Skip to content

Accounting Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE V2 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se antwoorde aan te dui. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag) 8. Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ʼn vraag nie as 'n negatiewe totaal getoon word nie. 9. Waar metodepunt(e) vir ʼn bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 10. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in nasienriglyne aangedui. 11. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 13. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item 15. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1 1.1 1.1.1 Waar  1.1.2 Onwaar  1.1.3 Waar  3 1.2.1 Bereken die korrekte saldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Augustus 2024. Saldo voor foute en weglatings R359 100 (i) + 4 500  (ii) 0 (iii) - 11 000  (iv) 0 + 2 700  (v) [5 200 – 2 500] twee punte vir beide syfers; 2 700 moet positief wees (vi) 0 Korrekte saldo van Debiteurekontrolerekening 355 300  Moet R359 100 insluit een deel korrek Oorbodige inskrywings: geen metodepunt op eindtotaal 5 1.2.2 Voltooi die korrekte Debiteurelys op 31 Augustus 2024 N Naidoo 63 000 + 4 500 67 500  S Sibiya 69 000 + 18 000 87 000  V Esterhuizen 114 000 – 18 000 + 2 700 98 700 * Sien 1.2.1(v) J Nyoka 95 700 – 3 450 – 3 450 88 800 * − 6 900 twee punte W du Plessis 11 500 + 7 500 - 5 700 13 300 * 1 800 twee punte Korrekte totaal van Debiteurelys 355 300 * *een deel korrek 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 1.3.1 Verskaf 'n berekening of syfers wat aandui waarom Timo Handelaars nie met die syfers in die Debiteure-ouderdomsontleding tevrede moet wees nie. BEWERKINGS ANTWOORD [240 000 – 48 000] OF [118 000 + 36 000 + 38 000] 80% 192 000 ✓✓ x 100 een deel korrek 240 000 ✓ 1 Aanvaar ‘10% onder die teiken’ Moenie ‘R’ aanvaar nie OF 49,2% + 15% + 15,8% OF OF [29 200 + 18 800] 48 000 twee punte x 100 20% 240 000 een punt 1 een deel korrek Moenie ‘R’ aanvaar nie OF 12,2% + 7,8% 4 ‘x 100’ word nie as ‘een deel korrek’ gereken nie 1.3.2 Verduidelik TWEE stukkies raad wat jy die eienaar sal bied. Enige TWEE toepaslike aspekte   Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde • Moedig klante aan om per debietorder te betaal om laat-betalings te vermy. • Implementeer outomatiese herinneringstelsel (SMS/epos/oproepe) wat klante herinner aan opkomende betaaldatums / onbetaalde bedrae / betalingbevestigings. • Deeglike evaluering (‘screening’) / agtergrond-ondersoeke verseker dat debiteure se finansiële status nagegaan word voordat krediet toegestaan word. • Kontroleer debiteure se kredietwaardigheid (krediettellings/kredietgeskiedenis) gereeld en pas kredietlimiete dienooreenkomstig aan. • Bied verskeie betalingsopsies/betalingsplanne aan debiteure wat nie aan kredietterme voldoen nie. • Blok / Vries / Skort debiteure se rekeninge op wat nie betyds betaal nie. • Gebruik skuldinvorderingsdienste/oorhandig aan skuldinvorderaars/neem regstappe. NIE aanvaarbaar: Bied kortings aan / Belas met rente 4 1.4 Ontleed die transaksies onder die opskrifte hieronder. Toon die effek van ELKE antwoord op die bedrag aan SAID betaalbaar. EFFEK OP BTW AAN BTW- NR. BEWERKINGS SAID BETAALBAAR BEDRAG (Toename/Afname) Bv. 5 200 x 15/100 R780 Toename A. 17 250 x 15/115 2 250  Toename / +  [139 200 x 15/100] [9 200 x 15/100] 20 880  – 1 380  19 500 * B. [139 200 – 9 200] *een deel korrek Toename / +  OF 130 000 twee punte x 15/100 As: x 15/100 10 OF 149 500 een punt – 130 000 een punt 23 000  x [90/100 x 15/115]  een punt een punt C. OF 20 000 x [90/100 x 15/100] 2 700 * Afname / −  een punt een punt *een deel korrek OF 20 700 – 18 000 Aanvaar die gebruik van +/- tekens vir effek; + (toename) / − (afname) TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2 Bereken: Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie. 2.1.1 Die geweegde gemiddelde kosprys van EEN sonbril. BEWERKINGS ANTWOORD [1 719 000 + 8 781 000] 10 500 000 ✓✓ 3 000 ✓✓ R3 500  [620 + 2 380] een deel korrek Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande Geen punte toegeken vir bewerkings bygevoeg by 10 500 000 en 3 000 5 2.1.2 Die getal sonbrille wat gesteel is. BEWERKINGS ANTWOORD [620 + 2 380] 3 000 ✓ – 2 050 ✓ – 840 ✓ 110  een deel korrek 4 Die randwaarde van die gesteelde sonbrille deur die geweegde- gemiddelde-voorraadwaardasiemetode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD R3 500 x 110 R385 000  sien 2.1.1 sien 2.1.2 hierbo twee m.punte of niks As (2.1.1 x 2.1.2) hierbo 2 2.1.3 Die waarde van die eindvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit(EIEU)- metode te gebruik. BEWERKINGS ANTWOORD [745 – 20] [840 – 725] *725 ✓ x 4 200 ✓ + *115  x 3 750 ✓ R3 476 250  3 045 000 431 250 een deel korrek twee punte een m.punt een punt Beide syfers moet bymekaar getel wees * Vir m.punt: beide *syfers moet optel na 840 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 2.1.4 Verduidelik hoe Nosisa Jack en Micha skuldig aan die diefstal van die voorraad kon bewys het. Verskaf EEN punt. Enige EEN toepaslike verduideliking ✓✓ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde. • Gebruik fluitjieblaser se verklaring as getuienis en bevestig die bevindinge. • Vergelyk die verskaffer se faktuur met bestelvorms / afleweringsnotas om verskille uit te lig • Verifieer voorraadrekords d.m.v. fisiese voorraadtelling na aflewering • Versoek bewys van die afleweringsroetes en vergelyk met afleweringsdatums. • Bestudeer GKT (geslotekringtelevisie)-materiaal om ongewone prosedures tydens aflewering te identifiseer. 2 Watter aksie moes teen Micha en Jack geneem word? Verskaf EEN punt vir elke persoon. Micha Jack (verkoopsassistent) ✓✓ (verskaffer se bestuurder) ✓✓ • Hou ‘n billike dissiplinêre verhoor / • Stel verskaffer in kennis van Jake se skors Micha hangende die uitslag van wangedrag en versoek dat daar teen die verhoor. hom opgetree word. • Oudit/ondersoek vorige transaksies • Jack moet belet word om sake met die met die verskaffer vir ander moontlike besigheid te doen /verhoed hom om die bedrog/wangedrag. perseel te betree. • Lê kriminele klagtes teen hom • Lê kriminele klagtes teen hom. • Trek geld af van salaris / vereis terug- • Versoek dat hy vergoeding betaal indien betalings van Micha om verliese te bewyse sy betrokkenheid bevestig. herwin. • Hersien kontrakte met die verskaffer om • Verlaag die verkoopsassistent in rang/ strafmaatreëls vir toekomstige onetiese maak seker dat hy nie in dies. posisie gedrag in te sluit. in die besigheid aangestel word nie. 4 2.2.1 BROEKE Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie Bereken die winsopslagpersentasie wat vir broeke behaal is. BEWERKINGS ANTWOORD [920 -500] een punt [515 200 – 280 000] 420 ✓ x 100 OF 235 200 x 100 84%  500 ✓ 1 280 000 1 een deel korrek een punt ‘x 100’ word nie as ‘een deel korrek’ gereken nie 3 Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande. Rande en eenhede kan nie gemeng word nie. Lewer kommentaar op of die winsopslagpersentasie die besigheid sal bevoordeel of nie. Enige toepaslike verduideliking  Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde • Klante sal nie die produk wil koop / die hoër prys wil betaal nie. • Pryssensitiewe klante kan kies om by mededingers te koop wat dieselfde broeke teen laer pryse aanbied, wat tot laer verkope kan lei. • Gereelde klante kan ontmoedig word om herhalende aankope te doen. • ‘n Afname in verkoopsvolumes kan kontantvloei negatief beïnvloed. • VHP (Voorraadhoudingsperiode) van 186 dae (6,2 maande) dui op ‘n lae vraag wat lei tot hoë voorraadvlakke / lae verkope kan daartoe lei dat voorraad uit die mode raak. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 2.2.2 INFORMELE HEMDE Lewer kommentaar oor hoe die terugsending van 120 informele hemde die besigheid negatief kon beïnvloed. Verskaf EEN punt. Enige EEN toepaslike verduideliking  • Hoë getal terugsendings kan tot verlies aan inkomste lei / Hoë % terug- sendings kan tot daling in toekomstige verkope lei (minder klante) • Lei tot laer verkoopsinkomste / afname in aanvraag / laer bruto wins. • Kan die besigheid se reputasie (beeld) negatief beïnvloed. • Voorbereiding van teruggestuurde hemde vir herverkoop teen die oorspronklike verkoopprys kan tot ekstra kostes lei. 2 2.2.3 FORMELE HEMDE Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie Bereken hoe lank (in dae) dit Mike sal neem om die eindvoorraad vir formele hemde te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD 125 ✓ x 120 dae ✓✓ OF 121 dae 855 OF 17,5 / 17,7dae  een deel korrek [R680 x 125] Aanvaar 18 dae 85 000 een punt x 120 dae twee punte OF 121 dae 581 400 Merk noemer en teller as sulks/ alle bedrae is alleenstaande. Rande en eenhede kan nie gemeng word nie. 4 Lewer kommentaar op EEN ander punt oor die formele hemde wat Mike kan bekommer. Enige EEN toepaslike punt ✓✓ • Geen aanlynverkope vir formele hemde / formele hemde is tans nie beskikbaar vir aanlynverkope nie. • Huidige lae winsgrens % moet dalk verhoog word vir beter wins, maar dit kan ‘n verlies aan klante tot gevolg hê. • Kan verlies aan winste ly, as verskaffers hul pryse verhoog en die besigheid steeds ‘n lae winsgrens-% handhaaf. • Kan voorraadtekorte in die toekoms ervaar, omdat eindvoorraad vinnig kan uitverkoop. 2 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 GEPROJEKTEERDE STAAT VAN KONTANTBEGROTING OMVATTENDE INKOMSTE ONTVANGSTE BETALING INKOMSTE UITGAWE Bv. 5 000 5 000 132 000  101 000  3.1.1 132 000  OF 31 000 twee punte (netto effek) 3.1.2 34 000  3.1.3 264 600  19 600  6 − 1 per lyn vir oorbodige inskrywings (maks -2); slegs as ‘n punt op sodanige lyn verdien is. 3.2 JESARY SUPERSPARES Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie 3.2.1 Bereken die kredietaankope vir November 2024. BEWERKINGS ANTWOORD 172 000 twee punte 103 200  x 100  x 100  60 125 137 600  een deel korrek OF [103 200 x 100/125] 82 560 x 100/60 twee punte een punt 4 KREDITEUREBETALINGSKEDULE VIR DESEMBER 2024 KREDIET- MAAND NOVEMBER DESEMBER AANKOPE Oorbodige inskrywings; geen September 147 200 36 800 metodepunt op eindtotaal Oktober 132 800 96 612 33 200  November 137 600  100 104  Sien 3.2.1 moet x [75% x 97%] drie punte as kredietaankope-syfer nie getoon is nie. 133 412 133 304 * *een deel korrek 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne Bereken: Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie 3.2.2 (i) Huuruitgawe vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 1,06 29 000 x 106 100 30 740  OF twee punte of niks (29 000 x 6%) 29 000 + 1 740 2 (ii) Rente op lening vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 60 000 x [14/100 x 1/12] 3 500  – 700  OF 2 800  [300 000 – 60 000] een deel korrek 240 000 x [14/100 x 1/12] een punt een m,punt een punt 4 (iii) Deposito wat op 30 November 2024 betaal moet word vir die nuwe rekenaars wat geïnstalleer is. BEWERKINGS ANTWOORD [9 800 x 36] [100/80 x 20/100] 352 800  x 20/80  OF [352 800 x 100/80] [9 800 x 36] 88 200  441 000 – 352 800 een deel korrek een punt een punt OF 441 000 x 20/100 een punt een punt 3 (iv) Versekering vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD [4 500 x 28/100] 17 500  + 1 260  18 760  [4 500 x 128/100] [17 500 – 4 500] een deel korrek OF 5 760 + 13 000 een punt een punt 3 (v) Salarisse vir November 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 143 750  x 9  OF [8 050 x 5] 1 12,5 143 750 – 40 250 een punt een punt 103 500  3 een deel korrek OF [143 750 x 4/12,5] 46 000 x 9/4 een punt een punt Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 3.2.3 Verduidelik die verandering wat Bluey aan die verkoopsbeleid gemaak het toe hy sy begroting vir Oktober 2024 opgestel het. Verskaf EEN punt met syfers. Verandering in kontantverkope OF verandering in kredietverkope ✓✓ Kontantverkope het verander (van 40%) tot 60% / (van R58 000) tot R96 000/ met R38 000 / met 65,5% / met 20%-punte. OF Kredietverkope het verander (van 60%) tot 40% / (van R87 000) tot R64 000 / met R23 000 / met 26,4% / met 20%-punte 2 Die werklike kredietverkope was hoër as die begrote kredietverkope vir Oktober 2024. Verduidelik waarom Bluey nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte met syfers. Enige toepaslike verduideliking   Syfers   • Aantal klante vermeerder (van 540) tot 729 / met 189 / met 35%. • Bruto wins verbeter (van R60 000) tot R82 875 / met R22 875 / met 38,1%. • Totale verkope verbeter (van R160 000) tot R221 000 / met R61 000 / met 38%. Moenie ‘n vergelyking met September-syfers aanvaar nie. 4 Lewer kommentaar op die beheer oor afleweringsuitgawes en verpakkings-materiaal vir Oktober 2024. Haal syfers aan. Enige toepaslike kommentaar (met syfers) ✓✓ ✓✓ Moet met verkope vergelyk word Moenie ‘n vergelyking met September-syfers aanvaar nie • Goeie beheer; begroot vir 15% van verkope; 15% van Aflewerings- verkope is werklik gebruik.(100% gebruik) uitgawes • Oorspandeer met R9 150 (van R24 000) tot R33 150 / met 38,1%, terwyl totale verkope slegs verhoog het met 38,1% / werklike verkope, R221 000 is meer as die begrote verkope (R160 000) • Nie goed beheer; werklike syfer het begroting oorskry met 33,3% / Begroot vir 9% van verkope, maar 12% is Verpakkings- spandeer. materiaal • Oorspandeer met R12 120 (van R14 400) tot R26 520 / met 84,2%, terwyl totale verkope slegs verhoog het met 38,1%. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4 4.1 BLOMPOT-VERVAARDIGERS Bewerkings in vierkantige hakies word gereken as een deel; kan nie apart gemerk word nie 4.1.1 Bereken die direkte/grondstof- materiaalkoste. BEWERKINGS ANTWOORD [4 800 x 1,4] 6 720  x 1,1  x R125 7 392 drie punte 924 000  AS x 125 OF ( 6 720 twee punte + 672 een punt) x R125 OF 4 800 een punt x 1,54 twee punte x R125 4 4.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste. Direkte arbeidskoste begroot vir die jaar 1 117 200 Werker wat bedank het 1 117 200 x 4/84 OF 159 600 x 4/12 (53 200) * (1 117 200 / 7) ignoreer hakies OF 159 600 – 106 400 [1 680 x 4/12] [(1 117 200 ÷ 1 680) / 7] OF 560 x 95 Oortyd (3 x 60) 152 een punt een m.punt 180  x 95  x 1,6  27 360 sien hierbo * OF ( 3 x 60 x 1,6) x 95 288 twee punte een m.punt Kontroleer bewerking; ‘werker..’ (afgetrek) en ‘oortyd’ (opgetel) Moet R1 117 200 insluit 1 091 360 * 7 * een deel korrek 4.1.3 Fabrieksbokoste-nota Foutiewe fabrieksbokoste 1 132 700 Fabriek: Indirekte arbeid (110 400 x 80/100) 88 320  (157 500 x 600/800) (126 000 x 400/600) 34 125  Fabriekshuur 118 125  – 84 000 Moet R1 132 700 insluit 1 255 145 * 8 *een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 4.2 TIMEPIECE VERVAARDIGERS 4.2.1 Lewer kommentaar op die produksievlak en gelykbreekpunt op 31 Augustus 2024. Enige toepaslike punt ✓✓ syfers ✓✓ Vir VIER punte: • Vervaardig en verkoop 3 640 eenhede; GBP is meer op 6 868 / Maak 'n verlies op 3 228 eenhede • Verlies op 3 228 eenhede is beter as verlies op 5 073 eenhede in 2023. Vir TWEE punte (maks): • GBP het verminder met 1 115 eenhede / (van 7983) tot 6 868 / met 14% • Eenhede vervaardig het vermeerder met 730 eenhede / (van 2910) tot 3 640 / met 25%. 4 4.2.2 Lewer kommentaar op die bruto wins verdien deur die besigheid en die prys wat vir die horlosies gevra is. Verduidelik, volgens jou opinie, of Jabu se klante die 2024-prys as redelik beskou het. Verskaf syfers. Vergelyking van BW ✓ syfers ✓ Vergelyking van VP ✓ syfers ✓ • Bruto wins het verhoog (van R960 300) tot R1 237 600 / met R277 300 / met 28,9%. • Aantal eenhede verkoop het verhoog (van 2 910) tot 3 640 / met 730 eenhede / met 25% / Totale verkope het verhoog (van R2 880 900) tot R3 712 800. • Verkoopprys het verhoog (van R990) tot R1 020 / met R30 wat vir meeste klante aanvaarbaar is, want dit is minder as die inflasiekoers. Vir VIER punte: Wees bedag op kommentaar/opmerkings wat gekombineer is • Prys verhoog met 3%, 25% meer eenhede verkoop en BW verhoog met 28,9%. 4 4.2.3 Identifiseer die TWEE belangrikste koste wat 'n positiewe uitwerking op die verkoopprys kon gehad het. Verskaf in elke geval 'n strategie wat Jabu kon implementeer het. KOSTE ✓ ✓ STRATEGIE ✓ ✓ • Gebruik ‘n goedkoper / plaaslike verskaffer / doen Direkte grootmaataankope teen laer pryse materiaalkoste • Verminderde vermorsing, a.g.v. verbeterde toesig / beter opgeleide werkers / beter tegnologie gebruik. • Ekonomie van skaal/totale vaste koste bly onveranderd Totale vaste koste op R1 820 000 al is meer eenhede geproduseer. • Bied betroubare verspreidingstelsels om klante- Verkoops-en- tevredenheid te verhoog; Kan meer vir produkte vra. verspreidings koste • Meer advertensies / gratis aflewering kan bydra tot verhoogde verkope. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/Nov 2024 NSS – Nasienriglyne 4.2.4 Jabu wil gedurende die volgende finansiële jaar sy wins met R300 000 verhoog, terwyl die koste behou word. Bereken die prys wat hy klante moet vra om 400 ekstra eenhede te kan vervaardig. BEWERKINGS ANTWOORD (300 000 / 400) 750✓✓ + 755✓ R1 505  OF [400 x 755] een deel korrek 300 000 een punt + 302 000 een punt 400 een punt 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all