Skip to content

Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1120238 pages

Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2023 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir ʼn korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunt kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ʼn vraag gekry het (maks, -2 per vraag). 8. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie; omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, volgens kandidaat se berekening (indien geldig) of nasienriglyn wees. 12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ʼn . 14. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyn kan gee. Neem kennis dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan aanspreek. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023) VRAAG 1 1.1 Nr. B E L bv. + 0 + 1.1.1 - - 0 1.1.2 + + 0 + 1.1.3 0 0 - 1.1.4 + 0 + 8 Indien geen inskrywing in ‘n kolom aangedui word nie, aanvaar 0, -1 per reël vir vreemde inskrywing. 1.2 SANDI BROERS BEWERKINGS ANTWOORD (i) Kosprys van geboue op 1 Maart 2023 6 150 000 – 500 000 5 650 000  (ii) Drawaarde van voertuie verkoop 6 (300 000 x 15% x ) 12 300 000  – (240 000  + 22 500 ) 37 500  een deel korrek 262 500 drie punte (iii) Totale waardevermindering op toerusting 4 360 000 x 10% (270 000 x 10% x ) 12 36 000  + 9 000  45 000  een deel korrek 12 TOTALE PUNTE 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 3 VRAAG 2 2.1 2.1.1 Paring  2.1.2 Besigheidsentiteit  2.1.3 Wesenlikheid  2.1.4 Lopende saak  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 2.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 Verkope 5 701 320 + 5 250  5 706 570 * Koste van verkope 3 563 350 + 3 500 (3 566 850)  Bruto wins Verkope – KvV 2 139 720  6 Ander inkomste bewerking 91 630  Korting ontvang 11 280 Oninbare skulde verhaal 1 890 + 810 2 700 ✓ Voorsiening vir oninbare skulde 10 150 – 8 150 2 000 ✓ Huur inkomste 82 100  – 6 450  75 650 * Bruto bedryfsinkomste BW + AI 2 231 350  10 Bedryfsuitgawes BBI – Bedr.W (1 664 950)  Korting toegestaan 3 360 Waardevermindering 298 350 Handelsvoorraadtekort 242 650  – 17 400 ✓ – 3 500 ✓ – 214 500 ✓ 7 250  Voorraadverlies deur diefstal (17 400 x 20%) 3 480  Verbruiksgoedere 35 350  Oninbare skulde 8 990 + 810 9 800  Versekering 43 150  – 3 300  39 850 * 24 500 x 100/70 Salarisse en lone 896 250  + 35 000  + 3 850  935 100 * Diverse uitgawes balanseerende syfer 332 410  21 Bedryfswins 566 400 Rente-inkomste 53 250 + 4 250 57 500  Wins voor rente uitgawe Bedr.W + RI 623 900  4 Rente uitgawe WvRU – NW (145 000)  Netto wins vir die jaar 478 900 41 * TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 5 VRAAG 3 3.1 Bereken: Die rente op kapitaal vir Vennoot Hockey 1 680 000 x 12% x ½ = 100 800 ✓✓ 1 480 000 x 12% x ½ = 88 800 ✓✓ or 189 600 vier punte OF 1 480 000 x 12% = 177 600 twee punte 200 000 x 12% x ½ = 12 000 twee punte 4 3.2 PRIVAATREKENINGE HOCKEY TENNIS Salarisse 480 000 – 30 000 480 000  450 000 Bonusse 40 000 x 80%  32 000 Rente op kapitaal sien 3.1  189 600 134 400 Primêre verdeling van wins bewerking * 701 600 * 584 400 Finale verdeling van wins bewerking  102 060  102 060 803 660 686 460 Ontrekkings vir die jaar 623 150 – 1 800  (621 350) (563 250) Behoue inkomste vir die jaar bewerking  182 310  123 210 Saldo aan die begin van die jaar  (32 670)  58 030 Saldo aan die einde van die jaar bewerking  149 640  181 240 17 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 3.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2023 BATES NIE-BEDRYFSBATES TB – BB 4 036 080  Vaste bates balanseerende syfer 3 570 480  Finansiële bates 465 600 ✓ 582 000 – 116 400 4 BEDRYFSBATES bewerking 677 990  Voorrade 284 600 * 286 400  - 1 800  Handels en ander ontvangbares 256 790 * 204 600 - 10 230  + 62 420  Kontant en kontantekwivalente 136 600 ✓ 20 200 + 116 400 see finansiële bates TOTALE BATES sien TE en L 4 714 070  10 EKWITEIT EN LASTE EIENAARSBELANG bewerking 3 130 880  Kapitaal 2 800 000 Privaatrekeninge (149 640 + 181 240) sien 3.2 330 880 ✓ 3 NIE-BEDRYSLASTE 518 330 Verbandlening 710 500 + 78 200 – 178 900 609 800 x 15% 609 800  – 91 470  518 330 * 5 BEDRYFSLASTE bewerking 1 064 860  Handels en ander betaalbares 763 860 + 75 330  + 32 700  871 890 * Huidige deel van lening sien lening hierbo 91 470  7 Bankoortrekking 101 500  TOTALE EKWITEIT EN LASTE AHB + NBL + BL 4 714 070  29 -1 F vreemde items maks. -2; misplaaste items → ken slegs punte vir bewerkings toe *een deel korrek -1 P aanbieding (maks. -2 indien nie gepaste besonderhede) TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 7 VRAAG 4 4.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023. % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 845 100 100 x 25% ✓ 3 380 400 1 een deel korrek % teken nie nodig nie LET WEL: * 100 is nie een deel korrek Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is. 2 Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 557 800 – 231 800 OF 183 400 + 142 600 1,2 : 1  326 000  : 278 900  een deel korrek; in die formaat x : 1 4 Skuld-ekwiteitverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 1 300 200  : 2 176 210  0,6 : 1  een deel korrek; in die formaat x : 1 3 % Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit BEWERKINGS ANTWOORD 591 570 100 28,7%  een deel korrek ½ ✓ (2 176 210 ✓ + 1 945 920 ✓) x 1 % teken nie nodig nie 4 122 130 twee punte 2 061 065 drie punte LET WEL: *100 is nie een deel korrek Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2023) 4.2 Verduidelik of die besigheid sy uitgawes doeltreffend bestuur. Identifiseer TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou verduideliking te ondersteun. Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ verduideliking ✓✓ % bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem/verbeter (van 29%) tot 25% sien 4.1 % netto wins op verkope het toegeneem/verbeter (van 13%) tot 17,5% Die besigheid bestuur uitgawes goed. ʼn Afname in bedryfsuitgawes en ʼn verbetering in verkope het bygedra tot ʼn aansienlike toename in netto wins. 6 4.3 Vennoot Yozo is bekommerd oor die likiditeitsposisie. Verduidelik of hy geregverdig is of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers. Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ kommentaar ✓✓ Bedryfsverhouding het toegeneem (van 1,6 : 1) tot 2 : 1 Vuurproefverhouding het toegeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 1,2 : 1 sien 4.1 Debiteure- invorderingsperiode het afgeneem/verbeter (van 36 dae) tot 29 dae Hy moet nie bekommerd wees nie, want die besigheid het genoeg bedryfs- of likiede bates om korttermynskuld te dek. Invordering van debiteure het ook verbeter – dit is ʼn aanduiding dat kontant vinniger inkom. 6 4.4 Die vennote het die maandelikse paaiemente op die lening verhoog. Verduidelik die effek hiervan op die finansiële risiko van die onderneming. Haal EEN finansiële aanwyser aan met syfers ter ondersteuning van jou verduideliking. Finansiële aanwyser  Syfer(s) met tendens  Skuld-ekwiteitverhouding het afgeneem/verbeter (van 0,7 : 1) tot 0,6 : 1 Verduideliking:  Alhoewel die skuld-ekwiteitverhouding verbeter het, is die maatskappy steeds ʼn hoë risiko / maak te veel op geleende kapitaal staat. 4 4.5 Verduidelik of die vennote tevrede moet wees met die % opbrengs wat verdien word deur hul belegging in hierdie vennootskap. Haal EEN finansiële aanwyser aan, met syfers. Finansiële aanwyser  Syfer(s) met tendens  % Opbrengs op gemiddelde vennote (eienaars) ekwiteit het toegeneem/verbeter (van 17,8%) tot 28,7% sien 4.1 Verduideliking: ✓✓ (vergelyking met rente op vaste deposito) ✓ Die opbrengs is hoër as alternatiewe beleggings. (8%) 5 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all