Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 

%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 459.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES VIR NASIEN:
1. Merk alle vrae
2. Gebruik ‘n masker om alle tekeninge te merk wat volgens skaal geteken moet
word.
3. Geen halfpunte mag toegeken word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
1.1 Wapening wat tussen twee lae
1.1.1 J steenwerk gevind word√
'n Beperking wat jou verbied om in 'n
1.1.2 A spesifieke area te bou √
1.1.3 K Dakbedekking wat uit gras gemaak is√
1.1.4 B 'n Horisontale onderdeel van 'n dakkap √
1.1.5 I Waterdigte membraan √
Gelyk platform waarop 'n steier opgerig
1.1.6 D word √
1.1.7 C 'n Vertikale onderdeel van 'n dakkap√
'n Chemiese proses wat veroorsaak dat
1.1.8 L ysterhoudende metaal roes √
'n Gereedskapstuk wat gebruik word om
1.1.9 E stene te sny √
1.1.10 F 'n Skuins onderdeel van 'n dakkap √
(10)
EEN'√'VIR ELKE KORREKTE ANTWOORD. Moenie die kandidaatpenaliseer
as die beskrywende gedeeltes geskryf word nie.
1.2 Stofmasker√
Veiligheidsbril√
Handskoene√
Oorpak
Veiligheidskoene / Waterskoene
Harde hoed
Voorskoot
Beskermende klere
Veiligheids helm (3)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
1.3
Koplaag √
Sluitsteen √
√ √ √
Koplaag √
Sluitsteen √
OPEENVOLGENDE LAAG VAN DIE MUUR IN
ENGELSE VERBAND Assesseringskriteria (8)
Koplaag 1
Sluitsteen 2
Verhouding + lynwerk 2
Titel 1
Byskrif: Koplaag 1
Byskrif: Sluitsteen 1
Totaal 8
Indien ‘n vooraansig geteken word en die
koplaag en sluitlaag word reg aangetoon word sal punte daarvoor toegeken
word. Asook verhouding, lynwerk en titel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
1.4
√ √ √
Assesseringskriteria
Kopkant grein 1
Eenplank toon tong 1
Eenplank toon groef 1
TOTAAL 3
Indien ‘n isometriese / skuins tekening geteken word moet volpunte toegeken
word.
(3)
1.5 Skroewe√
Staalspykers√
Muuranker met skroewe (Hilti)
Hamer heg veselanker (2)
No more nails
Spykers
Rawl bolts
Epoxy lym
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
ANTWOORD
1.6 1.6.1 Boute en moere / Spykerplaat√ (1)
1.6.2 Spykerplaat / Boute en moere√ (1)
1.6.3 Muurbinte √ (1)
1.6.4 Plafonspyker/stapelmuurskroewe√ (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
2.1 2.1.1 ONWAAR√ (1)
2.1.2 WAAR√ (1)
2.1.3 ONWAAR√ (1)
2.1.4 ONWAAR√ (1)
2.1.5 WAAR√ (1)
2.2 2.2.1 Plaas leipyp vir dienste.√
Plaas staalbewapening/gesweiste maasdraad bo-op die blokke.√
Giet beton.√
Installeer die spasieerblokke voordat die bewapening geplaas
word. (4)
Kompakteer beton per hand of vibrator. √
Bedek vloer met bolaag.
2.2.2 Blok en balkvloer √
Insitu-betonvloer
Voorgespannebeton-vloere / Voorafvervaardigde betonblad (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
ANTWOORD
2.2.3 Materiale is hoogs koste-effektief.√
Uitstekende strukturele integriteit.
Maklike en tydbesparende oprigtingsprosedures.
Geen geskoolde arbeid word benodig nie.
Verbeter klank- en temperatuurisolasie.
Minimale bekisting word benodig.
Groot vermindering in die hoeveelheid beton wat benodig word. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
ANTWOORD
2.2.4 Gelamineerde vloerplanke/teëls/keramiekteëls/porseleinteëls/PVC-
teëls/matte/houvloerblokkies.Oksiedgekleurdevloere/screed/toplaag
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE OF ENIGE AANVAARBARE
ANTWOORD (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
2.3 2.3.1 Sparpaardakkap√ (1)
2.3.2 Fink-kap/W-kap√ (1)
2.3.3 Suid-Afrikaanse kap/Howe-kap√ (1)
2.3.4 Afdak√ (1)
2.4 2.4.1 A – Bekleding (gipsbord, spaanderbord, fineerbord)√ (1)
B – Staal vloerspoor/-pilaar,Houtspoor/-pilaar vertikale stut√ (1)
2.4.2 Hout√ (1)
Plafonlat, kaplat sal nie aanvaar word nie.
2.4.3 Stabiliteit/Stewigheid√ (1)
2.4.4 Dekstroke √
Gipspleister√ (2)
Voegband
Seellaag
Voorafgelymde voegband
paintersmate
2.5
√ 16 mmØskroefdraadstaaf √
√ √ √ met bout
Jukke 76 mm x 50 mm
Bekistingsbord 21 mm
√
√√ √ √
√
√ Klampe 76 mm x 50 mm
√ √
Wîe √
Bekisting vir ‘n vierkantige kolom √
Indien tekening nie op die korrekte skaal geteken is nie sal leerder met een
punt vir die skaal gepenaliseer word.
Nie ‘n instrument tekening - geen punte sal toegeken word nie.
Skaal sal bygevoeg word vir 2 punte weggeneem by Wie
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Assesseringskriteria
16 mmØskroefdraadstaaf met bout 1
Jukke 2
Klampe 2
Wîe 2
Skaal 2
Nie op skaal 1
Byskrifte (enige twee) 2
Titel 1
TOTAAL 12
(12)
ANTWOORDBLAD 2.6
2,26 0,8
0,9 2,15
E
C
D
2.6 Indien ‘n leerder die twee lesings by mekaar getel het in plaas van deur dit af
te trek sal die leerders punte daarvoor verdien. (0,9 + 2,15) een punt. (2,26 +
0,8) een punt
TL VL STYG VAL OPMERKING
0,9 Pen A
2,15 1,25 √ Pen B
2,26 Pen C
0,8 1,46 √ Pen D
3,16 2,95 1,46 1,25 TOTAAL (6)
3,16 – 2,95 √ 1,46 – 1,25 √ VERSKIL
0,21 √ 0,21√ RESULTAAT
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 3.1.1 Windkrag / Bewegende lug / Wind√ (1)
3.1.2 Steenkoolkrag/ Steenkool√ (1)
3.1.3 Windkrag is vry energie√
Windkrag is 'n skoon bron van energie√
Baie min instandhouding nodig (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
3.1.4 Waterbesoedeling – water wat terug na riviere gepomp word is
warm en affekteer mariene-ekologie.√
Dra by tot lugbesoedeling en uiteindelik aardverwarming.√
Hierdie stasies laat swaeloksied en stikstof-oksied in die atmosfeer
vry en dit kan suurreën veroorsaak.
Die groot hoeveelhede steenkool wat vir die proses benodig
word,word skaarser en duurder. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER
AANVAARBARE ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
√
3.2 3.2.1& 3.2.2 SO
√
SO √ √
IO √ IO IO
√ LP
√
WB √
SK √ HWB
St √
LIG √
√
√
S
Kragpunt RP √
√ Kontaksok
√
Ø 110 mm PVC DWP @ 1 : 40 VAL
Fluoorlig
Fluorescent lig
IO √
√
√
Buitegemonteerde muurlig
√
Buitelig √
Eenrigtingskakelaar
Lig skakelaar
Verdeelbord √
Distribusie bord
√
√
MG
Assesseringskriteria Punte
3.3.1 Sanitêre
toebehore/simbole 4
3.3.2 Mangat 1
Rioolput 1
Lugpyp 1
Steekoog 2
Inspeksie-oog 2
Korrekte riooluitleg 2
Rioolafkortings (enige 2
twee)
3.3.3 Beskrywing van pyp 3
3.3.4 Elektriese simbole 6 (24)
Totaal 24
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
3.2.2 (Alternatiewe antwoord) SO √
√
√ IO √
SO
√
√ LP √
√ WB √
SK HWB
√
St
√
√
Lig
√
OWB
√ Kragpunt RP √
Kontaksok
√ √
Fluoorlig IO
Fluorescent lig
Ø 110 mm PVC DWP @ 1 : 40 Val
√
√ Buitegemonteerdemuurlig Eenrigtingskakelaar√
Buitelig Lig skakelaar √
√ Verdeelbord
Distribusiebord √
Assesseringskriteria Punte
3.3.1 Sanitêre toebehore 4
3.3.2 Mangat 1 √
MG
Rioolput 1
Lugpyp 1
Steekoog 2
Inspeksie-oog 2
Korrekte riooluitleg 2 Aansluiting by bewaringstenk
Rioolafkortings (enige 2
twee)
3.3.3 Beskrywing van pyp 3
3.3.4 Elektriese simbole 6 (24)
Totaal 24 [30]
Val = 1:40 – 1: 60
100 mm sal ook aanvaar word.
Beskrywing van pyp sal sonder DWP ook aanvaar word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1 4.1.1 Saktoets √ (1)
√ √ √
4.1.2 Afgeknotte sakkingafskuiwing, Invalsakking,Ware sakking (3)
4.1.3
Afgeknotte (skuif) sakking
Ware sakking √ Invalsakking
Afskuiwing√
√ √
(4)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE SKETSE
4.2 A B C D
1/ 8,0 √ Oppervlakte van reghoekige muur tot
muurplaat hoogte.
2,7√ 21,6 m²√ 8 000 mm x 2 700mm
1/ 0,5√ Oppervlakte van gewel
(driehoekige)deel van muur
8,0 0,5 x 8000 mm x 1 800 mm
1,8√ 7,2 m²√
Totale oppervlakte van muur sonder
vensteropening
21,6 m²+ 7,2 m² = 28,8 m²√
1/ 1,8√ √ Oppervlaktevan venster
1,2√ 2,16 m² 1 800 mm x 1 200 mm
Oppervlaktevan gewelmuur minus
vensteropening
28,8 m² - 2,16 m² = 26,64m² √
Hoeveelheid stene (15)
1/ 26,64 √ √
110√ 2930,4 2 931 stene√
OF
2/ 26,64
55 2930,4
1/ 2931 5% brekasies en snywerk (2)
5% √ 146,55 stene √
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 13 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
A B C D
1/ 8,0 √ Oppervlakte van reghoekige muur tot
muurplaat hoogte.
2,7√ 21,6 m²√ 8 000 mm x 2 700mm
1/ 0,5√ Oppervlakte van gewel (driehoekige)
deel van muur
8,0 0,5 x 8000 mm x 1 800 mm
1,8√ 7,2 m²√
Totale oppervlakte van muur sonder
vensteropening
28,8 m² - 2,16 m² = 26,64m² √
1/ 1,8√ √ Oppervlakte van venster
1,2√ 2,16 m² 1 800 mm x 1 200 mm
Oppervlakte van gewelmuur minus
vensteropening
21,6 m²+ 7,2 m² = 28,8 m²√
Hoeveelheid stene
1/ 26,64 √ √
110√ 2930,4 2 931 stene √
OF
2/ 26,64
55 2930,4
1/ 2931 5% brekasies en snywerk
5% √ 146,55 stene √
4.3 Die stawe kan roes.√
Die stawe heg nie behoorlik met beton nie.√
Hitte en brande kan veroorsaak dat stawe hulle sterkte verloor en verwring.
Kan deur weersomstandighede aangeval word. (2)
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 14 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
4.4 Dit is waterbestand.√
Dit is hittebestand.√
Dit is vlekbestand.√
Kan nie maklik gekrap word nie.
Dit verhoog die voorkoms van die hout. (3)
Verskaf ‘n beskermende laag op die hout.
Beskerm teen insekte
Bestand teen krake en barste (trekking)
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 15 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 Op ANTWOORDBLAD 5.1
5.1.1 BMa 6,5kN x 0 m = 0 KNm√ 0 (1)
5.1.2 BMb = 6,5 x 2 OF(6,5 x 2) – (5 x 0) √
= 13 = 13 – 0
= 13 kNm = 13 kNm (1)
5.1.3 BMc = (6,5 x 4) – (5 x 2) OF (6,5 x 4) – (5 x 2) – (4 x 0) √
= 26 – 10 = 26 – 10 – 0
= 16 kNm = 16 kNm (1)
5.1.4 BMd = (5,5 x 2)
= 11 kN
OF (1)
BMd = (6,5 x 6) – (5 x 4) – (4 x 2) – (3 x 0) √
= 39 – 20 – 8 – 0
= 11 kNm
5.1.5 BMe = (5,5 x 0)
= 0 kN
OF (1)
BMe = (6,5 x 8) – (5 x 6) – (4 x 4) – (3 x 2) + (5,5 x 0) √
= 52 –30– 16 –6 + 0
= 0 kNm
5.1.6 Opwaartse krag = afwaartse krag
6,5 kN + 5,5 kN = 5 kN + 4 kN + 3 kN
12 kN = 12 kN (1)
5.2 5.2.1
5 kN 4 kN 3 kN
A B C D E √
2m 2m 2m 2m (1)
RL = 6,5 kN RR = 5,5 kN
√
√ 16 kNm
13 kNm √
11 kNm
√ (4)
0 kNm 0 kN.m
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 16 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
5.3 Posisie van sentroïed vanaf A- A = (Area 1 x d) - (Area 2 x d)
Total Area
= (½ x 60 x 90 x 20) - (30 x 10 x 25)
(½ x 60 x 90) – (30 x 10)
√ √ √ √
= (2 700 x 20) – ( 300 x 25)mm3
2 700 – 300 mm2√
= 54 000 - 7 500mm3
2400 mm2
= 46 500mm3√
2 400 mm2
= 19,375 mm
= 19,38 mm √√
OF
Neem moment om A op X-as
√ √ √ √ (8)
2 400 mm2 x X =(½ x 60 x 90 x 20) + (30 x 10 x 25) mm3
2 400 mm2 x X =54 000+ 7 500 mm3
X = 46 500 mm3√
2 400 mm2√
= 19,375 mm
= 19,38 mm √√
OF
Onderdeel AREA (A) X AREA OF X
Ax
Driehoek 2 700 mm2√ 20√ 54 000
Reghoek 300 mm2√ 25√ 7 500
∑ 2 400 mm2√ 46 500 mm3
∑AX
∑A
= 46 500 mm3 √
2 400 mm2
= 19,375 mm
of
= 19,38 mm√√
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 17 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
5.4 5.4.1
150 N
A B
D E
45° 45°
C
RL = 75 N RR = 75 N
FIGUUR 5.4
a
√
de √ c√
√
b√ (5)
NIE VOLGENS SKAAL NIE
MERK HIERDIE VRAAG MET 'N MASKER
Punte word toegeken om die punte vas te stel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
SivieleTegnologie 18 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
5.4.2 ONDERDEEL GROOTTE AARD
AD 106 N √ Stut √
BE 106 N Stut √
CD 75 N √ Stang
DE 0 of --- 0/ ----/ Puntlas√
EC 75 N Stang √
Toleransie: 1 N na weerskante (6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SivieleTegnologie
Downloaded from hlayiso.com 19 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
ANTWOORDBLAD 6.1
VRAAG 6.1
√
B √ √ C
√
Aspek Punte LP
√ Venster 4
√ Deure 4
Teken van simbole 4
IGK SLAAPKAMER
Buitemuur 4
SITKAMER Binnemuur 2
Afmetings 2
√
√ √ Titel en skaal 2
√ 6 000 Toepassing van skaal 2
Netheid 1
√ Totaal 25
√
B √ LP = Leerder se punt
KOMBUIS
BADKAMER
√ SK √
√
OWB WB √
√ √
A √
√
9 500
Toepassing van skaal √
Netheid √
√ √
VLOERPLAN SKAAL 1 : 50
Aspek Punte LP
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SivieleTegnologie
Downloaded from hlayiso.com 20 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
Indien die leerder van die verkeerde skaal gebruik gemaak het sal hy met een punt A Teël/Dakbedekking 1
punt gepenaliseer word. B Nokteël/Nok 1
C Windveer / oorhang 1
/Geweldak / fassiebord
ANTWOORDBLAD 6.2 D Oorhang/Fassiebord 1
VRAAG 6.2 ANTWOORD Punte LP E Geut 1
6.2.2 150 mm Twee steenlae hoog. 1 F Fassiebord 1
6.2.3 1 : 100 1 G Vensterbank 1
Pleister en verf/Sierstene / steen bekleding 1 H Venster / glas 1
6.2.4
ens. J Natuurlikke grondvlak 1
K Voltooide vloervlak 1
L Deurtrap/Trap 1
M Reënwaterpyp / afleipyp
1
TOTAAL 12
√ √
DAKTEËLS NOKBEDEKKING
WINDVEER √
{
PLEISTER EN √ √
√ VERF/SIERSTENE GEUT √
FASSIE OORHANG/VERGE
BORD
AFLEIPYP √
VENSTER / GLAS √
√ √
VENSTERBANK VVV
NGV √
TRAP √
SKAAL 1 : 100 √ SUIDAANSIG √
Kopieregvoorbehou (15) [40]
TOTAAL: 200
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2013 QP (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper