Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
FEBRUARIE/MAART 2016
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 




%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8e1b7b9d-a93b-4720-8047-a1dcf1a8ab8c/v1-605963f548fb2ced2c1f/card.webp)
View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2016 QP
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016, 6 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 442.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
- Paper 3Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.4Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.5Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)50 marks
- Question 1.6Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)150 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)30 marks
- Question 2.4Luister en Praat (Listening and Speaking)30 marks
- Question 3.1Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.2Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
- Question 3.3Skryf en Aanbied (Writing and Presenting)20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Lang transaksionele teks (30)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld
ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die
beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
aanbeveel dat jy ʼn streep deur alle beplanning trek.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer elke skryfstuk soos dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe.
1.1 Dit was ʼn dom ding om te doen. [50]
1.2 Perfekte kinders [50]
1.3 Respekteer die lewe. [50]
1.4 Dissiplineer sport ʼn mens? Ja of nee? [50]
1.5 Ons kan die oorlog teen dwelms wen. [50]
1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn opstel daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van jou opstel neer.
LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband tussen die opstel en die prent wat
jy gekies het, wees.
1.6.1
[Uit: www.google.com] [50]
1.6.2
[Uit: www.google.com] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
1.6.3
[Uit: www.google.com] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
2.1 INFORMELE BRIEF
Jou maat het ʼn nuwe werk gekry. Hy/Sy is bang vir die eerste werksdag.
Skryf ʼn informele brief aan jou maat waarin jy hom/haar raad gee. [30]
2.2 HULDEBLYK
Jou maat se ma is onlangs oorlede.
Skryf ʼn huldeblyk wat jy oor haar gaan lewer. [30]
2.3 RESENSIE
Jy het ʼn Afrikaanse boek gelees wat vir jou baie interessant was. Jy wil graag
hê jou maats moet dit ook lees.
Skryf ʼn resensie wat in ʼn jeugtydskrif gaan verskyn. [30]
2.4 ONDERHOUD
Iemand in jou gemeenskap het ʼn kind se lewe gered. Jy is ʼn joernalis vir julle
dorp se koerant en wil meer inligting oor die insident kry.
Skryf die onderhoud neer wat jy met die held/-in gevoer het. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
• Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
3.1 PLAKKAAT
Jy en ’n groepie leerders het besluit om ’n konsert by julle skool te reël.
Ontwerp ʼn plakkaat om mense van die konsert te vertel en hulle daarheen uit
te nooi. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWINGS
Om te wag vir ʼn mens se matriekuitslae, is erg.
Maak die volgende dagboekinskrywings vir TWEE dae:
• Jou gevoelens/gedagtes die dag VOOR die matriekuitslae in die koerant
verskyn.
• Jou gevoelens/gedagtes die dag NA die matriekuitslae in die koerant
verskyn het. [20]
3.3 INSTRUKSIES
Jy en jou maats speel julle gunstelingspeletjie. Iemand wat nie die speletjie
ken nie, wil saamspeel.
Skryf SEWE instruksies neer oor hoe ʼn mens dié speletjie speel. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC November 2016 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2018 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC Supplementary 2017 Memo
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--8e1b7b9d-a93b-4720-8047-a1dcf1a8ab8c/v1-605963f548fb2ced2c1f/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Mock 2016 Question Paper
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper