Skip to content

Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V1 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag) 8. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 9. Waar metodepunt(e) vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 11. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. 15. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 Bereken: 1.1.1 Waardevermindering op toerusting op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 472 500 – 344 700 127 800  2 1.1.2 Kosprys van voertuie op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 1 250 000  – 240 000  + 320 000  OF Voertuie 1 330 000  1 250 000 een punt 240 000 een punt een deel korrek 320 000 een punt 1 330 000 een m-punt Indien ‘n bewerking as finale antw. gegee is, ken slegs bewerkingspunt toe 4 1.1.3 Waardevermindering op voertuie op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD Waardevermindering op nuwe voertuig 320 000 x [20/100 x 6/12] 32 000 * Waardevermindering op ingeruilde voertuig [240 000 – 73 600] 166 400 x [20/100 x 6/12] 16 640 * Waardevermindering op oorblywende voertuie 132 720 moet R132 720 insluit 181 360 * 5 * een deel korrek 1.1.4 Wins/Verlies op voertuig ingeruil op 1 September 2023 BEWERKINGS ANTWOORD een punt een m-punt (73 600 + 16 640) sien 1.1.3 240 000 – 90 240  – 153 660  149 760 drie punte 3 900  OF een deel korrek Bateverkope 240 000 een punt 90 240 een punt een m-punt 3 900 een m-punt 153 660 een punt Indien ‘n bewerking as finale antwoord gegee is, ken slegs bewerkingspunt(e) toe 5 LW: Relevante bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.2 in die Staat van Omvattende Inkomste oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024 Verkope [4 780 900 x 1,6] [115 000 x 0,2] 7 649 440 ✓✓ − 23 000 ✓✓ 7 626 440 * OF [4 665 900 x 1,6] [115 000 x 1,4] Beide syfers moet opgetel / 7 465 440 twee punte + 161 000 twee punte afgetrek word Koste van verkope (4 780 900) Bruto wins Verk - KvV 6 2 845 540  Ander inkomste bewerking 1 902 000  Diensfooi-inkomste 1 757 700 Wins met verkoop van bate ** sien 1.1.4 3 900  Huurinkomste [10 695 x 2] een punt twee punte 136 710 * 158 100  – 21 390  OF 104 625 + 32 085 Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering # 3 690  Bruto bedryfsinkomste BW + AI 9 4 747 540  Bedryfsuitgawes bewerking (3 371 340)  Ouditfooie 79 000 Diverse bedryfsuitgawes 119 900 Oninbare skulde 24 780 Verpakkingsmateriaal 58 700  Handelsvoorraadtekort $ 7 400  Versekering [100 800 x 3/15] OF [6720 x 3] 80 640 * 100 800  – 20 160  OF 100 800 x 12/15 Salarisse en Lone [21 840 + 11 760] [B.Sal x 10%] 1 462 560 * 1 425 600 + 33 600 + 3 360  Direkteursfooie [41 000 x 4] 1 229 200 * 1 065 200  + 164 000  Waardevermindering @ [127 800 + 181 360] 309 160  sien 1.1.1 sien 1.1.3 18 Bedryfswins BBI - BU 1 376 200  Rente-inkomste Balanseersyfer (aanvaar neg. syfer) 151 200  Wins voor rente-uitgawes NWvB + RU 1 527 400  Rente-uitgawes (149 400) Netto wins voor belasting NWnB + IB 1 378 000  Inkomstebelasting NWnB x 28/72 (385 840)  Netto wins na belasting 6 992 160 39 * een deel korrek -1 vreemde items (maks -2), d.i. SFP-items; -1 aanbieding (maks -1) ** Indien dit as ‘n verlies in 1.1.4 bereken was, ken metodepunt toe onder bedryfsuitgawes # VOS-aans. moet as ‘n inkomste getoon word; $ HV-tekort moet uitgawe getoon word @ Albei syfers moet opgetel wees om metodepunt toe te ken Pas Nasienbeginsel 10 toe by die toekenning van metodepunte; volg kandidaat se bewerkings TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 EYBERS BPK. 2.1 BEHOUE INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 Saldo aan die begin van die jaar 573 720 Netto wins na belasting 1 862 150 * (744 860 ÷ 40% ) OF (744 860 x 100/40) Terugkoop van aandele ignoreer hakies (64 600)  Gewone aandeledividende (744 860) Tussentydse dividende 416 000  Finale dividende GAD – TT/Div 328 860  Saldo aan die einde van die jaar 1 626 410 * Kontroleer bewerking; TK v aandele & GAD moet afgetrek word 8 -1 as geen besonderhede getoon is (maks -1) *een deel korrek OF 2.1 BEHOUE INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 Saldo aan die begin van die jaar 573 720 Netto wins na belasting (1 458 167  x 1,175 ) 1 713 346 * Terugkoop van aandele ignoreer hakies (64 600)  Gewone aandeledividende (744 860) Tussentydse dividende 416 000  Finale dividende GAD – TT/Div 328 860  Saldo aan die einde van die jaar 1 477 606 * Kontroleer bewerking; TK v aandele & GAD moet afgetrek word 8 -1 as geen besonderhede getoon is (maks -1) *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant voortgebring uit bedrywighede Rente betaal # Belasting betaal 44 675 + 462 000 + 66 650 (573 325) * OF – 44 675 – 462 000 – 66 650 # Dividende betaal (1 200 000 x 17/100) [744 860 – 328 860] (620 000) * 204 000  + 416 000  8 KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE Nuwe aandele uitgereik 4 000 000  Aandele teruggekoop (34 000 x 7,60) (34 000 x 1,90) (323 000) * 258 400  + 64 600  sien 2.1 Beide syfers opgetel Lening terugbetaal 6 (480 000)  Geen hakies; een punt NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 296 460 KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE (106 680)  AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR Geen hakies; een punt KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE 189 780  AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR 3 bewerking 17 * een deel korrek, as ‘n uitvloei (hakies) getoon -1 aanbieding (maks. -1) # Wees bedag op alternatiewe bewerkings, bv GB-rek’e, gebruik van hakies of omgekeerde tekens Waar omgekeerde tekens gebruik is, merk deurgaans slegs EEN opsie Indien geen hakies, aanvaar antw. as ‘n invloei of kontant − ken punte slegs vir bewerkings toe Waar ‘n bewerkingsbedrag as die finale syfer getoon is, ken die punt(e) soos per bewerking toe; ignoreer hakies Waar die korrekte bedrag sonder hakies gegee word, ken al die bewerkingspunte toe; nie die finale punt nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 2.3 Bereken die volgende vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024: % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 16,5%  een deel korrek 1 360 950  x 100* bereken as ‘n %; 8 240 600  1 %-teken nie vereis nie Aanvaar 17% 0,165 / 0,17 word nie aanvaar nie 3 Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD 27,6 keer * 5 060 000 ________ een deel korrek ½ (174 000  + 193 000 ) AS gem. voorraad (x ½) 183 500 twee punte toegepas is. Aanvaar 28 keer 4 Tussentydse dividend per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 416 000  x 100* 26 sent * 1 600 000  1 een deel korrek [1 200 000 + 400 000] moet in sent wees; een punt Aanvaar in sent, as nie so aangedui nie. Aanvaar R0,26 3 • Vir ELKE bewerking hierbo, word die ‘x100’ nie as ‘een deel korrek’ geag nie. • Teller en noemer moet as sulks gemerk word • Geen punte toegeken vir bewerkings bygevoeg by alleenstaande syfers, bv. geen punt vir R1 360 950, indien enige bedrag bygevoeg/afgetrek is nie. TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense, wat daarop dui dat die maatskappy sy uitgawes goed bestuur. Finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers en tendense  ✓ • % bedryfsuitgawes op verkope het verminder / verbeter (van 19%) tot 14%/ met 5%-punte / met 26,3%. • % bedryfswins op verkope het vermeerder/verbeter (van 12%) tot 18% /met 6%-punte / met 50%. • % netto wins voor belasting op verkope het vermeerder/ verbeter (van 11%) tot 19% / met 8%-punte / met 72,7%. Moenie % winsgrens aanvaar nie 4 3.2 Dividenduitbetalingsbeleid: Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van die maatskappy. Verduidelik waarom dit 'n verantwoordelike verandering in dié beleid is. Verskaf EEN punt. Syfers en tendens ✓ • Dit het verminder (van 86%) tot 60% / met 26 %-punte / met 30,2%. Verduideliking:  deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde Fondse is behou/terug gehou vir toekomstige uitbreidingsdoeleindes / aandeelhouer sal in die toekoms voordeel trek uit fondse wat nou behou is / om die besigheid se kontantvloei te beskerm 3 3.3 Verdienste en opbrengs: Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede of ontevrede behoort te wees met die verdienste per aandeel en die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. Verdienste per aandeel (VPA) • vermeerder (van 104 sent) tot 112 sent / met 8 sent / met 7,7 %.✓ • aandeelhouers kan tevrede wees, want dit toon 'n verhoging/verbetering in die winsgewendheid van die maatskappy.✓ Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAHB) • vermeerder (van 11%) tot 20% / met 9%-punte / met 81,8%.✓ • aandeelhouers kan tevrede wees, want die OOAHB (20%) is hoër as die % rente op vaste deposito's (7,5%).✓ 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.4 Finansiële strategieë en finansiële hefboom: Verwys na Inligting C. Die direkteure het besluit om in 2024 nuwe vaste bates aan te koop om die maatskappy te verbeter. Identifiseer die TWEE hoofbronne (meer as R1m) wat gebruik is om hierdie aankope te finansier. Verskaf syfers. Bronne   syfers   • Aandele uitgereik (verkoop), R2 970 000 (van 28 800 000) tot 31 770 000 / met 10,3% • Verhoging van lening, R3 513 000 (van 9 400 000) tot 12 913 000 / met 37,4% NIE AANVAARBAAR: verkoop van vaste bates / kontant en kontantekwivalente 4 Verduidelik hoe die besluite die risiko en die finansiële hefboom van die maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers aan met syfers. Skuld-ekwiteitverhouding ✓ • verbeter/ daal (van 0,5 : 1) tot 0,2 : 1 / met 0,3 : 1. ✓ • maatskappy toon steeds 'n lae finansiële risiko. ✓ Opbrengs op gemiddelde totale kapitaal aangewend (OOTKA) ✓ • verhoog (van 15%) tot 24% / met 9%-punte / met 60%. ✓ • maatskappy is positief gerat / OOTKA (24%) is hoër as die 12% rentekoers op lenings. ✓ 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.5 Grant Waters se % aandeelhouding, regte-uitgifte en terugkoop van aandele: Bereken: Die getal aandele wat Grant op 31 Oktober 2023 deur regte-uitgifte gekoop het. BEWERKINGS ANTWOORD 1 620 000  x 10 50  324 000 aandele  32 400 twee punte AS: x 10 Kontroleer teller / noemer 3 Grant se % aandeelhouding na die regte-uitgifte op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD sien hierbo (1 620 000  + 324 000 ) x 100 3 600 000  1 [3 000 000 + 600 000] twee punte een punt een m-punt 54%  een deel korrek OF (1 380 000 + 276 000) x 100 = 46% 3 600 000 1 twee punte 100% - 46% 5 Die totale bedrag wat Grant vir die aandele, wat hy deur middel van die regte- uitgifte verkry het, betaal het. LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop nie. BEWERKINGS ANTWOORD sien 3.4 2 970 000 / 600 000 324 000  x R4,95  sien hierbo OF R1 603 800  sien 3.4 (276 000 x 4,95) een deel korrek 2 970 000 – 1 366 200 een m-punt een punt een m-punt LW: Metodepunt moet toegeken word waar bewerkings vir R4,95 getoon is 4 Grant is van plan om die direksie te oortuig om van sy aandele in die volgende finansiële jaar teen R12 per aandeel terug te koop. Verduidelik waarom die ander direksielede waarskynlik teen die transaksie, wat Grant wil voorstel, sal stem. Verskaf TWEE punte (met syfers) Enige TWEE toepaslike punte ✓ ✓ Syfers ✓ ✓ deelpunte vir onduidelike/onvolledige antwoorde • Terugkoopprys (R12/1200 sent) is meer as die markwaarde per aandeel van 950 sent / met 250 sent. • Terugkoopprys (R12/1200 sent) is meer as die NBW per aandeel van 564 sent / met 636 sent. • Hy gebruik sy meerderheidstatus van 54% (sien hierbo) tot sy eie voordeel / sy meerderheidstatus van 54% (sien hierbo) kan lei tot self-verryking. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 3.6 Rol van die HUB: Verduidelik TWEE karaktereienskappe wat aandeelhouers van 'n goeie HUB kan verwag. Enige TWEE toepaslike verduidelikings ✓✓ ✓✓ • Vermoë om 'n duidelike visie vir die maatskappy te stel en dit te kommunikeer / HUB moet sterk(goeie) kommunikasie-vaardighede hê om belangrike inligting oor te dra. • Handhawing van deursigtigheid met rolspelers. • Vermoë om konsekwente finansiële prestasie te lewer / goeie begrip van finansiële bestuur te toon. • Vermoë om top-talent te lok, te ontwikkel en in die mpy te behou. • Toegewyd tot etiese sakepraktyke met hoë vlak van integriteit. • Aanpasbaar by verandering / reageer op onverwagse uitdagings. • Toon vaardighede wat behoeftes van verskeie rolspelers kan aanspreek/ neem ingeligte besluite om risiko te bestuur wat positiewe resultate kan lewer. • Kreatief om nuwe geleenthede te identifiseer / bronne effektief toeken om mededingend in die mark te bly. 4 Afgesien van die faktore en finansiële aanwysers waarna in die vorige vrae verwys is, identifiseer en verduidelik TWEE ander punte wat aandui dat die HUB die maatskappy goed bestuur. Haal syfers aan. TWEE finansiële aanwysers (met syfers en tendense) ✓ ✓ Verduideliking ✓ ✓ • Solvensieverhouding verbeter (van 2,8 : 1) tot 3,8 : 1; maatskappy is in 'n sterker/gesonder finansiële posisie. • Bedryfsverhouding verbeter (van 1,6 : 1) tot 2,5:1. Maatskappy se vermoë om korttermynskulde te betaal het versterk. • Vuurproefverhouding verbeter (van 1,2 : 1) tot 1,9 : 1 en die besigheid het genoeg kontant/korttermynfinansiering om sy korttermynverpligtinge/- skulde na te kom. NIE AANVAARBAAR: % Winsgrens 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 Verduidelik die rol van 'n onafhanklike eksterne ouditeur. Verskaf EEN punt. Enige toepaslike punt  • Gee 'n onpartydige (oudit)verslag oor die finansiële state van die maatskappy. • Bied 'n ingeligte opinie, gebaseer op feite, oor die billike/ geloofwaardige voorstelling van die finansiële state. • Beskerm die aandeelhouers/publiek se belange. 2 4.2 Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Skryf die antwoord neer en verduidelik jou keuse. Valiant Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding- van-mening) ouditverslag ontvang. OUDITVERSLAG VERDUIDELIKING Enige toepaslike verduideliking  Ongekwalifiseerd  • Geen foute/probleemareas/ongerymdhede gevind. • Mening dui daarop dat finansiële state 'n billike voorstelling is van die mpy se finansiële posisie. 2 4.3 Watter soort ouditbewyse word deur die onafhanklike eksterne ouditeur ondersoek om die vaste bates van 'n maatskappy te verifieer? Verskaf TWEE punte. Enige TWEE toepaslike punte   • Bevestig die fisiese bestaan van items soos in die vaste bateregister getoon. • Kontroleer of die berekeninge vir waardevermindering korrek is/ kontroleer dat die korrekte waardeverminderingskoers toegepas is. • Vergelyk fakture/kwitansies teen kosprys wat in vaste bateregister verskyn. • Kontroleer dat korrekte prosedure gevolg is met die aankoop / verkoop van nuwe vaste bate-items. • Gaan die registrasie-sertifikate / titelaktes na, wat eienaarskap bewys. VIR EEN PUNT: • Gaan bateregister na • Gaan ritregister (logbook) na • Verifieer brondokumente 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne 4.4 Wat is die gevolge van hierdie ouditverslag vir die volgende: • Direkteure • Aandeelhouers Noem EEN punt in elke geval. GEVOLGE Enige toepaslike gevolg  Direkteure • Aandeelhouers kan hulle heraanstel • Dit verbeter hul getuigskrifte / reputasie Enige toepaslike gevolg  Aandeelhouers • Hulle is tevrede dat hul belegging veilig is • Dien as aanmoediging om nog meer in mpy te belê 4 LW: 1. Kontroleer die soort ouditverslag in 4.2 geïdentifiseer, en merk 4.4 dienooreenkomstig. 2. Ignoreer die ouditverslag gekies in 4.2, waar die kandidaat se antwoord in 4.4 ooreenstem met die NR hierbo. 4.5 Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike eksterne ouditeur indien hy deur die direkteure van die maatskappy beïnvloed is om opsetlik 'n vals ouditverslag aan die aandeelhouers voor te hou. Enige DRIE toepaslike gevolge ✓ ✓ ✓ Aanvaar een-woord antwoorde Moontlike gevolge vir die ouditeur as werknemer: • Kan gederegistreer/van die rol verwyder word deur IRBA (SAICA) / verloor professionele lisensie / sy lisensie word herroep • Dissiplinêre verhoor / geskors word deur sy werkgewer (gedurende 'n ondersoek) / afgedank word /boete opgelê word / in hegtenis geneem word. • Kan deur aandeelhouers gedagvaar vir bedrog/nalatigheid (finansiële verlies) / Kry ‘n swak naam (reputasie) Moontlike gevolge vir die maatskappy (ouditeur se werkgewer): • Verloor klante / deur klante as ouditeur verwyder / kollegas of personeel kan hul werk verloor weens 'n kwynende kliëntebasis/ moeilik om nuwe kontrakte in die toekoms te bekom / Maatskappy (werkgewer) kry ‘n swak reputasie. 3 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all