Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
RELIGIESTUDIES V2
NOVEMBER 2015
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2015 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 4
- File size
- 252.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 4
This exam
NSC November Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1The Variety of Religions30 marks
- Question 1.2The Variety of Religions10 marks
- Question 1.3The Variety of Religions10 marks
- Question 2.1Common Features of Religion20 marks
- Question 2.2Research Into and Across Religions30 marks
- Question 3.1Topical Issues in Society10 marks
Show all 15 questions
- Question 3.2Topical Issues in Society10 marks
- Question 3.3Topical Issues in Society10 marks
- Question 3.4Topical Issues in Society20 marks
- Question 4.1Common Features of Religion20 marks
- Question 4.2Common Features of Religion14 marks
- Question 4.3Common Features of Religion16 marks
- Question 5.1Common Features of Religion10 marks
- Question 5.2Common Features of Religion20 marks
- Question 5.3Research Into and Across Religions20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 2 DBE/November 2015
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord enige DRIE vrae.
3. Lees AL die vrae aandagtig deur.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 3 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 1
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Elke godsdiens het enkele oortuigings wat nie onderhandelbaar is nie, waarin al die
volgelinge van die godsdiens glo. Daar is egter in die meeste godsdienste vertolkings
van oortuigings wat van een denkskool tot die volgende kan verskil. Soms is hierdie
verskille groot, en het selfs tot godsdiensoorloë gelei, en soms is hulle klein.
[Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bladsy 8]
1.1 Kies enige EEN godsdiens en bespreek die onderafdelings daarvan onder die
volgende opskrifte:
1.1.1 Godsdienstige leringe (16)
1.1.2 Bestuur/Beheer van godsdienstige strukture (14)
1.2 Wat, dink jy, sal in die toekoms met die interne verskille wat tussen die
verskillende godsdienste bestaan, gebeur? (10)
1.3 Hoe beïnvloed 'hedendaagse inspirasie' die interne verskille wat binne
godsdienste bestaan? (10)
[50]
VRAAG 2
2.1 Kies enige EEN godsdiens en bespreek die sentrale leringe daarvan onder
die volgende opskrifte:
2.1.1 Die aard van godheid (10)
2.1.2 Die oorsprong en rol van die bose (10)
2.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Darwin se evolusieleer het 'n alternatiewe verduideliking vir die oorsprong van
die mens gegee. Alhoewel evolusie nie godsdienstige idees oor skepping
direk teenspreek nie, is dit duidelik dat dit geen verklaring as deel van 'n
goddelike plan aanbied nie.
[Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bladsy 163]
2.2.1 Verduidelik die evolusieleer. (10)
2.2.2 Bespreek die reaksie van enige EEN godsdiens op Darwin
se teorie. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Religiestudies/V2 4 DBE/November 2015
NSS
VRAAG 3
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Elke godsdiens is besorg oor die beskerming van die natuurlike omgewing. Dit is
omdat die meeste godsdienste die natuur as deel van die goddelike skepping beskou.
3.1 Noem VYF moontlike oorsake van omgewingsvernietiging. (10)
3.2 Ontleed die impak van omgewingsvernietiging op die samelewing. (10)
3.3 Noem VYF praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan toepas
om die omgewing te beskerm. (10)
3.4 Met verwysing na die leringe van enige EEN godsdiens, bespreek die
oplossing(s) wat dit bied om die omgewing te beskerm. (20)
[50]
VRAAG 4
Beantwoord die volgende vrae met verwysing na enige EEN godsdiens.
4.1 Verduidelik die oorsprong en ontwikkeling van die normatiewe bron(ne). (20)
4.2 Bespreek die spesifieke hermeneutiese beginsels wat op die vertolking van
heilige teks van toepassing is. (14)
4.3 Verduidelik die verband tussen goddelike inspirasie en normatiewe bronne. (16)
[50]
VRAAG 5
Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Sekularisme is 'n wêreldbeskouing wat nie met enige godsdienstige dogma saamstem
nie. Veral in die Weste is daar 'n toenemende aantal mense wat sekulêre lewens leef.
5.1 Gee moontlike redes vir die toenemende gewildheid van sekulêre
wêreldbeskouings. (10)
5.2 Noem enige TWEE sekulêre wêreldbeskouings en verduidelik die
ooreenkomste en verskille wat tussen hulle bestaan. (20)
5.3 Die Oerknalteorie is 'n wetenskaplike verklaring vir hoe die heelal ontstaan
het. Natuurlik het godsdienste ook hulle eie verklarings.
Na aanleiding van die stelling hierbo, bespreek die verskillende reaksies van
enige TWEE godsdienste op die Oerknalteorie. (20)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2015 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2015 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Question paper