Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
FEBRUARIE/MAART 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum %20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)






View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)


Afrikaans FAL P1 Feb March 2016 Memo_hlayiso.com_.pdf
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 9
- File size
- 367.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 9
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord
sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE
GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit
aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE
SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/
motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS
die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die
eerste TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
TEKS A: TIENERS EN SOSIALE NETWERKE
VRAAG 1
[Verwerk uit: http://www.jip.co.za en http://www.sarie.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.1 “doodgewone” (Moenie penaliseer indien aanhalingstekens 1 2
ontbreek nie.)
1.2 • Wanneer sy ure lank op haar selfoon besig is. 1 1
• Wanneer sy lank voor die rekenaarskerm sit.
(Enige EEN of soortgelyk.)
1.3 • Tieners verkeer sosiaal/ruil inligting met ander tieners 1 4
uit deur middel van hierdie netwerke.
• Hierdie netwerke help tieners om in verbinding met
hulle vriende/ander jongmense te bly, selfs al kuier hulle
nie fisies saam nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.4 Sy bly in verbinding met haar vriende/ander jongmense 2 1
en kry inligting vir (assesserings)projekte.
1.5.1 Twitter 2 1
Facebook
1.5.2 Sosiale netwerke is gratis/kos nie geld nie. 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.6 • Meer mense kan aan Facebook deelneem. 1 3
• Facebook is so toeganklik vir alle mense wêreldwyd.
• Mense van verskillende wêrelddele kan so
kommunikeer.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.7 • Jy kan op Facebook speletjies speel. 2 2
• Jy kan op Facebook nuusartikels lees.
1.8 • Mense kan vals profiele op Facebook skep. 1 3
• Mense kan fiktiewe ervarings op Facebook deel.
• Mense kan oneerlik wees op Facebook.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.9 Dit is nie werklik haar kêrel nie./Dit is ʼn denkbeeldige kêrel. 1 3
1.10 Die onderwyser voel nie dat dit baie werk is nie/ 2 3
onsimpatiek terwyl Shireen se vriende haar jammer
kry/simpatiek daaroor voel/dink dis baie werk.
1.11 • In die verlede/Vroeër moes die leerders vir die 1 3
onderwysers/ouers/volwassenes inligting vra/was
volwassenes die enigste bron van kennis.
• In die verlede/Vroeër was daar nie tegnologiese bronne
nie.
• Deesdae is daar meer (tegnologiese) bronne.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.12 • C 1 2
• tieners
• C tieners
(Enige EEN)
1.13 • Ouers verstaan nie tegnologie nie/dat tegnologie 1 3
ontwikkel het nie.
• Ouers veroordeel tegnologie te vinnig.
• Ouers raak kwaad as hulle kinders die hele tyd op hul
selfone/rekenaars besig is.
(Enige EEN)
1.14 Kommunikasie het verander. 1 2
1.15 • Hulle het mekaar gebel. 2 1
• Hulle het briewe aan mekaar geskryf.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
1.16 • Sy wil ouers/volwassenes oortuig dat die internet en 1 4
sosiale netwerke goed is.
• Sy skryf vanuit ʼn tiener se perspektief.
• Sy wil sosiale netwerke (en die internet) vir ouers/
volwassenes aanvaarbaar maak.
• Sy is ten gunste van sosiale netwerke/Sy verdedig
sosiale netwerke
(Enige EEN of soortgelyk)
1.17 • Ouers kan die nodigheid/waarde van sosiale 1 4
netwerke/die internet besef.
• Ouers kan verstaan dat sosiale netwerke/die internet vir
tieners nodig is.
• Ouers kan ophou bekommerd wees oor tieners wat die
hele tyd op hulle selfone/die rekenaar is.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.18 • Die prent dui aan/som op waaroor die artikel handel. 1 5
• Die prent trek die leser se aandag om die artikel te
lees.
(Enige EEN of soortgelyk)
TEKS B: PERSENTASIE UITSAAITYD OP SUID-AFRIKAANSE TELEVISIE
[Verwerk uit: www.grafika24.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Barrett)
1.19 Engels 1 3
1.20 Venda kry meer uitsaaityd as Swazi./Swazi kry minder 1 3
uitsaaityd as Venda
1.21 Ja. 1 4
• Afrikaans het min uitsaaityd.
OF
Nee.
• Afrikaans het meer uitsaaityd as die ander (inheemse)
tale.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.22 • Daar is baie min Ndebele-sprekers in Suid-Afrika. 1 3
• Daar word teen die Ndebele-sprekers gediskrimineer.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.23 Gehoorgestremdes kan voel dat: 1 5
• hulle nie belangrik genoeg is nie.
• hulle uitgesluit word.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.24 • Dit verskyn in die orde van die meeste tot die minste 1 5
uitsaaityd.
• Dit maak dit makliker om die uitsaaitye te
verstaan/vergelyk.
(Enige EEN of soortgelyk)
TOTAAL AFDELING A: [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1–3 korrekte feite: 1 punt
o 4–5 korrekte feite: 2 punte
o 6–7 korrekte feite: 3 punte
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6–7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1–5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
• Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die
nasiener tot by die laaste volsin na die 70 woorde grens nasien en die res
van die opsomming ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2
TEKS C: HOE OM ’N GOEDKOOP VAKANSIE MOONTLIK TE MAAK!
[Verwerk uit: Huisgenoot, 20 November 2014]
Direkte aanhaling Eie woorde
ʼn Vakansie is wonderlik vir jou gesondheid en jou
gees, maar dit is nie vir almal moontlik om ʼn
vakansie te bekostig nie. Hier volg sewe maniere
om ’n heerlike vakansie moontlik te maak.
Jy moet eers die koste van die vakansie 1 Stel eers vas hoeveel die
bereken. Hierdie koste behoort vervoer, sakgeld, vakansie sal kos.
kos en blyplek in te sluit. Daarna kan jy begin 2 Maak voor die vakansie
om sekere opofferinge te maak om geld te opofferings om geld te
spaar. Jy kan byvoorbeeld minder cappuccino's spaar.
per week drink. As jy twee cappuccino's minder
per week drink, bespaar jy R40. Dit is in totaal
ongeveer R2 000 wat jy per jaar spaar!
Tydens die Desember- en Paasvakansie is
vakansieoorde stampvol en die pryse is hoog. 3 Gaan hou vakansie
As dit moontlik is, gaan liewers wanneer dit wanneer dit minder besig is.
stiller is, want dan is alles goedkoper.
Het jy geweet dat sekere dinge heeltemal gratis 4 Wees op die uitkyk vir gratis
is? Jy kan byvoorbeeld gratis by Tafelberg aktiwiteite./Maak gebruik
opgaan as dit jou verjaarsdag is en alle Suid- van gratis aanbiedinge.
Afrikaanse Nasionale Parke gee jaarliks ’n week
gratis toegang aan Suid-Afrikaners. Soek dus na
gratis geleenthede.
As jy nie duur hotelle kan bekostig nie, kan jy 5 Jy kan kampeer om op hotel
kampeer. Daar is baie goedkoop plekke orals in onkostes te spaar.
Suid-Afrika waar ʼn mens kan kampeer. As jy 6 Jy kan jou eie
hierdie opsie kies, kan jy jou eie kamptoerusting koop om
kamptoerusting koop. Dan het jy dit as jy die later weer te gebruik.
volgende keer weer wil gaan kampeer.
Daar is baie webtuistes wat goeie idees het vir
goedkoper vakansies soos die ruil van huise.
Dit sal die koste van ʼn hotel uitskakel. Gebruik
die internet om winskopies te soek. 7 Soek na goedkoop
vakansie-idees op die
Met hierdie raad, hoef ʼn vakansie nie net ʼn droom internet.
te wees nie!
(55 woorde)
TOTAAL AFDELING B: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in
die taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
die instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord
wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
3.1 Mense (oud en jonk) wat aan hooikoors/allergieë ly. 1 1
3.2 • Dit is in ʼn groter/donker lettertipe/font. 1 5
• Die lettertipe/font is anders/verskillend.
• Dit staan boaan die advertensie.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.3 bevrees/beangs/bang/skrikkerig 1 4
3.4 • D 1 3
• tydsverloop aan te dui.
• D tydsverloop aan te dui.
(Enige EEN)
3.5 totsiens/tot siens/wederom/tot wederom/tata/tatta 1 2
3.6 allergiese 1 1
3.7 Dr. Reddy se allergiepille 1 3
3.8 Die spasie tussen die woorde “allergieë” en “weghou” 1 6
versterk die weghou-gedagte.
3.9 keuse 1 1
3.10 • Gebruik ʼn prent van jong-/oumense. 1 5
• Gebruik ʼn ander lettertipe/vetdruk/hoofletters.
(Enige EEN)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: www.comics.com]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
4.1 • “ALLES” staan in hoofletters. 2 2
• Die gebruik van die aksent- of akkuutteken in “só”.
4.2 • “wens” 2 1
• “begeer”
(Kandidaat moet albei woorde gee om 2 punte te
verdien.)
4.3 Beletselteken/... 1 4
4.4 • C 1 4
• gefrustreerd is.
• C gefrustreerd is.
(Enige EEN)
4.5 • Die spraakborrel dui aan dat hy dink. 1 3
• Hy druk sy mond toe.
(Enige EEN)
4.6 • Simon vra hoekom hy vir alles moet werk. 2 3
• Simon vra hoekom hy moet werk vir alles.
(Enige EEN)
4.7 • Die uitroepteken beklemtoon sy woorde/sy vraag. 1 4
• Die uitroepteken druk sy emosie uit.
• Dit wys dat hy die woorde uitroep/skreeu.
(Enige EEN)
[10]
VRAAG 5
5.1 TEKS F: PAUL ADAMS DEEL SY LEWENSLES
[Verwerk uit: Huisgenoot, 24 Oktober 2013]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.1.1 lewensles 1 1
5.1.2 Is jy op soek na ʼn tweede kans? 1 3
5.1.3 rolmodel 1 2
5.1.4 Die oudkrieketspeler se agtergrond het hom nie gekeer 1 3
nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS – Memorandum
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.1.5 • Met sy ongewone boultegniek het hy op 18 1 2
internasionaal beroemd geword.
• Met sy ongewone boultegniek het hy internasionaal
beroemd geword op 18.
(Enige EEN)
5.1.6 werkloos 1 3
5.1.7 Hy het nie moed vir die toekoms gehad nie. 1 3
5.1.8 Werk was skaars; daarom het hy ʼn klein, administratiewe 1 6
werkie by die Cape Cobras krieketspan aanvaar.
5.1.9 met 1 1
5.1.10 Jy behoort altyd eerlik te wees. 1 6
5.1.11 Probleme kry jou nie onder nie. 1 3
5.1.12 Alle kanse is deur Paul gebruik. 1 6
5.1.13 • Paul sê: “Passie vir die werk is belangrik.” 2 3
• Paul sê: “Passie is belangrik vir die werk.”
• “Passie is belangrik vir die werk,” sê Paul.
• “Passie vir die werk is belangrik,” sê Paul.
(leestekens, woordorde)
(Enige EEN)
5.2 TEKS G: PRENT
[Verwerk uit: Huisgenoot, 4 September 2014]
VRAAG MEMORANDUM PUNT DENK-
VLAK
(Bloom)
5.2.1 Rosie weet nie wat Dirk beplan nie. 1 2
5.2.2 verras 1 1
5.2.3 vier 1 2
5.2.4 glo 1 1
5.2.5 juwele/juweliersware 1 1
5.2.6 opwindende 1 1
SUBTOTAAL: [20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans EAT V1 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Afrikaans P2 2021 Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Gr12 Afrikaans P2 (FAL) SEP 2022 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AFR FAL P1 GR11 MEMO SEPT2021_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Afrikaans FAL P3 Feb March 2016 Memo_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
Afrikaans FAL P1 Nov 2016 Memo_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P2 Feb March 2016_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Afrikaans FAL P3 Feb March 2016_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2016_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Feb March 2017_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Afrikaans Fal
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
AFRIKAANS FAL P1 GR12 QP SEPT2024_hlayiso.com_.pdf
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Gr 12 Afrikaans P2 (FAL) 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P1 Nov 2024.pdf

Question paper
Afrikaans FAL P3 Nov 2024.pdf
Question paper
Afrikaans FAL P2 Nov 2024 MG.pdf

Question paper