Skip to content

Tourism Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12202215 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TOERISME 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne INLIGTING VIR NASIENERS ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D/'n Aktiwiteit KTB 1.1.2 B/Vlugvoosheid is moegheid wat veroorsaak word deur oor KTB baie tydsones te vlieg en vluguitputting is moegheid as gevolg van 'n langafstand vlug. 1.1.3 D/Banktoep/'Banking App' BVV 1.1.4 C/5 ure KTB 1.1.5 A/Daaglikse skommeling BVV 1.1.6 B/ Groot Muur van China TB 1.1.7 A/rolstoele by die ingang te verskaf. TB 1.1.8 C/toerisme infrastruktuurontwikkeling na die plaaslike KE gemeenskap bring. 1.1.9 D/Akkommodasiesektor B 1.1.10 B/Kulturele KE 1.1.11 C/Gee nuwe rekenaars aan 'n plaaslike skool. VVT 1.1.12 A/FTT VVT 1.1.13 D/Publiseer hulle belofte tot volhoubare praktyke op hulle VVT webtuiste. 1.1.14 D/Gauteng TS 1.1.15 A/23:00 tot 07:00 TS 1.1.16 A/gedrag TS 1.1.17 C/Weier die kliënt toegang tot die restaurant. PSI 1.1.18 C/byeenkoms van staatshoofde PSI 1.1.19 B/Persoonlike inligting kan gesteel word wanneer 'n selfoon PSI gebruik word. 1.1.20 C/Afrika PSI (20) 1.2 1.2.1 avontuur  TB 1.2.2 positiewe  TB 1.2.3 Mpumalanga KE 1.2.4 koper  B 1.2.5 Niagara-waterval TB (5) 1.3 1.3.1 kulturele KE 1.3.2 volume B 1.3.3 plaaslike TB 1.3.4 Romeinse KE 1.3.5 eilande  TB (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4 1.4.1 C/ Virtuele toer B 1.4.2 E/ Internet KK 1.4.3 A/ Biometriese skandering KK 1.4.4 B/ e-visum KTB 1.4.5 D/ Robotiese huishouding TS (5) 1.5 1.5.1 G/Eie motor (self-bestuur) KTB 1.5.2 A/Gehuurde motor KTB 1.5.3 H/Shosholoza Meyl KTB 1.5.4 F/Busse met slaapstoele ('Sleeper coaches') KTB 1.5.5 D/Lugreise KTB (5) LET WEL: Aanvaar enige volgorde TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Besigheidstoeris KTB (2)  Ontspanningstoeris  Blesiertoeris (‘Bleisure tourist’)  Avontuurtoeris  Insta-reisiger  Instagram beϊnvloeder  Beroemde ('celebrity') vlogger (b) Sy reis vir werk as 'n beroemde vlogger en Instagram KTB beϊnvloeder waaruit sy 'n inkomste verdien.  (2)  Insta-reisiger: Sy gebruik die sosiale mediaplatform Instagram, om video's van haar reiservarings te publiseer en te deel.  Instagram beϊnvloeder: Sy beïnvloed mense regoor die wêreld wat haar volg en die bestemmings op haar plasings wil besoek.  Avontuurtoeris: Sy is avontuurlusitig en geniet die buitelugaktiwiteite. LET WEL: Rede moet verband hou met die tipe toeris in 2.1.1 (a) 2.1.2 Die Elginvallei sal verseker dat sy pragtige natuurskoon vir haar KTB videos en fotos kry.  (2)  Airstream woonwa-eenhede se slaapkamers met kuns- temas is unieke en skep geleentheid vir uitstaande en unieke videogeleenthede.  Oop ruimtes, bergpaadjies, die meer en vele buitelug- aktiwiteite verseker dat sy baie geleenthede het, terwyl sy ervarings in video's en foto's vir haar Instagram plasings vasvang. 2.1.3 Die woonwa is 'n unieke tipe of akkommodasie.  KTB Elke slaapkamer het verskillende kuns-temas en verskaf unieke foto- en videogeleenthede.  (4)  Sy reis alleen en het nie 'n groot area nodig nie. 2.1.4 R1 895 X 4 nagte = R7 580 KTB (2) 2.1.5 Dag 2: Ontbyt word vanaf 6:00 tot 10:00 bedien.  KTB Oggend is vir ontspanning, neem foto's van jou kamer of van die omliggende areas.  (4)  Dag 2: Kies om 'n vooraf-verpakte ontbyt te neem op 'n vroeg- oggend staptog teen een van die baie bergpaadjies op. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.1.6 Onbeperkte toegang tot Wi-Fi.  KTB (2)  Versterk die internetsein  Voorsien die nuutste wolktegnologie-fasiliteite en toepassings (Toeps).  Maak foto-kamers met studio beligting en toerusting beskikbaar. 2.1.7 Geldige paspoort KTB (2)  Sertifikaat wat 'n negatiewe COVID-19 status aandui.  Bewyse van inenting teen COVID-19 2.1.8 Die lugdiens sal die kameratoerusting as deel van haar KTB ingeweegde bagasie inboek en 'n plakker aanbring wat dit as (2) breekbaar merk.   Die lugdiens sal haar toelaat om die kameratoerusting as deel of handbagasie aan boord te neem. 2.2 2.2.1 (a) MI 142  (2)  142 (b) Die 'A' verwys na 'n venstersitplek.  (2)  Die A verwys na 'n sitplek langs die venster. (c) Dit is somer in Suid-Afrika, so sy moet klere inpak wat geskik is vir die seisoen.  (2)  Pak somersklere/sonbeskerming wat vir die weer geskik is.  Die warm klere wat sy in Madrid dra, sal nie vir die Suid- Afrikaanse weer geskik wees nie. 2.2.2 Madrid +1 Suid-Afrika +2 KTB Tydsverskil = 1 uur = 17:00 s+) 1 uur Tyd in Suid-Afrika = 18:00 Vliegtyd = 18:00 (-) 11 ure = 07:00  15 November 2021 (6) OF  07:00 15 November 2021  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 JA KTB Bestemmingslande kan nou hulle grense veilig vir inkomende internasionale toeriste heropen sonder die vrees vir massa- verspreiding van COVID-19.  Verminder die druk op die gesondheidsorgstelsel van die bestemmingsland.   Sal vryheid van beweging bevorder sonder die vrees vir (4) infeksie en verspreiding.  Bevorder internasionale reis as gevolg van wydverspreide inentingsprogramme en veldtogte OF NEE Toeriste wat nie ingegent wil word nie, sal nie internasionaal lan reis nie.  Die vereiste van 'n COVID-19 paspoort vir internasionale reis, kan as diskriminasie en skending van menseregte beskou word. Toeriste mag dalk nie ingeent wil word nie, omdat daar 'n wanbegrip bestaan dat inenting 'n bedrogspul is. LET WEL: Geen punte word vir JA of NEE toegeken nie. [38] VRAAG 3 3.1 3.1.1 ZAR50 500 ÷ 17.88 =EUR2 824.38 BVV (3) OF EUR2 824.38 3.1.2 EUR200 (x) 17.12 = ZAR3 424.00 BVV (3) OF ZAR3 424.00 3.2 3.2.1 Buitelandse valutaspandering  BVV Hawebelastings (2) LET WEL: Aanvaar voorbeelde van die antwoorde hierbo 3.2.2 Suid-Afrika sal nou in staat wees om inkomste uit die buiteland te verdien wat sal bydra om die ekonomie te stimuleer en die BBP- groeikoers 'n hupstoot te gee.  Buitelandse inkomsteverdienste sal nou die vermenigvuldiger-effek in werking stel. (4)  Nuwe werksgeleenthede word in Suid-Afrika se hawens geskep  Bestaande werkers word weer in hulle vorige posisies aangestel. [12] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 Ikoon Volle naam van die ikoon Land A Die Sfinks Egipte TB B Die Leunende Toring van Pisa Italië TB C Ayers Rots  Australië TB (6)  Uluru Kata Tjuta Nasionale Park 4.1.2 C TB  Ayers Rots  Uluru Kata Tjuta Nasionale Park (2) 4.1.3 Dit is die wêreld se grootste monoliet.  TB (2)  Die rooierige kleure op die sandsteen verander soos wat weerkaatsing van die son verander.  Dit is 'n heilige terrein vir die Inboorlingmense. 4.1.4 Die gesig van die Sfinks lyk soos 'n Farao se gesig. TB (2)  Die koninklike families of konings (Faraos) het die piramides as graftombes gebou en die Sfinks is daar naby as beskermer van die area gebou. 4.1.5 Die toring leun oor  TB (2)  Die toring leun 'n paar grade sywaarts as gevolg van onstabiele grond, maar het nie deur die eeue omgeval nie. 4.2 4.2.1 Rome  en Italië  TB (2) LET WEL: Aanvaar enige volgorde 4.2.2 (a) Die antieke karakter van die Colosseum moet beskerm TB word en geen moderne toevoegings moet gemaak word nie. (2)  Die historiese oorblyfsels van die terrein van 2 000 jaar gelede moet so oorspronklik, eg en onaangeraak as moontlik vir die nageslag gelaat word. (b) Die terrein moet ontwikkel word, en moderne element TB moet by 'n historiese terrein soos die Colosseum (2) ingebring word.  Voordele en ervarings moet verhoog word om aan toeriste 'n better begrip van die Colosseum te gee en sodoende meer toeriste te lok.  Die nuwe, moderne vloer sal die antieke boustrukture onder die vloer beskerm en behoue laat bly.  Hoe die terrein in die verlede gelyk het met 'n houtvloer, sal herstel word in die hede. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2.3 Wanneer die werklike aantal besoekers (7.6 miljoen) die TB verwagte getalle vir 2019 oorskry het.  (2)  Wanneer die inkomste wat uit 7.6 miljoen toeriste verdien is, die teikeninkomste oorskry het. 4.2.4 Hulle het die inisiatief geneem om met die herstelwerk en TB onderhoud van die Colosseum te begin.  Reënwater word opgevang.  (4)  Openbare badkamers gebruik reënwater wat op die terrein opgevang is.  Waterskade word tot 'n minimum beperk deur die watermassa op die vloer te verminder wanneer dit reën.  Die houtplanke kan gedraai word om natuurlike lig en lug in die ondergrondse ruimtes te laat invloei.  Die houtplanke kan toegemaak word om die ondergrondse strukture teen gure weersomstandighede te beskerm. 4.2.5 Die owerhede verwag dat toerisme besoekersgetalle in 2023 TB gaan toeneem. Die toeristegetalle is tans laag as gevolg van COVID-19 en dit is makliker om herstelwerk te doen.  (4)  Die herstelwerk aan die vloer sal help met die herstel- inisiatiewe om die toerismebedryf weer aan die gang te kry, op te laat vlam of te herstel.  Konstruksie tydens spitstye kan bots met toerisme- aktiwiteite maar nou kan dit gelyktydig plaasvind voordat toerisme toeneem.  Die nuwe vloer sal help om toeristegetalle te verhoog deur aan toeriste ‘n beter ervaring te gee oor die Colosseum tydens die tyd van die strydvegters (‘gladiators’). [30] VRAAG 5 5.1 5.1.1 Tien KE (2)  10 5.1.2 Vredefort Koepel KE (2)  Kaapse Blommestreek Beskermde Areas  Fossiele Hominide Terreine van Suid-Afrika  Wieg van die Mensdom 5.1.3 Gee terugvoer en maak aanbevelings oor hoe om die KE nominasie-inligting in die lêer te verbeter.  Besoek en evalueer die terrein vir sy universele waarde.  (4)  Vergader as 'n komitee om bevindinge te bespreek en besluite te neem.  Kondig nuut-aangewese Wêrelderfenisterreine aan en voeg hierdie terreine by die lys op hulle webtuiste.  Gereelde terreininspeksies wat verseker dat standaarde gehandhaaf word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 5.2 5.2.1 Die goue renoster is 'n item wat deur die antieke Mapungubwe KE beskawing gemaak is.  (2)  Dit simboliseer goud en hoe die inwoners van Mapungubwe met ander dele van die wêreld handelgedryf het.  Die goue renoster is saam met die koning begrawe, wat op 'n beskawing met 'n sosiale struktuur dui. 5.2.2 Die Nama mense was nomadies (seisoenaal rondgetrek), wat KE hulle behuising saam met hulle getrek het.  (2)  Dit is deel van die leefstyl uit die verlede en mondelinge tradisies van die Nama-mense wat steeds beoefen en beskerm word.  Die matte wat gebruik word om die hutte te bou, help om die intense hitte wat in die area ervaar word, te reguleer. [12] VRAAG 6 6.1 Duitsland B (2) 6.2 Bemark Suid-Afrika as 'n voorkeurbestemming.  B (2)  Posisioneer Suid-Afrika as 'n veilige, bekostigbare, waarde-vir-geld bestemming.  Uitstallings om te wys wat Suid-Afrika aan toeriste uit meer as 180 lande kan bied.  Gee aan klein toerismebesighede en opkomende entrepreneurs die geleentheid om internasionaal te bemark.  Verteenwoordig Suid-Afrika se toerismebesighede en organisasies.  Netwerk met professionele en sleutelpersone uit die globale toerismebedryf. 6.3 Die toerismebesighede wat die ITB bywoon, is vanaf al nege B provinsies in Suid-Afrika afkomstig. (2)  Verteenwoordiging van Suid-Afrika se uniekheid en kulturele diversiteit kom van alle areas in Suid-Afrika.  Bemarkingsvoordele sal na al nege provinsies van Suid-Afrika deurvloei. 6.4 Verhoog die herkenbaarheid van Suid-Afrika as 'n B toerismebestemming en die pakkette wat aangebied word.  (2)  Koördineer die verskeie toerismeprodukte en aanbiedings onder een bekende banier.  Altyd gereed om die Suid-Afrikaanse toerismebedryf te tot herskep en te laat opvlam. [8] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 7.1.1 (a) Gedrag TS TS (b) Voorkoms TS TS (c) Verbale kommunikasie:  TS  Persoonlike kontak (Gesig-tot-gesig) TS (d) Lyftaal TS TS (e) Verbale kommunikasie: TS (5) Sosiale media Elektronies 7.1.2 Die kliënte sal iewers anders besigheid gaan doen, omdat TS hulle nie die beeld wat deur die werkers uitgestraal word, vertrou nie.  Die werknemer is 'n spieëlbeeld van die besigheid, so die voorkoms skep persepsies by kliënte wat nie aan hulle (4) verwagtinge sal voldoen nie.   As gevolg van kliënte se negatiewe persepsie van die toerismebesigheid, mag die kliënt besluit om hulle besigheidstransaksies met die maatskappy af te skaal. 7.1.3 STEM SAAM/JA TS Die onderhoudvoerders sal kan sien hoe ernstig/toegewyd hierdie aansoeker is om die werk te kry. Die onderhoudvoerders sal kan sien of die persoon sal inpas by die profiel van die maatskappy.   Die aansoeker toon respek vir die maatskappy se profiel (4) en beleidstukke, reeds voordat hy/sy aangestel is. OF STEM NIE SAAM NIE/NEE Die aansoeker het vryheid van uitdrukking en kan aantrek wat hulle wil.  Die maatskappy se kleredragreëls moet buigbaar genoeg wees om voorsiening te maak vir enige uitdrukking van individualiteit.   As die maatskappy nie van die voorkoms van die aansoeker hou nie, het hy/sy die reg om te besluit of hulle vir die maatskappy wil werk of nie. LET WEL: Aanvaar goed-gemotiveerde antwoorde wat dui op 'n gewilligheid om by die maatskappy se profiel/beleidstukke aan te pas OF 'n behoefte aan individualiteit voorop stel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 7.2 7.2.1 Josephine moet 'n logo laat ontwerp wat sal 'n professionele TS beeld van die skonnheidsalon sal uitdra.  (2)  Josephine moet op die fokus of tema van haar skoonalon besluit wat in die logo gereflekteer moet word.  Soos die besigheid groei en herkenbaar raak, sal die logo met die skoonheidsalon verbind word. 7.2.2 Josephine moet 'n toepaslike naam vir die spa kies wat vir die TS kliënte sin maak.  (2)  Die naam moet maklik wees om te onthou en moet iets oor die besigheid sê. [17] VRAAG 8 8.1 Wortels VVT (1)  Hakatours 8.2 'n Manier van besigheid doen in toerisme wat 'n positiewe invloed op VVT mense, winsgewendheid van die besigheid en die planeet het.  (2)  'n Manier van besigheid doen in toerisme wat 'n positiewe invloed op gemeenskappe, die ekonomie en op die omgewing het. 8.3 Indringer spesies benodig gewoonlik baie water en sal meer water as VVT inheemse spesies benodig.  Inheemse spesies is beter aangepas by die plaaslike klimaat en omgewing en sal beter groei.  (4)  Die plant van inheemse bome is deel van hulle volhoubare praktyke op die plaas.  Indringerspesies tas ander plante aan en het 'n negatiewe invloed op die groei van endemiese (inheemse) plante, en word daarom eerder verwyder as aangeplant. 8.4 Die plant van inheemse bome: Omgewing (planeet) pilaar VVT Gebruik van plaaslike fotograwe: Sosiale (mense) pilaar  Die skep van entrepreneurskapgeleenthede vir plaaslike mense: Sosiale (mense) pilaar / Finansiële / Ekonomiese (wins/geld) pilaar.  (6)  Verantwoordelike gebruik van hout vir fotorame: Omgewing (planeet) pilaar LET WEL: Aanvaar verwysings wat na Hakatours se webtuiste gemaak word. [13] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 Engeland PSI Wallis (2)  Ierland 9.1.2 Afgevaardigdes vanaf ander dele van die wêreld het hulle PSI verblyf verleng en die buurlande besoek.  Hierdie lande het ook finansieel voordeel getrek uit die COP26 in Skotland toe afgevaardigdes geld in hulle lande (4) spandeer het.   Die buurlande het waarskynlik hulle bemarking op die afgevaardigdes gefokus deur spesiale pakkette vir hulle beskikbaar te maak.  Hierdie lande het gratis blootstelling en publisiteit ontvang omdat afgevaardigdes foto's van hulle besoeke op Instagram en ander sosiale mediaplatforms geplaas het. 9.1.3 Die jeug is die besluitnemers oor klimaatsverandering PSI van die toekoms. Hulle insette is waardevol.  Die jeug is die toekomstige geslag wat moet saamleef met die besluite wat nou gemaak is en moes deel van die besluitnemingsproses uitmaak.  (4)  Die jeug het waarskynlik 'n vars benadering tot klimaatsverandering en vernuwende idees oor hoe om die boodskap aan hulle geslag oor te dra. 9.2 9.2.1 Globale reisbeperkings was in 2020 van krag om die PSI verspreiding van die COVID-19 virus te beperk. Afgevaardigdes vanaf ander dele van die wêreld kon nie reis nie.  Bywoningsgetalle is beperk tydens verskeie vlakke van (4) die grendeltydperk.   Die gebruik van digitale platforms het 'n alternatief geword vir fisiese vergaderings tydens die COVID-19 tydperk. Sekere beplanningsvergaderings het ten spyte van wêreldwye inperkingsregulasies voortgegaan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 9.2.2 Alle afgevaardigdes moes voldoen aan COVID-19 PSI veiligheidsprotokolle, bv. sosiale distansiëring  hande was  die dra van maskers ens.   Spesiale reëlings moes gemaak word vir etes/drankies om te voldoen aan maatreëls rakende die kapasiteit van venues (plekke).   Gereelde sanitasie van venues, voertuie en hotelkamers.  (6)  Bewusmaking in alle venues om te voldoen aan COVID-19 veiligheidsprotokolle. LET WEL: Aanvaar besonderhede van veiligheidsprotokolle 9.3 9.3.1 Digitale betalings  PSI (1)  Elektroniese betalings  Aanlynbetalings  Selfoonbetalings LET WEL: Aanvaar EFO (‘EFT’) – Elektroniese Fondoordrag 9.3.2 Al die tegnologie hierbo is afhanklik van internet- PSI verbinding. (2)  As daar nie internetverbinding is nie, kan geen transaksie onmiddellik deurgaan nie.  As toestelle / elektrisiteit onklaar raak, kan geen transaksies geprosesseer word nie. LET WEL: Aanvaar nadele van die gebruik van selfone om betalings te maak. 9.3.3 Voorafbetaalde debietkaarte  PSI Kredietkaarte  (2)  Kontant [25] VRAAG 10 10.1 E KK (1)  D 10.2 As alle kliënte heeltemal tevrede is met alle aspekte van die hotel, KK sal die bestuurder weet hulle doen alles reg.  (2)  Die gaste is heeltemal tevrede met die vlak van dienslewering wat hulle vanaf die personeel ontvang.  Dit kan positiewe mondeling advertensie tot gevolg hê. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/2022 SS/NSS – Nasienriglyne 10.3 Kommentaar en klagtes vanaf individuele gaste kan probleme KK uitwys waarvan die bestuurders nie bewus was nie.  (2)  Kliënte-terugvoer kan 'n barometer wees vir wat die hotel reg doen.  Bestuurders word aangeraai om so gereeld as moontlik ag te slaan op kliënte-terugvoer om ingrypingsaksies te beplan.  Hotelle is afhanklik van eerlike kliënte-terugvoer, sodat hulle kan weet watter praktyke verbeter gaste-tevredenheid en watter moet her-evalueer word. [5] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all