
Damme kan gebruik word vir visvang en ander ontspanningsaktiwiteite
(Enige 2 x 2) (4)
4.5.4 Maak krane toe as jy nie water gebruik nie
Maak drupkrane en lekkasies reg
Gebruik wat water bespaar stortkoppe
Spoel toilette minder gereeld
Stort meer en bad minder
Hergebruik vuil water vir skoonmaak
Herwin water
Spoel toilette met gryswater
Skakel die water af terwyl jy skeer of tande borsel (Enige 4 x 2) (8)
4.6 4.6.1 World Wildlife Fund (1 x 1) (1)
4.6.2 R6 biljoen (1 x 1) (1)
4.6.3 Dit bied werkgeleenthede vir mense wat aan akwakultuur deelneem
Bron van proteïene en voedingstowwe
Dien as ʼn bron van inkomste
Dit verskaf voedsel om hongerte en armoede te verminder
Verbeter voedselsekuriteit
Bevorder ekonomiese groei (Enige 2 x 2) (4)
4.6.4 Oorbevissing verminder die hoeveelheid beskikbare voedsel vir mense
om te eet
Oorbevissing beïnvloed ander seelewe wat van visse afhanklik is vir
oorlewing
ʼn Afname in visvoorrade lei tot werkverliese en swaarkry (Enige 2 x 2) (4)
4.6.5 Implementeer visvangkwotas
Hou geslote seisoene vir visvang
Koop vis wat in seisoen is, om die visse tyd te gee om hul getalle aan te
vul
Laat slegs visnette met groter maasgrootte toe vir visvangs
Slegs persone met permitte mag visvang
Swaar boetes vir oortreders (Enige 2 x 2) (4)
[75]
TOTAAL: 225
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Geography notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Geography questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Geography quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Geography past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Geography and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Geography Grade 10 North West June 2019 Memo

Memorandum
Geography Grade 10 Paper 1 North West November 2019 Memo
Related documents

Memorandum
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Memo (Afrikaans)

Addendum
Geography Grade 10 P1 National November 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Geography Grade 10 P1 National November 2017 Question Paper (Afr)

Addendum
Geography Grade 10 Paper 1 National November 2019 Addendum

Addendum
Geography Grade 10 Paper 1 National November 2019 Addendum

Question paper
Geography Grade 10 Paper 1 National November 2019 Question Paper
More from Grade 10 Geography

Study guide
Gr10 Geografie OG studyguide LR

Annual teaching plan
Gr 10 Geo ATP 2023 24

Question paper and memo
Geography Grade 10 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Paper 1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo
%20Controlled%20Test%201%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508/v1-3e86853ffd0dc58be049/card.webp)
Question paper