Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V2
2021
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 



_hlayiso.com_--7532f532-2cc5-4db4-9d62-24406be0e102/v1-c17ddb90e7382f6908a3/card.webp)

View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 5
- File size
- 176.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 5
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Topical Issues in Society10 marks
- Question 1.2Topical Issues in Society14 marks
- Question 1.3The Variety of Religions12 marks
- Question 2.1Common Features of Religion60 marks
- Question 2.2Common Features of Religion20 marks
- Question 3.1The Variety of Religions48 marks
Show all 13 questions
- Question 3.2Common Features of Religion12 marks
- Question 3.3The Variety of Religions14 marks
- Question 4.1Common Features of Religion28 marks
- Question 4.2The Variety of Religions22 marks
- Question 5.1Research Into and Across Religions2 marks
- Question 5.2Research Into and Across Religions38 marks
- Question 5.3Research Into and Across Religions10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/2021
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
4. Lees AL die vrae aandagtig deur.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 1
Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
GESLAGSDISKRIMINASIE
Meokgo Matuba, die algemene sekretaris van die ANC se Vroueliga, het onlangs by
'n mediakonferensie gesê: 'Volgens 'n vyfjaarverslag deur die Hate Crimes Working
Group, is die groep waarteen die meeste in Suid-Afrika gediskrimineer word,
die lesbiër-, gay, biseksuele, transgender-, queer- en interseksuele (LGBTQI)+-
gemeenskap. 35% van alle haatmisdade word deur LGBTQI+-mense aangemeld. Dit
vind plaas ten spyte daarvan dat die beskerming van die LGBTQI+-gemeenskap se
regte in artikel 9 van die Konstitusie, wat diskriminasie gebaseer op geslag of seksuele
oriëntasie verbied, vasgelê is.'
[Aangepas uit die Pretoria News, 6 Januarie 2020]
1.1 Bespreek kortliks die impak van diskriminasie op die LGBTQI+-gemeenskap. (10)
1.2 Waarom, dink jy, is daar soveel diskriminasie teen die LGBTQI+-
gemeenskap? (14)
1.3 Met verwysing na enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het, bespreek die
leringe daarvan oor enige vorm van diskriminasie. (14)
1.4 Bespreek praktiese strategieë wat die godsdienstige gemeenskap kan
gebruik om die probleem van geslagsdiskriminasie te oorkom. (12)
[50]
VRAAG 2
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Leringe hou verband met oortuiging in die sin dat volgelinge geloof in 'n spesifieke
godsdiens sal hê omdat hulle 'n stel leringe aanvaar het wat hulle voel, waar is.
[Bron: Focus on Religion Studies, Grade 12, RD Donne et al.]
2.1 Met verwysing na enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het, beantwoord die
volgende:
2.1.1 Bespreek die aard van die wêreld. (10)
2.1.2 Bespreek die aard van godheid. (10)
2.1.3 Skryf VYF feite neer wat verduidelik wat hierdie godsdiens oor die
lewe na die dood verkondig. (10)
2.2 In die konteks van godsdiens, bespreek die rol van die volgende:
2.2.1 Mondelinge tradisie (10)
2.2.2 Kontemporêre inspirasie (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 3
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Geen godsdiens is 'n soliede monolitiese eenheid nie. Almal het baie interne verskille
en het sedert hulle ontstaan sulke verskille gehad.
[Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al.]
3.1 Met verwysing na enige EEN godsdiens wat jy bestudeer het, beantwoord die
volgende:
3.1.1 Bespreek die historiese ontwikkeling van die vertakkings daarvan. (12)
3.1.2 Tabuleer die geloofsverskille van enige TWEE van die vertakkings
daarvan. (12)
3.2 Noem en verduidelik enige DRIE hermeneutiese beginsels. (12)
3.3 Bespreek die oorsprong van heilige tekste in enige EEN godsdiens. (14)
[50]
VRAAG 4
4.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die moeilikhede tussen godsdiens en wetenskap het eers in die laaste vier
eeue ontstaan. Die verhouding tussen hierdie twee maniere om die wêreld te
beskou, het van hier af verder al hoe meer mededingend, selfs teenstrydig,
geword.
[Bron: Religion Studies Grade 12, Steyn et al.]
4.1.1 Verduidelik waarom Boeddhisme nie 'n probleem met Darwin se
evolusieleer het nie. (14)
4.1.2 Bespreek die reaksie van enige EEN Abrahamitiese godsdiens op
die Oerknalteorie. (14)
4.2 Noem EEN sekulêre wêreldbeskouing en verduidelik die leringe daarvan. (12)
4.3 Bespreek die redes waarom sekularisme in die wêreld al hoe meer gewild
word. (10)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 5 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 5
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
GODSDIENS EN KONFLIK
Godsdienste is veronderstel om ons hoogste ideale en verwagtinge te verteenwoordig.
Jy sou dus dink dat godsdienste ons sou inspireer om vrede na te streef en om in
harmonie saam met ander te leef, maar die teenoorgestelde is waar omdat daar
bewyse van godsdienstige konflik in baie dele van die wêreld is.
[Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies, Grade 12]
5.1 Noem EEN gebied, BUITE Afrika, waar verskillende godsdienste moontlik by
gewapende konflik betrokke is. (2)
5.2 Met verwysing na die gebied wat jy geïdentifiseer het, beantwoord die
volgende:
5.2.1 Bespreek die geskiedenis van hierdie konflik breedvoerig. (16)
5.2.2 Wat het die res van die wêreld gedoen om hierdie situasie te
hanteer? (8)
5.2.3 Brei uit oor die mate waartoe godsdiens betrokke is. (14)
5.3 Skryf VYF feite neer oor enige EEN INTRAGODSDIENSTIGE konflik (konflik
binne 'n godsdiens). (10)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Eng)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (English)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Eng)
_hlayiso.com_--7532f532-2cc5-4db4-9d62-24406be0e102/v1-c17ddb90e7382f6908a3/card.webp)
Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper