Skip to content

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 12201416 pages

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM/NASIENGIDS PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 30 20 31 19 40 20 20 180 KANDIDAAT- PUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Africa_Afrika Totaal V1: 30 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 1.1 Kantlyne 1 • Linkerkantlyn op 2 cm ingestel  1 1.2.1 Voorblad/Titelblad 1 • Voorblad/titelblad aan die begin van dokument ingevoeg  (Nota aan nasiener: Aanvaar 'n blanko voorblad/titelblad.) 1 1.2.2 Voorblad/Titelblad 1 • Korrekte teks 'Beautiful Africa' as titel ingevoeg  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar titel in enige posisie. • Moenie penaliseer as ander kontroles op die voorblad verskyn.) 1.3 WordArt/Fontwork 1 • WordArt(MSO)/Fontwork(LO) op Inhoudsopgawe toegepas  1 1.4 Tabel 6 • Selle van ry 1 saamgevoeg  1 • Inhoud 'Summary of Facts' in ry 1 bygevoeg, regs inlyn  1 • Graad simbool net voor 'S' en 'E' ingevoeg  1 • Tabel horisontaal op bladsy gesentreer  1 • Alle binnelyne  na 1½ pt  verander 2 (Notas aan nasiener: • Teks moet regs inlyn vertoon om die punt toe te ken. • Aanvaar simbool of 'superscript', maar nie harde spasie nie • Aanvaar as slegs een simbool of 'superscript' ingevoeg is. • Aanvaar as slegs sommige binnelyne na 1½ pt verander is.) 1.5 Kolpunte 2 • Wingdings karakternommer 39 () (MSO)/Wingdings karakterkode U+F027 (LO) toegepas  1 • Kolpunt posisie 3 cm gestel vanaf die linkerkantlyn  1 (Notas aan nasiener: • Ignoreer as die teks nie ingekeep is nie. • Aanvaar as die inkeping op die liniaal verskyn.) 1.6 Bladsynommers 6 • Outomatiese bladsynommers in bladsyonderskrif gevoeg  1 • Seksiebreuk is voor die bladsy wat '1. Victoria Falls, Zambia' bevat ingevoeg  1 • Vorige bladsye (voorblad, inhoudsopgawe) nie genommer  1 • Nommers begin op bladsy 1 ná die Inhoudsopgawe  1 • Gelyke bladsynommers regsinlyn gestel  1 • Ongelyke bladsynommers linksinlyn gestel  1 (Notas aan nasiener: • Inlynstelling moet gebruik word in plaas van links of regs 'geplaas'. Aanvaar indien gelyk en ongelyk omgeruil is. • As voorblad nie ingevoeg is nie, aanvaar 'Different first page'. • Moenie derde punt toeken as daar geen bladsynommers is. • Ken 'n punt toe as 'Different odd and even' geselekteer is.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 1.7 Boekmerk 2 • Hiperskakel geskep  1 • Skakel na die 'Precautions' boekmerk  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar indien die hiperskakel op enige een van die twee 'Trekking precautions' tekste toegepas is.) 1.8 Widow/Orphan kontrole 1 • Sweef-/rugreël ('widow/orphan') kontrole toegepas op paragraaf  1 1.9 Boekmerk 1 • 'Summit' boekmerk verwyder  1 1.10 Opskrifte en Inhoudsopgawe 2 • 'FormatHeading' of 'Heading1'-styl toegepas op die opskrif '5. Mount Kenya, Kenya'  1 • Inhoudsopgawe is opgedateer  1 (Notas aan nasiener: • Opskrif moet in Inhoudsopgawe verskyn vir die tweede punt. • Let op dat die bladsynommers ook verander.) 1.11 Integrasie 2 • Sigblad '1Visitors_Besoekers'  ingevoeg 1 • Vertoon as ikoon (MSO)/knoppie (LO)  1 (Notas aan nasiener: • Ken die punt toe vir die ikoon/knoppie al verskyn dit op 'n ander posisie. • Moet nie 'n AutoShape aanvaar nie.) 1.12 Bykskrif ('Caption') 2 • Byskrif- ('Caption') veld  ingevoeg 1 • Byskrif posisie: Bo die prentjie  1 (Nota aan nasiener: Ken die tweede punt toe slegs as 'n byskryf gebruik is.) 1.13 Table of Figures/Illustration index 1 • Outomatiese 'Table of Figures' (MSO)/'Illustration Index' (LO) is ingevoeg  1 1.14 Watermerk 1 • Tekswatermerk 'Ace Travel' is op enige blady bygevoeg  1 Totaal vir VRAAG 1 [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêername: 2Questionnaire_Vraelys, 2Temp Totaal V2: 20 Kandidaat Kriteria Maksimum Punt No Punt 2.1 Kommentaar ('Comment') 1 • Kommentaar verwyder  1 2.2 Karakterspasiëring 2 • Karakterspasiëring van opskrif 'Ace Travel' gestrek met 4 pt  1 • Skaal van karakterspasiëring van 'Ace Travel' opskrif gestel op 120%  1 2.3 Veranderingspoor ('Track changes') 2 • Veranderingspoor van Author aanvaar  1 ('r' ingevoeg in Tour) • Teksverandering van Assistant nie aanvaar nie  1 ('/s' nie aanvaar in Full Name/s nie) 2.4 Teksvormveld: Date of Birth 3 • Teksvormveld verander na datum formaat  1 • Datum formaat gestel: yyyy-MM-dd of YYYY-MM-DD  1 • Hulp boodskap vertoon 'yyyy-MM-dd' of 'YYYY-MM-DD' op statusbalk  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar yyyy-MM-dd of YYYY-MM-DD. • Moet nie yyyy/MM/dd of yyyy MM dd aanvaar nie. • Aanvaar enige hulpboodskap.) 2.5 Kombinasielys ('Combo box') 2 • Enige kombinasielys-veldkontrole ingevoeg  1 • Items ingevoeg: Vegetarian, White meat, Red meat  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar as slegs een opsie ingevoeg is. • Ignoreer enige verstekteks ('default text'). • Aanvaar indien ’n aftreklyskontrole ingevoeg is.) 2.6 Merkblokkie ('Check box') en Tabelstoppe ('Tabs') 5 • Linker- of regtertabelstop op 8 cm gestel  gestippelde 1 gidslyn  1 • Tabelstoppe korrek toegepas op ten minste een opsie  1 • Merkblokkievormveld langs 'Victoria Falls, Zambia' ingevoeg  1 • Verstekwaarde van eerste merkblokkie gestel om gemerk te vertoon  1 2.7 Prent 4 • Omvou op omvouformaat gestel, behalwe inlyn met teks  1 • Prentgrootte verander na 'n hoogte en breedte van 4 cm  1 • Prent geskuif nie gekopieer nie  1 • Al vier prente as 1 prent gegroepeer  1 2.8 Templaat 1 • Dokument as templaat .dotx/.ott/.dot ens. gestoor  1 Totaal vir VRAAG 2 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêername: 3Clients_Kliënte, 3Draw_Trekking Totaal V3: 31 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse ('Named ranges') kan in plaas van selverwysings gebruik word. Kandidaat No Kriteria Maksimum Punt Punt Clients_Kliënte-werkblad 3.1.1 Ry 1: 1 • Teks in ry 1 is gesentreer  1 3.1.2 Sel A3: 1 • Inhoud van sel A3 omvou  1 3.2 Sel B5: 4 = YEAR(TODAY()) – YEAR(A5) • YEAR  (TODAY())  2 • -YEAR(A5)  1 • Formaat gestel op 'General' of 'Number'  1 OF B5:= ROUNDDOWN( (TODAY()-A5)/365,0) • ROUNDDOWN ( ,0)  • TODAY() -A5)  • /365 of 365.25  • Formaat gestel op 'General' of 'Number'  OF B5:= ROUNDDOWN((Now()-A5)/365,0) • ROUNDDOWN ( ,0)  • Now()-A5)  • /365 of 365.25 • Formaat gestel op 'General' of 'Number'  (Notas aan nasiener: • Aanvaar INT- en TRUNC- in plaas van die ROUNDDOWN funksie. • Aanvaar =ROUNDDOWN(YEARFRAC(TODAY(),A5,3),0).) 3.3 Cell C4: 4 =CONCATENATE(LEFT(E4,2),LEN(D4)) • CONCATENATE-funksie  1 • LEFT  (E4, 2)  2 • LEN(D4)  1 OF =LEFT(E4,2)&LEN(D4) • LEFT  (E4,2)  & LEN(D4)  OF =MID(E4,1,2)&LEN(D4) • MID  (E4,1,2)  &  LEN(D4)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 3.4 Voorwaardelike formatering in Kolom I: 3 • Voorwaardelike formatering is op kolom I toegepas  1 • 2-kleur skaal toegepas  1 • Minimum en maksimumwaarde kleure is verander  1 (Notas aan nasiener: • Verstekstelling in MSO is oranje en geel. • Verstekstelling in LO is rooi en blou. • Geen punte word toegeken indien voorwaardelike formatering nie toegepas is nie.) 3.5 Sel J20: 4 =IF(B20>60,"Pensioner",IF(B20>=12,"Adult","Child")) OF =IF(B20>=61,"Pensioner",IF(B20>11,"Adult","Child")) OF =IF(B20>60,"Pensioner",IF(AND(B20>=12,B20<=60), "Adult","Child")) OF =IF(B20>=61,"Pensioner",IF(AND(B20>11,B20<61), "Adult","Child")) OF =IF(B20<12,"Child",IF(B20<=60,"Adult","Pensioner")) OF =IF(B20<=11,"Child",IF(B20<=60,"Adult","Pensioner")) OF =IF(B20>60,"Pensioner",IF(B20<12,"Child","Adult")) • Geneste IF-sintaks is korrek gebruik  1 • Voorwaarde <=11 OR <12 en waarde "Child"  1 • Voorwaarde >=12 AND <=60 OF >11 AND <=60 en waarde "Adult"  1 • Voorwaarde >60 OF >=61 en waarde "Pensioner"  1 (Nota aan nasiener: Daar is baie alternatiewe antwoorde, waarvan een 'n VLOOKUP kan wees. Evalueer die kandidaat se antwoord gebaseer op die kolpuntopsies.) 3.6 Sel M8: 2 =SUM(G4:G53) • SUM-funksie  1 • Reeks: G4:G53  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 3.7 Sel M9: 3 =COUNTIF(H4:H53,"False") • COUNTIF-funksie  1 • Reeks: (H4:H53)  1 • Kriteria: "False"  1 OF =COUNTIF(H4:H53,"<>True") OF COUNTIF(H4:H53,"<True") • COUNTIF-funksie  • Reeks: (H4:H53)  • Kriteria: "<>True"  (Nota aan nasiener: Aanvaar 'True' en 'False' met of sonder aanhalingstekens.) Travellers_Reisigers-werkblad 3.8 Grafiek 6 • Sirkelgrafiek ingevoeg  1 • Korrekte data reeks gekies: =Clients!L11:M13  1 • Grafiekopskrif ingevoeg behalwe verstekwaarde  1 • Korrekte persentasies word vertoon vir elke kategorie 1 • Kategorie (Adults/Volwassenes) met die hoogste persentasie gevul met die 3Airplane_Vliegtuig prent  1 • Die grafiek verskyn in die 'Travellers_Reisigers' werkblad  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar ook as die grafiek na die 'Travellers_Reisigers' gekopieer is.) Draw_Trekking-werkblad 3.9 Sel G1: 3 • Data van die tekslêer 3Draw_Trekking gekombineer met die werkblad Draw_Trekking  1 • Slegs manlike kliënte onttrek  1 • Kliënte wat >= 200 onttrek  1 (Notas aan nasiener: • 19 rekords verwag as aan beide kriteria voldoen is- ken al drie punte toe. • As 26 rekords, slegs 'Male' is onttrek – ken die eerste twee punte toe. • As 40 rekords, slegs >=200 – ken die eerste en derde punt toe • Kandidate kan eers volgens geslag sorteer en al die vroulike rekords verwyder en dan volgens gelukkige trekking punte sorteer en al die rekords wat minder as 200 is verwyder. • OF Kandidate kan volgens twee reëls sorteer, eers geslag en dan punte. • OF Kandidate kan filters gebruik om die antwoord te bepaal. • Aanvaar enige geskikte metode om die antwoord te bepaal.) Totaal vir VRAAG 3 [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Book_Bespreek Totaal V4: 19 • Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse ('Named ranges') kan in plaas van selverwysings gebruik word. Kandidaat No Kriteria Maksimum Punt Punt Bookings_Besprekings-werkblad 4.1 Sel F4: 2 • =E4 - D4  2 OF =E4 - D4 +1 • E4  • - D4 + 1  OF = DAYS360(D4,E4) 4.2 Sel G5: 2 • =F5  * L5  OF =PRODUCT(F5,L5) 2 4.3 Sel H6: 4 =VLOOKUP(J6,'Levy_Heffing'!$A$2:$C$28,M6+1) • LOOKUP-waarde: J6  • Tabel: 'Levy_Heffing'!$A$2:$C$28  OF 1 Tabel: 'Levy_Heffing'!$A$1:$C$28) 1 • Absolute selvewysing  1 • Kolomindeksnommer: M6 +1  1 OF =IF(M6=1,(VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2)), (VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,3))) • IF (M6=1 , • (VLOOKUP(J6 ,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2)), • (VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,3) )) • Absolute selverwysing  OF =VLOOKUP(J6,Levy_Heffing!$A$2:$C$28,2),IF(M5=1,2,3)) (Nota aan nasiener: Absolute selverwysings moet gebruik word.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 4.4 Sel I10: =IF(LEFT(A10,1)="X",TRUE,FALSE) 5 • IF-funksie  1 • LEFT-funksie  1 • Korrekte reeks en parameters (A10,1)="X"  1 • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge  1 • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge  1 OF =IF(MID(A10,1,1)="X",TRUE,FALSE) • IF funksie  • MID funksie  • Korrekte reeks en parameters (A10,1,1)="X"  • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge  • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge  OF =IF(MID(A10,1,1)="D",FALSE,TRUE) • IF-funksie  • MID-funksie  • Korrekte reeks en parameters (A10,1,1)="D"  • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge  • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge  OF =IF(LEFT(A10,1)="D",FALSE,TRUE) • IF-funksie  • LEFT-funksie  • Korrekte reeks en parameters (A10,1)="D"  • TRUE vertoon as internasionale hotel/lodge  • FALSE vertoon as plaaslike hotel/lodge  OF =IF(A10>"X",TRUE,FALSE) OF =IF(A10="X*","TRUE","FALSE") (Notas aan nasiener: • Aanvaar as kolom K gebruik is m.a.w. K10="South Africa". • Aanvaar enige gepaste metode om die antwoord te verkry. • Aanvaar 'True' en 'False' met of sonder aanhalingstekens. • Aanvaar enige geneste IF-funksie wat die regte resultate lewer wanneer dit na onder gekopieer word.) 4.5 Sel O7: =SMALL(L4:L54,3) 2 • SMALL-funksie  1 • Korrekte reeks en parameters (L4:L54,3)  1 4.6 Sel O10: =SUMIF(K4:K54,"Kenya",F4:F54) 4 • SUMIF-funksie  1 • Kriteriareeks: (K4:K54)  1 • Kriteria: Kenya  1 • Somreeks: (F4:F54)  1 OF =SUMIFS(F4:F54,K4:K54,"Kenya") Totaal vir VRAAG 4 [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Ace Totaal V5: 40 Kandidaat No Kriteria Maksimum Punt Punt Tabel: Clients_Kliënte 5.1.1 Veld: Name_Naam 1 • Veldgrootte 40  1 5.1.2 Veld: ID_ID 1 • Gestel as primêre sleutel  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar CellNumber_Selnommer-veld.) 5.1.3 Veld: International_Internasionaal 3 • Datatipe verander na Yes/No  1 Veld: Notes_Notas • Datatipe verander na Memo/Attachment/Long Text/OLE Object  1 Veld: Grading_Gradering • Datatipe verander na Number  1 5.1.4 Veld: Birthdate_Geboortedatum 5 • 'Required' eienskap Gestel op Yes  1 • 'Format' Gestel op Medium Date  1 • Valideringsreël <=  Now()  2 OF <= Today() OF <= Date() 1 • Valideringsteks 'Moet nie 'n datum later as vandag insleutel nie'  (Notas aan nasiener: • Aanvaar dd-MM-yy datumformaat.) • Aanvaar enige geskikte boodskap wat verwys dat die huidige datum gebruik moet word • Aanvaar indien die kandidaat <=#2014/10/20# gebruik het.) 5.1.5 Veld: CellNumber_Selnommer 3 Toevoermasker ('Input Mask'): 000 000 0000 sal vertoon as 000\ 000\ 0000 of 000" "000" "0000 • Korrekte karakter 0  1 • Een of twee spasies korrek geplaas  1 • Tien geldige plekhouers  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER Vorm: frm5_2 5.2 • Fontkleur van die teks in die vormkopskrif ('form header') is 6 verander na 'n oranjerige kleur  1 • Formaat van Rate_Tarief verander na geldeenheid  1 • Aftreklys is bygevoeg in die 'details' gedeelte  1 • 'Control source': Country  1 • 'Row Source': 'Kenya', 'Namibia',' South Africa', 'Tanzania' en 'Zambia'  1 • Geskikte etiket bygevoeg  1 (Notas aan nasiener: • Aanvaar enige geldeenheid. • Ignoreer duplikate in die waardes van die aftreklys. • Aanvaar lysblokkie ('list box').) Navraag: qry5_3 5.3 • HotelGrading_HotelGradering kriteria: 9  1 3 • HotelsLodges_HotelleLodges kriteria: Like "S  * " 2 (Notas aan nasiener: • 2 rekords verwag. • Aanvaar 'Between "S" and "T"'.) Navraag: qry5_4 5.4 • DateIn_DatumIn kriteria: >=#2014/10/01# of Between 6 #2014/10/01# and #2014/10/31# Month([DateIn_DatumIn])=10 OF >=#2014/10/01# And <=#2014/10/31#  1 • DateOut_DatumUit kriteria: <=#2014/10/31# of Between #2014/10/01# and #2014/10/31# Month([DateOut_DatumUit])=10 OF >=#2014/10/01# And <=#2014/10/31#  1 • Berekende veld is Tot:[Charges_Koste]+[Levy_Heffing] Berekende veld :Tot  1 Twee velde korrek gebruik  1 Optel  1 • Slegs ClientName_KliëntNaam, HotelsLodges_HotelleLodges-, DateIn_DatumIn-, DateOut_DatumUit-velde vertoon  1 (Notas aan nasiener: • 12 rekords verwag. • Datumformaat kan wissel a.g.v. 'Regional' instellings. • Aanvaar enige datumreeks wat die maand Oktober insluit. Bv. Like "*/10/*". • Aanvaar die gebruik van die maand funksie as 'n addisionele veld of as 'n kriteria.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_5 5.5 • HotelsLodges_HotelleLodges-veld: Stygend gesorteer  1 6 • Country_Land-veld kriteria: NOT "Tanzania" OF <>"Tanzania"  1 • Rate_Tarief-veld kriteria : >=5000  en  <=7000 3 OF Between 5000 and 7000 OF >4999 and <7001 • Slegs HotelsLodges_HotelleLodges-, Country_Land- en Rate_Tarief-velde vertoon  1 (Nota aan nasiener: 6 rekords verwag.) Verslag: rpt5_6 5.6 • Landskaporiëntering  1 6 • Verslag vertoon slegs ClientSurname_KliëntVan-, HotelsLodges_HotelleLodges-, Country_Land- en Days_Dae-velde  1 • Verslag eerstens gegroepeer volgens Country_Land  1 • Verslag tweedens gegroepeer volgens HotelsLodges_HotelleLodges  1 • Funksie in HotelsLodges_HotelleLodges groeponderskrif ('group footer')/groepboskrif ('group header') : 1 =sum([Days_Dae])  1 Totaal vir VRAAG 5 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Serengeti Totaal V6: 20 • Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. • Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te vind. Kandidaat No Kriteria Maksimum Punt Punt 6.1 Titel 2 <title>Serengeti Information</title> • Titel merker  1 • Toegepas op die korrekte teks 'Serengeti Information'  1 6.2 Inlynstelling en skrifkleur 2 <h1 Align="Center"><Font color="red">Serengeti National Park</font></h1> • 'Serengeti National Park' gesentreer  1 align="center" • 'Serengeti National Park' skrifkleur verander na rooi  1 font color="red" 6.3.1 Prent 2 • <img src="6SerengetiPark  1 • .jpg" > 1 (Nota aan nasiener: Merk vanaf die HTML-kode.) 6.3.2 Hoogte en Breedte 2 • width="200"  height="180"  2 (Notas aan nasiener: • Merk vanaf die HTML-kode. • Ignoreer as die waardes omgeruil is.) 6.4 Kolpuntlys 2 <ul> <li>About the Serengeti</li> <li>Serengeti Facts</li> </ul> • Die teks 'About the Serengeti, Serengeti Facts' verskyn in 'n kolpuntlys  1 • Twee lysmerkers/items  1 (Nota aan nasiener: Ken die punt toe as ten minste een item in die lys verskyn.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 6.5 Skakel 3 • <a href=  1 • "#Contact"  1 • >Contact us </a> 1 6.6 Paragraaf uit Info_Inligting-dokument 2 • Teks gekopieer uit dokument  1 • Geplaas as derde paragraaf  1 6.7 Tabel 4 <table border="2" width="500"> <tr> <td> <h2>Serengeti Facts</h2> </td> <td> Country Tanzania</br> Coordinates 17.9233S, 25.856E</br> Plain 5 km</br> Water Course Olduvai</br> UNESCO World Heritage Site1989</br> </td> </tr> <tr> <td> <h2><a name="Contact">Contact Details </a></h2> </td> <td> Tel: 997 521 8547</br> Fax: 998 521 8547</br> Email: serengeti@africa.com</br> </td> </tr> </table> • Die tabel bevat twee rye en twee kolomme  1 • Slegs opskrifte verskyn in kolom 1  1 • Data/inligting verskyn in kolom 2  1 • Raamdikte op 2 gestel  1 (Nota aan nasiener: Merk die vraag vanaf die HTML-kode.) 6.8 Kommentaar 1 <!-- Examination Number--> • Eksamennommer verskyn as kommentaar ('comment')  1 (Notas aan nasiener: • Merk die vraag vanaf die HTML-kode. • Aanvaar enige teks in die kommentaar.) Sluitingsmerker(s) uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 20 Lêername: 7Top10, 7Convert_Verander, 7TouristsSA_ToeristeSA, 7Attract_Besiens, 7Merge_Saamvoeg, and 7MData_MData Kandidaat No Kriteria Maksimum Punt Punt 7Top10 7.1 Outeurseienskap 1 • Outeurseienskap verander na eksamennommer  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar die woord 'eksamennommer'.) 7Convert_Verander 7.2 Verander na webblad 1 • 7Convert_Verander gestoor as enkele webblad  1 (Nota aan nasiener: Aanvaar enige van .mhtml, .mht, .html, .xhtml uitbreidings.) 7GraphSA_GrafiekSA 7.3 Redigeer grafiek 2 • Datareeks verleng na A2:C13  1 • Grafiek verander na 3-D Line/3D-Lines  1 7Attract_Besiens 7.4.1 Voetnoot 2 • Voetnoot gevoeg op die teks 'How many people visit South Africa?'  1 • Voetnoot lees 'Refer to the website www.attractions.com' 1 7.4.2 Geskakelde ('Linked') grafiek 2 • Grafiek verskyn in 7Attract_Besiens  1 • Grafiek geplak as skakel  1 (Nota aan merker: Klik op 'File', 'Edit links' om te bepaal of 'n skakel geskep is na die oorspronklike dokument, selfs al maak die sigblad nie oop nie.) 7.4.3 Vind en Vervang 2 • Alle gevalle van die hele woord 'tour' is vervang met die woord 'trip'  1 • In 'n blouerige skrifkleur  1 (Notas aan nasiener: • Die woord 'trip' kom 5 keer voor, 2 moet in blou vertoon. • Moet nie die eerste punt toeken as die woorde 'tours' of 'tourism' verander is.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 16 DBE/November 2014 NSS – Memorandum/Nasiengids EKSAMEN- NOMMER 7.4.4 Kolomme 3 • Die laaste twee paragrawe (Oudtshoorn, Robben Island) verskyn as twee kolomme  1 • Kolombreuk in die regte posisie ingevoeg (voor 'Robben Island')  1 • Teks is gejusteer  1 (Notas aan nasiener: • Ignoreer as lyn tussen die twee kolomme ingevoeg is • Indien kolomme nie vertoon nie, gaan die kolomeienskap na.) 7Merge_Saamvoeg, 7MData 7.5 Saamvoeging 7 • Trips_Reise groter as 20 (>20)  (Steel Brown moet nie 1 vertoon nie) • International Traveller is gelyk aan TRUE (=TRUE)  1 • Gesorteer volgens Name_Naam  1 in stygende orde  1 • Name_Naam  1 en IntTraveller_IntReisiger velde verskyn  1 • Saamvoeging voltooi  (7MData) 1 (Notas aan nasiener: • Verwagte rekords: 10 • Indien International_Traveller nie geselekteer is nie verwag 16 rekords.) Number of Client Name Trips Ashely Gilbert 39 Bertha Hood 66 Hayley Walsh 38 Illana Molina 24 Ima Lloyd 50 Kylan Maldonado 45 Linda Rich 27 Michelle Stokes 30 Otto Moss 53 Zoe Newman 21 Totaal vir VRAAG 7 [20] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all