You're offline
Skip to content
Memorandum

Tourism Feb March 2017 Memo Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: TourismGrade 12201713 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TOERISME FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum Onderwerpe in die Toerisme-KABV Afkortings Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale PSI toerisme Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KK Onderwerp 7 Buitelandsevaluta-verhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens CC Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 C PSI 1.1.2 D PSI 1.1.3 A PSI 1.1.4 B PSI 1.1.5 B CC 1.1.6 D KTB 1.1.7 B KTB 1.1.8 B KTB 1.1.9 A KTB 1.1.10 B BVV 1.1.11 A TB 1.1.12 C TB 1.1.13 A TB 1.1.14 B TB 1.1.15 A KTB 1.1.16 D TS 1.1.17 B TS 1.1.18 A TS 1.1.19 C VVT 1.1.20 B VVT (20 x 1) 1.2 1.2.1 kleredragreëls TS 1.2.2 WGO KTB 1.2.3 logiese volgorde KTB 1.2.4 transitovisum KTB 1.2.5 Berg Everest TB (5 x 1) 1.3 1.3.1 UNESCO KK 1.3.2 Limpopo KK 1.3.3 meteoriet KK 1.3.4 Richtersveld Kulturele Landskap KK 1.3.5 politieke gevangenis KK (5 x 1) 1.4 1.4.1 D TB 1.4.2 A TB 1.4.3 E TB 1.4.4 B TB 1.4.5 F TB (5 x 1) 1.5 1.5.1 Buckingham-paleis TB 1.5.2 aflossing van die wag TB 1.5.3 Big Ben TB 1.5.4 Londen-toring TB 1.5.5 Toringbrug TB (5 x 1) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 Australië KTB (2) 2.1.2 Die 0º (nul grade) lengtelyn loop deur 'n dorp met die naam Greenwich in Londen wat 'n besienswaardigheid geword het. Toeris sal die 0º (nul grade) lengtelyn gebruik om die tyd van hul aankomsbestemming te bereken. • Staan bekend as die Universele Tydkoördinaat (UTK) wat gebruik word om tyd te bereken. (4) 2.2 2.2.1 JHB +2 Parys +1 KTB Tydsverskil 2-1 = 1 uur Daarom: Parys is 1 uur agter Suid-Afrika 13:00 – 1 uur = 12:00 12:00 + 1 uur DBT  = 13:00 13:00 tot 23:00 10 ure vliegtyd OF 10 ure vliegtyd (7) 2.2.2 Parys +1 New York -5 KTB Tydsverskil 1+5 = 6 uur Daarom: New York is 6 uur agter Parys 15:00 – 6 uur = 9:00 5 Julie 2016 OF 9:005 Julie 2016 (4) 2.2.3 Parys +1 Dubai +4 KTB Tydsverskil 4–1 = 3 uur Daarom: Dubai is 3 uur voor Parys 8:00 + 3 uur = 11:00 11:00 + 7 uur vliegtyd = 18:00 18:00 – 1 uur DBT = 17:00 OF 17:00  (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 2.3 2.3.1 Die Tour De France roete loop deur baie Europese lande en KTB daarom sal 'n Schengen-visum vir hom toegang tot al die lande op die Tour De France wedrenroete gee. • Met 'n Schengen-visum sal hy nie nodig hê om vir elke land op die roete 'n aparte visumaansoek in te dien nie. (2) 2.3.2 Reisversekering • Mediese versekering (2) 2.3.3 Bly in die hotel as die insident buite die hotel plaasvind. . KTB Volg nood ontruimingsprosedures wat in die hotel vertoon word as die bedreiging van binne-in die hotel is.  • Hou die betrokke mense op hoogte van waar jy jouself bevind. • Meld by jou land se ambassade aan. • Bly weg van die gebied waar daar 'n bedreiging is. • Indien moontlik, moet die land so gou as moontlik verlaat word. • Bly weg van gewilde areas en areas waar groot skares bymekaarkom, want dit kan terroristebrandpunte wees. • Indien daar 'n aanval plaasvind, bly weg van openbare vervoerstelsels, aangesien dit gemeenskaplike teikens van terroriste kan wees. (4) 2.3.4 Verlaat die vliegtuig en volg die aanwysingsborde na KTB immigrasie. Kry jou bagasie Gaan na doeane (groen kanaal) Let wel: die volgorde moet korrek wees (6) [38] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Die skielike afname in die waarde van die rand BVV • Die val in die waarde van die rand. • Die afname in die waarde van die rand het 'n afname in die ekonomie van Suid-Afrika tot gevolg. • Dit bevoordeel inkomende internasionale toeriste. (2) 3.1.2 Die Amerikaanse toeris sal meer rand vir sy dollar ontvang. BVV • Die toeris sal meer spandeerkrag hê • Dit sal 'n beter waarde-vir-geld bestemming vir die toeris wees. (2) 3.2 3.2.1 GBP2 800 x 23.57 (BAK) BVV = ZAR/R65 996,00 (geldeenheid moet aangedui word) (4) 3.2.2 ZAR15 500 ÷ 16.50 (BVK) BVV = VSD939, 39 (korrek afgerond) (4) [12] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 Vryheidstandbeeld TB (2) 4.1.2 Frankryk TB (2) 4.1.3 Dit dui op die VSA se demokratiese beginsels wat op verskeie TB vryhede gebaseer is. • Is aan die VSA gegee vir hulle Vryheidsverklaring wat elke jaar op 4 Julie gevier word. • Afskaffing van slawerny. • 'n Simbool wat aan immigrante na die VSA hoop gee vir 'n moontlike nuwe begin en 'n lewe met meer vryhede. • Simbool van menslike vryheid. (2) 4.1.4 Ikoon B –Nederland TB Ikoon C – Australië (4) 4.1.5 (a) IKOON B TB Om graan te maal • Om water te dreineer en laagliggende grond droog te lê. • Om hout te saag • Om windenergie te genereer vir meganiese prosesse • Om grondwater na die oppervlak te pomp om vars water te voorsien. (2) (b) IKOON C Uitvoerende kunste sentrum met veeldoelige lokale • As 'n operateater • Teaters vir dramatiese werke • Vermaaksentrum met vertonings en restaurante • 'n Grootse argitektoniese struktuur van die 20ste eeu. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum 4.2 4.2.1 (a) Europa TB (2) (b) Die digte donkergroen bome in die woud skep 'n donker TB (swart) kleur  • Die swart skaduwees kom van die donker-gekleurde blare van die bome in die woud. (2) 4.2.2 Toeriste kom ski by die ski-oorde gedurende die winterseisoen TB as dit sneeu.  Toeriste kom steeds na die gebied gedurende winter en bly binnenshuis om die spafasiliteite te geniet.  • Toeriste reis na die Swartwoud om te sien hoe koekoek- horlosies gemaak word. • Toeriste reis na die Swartwoud om te sien hoe musiek- instrumente gemaak word. • Ritte deur die woud om die natuurskoon te bewonder. • Voetslaanroetes deur die woud. • Ontdek plaaslike tradisies en kulture. (4) 4.2.3 Werkskepping vir die plaaslike inwoners TB BBP groei in die streek Buitelandse inkomste word verdien • Beter lewensomstandighede vir die plaaslike gemeenskap • Verhoogde inkomste/vermenigvuldigingseffek • Beter geografiese verspreiding in die streek • Verskeidenheid toeristeprodukte beskikbaar dwarsdeur die Swartwoud. • Toeriste vertoef langer om die verskeidenheid toeriste- produkte wat in die streek beskikbaar is, te ervaar. • Verbeterde seisoenaliteit – winter- en someraktiwiteite word aangebied wat uniek aan die streek is. • Duitsland word as 'n bestemming met veelvuldige toerisme- ervarings beskou. • Infrastruktuurontwikkeling vir ski- en spafasiliteite • Geleenthede vir plaaslike entrepreneurs om dienste en produkte te lewer aan dagbesoekers en toeriste wat vir korter tydperke vertoef. • Beperk seisoenale arbeid (6) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 5 5.1 San  KK (2) 5.2 Die San het baie besonderse voorbeelde van rotskuns dwarsoor die KK uKhahlamba-Drakensbergpark – omgewing nagelaat. • Nalatenskap van 'n kulturele groep se leefwyse in kunsvorm. • Rotskuns muurtekeninge het die geskiedenis van 'n kulturele groep wat baie jare gelede bestaan het, openbaar gemaak. (2) 5.3 5.3.1 Dit is 'n gemengde Wêreld Erfenisterrein KK • Dit voldoen aan beide natuurlike en kulturele kriteria.  (2) 5.3.2 Natuurlike – die unieke bergwildernishabitat KK • Natuurlike grotte in die berge Kulturele – beskerm die San erfenis • Antieke rotskuns • Bewyse van menslike bewoners in die grotte in die vorm van San rotskuns. (4) 5.4 Toeriste wat aan sekere avontuuraktiwiteite in die park wil deelneem, TB moet 'n reddingsregister voltooi by sekere toegangpunte na die park.  Opgeleide gidse sal toeriste na uKhahlamba neem om hulle veiligheid te verseker. • Avontuur toeroperateurs vergesel toeriste wanneer hulle aan aktiwiteite soos abseil en rots- en bergklim wil deelneem en gebruik dan die nodige veiligheidstoerusting. • Voldoende inligtingsborde is opgerig en toeriste word aangeraai om aangewese voetpaaie te gebruik. (4) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 6 6.1 Reishandelskou  B • Reishandelsuitstalling • Bemarkingsgebeurtenis (2) 6.2 SAToerisme is verantwoordelik om Suid-Afrika internasionaal te B bemark. • SAToerisme koördineer verskeie rolspelers in die toerismebedryf se bemarkingspogings. • SAToerisme bemark die Suid-Afrikaanse toerismeproduk as 'n waarde-vir-geld bestemming. • Stel die verskillende toerisme produkte en -dienste wat in Suid-Afrika beskikbaar is, ten toon. • Netwerk- en beleggingsgeleenthede word vir professionele persone in die toerismebedryf op 'n internasionale platform geskep. (2) 6.3 Dit skep geleenthede vir Suid-Afrikaanse toerismebesighede en B provinsiale toerisme-owerhede om bemarking by ’n internasionale handelskou te doen.  'n Bewustheid word geskep dat Suid-Afrika 'n waarde-vir-geld, langafstand bestemming vir die Duitse en Europese markte en ander afgevaardigdes by die ITB is.  • Inkomende internasionale aankomste uit hierdie bronmarkte gaan na verwagting styg. (Duitsland en Europa) • Mondelinge advertensie deur lede van die publiek wat die ITB op openbare dae bygewoon het, bewys dat Suid-Afrika as 'n top- bestemming beskou word. • Deur Suid-Afrika as 'n aantreklike bestemming te vertoon, sal verhoogde inkomende aankomste tot gevolg hê, wat op sy beurt die vermenigvuldigingseffek in werking sal stel. (4) 6.4 Toerismebesighede voeg 'n vrywillige 1% toerismeheffing by toeriste se B rekenings wat dan aan TOMSA oorbetaal word.  (2) [10] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Akkommodasiesektor TS (2) 7.2 Dit is belangrik dat alle werknemers wat in die akkommodasiesektor werk, TS se voorkoms ten alle tye professioneel moet wees, aangesien dit 'n spieëlbeeld is van die omgewing waarin hulle werk.  • Eerste indrukke is baie belangrik. 'n Indruk van die besigheid word binne die eerste 60 sekondes gevorm en die voorkoms van werknemers kan vertroue in die besigheid skep (of omgekeerd). (2) 7.3 Liggaamstaal: die manier waarop hy by sy lessenaar sit/voete op die TS lessenaar. Telefoonmaniere: Kou kougom en drink terwyl hy oor die foon praat. Voorkoms: die manier waarop hy sy uniform dra/sy das is los. • Geen naambalkie/identifikasie word gedra nie. (6) 7.4 Die werknemer kan onder toesig werk totdat sy gedrag aanvaarbaar is. TS Die werknemer kan vir bykomende opleidingsessies gestuur word om sy optrede te verbeter. Die werknemer se prestasie kan geëvalueer word voordat hy vir her- opleiding gestuur word. • Daar kan 'n skriftelike waarskuwing aan die werknemer gegee word. • Dissiplinêre stappe kan teen die werknemer ingestel word. (6) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 8 8.1 Lugdienste moet so bedryf word dat dit aan die behoeftes van die VVT reisende publiek voldoen sonder om die omgewing te beskadig. (2) 8.2 Probeer om die aantal vlugte te verminder deur reise te kombineer VVT Kies die mees direkte roete moontlik, aangesien opstyg en land die meeste brandstof gebruik.  • Oorweeg 'n vakansie nader aan jou huis. • Kies ekonomiese klas wanneer jy vlieg, aangesien meer passasiers per vliegtuig op 'n kleiner hoeveelheid koolstofvrystelling per persoon neerkom. • Pak lig. Ligter vliegtuie beteken minder brandstofverbruik. • Gebruik ander vervoermetodes waar moontlik. (4) 8.3 8.3.1 Maatskaplik (Gemeenskap): VVT ACSA kan plaaslike mense in diens neem. ACSA kan entrepreneurskapgeleenthede skep. • Plaaslike aankope • Vaardigheidsontwikkeling • Geleenthede vir beurse en leerderskappe. • Intervensieprogramme om die lewensstandaard te verbeter. (4) 8.3.2 Omgewing: VVT Volhoubare lughawegeboue (elektrisiteitsbesparing) Tegnologie om volhoubaarheid te verbeter (byvoorbeeld waterverbruik kan in badkamers beheer word) • Afvalbestuur & beheer (van vliegtuig) • Die bestuur van Vreemde Voorwerpe Wrakstukke (VVW)/ Foreign Object Debris (FOD) op aanloopbane • Die gebruik van energiebesparende voertuie in die geboue (byvoorbeeld elektries/battery-aangedrewe) • Klankbestuur (byvoorbeeld aankondigings/vliegtuiggeraas) • Planne om die omgewing te beskerm (byvoorbeeld voëls/ wilde diere op aanloopbane.) [Let wel: Aanvaar voorbeelde as dit aan die feite hierbo gekoppel kan word.] (4) [14] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 Die datum sal noemenswaardig vir Suid-Afrikaners wees omdat PSI dit Mandibadag is. Die openingseremonie van die Spele op sy verjaarsdag sal 'n groot eerbetoon aan hierdie wêreldleier wees. Hierdie groot leier se beginsels sal waarde tot die Statebondspele toevoeg. • Om die geboortedag van die gestorwe Nelson Mandela te herdenk. • Deur hierdie gebeurtenis op die verjaarsdag van 'n wêreld- ikoon soos Nelson Mandela aan te bied, sal die visie en nalatenskap van die Statebondspele versterk. • Die datum sal die geloofwaardigheid en reputasie van die Spele bekragtig met betrekking tot publisiteit. (4) 9.1.2 Positiewe PSI Werksgeleenthede sal verskaf word Infrastruktuurontwikkeling sal op groot skaal plaasvind • Verhoogde buitelandse inkomste • Beter bemarking vir die gasheerstad • Alle vertakkings van toerisme sal voordeel trek uit die invloei van toeriste • Vaardigheidsontwikkeling • Terugkeer besoeke • Sal die vermenigvuldigingseffek in werking stel. • Sal 'n positiewe groei in die BBP tot gevolg hê (4) Negatiewe Verhoogde misdaadvlakke Verhoogde besoedeling/verkeersopeenhopings • Negatiewe mediadekking as die gebeurtenis nie suksesvol is nie • Misbruik van kulture en die omliggende omgewing (4) 9.2 9.2.1 Indië& China PSI (4) 9.2.2 Werksgeleenthede het verlore gegaan as gevolg van minder PSI toeriste wat die land besoek het  Het Suid-Afrika se kompeterende voordeel as 'n voorkeur- bestemming beskadig Het die bydrae tot die BBP van die land verminder.  • Het toeriste afgeskrik om na Suid-Afrika te reis • Internasionale toeroperateurs/reisagente het Suid-Afrika van hulle bestemmingsbrosjures geskrap as gevolg van die nuwe regulasies • Daar was 'n afname in inkomende internasionale toeriste na Suid-Afrika (6) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/Feb.–Mrt. 2017 NSS – Memorandum VRAAG 10 10.1 10.1.1 SMS boodskappe via slimfone CC Webgebaseerde reaksie • E-pos (4) 10.1.2 Om aan gaste 'n verskeidenheid terugvoer opsies te bied.  CC Gaste kan dalk beperkte toegang tot sekere terugvoermetodes hê.  • Maak voorsiening vir daardie gaste wat verkies om gevorderde tegnologie as terugvoermetode te gebruik. • Maak voorsiening vir daardie gaste wat verkies om hulle terugvoer te gee wanneer dit vir hulle gerieflik is. (4) [8] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Tourism

Explore more published documents in this catalogue.

View all