Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
TEGNIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1)
MODEL 2016
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 gegewensbladsy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Technical Sciences Grade 10 P1 National November 2016 QP
Grade 10 Technical Sciences Paper 1 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Technical Sciences · Grade 10 · National November · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- National November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 515.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
National November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 2 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
2. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
4. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE TE GEBRUIK.
8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge
9. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE
desimale plekke af.
10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 3 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.
1.1 Die SI-eenheid vir snelheid is …
A sekondes.
B minute.
C Newton.
D meter per sekonde. (2)
1.2 Watter EEN van die volgende fisiese hoeveelhede moet altyd rigting insluit?
A Tyd
B Spoed
C Afstand
D Verplasing (2)
1.3 'n Persoon trek 'n tou, soos in die skets getoon.
Die krag in hierdie tou word … genoem.
A gewig
B spanning
C wrywing
D versnelling (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 4 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
1.4 'n Draaipunt is die …
A middelpunt van 'n hefboom.
B hoogte van 'n hefboom.
C eindpunt van 'n hefboom.
D spilpunt/hegpunt waarom die hefboom roteer. (2)
1.5 Watter EEN van die volgende pare fisiese hoeveelhede is beide vektore?
A Spoed, snelheid
B Tyd, versnelling
C Afstand, verplasing
D Versnelling, verplasing (2)
1.6 Die vrye kragtediagram hieronder toon die relatiewe groottes en rigtings
van al die kragte wat op 'n voorwerp inwerk wat horisontaal in 'n oostelike
rigting beweeg.
normaal krag
N
wrywingskrag
toegepaste krag W O
S
gewig
Volgens die vrye kragtediagram is die kinetiese energie van die
voorwerp:
A Nul
B Verhoog
C Verlaag
D Bly dieselfde (2)
1.7 'n Voorbeeld van 'n nie-kontakkrag is …
A spanning.
B wrywing.
C gewig.
D normaal krag. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 5 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
1.8 Watter tipe hefboom word in die diagram hieronder geïllustreer?
Mag
Las
Draaipunt
A Eerste klas
B Tweede klas
C Derde klas
D Vierde klas (2)
1.9 Die kringdiagram hieronder bestaan uit 'n battery en vyf resistors, R1 tot R5.
R1 R3
R2
R4 R5
Watter EEN van die volgende stellings is KORREK?
A R 1 is in parallel met R 2 gekoppel.
B R 4 is in parallel met R 5 gekoppel.
C R 1 is in parallel met R 3 gekoppel.
D R 2 is in parallel met die reeks van R 4 en R 5 gekoppel. (2)
1.10 Die resistor het 'n weerstand van 200 ohm met 'n spanningsval van 10 volt
daaroor. Die stroom deur hierdie resistor is …
A 0,5 A.
B 5 A.
C 50 mA.
D 50 A. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 6 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Thabo het 15 km dorp toe gestap terwyl hy 'n sak van 4 kg gedra het. Hy het in die
dorp 1 000 m van winkel tot winkel gestap en uiteindelik 500 m na 'n taxistaanplek
gestap om om die terugrit te onderneem.
2.1.1 Herlei 4 kg na gram. (2)
2.1.2 Herlei 1 000 meter na kilometer. (2)
2.1.3 Bereken die totale afstand wat hy gestap het (in meter) en druk die
antwoord in wetenskaplike notasievorm uit. (4)
2.2 Die hoof van Wadela Sekondêre Skool het vanaf klaskamer nommer 3 tot by
die skoolsaal gestap om die graad 10-leerders toe te spreek. Hy het presies
3,4 minute later die saal binnegegaan. (Alle berekeninge is van deur tot deur.)
Skoolsaal
3 4 5 6 7 8 9 Saal
3m 6m 3m 3m 4m 4m 8m
2.2.1 Definieer 'n skalaarhoeveelheid. (2)
2.2.2 Bepaal die totale afstand wat die hoof gedek het soos wat hy vanaf
klaskamer nommer 3 tot by die ingang van die skoolsaal gestap
het. (2)
2.2.3 Bereken die spoed van sy beweging soos wat hy vanaf klaskamer
nommer 3 tot by die skoolsaal gestap het. (4)
2.2.4 Na die saalbyeenkoms stap terug na klaskamer nommer 7 om die
graad 12-Toerismeklas te onderrig. Bereken die totale verplasing
vir sy beweging. (3)
2.2.5 Teken 'n vektordiagram om die berekening in VRAAG 2.2.4 te
illustreer. (Dui groottes en rigting(s) van vektore, waar nodig, aan.) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 7 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
2.3 Hierdie lint is deur 'n tydtikker getrek.
• • • • • • • • • • •
∆t
Die tydtikker maak 50 kolletjies per sekonde.
2.3.1 Bereken die waarde van ∆t. (3)
2.3.2 Die kolletjies is almal 1 cm uit mekaar. Watter afleiding kan ons oor
die snelheid en versnelling van hierdie beweging maak? (2)
2.3.3 Bereken die snelheid wat deur hierdie lint voorgestel word. (4)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 8 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
'n 2 kg-houer rus op 'n horisontale oppervlak.
3.1 Teken ʼn vrye kragtediagram van AL die kragte wat op die houer inwerk.
.
2 kg
(4)
3.2 'n Leerder bind 'n tou om die houer en pas 'n horisontale trekkrag van 60 N na
regs toe, soos in die diagram hieronder getoon. Die houer ondervind 'n
wrywingskrag van 35 N.
2 kg 60 N
35 N
3.2.1 Is die 60 N 'n wrywingskrag of 'n toegepaste krag en wat is die
rigting daarvan? (2)
3.2.2 Teken 'n kragtediagram van AL die kragte wat op die houer inwerk. (4)
3.2.3 Bereken die resulterende krag wat op die houer inwerk (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 9 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
4.1 Definieer die volgende terme:
4.1.1 Momente van 'n krag (2)
4.1.2 Balk (2)
4.1.3 Meganiese voordeel (2)
4.2 In die diagram hieronder word 'n balk aan 'n driepuntbelasting onderwerp.
200 N 100 N 300 N
3m 2m 1m
10 m
L R
4.2.1 Bereken die opwaartse kragte by L en R. (7)
4.2.2 Toon met berekeninge dat die opwaartse kragte aan die afwaartse
kragte gelyk is. (3)
4.3 Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n KLAS EEN-hefboom en toon die
draaipunt, las en die mag. (6)
4.4 Die diagram hieronder is 'n eenvoudige katrolstelsel. 'n Mag van 100 N word
toegepas om 'n las van 500 N op te lig.
Mag
100 N Las
500 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 10 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
Bereken die meganiese voordeel. (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 11 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
5.1 Definieer die term kinetiese energie. (2)
5.2 'n Voorwerp met 'n massa van 15 kg beweeg teen 'n spoed van 5 m.s-1.
Bereken die kinetiese energie van die voorwerp. (3)
5.3 'n Bal met 'n massa van 2 kg word 3 m bokant die grond gehou. Bereken die
gravitasie- potensiële energie van die bal relatief tot die grond. (3)
5.4 'n Vallende voorwerp met 'n massa van 0,8 kg het 'n kinetiese energie van 0,5 J
en 'n meganiese energie van 1,2 J.
Bereken die:
5.4.1 Spoed van die voorwerp op daardie stadium (3)
5.4.2 Hoogte van die voorwerp op daardie stadium (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 12 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
6.1 Twee klein metaalsfere, B en C, op geïsoleerde staanders, dra ladings van
+3 x 10-9 C en –6 x 10-9 C onderskeidelik.
+3 x 10-9 C –6 x 10-9C
B C
6.1.1 Hoe vergelyk die getal elektrone op sfeer C met die getal protone
op sfeer C? Kies jou antwoord uit een van die volgende: MINDER
AS, DIESELFDE AS of MEER AS. (1)
6.1.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 6.1.1. (1)
6.1.3 Bereken die AGETAL elektrone in oormaat op sfeer C. (3)
6.2 Die sfere word toegelaat om aan mekaar te raak, waarna hulle weer geskei
en in hul oorspronklike posisies teruggeplaas word.
B C
6.2.1 Skryf die beginsel van behoud van lading neer. (2)
6.2.2 In watter rigting beweeg die elektrone terwyl B en C in kontak met
mekaar is? Skryf slegs VAN B NA C of VAN C NA B neer. (1)
6.2.3 Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 6.2.2 (1)
6.2.4 Bereken die lading op elke sfeer nadat hul weer van mekaar
verwyder word. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 13 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
7.1 'n Battery van 24 V is deur 'n skakelaar aan drie resistors in serie gekoppel:
R1 = 20 Ω; R2 = 100 Ω; R3 = 150 Ω
Teken stroombaan genoem en dui AL die simbole en waardes aan. (6)
7.2 Definieer elektriese stroom. (2)
7.3 Bereken die stroom in die stroombaan indien 3 C binne 0,6 s verby 'n punt in
'n geleier beweeg. (3)
7.4 Definieer weerstand. (2)
7.5 Gee die simbool vir die SI-eenheid van weerstand (1)
7.6 Noem VIER faktore wat die weerstand van 'n geleier beïnvloed. (4)
[18]
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Die diagram hieronder bevat meetinstrumente wat A; B en V1 gemerk is.
12 V
VT A
4V
S1
B
100 Ω
V1
8.1.1 Benoem instrument A en instrument B. (1)
8.1.2 Hoe vergelyk die lesings op die twee instrumente wat in
VRAAG 8.1.1 benoem is? (1)
8.1.3 Benoem instrument V 1 . (1)
8.1.4 Bereken die lesing op V 1 wanneer S 1 gesluit is. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 14 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
8.2 Definieer emk. (2)
8.3 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
S1
R3 120 Ω R4 330 Ω
24V
R2 100 Ω
10 Ω I 1 198 mA I2 165 mA I 3 60 mA
8.3.1 Bereken die totale stroomsterkte van die stroombaan. (3)
8.3.2 Bereken die totale waarde van die DRIE parallelle resistors van
die stroombaan. (3)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V1 DBE/2016
KABV – Graad 10 Model
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE
GRAAD 10 VRAESTEL 1 (FISIKA)
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES
GRADE 10 PAPER 1 (PHYSICS)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES/TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Swaartekragversnelling
G 9,8m·s-2
Acceleration due to gravity
Lading op elektron
-e -1,6x10-19C
Charge on electron
TABEL 2: FORMULE/TABLE 2: FORMULAE
BEWEGING ENERGIE
spoed = afstand/tyd E p = mgh of (U = mgh)
snelheid = verplasing/tyd E K = ½ mv2 of (U = ½ mv2)
versnelling = verandering in snelheid/tyd
KRAG ELEKTRISITEIT/ELEKTROSTATIKA
F g = mg Q = Q1 + Q2
2
F res = F 1 + F 2
I = Q
MOMENTE ∆t
Wringkrag/Torque = F x r ⊥
t = F x r⊥ V = W
Q
EENVOUDIGE MASJIENE
V = IxR
MA = L =e
E I SERIESTROOMBAAN
RT = R1 + R2 + R3…
VT = V1 + V2 + V3 …
IT = I1 = I2 = I3 …
PARALLELSTROOMBAAN
1 1 1 1
RP = R 1 + R 2 +
R3
VT = V1 = V2 = V3
IT = I1 + I2 + I3
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 National November 2016 QP

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P1 National November 2016 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP
More from Grade 10 Technical Sciences

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P1 November Mock 2026 Memo (Eng)

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo (Eng)

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P1 2026 Memo (Eng)

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P2 2026 Memo (Eng)

Annual teaching plan
Gr 10 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum