Skip to content

Geography Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 10201912 pages

Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT NOVEMBER 2019 GRAAD 10 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) ALGEMENE INLIGTING OOR VRYHEID Die stad Vryheid in die KwaZulu-Natal provinsie, lê suidwaarts langs die R33 in die vallei aan die voet van die Zungwiniberg. Dit is die middelpunt van steenkoolmynbou en veeboerdery in die distrik en omdat dit ʼn ou stad met ʼn historiese verlede is, is daar ʼn aantal nasionale monumente in die stad. Besliste gevegte is tydens die Anglo-Boereoorlog in die omgewing geveg. Koordinate: 27° 46′ 3″ S, 30° 47′ 9″ O [Bron: https://www.google.co.za/images] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. (1.1–1.15) neer. 1.1 Die tipe skaal wat op die ortofotokaart aangetoon word is ʼn ... A lynskaal. B verhoudingskaal. C woordskaal. B D Ritchterskaal. 1.2 Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ... A 20 m. B 10 m. C 15 m. A D 20 km. 1.3 Die 1 : 50 000 skaal op die topografiese map is ... as die skaal op die ortofotokaart. A 5 keer kleiner B 5 keer groter C 50 keer kleiner A D 50 keer groter 1.4 Die indeksnommer van die kaartvel suidwes van Vryheid op die topografiese kaart is ... A 2730 BB. B 2731 CC. C 2730 BA. C D 2731 AA. 1.5 Die afstand van die lyn wat D op die topografiese kaart genommer is, is ... A 2,1 km. B 0,21 km. C 21 km. B D 210 km. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 1.6 Die hoogte van die indekskontoerlyn gemerk Y, en word in blok D6 op die topografiese kaart gevind, is ... A 1 120 m. B 1 100 m. C 1 200 m. B D 1 050 m. 1.7 Die mensgemaakte verskynsel by ruitverwysing/koӧrdinate 27°48′35′′S / 30°47′40′′O is ʼn ... A dam. B vallei. C C uitgrawing. D mynhoop. 1.8 Die bewys dat mynbou in blok F1 plaasgevind het, is die teenwoordigheid van ... A ʼn rivier. B paaie. C C mynhope. D uitgrawings. 1.9 Die grondgebruik in blok A6 is vir die volgende aktiwiteite: A Mynbou en visvangs B Grawings en uitgrawings C C Bewerking en grawings D Damme en grawings 1.10 Die hoogte wat deur die trigonometriese stasie in blok G2 getoon word is ... A 365 m. B 1 190 m. C 365 km. D D 1 218,3 m. 1.11 Die ware peiling van trigonometriese stasie (peilbaken) 103 in blok D4 vanaf trigonometriese stasie 381 in blok B5 is ... A 300°. B 067°. C 275°. B D 090°. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 5 1.12 As jy in ʼn suidwestelike rigting met die R33-hoofpad vanaf die polisiestasie in blok C2 in Vryheid langs Roete 33 op die topografiese kaart reis, gaan jy na ... A Hlobane. B Paulpietersberg. C Kingsley. C D Tinta Drift. 1.13 Die gebied in blok E1 word grootliks deur ... bedek. A geboue B bosse C damme B D sportvelde 1.14 Verwys na sowel die ortofoto as die topografiese kaart. Die verskynsel gemerk 7 op die ortofotokaart is ʼn ... A polisiestasie. B skool. C hotel. B D hospitaal. 1.15 Die metode van wateronttrekking in blok A3 op die topografiese kaart is ʼn ... A keerwal. B windpomp. C dam. B D voor. (15 x 1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) AFDELING B: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE VRAAG 2 2.1 Verwys na die ortofotokaart. 2.1.1 Meet en bereken die afstand tussen punte 1 en 2 in kilometer. Afstand = cm/skaal x 100 000 3,4 cm √ /10 000 x 100 000 [Speling: 3,3–3,5 cm] = 34 km √ [Speling: 33–35 km] (2 x 1) (2) 2.2 Bereken die oppervlakte wat deur die ortofotokaart bedek word (ook aangedui met ʼn swart reghoekige blok op die topografiese kaart). Gebruik die formule: AREA = LENGTE x BREEDTE Lengte = 8,2 cm √ x 0,5 [8,1 cm–8,3 cm] = 4,1 km √ Breedte = 5,8 cm√ x 0,5 [5,7 cm–5,9 cm] = 2,9 km √ Area = 4,1 x 2,9 = 11,89 km² √ [Speling = 11,5–12,24 km²] (5 x 1) (5) 2.3 Verwys na blok G3 op die topografiese kaart. Identifiseer trigonometriese stasie 60 en punthoogte 1395. 2.3.1 Is die helling tussen bogenoemde verskynsels steil of geleidelik? Steil √ (1 x 1) (1) 2.3.2 Ondersteun jou antwoord by VRAAG 2.3.1. Kontoerlyne is naby mekaar √√ Oppervlakte steil skerp oor ʼn kort afstand √√ Trig. stasie 60 is op ʼn heuwel √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 2.3.3 Bereken die hoogteverskil tussen trigonometriese baken 60 in en punthoogte 1395. 1 430,9 m – 1 395 m √ = 35,9 m √ (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 7 2.4 Bereken die magnetiese deklinasie van die kaart vir die huidige jaar. Verskil in jare: 2019 – 1997 = 22 √ jaar Gemiddelde jaarlike verandering: 6′ √ Wes Totale verandering 22 x 6′ = 132′W (1° = 60′) = 2° 12′ √ W Magnetiese deklinasie: 19° 38′ + √ 2° 12′ = 21⁰ 50′ WWN √ (5 x 1) (5) 2.5 Verwys na die kontoerlyne hieronder wat ʼn landvorm in blokke F4/5 op die topografiese kaart (tussen punthoogtes 1274 in F4 en 1368 in F5) uitbeeld, om die vrae wat volg te beantwoord. 2.5.1 Teken ʼn eenvoudige vryhand (nie volgens skaal nie) deursnit (dwarsprofiel) van die landvorm wat deur die kontoerlyne getoon word vanaf A na B. √ korrekte vorm van dwarssnit √ verskillende hoogtes van heuwels √ saal wat nie grondoppervlakte raak nie (2 x 1) (2) 2.5.2 Noem die landvorm wat deur bostaande dwarssnit (dwarsprofiel) by VRAAG 2.5.2 uitgebeeld word. Saal / butte (tafelberg) / spitskop √ [Enige EEN] (1 x 1) (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3: KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na blok D4 op die topografiese kaart. 3.1.1 Noem die aktiwiteit wat by A beoefen word. Uitgrawings √ (1 x 1) (1) 3.1.2 Beskryf hoe die aktiwiteit by VRAAG 3.1.1 genoem, gevaarlik vir die omgewing en menslike aktiwiteite kan wees. Die landskap verloor vorm √√ Dit lei tot grondagteruitgang/verwoestyning √√ Bogrond/vrugbare grond met voedingstowwe is verlore √√ Grond verloor sy belangrikheid vir bewerking √√ Plant- en dierspesies is verlore deurdat die plantegroei gestroom is√√ Dit bevorder ersosie √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.2 Verwys na die tabel hieronder saam met die topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord. VRYHEID WEER BY MAAND / WEER GEMIDDELD Januarie Februarie Augustus September Oktober November Desember Maart April Mei Junie Julie Gemidd. Temperature (°C) 21 21 20 18.1 15.2 12.8 12.8 15 16.9 18.7 19.6 20.6 Neerslag / Reënval (mm) 148 123 100 43 22 11 13 20 43 92 122 149 3.2.1 Wat is die gemiddelde maandlikse temperatuur vir Junie? 12,8 grade Celcius / 12,8 °C √ (1 x 1) (1) 3.2.2 Noem die maand waarin Vryheid sy hoogste reënval ontvang. Desember √ (1 x 1) (1) 3.2.3 Bereken die gemiddelde jaarlikse temperatuurspeling vir Vryheid. 21 °C – 12,8 °C √ = 8,2 °C √ (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 9 3.2.4 Vryheid kry minder as die gemiddelde reënval. Verskaf TWEE bewyse op die topografiese kaart wat wys dat Vryheid seisoenale reënval ontvang. Teenwoordigheid van nie-standhoudende riviere √ Windpompe √ Reservoirs √ [Enige TWEE] (1 x 2) (2) 3.3 Verwys na die topografiese kaart. 3.3.1 Noem die ontspanningsaktiwiteit in blok C2. Gholf √ (1 x 1) (1) 3.3.2 Identifiseer enige EEN toeriste-besienswaardigheid op die Vryheid gekarteerde gebied. Hotelle √√ Gholf / Gholfbaan √√ Damme / Visvangs / Bootvaart √√ Bergbesigting / Besterkop / Esikhuma / Skaapkoppie / Lancaster heuwel/ Staptoere / Vryheidnatuurreservaat √√ Nasionale monumente √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.4 Noem die verskynsel wat 6 op die ortofotokaart gemerk is. Kraglyne √ (1 x 1) (1) 3.5 Verwys na die Klipfonteindam op die topografiese kaart. 3.5.1 Noem die vernaamste rivier wat die dam met water voorsien. Besterspruitrivier √ (1 x 1) (1) 3.5.2 ʼn Persoon het vanaf Inkamana (blok D5) na die Klipfonteindamwal (blok D6) met ʼn kano gevaar. Bepaal die rigting waarin hy gevaar het. Suidwaarts/Suid √ (1 x 1) (1) 3.5.3 Stel TWEE moontlike maniere voor waarop Inkamana (blok D5) en naburige nedersettings uit die Klipfonteindam voordeel sal trek. Water vir huishouding/ontspanning/besproeiing/visvang √ Koel temperature in die somer af √ Werksgeleenthede / Toergidse √ Landboukundigeprojekte √ [Enige TWEE] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 3.5.4 Gee EEN rede waarom mense by Inkamana die dam as ʼn bedreiging vir hul lewens tydens oorstromings sou beskou. Damwater kan versprei en oorstromings by die nedersetting veroorsaak √√ Hulle is op laer grond geleë √√ Miskiete veroorsaak malaria in die somer √√ Besmette water, veral in die droë seisoen veroorsaak cholera √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.6 Verwys na die landvorm in blok B/C6. 3.6.1 Die verskynsel wat deur die kontoerlyn wat lyn E kruis voorgestel word, is ʼn (uitloper / vallei). Vallei √ (1 x 1) (1) 3.6.2 Ondersteun jou antwoord by VRAAG 3.6.1 hierbo. Kontoerlyne buig na hoër hoogtes √√ Teenwoordigheid van ʼn rivier langs die vlei √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 3.7 Verwys na die ortofotokaart. 3.7.1 Kies die korrekte antwoord uit die opsies tussen hakies: Die ortofotokaart is afgelei vanaf ʼn (hoë skuins- / vertikale lugfoto) foto. Vertikale lugfoto √ (1 x 1) (1) 3.7.2 Beskryf die verskil tussen ʼn skuins- en vertikale lugfoto. ʼn Vertikale foto’s is die kamera loodreg / vertikaal bokant die aardoppervlak / uit die lug geneem √√ Op skuins foto’s is die kamera skuins √√ Voorwerpe agter hoë verskynsels soos heuwels of geboue word verberg in skuinslugfoto √ Voorwerpe verskyn vanaf hul dak in vertikale lugfotos √√ Die skaal wissel binne dieselfde foto’s in skuins voorwerpe / Voorwerpe op die voorgrond lyk groter as dié op die agtergrond. √√ Die skaal is byna dieselfde vir vertikale foto’s √√ [Enige EEN] (2 x 1) (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V2 11 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Verwys na FIGUUR 4.1 hieronder wat dele van ʼn GIS-komponentstelsel toon en hoe dit werk, om die volgende vrae te beantwoord. FIGUUR 4.1 4.1.1 Definieer die term geografiese inligtingstelsels (GIS). Is ʼn rekenaar-gebaseerde instrument om werk te doen √ Is ʼn rekenaar-gebaseerde tegniek om inligting in te samel, te manipuleer, op te stoor en te herwin om werk te verrig. √ (1 x 1) (1) 4.1.2 Noem enige VIER komponente van GIS. Sagteware √ Netwerk √ Metodes / Prosedures √ Data / Inligting √ Mense √ [Enige VIER] (4 x 1) (4) 4.1.3 Vanuit FIGUUR 4.1 hierbo, noem enige EEN hardewaretoestel wat gebruik word vir: (a) Opneem van inligting in die stelsel Skandeerder (scanner)/sleutelbord (keyboard) √ (b) Stoor van inligting in die stelsel. Beeldbediener/SVE/Lêerbediener/kasset-rugsteun √ (c) Koppel die stelsel aan ʼn netwerk Netwerkkabel/modem √ (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2019) 4.2 Verduidelik die belangrikheid van die gebruik van GIS in die hedendaagse vinnige veranderde wêreld. Rekenaars is vinniger / goedkoper / doeltreffender √√ Meer inligting kom in die wêreld √√ Die wêreld se probleme bestaan in ʼn geografiese konteks √√ GIS kan in die daaglikse lewe gebruik word, byvoorbeeld die keuse van ʼn skool in die omgewing √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) 4.3 Verwys na blok D3 op die topografiese kaart. 4.3.1 Noem EEN voorbeeld van elk van die volgende soorte funksies in blok D3 voorkom: (a) Area (poligoon) verskynsel: Uitgrawings/Ontspanningsgrond/Lakeside nedersetting/ Begraafplaas √ [Enige EEN] (b) Lyn (ark) verskynsel: Hoofverkeerpad/Sekondêre pad/Kraglyn/Voetslaanpad/Rivier √ [Enige EEN] (c) Punt (node) verskynsel: Gebou/Skool/Bome/Trigonometriese stasie √ [Enige EEN] (3 x 1) (3) 4.4 Verwys na die gebied in die noord-westelike deel van die ortofotokaart. Verduidelik waarom dit vir landmeters raadsaam sal wees, om afstandwaarnemings te gebruik, om data uit daardie gebied te versamel. Nie toeganklik met paaie / geen paaie wat daarheen lei nie √√ Dit kan gevaarlik wees om soontoe te gaan as gevolg van slange en wilde diere √√ Die landskap is te steil, beboste en onbereikbaar √√ Afstandsensors kan maklik vanaf ʼn afstand onbereikbare plekke bereik √√ [Enige EEN] (1 x 2) (2) TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Geography

View all