Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
REKENINGKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend ʼn
formuleblad en ʼn 8 bladsy-antwoordeboek.
Skip to contentAll 2023 papers 




%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
View all




%20%202023%20Answer%20Book_hlayiso.com_--fc83e345-de39-459b-ab29-68db41a4266c/v1-86c7e02cfac73aec46fe/card.webp)
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 455.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Answer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · AfrAnswer book · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Answer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · AfrAnswer book · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. ʼn Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
beantwoord.
3. ʼn Formuleblad met Finansiële Aanwysers is aan die einde van hierdie vraestel
aangeheg.
4. Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
5. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Jy mag ʼn donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
7. Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.
8. Skryf netjies en leesbaar.
9. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ʼn riglyn wanneer jy die vraestel
beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.
TYD
VRAAG ONDERWERP PUNTE
(minute)
Rekeningkundige vergelyking en Vaste
1 20 15
bate-nota
2 Staat van Omvattende Inkomste 45 40
Staat van Finansiële Posisie en Notas
3 50 40
tot Finansiële State
Finansiële aanwysers en Vertolking van
4 35 25
Finansiële State
TOTAAL 150 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 3
HOU HIERDIE
BLADSY OOP.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN VASTE BATE-NOTA
(20 punte; 15 minute)
1.1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
GEVRA:
Voltooi die tabel wat verskaf word om die effek op die rekeningkundige
vergelyking vir die transaksies hieronder gelys aan te dui. Volg die voorbeeld
wat verskaf word. (8)
LET WEL: Neem aan dat die banksaldo ongunstig is en die deurlopende
voorraadstelsel in gebruik is vir alle transaksies.
Voorbeeld: Koop handelsvoorraad op krediet.
1.1.1 Die rekening van ʼn debiteur wat nie opgespoor kon word nie, moet as
oninbaar afgeskryf word.
1.1.2 Belas die agterstallige rekening van ʼn debiteur met rente.
1.1.3 ʼn Vennoot, M Stick, het skryfbehoeftes uit die kantoor vir eie gebruik
geneem.
1.1.4 Die kredietsaldo van ʼn debiteur moet na sy rekening in die
krediteuregrootboek oorgeplaas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 5
1.2 VASTE (TASBARE) BATES
Die inligting het betrekking op SANDI BROERS vir die finansiële jaar geëindig
28 Februarie 2023.
GEVRA:
Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (i) tot (iii) op die Vaste Bate-nota. (12)
INLIGTING:
A. Nota tot die Staat van Finansiële Posisie:
VASTE BATES GEBOUE VOERTUIE TOERUSTING
Drawaarde (1 Maart 2022) 1 190 000 360 000
Kosprys (i) 1 950 000 970 000
Opgehoopte waardevermindering 0 (760 000) (610 000)
Bewegings
Byvoegings 500 000 0 270 000
Vervreemdings 0 (ii) 0
Waardevermindering 0 (270 000) (iii)
Drawaarde (28 Feb. 2023)
Kosprys 6 150 000
Opgehoopte waardevermindering
B. Addisionele Inligting
• Waardevermindering word soos volg bereken:
Toerusting – 10% p.j. op drawaarde.
Voertuie – 15% p.j. op kosprys.
• Gedurende die finansiële jaar is uitbreidings aan die geboue voltooi.
• ʼn Ou voertuig, kosprys R300 000, is teen drawaarde op
31 Augustus 2022 verkoop. Die opgehoopte waardevermindering op
die voertuig was R240 000 op 1 Maart 2022.
• Nuwe toerusting is op 1 November 2022 aangekoop.
20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (45 punte; 40 minute)
2.1 Kies ʼn AARP-beginsel uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas.
Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommers (2.1.1 tot 2.1.4) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 Inkomste en uitgawes moet in die huidige A Wesenlikheid
finansiële jaar aangeteken word
2.1.2 Sake van die eienaar van ʼn besigheid moet B Besigheids-entiteit
apart van die rekords van die besigheid
gehou word
2.1.3 Finansiële inligting relevant tot ʼn leser van C Paring
finansiële state moet afsonderlik
geopenbaar word
2.1.4 Die aanname dat die besigheid in die D Omsigtigheid
toekoms sal voortgaan
E Lopende saak
(4 x 1) (4)
2.2 GOVEA HANDELAARS
Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2023.
GEVRA:
Voltooi die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
28 Februarie 2023. (41)
LET WEL: Sommige bedrae is in die ANTWOORDEBOEK ingeskryf.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 7
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2023
Kapitaal: Govner 595 750
Kapitaal: Veaner 595 750
Handelsvoorraad 242 650
Debiteurekontrole 168 250
Voorsiening vir oninbare skulde 10 150
Krediteurekontrole 225 600
Verkope 5 701 320
Koste van verkope 3 563 350
Huur inkomste 82 100
Verbruiksgoedere 41 450
Rente op vaste deposito 53 250
Rente op agterstallige rekening van debiteure 4 250
Rente op lening ?
Versekering 43 150
Salarisse en lone (insluitend werkgewersbydrae) 896 250
Oninbare skulde 8 990
Oninbare skulde verhaal 1 890
B. Die volgende aansuiwerings is nie deur die boekhouer in ag geneem nie:
(i) Beskadigde goedere met ʼn kosprys van R3 500 is teen ʼn winsopslag van
50% op kosprys verkoop.
(ii) Voorraad ter waarde van R17 400 is tydens ʼn inbraak op 15 Februarie 2023
gesteel. Die versekeringsmaatskappy het ingestem om 80% van die
voorraadwaarde in Maart 2023 te betaal.
(iii) Voorraadopnames op 28 Februarie 2023 het die volgende aan die lig
gebring:
• Handelsvoorraad, R214 500
• Verbruiksgoedere gedurende die finansiële jaar gebruik, R35 350.
(iv) ʼn Debiteur wie se rekening as oninbaar afgeskryf is, het die bedrag van
R810 betaal. Dit is verkeerdelik in die oninbare skuldrekening gekrediteer.
(v) Die voorsiening vir oninbare skulde moet tot R8 150 verminder word.
(vi) Versekering sluit ʼn premie van R4 950 in vir die tydperk 1 Januarie 2023 tot
30 Junie 2023.
(vii) Huur inkomste sluit die huur vir Maart 2023 in.
LET WEL: Huur is verhoog met R250 op 1 Oktober 2022.
(viii) Een werknemer is verkeerdelik uit die salarisjoernaal weggelaat. Die
besonderhede van sy salaris is soos volg:
Netto salaris Totale aftrekkings Bydraes
R24 500 30% van bruto salaris R3 850
(ix) Diverse uitgawes is die balanserende syfer.
45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 3: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE EN NOTAS
TOT FINANSIËLE STATE (50 punte; 40 minute)
Vennote H. Hockey en T. Tennis is eienaars van die besigheid Ball Sport Traders.
Jy word voorsien van inligting vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2023.
GEVRA:
3.1 Bereken die rente op kapitaal van Vennoot Hockey. (4)
3.2 Voltooi die Privaatrekening-nota op 28 Februarie 2023. (17)
3.3 Voltooi die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2023. (29)
LET WEL: Sommige bedrae is in die ANTWOORDEBOEK ingeskryf.
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die rekords op 28 Februarie 2023
Kapitaal: Hockey R 1 680 000
Kapitaal: Tennis 1 120 000
Privaatrekening: Hockey Dr) 32 670
Privaatrekening: Tennis (Kr) 58 030
Onttrekkings: Hockey 623 150
Onttrekkings: Tennis 563 250
Verbandlening ?
SAID (LBS) 75 330
Vaste bates teen drawaarde ?
Vaste deposito: Gold bank 582 000
Voorraad 286 400
Debiteurekontrole 204 600
Voorsiening vir oninbare skulde 10 230
Bank (Kr) 101 500
Wisselgeld 20 200
Pensioenfonds 75 330
Vooruitbetaalde uitgawes 62 420
Opgelope uitgawes 32 700
Krediteurekontrole 763 860
Wins en verlies 1 490 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 9
B. Die vennootskapsooreenkoms maak voorsiening vir die volgende:
(i) Vennote het ʼn jaarlikse salaris van R480 000 ontvang. Die werklading van
T. Tennis is egter vanaf 1 Januarie 2023 verminder en daarom is sy salaris
met R15 000 p.m., vanaf daardie datum verminder.
(ii) Vennoot Hockey is geregtig op ʼn bonus van 80% van sy maandelikse
salaris.
(iii) Rente op kapitaal moet teen 12% p.j. bereken word.
Let daarop dat Vennoot Hockey sy kapitaalbydrae verhoog het met
R200 000 op 1 September 2022. Hierdie transaksie is gedurende die jaar
aangeteken.
(iv) Die oorblywende wins / verlies moet gelykop tussen die vennote verdeel
word.
C. Onttrekkings:
Vennoot Hockey het handelsvoorraad vir sy eie gebruik geneem. Die kosprys
van hierdie goedere was R3 500 maar is aangeteken as R5 300. Dit moet
reggestel word.
D. Addisionele Inligting:
(i) 20% van die vaste deposito verval op 30 Junie 2023.
(ii) Die leningstaat wat op 28 Februarie 2023 ontvang is, het die volgende
aangedui:
Openingsalsdo aan die begin van die jaar R 710 500
Rente gekapitaliseer gedurende die jaar 78 200
Terugbetalings, insluitend rente, gedurende die jaar 178 900
Eindsaldo aan die einde van die jaar ?
Die onderneming beplan om 15% van die leningsaldo oor die volgende
finansiële jaar af te betaal.
E. Vaste bates teen drawaarde is die balanseerende syfer.
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 4: FINANSIËLE AANWYSERS EN VERTOLKING
VAN FINANSIËLE STATE (35 punte; 25 minute)
Jy word voorsien van die inligting van Yoyo Vennote vir die finansiële jaar geëindig
28 Februarie 2023.
GEVRA:
4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023:
• % Bedryfsuitgawes op verkope (2)
• Vuurproefverhouding (4)
• Skuld-ekwiteitverhouding (3)
• % Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars-) ekwiteit (5)
LET WEL: Verskaf syfers, tendense, finansiële aanwysers of berekeninge in
ELKE geval, om jou kommentaar en verduidelikings te ondersteun.
4.2 Verduidelik of die besigheid sy uitgawes doeltreffend bestuur. Identifiseer
TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou verduideliking te ondersteun. (6)
4.3 Vennoot Yozo is bekommerd oor die likiditeitsposisie. Verduidelik of hy
geregverdig is of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers. (6)
4.4 Die vennote het die maandelikse paaiemente op die lening verhoog. Verduidelik
die effek hiervan op die finansiële risiko van die onderneming. Haal EEN
finansiële aanwyser aan met syfers ter ondersteuning van jou verduideliking. (4)
4.5 Verduidelik of die vennote tevrede moet wees met die % opbrengs wat deur hul
belegging in hierdie vennootskap verdien word. Haal EEN finansiële aanwyser
aan, met syfers. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 11
INLIGTING:
A. Uittreksel uit die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
28 Februarie:
2023 2022
Verkope 3 380 400 2 670 000
Bruto wins 1 352 160 1 201 500
Bedryfsuitgawes 845 100 774 300
Netto wins vir die jaar 591 570 347 100
B. Uittreksel uit die Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie:
2023 2022
Bedryfsbates 557 800 656 480
Voorraad (slegs handelsvoorraad) 231 800 350 600
Handels- en ander ontvangbares 183 400 142 600
Kontant en kontantekwivalente 142 600 163 280
Vennote se Ekwiteit 2 176 210 1 945 920
Kapitaal: Yoza 1 520 000 1 100 000
Kapitaal: Yoga 600 000 800 000
Privaatrekening: Yoza 36 010 20 000
Privaatrekening: Yoga 20 200 25 920
Lening: Komani bank 1 300 200 1 500 000
Bedryfslaste 278 900 410 300
C. Finansiële aanwysers bereken op 28 Februarie:
2023 2022
% bruto wins op verkope 40% 45%
% bedryfsuitgawes op verkope ? 29%
% Netto wins op verkope 17,5% 13%
Bedryfsverhouding 2:1 1,6 : 1
Vuurproefverhouding ? 0,7 : 1
Debiteure-invorderingperiode 29 dae 36 dae
Skuld-ekwiteitverhouding ? 0.7 : 1
% Opbrengs op vennote (eienaars) ekwiteit ? 17,8%
D. Addisionele Inligting:
Rente op lening 11% 11%
Rente op vaste deposito 8% 8%
35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
GRAAD 11 REKENINGKUNDE FORMULEBLAD MET FINANSIËLE ANWYSERS
Brutowins 100 Brutowins 100 Nettowins 100
x x x
Verkope 1 Koste van Verkope 1 Verkope 1
Bedryfsuitgawes 100 Bedryfswins 100
x x
Verkope 1 Verkope 1
Totale verdienste per vennoot 100 Nettowins 100
x x
Gemiddelde eienaarsbelang van vennoot 1 Gemiddelde eienaarsbelang 1
Bedryfsbates : Bedryfslaste (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste
(Handel en ander ontvangbares + Kontant en kontantekwivalente) : Bedryfslaste
Gemiddelde debiteure 365 Gemiddelde krediteure 365
x x
Kredietverkope 1 Kredietaankope 1
Gemiddelde voorraad x 365 of 12 Koste van verkope
Koste van verkope 1 Gemiddelde voorraad
Langtermynlenings : Eienaarsbelang Totale bates : Totale laste
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 QP
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng June 2023 Addendum (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Eng)
%20%202023%20Answer%20Book_hlayiso.com_--fc83e345-de39-459b-ab29-68db41a4266c/v1-86c7e02cfac73aec46fe/card.webp)
Addendum