NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2023
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn
kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
(nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
van die kandidaat. Strafpunt kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ʼn vraag
gekry het (maks, -2 per vraag).
8. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie; omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer
is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae.
9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, volgens kandidaat se berekening (indien geldig)
of nasienriglyn wees.
12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook
van toepassing op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ʼn .
14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan aanspreek.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all



%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 371.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November Exam 2023
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Answer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · AfrAnswer book · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paper · Afr (4)Answer book · EngAnswer book · Eng (2)Answer book · AfrAnswer book · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · AfrMemo · Afr (2)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
VRAAG 1
1.1 Nr. B E L
bv. + 0 +
1.1.1 - - 0
1.1.2 + + 0
+
1.1.3 0 0
-
1.1.4 + 0 +
8
Indien geen inskrywing in ‘n kolom aangedui word nie, aanvaar 0, -1 per reël vir vreemde inskrywing.
1.2 SANDI BROERS
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) Kosprys van geboue op 1 Maart 2023
6 150 000 – 500 000 5 650 000
(ii) Drawaarde van voertuie verkoop
6
(300 000 x 15% x )
12
300 000 – (240 000 + 22 500 ) 37 500
een deel korrek
262 500 drie punte
(iii) Totale waardevermindering op toerusting
4
360 000 x 10% (270 000 x 10% x )
12
36 000 + 9 000 45 000
een deel korrek
12
TOTALE PUNTE 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 3
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Paring
2.1.2 Besigheidsentiteit
2.1.3 Wesenlikheid
2.1.4 Lopende saak
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
2.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023
Verkope 5 701 320 + 5 250 5 706 570 *
Koste van verkope 3 563 350 + 3 500 (3 566 850)
Bruto wins Verkope – KvV 2 139 720 6
Ander inkomste bewerking 91 630
Korting ontvang 11 280
Oninbare skulde verhaal 1 890 + 810 2 700 ✓
Voorsiening vir oninbare skulde
10 150 – 8 150 2 000 ✓
Huur inkomste 82 100 – 6 450 75 650 *
Bruto bedryfsinkomste BW + AI 2 231 350 10
Bedryfsuitgawes BBI – Bedr.W (1 664 950)
Korting toegestaan 3 360
Waardevermindering 298 350
Handelsvoorraadtekort
242 650 – 17 400 ✓ – 3 500 ✓ – 214 500 ✓ 7 250
Voorraadverlies deur diefstal (17 400 x 20%) 3 480
Verbruiksgoedere 35 350
Oninbare skulde 8 990 + 810 9 800
Versekering 43 150 – 3 300 39 850 *
24 500 x 100/70
Salarisse en lone 896 250 + 35 000 + 3 850 935 100 *
Diverse uitgawes balanseerende syfer 332 410 21
Bedryfswins 566 400
Rente-inkomste 53 250 + 4 250 57 500
Wins voor rente uitgawe Bedr.W + RI 623 900 4
Rente uitgawe WvRU – NW (145 000)
Netto wins vir die jaar 478 900 41
*
TOTALE PUNTE 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 5
VRAAG 3
3.1 Bereken: Die rente op kapitaal vir Vennoot Hockey
1 680 000 x 12% x ½ = 100 800 ✓✓
1 480 000 x 12% x ½ = 88 800 ✓✓ or 189 600 vier punte
OF 1 480 000 x 12% = 177 600 twee punte
200 000 x 12% x ½ = 12 000 twee punte 4
3.2 PRIVAATREKENINGE HOCKEY TENNIS
Salarisse 480 000 – 30 000 480 000 450 000
Bonusse 40 000 x 80% 32 000
Rente op kapitaal sien 3.1 189 600 134 400
Primêre verdeling van wins bewerking * 701 600 * 584 400
Finale verdeling van wins bewerking 102 060 102 060
803 660 686 460
Ontrekkings vir die jaar 623 150 – 1 800 (621 350) (563 250)
Behoue inkomste vir die jaar bewerking 182 310 123 210
Saldo aan die begin van die jaar (32 670) 58 030
Saldo aan die einde van die jaar bewerking 149 640 181 240
17
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
3.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2023
BATES
NIE-BEDRYFSBATES TB – BB 4 036 080
Vaste bates balanseerende syfer 3 570 480
Finansiële bates
465 600 ✓
582 000 – 116 400 4
BEDRYFSBATES bewerking 677 990
Voorrade
284 600 *
286 400 - 1 800
Handels en ander ontvangbares
256 790 *
204 600 - 10 230 + 62 420
Kontant en kontantekwivalente
136 600 ✓
20 200 + 116 400 see finansiële bates
TOTALE BATES sien TE en L 4 714 070
10
EKWITEIT EN LASTE
EIENAARSBELANG bewerking 3 130 880
Kapitaal 2 800 000
Privaatrekeninge (149 640 + 181 240) sien 3.2 330 880 ✓
3
NIE-BEDRYSLASTE 518 330
Verbandlening
710 500 + 78 200 – 178 900 609 800 x 15%
609 800 – 91 470 518 330 * 5
BEDRYFSLASTE bewerking 1 064 860
Handels en ander betaalbares
763 860 + 75 330 + 32 700 871 890 *
Huidige deel van lening sien lening hierbo 91 470
7
Bankoortrekking 101 500
TOTALE EKWITEIT EN LASTE AHB + NBL + BL 4 714 070
29
-1 F vreemde items maks. -2; misplaaste items → ken slegs punte vir bewerkings toe *een deel korrek
-1 P aanbieding (maks. -2 indien nie gepaste besonderhede)
TOTALE PUNTE 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 7
VRAAG 4
4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023.
% bedryfsuitgawes op verkope
BEWERKINGS ANTWOORD
845 100 100
x 25% ✓
3 380 400 1
een deel korrek
% teken nie nodig nie
LET WEL:
* 100 is nie een deel korrek
Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is.
2
Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
557 800 – 231 800
OF
183 400 + 142 600 1,2 : 1
326 000 : 278 900 een deel korrek;
in die formaat x : 1
4
Skuld-ekwiteitverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
1 300 200 : 2 176 210
0,6 : 1
een deel korrek;
in die formaat x : 1
3
% Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit
BEWERKINGS ANTWOORD
591 570 100 28,7%
een deel korrek
½ ✓ (2 176 210 ✓ + 1 945 920 ✓) x 1 % teken nie nodig nie
4 122 130 twee punte
2 061 065 drie punte
LET WEL:
*100 is nie een deel korrek
Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is. 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023)
4.2 Verduidelik of die besigheid sy uitgawes doeltreffend bestuur. Identifiseer
TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou verduideliking te
ondersteun.
Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ verduideliking ✓✓
% bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem/verbeter (van 29%) tot 25% sien 4.1
% netto wins op verkope het toegeneem/verbeter (van 13%) tot 17,5%
Die besigheid bestuur uitgawes goed. ʼn Afname in bedryfsuitgawes en ʼn
verbetering in verkope het bygedra tot ʼn aansienlike toename in netto wins. 6
4.3 Vennoot Yozo is bekommerd oor die likiditeitsposisie. Verduidelik of hy
geregverdig is of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers.
Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ kommentaar ✓✓
Bedryfsverhouding het toegeneem (van 1,6 : 1) tot 2 : 1
Vuurproefverhouding het toegeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 1,2 : 1 sien 4.1
Debiteure- invorderingsperiode het afgeneem/verbeter (van 36 dae) tot 29 dae
Hy moet nie bekommerd wees nie, want die besigheid het genoeg bedryfs- of
likiede bates om korttermynskuld te dek.
Invordering van debiteure het ook verbeter – dit is ʼn aanduiding dat kontant vinniger
inkom. 6
4.4 Die vennote het die maandelikse paaiemente op die lening verhoog.
Verduidelik die effek hiervan op die finansiële risiko van die onderneming.
Haal EEN finansiële aanwyser aan met syfers ter ondersteuning van jou
verduideliking.
Finansiële aanwyser Syfer(s) met tendens
Skuld-ekwiteitverhouding het afgeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 0,6 : 1
Verduideliking:
Alhoewel die skuld-ekwiteitverhouding verbeter het, is die maatskappy steeds ʼn
hoë risiko / maak te veel op geleende kapitaal staat. 4
4.5 Verduidelik of die vennote tevrede moet wees met die % opbrengs wat
verdien word deur hul belegging in hierdie vennootskap. Haal EEN
finansiële aanwyser aan, met syfers.
Finansiële aanwyser Syfer(s) met tendens
% Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit het toegeneem/verbeter (van
17,8%) tot 28,7%
sien 4.1
Verduideliking: ✓✓ (vergelyking met rente op vaste deposito) ✓
Die opbrengs is hoër as alternatiewe beleggings. (8%) 5
TOTALE PUNTE 35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3/v1-4962c0ac93372be08b0e/card.webp)
Addendum