Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 180
SENTRUMNOMMER
FINALE PUNT
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE
29 21 27 23 40 20 20 180
PUNT
NASIENER
SN
HN
IM/EM
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 517.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Pyramids Totaal V1: 29
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
1.1 Prent 3
Prentbreedte na 21 cm verander 1
Prent oor boonste kant en oor breedte van bladsy
geplaas 1
Alle leë paragrawe onder prent verwyder 1
1.2 Opskrif 4
Skrap('Strikethrough')-effek verwyder van hele
opskrif 1
Karakterspasiëring met 1.5 pt gerek ('Expanded') 2
Opskrif horisontaal gesentreer 1
1.3 Bron 4
Webbladbron ingevoeg 1
Outeur 'Nina Sen' ingevoeg (Aanvaar Sen, Nina OF 1
enige variasie van Nina Sen)
Jaar '2012', Maand 'September' OF 09 OF 9, Dag '6' 1
Op toepaslike plekke ingevoeg 1
1.4 'Find and replace' 2
Onbreekbare('Nonbreaking')-spasies met enkel
normale spasies vervang (sommige vervangings) 1
Al 14 voorkomste van onbreekbare spasies vervang 1
(Vind onbreekbare spasies (^s), geen voorkomste)
1.5 Inkeping: 'One of ...' 3
Eerste reël-inkeping 1
Links- of hangende inkeping gestel op 2 cm 1
Regterkant-inkeping op presies 14 cm op liniaal 1
gestel (1.92 cm in dialoogblokkie)
1.6 Reël- en Paragraafspasiëring: 'The grand ...' 3
Paragraafspasiëring ná verander na 8 pt 1
Reëlspasiëring op 'Multiple' 1
Op 1.4 gestel 1
1.7 Paragraafinstellings: 'Insert here' 1
'Page break before' op teks 'Insert here' gekies 1
(MOENIE punt toeken vir gewone Bladsybreuk NIE)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
1.8 Lêer as ikoon ingevoeg 3
Lêer 1Structure ingevoeg (Alt + F9) 1
As ikoon 1
Ikoon as 1Structure genoem 1
1.9 Byskrif ('Caption') 3
Prent 'weggesny' ('cropped') om slegs teks onder te
verwyder 1
Byskrif-etiket na 'Structure' verander (Alt + F9, {Seq 1
Structure \* alphabetic})
Byskrif-etiketnommering na a, b, c, … verander 1
1.10 Watermerk 3
Tekswatermerk ingevoeg 1
Teks 'Ancient' 1
Watermerk vertoon slegs op eerste bladsy 1
Totaal vir VRAAG 1 [29]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 2 Lêernaam: 2Building Totaal V2: 21
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
2.1 Dekblad 2
Eksamennommer in 'Author'-vormkontrole ingevoeg
'Abstract'-vormkontrole verwyder (Met of sonder teks) 1
1
2.2 Bladsyraam 1
Bladsyraam uit dokument verwyder 1
2.3 Inhoudsopgawe {TOC\h\z\t"Heading 1,2,Title,1"} 3
Twee 'Heading 2'-styl opskrifte na 'Heading 1'-styl
opskrifte verander 1
Inhoudsopgawe ingevoeg 1
Inhoudsopgawe-opsies op 'Title'-styl vlak 1 gestel en
'Heading 1'-styl vlak 2 1
2.4 Bladsynommering 3
Enige outomatiese bladsynommering ingevoeg 1
Bladsynommers enige plek links in die bladsy kant-
ruimte ingevoeg (Aanvaar enige formaat met 'Page') 1
Bladsy ná Inhoudsopgawe as 'Page 1' genommer 1
(Geen bladsynommers op of voor 'TOC'-bladsy)
2.5 Tabel na teks 5
Tabel verander na teks met tabelstoppe op 1
4 cm 1
Hangende inkeping gestel op tabelstopposisie 1
Teks-inlynstelling gejusteer (Geen punt as tabel) 1
Enige soliede paragraafraam ingevoeg 1
2.6 Sitaat ('Citation') 2
Sitaat vertoon slegs outeur (Jaar onderdruk. 1
Ignoreer as Titel NIE onderdruk is NIE.)
Bladsynommer 'p. 433' ingevoeg 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
2.7 Prent 3
Prent agtergrond verwyder 1
Woordomvou na 'Tight'/'Through' gestel 1
Prent na ongeveer regte posisie geskuif 1
2.8 Kruisverwysing ('Cross reference') 2
Kruisverwysing na boekmerk 'ForEver' ingevoeg 1
(Alt + F9, {PAGEREF ForEver \h })
Slegs bladsynommer vertoon 1
Totaal vir VRAAG 2 [21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Tourists Totaal V3: 27
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
data gemaak.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Data-werkblad
3.1 Ry 1: 2
Selle A1:I1 saamgevoeg en gesentreer 1
Fontgrootte na 13 vergroot (Alle teks) 1
3.2 Sel C3: 2
=MONTH(A3)
MONTH-funksie (A3) 1
Selformaat na 'General'/'Text' OF 'Number' met nul
desimale verander 1
3.3 Sel C4: 3
=AVERAGE(H8:H19)
AVERAGE-funksie (Ignoreer as deur 5 gedeel is) 1
Reeks: H8:H19 1
Sel geformateer om geen desimale plekke te wys
nie 1
3.4 Sel C5: 3
=SUMIF(B8:B19,"Peak",G8:G19)
Kriteria reeks: B8:B19 1
Kriteria: "Peak" 1
Somreeks: G8:G19 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
3.5 Sel I8 (Kontroleer vir boublokke): 7
=IF(SUM(C8:G8)=H8,"Correct","Error")
OF
=IF(H8=SUM(C8:G8),"Correct","Error")
=IF-funksie in sel I8 1
SUM-funksie 1
Reeks (C8:G8) (Geen punt as absolute 1
selverwysing)
=H8 1
Korrekte afvoer ("Correct") indien waar 1
Korrekte afvoer ("Error") indien onwaar 1
Formule na res van selle gekopieer 1
3.6 Voorwaardelike formatering (Kontroleer vir 3
boublokke)
Voorwaardelike formatering op reeks C8:G19 1
toegepas
Om onder gemiddeld te bepaal ('Below average'- 1
reël OF <752293 OF C8<AVERAGE($C$8:$G$19))
Met enige kleur gevul 1
Chart_Grafiek-werkblad
3.7 Grafiektipe vir 2015 data verander na kolom 2 7
Verklaring ('Legend') 'Year' na '2018' verander 1
Verklaring vertoon regs van grafiek 1
1000-verdeler ('separator') op vertikale as toegepas
(Sien 'Axis'-opsie 'Number'-instelling) 1
Merkers ingevoeg op slegs 2019 data 2
Totaal vir VRAAG 3 [27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Visitors Totaal V4: 23
Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die
kandidaat se respons.)
Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom.
Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande
data gemaak.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Pyr_Pir-werkblad
4.1 Bladsy-uitleg 2
Bladsy-oriëntering na landskap gestel 1
Ry 2 ingestel om bo-aan elke bladsy te herhaal 1
4.2 Sel D3 (Kontroleer vir boublokke): 5
=RIGHT(C3,LEN(C3)-FIND("@",C3))
OF
=RIGHT(C3,LEN(C3)-SEARCH("@",C3))
OF
=MID(C3,FIND("@",C3)+1,LEN(C3)-FIND("@",C3))
OF
=MID(C3,FIND("@",C3)+1,LEN(C3))
Bepaal die posisie van die @ in sel C3 met die 1
FIND/SEARCH-funksie 1
Bepaal die lengte van die string in sel C3 met die 1
LEN-funksie
Onttrek teks NA die "@" met die MID/RIGHT- 1
funksie 1
4.3 Sel F4: 5
=VLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$2:$C$43,3)
OF
=VLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$1:$C$43,3)
OF
=XLOOKUP(E4,Code_Kode!$A$2:$A$43,Code_Kode!$
C$2:$C$43)
VLOOKUP OF XLOOKUP-funksie 1
Opsoek waarde: E4 1
Opsoek tabel: Code_Kode!A2:C43 (OF 1
Code_Kode!$A$1:$C$43)
Ry indeks nommer: 3 1
Absolute selverwysing 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
4.4 Sel H5 (Kontroleer vir boublokke): 6
=ROUNDDOWN(((TODAY()-G5)/365.25),0)
OF
=ROUNDDOWN(DAYS360(G5,TODAY())/360,0)
OF
=ROUNDDOWN(DAYS(TODAY(),G5)/365.25,0)
OF
=ROUNDDOWN(YEARFRAC(G5,TODAY()),0)
OF
=TRUNC(((TODAY()-G5)/365.25),0)
OF
=INT((TODAY()-G5)/365.25)
ROUNDDOWN ( ,0) (Ken punt toe indien INT OF 1
TRUNC gebruik is)
TODAY() OF NOW() 1
- 1
G5) 1
Korrekte orde van aftrekking 1
/ 365.25 (Aanvaar 365 OF 360 as DAYS360- 1
funksie gebruik is)
4.5 Sel I14 (Kontroleer vir boublokke): 5
=IF(H14<60,IF(F14="Giza","Ja","Nee")," Nee ")
OF
=IF(H14<=59,IF(F14="Giza"," Ja "," Nee ")," Nee ")
OF
=IF(H14>=60,"Nee",IF(F14="Giza","Ja","Nee"))
Kriteria 1: bepaal of <60 OF <=59 1
Kriteria 2: bepaal of "Giza" 1
Korrekte afvoer ("Ja") indien albei waar 1
Korrekte afvoer ("Nee") indien albei onwaar 1
Korrekte afvoer ("Nee") indien ouderdom (<60) onwaar
is 1
Totaal vir VRAAG 4 [23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Egypt Totaal V5: 40
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
Tabel: tbl5_1
5.1.1 Veld: TSurname 1
Laat duplikate toe (Yes (Duplicates OK)) 1
5.1.2 Veld: TBirthDate 1
Datum vertoon in 'Short Date'-formaat 1
5.1.3 Veld: TAge 1
Desimale plekke op 0 gestel 1
5.1.4 Veld: EContact 3
Valideringsrëel: Like *@*
o * 1
o @ 1
o * 1
5.1.5 Veld: TType 1
Veldgrootte na 4 verander 1
5.1.6 Toevoermasker: <.LL? OF .<LL? 4
< 1
. (Aanvaar gekombineer met /, \ of " ") 1
LL 1
? 1
5.1.7 Veld: PyramidCode 1
Teks inlynstelling op 'Center' gestel 1
5.1.8 Veld: PyramidSite 2
Kombinasielys geskep ('Combo Box') 1
Rybron: tblSites (14 opsies in kombinasielys) 1
5.1.9 Veld: TPhoto 2
Enige prent by 'Peter Andrews' ingevoeg 1
5Andrews-prent ingevoeg (Aanvaar gekoppelde 1
ikoon)
Vorm: frm5_2
5.2 Velde in volgorde: TSurname, TName, EContact en 4
TPhoto 1
Eksamennommer vervang die vormopskrif 1
Date-veld ingevoeg in vormboskrif (Moenie getikte 1
datum aanvaar nie)
EContact-veld met enige kleur geskakeer (Aanvaar 1
skaduwee en skakering. Nie etiket nie)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
Navraag: qry5_3
5.3 Totaal-ry aangeskakel 1 3
Pyramid: COUNT 1
Site-kriteria: "Giza" 1
Navraag: qry5_4
5.4 Surname-veld voor Name-veld geskuif 1 9
Kriteria in BirthDate-veld: < #1960/01/01# 1
OF <=#1959/12/31#
OF YEAR([BirthDate])<1960
OF YEAR([BirthDate[)<=1959
OF LEFT([BirthDate],4)<=1959
Kriteria in DomainType-veld: ".org" OR ".edu" 3
(Aanvaar "*org" OR "*edu")
Berekende veld:
Payable:[VisitorsCost] - ([VisitorsCost] * 0.15)
Payable:[VisitorsCost] - ([VisitorsCost] * 15/100)
Payable:[VisitorsCost] * 0.85
o Berekende veldnaam: Payable: 1
o Korrekte veld: VisitorsCost 1
o 15% bereken (*15/100 OF *0.15) 1
o Afgetrek van VisitorsCost (*0.85 OF 1
– [VisitorsCost]) (Aanvaar 0.85 OF 85/100 vir
laaste twee punte)
(Verwagte aantal rekords: 37)
Verslag: rpt5_5
5.5 Verslag gestoor as rpt5_5 gebaseer op tblVisitors 1 8
Pyramid-, Name-, Surname-, VisitorsCost-velde
vertoon 1
Groepering op Pyramid 1
Funksie in Pyramid-voetskrif 1
=MAX ([VisitorsCost]) 2
'Maximum Amount' etiket vir funksie ingevoeg 1
Raam verskyn om 'Maksimum Amount'-teksblokkie en
verskyn as geldeenheid (Sien na in Print Preview) 1
Totaal vir VRAAG 5 [40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 6 Lêername: 6_1NatGeo, 6_2Facts Totaal V6: 20
Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word.
Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie.
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
6_1NatGeo
6.1.1 Sentreer 2
<center>
<h1><font face="Papyrus">PYRAMIDS</font></h1>
<p>The third of … complex mortuary temple.</p>
<p>Each massive pyramid … other features.</p>
</center>
'Center' OF paragraaf- en inlynstellingsmerkers 1
ingevoeg
Teks 'PYRAMIDS … other features' (prentjie ingesluit)
is gesentreer 1
6.1.2 Opskrif 3
<h1><font face="Papyrus">PYRAMIDS</font></h1>
'Heading 1'-merkers korrek ingevoeg 1
Font-merkers korrek ingevoeg 1
'Font face' op "Papyrus" gestel 1
6.1.3 Prent 2
<img src="6Group.jpg">
Prent-merkers <img src …> 1
Prent 6Group.jpg 1
6.1.4 Hiperskakel 2
<a href="www.crystal.com"><h2>The Future of the
Pyramids</h2></a>
Merkers vir anker ingevoeg <a …> 1
Na korrekte webadres "www.crystal.com" 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
6_2Facts
6.2 … 10
<font size="6"><b>TOP 3 Egyptian Pyramid
Facts</b></font>
<hr/>
…
<table bgcolor="Burlywood" border="1">
<tr>
<th>No.</th>
<th>Question</th>
<th>Answer</th>
</tr>
<tr>
<td>1. </td>
<td>Which pyramids are the most well known?
</td>
<td>Ancient Egyptian pyramids</td>
</tr>
…
</table>
<ul type="circle">
<li>Most Ancient Egyptian ...</li>
<li>Saqqara is a ...</li>
<li>For over 3 800 years ...</li>
</ul>
Merkers vir horisontale lyn <hr/> ingevoeg 1
Tabelry-merkers <tr></tr> ingevoeg vir tabelopskrif
Tabelopskrif-merkers <th></th> ingevoeg (OF 1
vetdruk en gesentreer) 1
Tabelry-merkers <tr></tr> twee keer vir tabelrye
ingevoeg
Sel-merkers <td></td> ingevoeg 1
Sel-merkers <td></td> ingevoeg vir twee rye 1
Tabelsluitings-merker </table> ingevoeg voor 1
kolpuntlys
Ongeordende lys-merkers <ul></ul> ingevoeg rondom 1
teks
Kolpunttipe is 'circle' 1
Lysitem-merkers <li></li> drie keer ingevoeg 1
1
Sluitingsmerker/s, driehoekige hakies en nesting 1
korrek op albei webbladsye gebruik 1
Totaal vir VRAAG 6 [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
VRAAG 7 Lêername: 7Years, 7Invitation, 7Mail, 7InvitationMerged Totaal V7: 20
Maksimum Kandidaat
No Kriteria
Punt Punt
7Years
Data-werkblad
7.1.1 Transponeer 2
Korrekte data vertoon in Data-werkblad 1
Kolom A is regsinlyn gestel 1
Chart-werkblad
7.1.2 Grafiek 3
Slegs die data-reeks 2017 tot 2019 word vertoon 1
Data-etikette ingevoeg 1
Vertikale as hoofeenhede na 0.2 verander 1
7.1.3 Grafiek as prent gestoor (7Chart.jpg) 2
Grafiek as lêer gestoor 1
Gestoor as 7Chart.jpg 1
Visitors-werkblad
7.1.4 Sel J3: 3
=COUNTIF(AmountSpent,">14000")
COUNTIF-funksie 1
Benoemde reeks: AmountSpent (OF sel F2:F194) 1
Kriteria: ">14000" 1
7.1.5 Datavalidering: Kolom E 3
In Valideringslys
o Opsie 'ord' verander na 'org' 1
OF
'org' by lys gevoeg
o Opsie 'gov' by lys gevoeg 1
Valideringsreël-bron verander om die verandering in
valideringslys vir kolom E in te sluit (OF $M$4:$M$9 1
OF $M$4:$M$10 OF 'org' ingevoeg)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
EKSAMENNOMMER
7Invitation/7InvitationMerged
7.2.1 Possamevoeging (Verwag 14 rekords) 6
7Invitation aan databron 7Mail gekoppel 1
Databron: DomainType-kriteria = edu 1
Databron: BirthDate-kriteria >=1961/01/01 OF 1
>1960/12/31
<<Name>> met veld Name vervang 1
Enige datum- en tyd-veld ingevoeg in die 1
bladsyonderskrif om outomaties op te dateer 1
7.2.2 Saamgevoegde Dokument 1
Saamgevoegde dokument as 7InvitationMerge gestoor
1
Totaal vir VRAAG 7 [20]
TOTAAL 180
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper