JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2025
NASIENRIGLYNE
LANDBOUWETENSKAPPE
(VRAESTEL 1)
11 bladsye
Skip to contentAll 2025 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 615.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng June Exam 2025
- Paper 1Memo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 A ✓✓
1.1.10 B ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Beide A en B ✓✓
1.2.2 Slegs A ✓✓
1.2.3 Beide A en B ✓✓
1.2.4 Slegs B ✓✓
1.2.5 Geen ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Peristalse ✓✓
1.3.2 Voer/Voervloei ✓✓
1.3.3 Samedromming ✓✓
1.3.4 Kriptorgidisme ✓✓
1.3.5 Hidrokefalie ✓✓ (5 x 2) (10)
2
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
1.4 1.4.1 Amilase/Ptyalin ✓
1.4.2 Kafeteria styl/Vrye keuse/Ad lib ✓
1.4.3 Bek-en-klouseer ✓
1.4.4 Mummifikasie ✓
1.4.5 Biesmelk/Kolostrum ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die spysverteringstelsel van 'n herkouer
2.1.1 Noem die dier
Bees/skaap/bok ✓ (1)
2.1.2 Prosesse geïllustreer deur pyle
A – Insluk/peristalse/inname/inname van voedsel ✓
B – Regurgitasie/retro-peristalsis ✓
C – Hersluk/peristalsis ✓ (3)
2.1.3 TWEE voordele van regurgitasie/retro-peristalse
• Breek kos af in fyner deeltjies ✓
• Verhoog oppervlakte ✓
• Stimuleer afskeiding van speeksel ✓
• Handhaaf rumen pH-vlak ✓
• Verbeter die vermenging van voedsel ✓
• Help met die vorming van bolus ✓ (Enige 2) (2)
2.2 Die skematiese voorstelling van die komponente van voer:
2.2.1 Identifikasie van stowwe
A – Droë materiaal ✓
B – Anorganiese materiaal/minerale/elemente ✓
C – Vitamiene ✓ (3)
2.2.2 Verskil tussen olie en vet
Olie – onversadig/vloeibaar by kamertemperatuur/plant oorsprong / Dubbel
bindings✓ (2)
3
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
Vet – versadig/solied by kamertemperatuur/dierlike oorsprong/ Enkel
bindings ✓
4
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
2.2.3 Die eindprodukte van vertering by varke
(a) Koolhidrate– Glukose/energie ✓ (1)
(b) Proteïen– Aminosure ✓ (1)
2.2.4 Twee funksies van water in vertering
• Dien as 'n oplosmiddel/help met die opname van voedingstowwe ✓
• Bevogtig die ingeslukte kos ✓
• Verskaf geskikte omgewing vir mikro-organismes ✓
• Help met die afbreek van voedsel ✓
• Voorkom hardlywigheid ✓
• Vervoer voedingstowwe ✓
• Fasiliteer die uitskeiding van afvalprodukte ✓ (Enige 2) (2)
2.3 Minerale, vitamiene en hul tekortsimptome
2.3.1 Ontbrekende inligting in A, B en C
A – Sink/Zn ✓
B – Metritis/ontsteking van die uier ✓
C – Stywe lamsiekte/spierdistrofie/witspiersiekte ✓ (3)
2.3.2 Metodes wat gebruik word om die volgende aan te vul
(a) Vitamien A – Inspuitings/aanvullende rantsoene ✓ (1)
(b) Oplosbare minerale – Los minerale op in drinkwater/dosering ✓ (1)
5
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
2.4 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt
2.4.1 DM van hooi = 8 x 30
100
= 2,4 kg
30 – 2,4
= 27,6 kg ✓
VK = Droëstof inname (kg) – Droë massa mis (kg) x 100 ✓
Droëstof inname (kg) 1
= 27,6 kg – 12 kg x 100 ✓
27,6 kg
= 56,52 ✓% ✓ of 57 ✓% ✓ (5)
2.4.2 56,52% ✓ van voer is verteer en geabsorbeer ✓
OF
43,48% ✓ is uitgeskei en nie verteer of geabsorbeer nie ✓ (Enige 1) (2)
2.5 Voedingsverhouding
2.5.1 Die persentasie verteerbare nie-stikstofhoudende stowwe
75% – 20% ✓ = 55% ✓ (2)
2.5.2 Berekening van die voedingsverhouding
VV = 1: % Verteerbare nie-stikstofstof voedingstowwe ✓
% Verteerbare proteïen
of
VV = 1: % TVV – % VP
% VP
= 1 : 75% – 20% ✓
20%
of
55%
20%
= 1 : 2,75 ✓ OF 1:3 ✓ (3)
2.6 Voervloeiplan
Berekening van voer benodig vir 'n jaar
15 x 30 diere x 30 dae x 6 maande ✓
= 81 000 kg ✓
81 000 kg + 108 000 kg
= 189 000 kg ✓ (3)
[35]
6
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Boerderystelsels
3.1.1 Identifikasie van produksiestelsel
Semi- intensiewe stelsel Agterplaas/vryloop ✓ (1)
3.1.2 Twee voordele van die produksiestelsel
• Minder duur/goedkoper ✓
• Maklik om te bestuur ✓
• Geen spesiale toerusting benodig nie ✓
• Geen gespesialiseerde/kundige kennis benodig nie ✓
• Meer omgewingsvriendelik ✓Beter diere welsyn (Enige 2) (2)
3.1.3 Twee probleme wat verband hou met die produksiestelsel
• Maklik om blootgestel te word aan siektes ✓
• Swak voeding/voeding op minder voedsame kos ✓
• Hoë risiko vir roofdiere ✓
• Meer voer energie is benut vir nie-produksiedoeleindes/lae produksie-
uitset/stadige groeikoers ✓
• Hoë risiko vir diefstal van diere ✓
• Blootgestel aan uiterste omgewingstoestande ✓ (Enige 2) (2)
3.2 Toerusting wat gebruik word om plaasdiere te hanteer
3.2.1 B/E ✓ (1)
3.2.2 B/C ✓ (1)
3.2.3 B/D ✓ (1)
3.2.4 A✓ (1)
7
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.3 Identifikasie van die hanteringstoerusting
3.3.1 Diagram A
Tou ✓
Diagram B
Neusklamp/Neustang ✓ (2)
3.3.2 Een van die doeleindes van die toerusting in Diagram A
Hanteer om dit te maak om te lê/die dier af te bring ✓ (1)
3.3.3 Deel van die kop wat gebruik word om die dier vas te gryp
• Neusgat ✓
• Oor ✓ (Enige 1) (1)
3.4 Die temperatuurreekse in plaasdiere en hulle verwagte groeitempo's
uitgedruk as gemiddeldes vir hulle bevolking.
3.4.1 Grafiek: Temperatuur verskille en groeitempo’s van koeie en varke
Temperatuurverskille en groeitempo's van koeie en varke
160
140 Varke
120
Groeitempo (%)
Koeie
100
80
60
40
20
0 5 10 15 20 25 30 35 40
Temperatuur in grade Celcius (° C)
Rubriek vir die nasien van die Grafiek
Kriteria Ja: (1 punt) Nee: (0 Punte)
1 Lyn grafiek 1✓
2 X-as korrek benoem 1✓
3 Y-as korrek benoem 1✓
4 Plot groeitempo van varke 1✓
5 Plot groeitempo van koeie 1✓
6 Korrekte opskrif 1✓ (6)
8
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
3.4.2 Plaasdiere wat meer omgewingsbeheer vereis
Varke ✓
Regverdiging
Hulle word die meeste geraak deur laer temperature (laer groeitempo by
laer temperature) ✓ (2)
3.5 Siektes wat plaasdiere affekteer
A – Bakterieë ✓
B – Blase op die tong, neus, lippe, in die mond en tussen die tone ✓
C – Protosoë ✓
D – Bont bosluis ✓
E – Omloop ✓ (5)
3.6 Die diagram wat verskeie stadiums van die lewensiklus van 'n parasiet aandui
3.6.1 Naam van parasiet
Bontbosluis ✓
Tipe parasiet
Uitwendige parasiet/ekto-parasiet ✓ (2)
3.6.2 Klassifikasie van parasiete
Driegasheerbosluis ✓ (1)
3.6.3 Twee ekonomiese implikasies
• Verbod op uitvoere/afname in handel ✓
• Hoë behandeling/medikasiekoste om siektes te beheer/voorkom ✓
• Verminderde produksie ✓ Verlies aan inkomste/wins ✓
• Verlies van vee/dood ✓ (Enige 2) (2)
3.7 Soutvergiftiging
3.7.1 Twee simptome van soutvergiftiging
• Oormatige speekselafskeiding ✓
• Verhoogde dors ✓
• Braking en regurgitasie ✓
• Hardlywigheid ✓
• Aggressiwiteit ✓
• Hipersensitiwiteit ✓
• Rooi en droë mondslymvliese ✓
• Verhoogde urinering en ontlasting ✓
• Abnormale pyn en diarree ✓ (Enige 2) (2)
3.7.2 Twee maatreëls om diere met soutvergiftiging te behandel
• Voorsiening van vars, skoon water in klein hoeveelhede ✓
• Voorsiening van isotoniese soutoplossing/hipertoniese dekstrose/
suikerwater ✓
• Verwydering van die bron van soutvergiftiging ✓ (Enige 2) (2)
[35]
9
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE
4.1 Vroulike voortplantingsorgane
4.1.1 Identifikasie van die dele van die voortplantingstelsel
A – baarmoederhoring ✓
C – fallopiese buis/ovidukt ✓
E – serviks ✓
F – vagina ✓ (4)
4.1.2 Onderdele wat met die volgende funksies skakel:
(a) Dien as die geboortekanaal – F ✓ (1)
(b) Plek van bevrugting – C ✓ (1)
(c) Orgaan word nie direk by voortplanting betrokke is nie – I ✓ (1)
(d) Afsetting van semen tydens kunsmatige inseminasie – J ✓ (1)
4.2 Onvrugbaarheid en steriliteit by bulle
4.2.1 Onderskei tussen onvrugbaarheid en steriliteit
• Steriliteit is die totale verlies aan vrugbaarheid ✓
• onvrugbaarheid is die tydelike verlies van vrugbaarheid ✓ (2)
4.2.2 TWEE aangebore defekte wat tot steriliteit lei
• Hipoplasie ✓
• Kriptorgidisme ✓
• Hermafroditisme ✓
• Spermdefekte ✓ (Enige 2) (2)
4.2.3 TWEE toestande wat 'n bul kan verhoed om te kopuleer
• Beserings aan die penis ✓
• Defektiewe penis/kurktrekker/te kort ✓
• Swak ontwikkelde agterpote ✓
• Siektes wat inflammasie van die gewrigte veroorsaak ✓ (Enige 2) (2)
10
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
4.3 Die diagram wat 'n tegniek illustreer wat in diere voortplanting gebruik word
4.3.1 Proses geïllustreer deur die diagram
Kernoordrag/Kloning ✓ (1)
4.3.2 Identifikasie van selle
A – Ontvangersel met kern/eiersel/ovum ✓
B – Die kern van die skenkersel ✓
D – Die saamgesmelte sel ✓ (3)
4.3.3 Twee tipes van die proses
• Reproduktiewe kloning ✓
• Terapeutiese kloning ✓ (2)
4.4 Moeilike geboorte
4.4.1 Wetenskaplike term vir moeilike geboortes
Distosie ✓ (1)
4.4.2 Drie redes vir moeilike geboortes by verse
• Verse is fisies kleiner ✓ en minder ontwikkel (jonger)/ouderdom ✓
• Verkeerde posisie/postuur van die fetus/ Posterior posisie van fetus ✓
• Te groot fetus/hidrokefalus ✓
• Misvormings van die fetus ✓
• Torsie/draai van die fetus ✓
• Uitgesakte baarmoeder ✓
• Meervoudige geboortes/tweelinge ✓
• Grootte van bekkenarea ✓
• Swak/oneffektiewe geboorteproses✓
• Serviks wat nie verwyd nie ✓
• Verlengde swangerskap/swangerskap tydperk ✓
• Wanvoeding ✓
• Siektes ✓ (Enige 3) (3)
4.4.3 TWEE bestuursmaatreëls om moeilike geboortes te verminder
• Gebruik bulle wat bekend is vir klein kalwers/lae geboortegewig ✓
• Paar verse op die ideale ouderdom/massa/nie te vroeg nie ✓
• Gebruik 'n beheerde/goed beplande teelseisoen ✓
• Goed beplande voedingsprogram/vermy oorvoeding ✓
• Beplande gesondheidsprogram ✓ (Enige 2) (2)
4.4.4 Definisie van plasenta-retensie
• Die versuim om die plasenta/membrane uit te dryf ✓
• binne 12 uur na bevalling/geboorte ✓
• met negatiewe effekte/komplikasies ✓ (Enige 2) (2)
11
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYNE
(VRAESTEL 1) GR12 0625
4.5 Normale laktasie
4.5.1 Identifikasie van die week wanneer die koei haar maksimum
melkproduksie bereik het
Week 8 ✓ (1)
4.5.2 TWEE voordele van die melk wat binne die eerste 3 dae van geboorte
vir die kalf geproduseer word
• Dit verskaf teenliggaampies om die kalf se weerstand teen siektes te
verhoog ✓
• Voorsien voedingstowwe aan die kalf ✓
• Nodig vir die normale groei, funksionering en rypwording van die
spysverteringskanaal ✓
• Hoër in bottervetinhoud as gewone melk ✓ (Enige 2) (2)
4.5.3 Verduideliking van die verband tussen die persentasie
bottervetinhoud en die hoeveelheid melk geproduseer
Wanneer melkproduksie sy maksimum bereik het gedurende week 8 en
afgeneem het tot week 42 ✓ bottervetinhoud afgeneem by week 8 en
toegeneem tot week 42 ✓ (2)
4.5.4 Periode in lakterende koei na 42 weke
Droë tydperk ✓ (1)
4.5.5 Belangrikheid van droë tydperk
Dit gee die klierweefsel van die uier tyd om te herstel ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
TOTAAL: 150
12
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper