Skip to content

Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120239 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy die nasienriglyn dit spesifiek voorskryf, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel penalisering nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: indien syfers in die nasienriglyn as dele van bewerkings aangedui word, verdien hierdie syfers nie die metodepunt as finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’. LET WEL: bewerking moet +, -, x, ÷, per nasienriglyn wees. 10. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let daarop dat een deel kommentaar verskillende aspekte kan bevat. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 1: REKONSILIASIES 1.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING BEDRAG TOTAAL a/b 117 600 Skryfbehoeftes  (7 530 – 3750) 3 780  Huurinkomste 9 000  Debiteurekontrole  / S. Deley 4 160  134 540 6 KONTANTBETALINGSJOERNAAL BESONDERHEDE VAN DIVERSE REKENING BEDRAG TOTAAL a/b 126 200 Verkope  (27 600 – 20 000) 7 600  Eiendomsbelasting 2 360  Onttrekkings  1 340  Versekering 1 860  Bankkoste (270 + 230) geen deelpunte 500  139 860 8 1.1.2 Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening. sien KOJ* sien KBJ* – 7 440  + 134 540  – 139 860  = – 12 760  een deel korrek * moet die voorlopige totale vir elke joernaal insluit. Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge; aanvaar omgekeerde tekens; ignoreer teken vir totaal, penaliseer oordrag na 1.1.3. 4 1.1.3 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 AUGUSTUS 2023 DEBIET KREDIET Kan KT wees; totale Saldo volgens staat 25 320  hieronder moet dieselfde wees Uitstaande deposito 22 750  Uitstaande EFOs: Nr. 816 3 370  Nr. 817 9 180  Krediteer fout op staat 2 360  Saldo volgens bankrekening 12 760  Sien 1.1.2 37 870  37 870 7 vir beide totale Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 3 1.1.4 Verduidelik enige TWEE verskillende interne beheermaatreëls wat Flavo kan implementeer, gebaseer op ’n probleem wat jy geïdentifiseer het in die inligting wat voorsien is. PROBLEEM GEÏDENTIFISEER TWEE INTERNE BEHEERMAATREËLS EEN probleem  TWEE voorstelle   • Verdeling van pligte / pligte word gedeel. Deposito’s word laat gemaak / • Stel ʼn sekuriteitsmaatskappy aan om te help Kontant word vir lang tye gehou / • Bankkennisgewings (bv. SMS) Geld word vermis / Swak rekordhouding – maak • Magtiging / toesighouding foute. • Opleiding vir boekhouer • Beleid oor daaglikse deponering 3 1.2 KREDITEUREREKONSILIASIE Rekonsilieer die rekening in die Krediteuregrootboek met die Staat REKENING VAN NANDU STAAT VAN Nr. VERSKAFFERS IN NANDU VERSKAFFERS KREDITEUREGROOTBOEK Saldo 40 100 21 020 A – 8 800  B – 3 480  – 1 740 een punt – 1 740 een punt C + 2 700  D + 480  – 480  sien Kred. GB E – 1 240  F + 6 300  TOTAAL 28 300 * 28 300 * een deel korrek; moet beginsaldo’s insluit 12 V1 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 2: KOSTEREKENINGKUNDE 2.1.1 Bereken: Direkte materiaalkoste BEWERKINGS ANTWOORD 56 700  + 522 000  – 11 200  – 62 300  505 200  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbieding van berekeninge, soos bv. grootboekrekening. 5 Direkte arbeidskoste BEWERKINGS ANTWOORD 6 x 1 640 x R40 = 393 600  een deel korrek 525 x R64  = 33 600  indien x 525 466 560  393 600 x 10% = 39 360  indien x 10% een deel korrek OF [3 926 + 35 334] een punt 7 2.1.2 FABRIEKSBOKOSTE TOTAAL AFGEBRING 321 580 Indirekte arbeid 64 800 x 65% + 42 120  Huuruitgawe 88 200 – 126 000 – 37 800 * Water en elektrisiteit 41 000 – 28 700  + 12 300 * TOTAAL een deel korrek, moet totaal a/b insluit 338 200  * een deel korrek; Ignoreer tekens, penaliseer finale totaal. 8 2.1.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN WESTERN VERVAARDIGERS GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING 2022 71 300 2023 28 Klaarproduktevoorraad  1 333 500 Mrt 1 Saldo a/b  Feb Balanserende bedrag  2023 505 200 47 760 Feb 28 Direkte materiaalkoste Saldo o/b   Direkte arbeidskoste 466 560  Fabrieksbokoste 338 200  Sien oordrag van bedrae van hierbo; -1 vir geen besonderhede 1 381 260 1 381 260 2023 Mrt 1 Saldo a/b 47 760 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 5 2.2 NELSON SE FABRIEK 2.2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. 575 000  = 4 600 eenhede  een deel korrek 535  – 410  125 twee punte 4 2.2.2 Verduidelik of Nelson tevrede behoort te wees met die vlak van produksie vir hierdie finansiële jaar. Haal syfers aan. Kommentaar op produksie en GBP  syfers (produksie en GBP)  Die besigheid het 5 000 eenhede geproduseer, wat 400 meer is as GBP / Nelson behoort tevrede te wees aangesien hy wins op 400 eenhede maak. 3 2.2.3 Identifiseer TWEE kostes waaroor Nelson bekommerd moet wees. Haal syfers aan. Verskaf in ELKE geval ’n moontlike oplossing vir hierdie probleem. KOSTE GEÏDENTIFISEER   OPLOSSING VIR PROBLEEM   (met syfers)   Direkte materiaalkoste het Koop goedkoper materiaal; soek plaaslike van R155 tot R180 verskaffers / lei werkers op om vermorsing toegeneem / 16,1% te verminder Verkoops- en distribusiekoste Beoordeel die impak van advertensies; het van R50 tot R66 mik advertensies op ’n geselekteerde toegeneem / 32% mark; laat klante betaal vir aflewering; betaal kommissie vir verhoogde verkope 6 V2 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 3: BEGROTINGS 3.1 DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE Krediet- Maand OKTOBER NOVEMBER DESEMBER verkope SEPTEMBER 399 000 179 550 47 880 OKTOBER 405 300 154 014 182 385  48 636  NOVEMBER 388 500 147 630  174 825 DESEMBER 378 000 143 640 TOTAAL 8 3.2 Bereken: (i) Kontantverkope vir November 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 647 500 x 40% OF 388 500 x 40/60 259 000  TWEE of nul 2 Bereken: (ii) Huurinkomste vir Desember 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 10 200 x 109%  OF 10 200 + 918 een punt 11 118  Indien x 109% of +918 2 Bereken: (iii) Lening wat in November 2023 ontvang sal word BEWERKINGS ANTWOORD 62 400 twee punte 5 200  x 12  480 000  een deel korrek 13%  4 Bereken: (iv) Betaling aan krediteure in Desember 2023. BEWERKINGS ANTWOORD 647 500  x [100/175]  370 000  een deel korrek 3 Bereken: (v) Versekering vir November 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 3 975  x [100/106]  3 750  een deel korrek 3 Bereken: (vi) Onttrekkings in Desember 2023 BEWERKINGS ANTWOORD 7 500 x 75% 5 625  TWEE of nul 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 7 3.3 Bereken: Die % toename in salarisse van kantoorwerkers. BEWERKINGS ANTWOORD 2 700 twee punte 70 200  – 67 500  x 100 4%  67 500  een deel korrek 4 Verduidelik TWEE punte waarom hulle tevrede moet wees met die verhoging wat hulle in Desember sal kry. Twee redes   • Gelukkig om werk te hê / stand van die ekonomie; • Dit is darem ’n verhoging – hulle kan bekostig om hul lewenstandaard te handhaaf • Naby die inflasiekoers • Bestuurders het slegs 2,5% verhoging gekry. 2 3.4.1 Bereken: totale koste van die aankoop van die voertuig BEWERKINGS ANTWOORD 12 650 x 36 maande 531 400  455 400  + 76 000  een deel korrek 4 3.4.2 Identifiseer TWEE addisionele items wat in die begroting ingesluit moet word sodra die voertuig gekoop is. Enige TWEE van:   Onderhoud / diens van voertuig / brandstof / drywer se salaris / versekering op die voertuig 2 3.4.3 Behalwe vir die moontlikheid van verhoogde verkope, verduidelik TWEE ander voordele wat die aankoop van die voertuig vir die besigheid kan inhou. TWEE voordele   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Die besigheid sal ’n bate besit; verhoogde waarde van die besigheid; • Altyd beskikbaar; • Afleweringsroetes is onbeperk; • Kan bepalings en voorwaardes vir klante bepaal 4 V3 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 4: BTW EN VASTE BATES 4.1.1 Gee EEN verduideliking waarom sommige goedere as nulkoers geklassifiseer is. EEN geldige verduideliking  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord Die regering wil hê alle mense moet hierdie goedere kan bekostig; Hierdie goedere word as noodsaaklike goedere beskou en moet toeganklik vir die armes wees; Die regering kan in die toekoms ’n BTW heffing op hierdie goedere plaas indien addisionele regeringsfondse benodig word. 2 4.1.2 BTW-BEREKENINGE: * geen deelpunte vir bewerkings BEWERKINGS ANTWOORD (i) 98 900 – 86 000 OF 86 000 x 15% OF 98 900 x 15/115 12 900  (ii) 98 000 x 15% 14 700  (iii) 62 790 x 15/115 8 190  (iv) 11 910 x 115/15 91 310  8 4.2 VASTE BATES 4.2.1 Gee TWEE redes waarom Sydney sommige bates wou vervang. TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Dit is oud / verouderd / oud-modies • Nie meer produktief nie of produktiwiteit het gedaal • Benodig meer onderhoud – raak duur om te onderhou • Beter modelle / handelsmerke / kwaliteitprodukte is nou beskikbaar • Wil die besigheid se beeld verbeter – beeld verander 4 4.2.2 Verduidelik waarom Sydney die rekenaars apart wou aanteken. EEN geldige rede  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoord • Tegnologiese items het ’n korter lewensduur • Sagteware word vinnig ontwikkel – dit is nodig om op datum te bly • Verloor vervangingswaarde – sal nie later kan inruil of verkoop nie • Ander meubels is duursaam; nie onderhewig aan veranderinge nie; altyd bruikbaar indien dit goed onderhou word; hoef nie by te bly met veranderende tye nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 9 4.2.3 ALGEMENE GROOTBOEK VAN SS KONSULTANTE REKENAARS B8 2022 2022 Mrt 1 Saldo a/b 86 000  Jul 31 Bateverkope  51 600  2023 Bank 61 500  Feb Saldo o/b 95 900  een deel korrek 147 500 147 500  2023 Bewerking Mrt 1 Saldo a/b 95 900 7 BATEVERKOPEREKENING N9 2022 2022 Opgehoopte waarde- 28 595 Jul 31 Rekenaars 51 600 ✓ Jul 31 vermindering op rekenaars # Bank 9 000  * Verlies met verkoop van 14 005  bates  * kan wins ’n wees Balanserende syfer 51 600 51 600 # 23 220 een + 5 375 twee punte [51 600 x 25% x 5/12] 7 V4 30 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all