Skip to content

Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12201716 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking bedoel kyk na bewerking. ‘Een deel korrek bedoel Bewerking en een deel korrek’. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel van . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasiengids bestaan uit 16 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 1: REKONSILIASIES 1.1 Kies die korrekte antwoord van die woorde tussen hakies gegee. Skryf slegs die antwoord neer langs die vraagnommer. 1.1.1 Kontantontvangstejoernaal (KOJ)  1.1.2 Debiet  1.1.3 Kredietnota  1.1.4 Kontantkorting  4 1.2 DEBITEUREREKONSILIASIE 1.2.1 Bereken die korrekte saldo van Debiteurekontrole op 30 Junie 2017. 74 600 – 3 500  + 4 500  = 75 600  een deel korrek (4 230 + 270) 4 1.2.2 Bereken die saldo’s van die volgende debiteure: Pillai 21 600  – 1 600  + 4 500  1.2.1 24 500 * Tele 24 900  – 2 500  22 400 * Botha 11 100  + 2 700  13 800 * * Een deel korrek 12 1.2.3 Bereken watter persentasie van die debiteure kom nie die 30 dae krediettermyn na nie. 36 400  28 000 + 8 400 x 100 = 52%  een deel korrek 70 000  3 Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat JT Handelaars kan gebruik om te verseker dat slegs betroubare klante krediet kan bekom. Enige TWEE beheermaatreëls    Gaan kredietgeskiedenis na (verwysings / lystings/ kredietburo) om kredietwaardigheid te ondersoek.  Gaan indiensnemingsgeskiedenis en salarisadvies na om te sien of hulle krediet kan bekostig.  Kontakbesonderhede (woonadres / posadres / en kontaknommers) om hulle te kan kontak indien nodig. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 3 1.3 KREDITEUREREKONSILIASIE REKENING SE SALDO IN NR. SALDO VOLGENS STAAT KREDITEUREGROOTBOEK Saldo 35 000 38 420 i) 2 970  7 740 – 4 770 ii) (750)  iii) 1 000  iv) (1 960)  980 + 980 (1 punt elk) v) (3 860)  vi) 7 120  TOTAAL 38 970  38 970 vir beide totale 13 Ken 1 punt toe vir die bedrag en 1 punt vir die teken (aanvaar hakies, negatiewe teken). VRAAG 1: TOTALE PUNT 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE 2.1. 2.1.1 Geweegde gemiddelde  2.1.2 EIEU  2.1.3 Deurlopende  2.1.4 Periodieke  2.1.5 Spesifieke identifikasie  5 2.2 COMRADES BPK 2.2.1 Bereken die verkoopprys per eenheid vir sweetpakke. 296 125 = R 575  (2 punte of 0) 515 2 2.2.2 Bereken die koste van verkope vir sweetpakke deur die eerste-in-eerste uit-metode te gebruik. 33 570 (2 punte) een deel korrek 40 000  + 170 450 – 3 500 – (31 500  + 2 070 ) = 173 380  een deel korrek 90 x 350 6 x 345 7 2.2.3 Bereken die omsetsnelheid van voorraad vir sweetpakke (gebruik gemiddelde voorraad). 2.2.2 173 380  = 4,71 / 4,7 keer  een deel korrek ½ (40 000  + 33 570 )2.2.2 36 785 (drie punte) 5 2.2.4 Daar is ontdek dat sporthemde van die Junie 2016 aflewering vermis word. Bereken die aantal en die waarde van die vermiste sporthemde. AANTAL VERMIS: (160  + 340 ) – 298  – 186  = 16  een deel korrek WAARDE: 16 x R92  = R1 472  een deel korrek 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 5 2.2.5 Bereken die Bruto Wins wat die sporthemde-departement gemaak het. Let daarop dat hierdie departement die geweegde gemiddelde metode gebruik om voorraad te waardeer. Verkope 298  x R140  41 720 * Koste van verkope 13 760  + 33 740  – 17 670  29 830 * Bruto wins 11 890 * *een deel korrek 8 2.2.6 Identifiseer TWEE probleme, behalwe die vermiste sporthemde, in die SPORTHEMDE departement. Haal syfers aan. Gee in elke geval ’n oplossing vir die probleem. PROBLEEM OPLOSSING / ADVIES Identifisering van probleem     Syfer   Probleem 1:  Ondersoek die rede vir die min Dae gewerk (172/264) dae gewerk.  Monitor openings- en sluitingstye en die werknemers se verlof.  Doen kosteontledings om te sien of hierdie departement behou moet word.  Betaal werknemers slegs vir dae gewerk. Probleem 2:  Gebruik ’n bestelsisteem en doen Voorraadomsetsnelheid (2 keer) aankope op grond van bestellings. OF  Aanvaar ’n verlaging in wins Laer verkope (298/500 eenhede) (verlaag winsgrens) om verkope te OF vermeerder. Opbou van voorraad (186 eenhede voorhande) 6 VRAAG 2: TOTALE PUNT 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 3: FINANSIЁLE STATE VAN MAATSKAPPYE 3.1 3.1.1 B 3.1.2 C 3.1.3 A 3 3.2 RUHI BPK. 3.2.1 BEHOUE INKOMSTE  Saldo op 1 Maart 2016 (7 480  + 50 000 #) 57 480 een deel korrek Fondse gebruik vir terugkoop van aandele (50 000) # (40 000 x 1,25) Netto wins na inkomstebelasting 681 720  Gewone aandele dividend (389 200)  Interim dividend 179 200  Finale dividend 210 000  Saldo op 28 Februarie 2017 300 000  10 Bewerking Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 7 3.2.2 BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017 BATES Nie-bedryfsbates bewerking 4 310 545  Vaste bates 4 060 545 Vaste deposito (415 000 – 165 000) 250 000  Bedryfsbates BL x 1,5 889 455   Voorraad (Handelsvoorraad) 222 600   Handels- en ander ontvangbare bedrae 289 455  balanserende bedrag Kontant en kontantekwivalente 377 400  (212 400  + 165 000 ) 13 TOTALE BATES Totaal Ekwiteite + Laste 5 200 000  EKWITEITE EN LASTE Aandeelhouersbelang bewerking 3 900 000 * Gewone aandelekapitaal balanserende bedrag 3 600 000  Behoue inkomste sien 3.2.1 300 000  Nie-bedryfslaste 707 030 Lening: Dube Bank (831 800 * – 124 770 ) 707 030 * (920 000 – 153 600 + 65 400) sien BL Bedryfslaste 592 970 Handels- en ander betaalbare bedrae 231 920 Aandeelhouers vir dividende sien 3.2.1 210 000  SAID: Inkomstebelasting (306 280  – 280 000) 26 280 * Lopende gedeelte van lening balanserende bedrag 124 770  13 TOTALE EKWITEITE EN LASTE 5 200 000 26 -1 vreemde items (-2 maks.) Misplaaste items moet verkeerd gemerk word. Bedryfslaste-items mag gekombineer word. *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) 3.2.3 Doen ’n berekening om aan te toon die aantal aandele Bakkies moet koop om beheer oor die maatskappy te verkry. 800 000 x 50% + 1 = 400 001 of (50% + 100 = 400 100)  Aandele word gewoonlik verkoop in bondels van 100. 600 000 x 42% = 252 000  Bakkies moet 148 001 / 148 100 aandele koop  een deel korrek Aanvaar: 800 000 x 51% = 408 000 (in hierdie geval moet Bakkies 156 000 aandele koop) 5 Bakkies wil die aandele aankoop teen die huidige netto batewaarde sonder om dit aan die publiek te adverteer. Waarom sal jy, as bestaande aandeelhouer, nie tevrede wees met hierdie reëling nie? Verduidelik. Verskaf TWEE punte. TWEE geldige punte    Dit is onwettig en oneties om teen die voorskrifte van die Maatskappywet op te tree.  Maatskappywet vereis dat aandele aan die publiek geadverteer moet word (prospektus).  Hy wil minder as die markprys betaal – dit sal tot nadeel van die maatskappy wees (beleggers is gewillig om meer te betaal). 4 3.2.4 Ruhi Bpk. beplan om R300 000 aan personeelontwikkeling en - opleiding te spandeer oor die volgende twee jaar. Hoe sal hierdie uitgawe in die gepubliseerde jaarverslag verduidelik word (openbaarmaking)? Verskaf TWEE punte. TWEE geldige punte    Die direkteure sal dit in die direkteursverslag insluit en die maatskappy se verbintenis tot gemeenskap/werknemers se vaardigheidsontwikkeling beklemtoon.  Dit sal deel vorm van hul korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.  Dit sal die maatskappy se voldoening aan die King kode beklemtoon.  Dit beklemtoon die drievoudige slotreël (triple bottom line). 2 VRAAG 3: TOTALE PUNT 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 9 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING 4.1 PAS DIE BEGRIPPE: 4.1.1 D 4.1.2 B 4.1.3 A 3 4.2 MANI BPK. 4.2.1 AANDELEKAPITAAL Gemagtigde aandelekapitaal 1 200 000 gewone aandele Uitgereikte aandelekapitaal 800 000 Gewone aandele op 1 Julie 2016 7 600 000 * 200 000 * Aandele uitgereik teen R9,80 elk 1 960 000  (120 000)  Aandele teruggekoop (GAP: R9,56 ) (1 147 200)  880 000  Gewone aandele op 30 Junie 2017 8 412 800  10 *balanserende bedrae 4.2.2 Bedrae vir die Kontantvloeistaat. (Finale antwoord moet die INVLOEI of UITVLOEI van kontant aandui). BEWERKINGS ANTWOORD Dividende betaal 320 000  + 514 000  – 264 000  (570 000)  een deel korrek en uitvloei Of 320 000 (een punt) + 250 000 (twee punte) Aanvaar alternatiewe aanbiedings (omgekeerde tekens of Algemene Grootboek) 4 Inkomstebelasting betaal 31 000  + 22 300  – 314 400  (261 100)  een deel korrek en uitvloei Aanvaar alternatiewe aanbiedings (omgekeerde tekens of Algemene Grootboek) 4 Verandering in beleggings 120 000 – 80 000 40 000  een deel korrek en invloei 2 Verandering in lenings 1 250 000 – 950 000 300 000  een deel korrek en invloei 2 Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens omgeruil, grootboekrekeninge, ens. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) 4.2.3 Bereken die koste van die addisionele toerusting wat aangekoop is. een deel korrek 9 806 000 + 440 400 + 510 000 – 8 410 800 – 1 800 000  = 545 600  –9 806 000 – 440 400 – 510 000 + 8 410 800 + 1 800 000  = –545 600  Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens wat omgeruil is, grootboekrekeninge, ens. 6 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 4.2.4 (161 300)  KONTANTEKWIVALENTE Kontantsaldo op 1 Julie 2016 98 500  Kontantsaldo op 30 Junie 2017 2 500 – 65 300  (62 800) * 5 -1 vir swak aanbieding (Geen of verkeerde besonderhede) *een deel korrek 4.2.5 Bereken die bruto wins persentasie (wins opslagpersentasie). 4 290 000  x 100 = 60%  een deel korrek 7 150 000  4 Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBA). 8 801 400  x 100 = 1 000 sent  een deel korrek 880 000  3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit. 733 600 (1 048 000 – 314 400)  x 100 = 8,8%  een deel korrek ½  (7 821 800  + 8 801 400 ) 8 311 600 6 4.2.6 Het die direkteure korrek opgetree deur die lening te verhoog? Verduidelik. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking. JA of NEE:  Finansiële aanwysers:   Skuld/Ekwiteitsverhouding: die afgelope jaar konstant gebly teen 0,1 : 1. Opbrengs op totale kapitaal aangewend: verbeter van 11,3% tot 12,5%. Verduideliking:  Die maatskappy is laaggerat (gebruik meer eie kapitaal as geleende kapitaal). Die opbrengs op totale kapitaal aangewend toon egter dat die maatskappy negatief gerat is (verdienste is minder as die rentekoers van 13%). 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 11 4.2.7 Verduidelik waarom die aandeelhouers nie tevrede is met die dividend- uitbetalingsbeleid en hul opbrengs verdien nie. Haal finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking. Dividend-uitbetalingsbeleid: 2016: 75/78 = 96,1%  2017: 55/80 = 68,8%  Opbrengs verdien: Opbrengs op aandeelhouersekwiteit: toegeneem van 7,9% tot 8,8% (Sien 4.2.5)  Verduideliking  Die aandeelhouers mag ontevrede wees met hul dividende omdat die maatskappy besluit het om ’n groter persentasie as verlede jaar, van die verdienste terug te hou. (verlede jaar is 96% van VPA uitbetaal teenoor 69% hierdie jaar). Die direkteure het dalk hul strategieë in die jaarverslae verduidelik. Alhoewel hul opbrengs op belegging toegeneem het, is dit steeds minder as die opbrengs op alternatiewe beleggings. 8 4.2.8 Lewer kommentaar oor die prys betaal vir aandele teruggekoop op 31 Maart 2017. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou kommentaar. Finansiële aanwysers  Syfers  Kommentaar  NBW: R9,78 aan begin van die jaar. Markprys was R11,00 op 1 Julie 2016 en toon ’n opwaartse neiging (R11,20). Die maatskappy het R10,00 betaal. Die prys betaal was dus billik. Dit het nie die maatskappy of die aandeelhouers benadeel nie. 6 VRAAG 4: TOTALE PUNT 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 5: KOSTEBEREKENINGE EN VASTE BATES 5.1 5.1.1 Waar  5.1.2 Onwaar  5.1.3 Onwaar  3 5.2. TS FINE-WEAR 5.2.1 Direkte arbeidskoste Gewone tyd 5 x 1 800 x R70 630 000 * Oortyd 660 x R112  73 920 * Bydraes 630 000 x 9% 56 700  (9% van gewone tyd) 760 620 * * een deel korrek 7 5.2.2 BEWERKINGS ANTWOORD (a) 6 500  + 2 500  9 000  4 (b) 420 000 + 76 000 – 436 000 Verkoop: 60 000  x 15% x 8/12 = 6 000  Nuwe: 76 000 x 15% x 3/12 = 2 850  62 850  Oud: (420 000  – 60 000 ) x 15% = 54 000  9 5.2.3 Fabrieksbokoste Indirekte arbeid 300 000  Indirekte materiaal 52 750  Water en elektrisiteit 98 700 x 2/3 65 800 * Versekering (32 300  – 2 800 ) x 60% 17 700 * Huur-uitgawe 102 000 x 5/8 63 750 * Waardevermindering See 5.2.2 (b) 62 850  Diverse fabrieksuitgawes 19 150 582 000 * 12 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 13 5.2.4 Bereken: Koste van verkope 29 500 x R60 Koste van verkope: 46 000  + 1 770 000  – 41 000  = 1 775 000  een deel korrek Aanvaar alternatiewe berekeninge, insluitend Klaar-produkte-voorraadrekening 5 5.3 PASS VERVAARDIGERS 5.3.1 Doen ’n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt vir baadjies in 2017 korrek is. 618 000 41,20  x 15 000  = 14 714/14 715 eenhede 115  – 73  42 4 5.3.2 Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunte en die vlak van produksie vir beide produkte. Haal syfers aan. Baadjies Kommentaar  syfers  Gelykbreekpunt toon groeiende neiging (10 362 tot 14 715 eenhede) terwyl die vlak van produksie konstant bly (15 000 eenhede). Afname in winsgewendheid. Pette Kommentaar  syfers  Die vlak van produksie is konstant teen 9 500 eenhede, maar die gelykbreekpunt het gedaal van 9 500 eenhede tot 7 134 eenhede. Daar was geen wins in 2016 nie. 2017 toon wel ’n wins. 4 5.3.3 Bereken die persentasie verhoging in die verkoopprys. 13,50  67,50 – 54,00 x 100 = 25%  een deel korrek 54,00  4 Gee EEN rede waarom die eienaar kon voel dit was nodig om die verkoopprys te verhoog. Een geldige rede  Hy het nie ’n wins of verlies gemaak in 2016 nie (gelyk gebreek; eenhede geproduseer was gelyk aan die gelykbreekpunt) ’n Verhoging in die verkoopprys sal lei tot ’n verlaging in die gelykbreekpunt indien koste dieselfde bly. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) 5.3.4 KOSTE GEïDENTIFISEER ADVIES OF OPLOSSING (met syfers) een geldige punt per koste-item    Koste: Soek na goedkoper verskaffers. Direkte materiaalkoste het met 25% Benut die voordeel van toegeneem (van R32 tot R40 per grootmaatkortings. eenheid). Ondersoek vermorsing – beter opleiding van personeel. Baadjies Koste: Beperk oortyd. Direkte arbeidskoste het toegeneem Lei personeel op om meer effektief met 24% (van 12,50 tot 15,50). te werk. Of Betaal verkoopspersoneel Verkoop- en verspreidingskoste het kommissie. toegeneem met 29% (van 7,20 tot Pette 9,30). Identifiseer kostes en monitor gebruik. Verminder advertensies. Handhaaf hierdie strategie. *Bg. kon bygedra het tot beter winste. 6 VRAAG 5: TOTALE PUNT 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) REKENINGKUNDE 15 VRAAG 6: BEGROTING 6.1 Verduidelik waarom: 6.1.1 Waardevermindering en Oninbare skuld verskyn nie in ’n Kontantbegroting nie. Enige geldige verduideliking  Nie-kontant items is nie ingesluit in ’n Kontantbegroting nie. ’n Kontantbegroting bevat slegs kontantontvangstes en kontantbetalings. 2 6.1.2 ’n Kontantbegroting verskil van ’n Geprojekteerde Inkomstestaat. Enige geldige verduideliking  ’n Kontantbegroting bevat ontvangstes en betalings en gee ’n aanduiding van planne vir die bestuur van kontant. Dit wys die surplus/tekort asook die banksaldo. Die Geprojekteerde inkomstestaat bevat inkomstes en uitgawes (insluitend nie- kontant items) en projekteer die wins of verlies per maand (vir die begrote periode). 2 6.2 KWT DISTRIBUTORS BPK. 6.2.1 MAANDE KREDIETVERKOPE NOVEMBER DESEMBER September 180 000 32 400  Oktober 186 000 55 800 33 480  November 195 000  92 625 58 500  30% van 195 000 Desember 210 000 99 750  Totale invorderings van debiteure 180 825  191 730  12 6.2.2 Bereken: BEWERKINGS ANTWOORD (i) Kontantverkope vir Desember: 210 000 x 40/60 140 000  2 (ii) Huurinkomste vir November: 19 710  x 100/108  18 250  een deel korrek 3 (iii) Betalings aan krediteure vir November: 186 000 x 100/60 = 310 000  310 000 x 100/125 = 248 000  198 400  248 000 x 80%  een deel korrek 6 (iv) Salarisse en lone vir Desember: 180 600  – 35 600  – 35 600  109 400  een deel korrek 4 (v) Paaiement op lening (rente ingesluit) vir Desember 138 000   (13 625 – 1 625) + (150 000 – 12 000) x 13% x 1/12 12 000  1 495 (drie punte) 13 495  een deel korrek 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2017) 6.2.3 Lewer kommentaar oor die interne beheer rakende die invorderings vanaf debiteure en die betalings aan krediteure. Voorsien TWEE punte. Enige TWEE geldige punte    Slegs 50% van debiteure kom die kredietterme na.  Die kontant van debiteure is nie genoeg om die betalings aan krediteure te dek nie (per maand).  80% van voorraad word op krediet aangekoop / slegs 20% aankope is kontant.  Aangesien kontantverkope ’n groter persentasie van totale verkope is, sal dit wys wees om die persentasie kontantaankope te verhoog.  Om gebruik te maak van korttermyn krediet, is slegs voordelig indien dit kontantvloeiprobleme help oplos. 4 VRAAG 6: TOTALE PUNT 40 TOTAAL: 300 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all