Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2012 Memo

MemorandumAfrikaans FALGrade 12201212 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC June 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

NSC June 2012

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS TWEEDE TAAL V1 HOER GRAAD 2012 _<--- MEMORANDUM SL ied PUNTE: 80 aid -06- 11 BAG X 140 P RUA 6004 I GOEDGEKEURDE MEMORANDUM Hoedanigheid Naam _aeteken Datum Eksterne Moderator | Prof. A. Coetser haf. 09-06-2012 Eksterne Moderator | Mev. M. Venter sn renags” | 09-06-2012 Interne Moderator Mev. W. Grobler Ul Hechler: 09-06-2012 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 ; 2 DBE/2012 SSE — Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP ALGEMENE RIGLYNE Geen penalisering vir spel- en taalfoute nie. Toets INSIG, nie TAAL nie. Geen penalisering waar antwoorde nie in volsinne geskryf is nie. Geen woord in 'n ander taal word as antwoord aanvaar nie. Indien dié woord(e) egter toegedruk word en dit beinvioed nie die betekenis nie, word die antwoord as korrek aanvaar. Andersins sal 'n E/X/S boaan die woord die fout aandui en dus ook die rede waarom die punt nie toegeken is nie. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word, maar tog tot die antwoord lei, is dit korrek. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite in voigorde nagesien. (Indien antwoorde met merkers aangedui word, word slegs die eerste antwoord by elke merker nagesien.) Spesifieke opdragte, bv. EEN WOORD/OPEENVOLGENDE WOORDE/EEN SIN/ *N SINSDEEL moet uitgevoer word. - Die kandidaat mag een woord in'n sin aanbied, byvoorbeeld: Die een woord is ... Die woord wat vir ons sé, is ... (Die woord wat die kandidaat dus aanbied, moet “uitgelig” word. - Plaas die lidwoorde, ’n en die, tussen hakies indien dit in kombinasie met EEN WOORD as fn antwoord aangebied word en aanvaar dit as korrek. - Geen penalisering indien aanhalingstekens ontbreek nie. - Geen penalisering indien die antwoord 'n direkte aanhaling is en die kandidaat het nie aangehaal nie. - Waar’n sin gevra word, moet die betrokke sin volledig neergeskryf word. Vrae wat in WAAR /ONWAAR as respons verwag: - eerste deel korrek en motivering verkeerd/motivering ontbreek: (1) - eerste deel verkeerd en motivering korrek: (0) - eerste deel ontbreek en motivering korrek: (0) Vrae wat 'n JA/NEE enn motivering verwag, word onafhanklik van mekaar nagesien. Indien JA/NEE ontbreek en die motivering is korrek, verdien die kandidaat steeds een punt. EDUCATION i 2012 -06- 11 PRIW PRI Kopiereg voorbehou PUBLIC EXAMINATIONS Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 3 DBE/2012 SSE — Memorandum AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: MY MADIBA — MY SPESIALE MAN Uc “saamgebind’/saamgebind (EEN WOORD) : (1) 1.2 (In) 1990 (1) Us) © Madiba ¢ (haar) sielsgenoot/geliefde * (haar) spesiale/geliefde man/eggenoot © haar man/eggenoot (Enige EEN) (Fokus op “Wie?”) (1) 1.4 Haar stem word sag. (1) 1.6 * om Madiba elke dag te sien ouer word * om te sien daar is sekere dinge wat hy nie meer vir homself kan doen nie ¢ as hy nie wil kommunikeer nie/stilbly (Nie blote aanhaling van paragraaf 4 e ae voel of) daar’n afstand tussen hulle kom (Enige EEN) (1) 1.6 netjies aangetrek was (1) 1.7 Redi Direko/’n joernalis (1) 1.8.1 Waar (1) 1.8.2 © Eenvan die mooiste dinge in hulle verhouding is kommunikasie. * Ons gesels graag met mekaar. (Enige EEN) (1) 1.9 ¢ Die dokters is baie tevrede met sy gesondheid. © Mandela sé self dat hy nie siek is nie (net oud). e “Skat, ek is nie siek nie.” (Enige EEN) (1) 41.10 * hardkoppig/(raak) bejaard/word oud * “Die wéreld dink nie aan hom as bejaard nie, maar soos enige oumens kan hy ook soms hardkoppig raak.” (Enige EEN) (1) 1.11 Skat (EEN WOORD) (1) 1.12 Die wéreldbeker-sokkertoernooi wat in Suid-Afrika gehou is. (1) 1.13 Ons sien deesdae baie min van die oudpresident. qd) 1.14 °B DEPARTMENT OF BASIS * vreemdeling EDUCATION e B vreemdeling (Enige EEN) a (1) 2012 -08- 14 [15] Kopiereg voorbehou Fy Blaai om asseblief } serra |
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 4 DBE/2012 SSE- Memorandum VRAAG 2: FLIEKPROGRAM 2.1.1 °*cE © The Express e E The Express (Enige EEN) (1) Paies OD) © London River ¢ D_ London River (Enige EEN) (1) 213 6¢ A © Bakgat e A Bakgat (Enige EEN) DEPARTMENT OF GASIC ; (1) EDUCATION 214 ¢B * The Green Hornet ¢ B The Green Hornet (Enige EEN) (1) (1) 2.3.1 Waar (1) 3 22 Emie Davis : PUGLIC EXAMINE 202 -B6- 11 | i 2.3.2 © Die fliek is in 1980 gemaak en isn meesterstuk. ® Die fliek is in 1980 gemaak en het vyf/die meeste blokkies. © Raging Bull is'n meesterstuk. (1) (Enige EEN) 2.4 om sy span in die finale wedstryd te probeer kry (1) 2.5 ec e¢ M-Net eC M-Net (Enige EEN) (1) 2.6 Dis 'n (lewens)drama. Die reis na die maan het skeefgeloop. Die span sukkel om veilig terug te keer aarde toe. Hulle is in die buiteruim. eoee (Enige EEN) (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om assebliet
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 5 SSE -— Memorandum VRAAG 3: ADVERTENSIE 3.4 3.2 3.3 3.4 3.5.1 3.5.2 3.6 ® margarien © Wooden Spoon (Enige EEN) « in een van die resepte ®@ in die kosartikel (Enige EEN) °B ® jou kombuis nuut en mooi kan maak. e B jou kombuis nuut en mooi kan maak. (Enige EEN) ¢ Wooden Spoon (1, 2, 3 en 4) (Ten minste een nommer moet genoem word) * die naam van die resep ¢ jou naam ¢ jou kontakbesonderhede (Enige volgorde) Onwaar ® Jy moet 'n sms stuur. © Jy moet sms. (Enige EEN) by www. huisgenoot.com DBE/2012 (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) [10] TOTAAL AFDELING A: 35 EDUCATION DEPARTMENT GF BASIC 202 -06- 11 PRY are) fe} i Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 6 DBE/2012 SSE - Memorandum AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 4 DIE TEKENS IS DAAR — JOU KEREL STEL NIE REGTIG BELANG NIE RIGLYNE VIR NASIEN VAN OPSOMMING Die kandidaat se opsomming word TWEE KEER gelees. FEITE a Sien eerste sewe sinne inhoudelik na. (Ook as dit verkeerdelik in paragraafvorm vir feite en taalfoute. vir direkte aanhalings en onvolledige sinne. aangebied is.) Regmerkie bokant elke hoofgedagte. Slegs een hoofgedagte per sin word nagesien. Indien geen hoofgedagte inhoudelik reg is nie, kry die kandidaat nul vir sowel getal woorde as vir taal. Lees tot by 110 woorde indien die kandidaat meer as 100 woorde skryf. FEITE (F) [7] EN TOEKENNING VAN TAALPUNTE FEITE KORREK MAKSIMUM TAALPUNT(E) Geen feite korrek nie 0 Een tot drie feite korrek 1 Vier en meer feite korrek 2 u_ Leesteken- en spelfoute word nie gepenaliseer nie. Moet dus nie aandui nie. m Taalfoute word net in korrekte feite gepenaliseer. = KANDIDATE WORD NET EEN KEER VIR ELKE SOORT FOUT GEPENALISEER. TAAL (7) [2] TAALFOUTE PENALISEER VAN TOTAAL | Een tot drie taalfoute 71 Meer as drie taalfoute -2 TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. Onderwerp + werkwoord + voorwerp) Tyd, wyse, plek Dubbelnegatief Omgekeerde woordorde Lydende vorm Direkte vertaling (moedertaalinvioed) Voornaamwoorde 2022 - Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) PRIV. Infinitief PRE DIREKTE AANHALING (A) PUBLIC E Direkte aanhalings/nie eie sinne nie | Penaliseer van totaal Twee tot drie direkte aanhalings_ ““Sgeussigrsmse eee Vier en meer direkte aanhalings { ehucatiog Kopiereg voorbehou i Blaai om asseblief | 2012 -06- 11 i PRIVATE BAG X 110 Fer F RETORIA 0004 i PUBLIC EXAMINATIONS
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 Z DBE/2012 SSE ~ Memorandum WANNEER IS DIT NIE MEER ’N AANHALING NIE? m As een woord verskil/uitgelaat/bygevoeg word. w_ As die woordorde omgeruil word. m As twee aanhalings in 'n nuwe sin gekombineer word. a_Assilegs'n gedeelte van 'n sin aangehaal word. NIE VOLSINNE NIE (V) Nie volsinne nie Penaliseer van totaal Twee tot drie hoofgedagtes nie in sinne nie -2 Vier en meer hoofgedagtes nie in sinne nie -3 WANNEER IS DIT NIE ‘N VOLSIN NIE? m= Moet'n werkwoord hé. m_As ander deel/dele om die hoofgedagte mee te voltooi, ontbreek. NEERSKRYF VAN PUNTE KODE PUNT MAKS Getal feite korrek F 7 7 Taal il 2 2 Woorde aangedui Ww. 1 1 SUBTOTAAL 10 Direkte aanhalings A -2 -3 Nie volsinne nie Vv -0 -3 SUBTOTAAL (A en/of V) 10-2 8 VOORBEELD 1. Hy bel jou nie. 4) | #% 2. Jy sien hom amper nooit nie. : ©) | ¥ 3._Hy hou nie van belangrike geleenthede nie. (7) x 4. Hy vra nie hoe dit met 'n belangrike afspraak gegaan het nie. (12) | ¥ 5. Mishandel emosioneel. (2) | v Vv 6._Hy voorstel jou nie aan sy familie of vriende nie. (io) | T 7. Jy weet hy luister nie na jou nie as hy die onderwerp verander na’n ander onderwerp wat vir hom interessanter is. (22) | v A Getal woorde: [63] KODE PUNT Getal feite korrek F 6 Taal T 1 Woorde aangedui W. 1 SUBTOTAAL 8 Direkte aanhalings A -0 Nie volsinne nie Vv -0 SUBTOTAAL (A en/of V) -0 GROOTTOTAAL 8 PU PEBARTHENT OF BASIC Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2012 -06- 11
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede TaaV/HG/V1 8 DBE/2012 SSE — Memorandum DIE TEKS SOOS IN DIE VRAESTEL DIE TEKENS IS DAAR — JOU KEREL STEL NIE REGTIG BELANG NIE 1 Sit’n bietjie terug en vergelyk hoeveel keer jy jou kérel bel of ’n boodskap stuur met hoeveel keer hy jou bel of ’n boodskap stuur. Indien ly elke keer met hom kontak moet maak, is dit beslis ’n teken dat hy afkoel. e Jy maak elke keer kontak (met hom)./Hy kontak jou nie. e Jy bel hom (elke keer)./Hy bel jou nie. e Jy stuur (elke keer) vir hom ’n boodskap./ Hy stuur nie vir jou 'n boodskap nie. (Positiewe en negatiewe stellings) 2 Dit kan’n probleem wees as julle amper nooit saam kuier nie, of dit nou in die week of oor 'n naweek is. Om net per selfoon te kommunikeer, beteken nie dat julle ’n verhouding het nie. e Julle kuier (amper) nooit saam nie. 3 Hy gaan nooit saam met jou na in geleentheid toe nie. Indien jy hom, byvoorbeeld, nooi vir n familiebraai, ‘in vriend se partytjie of 'n familietroue en hy het vir feitlik elke geleentheid 'n verskoning gereed, dink weer of hy regtig ernstig oor julle verhouding is. © Hy het vir (feitlik) elke geleentheid ’n verskoning gereed./Hy gaan (feitlik) nooit saam met jou na’'n geleentheid toe nie. ¢ Hy het vir (feitlik) elke familiebraai, 'n vriend se partytjie of ‘n familietroue ’n verskoning reg./Hy gaan nie saam met jou na belangrike geleenthede toe nie. (Positiewe en negatiewe stellings) 4 Hoe reageer jou kérel as jy vir hom van 'n probleem wat vir jou belangrik is, vertel? Maak hy, byvoorbeeld, met jou kontak nadat jy by die dokter was, of 'n belangrike eksamen geskryf het? As hy nie eens bel om te hoor hoe dit gegaan het nie, is daar beslis fout. ¢ Hy bel nie om te hoor hoe dit gegaan het met belangrike afspraak/iets belangriks nie. © Hy stel nie belang in jou persoonlike lewe nie. © Hy reageer nie as jy hom van 'n probleem vertel nie. 5 As hy jou op enige manier emosioneel of liggaamlik begin mishandel, gee sommer dadelik pad. Daar is te veel stories van mans wat hulle vriendinne in die hospitaal laat beland het. Jou lewe is nie veilig by so 'n kérel nie. e Hy mishandel jou (emosioneel of liggaamlik). 6 Enige man wil graag sy meisie aan sy familie en vriende voorstel. As julle maande lank uitgaan en hy het jou nog nie aan sy familie of vriende voorgestel nie, is dit'n sekere teken dat iets verkeerd is. Jy moet wonder wat aangaan. ® Hy het jou (na maande) (nog) nie aan sy familie of vriende voorgestel nie. ¢ Jy het (na maande) (nog) nie sy familie of vriende ontmoet nie. 7 ‘n Kérel wat belangstel, sal graag wil luister wat sy meisie vertel. As hy altyd die onderwerp verander, weet jy hy gee nie om nie. © Hy verander jou/die onderwerp. ¢ Hy luister nie na wat jy sé nie. BEPR i Kopiereg voorbehou | i TOTAAL AFDELING B: 10 Blaai om assebliet
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 9 DBE/2012 SSE - Memorandum AFDELING C: KOMMUNIKATIEWE TAALGEBRUIK VRAAG 5: WOORDGEBRUIK EN WOORDSTRUKTURE e e Waar spelling mag varieer, mag die woord wat aangebied word, nie 'n ander betekenis in Afrikaans hé nie. As die totaal ’n halfpunt insluit, rond HIER af tot die volgende heelgetal wanneer die punt oorgedra word na die buiteblad. Indien die woorde wat aangebied word, met hoofletters begin, is dit korrek. Waar keuses aangebied word, word verwag dat die kandidaat die antwoord korrek oorskryf. NR. ANTWOORD SPELLING WOORDSTRUKTUUR 5.1 oudste foneties antoniem 5.2 | kleindogter/kleinkind spelling een woord vir 'n groep woorde 5.3 | storie foneties sinoniem 5.4 | diereverhale spelling samestelling 5.5 | dolgelukkig/ spelling b.nw.: intensiewe vorm doodgelukkig 5.6 | liefdevolie spelling b. nw.: attributief 5.7 Lp.v./i.p.v. spelling afkorting 5.8 | verpleegster spelling s.nw.: vroulike vorm 5.9 | speelgoed spelling s.nw.: meervoud 5.10 | bedorwe spelling ww. > sterk verlede deelwoord attributief 5.11 | nadat spelling woordkeuse: korrekte taalidioom 5.12 | wie spelling betr. vnw./korrekte taalidioom 5.13 | pragtigste spelling b.nw.: oortreffende trap. 6.14 | Siena-hulle spelling spelling: koppeltekenwoord 5.15 | weeskindjie spelling s. nw.: verkleining 5.16 | Sienase spelling woordkeuse: taalidioom 5.17 | onvriendelike spelling b. nw.: attributief 5.18 | eie spelling homoniem 5.19 | waarvoor spelling betreklike v.nw. 5.20 | met spelling korrekte voorsetsel 5.21 | meer spelling b.nw.: vergrotende trap 5.22 | beste spelling woordkeuse: b.nw.: oortreffende trap 5.23 | studeer spelling S.nW. > WW. 5.24 | behaal spelling woordvorming met voorvoegsel be-/vaste uitdrukking Kopiereg voorbehou (2422) [12] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 10 SSE - Memorandum VRAAG 6: SINSTRUKTURE DBE/2012 Spel- en punktuasiefoute word nie gepenaliseer nie. Alhoewel die donkergedrukte gedeeltes dui op die taalitem en wat geasses- seer word, moet die sin/sinsdeel volledig wees om die punt(e) te verdien. Nasieners moet dus die hele antwoord deurlees. VR. ANTWOORD TAALASPEKTE PUNT 6.1 Dokter Duncan kom die volgende bywoordelike bepaling van tyd, oggend bale versigtig by Jeremy se wyse en plek — in korrekte volgorde slaapkamer in om te vra of Jeremy kleingeld oor het. (1) (1) 6.2.1 | Volgende maand sal/gaan Jeremy en toekomende tyd met sal in die Sara al twee jaar lank goeie vriende tweede plek en wees aan die einde wees. (1) van die hoofsin (1) 6.2.2 | Gisteraand het Jeremy en Sara die fliek } verlede tyd met het in die tweede en ete geniet. (1) plek en geniet aan die einde van die sin ) 6.2.3 | Dokter Duncan wil weet of daar enige direkte > indirekte rede: pers. kleingeld vir hom (1) is.(1) vnw. my > hom en die ww. is skuif OF na die einde van die sin na vgw. 3 Dokter Duncan wil weet of daar vir hom (1) enige kleingeld is.(1) (2) 6.2.4 | Eintlik behoort dokter Duncan die infinitief met behoort ... te + ww. antwoord op die vraag te ken. (1) voor of na die vs.frase OF Eintlik behoort dokter Duncan die antwoord te ken (1) op die vraag. (1) 6.2.5 | Jeremy verduidelik: “Die aand het meer | indirekte > direkte rede: die ww. as tweehonderd rand gekos.” (1) het skuif na die 2° piek in die sin 1) 6.2.6 | Die koffie en koek [is] (1) [deur Jeremy | lydende vorm in verlede tyd: het en Sara] [geniet]. (1) .» geniet > is ... geniet voor of na OF die vs.frase, deur Jeremy en Sara Die koffie en koek is (1) geniet. (1) (2) 6.2.7 | Die pakkie springmielies [word] deur lydende vorm in teenw. tyd: deel > Sara en Jeremy [gedeel]. (1) gedeel word voor of na die vs.frase OF met deur Sara en Jeremy as Die pakkie springmielies [word gedeel]. | opsioneel (1) (1) 6.2.8 | Jeremy hoef nie vir sy vriend, Hector, | infinitief met hoef nie ... te + ww. + geld te leen nie. (1) nie (4) 6.2.9 | Nee, Sara was nie meer (1) honger na_ | ontkennende vorm: nog > nie die koffie en koek nie. (1) meer ... nie (2) 6.3.1 | Aangesien Jeremy meer as twee- vgw. 3 verbind 2 sinne: skuif die 1° honderd rand uitgegee het (1), wil hy ww. uit sin 1 na die einde van die nog twintig rand hé. (1) sin na die hoofww., 'in komma en die 1° ww. uit sin 2 direk na die komma initieyNebudr seta rary (2) epcveltooi die sin Kopiereg voorbehou | i i bmn BUCATION 2812 ~06- " ot L_PUE TCE EX, Blaai om asseblief
Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 Downloaded from hlayiso.com 1 DBE/2012 SSE -~ Memorandum 6.3.2 Jeremy spandeer altyd baie geld wanneer hy Sara uitneem. (1) vgw. 3 verbind die sinne: skuif die 1° ww., 'n deeltjieww., neem uit sin 2na die einde van die sin as een woord met die deeltjieww., uit (1) 6.3.3 Jeremy gee ’n lang verduideliking, dus bied sy pa nog geld aan. (1) vgw. 2 verbind die sinne: skuif die deeltjieww. uit sin 2 na die begin van die sin 2 (1) 6.4 Hoeveel het dokter Duncan vir Jeremy gegee? (1) OF Hoeveel geld het dokter Duncan vir Jeremy gegee? (1) Hoeveel rand het dokter Duncan vir Jeremy gegee? (1) stelsin na vraagsin sodat die onderstreepte gedeelte die antwoord is; die vraagteken is verpligtend (i) _ Kopiereg voorbehou “LIC EXAMINATIONS | [18] TOF BASIE 7 nasocetennoarn Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Taal/HG/V1 12 DBE/2012 SSE — Memorandum VRAAG 7: KOMMUNIKASIE Kyk of kandidate se reaksie op die situasie die regte toon kommunikeer. Aanspreekvorme moet korrek wees. Ken een punt vir die taalfunksie toe. Dui spel- en leestekenfoute aan, maar moenie penaliseer nie. Trek maksimum een punt af na die tweede taalfout per vraag. LW: Nie meer as 25 woorde nie. 7A “Hoe kan jy van my verwag om so ’n oneerlike ding te doen?” (1) Taal: (1) (Of soortgelyk binne die konteks. Kandidate moet reageer op vriend/vriendin se voorstel.) (2) 7.2 e “Ek is nie een van jou vriende se pa’s nie.” e “Jy is onverantwoordelik.” e “Wil jy hé ek of jy moet iets onwettigs doen?“ e “Jy gaan nie sonder’n bestuurderslisensie bestuur nie.” (1) Taal: (1) (Of soortgelyk binne die konteks, maar kandidate moet afkeur uitspreek teenoor die seun se verwagting.) (2) 7.3 eB e Dit sal lekker wees dankie. Ek waardeer dit. ® B Dit sal lekker wees dankie. Ek waardeer dit. (Enige EEN) (1) [5] TOTAAL AFDELINGC: 35 GROOTTOTAAL: 80 7 i £ -PUCATION | 7 NS Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all