Skip to content

Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP

Question paperTechnical SciencesGrade 10201817 pages

Grade 10 Technical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape November 2018

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2018 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye insluitend 2 inligtingsblaaie.
2 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Skryf jou VOLLE NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die ANTWOORDEBOEK. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. TWEE DATABLAAIE is vir jou gebruik aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 3 VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 1.12 E. 1.1 Watter EEN van die volgende is ʼn VEKTOR hoeveelheid? A Tyd B Spoed C Afstand D Kragmoment (2) 1.2 ʼn Blok hang aan ʼn tou wat aan ʼn dak vasgeheg is. Die krag wat die tou op die blok uitoefen, word ... genoem. A gewig B normaal C wrywing D spanning (2) 1.3 ʼn Enkele onbuigbare lengte materiaal wat horisontaal ondersteun word om vertikale vragte te dra, word ʼn ... genoem. A balk B steunpunt C eenvoudige masjien D meganiese voordeel (2) 1.4 Die SI-eenheid van krag is ... A Newton. B Joule. C Ampère. D Volt. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) 1.5 Die diagram hieronder toon ʼn krammietjie (“staple”)-verwyderaar. KRAG KRAG Watter KLAS hefboom verteenwoordig die krammetjie-verwyderaar? A Eerste klas B Tweede klas C Derde klas D Vierde klas (2) 1.6 Watter hoeveelheid verteenwoordig die tempo waarteen snelheid verander? A Spoed B Versnelling C Verplasing D Resultante vektor (2) 1.7 Die diagram hieronder toon ʼn vektordiagram van kragte wat op ʼn liggaam in die horisontale rigting uitgeoefen word. F1 F2 F3 F4 Watter EEN van die kragte verteenwoordig die RESULTANT? A F1 B F2 C F3 D F4 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 5 1.8 ʼn Plastiese liniaal word POSITIEF gelaai deur ʼn lap te gebruik. Watter deeltjies word tydens die ladingsproses oorgedra? A Slegs protone B Slegs neutrone C Slegs elektrone D Beide elektrone en protone (2) 1.9 Watter EEN van die volgende instrumente word gebruik om die elektriese stroom in ʼn stroombaan te meet? A Rheostaat B Voltmeter C Ammeter D Resistor (2) 1.10 In die stroombaan hieronder is al die resistors identies. R2 R3 R1 Watter EEN van die volgende stellings is NIE WAAR NIE? R1 A Die parallele kombinasie van resistors is in serie met R3. B Die weerstand van die parallele kombinasie is groter as die weerstand van R3. C Resistors R1 en R2 is in parallel geskakel. D Die potensiaalverskil oor R1 en oor R2 is dieselfde. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 2 2.1 ʼn Meisie loop vanaf haar huis by punt A na haar skool wat by punt C is. Die meisie volg die pad ABC wat 2,9 km lank is. Sy dra haar skoolsak wat ‘n massa van 2 230 g het. Punt C is 2 km REGS van punt A. B A C 2.1 Verduidelik die verskil tussen ʼn skalaar en ʼn vektor hoeveelheid. (4) 2.2 2.2.1 Skakel 2 230 g om na kg. (2) 2.2.2 Skakel 2,9 km om na SI-eenhede. (2) 2.2.3 Skryf 2 230 neer in wetenskaplike notasie. (2) 2.3 Definieer verplasing. (2) 2.4 Skryf neer die: 2.4.1 Afstand wat die meisie loop (1) 2.4.2 Grootte en rigting van die meisie se verplasing (2) 2.5 Die meisie neem 1 800 sekondes om van A na C langs pad ABC te beweeg. Bereken die meisie se gemiddelde snelheid vir die beweging. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 7 2.6 Die meisie stap van haar skool terug na haar huis. Teken ʼn vektordiagram om die meisie se verplasing te toon soos sy beweeg na en van die skool. Dui die groottes en rigtings van die vektore. Skryf neer die grootte van die resultante verplasing. (3) 2.7 Die volgende strokie word verkry van die analise van die beweging van ʼn trollie deur van ʼn tydtikker gebruik te maak. 4 cm 4 cm 4 cm 4 cm 4 cm A B C D E F 2.7.1 VERSNEL die trollie? Skryf Ja of Nee. Verduidelik jou antwoord. (3) Die frekwensie van die tydtikker is 50 Hz. Bereken die: 2.7.2 Tyd verloop van A na F (4) 2.7.3 Snelheid van die trollie (in m.s-1) (4) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 3 ʼn 2 kg-blok word horisontaal deur ʼn leerder oor ʼn growwe tafelblad getrek. Die leerder oefen ʼn krag van 50 N op die blok uit. N W E S 50 N 3.1 Definieer die term resultante krag. (2) 3.2 Die vryeliggaamdiagram wat al die kragte wat op die blok uitgeoefen word toon, word hieronder gegee. F1 F4 F2 F3 Benoem die volgende kragte: 3.2.1 F1 (1) 3.2.2 F2 (1) 3.2.3 F3 (1) 3.2.4 F4 (1) 3.3 Skryf die NAAM van ʼn nie-kontakkrag wat op die blok inwerk neer. (1) 3.4 Bereken die grootte van die gewig van die blok. (3) 3.5 Bereken die resultante krag wat op die blok inwerk indien die grootte van F4 gelyk aan 15 N is. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 9 3.6 Om die blok in ewewig te hou, word krag F op die blok toegepas. 3.6.1 Wat is die grootte van die resultante krag indien die blok in ewewig is? (1) Skryf neer die: 3.6.2 NAAM van krag F (1) 3.6.3 Grootte en rigting van krag F (2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4 4.1 Skryf neer die TERM vir ELK van die volgende definisies: 4.1.1 Draai-effek van ʼn krag om ʼn punt (1) 4.1.2 ʼn Balk waar een kant vasgeheg is en die ander kant vry is om te beweeg (1) 4.1.3 Verhouding van die vrag tot die las (1) 4.2 In die diagram hieronder is die balk aan ʼn twee-punt vrag onderhewig. 3 000 N 4 000 N 2m 2m 6m A B Bereken: 4.2.1 Die som van die kloksgewys momente by A (4) 4.2.2 RA, die reaksie by A (in SI-eenhede) (6) 4.3 Teken ʼn netjiese skets met byskrifte van ʼn KLAS TWEE hefboom en toon die draaipunt, krag en die las. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11 4.4 ʼn Skrynwerker gebruik ʼn hamer om ʼn spyker vanaf ʼn houtbalk te verwyder. ʼn Krag van 400 N moet toegepas word om die spyker te verwyder. Die skrynwerker oefen ʼn krag van 50 N op die hamer uit om die spyker te verwyder. 50 N 4.4.1 Klassifiseer die hamer as KLAS 1, KLAS 2 of KLAS 3 hefboom. Verduidelik. (2) 4.4.2 Bereken die lengte van die vragarm indien die lasarm 20 cm is. (4) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 5 Die diagram hieronder toon ʼn gimnas met massa 60 kg op ʼn trampolien wat 3 m bokant die grond is. Die gimnas spring opwaarts en bereik ʼn spoed van 4 m.s-1 op ‘n hoogte van h meter bokant die grond. (Ignoreer lugweerstand in ALLE berekeninge.) P 4 m.s-1 h Q 3m 5.1 Definieer die volgende terme: 5.1.1 Gravitasie potensiële energie (2) 5.1.2 Meganiese energie (2) 5.2 Bereken die: 5.2.1 Kinetiese energie van die gimnas by punt P (3) 5.2.2 Gravitasie potensiële energie by punt Q (3) 5.3 By punt P is die gravitasie potensiële energie van die gimnas gelyk aan 2 469,6 J. Bereken die hoogte h. (3) 5.4 Die kinetiese energie van die gimnas wanneer sy vanaf punt Q spring, is gelyk aan 705,6 J. Bereken die spoed waarteen sy die trampolien verlaat. (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 13 VRAAG 6 ʼn Neutrale metaalsfeer P word gelaai. Die gelaaide sfeer word dan op ʼn geïnsuleerde staander geplaas, soon hieronder getoon. Sfeer P + 6 x 10 -6 C 6.1 Is elektrone BYGEVOEG TOT of VERWYDER VAN die sfeer toe dit gelaai is? (1) 6.2 Bereken die aantal elektrone wat BYGEVOEG of VERWYDER is. (3) 6.3 Gee ʼn rede waarom die gelaaide sfeer op ‘n geïnsuleerde sfeer geplaas moet word. (2) 6.4 Nog ʼn sfeer R, wat identies is aan sfeer P is, word in kontak met sfeer P gebring. Sfeer R is NEUTRAAL. Die sfere word van mekaar geskei nadat hulle in aanraking met mekaar was, soos in die diagram getoon. SFERE RAAK SFERE GESKEI VAN MEKAAR + 6 X 10 -6 C P R Neutraal P R 6.4.1 Stel die wet van die behoud van lading. (2) 6.4.2 Vanaf watter sfeer na watter sfeer word elektrone oorgeplaas wanneer die sfere raak. Skryf slegs VAN P NA R of VAN R NA P. (1) 6.4.3 Bereken die lading op sfeer R na skeiding. (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 7 Beskou die TWEE elektriese stroombane hieronder. AL die resistors is identies. STROOMBAAN 1 STROOMBAAN 2 Rr12 Ω A X 12 Ω 12 Ω 12 Ω 12 Ω S Y V2 7.1 Definieer elektriese stroom in woorde. (2) 7.2 In watter stroombaan is die resistors: 7.2.1 Stroomverdelers? (1) 7.2.2 Spanningsverdelers? (1) 7.3 Vir STROOMBAAN 1, skryf neer die rigting van die KONVENSIONELE stroom. Skryf slegs X na Y of Y na X. (1) 7.4 Beskou STROOMBAAN 2. Indien die skakelaar S in STROOMBAAN 2 gesluit word, is die lesing op voltmeter V2 11 V. Wanneer die skakelaar oop is, is die lesing op V2 12 V. 7.4.1 Skryf die EMK van die sel neer. (1) 7.4.2 Bereken die effektiewe weerstand van die parallele kombinasie resistors. (3) 7.5 Teken ʼn stroombaan, met byskrifte, wat bestaan uit DRIE selle, ʼn geslote skakelaar en ʼn ammeter, albei in serie met die battery, TWEE gloeilampies in parallel en ʼn voltmeter wat oor die battery geskakel is. (5) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 15 VRAAG 8 8.1 ʼn Groep leerders ondersoek wat die uitwerking van die lengte van ʼn geleier op die weerstand van die geleier sal hê. Die leerders gebruik ʼn koperpyp waarop hulle punte A, B, C en D op sy lengte afmerk. Draad QP word verbind aan punt A en die ammeter-lesing word geneem en opgeteken. Dieselfde prosedure word herhaal vir punte B, C en D. Die stroombaan wat die leerders gebruik word hieronder getoon. Q A A B C P D 8.1.1 Definieer weerstand. (2) 8.1.2 Skryf neer die onafhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek. (1) 8.1.3 Afgesien van die lengte van ‘n geleier, skryf DRIE faktore wat die weerstand van ʼn geleier kan beïnvloed neer. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 Downloaded from hlayiso.com TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018) Die leerders bereken die waarde vir die omgekeerde van die stroom (1/stroom) en gebruik hierdie waardes om die weerstand te meet. Die leerders se uitslae word geplot op ʼn grafiek soos hieronder getoon. GRAFIEK VAN WEERSTAND TEENOOR LENGTE 15 WEERSTAND (Ω) 9 3 0 2 4 6 8 LENGTE VAN GELEIER (cm) 8.2 Gebruik die inligting vanaf die grafiek en: 8.2.1 Skryf die verwantskap tussen die weerstand en lengte van ʼn geleier neer (2) 8.2.2 Skryf die waarde van die weerstand neer indien die lengte van die geleier 3 cm is (2) 8.2.3 Gradiënt van die grafiek (3) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 17 DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 10 PAPER 1 (PHYSICS) GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 VRAESTEL 1 (FISIKA) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Acceleration due to gravity g 9,8m·s-2 Swaartekragversnelling Charge on electron qe -1,6x10-19C Lading op elektron TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES MOTION / BEWEGING ENERGY / ENERGIE speed = distance/time Ep = mgh or (U = mgh) spoed = afstand/tyd velocity = displacement/time EK = ½ mv2 or (U = ½ mv2) snelheid = verplasing/tyd acceleration = change in velocity/time versnelling = verandering in snelheid/tyd FORCE / KRAG ELEKTRICITY / ELEKTRISITEIT Fg = mg ELECTROSTATICS / ELEKTROSTATIKA Q = Q1 + Q2 Fres = F1 + F2 2 I=Q ∆t MOMENTS /MOMENTE V = W Torque/Wringkrag = F x r⊥ Q t = F x r⊥ V=IxR SIMPLE MACHINES / SERIES CIRCUIT /SERIE STROOMBAAN EENVOUDIG MASJIENE RT = R1 + R2 + R3… MA = L =e VT = V1 + V2 + V3 … I T = I1 = I2 = I 3 … E I PARALLEL CIRCUIT / PARALLELE STROOMBAAN 1 1 + 1 + 1 RP = R1 R2 R3 VT = V1 = V2 = V3 IT = I1 + I2 + I3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Technical Sciences

View all