Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
RELIGIESTUDIES V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 
_hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)




View all





Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 561.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
Questions in this paper
- Question 1.1The Variety of Religions10 marks
- Question 1.2The Variety of Religions10 marks
- Question 1.3The Variety of Religions10 marks
- Question 1.4The Variety of Religions10 marks
- Question 1.5The Variety of Religions6 marks
- Question 1.6The Variety of Religions4 marks
Show all 18 questions
- Question 2.1Common Features of Religion12 marks
- Question 2.2The Variety of Religions14 marks
- Question 2.3The Variety of Religions16 marks
- Question 2.4The Variety of Religions8 marks
- Question 3.1Topical Issues in Society30 marks
- Question 3.2Topical Issues in Society20 marks
- Question 4.1Research Into and Across Religions38 marks
- Question 4.2Common Features of Religion12 marks
- Question 5.1The Variety of Religions8 marks
- Question 5.2The Variety of Religions4 marks
- Question 5.3The Variety of Religions30 marks
- Question 5.4The Variety of Religions8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B.
2. AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. Die lengte van jou antwoord moet ooreenstem met die punte wat aan elke
vraag toegeken is.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) RELIGIESTUDIES V1 3
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 Nirvana word na as ... verwys.
A oortuigings wat mense verwag word om te aanvaar sonder
twyfel
B ʼn toestand van perfekte geluk
C ʼn morele beginsels
D ʼn stel oortuigings of beginsels (1)
1.1.2 Dogma in ʼn godsdienstige konteks is ʼn ...
A leuen of ʼn opgemaakte storie.
B lering met absolute outoriteit.
C heilige teks.
D bespreking van geestelike waarhede deur middel van ʼn
storie. (1)
1.1.3 Die stigter van die Baha’i-geloof is …
A Siddhartha Gautama.
B Baha’u’llah.
C Dalai Lama.
D Boeddha. (1)
1.1.4 Die Tao word as … beskryf.
A die aarde
B die pad van die heelal
C die siklus van lewe
D etiese beginsels (1)
1.1.5 Watter EEN van die volgende is ʼn verduideliking van monoteïsme?
A ʼn Doktrine wat twee onafhanklike beginsels erken.
B Die geloof dat God alles is en alles God is.
C Die geloof in, of aanbidding van een god.
D Geloof in, of aanbidding van die bestaan van baie gode. (1)
1.1.6 Die Vedas word beskou as ʼn heilige teks in ...
A Baha'i-geloof.
B Boeddhisme.
C Hindoeïsme.
D Judaïsme. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
1.1.7 Die Baha’i-geloof het in … ontstaan.
A Irak
B Iran
C China
D Saoedi-Arabië (1)
1.1.8 Die Hadith is ...
A ʼn versameling van leringe van die Profeet Mohammed.
B verpligte leringe in die Koran.
C boeke met mites.
D rekords van Islamitiese geskiedenis. (1)
1.1.9 Afrika religie word as ... gedefinieer.
A ʼn trans.
B inheems.
C die Terevada.
D die nagmaal. (1)
1.1.10 Een van die hoofsakramente in die Katolieke kerk is …
A die Nagmaal.
B Judaïsme.
C Bodhisattva.
D Baha’u’llah. (1)
1.2 Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e) in te vul. Skryf
slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.2) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
1.2.1 Die hergeboorte van ʼn siel of gees in ʼn nuwe liggaam word ...
genoem. (2)
1.2.2 ʼn Geestelike dissipline wat met die beheer van asemhaling,
eenvoudige meditasie en spesifieke liggaamshoudings gepaard
gaan, is ... (2)
1.2.3 Die woord ‘katoliek’ beteken ... (2)
1.2.4 In Taoïsme bestaan alles in die skepping uit twee kragte, genaamd
die jin en ... (2)
1.2.5 ... is ʼn nie-sendeling godsdiens. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) RELIGIESTUDIES V1 5
1.3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die
woord ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in jou
ANTWOORDEBOEK neer. Gee ʼn rede indien jou keuse ONWAAR is.
1.3.1 Voorvaders word in Hindoeïsme vereer. (2)
1.3.2 Konserwatief is die vashou aan tradisionele, konvensionele
waardes teen verandering. (2)
1.3.3 Die woord ‘kosjer’ verwys na die woorde van die Boeddha. (2)
1.3.4 Hindoeïsme het nie ʼn kaste-stelsel nie, maar Islam het. (2)
1.3.5 Dharma is meestal algemeen in Islam en Judaïsme as ʼn manier
van aanbidding en gebed. (2)
1.4 Kies ʼn item uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A–E) langs die vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.4.6 F.
KOLOM A KOLOM B
1.4.1 Geloof in baie gode A Tripitaka
1.4.2 Die pad van die heelal B Voorvaders word vereer
1.4.3 Die drievoudige kanon in C Kruistogte
Boeddhisme
1.4.4 Afrika Tradisionele Godsdiens D Politeïsme
1.4.5 ʼn Reeks Christelike oorloë teen E Taoïsme
hoofsaaklik Moslem gebiede
(5 x 2) (10)
1.5 Definieer die volgende konsepte in die konteks van godsdiens:
1.5.1 Vergelykbaarheid (2)
1.5.2 Eendersheid (2)
1.5.3 Identiteit (2)
1.6 Onderskei tussen karma en ubuntu. (4)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
AFDELING B
VRAAG 2
Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.
2.1 In die konteks van die godsdiens, verduidelik die volgende konsepte:
2.1.1 Geloof (4)
2.1.2 Mite (4)
2.1.3 Allegorie (4)
2.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die geloof in voorvaders is ʼn aanduiding dat die siel onsterflik is en dat
daar lewe is na die dood. Lewe na die dood sluit nie beloning of straf in
nie, want dit, word geglo, vind plaas in die hier en nou terwyl mense leef.
[Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 27]
2.2.1 Onderskei tussen beloning en straf in Afrika Tradisionele
Godsdiens. (8)
2.2.2 Beskryf DRIE faktore wat die godsdienstige identiteit van mense
vorm. (6)
2.3 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Hoe word hierdie konsep in ʼn godsdienstige konteks gebruik? Kom ons
begin deur te kyk hoe hierdie term op ʼn klein groep toegepas kan word.
Ons kan gebruik maak van ʼn voorbeeld van ʼn groep beraders wat kinders
wat mishandel is, wil help. Hierdie groep kan die unieke besluit neem om
versoening tussen die misbruiker en die oorlewende te probeer
bewerkstellig in ʼn poging om maatskaplike harmonie te herstel. Dit kan die
groep op ʼn unieke wyse anders maak as ander groepe wat op dieselfde
gebied werk, wat slegs fokus op die oorlewendes van misbruik.
[Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 5]
Noem enige TWEE unieke kenmerke van elk van die volgende
godsdienste:
2.3.1 Afrika Tradisionele Godsdiens (4)
2.3.2 Judaïsme (4)
2.3.3 Islam (4)
2.3.4 Christendom (4)
2.4 Skryf neer enige VIER algemene kenmerke wat tussen Hindoeïsme en
Boeddhisme bestaan. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) RELIGIESTUDIES V1 7
VRAAG 3
3.1 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Belangrike menseregtekwessies sluit in geloofwaardige verslae van
onwettige of arbitrêre moorde, insluitend van Palestyne in Israel en die
besette gebied, beperkings van Palestyne wat in Jerusalem woon,
insluitend privaatheid, die familie en huis, aansienlike inmenging, met
vryheid van vreedsame vergadering en assosiasie, vryheid, geweld of
dreigemente van geweld teen Palestyne, rasse en arbeidsregte.
[Aangepas uit Bureau of Democracy, Human rights and Labour, 2023]
3.1.1 Verduidelik kortliks die konsep godsdiensvryheid. (4)
3.1.2 Definieer die konsep godsdienstige verdraagsaamheid. (6)
3.1.3 Dink jy godsdiensvryheid is voor 1994 in Suid-Afrika beskerm?
Gee redes vir jou antwoord. (10)
3.1.4 Noem die menseregte-skendings wat in Palestina plaasgevind
het. (10)
3.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
In September 2012, is ʼn berugte amateuragtige 13-minute kortfilm wat
‘Innocence of Muslims’ genoem is, wat die profeet Muhammad se eer
aangetas het, op YouTube gepos. Dit het betogings by die VS-
ambassades in Egipte en Libië aan die gang gesit en kan met ʼn
vuurpylaanval wat vier mense gedood het, insluitend ʼn Amerikaanse
ambassadeur, verbind word.
[Bron: Shuters Topklas Religiestudies Graad 12, bladsy 86]
3.2.1 Bespreek EEN voorbeeld van hoe die gebruik van sosiale media
tot intergodsdienstige konflik kan lei. (6)
3.2.2 Noem VIER strategieë wat gebruik kan word om die misbruik van
sosiale media te verhoed. (8)
3.2.3 Noem DRIE strategieë wat die media gebruik om ons opinies te
beïnvloed. (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 RELIGIESTUDIES V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 4
4.1 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Die Afrika-unie (AU) is ʼn organisasie wat uit 53 lidlande bestaan. Gestig in
2002 in Suid-Afrika, was die doel om te help om in Afrika demokrasie,
menseregte en ʼn volhoubare ekonomie te verseker, deur veral ʼn einde aan
intra-Afrika konflik te bring, asook die daarstelling van ʼn effektiewe
gemeenskaplike mark.
[Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 66]
4.1.1 Noem enige land in Afrika waar daar moontlik gewelddadige
godsdienstige konflik is. (2)
4.1.2 Verduidelik die redes waarom die Afrika-unie gevorm is. (10)
4.1.3 Wat is die redes vir die konflik in VRAAG 4.1.1? (8)
4.1.4 Analiseer krities die rol van godsdiens in die konflik. (8)
4.1.5 Wat kan godsdienstige-organisasies doen om politieke vrede
teweeg te bring? (10)
4.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Godsdienstige identiteit behels die self-identifikasie en self-verklaring van
diegene wat in ʼn bepaalde religie glo en die doktrines daarvan volg.
[Bron: Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 4]
Verduidelik die terme hieronder in die konteks van godsdiens.
4.2.1 Ideologie (4)
4.2.2 Doktrine/Leerstellings (4)
4.2.3 Gelykenis (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) RELIGIESTUDIES V1 9
VRAAG 5
Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Namate jy die dinamika van intergodsdienstige verhoudings bestudeer, onthou
hoe konsepte soos eksklusivisme, inklusivisme, pluralisme en sinkretisme kan
help om die aard en omvang van hierdie verhoudinge te definieer.
[Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 41]
5.1 Verduidelik die volgende konsepte in die konteks van religie.
5.1.1 Sinkretisme (2)
5.1.2 Pluralisme (2)
5.1.3 Inklusivisme (2)
5.1.4 Eksklusivisme (2)
5.2 Onderskei tussen interreligieuse en intra-religieuse konflik. (4)
5.3 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Afrika-geïnisieerde Christen kerke het ontwikkel op die kontinent om ʼn
groter Afrika identiteit te reflekteer. Meer onlangs, was daar ʼn groei in
die aantal Pinkster-kerke in Afrika, waarvan baie met Amerikaanse kerke
ʼn verbintenisse het.
[Aangepas uit Shuters Top Klas Religiestudies Graad 12, bladsy 44]
5.3.1 Bespreek die ontwikkeling van Afrika-geïnisieerde kerke in Suid-
Afrika. (10)
5.3.2 Verduidelik die algemene oortuigings wat deur die Abrahamitiese
godsdienste gedeel word. (10)
5.3.3 Bespreek die konsep lering in die konteks van religie. (10)
5.4 Jy is na ʼn multi-geloof skoolgebaseerde forum in jou gemeenskap
genooi.
Bespreek die rol van intergeloof samewerking ten opsigte van die
volgende:
5.4.1 HIV en Vigs (4)
5.4.2 Teen-geslagsgebaseerde-geweld (4)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
_hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)
Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)

Question paper