Skip to content

Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202411 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V1 GRAAD 12 NOVEMBER 2024 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 1 1.1 Bereken: 1.1.1 Waardevermindering op toerusting op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 2 1.1.2 Kosprys van voertuie op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.1.3 Waardevermindering op voertuie op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD Waardevermindering op nuwe voertuig Waardevermindering op ingeruilde voertuig Waardevermindering op oorblywende voertuie 132 720 5 1.1.4 Wins/Verlies op voertuig op 1 September 2023 ingeruil BEWERKINGS ANTWOORD 5 LET WEL: Relevante bedrae hierbo bereken, moet na VRAAG 1.2 in die Staat van Omvattende Inkomste oorgedra word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024 Nov Verkope Koste van verkope (4 780 900) Bruto wins Ander inkomste Diensfooi-inkomste 1 757 700 Bruto bedryfsinkomste Bedryfsuitgawes Ouditfooie 79 000 Diverse bedryfsuitgawes 119 900 Oninbare skulde 24 780 Bedryfswins Rente-inkomste Wins voor rente-uitgawes Rente-uitgawes (149 400) Netto wins voor belasting Inkomstebelasting Netto wins na belasting 992 160 39 TOTALE PUNTE 55 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 2 EYBERS BPK. 2.1 BEHOUE-INKOMSTE-NOTA VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 Saldo aan die begin van die jaar 573 720 Gewone aandeledividende (744 860) Saldo aan die einde van die jaar 8 2.2 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE Kontant voortgebring uit bedrywighede Rente betaal KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 296 460 KONTANTEKWIVALENTE KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR 17 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 29 Februarie 2024 % bedryfsuitgawes op verkope BEWERKINGS ANTWOORD 3 Voorraadomsetsnelheid BEWERKINGS ANTWOORD 4 Tussentydse dividend per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 3 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 3 3.1 Winsgewendheid: Haal TWEE finansiële aanwysers aan, met syfers en tendense, wat daarop dui dat die maatskappy sy uitgawes goed bestuur. 4 3.2 Dividenduitbetalingsbeleid: Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van die maatskappy. Verduidelik waarom dit 'n verantwoordelike verandering in dié beleid is. Verskaf EEN punt. 3 3.3 Verdienste en opbrengs: Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede of ontevrede behoort te wees met die verdienste per aandeel en die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang van die maatskappy. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.4 Finansiële strategieë en finansiële hefboom: Verwys na Inligting C. Die direkteure het besluit om in 2024 nuwe vaste bates aan te koop om die maatskappy te verbeter. Identifiseer die TWEE hoofbronne (meer as R1m) wat gebruik is om hierdie aankope te finansier. Verskaf syfers. 4 Verduidelik hoe die besluite die risiko en die finansiële hefboom van die maatskappy beïnvloed het. Haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.5 Grant Waters se % aandeelhouding, regte-uitgifte en terugkoop van aandele: Bereken: Verwys na Inligting B. Die getal aandele wat Grant op 31 Oktober 2023 deur regte-uitgifte gekoop het BEWERKINGS ANTWOORD 3 Grant se % aandeelhouding ná die regte-uitgifte op 29 Februarie 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 5 Die totale bedrag wat Grant vir die aandele, wat hy deur middel van die regte-uitgifte verkry het, betaal het LET WEL: Geen aandele is gedurende die finansiële jaar teruggekoop nie. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Grant is van plan om die direksie te oortuig om van sy aandele in die volgende finansiële jaar teen R12 per aandeel terug te koop. Verduidelik waarom die ander direksielede waarskynlik teen die transaksie, deur Grant voorgestel, sal stem. Verskaf TWEE punte (met syfers). 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.6 Rol van die HUB: Verduidelik TWEE karaktereienskappe wat aandeelhouers van 'n goeie HUB kan verwag. 4 Afgesien van die faktore en finansiële aanwysers waarna in die vorige vrae verwys is, identifiseer en verduidelik TWEE ander punte wat daarop dui dat die HUB die maatskappy goed bestuur. Haal syfers aan. 4 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 4 4.1 Verduidelik die rol van 'n onafhanklike eksterne ouditeur. Verskaf EEN punt. 2 4.2 Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Skryf die antwoord neer en verduidelik jou keuse. Valiant Bpk. het 'n (gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding- van-mening) ouditverslag ontvang. OUDITVERSLAG VERDUIDELIKING 2 4.3 Watter soort ouditbewyse word deur die onafhanklike eksterne ouditeur ondersoek om die vaste bates van 'n maatskappy te verifieer? Verskaf TWEE punte. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 11 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.4 Wat is die gevolge van hierdie ouditverslag vir die volgende:  Direkteure  Aandeelhouers Noem EEN punt in elke geval. GEVOLGE Direkteure Aandeelhouers 4 4.5 Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike eksterne ouditeur indien hy deur die direkteure van die maatskappy beïnvloed is om opsetlik 'n vals ouditverslag aan die aandeelhouers voor te hou. 3 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all