Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201910 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V1 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 B  1.1.4 D  1.1.5 A  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 C  1.1.9 A  1.1.10 D  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs B  1.2.2 Geeneen  1.2.3 Beide A en B  1.2.4 Slegs A  1.2.5 Slegs B  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Peristalse  1.3.2 Stoor/voerstoor/skuur/silo  1.3.3 Kloning/kern oordrag  1.3.4 Sinchronisering van estrus  1.3.5 Freemartin  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Biologiese waarde/BW  1.4.2 Chronies  1.4.3 Hipoplasie  1.4.4 Mummifikasie  1.4.5 Implantasie  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier 2.1.1 Naam van die plaasdier Hoender/pluimvee  (1) 2.1.2 Identifikasie van die letter (a) C  (1) (b) E  (1) (c) A  (1) 2.1.3 Die rol van deel B in vertering Dit bevogtig  week/maak die voedsel sag  (2) 2.1.4 Identifikasie van die letter wat ooreenstem met die vark A (1) 2.2 Vertering in die maag en dunderm 2.2.1 Die naam van die ensiem A Rennien  (1) E Lipase  (1) 2.2.2 Identifikasie van deel B Peptiede/polypeptiede/peptone/proteosis  (1) C Stysel  (1) F Aminosure  (1) 2.2.3 Deel van die dunderm waar vertering plaasvind Duodenum  (1) 2.2.4 Verduideliking van die belangrikheid van emulsifisering Dit verhoog die oppervlakte-area  vir maklike vertering  (2) 2.3 Minerale en vitamiene 2.3.1 Sink  (1) 2.3.2 Vitamien A  (1) 2.3.3 Fosfaat  (1) 2.3.4 Vitamien K  (1) 2.4 Voedingsverhouding 2.4.1 Aanbeveling van 'n voer vir die boer (a) Voer B  (1) (b) Voer A  (1) (c) Voer C  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4.2 Deel wat die vertering van nie-stikstof voedsel verteenwoordig 8 (1) 2.4.3 Regverdiging vir die aanbeveling van Voer A vir die kalf Ryk aan proteïen/nou voedings verhouding  nodig vir groei  (2) 2.5 Pearson-vierkant 2.5.1 Die metode gebruik om die rantsoen saam te stel Pearson-vierkantmetode  (1) 2.5.2 Berekening van die verhouding van mieliemeel en sonneblom oliekoekmeel Mieliemeel 14% 29 dele  16%  Sonneblom oliekoekmeel 45% 2 dele  Verhouding van Mieliemeel tot Sonneblomoliekoekmeel is 29:2  (4) 2.5.3 Berekening van die persentasie sonneblomoliekoekmeel 29 + 2 = 31  2 x 100  31 = 6,45/6,5% OF 2  x 100  31 = 6,45/6,5% (3) 2.6 TWEE rolle van 'n goeie voervloeiprogram • Verseker die veilige gebruik van hulpbronne  • Om aan diere se voedingsbehoeftes te voorsien  • Om die marge bo voerkoste te bereken  • Bestuurbaarheid van die onderneming  • Fokus op weeklikse/maandelikse/jaarlikse produksie en verbruik  • Verseker 'n aaneenlopende voorsiening van voer aan diere  (Enige 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Boerderystelsels 3.1.1 Identifikasie van die boerderystelsels A Bestaansboerdery  (1) B Kommersiële boerdery  (1) 3.1.2 Vergelyking van bestaansboerdery en kommersiële boerdery (a) Doel van die uitset Bestaansboerdery - Hoofsaaklik om die familie te voed/nie om wins te maak nie  (1) Kommersieel - Hoofsaaklik om produkte te verkoop/om wins te maak  (1) (b) Invloed op die omgewing Bestaansboerdery - Geen/min invloed aangesien daar geen besoedeling is nie  (1) Kommersieel - Groot invloed a.g.v. hoё produksievlakke van afval/hoёr tempo van besoedeling  (1) 3.1.3 Nadeel van boerderystelsel B Grootskaalse verspreiding van siektes/produksie verliese  (1) 3.1.4 Ekonomiese voordeel van boerderystelsel B teenoor A Hoёr produksie/inkomste/wins vir die boer  (1) 3.2 Fasiliteite in 'n diereproduksie-onderneming 3.2.1 Identifikasie van fasiliteit A Waterbak/krip  (1) B Voerbak/krip  (1) 3.2.2 Die doel van fasiliteit C Om plaasdiere te bedwing/beperk/beheer  (1) 3.3 Lewensiklus van 'n parasiet 3.3.1 Klassifikasie van die parasiet Inwendige/endoparasiet  (1) 3.3.2 Rede Dit leef in/binne die gasheer se liggaam  (1) 3.3.3 Identifikasie van die intermediêre gasheer Slak  (1) 3.3.4 Omgewings toestande vir die oorlewing van die intermediêre gasheer Vogtige/nat toestande  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3.5 TWEE voorsorgmaatreëls om parasiet besmetting te voorkom • Vermy/kamp nat/vogtige areas af, tydens beweiding  • Pas 'n wisselweidingstelsel toe/laat die veld rus  • Zero/nul beweiding  • Die brand van veld  • Teel diere bestand teen parasiet besmettings  • Verskaf skoon drinkwater  • Voorsien voldoende/goeie voeding  (Enige 2) (2) 3.4 Die hantering van plaasdiere 3.4.1 TWEE redes waarom plaasdiere hanteer word • Vir die toepassing van normale bestuurspraktyke van diere onthoring/merk/kastrasie/ontstert  • Voorkoming en behandeling teen parasiete/doseer/enting  • Ouderdoms bepaling van diere  • Om vas te stel of diere dragtig is  • Genereer data soos die groeitempo, massa en markgereedheid van plaasdiere  • Vervoer van plaasdiere  (Enige 2) (2) 3.4.2 Gevolge van die verkeerde hanteringspraktyke van diere (a) Diere sal vlug/storm/skrik/beseer hanterders  (1) (b) Skape word beseer/beskadig die vel/wol  (1) (c) Diere sal baklei/veg/aggressief  (1) 3.5 TWEE basiese vereistes vir behuisings • Beskerm teen uiterste klimaatstoestande/direkte bestraling vanaf die son/reёn/wind  • Voorsien verhitting/verkoelingstelsels  • Voldoende/effektiewe beligting  • Voorsien beddegoed  • Maklike toegang tot kos en skoon water  • Maklike/vrye beweging vir werkers  • Konstruksie van behuising moet koste-effektief wees  • Gepaste grootte om oorbevolking te verminder  (Enige 2) (2) 3.6 Siekte veroorsakende mikro-organismes in plaasdiere 3.6.1 Identifikasie van die letters (a) Mastitis  (1) (b) Virus  (1) (c) Donker/rooi urine  (1) (d) Wolskape/Merino's  (1) (e) Protozoa  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 3.6.2 TWEE rolle van die staat om siektes in plaasdiere te beheer • Publieke bewusmaking/bekendstelling  • Doen navorsing  • Die maak en toepassing van wetgewing  • Beheer die beweging van diere/ryk bewegingspermitte uit  • Invoer/uitvoer beperkings  • Voorsien veeartsenydienste  • Stel kwarantynsones vas  (Enige 2) (2) 3.7 Soutvergiftiging in lewendehawe 3.7.1 TWEE simptome van soutvergiftiging • Verhoogde dors  • Droë/rooi slymvliese in die mond  • Hipersensitiwiteit  • Geïrriteerd  • Oormatige speeksel afskeiding  • Verhoogde urinering/ontlasting  • Ontsteking van die maag  • Hardlywigheid  • Vomering en retroperistalse  • Abdominale pyn en diarree  • Waggel/loop in sirkels/blindheid/stuipe/verlamming  • Sleep van die agterbene/lam kootgewrigte  • Aggressie  (Enige 2) (2) 3.7.2 TWEE maniere om diere met soutvergiftiging te behandel • Onttrek die bron van sout onmiddellik  • Behandel met hipertoniese dekstrose/isotoniese sout- oplossing/saline  • Voorsien skoon/vars drinkwater  (Enige 2) (2) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Diagram van 'n spermsel 4.1.1 Identifikasie van Deel A Nukleus/kern  (1) 4.1.2 Letter van die deel wat die akrosoom verteenwoordig B (1) 4.1.3 Funksie van (a) Deel D - Verskaf die energie aan sperme vir beweging  (1) (b) Deel E - Fasiliteer beweging/aandrywing van die spermsel  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2 Manlike reproduksie-organe 4.2.1 Vas deferens/seminale buis  (1) 4.2.2 Prostaat  (1) 4.2.3 Epididimis/vesikulêre klier/seminale vesikel  (1) 4.3 Hormonale beheer tydens die estrussiklus 4.3.1 Definisie van die estrussiklus Herhalende periodes van estrus  afgewissel met seksuele rus  (2) 4.3.2 Proses by B Ovulasie  (1) 4.3.3 Funksie van luteïniserende hormoon • Stimuleer die bars van die Graafse follikel/veroorsaak ovulasie  • Die rypwording van die oösiete  • Die vorming van die corpus luteum  • Fasiliteer die opvang van die ovum/styftrek van die infundibulum  (Enige 1) (1) 4.3.4 DRIE tekens van estrus by koeie • Koeie spring/ry op mekaar  • Rusteloosheid  • Swelling van die vulva  • Oormatige slym afskeiding vanuit die vulva  • Slymvliese van die vagina is rooi en vogtig  • Krapmerke en mis/modder op die sye/rug  • Koeie snuif/lek die genitalieë van ander koeie  • Hare van die stert/kop/romp is opgepof  • Stert is opgelig  • Verlies aan eetlus  • Melkproduksie neem af  • Laat dekking toe  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.4 Fases van die estrussiklus Staafgrafiek van die tydperk (in dae) van die verskillende fases in die estrussiklus van verskeie vroulike plaasdiere Tydperk van die estrussiklus van verskeie vroulike plaasdiere 16 Pro-estrus Metestrus Di-estrus 14 12 Tydperk (Dae) 10 8 6 4 2 0 Koei Ooi Sog Merrie Verskeie vroulike plaasdiere Kriteria/rubriek/nasienriglyne • Korrekte opskrif  • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Verskeie vroulike plaasdiere)  • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tydperk)  • Korrekte eenheid (Dae)  • Staafgrafiek  • Akkuraatheid  (6) 4.5 Tegniek deur boere gebruik 4.5.1 Identifikasie van die tegniek Kunsmatige inseminasie/KI  (1) 4.5.2 TWEE kenmerke van goeie kwaliteit semen • Kleur - witterig tot gelerige/melkerig/ondeurskynend  • Taai  • Minder as 15% dooie spermselle/lae mortaliteite  • 80% van sperme beweeg vorentoe/mobiliteit/beweeglikheid/ lewensvatbaarheid  • Minder as 20% toon afwykings/misvormdheid/normale morfologie  • Kenmerkende reuk  • Gesonde/siekte vrye semen  • pH - 6,4 tot 6,9/effe suur  • Konsentrasie - 1,1 tot 4,5 biljoen spermselle per ml  • Volume - 4 to 8ml  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2019 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5.3 Apparaat deur hand A vasgehou Pistolet  (1) 4.5.4 Beste tyd om die koei te insemineer Die volgende oggend  (1) 4.5.5 EEN negatiewe gevolg van tegniek deur onervare persoon • Kan die koei se reproduksiekanaal beskadig/beseer  • Onverwagte/onbekende lae geboorte uitslag  (Enige 1) (1) 4.6 Reproduksie tegniek in koei toegepas 4.6.1 Reproduktiewe tegniek Embrio-oorplanting/oordrag/EO  (1) 4.6.2 Letters van die EERSTE TWEE fases in volgorde E (1) C (1) 4.6.3 TWEE voordele van die tegniek vir die boer • Meer nageslag word van die beste koeie geproduseer  • Meer wins  • Vinnige genetiese vordering in die kudde  • Produksie leeftyd van ouer koeie word verleng  • Teel diere met verhoogde produksie doeltreffendheid  • Gene word in die kudde bewaar/gevestig/verhoed die uitsterf van waardevolle diere  (Enige 2) (2) 4.7 Fases van dragtigheid 4.7.1 Term vir die bevrugte diploïede sel Sigoot  (1) 4.7.2 Naam van die sel tydens die 16 sel stadium Morula  (1) 4.7.3 TWEE oorsake van aborsie nie deur infeksie veroorsaak nie • Beserings  • Wanvoeding/verkeerde voeding  • Hoё toedienings van hormone/medikasie  • Chemiese vergiftiging/sterk lakseer middels/toksiese voer  • Swak/slegte hantering van diere/stress/trauma  • Vervoer  • Inenting  • Embrio abnormaliteite/ovum/sperm defekte  • Genetiese defekte  • Meerling fetusse tydens geboorte  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all