Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
REKENINGKUNDE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
dubbelpenalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer
is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
Nota: Kontroleer bewerking beteken dit moet +, –, x of ÷ wees volgens die nasienriglyn. Sommige items
soos Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering / verkope van bate, kan + of – wees.
Nota: In berekeninge moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
d.m.v. .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13 Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 523.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE
1.1 Kies die korrekte antwoord uit dié woorde wat tussen hakies gegee
word. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers.
1.1.1 Verpakkingsmateriaal ✓
1.1.2 Indirekte materiaal ✓
1.1.3 afname ✓
3
1.2 LOLO VERVAARDIGERS
1.2.1 Bereken die koste van die grondstowwe/direkte materiaal gedurende
die jaar aan die fabriek uitgereik.
een punt twee punte
76 300 – 10 500
87 250 + 694 150 + 21 200 + 4 200 – 65 800
een deel korrek
= 741 000 een deel korrek
8
1.2.2 Bereken: Direkte arbeidskoste
* een deel korrek
423 400 + 12 600 + 4 234 + 126 = 440 360
* (9 614 + 2 860 + 126) of 126 x 100 een deel korrek
7
Bereken: Fabrieksbokoste
Verbruiksgoedere vir fabriek 22 830
Salaris – Fabrieksvoorman 154 200
Water en elektrisiteit (132 360 + 3 240) x 75% 101 700
Diverse uitgawes vir fabriek 89 910
368 640
een deel korrek
-1 (maks -2) vir vreemde items 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 3
1.2.3 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018
Direkte materiaalkoste sien 1.2.1 741 000
Direkte arbeidskoste sien 1.2.2 440 360
Primêre koste DMK + DAK 1 181 360
Fabrieksbokoste sien 1.2.2 368 640
Totale vervaardigingskoste bewerking 1 550 000
Goedere-in-bewerking (beginsaldo) 30 000
1 580 000
Goedere-in-bewerking (eindsaldo) balanserende bedrag (40 000)
Totale koste van produksie vir klaarprodukte
1 540 000
31 800 + 1 536 000* – 27 800 11
* 2 457 600 x 100/160 een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
1.3 GRENS BAKKERY
1.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2018.
249 000 = 11 636 eenhede een deel korrek
61,60 – 40,20
21,40 twee punte
4
1.3.2 Verduidelik of Sydney bekommerd moet wees oor die gelykbreekpunt
en die vlak van produksie. Haal syfers aan.
Verduideliking wat vlak van produksie vergelyk met gelykbreekpunt Syfers
• Sydney behoort nie bekommerd te wees nie, want hy het 3 364
eenhede meer geproduseer as die gelykbreekpunt (15 000 – 11 636).
verwys 1.3.1
• Hy maak wins op 3 364 eenhede.
• Hy maak hierdie jaar ’n groter wins as verlede jaar (3 364 eenhede bo
die gelykbreekpunt, teenoor 850 eenhede verlede jaar)
Een punt opsie:
Vergelyk slegs die verskil in gelykbreekpunte, of slegs die verskil in vlakke van produksie.
3
1.3.3 Gee ’n moontlike rede vir die verandering in eenheidskoste vir direkte
materiaalkoste en vir direkte arbeid.
REDE: DIREKTE MATERIAALKOSTE REDE: DIREKTE ARBEIDSKOSTE
Enige een: Enige een:
Die onderneming gebruik Goeie loonverhogings deur unies
goedkoper verskaffers. beding.
Koop plaaslik om vervoerkoste te Meer oortyd gewerk.
spaar.
Maak gebruik van kortings vir
grootmaataankope.
4
VRAAG 1:
TOTALE PUNT 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 5
VRAAG 2: BEGROTING
2.1.
WAAR OF ONWAAR
2.1.1 Onwaar
2.1.2 Waar
2.1.3 Onwaar
3
2.2 BANYAMA BPK.
2.2.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
MAANDE KREDIETVERKOPE AUGUSTUS SEPTEMBER
Julie 157 500 94 500 56 700
Augustus 144 900 86 940
KONTANT VAN DEBITEURE 143 640
een deel korrek 7
2.2.2 BEWERKINGS ANTWOORDE
(i)
216 900 x 30% 65 070
(ii)
207 000 x 100/180 = 115 000 109 250
115 000 x 95% (of – 5 750 een punt) een deel korrek
(iii)
163 440/12 13 620
(iv)
13 250 x 150% 19 875
(v)
84 000 twee punte 2 975
(12 600 x 100/15 ) – 12 600 een deel korrek
24
(vi) (2 310 x 12) een punt
8 800
een deel korrek
316 800 27 720
–
1 9%
308 000 twee punte
19
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
2.2.3 Verwys na Inligting J:
Bereken die persentasie verhoging in die bestuurder se salaris.
16 830 – 15 300 twee punte vir albei
1 530
x 100 = 10% een deel korrek
15 300
4
Lewer kommentaar oor die aanvaarbaarheid van die besluit oor
salarisse en lone. Haal syfers aan.
Kommentaar syfers
• Werknemers behoort ’n loonverhoging van minstens die inflasiekoers, te
ontvang om hul lewenstandaard te kan handhaaf. (4–6%).
• Die bestuurder het ’n 10%-verhoging ontvang wat baie meer as die
inflasiekoers is. Verwys na bo.
• Die eienaars se onttrekkings is uitermate hoog (50% meer as normaal).
Dit kan gesien word as verkwisting.
3
Voorsien TWEE moontlike gevolge van hierdie besluit.
Moontlike gevolge
• Werknemers mag besluit om te staak wat sal lei tot verliese vir die
onderneming.
• Unies kan die onderneming aankla van onbillike arbeidspraktyke.
• Werknemers sal nie gemotiveerd wees om beter te werk/ tot voordeel
van die onderneming nie.
• Die onderneming kan slegte publisiteit in die pers kry – swak beeld –
verloor klante, verskaffers, finansiële instellings vir lenings. 4
VRAAG 2:
TOTALE PUNT 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 7
VRAAG 3: VASTE BATES, INKOMSTESTAAT EN OUDITVERSLAG
3.1
3.1.1 Ekwiteit
3.1.2 Bedryfsbate
3.1.3 Nie-bedryfsbate
3.1.4 Uitgawe
4
3.2 YASHPAL BPK.
3.2.1 Verwys na Inligting A:
BEWERKINGS ANTWOORD
(i)
838 000 – 420 000 418 000
(ii)
838 000 x 15% = 125 700 139 200
216 000 x 15% x 5/12 = 13 500 een deel korrek een deel korrek
(iii)
26 250 – 4 250 22 000
een deel korrek 11
3.2.2
BATEVERKOPE (N12)
2018 2018 Opgehoopte waardever-
Jan
1 Toerusting 105 000 ✓ Jan 1 83 000 *
mindering op toerusting
Wins met verkoop
4 250 Bank 26 250 ✓
van bate
Toerusting
(622 000 – 517 000)
109 250 109 250
*balanserende
bedrag
- 1 (maks -2) Aanbieding; Verkeerde of geen besonderhede voorsien
5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
3.2.3 Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018.
Verkope KvV x 175% 7 469 700
Koste van verkope 4 250 000 + 18 400 (4 268 400) *
7 Bruto wins Verkope – KvV 3 201 300
Ander inkomstes bewerking 98 700
Fooi-inkomste 79 350
Korting ontvang 14 280
Wins met verkoop van bate 4 250
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering (7 480 820
– 6 660)
6 Bruto bedryfsinkomste BW +AI 3 300 000
Bedryfsuitgawes BBI – Bed Wins (1 350 000)
Waardevermindering (139 200 + 35 400 ) 174 600 *
3.2.1 (ii)
Handelsvoorraadtekort (728 400 – 18 400 – 706 350) 3 650 ✓*
Verpakkingsmateriaal (43 730 – 3 880) 39 850 ✓*
Direkteursfooie (336 500 + 23 500 ✓) 360 000
Ouditfooie (19 450 + 19 450 ) 38 900 ✓
Oninbare skuld (23 555 + 11 245 ) 34 800 *
Huuruitgawe (146 080 – 11 770 ) 134 310 *
Salarisse en lone 222 700
Diverse uitgawes balanserende bedrag 341 190
25 Bedryfswins Wins v Rente uitg. – Rente ink 1 950 000
Rente inkomste 195 000 x 8% x ½ 7 800 ✓*
Wins voor rente uitgawes 1 957 800
Rente uitgawes 565 800 – 542 000 (23 800) ✓✓
Netto wins voor inkomstebelasting 560 860 x 100/29 1 934 000
Inkomstebelasting (560 860) ✓
8 Netto wins na belasting 560 860 x 71/29 1 373 140 * 46
-1 vir vreemde items (maks -2) *Bewerking, een deel korrek
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 9
3.3 OUDITVERSLAG: PICOLI BPK.
3.3.1 Verduidelik kortliks die rol van die eksterne ouditeur.
Verduideliking
• Spreek ’n onpartydige mening uit oor die betroubaarheid van aanbieding
van finansiële state.
• Beskerm die belange van aandeelhouers deur ’n onafhanklike,
onpartydige mening oor die finansiële state uit te spreek.
• Assesseer die interne beheermaatreëls en die finansiële state en
rapporteer enige ongerymdhede wat nie voldoen aan ouditpraktyke van
die soort verslag wat hulle aanbied nie.
2
3.3.2 Watter soort ouditverslag het Picoli Bpk. ontvang? Verduidelik.
SOORT: Gekwalifiseerde ouditverslag
VERDUIDELIKING: Verduideliking waarom nie ʼn betroubare aanbieding nie.
• Die ouditeure het gevind dat die advertensieuitgawes nie geverifieer kon
word nie.
• Geen dokumentasie vir die advertensieuitgawes.
• Hulle het ’n probleem ontdek wat hulle nie kon verduidelik nie.
3
3.3.3 Waarom sou ’n bestaande aandeelhouer bekommerd wees oor hierdie
verslag? Gee TWEE punte.
TWEE geldige punte
• Behoorlike interne beheermaatreëls word nie deur bestuur toegepas nie.
• Die reputasie van die onderneming mag beïnvloed word. (publieke
beeld).
• Potensiële beleggers sal nie in die onderneming belangstel nie
(aandelepryse sal daal).
• Moontlike bedrog.
4
VRAAG 3:
TOTALE PUNT 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING
4.1 BEGRIPPE: PAS DIE BEGRIPPE
4.1.1 F
4.1.2 E
4.1.3 A
4.1.4 C
4.1.5 B
5
4.2 KHLOE BPK.
4.2.1 Netto wins voor inkomstebelasting 988 700
Aansuiwerings vir: Rente betaal 124 900
Waardevermindering 221 400
1 335 000
Veranderinge in bedryfskapitaal 4 400 *
Afname in voorraad (163 300 – 123 800) 39 500 *
Toename in debiteure (134 700 + 14 400) – 155 600 (6 500) *
Afname in krediteure 162 600 – (122 900 + 11 100) (28 600) *
KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYFS-
1 339 400 * 9
AKTIWITEITE
* een deel korrek
4.2.2 Bedrae in die Kontantvloeistaat.
BEWERKINGS ANTWOORDE
Inkomstebelasting betaal
27 200 + 296 600 + 12 700 336 500
(988 700 – 692 100) een punt een deel korrek
4
Dividende betaal
111 000 + 317 400 – 142 400 286 000
een deel korrek
4
Vaste bates aangekoop
1 437 200 + 221 400 + 283 500 – 1 120 400 821 700
een deel korrek
5
Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens omgeruil, grootboekrekeninge, ens.
4.2.3 Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
124 300 + 61 250 = 185 550 een deel korrek
(76 750 – 15 500)
Of: 76 750 – (15 500 – 124 300) = 185 550 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 11
4.3 KWEZI BPK.
4.3.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL
760 000 Saldo op 1 Maart 2017 3 648 000
(30 000) Aandele teruggekoop (GAP: R4,80 ) (144 000) *
150 000 Aandele uitgereik balanserende syfer 787 500
880 000 Saldo op 28 Februarie 2018 4 291 500
* een deel korrek 7
4.3.2 Bereken: Netto batewaarde per aandeel
4 488 000 x 100 = 510 sent een deel korrek
880 000 sien 4.3.1
3
Bereken: Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
545 600 ✓ x 100 = 13,3% een deel korrek
½ ✓ (3 724 000 ✓ + 4 488 000 ✓)
4 106 000 drie punte
5
4.3.3 Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers en neigings) wat dui
op ’n verbetering in die likiditeitsposisie van die onderneming.
Bedryfsverhouding verbeter van 1,4 : 1 tot 1,9 : 1.
Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn verbeter van 57 dae tot 38
dae.
4
4.3.4 Die onderneming het ’n groot deel van die lening terugbetaal.
Verduidelik waarom dit ’n goeie besluit was. Haal TWEE finansiële
aanwysers (met syfers) aan.
TWEE finansiële aanwysers syfers verduideliking
• Skuld/ekwiteitsverhouding het verbeter van 0,5 : 1 tot 0,2 : 1.
Die onderneming is nou laaggerat / maak nie baie gebruik van lenings
nie.
• Opbrengs op totale kapitaal aangewend verlaag van 22,3% tot 20,8%.
Die onderneming is steeds positief gerat omdat die opbrengs beter is as
die rentekoers op lenings (11%).
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
4.3.5 Lewer kommentaar oor die dividend-uitbetalingsbeleid oor die afgelope
twee jaar. Voorsien ’n moontlike rede vir die aanwend van hierdie beleid.
Haal syfers aan.
Kommentaar oor VPA en DPA vir 2017 (met syfers):
Die maatskappy het 52 sent uitbetaal van ’n verdienste van 65 sent / (80%).
Slegs 20% van die netto wins is teruggehou.
Kommentaar oor VPA en DPA vir 2018 (met syfers):
Die maatskappy het 31 sent uitbetaal van die verdienste van 62 sent / (50%).
50% van die netto wins is teruggehou.
Rede vir die verandering
’n Groter % wins is teruggehou vir toekomstige uitbreidings/groei.
Probeer winsgewendheid verhoog of kontantvloeiprobleme aanspreek.
5
4.3.6 Verduidelik of die prys waarteen aandele teruggekoop is, billik was. Haal
TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou verduideliking aan.
Finansiële aanwysers (met syfers) Verduideliking
R5,20 is betaal, wat meer is as die markprys van 485 sent (515 sent teen die einde
van die jaar) en die NBW per aandeel van 490 sent (510 sent teen die einde van die
jaar).
Alhoewel die NBW per aandeel en die markprys ’n opwaartse neiging toon, het die
maatskappy steeds te veel vir hierdie aandele betaal.
4
VRAAG 4:
TOTALE PUNT 65
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 13
VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE
5.1
5.1.1 Spesifieke identifikasiemetode ✓
5.1.2 Eerste-in-eerste-uit (EIEU) ✓
5.1.3 Geweegdegemiddelde ✓
3
5.2. CASUAL UITRUSTERS
5.2.1 Bereken: Bedrag betaal vir vraggeld op 11 Junie 2018
(835 x 130)
116 065 – 108 550 = 7 515 een deel korrek
4
Bereken: Waarde van eindvoorraad op 30 Junie 2018
320 008 vier punte (15 x 142)
28 633 + 293 505 – 2 130 x 415 = 60 092 een deel korrek
230 + 1 995 – 15
2 210 drie punte
9
5.2.2 Verduidelik die invloed wat hierdie besluit op die bruto wins sal hê.
Dit sal lei tot ’n toename van R4 853 in bruto wins.
2
Gee EEN geldige rede vir en EEN geldige rede teen die besluit om die
voorraadwaardasie metode te verander.
REDE VIR Verhoogde winsgewendheid skep beter
beeld.
Klante sal vertroue hê in die onderneming.
Werknemers sal mate van sekerheid ervaar.
REDE TEEN Resultate sal nie vergelykbaar wees nie.
Boek-inskrywing; skep ’n vals indruk.
Werknemers mag hoër loonverhogings
verwag (of onderhandel) op grond van
winsgewendheid. 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
5.2.3 Funiwe is bekommerd oor die kontrole oor haar voorraad denims. Sy
het 1 788 denims gedurende die jaar verkoop. Voorsien ’n berekening
om haar kommer te steun.
(230 + 1 995 – 15)
2 210 – 415 – 1 788 = 7 verlore
een deel korrek
een deel korrek 5
5.2.4 Lewer kommentaar oor die saldo van voorraad op 30 Junie 2018. Is dit
aanvaarbaar? Verduidelik. Verskaf EEN punt.
Ja / Nee Verduideliking
Ja
Denims is duursame produkte met ’n lang raklewe.
Die onderneming sal die denims enige tyd kan verkoop.
Nee:
Die eindvoorraad is byna dubbeld so veel soos die beginvoorraad. Kontant
word opgeneem deur ʼn oormaat voorraad.
Die denims mag dalk uit die mode raak en dan sal mense dit nie meer wil
koop nie. 3
5.3 PROBLEEMOPLOSSING
5.3.1 Watter besluit het Jay geneem ten opsigte van die verkoopprys van die
lessenaars?
Verkoopprys het verhoog van R360 tot R420 (met R60)
Of Winspersentasie het verhoog van 50% tot 75% (met 25%)
3
Verduidelik TWEE punte om te wys hoe hierdie besluit die
onderneming beïnvloed het.
TWEE punte syfers
• Die bruto wins het toegeneem van R36 720 tot R45 000 (met R8 280).
• Die aantal eenhede verkoop het verminder met 80 eenhede (van 330 tot
250).
• Die voorraadomsetsnelheid het gedaal van 7,4 keer tot 5,4 keer. 6
5.3.2 Jay het besluit om sy stoele van ’n goedkoper verskaffer te koop.
Verskaf TWEE punte om te wys waarom jy dink dat dit was NIE ’n goeie
besluit was nie.
TWEE punte syfers
• Kon nie alle bestellings uitvoer nie. 120 eenhede te min (500 – 380).
• Terugsendings was baie hoog; moontlik swak kwaliteit (56 eenhede; 0
verlede jaar).
• Bruto wins het gedaal van R21 600 tot R11 664 (met R9 936). 6
VRAAG 5:
TOTALE PUNT 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) REKENINGKUNDE 15
VRAAG 6: VERSOENING EN BTW
6.1.1 SALDO VAN
NR. KREDITEURE- SALDO VOLGENS STAAT
GROOTBOEKREKENING
Saldo 95 160 143 460
(i) + 5 400
26 000 – 20 600
(ii) - 820
(iii) - 1 240
(iv) + 1 520
(v) - 4 880
2 440 + 2 440
(vi) + 47 500
(vii) - 7 500
TOTAAL 139 300 * 139 300 * 11
Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar gebruik van hakies vir negatiewe bedrae.
* Een deel korrek (hoef nie dieselfde totale te wees nie)
6.1.2 Verwys na Inligting (vi):
Gee TWEE moontlike stappe wat teen M. Rice geneem kan word.
TWEE moontlike stappe Deelpunte vir kort/onduidelike antwoorde.
• Dissiplinêre verhoor om vas te stel of dit gewoonte is en wat die waarde
van die ongemagtigde transaksies is.
• Aftrekkings van salaris om die uitstaande bedrag te dek.
• Regsaksie vir wanbestuur.
• Afgradering; oorplasing na ’n ander werksafdeling/funksie.
4
Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan
gebruik om sulke insidente in die toekoms te vermy.
TWEE punte
• Verdeling/rotasie van pligte om soortgelyke gedrag te ontmoedig/voorkom
• Magtiging moet vir alle transaksies met verskaffers verkry word.
• Gereelde oudits/willekeurige oudits van voorraad en dokumente.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 REKENINGKUNDE (EC/SEPTEMBER 2018)
6.2 BTW
Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2018.
6 665 + 108 000 – 69 750 + 480 – 915 – 1 470 – 1 410 = 41 600
een deel korrek
Aanvaar alternatiewe berekeninge soos grootboekrekening, omgekeerde tekens, uitset BTW – inset BTW
11
VRAAG 6:
TOTALE PUNT 30
TOTAAL: 300
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ter
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper