Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
RELIGIESTUDIES V1
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 

_hlayiso.com_--7532f532-2cc5-4db4-9d62-24406be0e102/v1-c17ddb90e7382f6908a3/card.webp)


_hlayiso.com_--5873b603-61df-4dbb-8982-56b1d9fb7428/v1-ef32fba796bba6c1b5b7/card.webp)
View all





Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 345.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1The Variety of Religions10 marks
- Question 1.2The Variety of Religions5 marks
- Question 1.3The Variety of Religions10 marks
- Question 1.4The Variety of Religions5 marks
- Question 1.5The Variety of Religions10 marks
- Question 1.6Common Features of Religion10 marks
Show all 21 questions
- Question 2.1The Variety of Religions12 marks
- Question 2.2The Variety of Religions12 marks
- Question 2.3The Variety of Religions26 marks
- Question 3.1Topical Issues in Society36 marks
- Question 3.2Topical Issues in Society6 marks
- Question 3.3Topical Issues in Society8 marks
- Question 4.1Topical Issues in Society10 marks
- Question 4.2Topical Issues in Society16 marks
- Question 4.3Topical Issues in Society12 marks
- Question 4.4Common Features of Religion12 marks
- Question 5.1The Variety of Religions8 marks
- Question 5.2The Variety of Religions8 marks
- Question 5.3Examinable Prior Grade Content10 marks
- Question 5.4The Variety of Religions18 marks
- Question 5.5Common Features of Religion6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 2 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A (COMPULSORY)
VRAAG 1
LET WEL: Gee die kandidate krediet as die korrekte woord in plaas van die letter
verskaf is.
1.1 1.1.1 B√ (1)
1.1.2 D√ (1)
1.1.3 C√ (1)
1.1.4 D√ (1)
1.1.5 A√ (1)
1.1.6 D√ (1)
1.1.7 C√ (1)
1.1.8 B√ (1)
1.1.9 C√ (1)
1.1.10 D√ (1)
1.2 1.2.1 Theravada√ (1)
1.2.2 Lewensfases/Lewensstadiums √ (1)
1.2.3 Die Universele Verklaring van Menseregte√ (1)
1.2.4 Opstanding√ (1)
1.2.5 Karma √ (1)
1.3 1.3.1 Kwaker √
Die ander is almal Afrika-geïnisieerde Kerke. √ (2)
1.3.2 Ateïsme √
Die ander glo aan die geestelike/goddelike. √ (2)
1.3.3 Brahman √
Die ander hoort by Boeddhisme. √ (2)
1.3.4 Psalms. √
Die ander is soorte stories/leringe.√
(2)
1.3.5 Sudras √
Die ander hoort by Islam/die Vyf Pilare van Islam. √ (2)
LET WEL: Gee die kandidate krediet as die korrekte woord in plaas van die letter
verskaf is.
1.4 1.4.1 C√ (1)
1.4.2 D√ (1)
1.4.3 A√ (1)
1.4.4 G√ (1)
1.4.5 F√ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 3 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 Onwaar √
Hy het 'n heliosentriese siening van die wêreld gehad. √ (2)
1.5.2 Waar √√ (2)
1.5.3 Onwaar √
Die interpretasie van die heilige tekste van 'n godsdiens word
hermeneutika genoem. √
Pluralisme is 'n stelsel wat meer as een grondbeginsel erken of
meer as een godsdiens aanvaar. (2)
1.5.4 Onwaar √
Die siele gaan Hemel/na die Paradys toe. √ (2)
1.5.5 Onwaar √
Friedrich Engels. √ (2)
1.6 1.6.1 Doen aan andere soos wat jy wil hê ander moet aan jou doen. √
Dit kom in verskillende godsdienste voor, bv. die Christelike
godsdiens, Confucianisme. √
Dit is egter 'n algemeen aanvaarde beginsel, nie noodwendig uit
godsdiens nie. √
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (2)
1.6.2 Dit behels 'n reis deur die pelgrim met 'n geestelike doelwit. √
Dit kan alleen of saam ander onderneem word. √
Dit sluit dikwels 'n besoek aan 'n heilige terrein in. √
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (2)
1.6.3 Dit is die naam vir God in Judaïsme. Dit word ook deur
Christene gebruik. √
Jode glo Jahweh het 'n heilige verbond met hulle gesluit. √
Jahweh is God van die hele skepping (universalisme) en God
van Israel (partikularisme). √
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (2)
1.6.4 Die voorvaders is tussengangers tussen die fisiese en
geestesryk. √
Hulle is die lewende dooies In ATG. Hulle sien om na die
welstand van die lewendes in die Afrika Tradisionele
Godsdiens. √
Hulle is die Skepper se boodskappers en hulle sien om na die
fisiese wêreld.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (2)
1.6.5 Dit is basiese regte waarop alle mense geregtig is eenvoudig
omdat hulle menslike wesens is.√
Dit is op die waardigheid van die mens gebaseer. √
Belangrike dokumente is die Verenigde Nasie se Universele
Verklaring van Menseregte (1948) en die Handves van Regte in
die Suid-Afrikaanse Konstitusie (1996). √
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 4 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Daar is baie kerkverbande in die Christelike godsdiens, soos
die Baptiste, Metodiste en Anglikane.
'n Kerkverband is 'n groep of kerk, gewoonlik binne die
Christelike, maar deesdae word dit op ander godsdienste ook
van toepassing. (2)
2.1.2 Godheid verwys na 'n god of godin.
'n Godheid is 'n wese wat deur mense aanbid word omdat
hy/sy as bo die menslike vlak beskou word. (2)
2.1.3 Dharma is die weg van die Hoër Waarheid in
Boeddhisme./Hindoeἵsme
Dit is die lerings en leerstellings (doktrines) van die (2)
Boeddhistiese/Hindoeἵstiese godsdiens.
2.1.4 Nagmaal is die brood wat by Christen-vereringsrituele geëet
word ter nagedagtenis aan die dood van Jesus Christus.
Dit is 'n seremonie wat op Jesus se laaste maaltyd saam sy
dissipels gebaseer is. (2)
2.1.5 'n Lering met absolute gesag in 'n godsdiens staan as 'n
dogma bekend.
'n Dogma is 'n lering wat nie betwisbaar is nie. (2)
2.1.6 'Vergelykbaarheid' verwys na die studie van ooreenkomste en
verskille tussen godsdienste. (2)
LET WEL: By 2.1.1–2.1.6 moet ander relevante antwoorde krediet kry.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 5 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2 JUDAÏSME
Die Jode het 'n verbond met God gesluit.
Die Tien Gebooie is direk deur God aan Moses onthul.
Die Jode was die eerste godsdienstige groep om 'n spesiale dag van
aanbidding waar te neem.
DIE CHRISTELIKE GODSDIENS/CHRISTENDOM
Die hart van die Christelike godsdiens is die geloof in Jesus Christus as
die Seun van God (Inkarnasie/Menswording).
Geloof in die Drie-eenheid is 'n kern-/unieke lering oor godheid in die
Christelike godsdiens.
Daar is drie persone in een God – die Vader, Seun en Heilige Gees.
ISLAM
Die fundamentele oortuiging is die Shahada – dat daar geen God is nie,
net Allah en Mohammed is Sy Profeet.
Allah het die finale waarheid aan die Profeet Mohammed onthul.
Islam erken al die boodskappers van God, vanaf Adam tot Profeet.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (12)
2.3 2.3.1 Eenheid beteken 'een(s) met' of 'in ooreenstemming'.
Die Christelike godsdiens en Hindoeïsme is 'eens/stem saam'
want beide het 'n geloof oor die hiernamaals (lewe na dood).
Uniek beteken 'enig in sy soort', iets wat slegs aan die een
godsdiens eksklusief behoort. Hierdie godsdienste het hulle
eie 'unieke oortuigings' oor die hiernamaals. (4)
2.3.2 DIE CHRISTELIKE GODSDIENS HINDOEÏSME
Die Christelike godsdiens is Hindoes glo daar is slegs
'n monoteïstiese godsdiens een uiteindelike realiteit,
wat in 'n enkele skepper God maar baie weë om dit te
glo. bereik. Dit is panteïsties (glo
aan baie gode wat oral in die
natuur voorkom).
Christene glo dat Jesus die Hulle glo in karma dat elke
Joodse profesie van 'n handeling 'n gevolg het, wat
Messias vervul het, dat hy 'n of goed of sleg is.
universele redder is.
Christene glo dat die mens Hindoeïsme word onderlê
uit liggaam en siel bestaan. deur die geloof in
Hulle glo dat wanneer die reïnkarnasie.
liggaam sterf, die siel die
liggaam verlaat en by gaan
God gaan woon.
Christene glo mense word Dharma – die geloof in 'n
gebore met 'n neiging om orde in die hele bestaan.
sondig te wees. God het Elke mens moet die
mens geword in Jesus om te beginsels volg wat vir
wys hoe om weer op die hom/haar uiteengesit is om
spoor te kom. orde in die heelal te
handhaaf.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. Die korrekte
response moet krediet kry selfs as dit nie getabuleer is nie.
‘n Maksimum van 8 punte mag toegeken word as relevante feite slegs van
een religie gegee word. (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 6 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.3 Swami Vivekananda het in 1893 die eerste Parlement van die
Wêreld se Godsdienste (PWR) in Chicago bygewoon.
Hy het 'n indruk gemaak want sy praatjies het gehelp sodat
Westerse mense Hindoeïsme beter verstaan het; hulle het
hulle houding daarteenoor verander.
Hy kry krediet vir die bring van Vedantiese denke (begrip van
die Vedas en Hindoeïsme) na Amerika.
Hy het die Ramakrishna Mission gestig, wat internasionaal met
onderwys-, mediese en welsynkwessies werk. (6)
2.3.4 Wanneer buitestanders na 'n land toe kom en oor die
inheemse mense heers, staan dit as kolonisasie bekend.
Die kolonialiseerders bring ook hulle godsdiens saam hulle en
bevorder dit onder die plaaslike mense.
Die plaaslik mense internaliseer die waardes van die
kolonialiseerders, godsdiens ingesluit. Dit is godsdienstige
kolonialiseerders. (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 7 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Dit beteken nie 'opvoeding', wat positief is, nie.
Dit beteken eintlik 'breinspoeling', indoktrinasie, met 'n
negatiewe konnotasie. (2)
3.1.2 Voorskoolse instansies word as 'gevangeniskampe' beskryf.
Dit wys hulle in 'n negatiewe lig.
Boeke en literatuur oor Uyghur kultuur.gebedsmatte, tulbande,
en die groei van ‘n baard is alles verbode.
Dit toon die anti -Uyghur /anti- Moslem standpunt van die
Chinese regering. (4)
3.1.3 Dit beteken beroepsopleiding./Indoktrinasie (2)
3.1.4 Aanmoedig/Oortuig ander om te doen wat verkeerd is. (2)
3.1.5 Die vertoon van godsdienstige identiteit (tulbande, baarde,
ens.) word verbied.
Die Uyghur-mense word fyn deur die veiligheidsmagte
dopgehou.
Kinders word van hulle families geskei en in
'heropvoedingskampe' geplaas. (4)
3.1.6. Die vertalings sal die posisie van die 'CCP' in die buiteland
bevorder.
Hierdie sal hulle handelsbeperkings teen China ophef.
Die beleidsdokument is egter ook vir China.
Die vertalings is bedoel om negatiewe mediadekking van
Uyghur-kampe teen te gaan. (4)
3.1.7 Dit buit die stereotipering, dat Moslems terroriste is, uit.
Dit veralgemeen dat alle Uyghur-mense militant is.
As mense eers 'terroriste' genoem word, verloor hulle hulle
basiese menseregte.
Die regering kan dan hulle straf regverdig. (4)
3.1.8 Die kampe word gestig om terrorisme/ekstremisme te
voorkom.
Dit sal gemoderniseer word.
Die Uyghur-mense sal beroepsvaardighede ontwikkel.
Dit is om separatistiese bewegings te voorkom, daarom die
streng beperkings op die Uyghur-kultuur.
Hulle moet die Chinese taal aanleer. (6)
3.1.9 Bron A is 'n onafhanklike bron, terwyl Bron B is pro-regering.
Daarom is A meer betroubaar, dit verskaf nuus.
Bron B is op die beleidsdokument wat regeringspropaganda is.
Bron B gebruik opruiende taal, soos 'terroris' en 'ekstremis'.
Bron A word deur Bron B ondersteun want die regering erken
indoktrinasie.
Bron B blameer die Uyghurs vir hulle penarie. Dit is soos om
die slagoffer vir die misdaad te blameer. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 8 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
3.2 Die media kies watter nuus om in te sluit en wat om uit te laat.
Dit kies ook die prominensie en klem om aan 'n spesifieke item te gee –
waar om dit in die verslag te plaas, hoeveel tyd/ruimte om daaraan te
gee, hoe om dit voor te lê.
Nog 'n belangrike invloed is die kies van die visuele beelde wat die
nuusitems vergesel.
Die kommentaar wat die nuus vergesel word deur die mediahuis
saamgestel.
Die advertensies wat in die media geplaas word, vorm ook publieke
opinie.
Die media het 'n groot invloed op die keuse van die mense met wie
onderhoude gevoer word of aangehaal word. Daar moet kennis geneem
word van wie se stem of mening aandag kry.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (6)
3.3 JA
Baie godsdienste het haar eie publikasies, radio en televisiestasies.
Dit word vir propoganda gebruik.
Die SABC saai insiggewende godsdienstige programme uit wat verskeie
godsdienste regverdige en billike blootstellingstyd gee.
Daar is 'n diepsinninge en vermaaklike godsdienstige aspek in baie films,
musiekkonserte en gospelmusiek.
Vir 'n persoon wat geïnteresseerd is, is daar heelwat mediaplekke
('venues') waar jy meer oor godsdiens(te) kan uitvind.
Vir diegene wat siek of huisgebonde is, of diegene wat enige rede het
waarom hulle nie dienste kan bywoon nie, is daar gereelde godsdienstige
dienste oor die media, sodat hulle ingesluit kan voel.
NEE
Met betrekking tot die daaglikse nuus, is daar min dekking van
godsdienstige sake.
Wanneer daar godsdienstige dekking in die daaglikse nuus is, neig dit om
sensasioneel en negatief te wees.
Die gemiddelde joernalis/verslaggewer is gewoonlik nie goed opgelei om
oor godsdienstige kwessies verslag te doen nie, en daarom is
verslagdoening redelik oppervlakkig.
Vir die persoon wat in godsdiens belangstel, kan jy nie op die gemiddelde
mediadekking staatmaak om 'n akkurate prentjie te kry nie. Jy sal verder
moet gaan soek vir betroubare inligting.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (8)
‘n Gemengde respons van Ja en Nee mag aanvaar word indien die vraag [50]
so beantwoord word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 9 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Godsdienstige verdraagsaamheid beteken die aanvaar en
respekteer van ander godsdienste wat van jou eie verskil.
Op politieke vlak beteken dit dat alle godsdienste dieselfde
behandeling moet kry.
Dit beteken dat mense toegelaat moet word om 'n geloofstelsel
te kies en te aanbid volgens die godsdiens(te) gekies. (4)
4.1.2 Die Westerse idee van godsdienstige verdraagsaamheid is op
Westerse oortuigings en kulture gebaseer wat die individu se
regte bo dié van die gemeenskap stel.
Westerse godsdienstige verdraagsaamheid gee die individuele
vryheid om jou eie godsdiens te kies.
'n Persoon word ook toegelaat om jou godsdiens te verander.
Oosterse godsdienstige verdraagsaamheid beteken dat jy meet
as een godsdiens terselfdertyd kan beoefen.
Jy kan die oortuigings en praktyke van 'n verskeidenheid
godsdienste integreer, bv. 'n persoon het dalk Boeddhistiese
oortuigings, maar beoefen Taoïstiese rituele.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (6)
4.2 4.2.1 Die geregshof is ingestel 'om Katolieke oortuigings en praktyke
suiwer te hou'.
Dit was in die vroeë dae van die Protestante beweging
(Hervorming) toe Katolisisme alternatiewe interpretasies as
dwaalleer/kettery beskou het.
Daar was in daardie tyd 'n aantal 'bekeerlinge' na Katolisisme uit
Judaïsme en Islam.
Die Katolieke Kerk was bekommerd of die bekerings werklik of
nie was ('… totaal bekeer was') nie.
Die Jode en Moslems kon 'steeds hulle vorige godsdienste in die
geheim beoefen het'.
Indien wel, kon hulle deur die Spaanse Inkwisisie verhoor word. (6)
4.2.2 NEE
Moslems en Jode is die opsie gegee om te bekeer of om Spanje
te verlaat. Hulle kon nie 'vrye wil' beoefen om hulle godsdiens te
kies nie.
Niemand sou vrywilliglik na 'n nuwe godsdiens bekeer en steeds
hulle ou godsdiens in die geheim beoefen nie.
Dit kon slegs gedoen word as daar vrees vir viktimisasie was.
As slegs bekeerlinge onderwerp is aan 'beslegting deur vuur',
was dit veiliger om Jode of Moslems te bly. (6)
4.2.3 Apartheid is deur 'n korrupte interpretasie van die Bybel deur die
NGK geregverdig, wat blykbaar aparte ontwikkeling van elke
rassegroep geregverdig het.
Die kastestelsel in Hindoeïsme word gebruik om mense in kaste
in te deel, waar hulle nie gelyk behandel word nie.
In party Moslem-gemeenskappe mag meisies nie onderrig
ontvang nie, terwyl daar niks in die geskrifte is om dit te
ondersteun nie.
Die Kruistogte teen die Moslems, is as 'n heilige oorloë
geregverdig.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 10 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3 Godsdiensvryheid is 'n mensereg.
Dit is in die Handves van Regte van die SA Konstitusie vasgelê.
As gevolg hiervan word alle godsdienste ewe veel gerespekteer.
Geen godsdiens word bo enige ander bevoordeel nie – almal word gelyk
behandel.
Die Staat het die reg om in te gryp as een godsdiens die regte van 'n
ander een skend.
Mense is vry om hulle godsdiens te kies en te verander, en om te aanbid
en dit te beoefen.
Saam met hierdie reg kom die verantwoordelikheid om die
godsdiensregte van ander te respekteer.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (8)
4.4 4.4.1 'Geseënd is die vredemakers' (Die Christelike godsdiens)
'Ek gee jou vrede' (Die Christelike godsdiens)
Die Agtvoudige Weg van Boeddhisme moedig 'Ware pogings,
ware opmerksaamheid, ware konsentrasie' aan – meditasie
Hierdie lering bevorder die waarde van vrede, beide in jouself
(opmerksaamheid, meditasie), en uitwaarts, dra dit oor en
versprei onder mekaar. Christene word aangemoedig om
vredemakers te wees.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (4)
4.4.2 Elke mens word na die beeld van God geskep (Judaïsme, die
Christelike godsdiens, Islam)
Elke persoon is uniek (Judaïsme, die Christelike godsdiens,
Islam)
Die Abrahamitiese godsdienste leer ons dat alle mense
waardig en van onskatbare waarde is volgens hierdie lerings.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (4)
4.4.3 Almal word gelyk deur Allah geskep. Daarom is ons deel van
dieselfde familie, maak nie saak wat ons glo nie. (Islam)
Jy moet jou naaste soos jouself liefhê. (Die Christelike
godsdiens)
Ubuntu (ATR)
Islam leer ons van die broederskap van die mensdom, dus
gelykheid.
Die Christelike godsdiens en Ubuntu in ATR beklemtoon die
opbou van die gemeenskap deur respek en gelykheid.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 11 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 Alle skole is oop en leerders van alle rasse, gelowe en godsdienste is
welkom.
Daar mag teen geen kind gediskrimineer word op grond van
godsdienstige oortuiging nie.
Dit word deur 'toegang tot onderwys' in ons Konstitusie gewaarborg.
Skole sluit Religiestudies by die kurrikulum in. Dit leer ons respek en
verdraagsaamheid vir verskillende godsdienste.
Beide onderwysers en leerders word toegelaat om godsdienstige
vakansiedae te onderhou.
Skole mag nie tydens skoolure enige godsdiens bevorder nie.
Kreatiewe Kuns is by die kurrikulum ingesluit wat ons oor verskillende
godsdienste en kulture leer.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (8)
5.2 JA
Aangesien daar geen staatsgodsdiens is nie, geniet alle godsdienste ewe
veel ondersteuning vanaf die regering.
Dit bevorder wedersydse respek en positiewe verhoudinge tussen
godsdienste.
Godsdiensvryheid is in die Konstitusie van Suid-Afrika vasgelê.
Alle godsdienste word gerespekteer en gelyk behandel volgens die
Konstitusie.
By staatsgeleenthede, soos die inhuldiging van die staatspresident of die
viering van openbare vakansiedae, bv. Erfenisdag, waar leiers van
verskillende godsdienste genooi word om deel te neem.
Verskeie kerke en godsdienste kom saam om te bid en saam te werk om
algemene probleme aan te pak.
In Suid-Afrika is daar organisasies wat intergeloofsdialoog bevorder, soos
die Godsdienstige Leiersforum.
Tydens die COVID-19-pandemie het verskeie kerke en godsdienste
saamgewerk om die armes te help en om die verspreiding van die siekte
te voorkom.
NEE
Alhoewel intergodsdienstige verhoudinge nie sleg is nie, moet dit steeds
aktief bevorder word.
Ten spyte van inisiatiewe hier en daar, hou hele godsdienste hulleself
meesal eenkant.
Daar is steeds te veel eksklusivisme en skeptisisme.
Indien intergodsdienstige verhoudinge as goed beskryf wil word, moet
daar is nader, warmer en meer verwelkomende atmosfeer tussen hulle
wees.
Daar is nog baie om oor mekaar se godsdienste te leer.
Ons moet bid en met mekaar omgaan en hulpbronne ens. met mekaar
deel.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
‘n Gemengde respons van Ja en Nee mag aanvaar word indien die vraag (8)
so beantwoord word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V1 12 DBE/2021
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 In 'n sekulêre land is godsdiens en die regering apart van mekaar.
Godsdiens beïnvloed nie hoe 'n land bestuur word nie.
daar is geen staatsgodsdiens nie.
Lidmaatskap van 'n godsdiens is 'n persoonlike, private, individuele saak.
Ons kan egter sê dat SA 'baie godsdienstig' is omdat , volgens statistiek,
die meeste burgers beweer dat hulle aan 'n godsdiens behoort.
Suid-Afrika het gemeenskappe wat aan al die hoofstroom- godsdienstige
groepe behoort, asook ander.
Dus, alhoewel die land sekulêr is, is daar vele plekke van aanbidding vir
alle godsdienste.
Alle godsdienstige waarnemings word gerespekteer deur die samelewing
en regering.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (10)
5.4 5.4.1 Getuie tot die woord binne 'n intergeloofsomgewing.
Konstruktiewe onderhandelinge met Moslems vir vrede.
Bestuur programme wat op vroue, jongmense, onderwys
gemik is vir vrede en versoening. (6)
5.4.2 Dit bring godsdienstig gemeenskappe, die samelewing, private
sektor en regerings saam.
Gee opdrag vir vergadering van godsdienstige leiers wat die
IFAPA-besluite neem.
Stig en registreer nasionale takke. (6)
5.4.3 Onderhou die beginsels van verteenwoordiging, subsidiëring
en solidariteit.
Ondersteun plaaslik geleide multigodsdienstige strukture binne
RfP-netwerke op die kontinent.
Betoon eer vir die verskillende maniere waarop godsdienstige
gemeenskappe in Afrika georganiseer word.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (6)
5.5 Om ander mense te behandel soos wat ons self behandel wil word.
Om ons daarvan te weerhou om pyn in beide die openbare en private
lewe te veroorsaak.
Beroep op alle vroue en mans om barmhartigheid weer tot die middelpunt
van moraliteit en godsdiens te herstel.
Om barmhartigheid 'n duidelike, helder en dinamiese krag in ons
gepolariseerde wêreld te maak.
LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry. (6)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Eng)
_hlayiso.com_--7532f532-2cc5-4db4-9d62-24406be0e102/v1-c17ddb90e7382f6908a3/card.webp)
Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Afr)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (English)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
_hlayiso.com_--5873b603-61df-4dbb-8982-56b1d9fb7428/v1-ef32fba796bba6c1b5b7/card.webp)
Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper