Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 405.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
NSC November Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
● Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
● Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
● Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
vraestel en die antwoord in die nasienriglyn.
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan 'pas'
voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne stel
noem 'stadig' en die kandidaat antwoord 'nie vinnig nie'.
● Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word een punt per feit toegeken.
● Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die
kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis word, bv.
Die eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF feite gee wanneer slegs TWEE
feite vereis word, selfs as dit in 'n paragraafvorm aangebied word.
● Vrae wat langer antwoorde vereis moet as 'n enkele eenheid gesien word. Punte kan
toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die paragraaf voorkom.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 D ✔ 1 2.1 P ✔ 1
1.2 A ✔ 1 2.2 Q ✔ 1
1.3 C ✔ 1 2.3 H ✔ 1
1.4 D ✔ 1 2.4 A ✔ 1
1.5 B ✔ 1 2.5 S ✔ 1
1.6 A ✔ 1 2.6 R ✔ 1
1.7 B ✔ 1 2.7 N ✔ 1
1.8 C ✔ 1 2.8 T ✔ 1
1.9 A ✔ 1 2.9 E ✔ 1
1.10 B ✔ 1 2.10 F ✔ 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.2, 3.4 en 3.5, moet kandidate die woord 'Onwaar' sowel as die
korrekte term neerskryf, bv. moederbord, om die punt te kry.)
3.1 Waar ✔ 1
3.2 Onwaar, Enkelgebruiker ✔ 1
3.3 Waar 1
3.4 Onwaar, Sigblad/(Microsoft) Excel 1
3.5 Onwaar, (Digitale) migrasie 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 Sagteware kategorie
● Toepassingsagteware (Aanvaar Eiendomregtelike-sagteware) 1
4.1.2 TWEE redes om die skermresolusie en -grootte aan te dui
(1) Maksimum prent-/videogehalte van die skerm
(2) Grootte van die skerm dui nie noodwendig die helderheid van die
prent aan nie/Groot skerms het nie altyd hoë resolusies nie
(3) Sodat die koper ingeligte besluite kan neem
✔✔ (Enige twee) 2
4.1.3 TWEE redes waarom daar nie 'n optiese aandrywer ('optical drive')
in 'n nuwer skootrekenaar is nie
(1) Optiese aandrywer is ouer tegnologie en word tans minder gebruik
vir datastoor (Rugsteun)
(2) Musiek, video's en sagteware kan van die internet afgelaai word of
deur sosiale media/flitsskywe versprei word
(3) Rekenaar kan kleiner gemaak word/Nie genoeg spasie om die
optiese aandrywer in te sluit nie
(4) Om die prys laag te hou – een minder toestel
(5) Kan die gewig van die rekenaar verminder/Kan ligter gemaak word
(6) Battery kan langer hou omdat daar een minder toestel is/Verlaag
kragvereistes
✔✔ (Enige twee) 2
4.1.4 EEN rede om 'n VTA ('SSD') op hierdie rekenaar te gespesifiseer
(1) Om die algehele werkverrigting van die rekenaar te verbeter/Vin-
niger data toegang
(2) Verminderde geraasvlakke
(3) Verminderde kragvereistes
(4) Verminderde gewig verbeter draagbaarheid
(5) Minder moontlikheid van fisiese skade/Meer duursaam
✔ (Enige een) 1
4.1.5 TWEE eienskappe van 'n USB-poort wat dit gewild maak
(1) Wye verskeidenheid toestelle kan via USB gekoppel word
(2) Versoenbaarheid met ouer toestelle
(3) Kragbron vir toestelle
(4) Stel inprop-en-speel ('plug and play') tegnologieë/toestelle in
werking
(5) Ondersteun dataoordrag
(6) USB toestelle kan uitgeruil word terwyl die rekenaar aangeskakel
is/Warmruiling ('hot swopping') kan gedoen word
(7) Kleiner grootte is meer geskik vir mobiliteit van toestelle
✔✔ (Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.1.6 Hoekom 'n VGA-poort nie vir hierdie rekenaar verwag word nie
● Ondersteun nie hoë definisie vertoon nie /Ondersteun nie klank
nie/Ouer analoog tegnologie – nie digitaal
Ander verwagte poort
● HDMI /DisplayPort 2
4.1.7 TWEE spesifikasies nodig om biometriese sekuriteit op te stel
(1) Webkamera
(2) Mikrofoon 2
4.1.8 Spesifikasies wat werkverrigting raak nie in die advertensie gelys
nie
● ETG ('RAM') 1 13
4.2 TWEE voordele van die gebruik van aanlyn bankdienste
(1) Toegang van enige plek met internet/Oop 24/7
(2) Spaar reiskostes/transaksiekoste
(3) Geen rye/Spaar tyd
(4) Word nie aan fisiese misdaad blootgestel nie
(5) Meeste bankaktiwiteite kan gedoen word sonder om bank te
besoek
(6) Banksake kan in die privaatheid van jou eie omgewing gedoen
word
(7) Geen persoonlike interaksie nodig nie/Voldoen aan COVID-19
vereistes
✔✔ (Enige twee) 2
4.3 EEN metode om dokumentaanpasbaarheid met ouer sagteware te
verseker
● Stoor in 'n ouer lêerformaat/Gebruik versoenbaarheids-
('compatibility') opsie 1
4.4 TWEE redes om eerder 'n tafelrekenaar as 'n skootrekenaar aan te
koop
(1) Ontwerp laat makliker opgradering/instandhouding/byvoeging van
komponente toe
(2) Beter werkverrigting vir grafikaverwerking/speletjies ('gaming')
(3) Moeiliker om te steel
(4) Kan groter skerm akkommodeer
(5) Geen rede vir mobiliteit nie
(6) Goedkoper as 'n soortgelyk-opgestelde rekenaar
✔✔ (Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 TWEE redes om 'n verwerkingstelsel in veilige modus ('safe mode')
te laai
(1) Nuwe aandrywer/hardeware/sagteware/opdatering wat geïnstalleer
is is foutief
(2) Om probleme te diagnoseer/op te los/te bepaal
(3) Virusinfeksie
(4) Na 'n kragonderbreking
✔✔ (Enige twee) 2
4.6 TWEE maniere om 'n werkende drukker wat nie druk nie op te los,
maar wel deeglik gekoppel is
(1) Herlaai (restart) die drukker
(2) Kontroleer dat die regte drukker geselekteer is
(3) Skakel oor van aflyn na aanlyn modus
(4) Verwyder drukwerk wat in die drukry vassit
(5) Maak drukkergeheue skoon
(6) Sit papier in die drukker/Korrigeer die geselekteerde papiergrootte
(7) Haal papier wat vassit uit ('paper jam')
(8) Voeg ink/poeierink ('toner') by/Kontroleer drukkoppe
(9) Kontroleer vir moontlike foutiewe drukkerkabel/koordlose koppeling
(10) Installeer die drukkeraandrywer weer
✔✔ (Enige twee) 2
4.7 Naam van nutsprogram wat verspreide dele van lêers herrangskik
● 'Disk Defragmenter'/'Optimize Drive' (Aanvaar enige verwysing na
defragmentering of optimisering) 1
4.8 TWEE redes om die 'Task Scheduler' nutsprogram te gebruik
(1) Skeduleer/Stel tyd vir belangrike programme om gereelde
opdaterings te ontvang
(2) Sommige hulpbronintensiewe programme kan geskeduleer word
om nie gedurende spitstye te loop nie
(3) Skeduleer huishoudelike take soos bv. rugsteun ens.
✔✔ (Enige twee) 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Hoofdoel van 'n IDV ('ISP')
● Om internettoegang te verskaf (Aanvaar Internet Diensverskaffer) 1
5.2 TWEE funksies van 'n roeteerder ('router') in 'n tuisnetwerk
(1) Koppel 'n rekenaar aan die internet/Koppel twee netwerke aan
mekaar (Aanvaar verwysings na data)
(2) Skep 'n netwerk/Het die funksionaliteit van 'n skakeltoestel
('switch')
(3) Bied sommige konnektiwiteitsdienste van 'n bendiener aan/Tree op
as 'n bediener
(4) Verskaf sekuriteit aan die netwerk, bv. 'n netskans ('firewall')
✔✔ (Enige twee) 2
5.3 TWEE voordele van 'n veseloptiese koppeling oor ADSL
(1) Hoër spoed/bandwydte
(2) Minder seinverswakking/Verloor sein oor lang afstande/Minder
geneig tot steuring
(3) Gewoonlik 'n meer stabiele konneksie/Minder geneig om te breek
(4) Laer latensie ('latency')/Minder vertragings/Laer 'ping'
(5) Nuwer tegnologie
(6) Minder kans dat kabels gesteel word
✔✔ (Enige twee) 2
5.4 Rede vir 'n ongevormde konneksie in plaas van 'n gevormde
konneksie
● Lynspoed word gewoonlik nie beïnvloed nie (IDV ('ISP') gee nie
prioriteit aan sekere dienste nie) 1
5.5 TWEE voordele van aanlyn redigering van dokumente in plaas van
die gebruik van alleenstaande toepassings
(1) Veranderings word onmiddellik/outomaties gestoor/Dokumente is
altyd opgedateer
(2) Aanlynsagteware is die nuuste weergawe/opgedateer
(3) Dokumente kan van enige rekenaar met internettoegang verkry
word
(4) Geen lokale stoorplek is gebruik nie/Spaar spasie op hardeskyf
(5) Dokumente sal nie verlore raak as daar 'n kragonderbreking is nie
(6) Baie gebruikers kan terselfdertyd op 'n dokument werk
(Enige twee) 2
5.6 TWEE nadele van die gebruik van deurblaaier ('browser') inprop-
programme ('plug-ins') en uitbreidings
(1) Kan sekuriteitskwesbaarheid/kwaadwillige sagteware inbring
(2) Moontlike privaatheidskwessies
(3) Kan sisteemwerksverrigting verminder/Die rekenaar stadiger maak
✔✔ (Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.7 Rede waarom 'n 'Page Not Found' of 'Not Found' foutboodskap op
'n webtuiste verskyn
(1) Die bladsy is van die webtuiste verwyder/Bladsy bestaan nie
(2) Die webtuiste ondergaan instandhouding/Webtuiste/Bediener is af
(3) Webtuiste kan moontlik gekraak ('hacked') wees
(4) URL is verkeerd ingetik
✔ (Enige een) 1
5.8.1 Internettoegang wat in openbare plekke aangebied word
● Wi-Fi /Toegangspunt ('Hotspot') 1
5.8.2 EEN probleem met gratis internettoegang in openbare plekke
(behalwe vir sekerheidskwessies)
(1) Indien baie mense gekoppel is, kan dit die lynspoed stadiger maak
(2) Tyd/Data kan beperk wees
(3) Moontlike beperkings op webtuistes/dienste wat beskikbaar is
✔ (Enige een) 1 2
5.9 Hooffunksie van 'n netskans ('firewall')
● Om ongemagtigde toegang tot 'n netwerk/rekenaar te beperk 1
5.10 Hoe om van 'n ander plek af seker ('secure') toegang tot 'n
maatskappynetwerk te kry
● Gebruik 'n VPN / 'Remote Desktop Connection'/'Team
Viewer'/'AnyDesk'
(Aanvaar 'n verwysing na die gebruik van 'n wagwoord om in jou profiel
in te teken) 1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 TWEE redes vir 'n taakdefinisie in die PAT
(1) Verduidelik die probleem/doel van navorsing
(2) Gee riglyne vir die navorsing
(3) Watter inligting benodig word
(4) Om die omvang ('scope') van die projek te bepaal
(5) Hoe om te werk te gaan om inligting in te samel
(6) Hoe die verskillende toepassings in die navorsing gebruik word
(7) Beskyf die teikengehoor aan wie die inligting aangebied gaan word
✔✔ (Enige twee) 2
6.2 EEN manier om baie verskillende of onverwante resultate tydens 'n
soektog op die internet te voorkom
(1) Gebruik spesifieke woorde en sinsnedes in die soektog
(2) Verfyn die soekstring met die gebruik van die (+) of (-)
bewerkingstekens wat spesifieke woorde/sinsnedes in- of uitsluit
(3) Gebruik die gevorderde soek-opsies van die webdeurblaaier
(4) As jy inteken in jou 'n Google-rekening kan die soekresultate
verbeter wat vir jou gekies word
✔ (Enige een) 1
6.3.1 TWEE tipes/formate van antwoorde wat geskik is om na .csv-lêer
uitgevoer te word
(1) Telbare resultate
(2) Numeriese waardes
(3) Geld/Finansiële waardes
(4) 'Boolean'/'Yes or No'-waardes/'Radio Buttons'/'Check boxes'
(5) Multikeuse antwoord opsies
(6) Statistiese waardes
(7) Enkel waardes bv. name en vanne ens.
✔✔ (Enige twee)
(Aanvaar enige voorbeelde van tipes formate bv. ouderdom, datums ens.) 2
6.3.2 EEN manier om data visueel in 'n sigblad voor te stel
(1) Grafieke/'Spark' lyne
(2) Voorwaardelike formatering ('Conditional formatting')
(3) Pivot-tabelle/Tabelle
(4) Byvoegings soos Power Maps (3D visualisering)
✔ (Enige een) 1 3
6.4 Waarom bevooroordeelde inligting NIE in navorsing gebruik moet
word NIE
(1) Die resultate sal nie 'n gebalanseerde standpunt gee nie
(2) Dit kan lei tot onbetroubare/foutiewe/skadelike/onwys /diskri-
minerende besluite/gevolgtrekkings
(3) Bevindings/aanbevelings kan verkeerdelik die belange van 'n
spesifieke groep bevorder
✔✔ (Enige twee) 2
6.5 TWEE maniere waarop databasisnavrae met analisering help
(1) Spesifieke inligting kan onttrek word van sekere kriteria
(2) Bewerkings kan gedoen word 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Aanlynteistering- ('harassment') situasie
(1) Iemand maak onbeskofte of belediginge plasings oor jou
(2) Die plaas van sensitiewe prente/video's oor jou
(3) Dreigemente maak teen jou of jou geliefdes
(4) Die opstook van derde partye om jou te bedreig of beledig
(5) Herhaaldelike ongevraagde kontak/vrae/voorstelle
✔ (Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige aanvaarbare response wat na
aanlynboelie, -bespotting of -intimidasie verwys.) 1
7.2. TWEE maniere om HSB ('RSI') aan hande en gewrigte te voorkom
(1) Neem gereelde breuke
(2) Gebruik 'Speech to Text'/Gebruik voorspelbare teksopsies
(3) Doen geskikte oefeninge om spanning te verlig
(4) Gebruik ergonomies-ontwerpte sleutelborde/toestelle
(5) Gewrig ondersteunende toerusting
(6) Pas goeie tik-/postuurgewoontes toe wat nie jou gewrigte ooreis
nie
✔✔ (Enige twee) 2
7.3 TWEE maniere om te verhoed dat jy 'n slagoffer van e-pos-
uitvissing ('e-mail phishing') word
(1) Moenie op onbekende e-pos reageer nie
(2) Moenie jou persoonlike inligting via e-pos uitgee nie
(3) Moenie op enige skakels ('links') van onbekende/verdagte e-posse
klik nie
(4) Gebruik 'n spam-filter/antivirusprogram
(5) Moenie persoonlike take soos bv. aanlynbanksake op openbare
rekenaars doen nie
✔✔ (Enige twee) 2
7.4 TWEE probleme wat geassosieer word met bestuurderlose/
selfbestuur('driverless/self-driving') motors
(1) Programfoute ('bugs')/korrupte programme kan veroorsaak dat die
motor nie veilig funksioneer nie
(2) Motors kan gekraak ('hacked') en afstandbeheer word
(3) Weerstoestande kan die werking van die sensors belemmer
(4) Geen internet-/GPS-konneksie kan bydra tot onakkurate roetes,
swak verkeersbestuur, ens.
✔✔ (Enige twee)
(Notas aan nasiener:
● Aanvaar enige geldige antwoord rakende probleme wat met
bestuurderlose/selfbestuur motors geassosieer word.
● Moenie enige antwoord wat na meganiese probleme/onklaarheid
verwys aanvaar nie.) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
7.5 EEN nadeel van skarebefondsing ('crowd funding') vir die belegger
(1) Projek waartoe jy bygedra het mag nooit voltooi word nie
(2) Produk/Besigheid mag nie winsgewend wees nie
(3) Beleggers kan bedrieg word
✔ (Enige een) 1
7.6 TWEE nadele van gratis wolkbergings ('cloud storage')-dienste
(1) Beperkte stoorplek/Diensverskaffer mag dalk stoorspasie
verminder
(2) Beperkte eienskappe/ondersteuning/toegang tot alle dienste
(3) Minder privaatheid/Gebruiker se persoonlike besonderhede mag
met derde partye gedeel word
(Enige twee) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Hoe om karakters wat as simbole verskyn te korrigeer
(1) Verander die font/Verander simbole na teks font
(2) Gebruik die 'Format Painter' om die font oor te kopieer van waar dit
korrek was
✔(Enige een) 1
8.2 EEN instelling wat verstel kan word deur die liniaal ('ruler') opsie te
gebruik
(1) Kantlyninstelling (Aanvaar bladsy breedte/hoogte)
(2) Inkeepinstellings ('Tab settings')/Inkeepstop-posisies ('Tab stop
positions')
(3) Paragraafinkeping
(4) Bladsybo- en onderskrif kantlyne
(5) Tabel/sel/kolombreedte
✔ (Enige een) 1
8.3 Verwysings: 'Manage sources'/'Insert citation')
● Gebruik die 'Manage Sources' opsie om die verwyssingsbron in te
sit /Voeg 'n verwysingsbron via die 'Insert Citation' opsie in 1
8.4 'n Sigbladopsie om slegs die geselekteerde selle/reeks te druk
(1) Gebruik die 'Set Print Area' opsie
(2) Kies 'Print selection' in die druk-instellings
(3) Kies drukarea in die 'Page Break Preview'
(Enige een) 1
8.5 Hoe 'n grafiek wat in 'n woordverwerker geplak is opgedateer word
● Gebruik die '(Paste) link' opsie wanneer die grafiek ingeplak
word/Dit het 'n konneksie/skakel na die oorspronklike data/Gebruik
die tweede opsie in die 'Paste Special' opsies 1
8.6 Rede vir sigbladkolomme wat nie vertoon nie
● Kolom C en D is kleiner getrek/gestel na 'n nouer breedte
● Kolom C en D is weggesteek/kolom se wydte op nul gestel
✔ (Enige een) 1
8.7 Sirkelverwysing ('Circular reference') in 'n sigblad
● Wanneer 'n formule /indeks verwys na die sel waarin die funksie
is /Wanneer 'n formule na homself verwys 1
8.8 EEN manier om die LOOKUP-funksie te laat werk
(1) Verander die VLOOKUP na 'n HLOOKUP
(2) Transponeer die data in die 'Lookup' tabel
(3) Gebruik die XLOOKUP-funksie met die korrekte parameters
✔ (Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
8.9 TWEE redes om 'n teksblokkie ('text box') in 'n databasisvorm te
gebruik
(1) Om data in te voer/redigeer data (Aanvaar spesifieke voorbeelde)
(2) Om 'n formule in te voer/Om die resultaat van 'n formule te toon
(3) Om die inhoud van die velde te vertoon
(4) Om toevoer te beperk/beheer/kontroleer
✔✔(Enige twee) 2
8.10 TWEE redes waarom die ''Enter Parameter Value'-foutboodskap in
'n navraag
(1) Die 'Age'-veld bestaan nie
(2) Verkeerde spelling van die veldnaam, d.w.s 'Age'
(3) Kriteria in navraag vereis 'n parameter waarde
✔✔ (Enige twee) 2
8.11 Hoe om HTML-kode van 'n webbladsy te vertoon
(1) Gebruik die 'View Source'-eienskap van die webdeurblaaier/Ctrl+U
(2) Laai die webblad van die internet af en maak dan in 'n
teksredigeerder/webontwerp hulpmiddels oop
(3) Gebruik die 'Inspect' opsie/F12
✔(Enige een) 1
8.12 TWEE wenke om koderingsfoute in HTML te voorkom
(1) Gebruik die teksredigeerder (Notepad++)-eienskap wat die oop-
en toe-merkers ('tags') uitlig om te verseker dat merkers toe is
waar nodig
(2) Gebruik inkeping ('indentation') vir verskeie segmente
(3) Gebruik beskrywende kommentaar ('comments') waar nodig
(4) Gebruik die 'Auto-Completion'-eienskap van die HTML redigeerder
vir merkers
(5) Gebruik kleurkodering 'colour coding' opsies vir gereserveerde
woorde
(6) Maak kodering gereeld in 'n webblaaier oop om foute op te spoor
(7) Gebruik die HTML merkerblad
(8) Vra 'n kundige of 'google' die probleem
✔✔ (Enige twee) 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: [75]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1.1 TWEE data projektor eienskappe, behalwe resolusie
(1) Lumens/Helderheid
(2) Lamptipe
(3) Lampleeftyd
(4) Beeld kwaliteit bv. kontrasverhouding('Contrast ratio')/Kleurdiepte,
ens.
(5) Aspek verhouding ('Aspect ratio')
(6) Afstandbeheer
(7) Konneksie-opsies/Aanpasbaarheid by met bestaande toestelle
(8) Beeldopkeer ('invert')/rotasie/'keystone'
(9) Verfrissingsopsies/Reaksie tyd
(10) Zoem opsies/Lensverstelling
(11) Kort- en langafstand vertoon
(12) Draagbaarheid/Fisiese grootte
(13) Ingeboude luidsprekers/mikrofoon, ens.
✔✔ (Enige twee) 2
9.1.2 Rede waarom 'n toegewyde grafikakaart NIE benodig word nie
● Om flieks te vertoon is nie grafika-intensief nie /Ingeboude grafika
spesifikasies is voldoende om video te speel 1 3
9.2 EEN rede om nie 'n muis met 'n skootrekenaar te gebruik nie
(1) Skootrekenaar het reeds 'n 'trackpad'/raakpaneel/wyserpen/
'trackpoint' (Aanvaar beskrywings)
(2) Skootrekenaar het 'n raakskerm
(3) Eksterne muis sal battery vinniger dreineer
(Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
9.3.1 Sagteware wat gebruik word om flieks te kyk
● Fliek-/Media-/video-speler /Webblaaier
(Nota aan nasiener:
Aanvaar enige geldige voorbeeld van mediaspelers, bv. VLC media
player, iTunes, WinAmp, Media Monkey, foobar2000, AIMP, ens.) 1
9.3.2 Hoe bandwydte die stroom van flieks beïnvloed
● Hoe hoër die bandwydte is hoe vinniger kan data oorgedra word
● Sonder onderbrekings
OF
● Verskillende kwaliteit van gestroomde flieks
● Afhanklik van bandwydte
OF
● Hoe laer die bandwydte is, hoe stadiger sal die data oordra en
● Die fliek kan dalk nie aanhoudend stroom nie/mag buffering
ondervind 2
9.3.3 TWEE beperkings van 'n 4G sellulêre koppeling om 'n fliek te
stroom
(1) Duur omdat baie data gebruik word /Datalimiet ('Cap') kan vinnig
opgebruik word wat datakoste sal verhoog
(2) Swak seinsterkte kan buffering op oudio/video veroorsaak 2 5
9.4 TWEE risiko's van die internet en voorkoming daarvan
INTERNET-RISIKO VOORKOMING
(1) Kwaadwillige sagteware (1) Installeer antivirussagteware, hou
(Malware) antivirus sagteware op datum
(2) Ongemagtigde toegang/ (2) Gebruik 'n netskans ('firewall')/
Kuberkrakery Aktiveer die netskans/Gebruik 'n
sterk wagwoord
(3) Kuberaanvalle ('Cyber (3) Verifieer sender, gaan die sekerheid
attacks')/Kwesbaarhede van webtuistes na, verander
wagwoorde gereeld, hou stelsel op
datum
(4) Uitvissing ('Phishing') (4) Moenie persoonlike besonderhede
/Sosiale manipulasie uitgee nie, moenie op verdagte
skakels klik nie
✔✔ (Enige twee internet risiko's)
✔✔ (Enige twee maniere om aanvalle te voorkom)
(Notas aan nasiener:
● Aanvaar slegs een voorbeeld van elke risiko.
● Voorkomende maatreël moet betrekking hê op die risiko
● Aanvaar enige geldige voorkomingsmaatreël wat goed verduidelik
is) 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
9.5.1 Stappe om te neem voordat 'n inhoudsopgawe geskep word
● Pas toepaslike style op (verskillende vlakke van) opskrifte toe 2
9.5.2 TWEE plekke waarheen 'n hiperskakel kan wys
(1) Hiperskakel kan na 'n ander plek op dieselfde bladsy wys /
boekmerk
(2) Hiperskakel kan na 'n ander bladsy/webtuiste/e-posadres/plaaslike
dokument wys (Aanvaar enige twee plekke binne of buite die
verslag) 2
9.5.3 TWEE voordele van possamevoeging
(1) Verslae kan outomaties pasgemaak word vir baie individue
(2) Jy hoef nie elke verslag vir elke ontvanger oor te tik nie/Spaar tyd
(3) Redigeer die ontvangerslys ('recipient list')
(4) Onnodig om die adresse van individue in te tik aangesien dit
outomaties uit 'n sigblad/databasis onttrek word
(5) Formatering/Ontwerp van die saamgevoegdokument kan op een
slag gedoen word
✔✔ (Enige twee) 2 6
9.6.1 TWEE voordele om 'n aanlyn vorm op die skool se blog te
publiseer
(1) Doeltreffende manier om 'n teikengehoor te bereik
(2) Geen skakel hoef gestuur te word nie
(3) Terugvoer kan vinnig/binne 'n kort tydsbestek ontvang word
(4) Terugvoer kan elektronies opgesom word
(5) Ondersteun groenrekenaargebruik, bv. spaar papier/ink
(Enige twee) 2
9.6.2 TWEE webgebaseerde sigblad programme
(1) (Google) Sheets
(2) (Microsoft) Excel in Office 365
(3) Numbers, ens. (Aanvaar enige ander webgebaseerde sigblad-
program)
(Enige twee) 2
9.6.3 TWEE redes waarom die COUNTIF-funksie verkeerd is
(1) Skeidingtekens/komma/komma/grenssimbool ontbreek
(2) COUNTIF kan nie nagaan of al drie graderings in elke ry meer as 7
is/Verkeerde funksie/COUNTIFS nie gebruik nie
(3) Die voorwaarde moet slegs groter as 7 wees
(4) Reeks/e moet telkens in 'n enkele ry wees
✔✔ (Enige twee) 2 6
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10
10.1.1 Die konsep van GPS
● GPS is 'n stelsel wat inligting vanaf satelliete ontvang om die
presiese geografiese ligging te bepaal/padaanwysings aan te dui 2
10.1.2 E-pos eienskap om meervoudige uitnodigings op een slag te stuur
● Verspreidinglys/Adres-/E-poslys /Kontak-/Hangouts-/Google-
/Yahoo-groep 1
10.1.3 Tipe toepassing om 'n skakeladres te verkort
● URL-verkorter ('shortener') 1
10.1.4 Databasisobjek vir die druk van 'n opsomming
● Verslag ('Report') (Aanvaar ook 'Pivot'/'Totals' navraag) 1
10.1.5 TWEE metodes om vertroulikheid van gaste in databasis te
verseker
(1) Gebruik enkripsie/wagwoord op die lêer/rekenaar
(2) Gebruik 'n netskans ('firewall') op die rekenaar
(3) Hou rekenaar aflyn
(4) Beheer toegang na rekenaarlokaal
✔✔ (Enige twee) 2 7
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 20 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
10.2.1 TWEE redes om NIE sosiale media-rekenings te hê nie
(1) Sosiale media kan aandag aflei/kan tydmors
(2) Mense kan verslaaf raak aan sosiale media
(3) Mense kan bang wees vir die risiko's, bv. om gekraak te word
(4) Mense kan kwesbaar voel as gevolg van
kuberboelie/kuberafloerderheid/Nie seker van die identiteit van
ander mense wat aanlyn is nie
(5) Mense ken dit nie/weet nie hoe om sosiale media te gebruik nie
(6) Sosiale media kan onvanpaste verhoudings bevorder
(7) Mag emosionele spanning veroorsaak
(8) Mense wil hulle privaatheid beskerm
(9) Werkgewers/Familie/Vriende kan sekere vroeëre foto's in 'n
negatiewe lig beskou
(Enige twee) 2
10.2.2 TWEE riglyne vir 'n skool se sosiale mediabeleid
(1) Pos slegs toepaslike skool-verwante inligting/Moenie
ongemagtigde skoolverwante inligting pos nie
(2) Moenie inligting plaas wat die skool se reputasie kan skaad
nie/Moenie ongeskikte kommentaar op sosiale media plaas nie
(3) Moenie private inligting plaas nie wat ander kan
benadeel/seermaak nie
(4) Moenie SMS- of verkeerde taal ('slang') gebruik nie
(5) Verkry toestemming voor foto's geplaas/mense gemerk ('tag') word
(6) Geen sosiale media gebruik gedurende skoolure nie/Geen
'cyberslacking' nie
(7) Straf/Gevolge indien riglyne ignoreer word
(Enige twee) 2
10.2.3 TWEE maniere om mense op sosiale media op te spoor
(1) Gebruik 'n soekenjin om na die name van mense te soek
(2) Soek/Kyk na hulle gebruikers profiele op sosiale media
(3) Kontak vriende van die mense na wie jy soek/Plaas op sosiale
media vir enige iemand wat mense mag ken
(4) Kontroleer die etikette ('tags')/'likes'/ligging van foto's/plasings
(Enige twee) 2 6
10.3.1 TWEE tegnologieë (nie biometries) wat gebruik word om mense te
identifiseer
(1) QR-/Strepieskodes
(2) RFID-merkers ('tags')
(3) Tik PIN op sleutelpaneel in
(4) NVK ('NFC') op slimfone
(Enige twee) 2
10.3.2 TWEE redes waarom 'n tablet meer geskik is om koskeuses te bestuur
(1) Toep sal bestellings dadelik na/van sentrale stelsel kan stuur
(2) Minder verkeerde bestellings/Minder foute/Geen onleesbare
handskrif nie
(3) Tabletaansig kan vir mense met lae visie aangepas word
(4) Wanneer kositems nie meer beskikbaar is nie kan dit outomaties
van die elektroniese spyskaart afgehaal word/Herdruk nie nodig
nie
(Enige twee) 2 4
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 21 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
10.4 TWEE verskille tussen aangepaste realiteit en virtuele realiteit
Aangepaste realiteit (AR) Virtuele realiteit (VR)
(1) AR is die werklike wêreld VR is 'n gesimuleerde wêreld
intyds (werklike tyd)
(2) Lae word by die werklike Ekstra lae word nie benodig
wêreld gevoeg/Versterkte nie/Tegnologie word gebruik om
realiteit deur die gebruik van simulasie te skep/Het
tegnologie /Het nie koptoerusting nodig
koptoerusting nodig nie
(Let op:
Punte kan nie toegeken word vir twee antwoorde in dieselfde ry nie) 2
10.5 Internet van dinge ('Internet of Things/IoT')
● Allerhande tipes toestelle/objects gekoppel aan mekaar via die
internet 2
10.6.1 TWEE voordele om data kabelloos na 'n rekenaar oor te dra
(1) Geen warboel ('clutter') van kabels nie/Makliker om te bestuur
(2) Jy hoef nie baie naby aan die rekenaar te wees nie
(3) Minder tydrowend aangesien verskeie gaste te gelykertyd (in
werklike tyd) data sal kan oordra
✔✔ (Enige twee) 2
10.6.2 EEN manier 'n PowerPoint-aanbieding te verklein
(1) Verminder die resolusie van die foto's
(2) Sny/'Crop'/Snip die foto's
(3) Verander die prente se formaat/Pers prent saam ('Compress')
(Enige een) 1
10.6.3 Alternatief vir wolkberging (Geen internettoegang)
● Flitsskyf/CD or DVD/Eksterne hardeskyf/SD-kaart/Notas ('Handout') 1 4
[25]
TOTAAL AFDELING C: [50]
GROOTTOTAAL: [150]
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper