Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
TOERISME
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 253.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 D
1.1.9 B
1.1.10 A
1.1.11 B
1.1.12 B
1.1.13 D
1.1.14 A
1.1.15 A
1.1.16 C
1.1.17 C
1.1.18 A
1.1.19 C
1.1.20 B (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 C
1.2.2 E
1.2.3 D
1.2.4 A
1.2.5 B (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 koopkrag van die geldeenheid
1.3.2 vermenigvuldig
1.3.3 wisselkoersskommeling
1.3.4 vermenigvuldigingseffek
1.3.5 ʼn swak rand (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 H
1.4.2 F
1.4.3 G
1.4.4 A
1.4.5 C (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 Betroubaarheid
1.5.2 Billike aandeel
1.5.3 Respek
1.5.4 Demokrasie
1.5.5 Volhoubaarheid (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Energiebesparing.
Produktiwiteit verhoog omrede meer dagligure.
Meer ontspanningstyd.
Dra by tot ekonomiese groei omrede daar meer inkopietyd is.
(Enige 1 x 1) (1)
2.1.2 Londen 0 (+1 uur DBT) = +1
Suid-Afrika +2
Tydsverskil: 1 uur
Tyd in Suid-Afrika 12:00 – 1 uur = 11:00 op 31 Mei
OF
11:00 op 31 Mei (5)
2.2 Johannesburg +2
Londen 0 (+1 DBT) = +1
Tydsverskil: 1 uur
Tyd in Jhb 19:50 – 1 uur = 18:50 in Londen met vertrek van vlug uit
Jhb
18:50 + 11h35m (vlugtyd) = 29:85 – 24:00 = 05:85 = 06:25
OF
06:25 (5)
2.3 2.3.1 Londen 0 (+1 uur DBT) = +1
Sydney +10
Tydsverskil: 9 ure
Tyd in Londen 12:00 + 9 ure = 21:00 op dieselfde
dag/Sondag, 8 Junie
OF
21:00 op dieselfde dag/Sondag, 8 Junie (5)
2.3.2 Ja, dit sal ʼn geskikte tyd wees aangesien dr. Adams se suster
onwaarskynlik, met haar verjaarsdag, teen dié tyd in die bed sal
wees. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
2.4 Parys +1 (+1 DBT) = +2
Johannesburg +2
Tydsverskil: 0 uur
Tyd in Parys met vertrek van vlug:18:30 (dieselfde tyd soos in Jhb) +
13h05m = 31:35 – 24:00 = 07:35 die volgende dag (Saterdag, 21
Junie)
OF
07:35 op die volgende dag (Saterdag, 21 Junie) (5)
2.5 2.5.1 (i) Die oorsteek van tydsones tydens langafstandvlugte (oos
na wes of omgekeerd). (1)
(ii) Slaaploosheid
Moegheid/sonder energie
Geïrriteerd/prikkelbaar
Onreëlmatige slaappatroon
Geswelde bene en voete
Gebrek aan konsentrasie
Hardlywigheid of diarree (ontstelde maag)
Gevoel van disoriëntasie en geheueprobleem
(deurmekaar)
Ontwatering
Hoofpyn
Naarheid
Verlies aan eetlus
Lighoofdig (Enige 1 x 1) (1)
(iii) Baie vlugure (vanaf die noorde na die suide of
omgekeerd). (1)
(iv) Baie moeg
Vaak/slaperig (Enige 1 x 1) (1)
2.5.2 Die Adams paartjie sal heel waarskynlik ly aan vluguitputting. (1)
2.6 2.6.1 ʼn Visum is ʼn reisdokument wat aan reisigers toestemming gee
om ʼn ander land te betree of te wag vir aansluiting na hulle land
van bestemming. Hierdie verblyf is slegs vir ʼn spesifieke
tydperk. (2)
2.6.2 Dr. en Me. Adams moet na die ambassade of konsulaat van die
lande wat hulle wil besoek gaan om vir visums aansoek te
doen. (1)
2.6.3 Schengen-visum /Toeriste-visum
Britse-visum /Verenigde Koningkryk-visum (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 5
2.7 2.7.1 Me. Adams behoort die rooiroete te volg met haar aankoms by
doeane. (1)
2.7.2 Sy mag nie biltong die land binnebring nie en sy verbreek die
doeanevry-regulasie van hoeveelheid wyn wat toegelaat word. (2)
2.8 2.8.1 Met aankoms, bepaal presies waar die aanvaarbare
parkeerplek is voordat bagasie uit motor gelaai word.
Tydens die aflaai van bagasie uit ʼn motor of toerbus, hou die
bagasie altyd in sig.
Indien iemand aanbied om met bagasie te help, maak seker dat
die persoon ʼn lid van die personeel van die hotel is.
Dit is raadsaam om volle verantwoordelikheid vir alle kosbare
items te neem, deur dit self te dra.
Wanneer jy binne die hotel is, bewaar kosbare items in veilige
bewaringsfasiliteite.
Vra om die onderskeie veilige bewaringsfasiliteite wat deur jou
hotel, lodge of Bed-en-Ontbyt onderneming voorsien word, te
ondersoek.
Hou kamers gesluit, ook indien jy in die kamer is. Moenie
oopmaak behalwe as die persoon by die deur homself kan
identifiseer.
Indien jy alleen reis, veral dames, moet dit liefs nie aan
vreemdelinge bekend maak nie.
Neem kennis van die noodnommer wat voorsien word of die
ontvangstoonbank nommer.
Hou jou kamersleutel gereed wanneer jy na jou kamer stap,
sodat jy nie daarvoor hoef te soek nie.
Die veiligste plek in ʼn hysbak is naby die deur. (Enige 1 x 1) (1)
2.8.2 Vra by ʼn betroubare bron advies oor watter areas om te vermy.
Sommige areas in groot stede is meer riskant.
Moenie juweliersware of kameras sigbaar dra of sakke oor jou
skouers dra nie. Dit is ʼn versoeking vir kriminele.
Steek selfone en beursies weg waar dit nie raakgesien kan
word nie.
Beplan uitstappies deeglik sodat daar nie ʼn groot hoeveelheid
geld saamgeneem word nie.
Indien ʼn groot som geld wel saamgeneem moet word, verdeel
dit in kleiner bedrae en plaas dit in verskillende plekke.
Moenie handsakke en buitesakke gebruik om kosbare items in
te dra nie. Gebruik binnesakke, ʼn goeie skouersak of ʼn beursie
of geldsak wat onder klere gedra word.
Moenie na afgeleë plekke gaan waar daar min mense is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
Wanneer outomatiese bankmasjiene (OTM’s) gebruik word,
pas die algemeen aanvaarbare veiligheidsvoorsorgmaatreëls
toe soos in jou eie land.
Rapporteer verlore kredietkaarte en bankkaarte onmiddellik.
Moet geen hulp van ʼn vreemdeling met ʼn transaksie aanvaar
nie.
Indien jou OTM-kaart deur die masjien teruggehou word, vra ʼn
lid van die bankpersoneel om dit vry te laat of skakel die
aanlynnommer wat by alle OTM’s beskikbaar is.
Hou jou kodenommers (PIN-nommers) veilig.
Indien ʼn kredietkaart by ʼn restaurant gebruik word, vra die
kelner om ʼn mobiele kredietkaartmasjien na die tafel te bring.
Moenie enige pakkies van vreemdelinge aanvaar of dra nie.
(Enige 1 x 1) (1)
2.9 Internasionale bestuurslisensie (1)
[39]
VRAAG 3
3.1 Dr. Adams kan sy geldeenheid by ʼn Bureau de Change, kommersiële
banke of groot hotelle wissel. (2)
3.2 3.2.1 ZAR15 000 ÷ 18,18 = £825,08 (3)
3.2.2 ZAR35 000 ÷ 15,00 = €2333,33 (3)
3.3 €15 x 14,39 = ZAR215,85 (3)
[11]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 7
AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 C – Chichen Itza
E – Macchu Pichu (Enige 1 + 1) (2)
4.2 4.2.1 A – Niagara watervalle
B – Die Grand Canyon (4)
4.2.2 Niagara Valle:
Dit is een van die beroemdste watervalle in die wêreld.
Dit is een van die skouspelagtigste watervalle in die wêreld.
Dit is een van die grootste en kragtigste watervalle in die
wêreld.
Dit ontvang meer besoekers as enige ander waterval in die
wêreld. (Enige 1 x 1)
OF
Grand Canyon:
Dit is die grootste canyon/skeur in die wêreld.
Dit is een van die beste voorbeelde van erosie in die wêreld.
(Enige 1 x 1) (1)
4.3 4.3.1 Die Christus-standbeeld /Standbeeld van Christus die
Verlosser
Cristo Redentor (1)
4.3.2 Rio de Janeiro (1)
4.3.3 Een van die beroemdste standbeelde ter wêreld.
Dit is bekend vir sy dramatiese ligging en grootte.
Dit is simbool van die Christendom en vrede. (Enige 2 x 1) (2)
4.3.4 Die standbeeld is in 2007 as een van die sewe nuwe wonders
van die wêreld aangewys.
Die standbeeld is bo-op die Corcovado-berg in die Tijuca
Nasionale Park geleë.
Die standbeeld kyk oor die stad Rio de Janeiro uit.
Die standbeeld, insluitend sy voetstuk, is 39,6 m hoog en weeg
635 ton.
Die afstand van vingerpunt tot vingerpunt is 28 m.
Dit is in 1922 gebou om die 100-jarige herdenking van Brasilië
se onafhanklikheid van Portugal te vier.
Die standbeeld bied asemrowende uitsigte oor die stad Rio de
Janeiro, Die Suikerbroodberg (Sugar Loaf Mountain), die
Maracana-sokkerstadion en die beroemde strande van
Copacabana en Ipanema aan.
Toeriste kan by die standbeeld uitkom deur 20 minute met ʼn
trein te ry, die 222 trappies uit te klim, of deur roltrappe en
hysbakke te gebruik. (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
4.4 ʼn Unieke argitektoniese meesterstuk of konstruksie
kenmerke
ʼn Gevoel van magiese en misterie heers daar.
ʼn Unieke ligging hoog in die Andes-gebergte.
Dit het vir baie eeue die weer-elemente weerstaan.
Dit het ʼn uitsonderlike en indrukwekkende vorm.
Dit lok ʼn seker aantal besoekers elke jaar. (Enige 2 x 1) (2)
4.5 4.5.1 New York (1)
4.5.2 Families met jong kinders.
Ouer besoekers.
Besoekers wat moeilik loop.
Besoekers met beperkte visie. (Enige 2 x 1) (2)
4.5.3 ʼn Toeriste-aantreklikheid wat universeel toeganklik is, sal
verskillende tipes besoekers lok, ongeag hul ras, godsdiens,
ouderdom of gebreke. Elke besoeker sal in staat wees om al
die fasiliteite, ervaringe en uitkykpunte wat aangebied word, te
kan geniet.
(Gee 1 punt indien ʼn voorbeeld van universele toeganklikheid by
ʼn aantreklikheid genoem word.) (2 x 1) (2)
4.5.4 Brosjures, pamflette en terreinkaarte moet op datum gebring
word en maklik beskikbaar wees.
Personeel van die besoekersentrum moet maklik
identifiseerbaar wees, en fluks en vriendelik besoekers se
navrae hanteer.
Kennisgewings in die besoekersentrum moet duidelik en
sigbaar vir alle tipes toeriste wees.
Addisionele personeel moet beskikbaar wees indien nodig, om
lang wagtoue en wagtydperke te beperk (Enige 2 x 2) (4)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 9
VRAAG 5
5.1 A Die Wieg van die Mensdom
Die Fossielhominied-terrein van Sterkfontein, Swartkrans,
Kromdraai en die omliggende gebiede, en die Makapan-vallei en
Taung-skedel-fossielterrein
Die Sterkfontein Grotte (Enige 1 x 1) (1)
B Robbeneiland (1)
5.2 Sulke terreine het uitstaande universele natuurlike, kulturele of
historiese waarde.
Sulke terreine voldoen ten minste aan een van UNESCO se tien
keuringskriteria. (Enige 1 x 2) (2)
5.3 Die Vredefortkoepel-landskap, met ʼn radius van 190 km was gevorm
deur die impak van ʼn massiewe meteoriet wat die aarde meer as twee
duisend miljoen jaar gelede getref het.
Dit is die oudste, grootste en diepste verweerde meteorietkrater ter
wêreld.
Daar word beraam dat die meteoriet 10 km in omtrek was en dit ʼn
skeur van 300 km in omtrek, wat strek vanaf Johannesburg tot
Welkom, gemaak het.
Die Vredefortkoepel word beskou as een van die grootste en oudste,
duidelik sigbare meteoriet-impakterreine op die Aarde. (Enige 2 x 2) (4)
5.4 Gedurende die Ystertydperk, was die antieke koninkryk van
Mapungubwe die grootste in Suider-Afrika.
Die Koninkryk van Mapungubwe was ʼn florerende stad en het handel
gedryf in goud en ivoor met China, Indië en Egipte.
Dit blyk dat al die inwoners van die koninkryk in die 1400’s weggetrek
het en paleise en nedersettings agtergelaat het.
Daar word geglo dat klimaatsverandering dit baie moeilik gemaak het
om te oes en diere te voed. Dit is moontlik ʼn oorsaak waarom die
beskawing weggetrek het. (Enige 2 x 2) (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6
6.1 Dit is die mark wat die meerderheid toeriste verskaf wat arriveer in die
bestemmingsland.
Dit is die mark wat die hoofbron van toeriste is vir die
bestemmingsland.
Dit is die mark waarin die bestemmingsland die meeste van sy
hulpbronne gebruik vir verdere ontwikkeling. (Enige 1 x 2) (2)
6.2 Die groei in jaarlikse aantal buitelandse aankomste in Suid-
Afrika.
Groei in internasionale bewustheid van Suid-Afrika as ʼn
reisbestemming. (2 x 2) (4)
6.3 ITB (Internationale Tourismus-Börse, Berlin)
WTM (Wêreldreismark, Londen) (2 x 1) (2)
6.4 Toeriste sal die handelsmerk-logo met die bestemming
assosieer.
Toeriste sal die bestemming herken deur die handelsmerk-logo.
ʼn Handelsmerk kan Suid-Afrika ʼn voorsprong gee bo ander
kompeterende markte. (Enige 1 x 2) (2)
6.5 TOMSA is ʼn privaatsektor onderneming wat gestig is om addisionele
fondse in te samel om Suid-Afrika internasionaal te bemark.
TOMSA versamel 1% Toerismeheffing, wat vrywillig deur kliënte van
deelnemende toerismebesighede, bv. toeroperateurs,
motorverhuringsmaatskappye en akkommodasie instansies, betaal
word.
Die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) administreer
TOMSA en S.A. Toerisme vir internasionale bemarking. (Enige 2 x 2) (4)
[14]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 11
AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 “Om hierdie rede bekom ons die beste persone, en dan beloon en
behou ons hulle, en verwyder enige struikelblokke wat hulle kan
verhinder om hul volle potensiaal te bereik” – Marcel von Aulock,
uitvoerende hoof, Tsogo Sun. (2)
7.2 Werkers moet lang ure werk.
Werkers moet skofte werk.
Werkers moet lang ure op hul voete wees.
Werkers moet klagtes van onbeskofte kliënte hanteer, dog hoflik bly.
(Enige 2 x 1) (2)
7.3 ʼn Gedragskode gee aan die personeel van ʼn besigheid riglyne
aangaande verhoudings en gesindhede in die werksituasie.
Dit erken die verskillende kulturele tradisies en gee aan die
personeel etiese riglyne vir die werksituasie.
Gee voorskrifte oor hoe personeel in die werksituasie behoort op te
tree.
Dit skep ʼn gevoel van samewerking in die werksituasie.
Dit beskerm besighede ten tye van regsgedinge.
Moedig werknemers aan om verantwoordelik op te tree. (Enige 2 x 2) (4)
7.4 Kliënte sal glo dat hul uitnemende diens sal ontvang.
Indien die besigheid se voorkoms netjies en professioneel is, sal dit
potensiële kliënte motiveer om die onderneming te besoek.
Potensiële kliënte sal aangemoedig word om Tsogo Sun
ondernemings te besoek indien hulle sien dat die werkers
professioneel geklee is. (Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Korporatiewe Maatskaplike Belegging (KMB):
Die ondersteuning/bydra wat ʼn besigheid aan die gemeenskap,
waarin dit besigheid doen, lewer. (2)
8.1.2 SUNcares Sport-Akademie: is aktief besig om te verseker
dat skoolgaande kinders in landelike gebiede rondom Tsogo
Sun se casino’s die geleentheid om aan buitemuurse sport deel
te neem, gebied word. Terselfdertyd in verskeie
lewensvaardigheids-programme opgevoed te word.
SUNcares Uitvoerende Kunste-Akademie: is geskep om
skoolgaande kinders in die landelike omgewingskole, met
buitemuurse aktiwiteite wat die uitvoerende kunste bevorder,
aan te moedig.
SUNcares Omgewingsprogram: verseker dat die welstand
van ons planeet en gemeenskappe ondersteun word. (3 x 2) (6)
8.1.3 Die gemeenskap sal positief voel teenoor Tsogo Sun
ondernemings in hul gemeenskap en sal meer geneig wees
om die ondernemings te ondersteun.
KMB-programme skep bewustheid en ondersteuning vir die
onderneming. (Enige 1 x 2) (2)
8.2 Ekonomies (Wins): Deur die beleggings is dit moontlik gemaak om
teaterproduksies na Suid-Afrika te bring en so het Tsogo Sun tot
werkskepping in die Uitvoerende Kunstebedryf bygedra.
Sosiaal (Mense): Skoolgaande kinders in landelike gebiede rondom
Tsogo Sun se casino’s word die geleentheid gebied om aan buitemuurse
sport deel te neem. Terselfdertyd in verskeie lewensvaardigheids-
programme opgevoed te word.
Omgewing (Planeet): Tsogo Sun het meetbare resultate met
betrekking tot watergebruik vermindering, vermindering in
energieverbruik, verbeterde herwinning van afval en gemeenskap
vergroening en volhoubaarheid bereik. (3 x 2) (6)
8.3 Tsogo Sun kan hul KMB-Omgewingsprogram adverteer. Dit sal
omgewingsbewuste gaste lok.
Tsogo Sun kan spesiale aanbiedinge/pakkette vir omgewingsbewuste
gaste aanbied.
Tsogo Sun kan toeriste meer bewus maak van hul
omgewingsvriendelike suksesverhale.
Deur aan die publiek bekend te maak dat hulle in die laaste 2 jaar hul
energieverbruik met 11,3% verminder het. (Enige 2 x 2) (4)
[20]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 13
AFDELING E: PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 (a) Dit is iets wat gebeur sonder enige waarskuwing.
Dit is iets wat gebeur wat onvoorspelbaar is.
Dit is iets wat onverwags gebeur. (Enige 1 x 1) (1)
(Geen punte word toegeken vir ʼn voorbeeld nie.)
(b) Die lewens van die toeriste sal in gevaar wees.
Die toeriste-akkommodasie kan moontlik verwoes
wees.
Toeriste wat deur die ramp geaffekteer is, sal probeer
om so gou moontlik te vertrek.
Toeriste mag dalk omrede die verwoesting van
infrastruktuur soos paaie, lughawens ens., gestrand
wees.
Vlugte mag omrede die lughawens en aanloopbane
verwoes is, gekanselleer word.
Toeriste kon tydens die ramp gesterf het.
(Enige 2 x 2) (4)
9.1.2 Die gemeenskap het dalk nie ʼn visie hoe die nuwe duur
infrastruktuur na die gebeurtenis enige voordele vir hulle kan
inhou nie.
Openbare vervoer (bus, treine en metro) kaartjiepryse sal
verhoog word omrede die aanbieding van die Wêreldbeker.
Dit beteken die verhoging van lewenskoste van die inwoners
van die gasheerstede.
Hoë vlakke van armoede in Brasilië lei tot frustrasie en
teleurstelling met onvoldoende voorsiening van maatskaplike
dienste, terwyl die regering groot bedrae geld op die
Wêreldbeker-sokkertoernooi bestee.
Die geld wat spandeer word op die geleentheid is dringend
elders nodig.
Lede van die gemeenskap het beswaar gemaak teen die
groot aantal toeriste wat hul areas binnekom en hul fasiliteite
besoedel.
Duisende mense is teen hul wil gedwing om te verskuif om
plek te maak vir meer paaie en geboue wat opgerig is.
Padsluiting tydens die geleentheid sal die plaaslike inwoners
verontrief. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 TOERISME (EC/SEPTEMBER 2015)
9.2 9.2.1 Mpumalanga
Noord-Kaap
Vrystaat (Enige 2 x 1) (2)
9.2.2 Wes-Kaap
Oos-Kaap (2 x 1) (2)
9.2.3 (a) Limpopo (1)
(b) Limpopo toon ʼn groei van 19,5% terwyl Gauteng 6,2%
groei getoon het. (2 x 1) (2)
9.2.4 Statistieke word deur SAT gebruik om:
Toerisme tendense uit te wys en veranderinge oor ʼn
spesifieke tydperk uit te lig.
Te help in die beplanning van toekomstige
bemarkingstrategieë.
Te help in die identifisering en teiken van nuwe markte.
Diensverskaffers te adviseer oor die toeriste se behoeftes.
Beleide rondom toerisme in Suid-Afrika weer te ondersoek.
Behoeftes teenoor aanbod te meet.
Bestaande markte te handhaaf en/of te ontwikkel.
Te bepaal en/of die bydrae van toerisme tot die BBP te
verhoog. (Enige 1 x 2) (2)
9.3 9.3.1 Cash Passport
Travel Wallet
Voorafgelaaide debietkaart (Enige 1 x 2) (2)
9.3.2 ʼn Reisiger kan slegs die bedrag wat vooraf op die kaart gelaai is
spandeer. Hy kan dus nie skuld maak soos met ʼn kredietkaart
kan gebeur nie. (2)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) TOERISME 15
VRAAG 10
10.1 Terugvoerkaart (1)
10.2 Om aspekte waar kliëntediens verbeter moet word, te identifiseer.
Om aanpassings te maak aan hul dienslewering en sodoende tred te
hou met veranderde kliënte behoeftes.
Positiewe terugvoering kan gebruik word om personeel te motiveer tot
diensuitnemendheid.
Dit kan verhoed dat ondernemings kliënte aan mededingers afstaan.
(Enige 2 x 2) (4)
10.3 10.3.1 Ontvangs (1)
10.3.2 Ontvangspersoneel moet addisionele opleiding kry OF nuwe
personeelopleidingsmetodes moet gebruik word ten einde
doeltreffendheid te verbeter.
Die bestuur moet dit oorweeg om nuwe tegnologie aan te
skaf om personeel by die toonbank te help om die in-en
uitteken-proses meer doeltreffend te maak.
Korrektiewe maatreëls moet dringend ingestel word.
(Enige 2 x 1) (2)
[8]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (English)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Question Paper (Eng)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2015 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (English)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper