Skip to content

Accounting Grade 12 P2 November 2024 NSC Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202412 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik PLAKKER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE V2 GRAAD 12 NOVEMBER 2024 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 1 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 3 1.2.1 Bereken die korrekte saldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Augustus 2024. Saldo voor foute en weglatings R359 100 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) Korrekte saldo van Debiteurekontrolerekening 5 1.2.2 Voltooi die korrekte Debiteurelys op 31 Augustus 2024. N Naidoo 63 000 S Sibiya 69 000 V Esterhuizen 114 000 J Nyoka 95 700 W du Plessis 11 500 Korrekte totaal van Debiteurelys 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 1.3.1 Verskaf 'n berekening of syfers wat aandui waarom Timo Handelaars nie met die syfers in die Debiteure-ouderdomsontleding tevrede moet wees nie. Nov BEWERKINGS ANTWOORD 4 1.3.2 Verduidelik TWEE stukkies raad wat jy die eienaar sal gee. 4 1.4 Ontleed die transaksies onder die opskrifte hieronder. Toon die effek van ELKE antwoord op die bedrag aan SAID betaalbaar. EFFEK OP BTW BTW- AAN SAID NR. BEWERKINGS BEDRAG BETAALBAAR (TOENAME/AFNAME) Bv. 5 200 x 15/100 R780 Toename A. B. C. 10 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 2 Bereken: 2.1.1 Die geweegde gemiddelde kosprys van EEN sonbril BEWERKINGS ANTWOORD 5 2.1.2 Die getal sonbrille wat gesteel is BEWERKINGS ANTWOORD 4 Die randwaarde van die gesteelde sonbrille deur die geweegde- gemiddelde-voorraadwaardasiemetode te gebruik BEWERKINGS ANTWOORD 2 2.1.3 Die waarde van die eindvoorraad deur die eerste-in-eerste-uit(EIEU)- metode te gebruik BEWERKINGS ANTWOORD 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.1.4 Verduidelik hoe Nosisa kon bewys het dat Jack en Micha skuldig is aan die diefstal van die voorraad. Verskaf EEN punt. 2 Watter aksie moes teen Micha en Jack geneem word? Verskaf EEN punt vir elke persoon. Micha (verkoopsassistent) Jack (verskaffer se bestuurder) 4 2.2.1 BROEKE Bereken die winsopslagpersentasie wat vir broeke behaal is. BEWERKINGS ANTWOORD 3 Lewer kommentaar op of die winsopslagpersentasie die besigheid sal bevoordeel of nie. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 2.2.2 INFORMELE HEMDE Lewer kommentaar op hoe die terugsending van 120 informele hemde die besigheid negatief kan beïnvloed. Verskaf EEN punt. 2 2.2.3 FORMELE HEMDE Bereken hoe lank (in dae) dit Mike sal neem om die eindvoorraad van die formele hemde te verkoop. BEWERKINGS ANTWOORD 4 Lewer kommentaar op EEN ander punt oor die formele hemde wat Mike kan bekommer. 2 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 3 3.1 GEPROJEKTEERDE STAAT VAN KONTANTBEGROTING OMVATTENDE INKOMSTE ONTVANGSTE BETALING INKOMSTE UITGAWE Bv. 5 000 5 000 3.1.1 3.1.2 3.1.3 6 3.2 JESARY SUPERSPARES 3.2.1 Bereken die kredietaankope vir November 2024. BEWERKINGS ANTWOORD 4 KREDITEURE-BETALINGSKEDULE VIR DESEMBER 2024 KREDIET- MAAND NOVEMBER DESEMBER AANKOPE September 147 200 36 800 Oktober 132 800 96 612 November 133 412 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik Bereken: 3.2.2 (i) Huuruitgawe vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 2 (ii) Rente op lening vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 4 (iii) Deposito wat op 30 November 2024 betaal moet word vir die nuwe rekenaars wat geïnstalleer is BEWERKINGS ANTWOORD 3 (iv) Versekering vir Desember 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 3 (v) Salarisse vir November 2024 BEWERKINGS ANTWOORD 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 9 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 3.2.3 Verduidelik die verandering wat Bluey aan die verkoopsbeleid gemaak het toe hy sy begroting vir Oktober 2024 opgestel het. Verskaf EEN punt met syfers. 2 Die werklike kredietverkope was hoër as die begrote kredietverkope vir Oktober 2024. Verduidelik waarom Bluey nie bekommerd hoef te wees nie. Verskaf TWEE punte met syfers. 4 Lewer kommentaar op die beheer oor afleweringsuitgawes en verpakkingsmateriaal vir Oktober 2024. Haal syfers aan. Aflewerings- uitgawes Verpakkings- materiaal 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 10 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik VRAAG 4 4.1 BLOMPOT-VERVAARDIGERS 4.1.1 Bereken die direkte/grondstof-materiaalkoste. BEWERKINGS ANTWOORD 4 4.1.2 Bereken die direkte arbeidskoste. Direkte arbeidskoste begroot vir die jaar 1 117 200 Werker wat bedank het Oortyd 7 4.1.3 Voltooi die Fabrieksbokostenota. Foutiewe fabrieksbokoste 1 132 700 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 11 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.2 TIMEPIECE VERVAARDIGERS 4.2.1 Lewer kommentaar op die produksievlak en gelykbreekpunt op 31 Augustus 2024. 4 4.2.2 Lewer kommentaar op die bruto wins verdien deur die besigheid en die prys wat vir die horlosies gevra is. Verduidelik, na jou mening, of Jabu se klante die 2024-prys as redelik beskou het. Verskaf syfers. 4 4.2.3 Identifiseer die TWEE belangrikste koste wat 'n positiewe uitwerking op die verkoopprys kon gehad het. Verskaf in elke geval 'n strategie wat Jabu kon implementeer het. KOSTE-ITEM STRATEGIE 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 12 DBE/November 2024 NSS – Antwoordeboek Vertroulik 4.2.4 Jabu wil gedurende die volgende finansiële jaar sy wins met R300 000 verhoog, terwyl die koste behou word. Bereken die prys wat hy klante moet vra om 400 ekstra eenhede te kan vervaardig. BEWERKINGS ANTWOORD 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all