Skip to content

Tourism Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12202315 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TOERISME 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne INLIGTING VIR NASIENERS ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B /dagligbesparingstyd. KTB 1.1.2 A /is 180° vanaf die UTK geleë. KTB 1.1.3 C /die Schengenlande binne te gaan. KTB 1.1.4 D /vasgestelde vertrektye KTB 1.1.5 B /Gautrain KTB 1.1.6 B /Jerusalem, Israel TB 1.1.7 D /Noord-Kaap KE 1.1.8 C /Mapungubwe Kulturele Landskap KE 1.1.9 D /Toeris, TOMSA, TBRSA, SAToerisme B 1.1.10 B /ITB Berlyn B 1.1.11 C /Departement van Arbeid TS 1.1.12 A /sagte vaardigheid TS 1.1.13 C /hergebruik. TS 1.1.14 B /Billike prys VVT 1.1.15 B /as 'n span moet saamwerk. VVT 1.1.16 C /Reisigerstjeks PSI 1.1.17 A /buitelandsevaluta-inkomste PSI 1.1.18 B /Tsunami PSI 1.1.19 A /toegang tot die internet KK 1.1.20 A /Buitelandsevaluta-inkomste PSI (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 handelsmerk-produkverpakking  TS 1.2.2 slagspreuk/handelsmerk-produkverpakking TS 1.2.3 verlof TS 1.2.4 lewensstandaard  VVT 1.2.5 gedragskode vir toeriste VVT (5) 1.3 1.3.1 indringerplante verwyder  VVT 1.3.2 niefinansiële  VVT 1.3.3 optrede  TS 1.3.4 professionele oordeel  TS 1.3.5 liggaamsreuke  TS (5) 1.4 1.4.1 D /wêreldfietsrygebeurtenis PSI 1.4.2 C /internasionale motorsportwedren PSI 1.4.3 B /internasionale tennistoernooi PSI 1.4.4 E /multisport-wêreldgebeurtenis PSI 1.4.5 A /wêreldberaad oor klimaatsverandering PSI (5) 1.5 1.5.1 C /Moskou (+3) KTB 1.5.2 A /Rio De Janeiro (-3) KTB 1.5.3 B /Johannesburg (+2) KTB 1.5.4 D /New York (-5) KTB 1.5.5 E /Sydney (+10) KTB (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Nasionaliteit Suid-Afrikaner  KTB (b) Ouderdomsgroep Onder 20   O/20  Junior (c) Spesiale Atletiek (3) belangstelling  Hardloop  Kortafstand hardloop  Sport 2.1.2 'n Geldige paspoort KTB 'n Geldige visum  'n Geldige gesondheidsertifikaat  (3)  Bewyse van 'n Covid-19 inenting  Covid-19 inentingsertifikaat LET WEL: Aanvaar paspoort, visum en gesondheidsertifikaat. 2.1.3 Vlugvoosheid  KTB (2) 2.1.4 Die fisiese toestand wat ontstaan as gevolg van reis oor baie KTB tydsones. (2) 2.1.5 Drink baie vloeistowwe, veral water om dehidrasie te voorkom.  KTB (2)  Kry genoeg rus.  Probeer om kaffeïen en alkohol te vermy, want dit kan slaap- patrone beïnvloed.  Strek gereeld en stap rond in die kajuit.  Moenie slaapmedikasie tydens die vlug neem nie.  Eet lig/gesonde etes aan boord.  Horlosies kan gestel word volgens die tyd by die bestemming. Dit sal help dat atlete by die nuwe tydsone aan kan pas. 2.1.6 (a) Gesondheidsvoorsorgmaatreël: KTB Kry die verpligte en vereiste inentings. (2)  Drink slegs gebottelde water.  Wees versigtig wanneer kos van die straat gekoop word.  Dra 'n sonblok gedurende die dag.  Bring genoegsame voorraad van voorskrif medikasie indien benodig.  Saniteer/was jou hande gereeld. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne (b) Veiligheidsvoorsorgmaatreël: KTB Moenie groot bedrae kontant by jou dra wanneer jy rondbeweeg nie.  (2)  Moenie duur selfone, kameras, juwele en ander waardevolle items oop en bloot vertoon nie.  Sluit waardevolle persoonlike items veilig weg.  Hou jou bagasie dop/binne jou gesigsveld die hele tyd.  Dra beursies in 'n binnesak en nie in 'n agtersak nie.  Moenie alleen in donker, afgesonderde plekke loop nie.  Beweeg rond en ontdek in groepe.  Moenie OTM's in die nag gebruik nie/geld in die nag trek nie.  Wissel buitelande valuta by betroubare FOREX handelaars. 2.2 2.2.1 Johannesburg +2 Frankfurt +1 KTB Tydsverskil = 1 uur  Tyd in Frankfurt 18:00 (-) 1 uur = 17:00  Datum 15 Julie 2022  (4) OF 17:00  15 Julie 2022  2.2.2 In transito beteken die span sal op die lughawe moet wag KTB voordat hulle die vlug na Colombië kan haal.  (2) 2.2.3 Frankfurt +1 Cali -5 KTB Tydsverskil = 6 ure Vertrek vanaf 04:00 (+) 2 ure (in transito-tyd) Frankfurt = 06:00 (-) 6 ure (tydsverskil) Tyd in Cali = 00:00 Vliegtyd 00:00 + 12 ure Aankomstyd = 12:00  Aankomsdatum 16 Julie 2022  (4) OF 12:00  16 Julie 2022  2.2.4 Totale duur van vlug 11 ure (vliegtyd na Frankfurt) + 2 ure (in transito) +12 ure (vliegtyd na Cali) = 25 uur  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 Belastingvry beteken dat goedere en items binne die toegelate KTB perke/bedrae die land ingebring mag word sonder dat die passasier bykomende belastings moet betaal.  (2) 2.3.2 Rooi kanaal  KTB (2) 2.3.3 Die waarde van die juwele wat aangekoop is, oorskry die KTB belastingvrye perk in Suid-Afrika.  (2) 2.4 Suid-Afrikaanse Inkomstediens  KTB (2)  SARS [36] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Retoervlugte R11 905 BVV Treinvervoer R185 R1 060 x 4 nagte R 4 240  Totaal R16 330  (3) OF R16 330  LET WEL: Moenie kandidate penaliseer indien die valutakode/simbool weggelaat is nie, aangesien dit in die vraag verskaf word. 3.1.2 Etes  BVV (2) LET WEL: Aanvaar voorbeelde van kos/kositems/soorte etes. 3.2 3.2.1 (a) EUR  BVV (b) GBP  (c) AUD  (3) 3.2.2 R30 000 (÷) 20,69 = £1 449,98  BVV (3) OF £1 449,98  LET WEL: Die valutakode/simbool moet in die finale antwoord aangetoon word. 3.2.3 £177 (x ) 19,50 = R3 451,50  BVV (3) OF R3 451,50  [14] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS TOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 A – Chichen Itza  TB B – Petra  C – Berg Everest  D – Berg Fuji  E – Taj Mahal  (5) 4.2 LIGGING OP DIE KAART NAAM VAN DIE LAND TB A Mexiko  B Jordanië  C Nepal  D Japan  E Indië  (5) 4.3 4.3.1 Nederland  TB (2) 4.3.2 UNESCO het dit as 'n Wêrelderfenisterrein verklaar om die TB windmeulens behoue te laat bly en vir die nageslag te beskerm.  Dit is 'n simbool van die Nederlanders se stryd teen water en oorstromings.  (4)  Dit is uniek in die streek en in Nederland.  Dit laat die tradisionele tegnologie wat gebruik word om byvoorbeeld graan te maal, behoue bly. 4.4 4.4.1 (a) Resensie 3  TB (1) (b) Al die toerbote het opritte vir rolstoelgebruikers.  (2)  Goed onderhou en veilige plek. 4.4.2 Effektiewe optrede van die personeel en bestuur  Versorging en onderhoud van die terrein  Positiewe ervaring van die besoekers  (3)  Veiligheid en misdaadvoorkoming 4.5 4.5.1 April tot September is lente-, somer- en herfsmaande in die TB Noordelike halfrond.  (2)  Dae is warmer en dit sal 'n beter besoekerservaring verseker.  Die tulpe is in volle blom en dit dra by tot die natuurskoon/pragtige landskap. 4.5.2 Voor 12:00  TB (2)  Na 14:00 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5.3 Die groot getal besoekers (600 000) aan die terrein  TB (2)  Herhaal besoeke 4.5.4 (a) Dit beteken dat vir elke persoon wat in Kinderdijk woon, TB ontvang die terrein 10 000 toeriste per jaar.  (2)  Verwys na oortoerisme/massa-toerisme (b) Geen privaatheid vir die permanente inwoners nie.  TB (2)  Toeriste beskadig hulle private eiendom.  Daar is druk op die bronne van die gebied.  Hoër besoedelingsvlakke – grond, lug, water, geraas  Afbreking van die natuurlike omgewing as gevolg van mense wat die natuurlike plantegroei vertrap.  Kongestie van verkeer/mense.  Verlies/afbreking van die kultuur  Verhoogde pryse op items wat by plaaslike besighede beskikbaar is. [32] VRAAG 5 5.1 F /Maloti Drakensbergpark KE (2)  A/Mapungubwe Kulturele Landskap  B/Barberton Makhonjwaberge 5.2 F (Maloti Drakensbergpark): KE Dit is 'n gemengde terrein wat aan die internasionale toeris se voorkeure sal voldoen.  (2)  Die terrein het beide natuurlike en kulturele aspekte waarvoor dit verklaar is. A (Mapungubwe Kulturele Landskap):  Dit is ‘n kulturele terrein wat oorblyfsels van vroeë beskawings en handel toon.  Artefakte soos dié van die Goue Renoster is op die terrein gevind. B (Barberton Makhonjwaberge):  Dit is ‘n natuurlike terrein wat tekens van vroeë lewe in die rotsformasies toon.  Die terrein sluit die Geo-roete wat toeriste kan volg, in. 5.3 5.3.1 Wes-Kaap provinsie  KE (2)  Noord-Kaap provinsie  Noordwes provinsie  Kwa-Zulu Natal provinsie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 5.3.2 Wes-Kaap provinsie: Kaapse Blommestreek Beskermde KE (2) Areas: Dit is 'n kernpunt ('hotspot') vir biodiversiteit van plantspesies.   Die tuiste van fynbosspesies, wat die nasionale blom, die Koning Protea insluit.  Dit sluit 'n bekende landmerk van die streek in – Tafelberg, een van die Nuwe Sewe Natuurlike Wonders van die Wêreld. Noord-Kaap provinsie: Die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap  Dit is ‘n ryk diverse botaniese landskap wat ook die volgehoue tradisies van die Nama-mense toon. Noord-Wes provinsie: Die Vredefortkoepel:  Dit is die terrein waar ‘n meteoriet die aarde getref het. Dit toon die geologiese bewyse van die impak. Kwa-Zulu Natal provinsie: iSimangaliso Vleilandpark  Vyf ekosisteme werk saam in harmonie. [8] VRAAG 6 6.1 Kaapstad  B (2) 6.2 JA B Inisiatiewe by die WTM kan gedupliseer word as inisiatiewe by ander gebeurtenisse.  (2)  Organisasieprobleme kan beperk word en nie by toekomstige gebeurtenisse herhaal word nie.  WTM Afrika is 'n oefenlopie ('dry-run') om vir die WTM en soortgelyke gebeurtenisse, wat in die buiteland aangebied gaan word, voor te berei. OF NEE Verskillende gebeurtenis-organiseerders het verskillende vereistes.  Elke gebeurtenis is uniek met sy eie unieke fokus.  SAToerisme moet hulle bemarkingpogings op spesifieke marksegmente volgens die statistieke van inkomende toeriste, rig. LET WEL: Moenie punte vir Ja/Nee toeken nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 6.3 Sprekers B 180 sprekers sal inligting deel.   Baie sprekers sal die afgevaardigdes bewus maak van bemarkingsgeleenthede wat beskikbaar is.  Sprekers sal bewustheid van beskikbare produkte verhoog. Inhoudsessies Die inhoudsessies gaan oor die deel van inligting.   Geleenthede om met die verskillende belanghebbendes te netwerk, sal gedurende die inhoudsessies plaasvind. Deelnemende lande 100 deelnemende lande verhoog bemarkingsgeleenthede.   Verhoogde markaandeel tussen Afrikalande. (6) Geskeduleerde vergaderings Die geskeduleerde vergaderings betrek netwerkgeleenthede vir besighede.  Sluiting van kontrakte en bilaterale ooreenkomste tussen besighede en/of organisasies. [10] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Hulle is kajuitpersoneel van 'n spesifieke lugdiens.  TS (2)  Hulle het 'n vasgestelde manier van aantrek.  Hulle dra die beeld van die maatskappy uit.  Hulle lyk meer professioneel.  Hulle is deel van 'n span.  Daar is 'n standaard waaraan voldoen moet word.  Dit is die beginpunt om alle vlakke van dienslewering te standaardiseer. 7.2 7.2.1 Dienskontrak  TS (2)  Indiensnemingsooreenkoms/kontrak 7.2.2 Reisvoordeel  TS (2)  Byvoordele 7.3 7.3.1 Etiese diens  TS (2) 7.3.2 Alle passasiers het die reg om respekvol behandel te word.  TS (2)  Dit is noodsaaklik om al jou klante gelyk en billik te behandel.  Professionalisme is deel van uitstekende kliëntediens. 7.4 Dit is 'n voorvereiste om die veiligheid van passasiers te verseker.  TS Hulle moet op 'n gereelde basis hulle kennis opskerp.  (4)  Hulle moet op hoogte van die nuutste neigings en standaarde van die diens bly.  Beide hulle teoretiese en praktiese kennis en vaardighede word geassesseer.  Hulle moet medies fiks wees vir die lang ure in die lug, op hulle voete besig om na passasiers om te sien.  Hulle moet beide fisies en geestelik fiks wees. [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 8 8.1 8.1.1 omgewingspilaar /planeet VVT (2) 8.1.2 ekonomiese pilaar /wins VVT (2)  maatskaplike pilaar/mense 8.2 Die plaaslike gemeenskap kan komplimentêre behandelings ontvang.  VVT (2)  Gee afslagpryse aan individue vanuit die gemeenskap.  Familielede van personeel uit die plaaslike gemeenskap, kan gratis behandeling ontvang gedurende die minder-besige tye.  Laat werkwaarneming ('job shadowing') deur individuele leerders van 'n plaaslike sekondêre skool in die spa toe, met toestemming van die gas wat besig is om behandeling te ontvang.  Welstand-bewusmaking  Opgradering van die plaaslike skole.  Help met en ontwikkel die plaaslike gemeenskapprojekte. 8.3 Die enkel-gebruik van plastiese items, word uitgeskakel.  VVT Daar is 'n vermindering in die plasties wat na die stortingsterrein gaan.  (4)  Die hergebruik van waterbottels deur gaste gedurende hulle verblyf, verminder die behoefte aan wegdoening.  Bottels wat van volhoubare materiale soos glas gemaak word, word in gaste se hotelkamers en by die spa geplaas. 8.4 Die natuurlike bestanddele wat deur die plaaslike gemeenskap ge-oes VVT word.  (2)  Die plaaslike gemeenskappe voorsien produkte en dienste aan die Lodge deur hulle mikro-ondernemings. 8.5 Die Lodge belê in sonplase, wat die genoegsame sonskyn in Suid-Afrika VVT gebruik om elektrisiteit op te wek.  (2)  Deur verantwoordelike toerisme, verdien die Lodge 'n inkomste wat vir inisiatiewe aangewend word wat krag opwek en baie ander mense bevoordeel.  'n Alternatiewe energiebron wat deur sonkrag opwek word, se oortollige elektrisiteit kan in die nasionale kragnetwerk ingevoer word. 8.6 Die Misie moet die FTT beginsels van Billike Seggenskap reflekteer. VVT Om te reflekteer: Die plaaslike gemeenskapsleiers moet betrokke wees en geraadpleeg word.  (2)  BGSEB ('BBBEE') vennote/belanghebbendes moet, in samewerking met die eienaars, deel van die besluitnemingsproses uitmaak.  Alle personeel en bestuur moet gesamentlike besluite neem deur vergaderings, personeelopnames ens.  Die billikheid van belanghebbendes se deelname in besluitneming. [16] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 Meer as 400 spelers vanaf 227 lande het deelgeneem.  PSI (2)  Deelnemers, verteenwoordigers, toeskouers en media personeel het van oor die hele wêreld gekom. 9.1.2 Durban het die infrastruktuur, vervoernetwerke, hotelle, PSI restaurante, lewendige vermaakplekke en het van die wêreld se beste sportkomplekse.  'n Unieke Afrika-ervaring, perfekte klimaat en die mees gasvrye mense in die wêreld.  (4)  Durban het met die SA Tafeltennisraad, KZN Toerisme en al hulle belanghebbendes as vennote saamgewerk om te verseker dat die wêreld weet dat KZN 'n manjifieke provinsie en 'n moet- sien-bestemming is.  Durban het alles wat 'n unieke besoekerservaring sal verseker, soos pragtige natuurskoon en landskappe, flora, fauna en kultuur, erfenis, Zulu-ervarings, ongerepte strande, perfekte klimaat en die vriendelikste mense. 9.1.3 Toeriste wat die gebeurtenis bywoon, dra tot buitelandse valuta- PSI verdienste by.  Die inkomste wat deur die gebeurtenis verdien word, dra tot die BBP van die land by.  (4)  Infrastruktuur kon verbeter word.  Die gebeurtenis het die vermenigvuldigereffek in werking gestel, wat die plaaslike ekonomie bevoordeel het.  Werkskepping: werkers het geld by die gebeurtenis verdien.  Inkomste is voor, gedurende en na die kampioenskap verdien.  Entrepreneursgeleenthede is vir plaaslike mense geskep.  Goeie blootstelling vir Durban, plaaslik en internasionaal. 9.2 9.2.1 Orkaan  PSI (2)  Natuurlike ramp  Orkaan Ian  Vloed  Sikloon  Tropiese storm  Tifoon 9.2.2 Oorstromings/vloede  PSI Sterk wind  (2)  Storms  Hewige reënval Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 9.2.3 Toerisme-infrastruktuur soos hotelle en restaurante op die eilande, PSI is verwoes en toeriste sal nie enige van die eilande kan besoek nie.  Toeriste moes hulle reise kanselleer, omdat hulle nie toegang tot enige van hierdie eilande sou hê nie.  (4)  Toerismebesighede op die eilande sal inkomste verloor as gevolg van die verwoesting en omdat geen toeriste die eilande sal besoek nie.  Hotelwerkers mag dalk hulle werk verloor het.  Toeriste wat die eilande besoek het voor die orkaan toegeslaan het, moes gered word. Hulle het hulle besittings as gevolg van die orkaan en die ineenstorting van die deurpad, verloor.  Toeriste sal nie hulle reisplanne kan voortsit, as gevolg van die ineenstorting en ontoeganklikheid van die deurpad nie. LET WEL: Aanvaar perspektiewe van toerisme en toeriste. 9.3 9.3.1 41,4%  PSI (2) 9.3.2 Inkopies  PSI (2) 9.3.3 Besoekers vanaf buurlande het Suid-Afrika se grense oorgesteek PSI om inkopies te doen.  (2)  Noodsaaklike goedere was nie in sommige van die buurlande beskikbaar nie, as gevolg van Covid-19. Individue en besighede moes na Suid-Afrika kom om besigheid te doen.  Besoekers vanaf buurlande word as toeriste getel, elke keer as hulle Suid-Afrika se grense, vir watter rede ook al, oorsteek.  Terugbetalingskema vir internasionale besoekers wat hulle toelaat om BTW terug te eis.  Toeriste trek voordeel wanneer inkopies in Suid-Afrika gedoen word. Dit maak Suid-Afrika meer bekostigbaar vir besoekers van lande met sterker geldeenhede.  Gedurende Covid-19, is besoekers aan Suid-Afrika beperk om na ander internasionale bestemmings te reis. Suid-Afrika was hulle naaste bestemming. [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 10 10.1 Mondelinge reklame  KK (2)  Mondelinge oordrag  Positiewe kliënt-ervaring  Deel positiewe kliënt-ervaring met vriende/familie LET WEL: Aanvaar 'Word of Mouth' (WOM) 10.2 Mense is geneig om positief op mondelinge verwysing van mense wat hulle KK vertrou, te reageer.  Dit is 'n vinnige en gratis vorm van direkte advertensie.  (4)  Mondelinge advertensie (WOM) is gewoonlik betroubaar.  Hierdie soort advertensie is op 'n spesifieke teikenmark soos vriende, familie of medewerkers, gerig.  Die mondelinge inligting is op mening gebaseer oor 'n positiewe ervaring en sal meer kliënte beïnvloed om by die hotel tuis te gaan.  ‘n Toename in inkomste en wins vir die hotel. [6] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all