Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
TOERISME
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Tourism Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 381.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C/vlugvoosheid. KTB
1.1.2 C/Geelkoors KTB
1.1.3 C/versekering KTB
1.1.4 A/2 liter wyn per persoon. KTB
1.1.5 B/positiewe invloed op die koopkrag van inkomende KTB
internasionale toeriste.
1.1.6 B/Noord-Amerika TB
1.1.7 C/Drywende Markte TB
1.1.8 C/Dit het 'n positiewe uitwerking op die plaaslike TB
gemeenskap en die omgewing.
1.1.9 B/Robbeneiland KE
1.1.10 C/“Inspirerende Nuwe Maniere” B
1.1.11 A/KMB VVT
1.1.12 B/Maatskaplike VVT
1.1.13 D/logo TS
1.1.14 D/Dienskontrak TS
1.1.15 C/eerlike aktiwiteite TS
1.1.16 C/Orkaan PSI
1.1.17 D/Suid-Afrikaners reis na en spandeer geld by die PSI
gebeurtenis.
1.1.18 A/die bank kan nie die betaling omkeer as die verkeerde PSI
rekeningnommer ingesleutel is nie.
1.1.19 C/internasionale lughawens PSI
1.1.20 B/Ontwerp 'n aksieplan wat geïmplementeer moet word. KK
(20 x 1) [20]
1.2 1.2.1 banknote PSI
1.2.2 internetbetaling PSI
1.2.3 Vryheidstandbeeld TS
1.2.4 Spanje TS
1.2.5 diversifikasie PSI (5)
1.3 1.3.1 natuurramp PSI
1.3.2 geelkoors KTB
1.3.3 Machu Picchu TB
1.3.4 Ayers Rots TB
1.3.5 onetiese VVT (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
1.4 1.4.1 E / Ongeveer 70 000 mense is in Puerto Rico ontruim as PSI
gevolg van 'n naderende verwoestende tropiese storm.
1.4.2 D / 'n Man skiet vanaf sy hotelkamer na 'n skare van 22 000 PSI
toeriste by 'n konsert in Las Vegas.
1.4.3 A / In Meksiko het 'n magtige skudding die aarde vir 20 PSI
sekondes lank geruk wat veroorsaak het dat geboue
ineengestort en 370 mense dood en 6 000 beseer gelaat
is.
1.4.4 F / In Mei 2016 het 'n vlug vanaf Parys na Kaïro in die PSI
Mediterreense See neergestort as gevolg van die enjins
wat onklaar geraak het.
1.4.5 C / Hierdie plaag het in 2017 in Madagaskar uitgebreek. PSI (5)
1.5 1.5.1 C KTB
1.5.2 B KTB
1.5.3 A KTB
1.5.4 E KTB
1.5.5 D KTB (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 BA623 KTB (1)
BA 623
Britse Lugdiens 623
2.1.2 Die VK is reeds in die DBT tydperk en die vertrektyd word as die KTB
plaaslike tyd aangedui. (2)
DBT is die amptelike tyd van die land gedurende hierdie tydperk
en tye wat vertoon word, sal nie terugverwys na tye buite DBT tyd
nie.
Dit sal toeriste verwar as hulle DBT by hulle vertrektye moet tel.
2.1.3 Oorspronklike vertrektyd: 19:00 KTB
Twee ure vertraging: + 2 ure
Nuwe vertrektyd: = 21:00 (2)
2.2 2.2.1 Londen (+1) DBT ingesluit Johannesburg (+2) KTB
Tydsverskil: 1 uur
Vertrektyd: 21:00 (+)1 uur tydsverskil
= 22:00 in Suid-Afrika
Vliegtyd: 11 ure
22:00 (+) 11 ure = 09:00
Aankoms in Suid-Afrika: 09:00 11 Mei 2019 (6)
OF
09:00 11 Mei 2019
2.2 2.2.2 Johannesburg (+2) Londen (0) KTB
Tydsverskil: 2 ure
Tyd van die oproep: 17:00 (-)2 uur tydsverskil
Dagligbesparingstyd: = 15:00 (+ 1 uur) DBT
= 16:00
Sy afrigter sal die oproep om 16:00 in Londen ontvang. (4)
OF
16:00
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
OF
Johannesburg (+2) Londen (0)
Dagligbesparingstyd: = Londen (+1) DBT ingesluit
Tydsverskil: 1 uur
Tyd of die oproep: 17:00 (-)1 uur tydsverskil
Sy afrigter sal die oproep om 16:00 in Londen ontvang.
2.3 Dag 2(reisprogram formaat) of 11 Mei 2019 KTB
Ken EEN punt toe vir die gebruik van volledige sinne in die reisprogram
Ken EEN punt toe vir paragraafformaat. (3)
Land om 09:00 op OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.
Gaan na die Plaaslike terminaal vir die 12:00 Kulula.com vlug na Durban.
Kom om 13:00 aan by King Shaka Internasionale Lughawe in Durban.
Neem die hotel se pendelbus na die hotel en teken in by die Blue Waves (5)
Hotel.
Begin om 16:00 met branderplank-oefensessie.
Bel sy afrigter in Londen om verslag te doen oor die seetoestande in
Durban.
Alle etes by die hotel is ingesluit.
2.4 2.4.1 Onverkorte geboortesertifikaat KTB (1)
Geboortesertifikaat wat die name van albei ouers bevat.
2.4.2 Gareth het 'n ekstra bedrag aan die lugdiens betaal sodat sy KTB
sporttoerusting in die vragruim van die vliegtuig vervoer kon word. (2)
Gareth moes per kilogram vir die sporttoerusting betaal.
2.4.3 Hulle moes deur die sekuriteitskontrolepunt gaan om te verseker dat KTB
hulle geen verbode goedere aan boord neem wat die veiligheid van
ander passasiers kon bedreig nie. (2)
Om te verseker dat hulle hou by die internasionale lughawens-
/lugvaartbedryf se wette en regulasies.
2.4.4 Hulle moet hulle handbagasie ten alle tye by hulle hou en dit nie KTB
alleen laat nie. (2)
Hulle moenie toelaat dat enige vreemdeling toegang tot hulle
handbagasie het nie.
Hulle moet nooit items namens ander passasiers in hulle
handbagasie dra nie.
Hulle moet toelaat dat doeane amptenare hulle bagasie deursoek–
dit is vir die veiligheid van alle passasiers.
Sluit handbagasie met 'n slot.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 Gewere/Wapens KTB
Medikasie
Kruieprodukte (3)
Goue muntstukke
Onverwerkte minerale (bv. goud, diamante, ens.)
Diere, plante en verwante produkte
Let wel: Moenie voorbeelde van belastingvrye items aanvaar nie.
2.5.2 Hulle het geen verbode /beperkte goedere om te verklaar nie. KTB (2)
Die goedere in hulle besit val binne die belastingvrye toelae.
Hulle het nie enige handelgoedere (ingevoer vir
handeldoeleindes) by hulle nie.
Hulle het nie geskenke by hulle wat hulle namens iemand anders
dra nie.
Hulle het nie geskenke in hulle bagasie wat meer as R5 000,00
werd is nie.
2.6 Kry inentings: KTB
Vind uit oor verpligte/voorgestelde inentings voordat hulle Suid-Afrika
binnekom om te verhoed dat hulle gevaarlike siektes opdoen. (2)
Gaan na 'n dokter of reiskliniek om ingeënt te word voor die reis.
Dra inentingsdokumente by jou tydens die reis.
Let wel: Aanvaar voorbeelde van voorgestelde inentings.
Eet en drink veilig:
Om infeksies te voorkom, moet hulle nie kos eet wat nie vars lyk nie,
aangesien dit besmet kan wees. (2)
Moenie kos by onbetroubare verkopers koop nie.
Alternatiewe antwoorde:
Bly weg van diere:
Moenie aan wilde diere of diere wat nie gesond lyk, raak nie – daar is 'n risiko
om hondsdolheid op te doen as jy gebyt word.
Voorkom insekbyte:
Insekte kan ernstige siektes of ongemak veroorsaak; daarom moet
insekafweerders gebruik word om hulself teen insekbyte te beskerm.
Slaap onder nette
Dra langbroeke en stewels wanneer daar in lang gras geloop word.
Verminder jou blootstelling aan kieme:
Kieme kan ernstige siektes veroorsaak; daarom moet hande gereeld met
warm water en seep gewas word.
Smeer waterlose ontsmettingsmiddels aan die hande
Ontsmet toiletsitplekke met ontsmettingsmiddels.
Moenie vreemdelinge soen nie.
Let wel: Moenie punte vir malaria toeken nie aangesien Durban nie in 'n malaria area geleë
nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
2.7 Hulle moet slegs van aangewese taxi's gebruik maak. KTB
Hulle moet seker maak dat hulle nie deur onbekende persone gevolg word (4)
nie.
Moenie van enige vreemdeling hulp aanvaar met bagasie nie.
Make gebruik van die amptelike hulptoonbanke op die lughawe as jy
verdwaal.
Moenie geld, duur juwele of kameras openlik vertoon nie.
Wees bewus van sakkerollers en beskerm tasse en rugsakke.
[43]
VRAAG 3
3.1 GBP 4 000,00 (x) 18,02 = ZAR 72 080,00 BVV (3)
3.2 ZAR 2 000,00 (÷) 18,10 = GBP 110,50 BVV (3)
3.3 Geldige vliegkaartjies BVV (1)
Paspoort
[7]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
ERFENISTOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Kremlin TB (1)
4.1.2 Sydney TB (1)
4.1.3 Suid-Amerika TB (1)
4.1.4 Groot Muur van China TB (1)
4.1.5 Turkye TB (1)
4.2 4.2.1 Mayan TB (1)
4.2.2 Die muur is gebou as beskerming teen die vyand. TB (2)
4.2.3 Disney World verteenwoordig nie slegs die VSA nie. TB (2)
Ander lande het ook nou 'n Disney World en dit is nie
eksklusief aan die VSA nie.
4.3 4.3.1 Jordanië TB (1)
4.3.2 Dit is 'n antieke stad wat eers in die vorige eeu ontdek is. TB (2)
Besoekers is eers onlangs toegelaat om hierdie besiens-
waardigheid te besoek.
4.3.3 Neiging TB
Die algemene neiging toon 'n afname vanaf 2013 tot 2015, hoewel
daar 'n toename in 2016 was. (2)
Kenmerke van Petra
Hierdie reuse hand-gekerfde metropolis (stad) het 'n rykdom van
kunswerk en gee 'n kykie in die antieke Nabateaanse beskawing. (2)
Die “Rose Stad” is 'n byenes van mensgemaakte grotte,
tempels en graftombes wat 2 000 jaar gelede uit pienk
sandsteen gekerf is in die hoë Jordaniese woestyn.
Positiewe invloed
Petra sal 'n groot inkomste vir die plaaslike gemeenskap verdien (2)
en sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.
Groter publisiteit
Bedreiging
Die broos struktuur kan verniel en verwoes word as gevolg van (1)
massa-toerisme en verfilming
Petra kan deur toeriste en filmspanne uitgebuit word wanneer
hulle die terrein gebruik en misbruik.
Politieke onrus in die streek kan die terrein verwoes.
TWEE maniere hoe bedreigings hanteer moet word
Goeie verantwoordelike toerismetekens moet beskikbaar wees (2x2)
Hef toegangsfooie om besoekergetalle te beperk
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5
5.1 A KE (1)
5.2 C KE (1)
5.3 KwaZulu-Natal KE (1)
5.4 Kaapse Blommeryk KE (1)
5.5 Die land behoort aan die voorouers van die nomadiese (rondtrekkende) KE (2)
Nama kultuurgroep.
5.6 5.6.1 Mapungubwe Kulturele Landskap KE (1)
5.6.2 Wieg van die Mensdom KE (1)
Fossiel Hominide Terrein
Sterkfontein grotte
5.7 iSimangaliso het natuurlike flora, fauna en mariene biodiversiteit waar die KE
Kaapse Blommeryk slegs oor blom-biodiversiteit beskik. (4)
[12]
VRAAG 6
6.1 TOMSA B (1)
6.2 Toeriste B (1)
6.3 Alle toerismebesighede sal bevoordeel word wanneer daar 'n toename in B
buitelandse toeriste-aankomste is; so dit is net regverdig dat all toerisme-
besighede verantwoordelik moet wees om die 1% toerismeheffing te vorder.
Indien alle toerismebesighede die 1% toerismeheffing vorder, sal daar 'n
verhoging in bemarkingsinkomste wees. Dit sal beteken dat Suid-Afrikaanse (4)
Toerisme meer geld sal hê om Suid-Afrika te bemark om sodoende
buitelandse toeriste- aankomste te verhoog.
6.4 6.4.1 Help hulle om hulle besighede op die Suid-Afrikaanse Toerisme se B
webtuiste te adverteer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4.2 Suid-Afrikaanse Toerisme is die land se nasionale B
bemarkingsliggaam en deur op hulle webtuiste te adverteer sal
toerismebesighede meer geloofwaardig maak.
Die meeste mense wat inligting oor Suid-Afrika soek, sal die
amptelike webtuiste van Suid-Afrika besoek, daarom sal
advertensies op Suid-Afrikaanse Toerisme se webtuiste meer
waarborge bied dat besighede blootstelling sal kry. (4)
Suid-Afrikaanse Toerisme adverteer Suid-Afrika en
toerismebesighede op verskeie platforms. So word
toerismebesighede verskeie geleenthede gebied om hulle
besighede te bemark.
Dit sal meer koste-effektief vir toerismebesighede wees om op
Suid-Afrikaanse Toerisme se webtuiste te adverteer as op hulle
eie.
6.5 Wees 'n ambassadeur vir Suid-Afrika B (2)
Reis plaaslik en ondersteun plaaslike toerismebesighede
Toerisme is almal se besigheid
[14]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 (a) Skryfbehoeftes met 'n slagspreuk en 'n logo skep TS
handelmerkbewustheid/lojaliteit en herkenbaarheid. (2)
Dit verskaf relevante, spesifieke en geldige inligting oor
die besigheid bv. kontakbesonderhede.
Die skryfbehoeftes wat handelmerke bevat moet
oorspronklik wees en die inligting moet duidelik wees.
Vergemaklik kommunikasie en skep identiteit en trots
vir die onderskeie besighede.
(b) 'n Onvergeetlike naam word met vertroue verbind wat oor TS
'n lang tydperk opgebou word. (2)
Die naam kan 'n kragtige beeld skep wat 'n toename
kan beteken in die aantal kliënte wat die produk of
diens ondersteun.
Dit kan 'n huishoudelike naam word deur assosiasie.
7.1.2 Werknemers wat uniforms dra kan 'n professionele beeld vir die TS
besigheid uitstraal.
Uniforms skep 'n handelsmerkbewustheid. (4)
Dit skryf kwaliteit en eenvormige standaardisering voor.
Uniforms kan kostes vir die werkgewer en die werknemer
bespaar.
7.2 7.2.1 Logo TS
Naam van die besigheidskaart houer (2)
Werkstitel
7.2.2 Ligging van die agentskap kan nie bepaal word as daar nie 'n TS
adres verskaf word nie.
Kliënte wat graag met die reiskonsultant wil kommunikeer of
netwerk sal nie met haar kontak kan maak nie aangesien daar
geen kontakbesonderhede verskyn nie. (4)
Daar is geen slagspreuk (motto) wat die etos (waarde-
sisteem) van die besigheid kan weerspieël nie.
Kan nie as 'n doeltreffende verwysingsinstrument gebruik
word nie omdat noodsaaklike inligting ontbreek.
Geen webtuiste/sosiale media kontakbesonderhede nie
Geen e-posadres
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Inligting oor algemene operasionele aangeleenthede by die VVT
lodge verskyn op inligtingsborde en nie in inligtingslêers nie
sodat papiergebruik beperk word. (2)
8.1.2 Gaste kry 'n in-huis koerant wat op herwinde papier gedruk VVT
is. (2)
8.1.3 Ou kookolie word aan 'n plaaslike boer geskenk (wat hulle VVT
groenteverskaffer is) om biodiesel te maak wat die
afleweringvragmotors aan die gang hou. (2)
8.2 Ou kookolie word aan 'n plaaslike boer geskenk om sy VVT
afleweringvragmotors aan die gang hou. (2)
Insluiting van die plaaslike kunshandwerk mense by die
binneversiering van die lodge.
Groente word by plaaslike boere aangekoop.
8. 3 8.3.1 Hulle bevorder en ondersteun verantwoordelike en VVT
volhoubare toerismepraktyke van toerismebesighede ten
opsigte van ekonomiese, maatskaplike en omgewingsfaktore (2)
in Suid-Afrika.
Verseker dat die toerismebedryf billik is en verantwoordelik
optree teenoor die plaaslike gemeenskap.
8.3.2 (a) Wanneer plaaslike mense vir huidige en toekomstige VVT
Mountain Lodge projekte in diens geneem word, moet daar
aan die minimum loonooreenkoms voldoen word. (2)
Die betaling van lone moet markverwant en in
ooreenstemming met die betrokke loonklas wees.
(b) Verseker dat werkers se gesondheid en veiligheid altyd
die grootste prioriteit sal wees. (2)
Geen kinderarbeid moet toegelaat word nie
Geen diskriminasie
Verseker dat arbeidspraktyke dienooreenkomstig die
bepalings van die Arbeidswet plaasvind.
(c) Winsdeling, voordele en verliese moet in alle
besigheidstransaksies duidelik wees. (2)
Werknemers moet toegang hê tot inligting wat te doen het
met hulle deelname aan projekte.
Die eienaarskap van die besigheidstransaksies moet
duidelik omskryf wees.
Mede-eienaarskap met werknemers
[16]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E : PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Albei is wêreld sport gebeurtenisse. PSI
Albei word elke vier jaar gehou. (4)
Sokker – die FIFA Wêreldbeker is sokker se mees voortreflike
toernooi en is ook een van die sportsoorte van die Olimpiese
Spele.
Rio de Janeiro/Brasilië was vir albei die gasheer.
Albei bring lande van die wêreld op die sportveld byeen om teen
mekaar mee te ding en gemeenskaplike verhoudings te bou.
Beide is deel van BRICS
9.1.2 Infrastruktuur is verbeter tot wêreld-klas standaarde. PSI
Bewese organisasievermoë. (4)
Verbeter die kernwaardes van hulle gemeenskappe.
Skep 'n gevoel van trots by inwoners.
Toename in plaaslike en internasionale toerisme.
9.1.3 Verhoog mediadekking en openbare betrekkinge. PSI (2)
Beeldpoetsing en ekonomiese byvoordele word verkry.
Daar is tot dusver bewys dat hulle in staat is om
wêreldgebeurtenisse aan te bied.
Infrastruktuur is in plek en sal die land minder kos om voor te
berei vir toekomstige omvangryke gebeurtenisse soos hierdie.
Meer hoë-vlakverdienste en –spandering, aangesien bestuurders
en ministers die land voor, tydens en na die gebeurtenis sal
besoek.
Wêreldleiers, afvaardigings en besluitnemers wat die
wêreldgemeenskap beïnvloed, sal die gebeurtenis bywoon.
9.1.4 Die veiligheids- en sekuriteitsplanne van die gasheerland sal PSI
noukeurig ondersoek word om 'n suksesvolle gebeurtenis te
verseker.
'n Alternatiewe BRICS land sal oorweeg word waar die politieke (4)
situasie meer stabiel is.
Die bykomende sekuriteitsmaatreëls wat ingestel moet word om
onvoorsiene gebeure te hanteer.
Die lewensvatbaarheid van die aanbied van die gebeurtenis met
betrekking tot veiligheid, terrorisme-aktiwiteite en
protesaksies/onluste.
Die reputasie van die kieskomitee kan in gedrang kom indien 'n
verkeerde besluit gemaak word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
9.2 9.2.1 14 166 PSI (2)
77.8% toename.
9.2.2 'n Toename in inkomste. PSI (2)
Omdat die getalle bykans verdubbel het, word daar verwag dat
die inkomste ook amper sal verdubbel.
Toename in BBP
Werkskepping
Vermenigvuldigereffek sal in werking gestel word.
9.2.3 Verhoog die begroting vir bemarkingsinisiatiewe in Brasilië om Suid- PSI
Afrika as 'n bestemming te bevorder, gebaseer op die toename in
besoekersgetalle.
Ontwikkel toerpakette volgens die Brasiliaanse profiel om hulle na
Suid-Afrika te lok en sodoende spandering te verhoog.
Onderhandel vir meer direkte vlugte vanaf Brasilië na Suid-Afrika;
meer toeriste kan Suid-Afrika vinniger bereik as met lang oorlê
vlugte en internasionale vlugte met verskeie stopplekke. (6)
Moedig goedkoper en meer gereelde vlugte aan om dit vir meer
toeriste uit Brasilië makliker te maak om na Suid-Afrika te reis.
Gebruik sosiale media om Suid-Afrika te bemark deur ander
Brasiliane se ervarings van Suid-Afrika te adverteer.
Bied meer “Roadshows” in Brasilië aan.
Aggressiewe bemarkingstrategie deur SAToerisme om Suid-
Afrika as 'n voorkeurbestemming in Brasilië te toon.
Reël toere met Portugese toeristegidse.
[24]
VRAAG 10
10.1 Dit word elektronies as 'n E-opname/epos ontvang. KK (2)
Dit word as 'n web-gebaseerde antwoord ontvang.
Dit word as 'n internetoorsig ontvang.
Dit word deur hulle webtuiste ontvang.
10.2 Die toeris se tevredenheidsvlakke word bepaal. KK
Mondelinge advertering kan bepaal word. (4)
Sterkpunte kan bepaal word en so personeel motiveer.
Swakpunte kan bepaal word wat in die toerismebesigheid verbeter kan
word.
Om dienslewering te verbeter
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper