Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 

_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)


View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 340.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC June Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en hierdie memorandum gedurende die
nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die
kandidaat se antwoord om na te gaan of dit korreleer. Moenie deur die kandidaat
se stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar
lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag
in die vraestel en die antwoord in die memorandum. Vra jouself of jou senior
nasiener of die antwoord in lyn is met die memorandum voordat die korrekte punte
aan die kandidaat toegeken word. Byvoorbeeld, die memorandum dui 'goedkoop'
aan en die kandidaat se antwoord is 'nie duur nie'.
• Wees bedag op antwoorde op 'n spesifieke vraag wat oorvleuel. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B 1 2.1 M 1
1.2 A 1 2.2 J 1
1.3 D 1 2.3 B 1
1.4 C 1 2.4 S 1
1.5 B/A 1 2.5 C 1
1.6 D 1 2.6 Q 1
1.7 A 1 2.7 T 1
1.8 C 1 2.8 P 1
1.9 B 1 2.9 K 1
1.10 C 1 2.10 O 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR
(Nota aan nasiener: Aanvaar die korrekte term in VRAAG 3.1, 3.2, 3.3 en 3.4, selfs al verskyn die
woord ONWAAR nie. Geen punt word toegeken indien net die woord ONWAAR neergeskryf is
nie.)
3.1 ONWAAR, Wikipedia 1
3.2 ONWAAR, regstellings ('patches')/dienspakette ('service packs') 1
3.3 ONWAAR, VLOOKUP/HLOOKUP/LOOKUP 1
3.4 ONWAAR, netiket ('netiquette') 1
3.5 WAAR 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Ctrl-X vee uit/knip ('cut') die geselekteerde teks
• Ctrl-C vee nie die geselekteerde teks uit nie/Maak 'n kopie van
die geselekteerde teks
(Enige een) (1)
4.2 Stoor/herstel (restore) lêers wat uitgevee is (1)
4.3 • Beter performance as 'n enkele stelsel
• Kombineer die verwerkingskrag van baie masjiene
• Kan die verwerkingskrag laat toeneem soos nodig.
(Enige een) (1)
4.4 • Verander die verstektoepassing wat die lêertipe onder
bespreking oopmaak/'Open With'
• Installeer die deurblaaier weer
(Enige een) (1)
4.5 • Roeteerder ('Router')
• Modem
• Wi-Fi-kaart/NKK ('NIC')
• 3G/4G dongel
• Bluetooth dongel
(Enige twee) (2)
4.6 Voeg die lêergids ('folder') by 'n argief
(Nota aan nasiener: Aanvaar geldige voorbeelde van argief-
lêeruitbreidings soos ZIP, RAR, ens.) (1)
4.7 Voorbeeld: Gi2b$
(Nota aan nasiener: Gebruik die punte hieronder om die wagwoord wat
deur die leerder gegee is te merk)
• Bokas
• Onderkas
• Syfer
• Spesiale karakter
• Lengte van minstens 7 karakters
(Enige vier) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
4.8.1 Grafika-/Videokaart
(Nota aan nasiener: Aanvaar moederbord en enige komponent wat na
vertoon verwys.) (1)
4.8.2 HDMI
(Nota aan nasiener: Aanvaar USB) (1)
4.8.3 • Op pad uit/Verouderd
• Ondersteun nie klank nie
• Ondersteun nie hoë resolusie video nie
• Ondersteun nie hoër verfrissingstempo's nie
• Die analoogsein is meer geneig tot steurings
• Buigbare pennetjies op die koppelstuk
(Enige twee) (2) (4)
4.9 Stilus/Grafika tablet/Digitale tablet /digitale penne/'Smart'
penne/Aanraak skerm/
(Nota aan nasiener: Aanvaar skandeerder of skandeertoestel, bv. Faks
na e-pos.) (1)
4.10 Toepwinkel(App Store)/Playstore
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige voorbeeld van 'n toepwinkel.) (1)
4.11 • Sekuriteits- of privaatheidskwessies
• Batterylewe
• Datagebruik
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige een voorbeeld vir elkeen van die
bogenoemde) (2)
4.12 • Alles-in-een PR
• Geïntegreerde aanraakblad op die sleutelbord
• Kompakte sleutelbord
• Kabellose randtoestelle
• Aanraakskerms/monitors
(Enige twee) (2)
4.13 • Datum
• Grootte
• Tipe/uitbreiding
• Ligging (Location)
• Inhoud
• Outeur
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige twee voorbeelde van metadata.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
4.14 Voer algemene onderhoudstake uit
EN
• Defragmenteer ('Defrag'/'Optimise')
• Foutopsporing ('Error checking')
• Skyfskoonmaak ('Disk cleanup')
• System restore
• Task scheduler, ens.
(Enige een) (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIË
5.1 Roeteerder(3G or LTE dongel)/Modem (1)
5.2 • Sentralisering van data/Deel van lêers
• Toeganklik vanaf enige plek op die netwerk
• Spaar stoorspasie op werkstasies
(Enige twee) (2)
5.3 Gekabel en Wi-Fi/kabelloos (2)
5.4 Om die skakels ('switches') aan mekaar te koppel (sal een poort elk
gebruik)
Koppel die rekenaars aan die oorblywende poorte/Drie poorte is dan op
elke skakel beskikbaar vir ses rekenaars (2)
5.5 Die oplaai-bandwydte is altyd laer as die aflaaibandwydte van 'n
ADSL-lyn
OF
Aflaai en oplaai bandwydte/spoed is nie dieselfde (op 'n ADSL-lyn)
nie (on an ADSL line)
Oplaai bandwydte is laer as aflaai/Aflaai bandwydte is hoër as oplaai (2)
5.6 Om aan te dui dat dit 'n belangrike e-pos is/Om later weer na die
gemerkte (vlaggie/sterretjie) e-pos terug te keer (1)
5.7.1 • Navigasie deur webblaaie
• Die aflaai van hulpbronne
(Enige een) (1)
5.7.2 • Fout in die kode
• Die hulpbron op die afgeleë rekenaar is nie beskikbaar nie
• Verwys na die verkeerde hulpbron/Spelfout in bronnaam
(Enige twee) (2) (3)
5.8 Twee (1)
5.9 • Internet is 'n wêreldwye rekenaarnetwerk wat die WWW
moontlik/toeganklik maak
• WWW is 'n versameling van webruimtes wat op die Internet
toeganklik is
(Enige een) (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 • Om die bron van die inligting te verifieer
• Om die akkuraatheid van die inligting te kontroleer
• Om na te gaan of die inligting opgedateer is
(Enige een) (1)
6.2 • Die gemiddeld in die Graad-kolom maak nie sin nie
• Zodwa Cele het meer as die maksimum punte
• Die gemiddeld vir Taak 1 is nie betroubaar nie as gevolg van
GIGO/foutiewe toevoer
• Naam en van in dieselfde sel (Kan nie volgens net een
gesorteer word nie)
(Enige twee) (2)
6.3 • 'n Databasis is vinniger as 'n sigblad vir groot datastelle
• Moontlik om navrae op meervoudige datatipes uit te voer
• Verslae laat 'n meer leesbare formaat toe/gebruikersvriendelike
aanbieding van inligting
• Databasis is meer veranderbaar/Het die vermoë om maklik
groter te word as gevolg van 'n goed gedefinieerde struktuur, bv.
datatipes, ens.
(Enige twee) (2)
6.4.1 2013 (1)
6.4.2 • Getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') daal
• Slaagsyfer styg
• Die gaping tussen die twee vergroot
(Enige twee) (2)
6.4.3 Die kwaliteit van die resultate is nie goed nie ten spyte van die
stygende slaagsyfer (1)
6.4.4 Vind 'n manier om die getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') te
verbeter
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige besondere voorstel van 'n strategie
om die getal graadstudietoelatings ('Bachelor passes') te verbeter, bv.
onderwysersopleiding, ekstra klasse, ens.) (1) (5)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 Gee voor om iemand anders te wees wanneer aanlyn pos (1)
7.2 Aanvaar enige voorbeeld waar die reg tot inligting belangriker as die reg
tot privaatheid is:
• Kindermolesteerders op die Internet kan nie daarop reken dat
hulle privaatheid beskerm word nie
• Terroriste wat IKT's gebruik om planne te beraam om mense
seer te maak/eiendom te beskadig
• Maatskappye wat belasting ontduik
• Handelaars op die 'dark web', ens.
(Enige twee) (2)
7.3 • Gevaarlike voorwerpe kan maklik gedupliseer word
• Kopieregkwessies
• Ontwrigting van die formele vervaardigingsektor/Verlies aan
werksgeleenthede
(Enige twee) (2)
7.4 • Massa bewaking/toesig ('surveillance')
• Deursigtigheid in die deel van inligting deur staatsdepartemente
• Blokkeer/Stop/Ondervang vals nuus
• Blokkering van Internettoegang deur die owerhede, ens.
(Enige twee) (2)
7.5.1 • Dit het ‘n voordeel vir die veiligheid van verbruikers
• Verbruikers sal beter kwaliteitprodukte ontvang
• Vervaardigers neem verantwoordelikheid vir die swak kwaliteit
van produkte
(Enige een) (1)
7.5.2 • Minder kompetisie/Minder keuse
• Hoër pryse
• Uitrol/Bekendstelling van vernuwing/Nuwe eienskappe mag
stadiger wees, ens.
(Enige een) (1)
7.5.3 • Verbeter die toekomstige kwaliteitskontrole
• Verbeter tegnologie om probleme in die toekoms te voorkom
• Mag menslike hulpbronne herorganiseer
• Beskadig die handelsmerk se reputasie
• Verlies aan inkomste/Verlies aan klante
(Enige een) (1) (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Datavalidering
Dataformaat/Datatipe (2)
8.2 • Die kolomopskrifte en rye kry ‘n mooi formaat
• Kolomopskrifte word gemaak as die reeks nie opskrifte het nie
• ‘n Benoemde reeks (‘named range’) word uit die
geselekteerde selreeks geskep
(Enige twee) (2)
8.3 • TRUNC
• INT
• ROUNDDOWN
(Enige een) (1)
8.4 Kolomopskrifte word as ‘n rekord behandel.
‘n Nommer datatipe word outomaties aan teksvelde soos ID en
telefoonnommers toegeken. (2)
8.5 Aanhalings (‘Citations’)
Bibliografie (2)
8.6 • Pas geskikte styl op die opskrif toe
• Pas Inhoudsopgawe-eienskappe aan om ‘n ander styl in te
sluit
• Dateer die inhoudsopgawe op
(Enige twee) (2)
8.7 • Verander die grootte van die webblaaier
• Verander die beeldresolusie
• Verander die grootte van die oorpsronklike beeld
• Stel die breedte en hoogte attribute in
(Enige twee) (2)
8.8.1 Een (1)
8.8.2 • Daar is geen teks binne die tabel se data merker (‘tag’) nie
• Raam (‘Border’) attribuut is nie ingestel nie
(Enige een) (1) (2)
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
SECTION C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 • Gradeer die SVE (‘CPU’) op
• Voeg meer ETG (‘RAM’) by
• Vervang HDD met ‘n SSD
• Defragmenteer die hardeskyf (‘HDD’)
• Stel die verwerkerspoed hoër (‘Overclock’)
• Installeer ‘patches’ en dienspakkette/Opdateer die bedryfstelsel
• Maak onnodige programme toe
• Verwyder virusse, ens.
(Enige twee) (2)
9.1.2 • Kontroleer dat die kabel nie geskeur/gerafel is nie
• Kontroleer dat die muis nie uitgeprop is nie/ingeprop
is/Bluetooth aan is
• Kontroleer of die battery nog gelaai is
• Kontroleer of iets die ligsensor onder die muis blokkeer
• Gebruik ‘n ander muis om na te gaan of die muis foutief is
• (Herlaai) om te kontroleer of die drywer behoorlik werk, ens.
(Enige een) (1)
9.1.3 • Wi-Fi NKK (‘NIC’)/Wi-Fi-kaart/Wi-Fi-dongel
• Bluetooth dongel
• 3G dongel, ens.
(Enige twee) (2)
9.1.4 • Lae (klok)-spoed van die SVE/Intel Dual Core is ou tegnologie
• Min ETG (‘RAM’)
• Klein HDD
• Lae resolusie monitor
• Ouer bedryfstelsel
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moet nie slegs die naam van die spesifikasie
aanvaar sonder dat uitgewys is wat daarmee verkeerd is nie, bv. SVE,
ETG, ens.) (2) (7)
9.2.1 Videomateriaal neem enorme hoeveelhede stoorspasie (1)
9.2.2 • Vee ou video’s uit om vir nuwes plek te maak
• Pas die instellings aan/kontroleer die instellings wat die oudste
opnames outomaties uitvee
• Skuif lêers na eksterne stoorplek/wolkberging
(Enige een) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
9.2.3 • Reikwydte mag beperk wees
• Netwerkkonfigurasie kwessies
• ‘Crosstalk’ mag op dieselfde frekwensie voorkom
• Dalk makliker om te kraak (‘hack’)
• Vereis batterye/alternatiewe kragbronne
• Maklik om te steel
• (Enige twee) (2) (4)
9.3.1 • Privaatheid van die slagoffers moet gerespekteer word
• Sosiale media lekke (‘leaks’)/besprekings mag die voortgesette
wetlike prosesse belemmer
• Slagoffers van misdaad kan dalk aan onregverdige verdere
viktimisering deur ‘n veroordelende skare onderwerp word
(Enige twee) (2)
9.3.2 • Die onmiddellike aard van die kommunikasie/vinnige
boodskappe/IM
• Geslote groepe is handig en het verhoogde
sekuriteit/privaatheid
• WhatsApp is baie populêr/toep wat oral te vinde is en op amper
almal se toestelle is
• Kan ‘n reeks multimedia goed hanteer, bv. om video-opnames
van misdade te maak.
• Kan vasstel (‘track’) of die boodskappe gelees is
(Enige twee) (2)
9.3.3 Teks-na-spraak/skermlesers (1) (5)
9.4 • Rugsteun word in ‘n ander plek gehou/Afgeleë rugsteun
• Toeganklik op enige plek/enige tyd waar internettoegang is
• Geen ekstra hardeware benodig nie/Goedkoper as ekstra
stoorplek
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie outomatiese rugsteun/sinkronisering
aanvaar nie) (2)
9.5.1 • Navrae
• Filters
• Verslae
(Enige twee) (2)
9.5.2 • Beter uitleg/aansig van die rekord
• Kan rekords een vir een sien
• Skep ‘n gebruikersvriendelike koppelvlak
• Beperk die getal velde wat vertoon word
(Enige een) (1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
9.6.1 • Voeg ‘n titel by
• Voeg vertikale as etikette by
• Voeg data-etikette by/wys getalle op stawe
• Voeg kleiner (‘minor’) ruitlyne by
• Voeg datatabel by
• Voeg astitels by
• Wys ‘n duidelike verskil in die kleur/tekstuur van die stawe
(Enige drie) (3)
9.6.2 ‘n Sirkelgrafiek sal nie BEIDE datareekse reg kan vertoon nie (1) (4)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO SCENARIO
10.1.1 ‘n Webblaaier
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte naam van ‘n webblaaier) (1)
10.1.2 Gebruik ‘n toep
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte naam van ‘n toep, kontak
hulle.) (1)
10.1.3 • Lê die GPS-koördinate vas
• Plaas ‘n speld op die plek op die kaarttoep
• Neem foto’s met geo-etikettering/Neem foto en doen fotosoektog
(Enige twee) (2)
10.1.4 Gebruik aanlyn vertalers/Google translate/Wys die taksibestuurder die
bestemming op ‘n kaarttoep, ens. (5)
10.2.1 Te min resensies beskikbaar om ‘n veralgemening te maak
Resensies word deur besigheidseienaar gedoen/Resensies is dalk
partydig/onakkuraat (2)
10.2.2 • Jou bank is aflyn (‘offline’)/Tegniese probleme by die bank
• NVK (‘NFC’)/Wi-Fi/’mobile data’ is af
• Verkeerde OTP/eenmalige PIN ingesleutel
• Daar is nie internettoegang nie/Datatoewysing is uitgeput
• Hardeware faling van die foon
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie slegs "tegniese probleme" aanvaar nie) (2)
10.2.3 • Verseker dat niemand kyk as jy jou PIN insleutel nie
• Verseker dat geen ekstra items (‘fitting’) op die kaartleser
aangebring is nie/Wees versigtig vir kaartkloningtoestelle
• Maak seker dat die kaart in jou teenwoordigheid gebruik
word/Gebruik ‘tap to pay’
• Gebuik betaaldienstoeps/toestelle bv. Zapper
• Moenie hulp van enigeen aanvaar nie/Moenie dat jou aandag
afgetrek word wanneer jy jou PIN insleutel nie
(Enige twee) (2) (6)
10.3.1 • Het ‘n kleiner sensor
• Laer kwaliteit/kleiner lens
• Beperkte optiese zoem
• Flits (flash) is nie so doeltreffend nie
• Minder met die hand beheerbare kontrole-opsies
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie laer/swakker kwaliteit foto’s of verwysings
na resolusie aanvaar nie.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai-om-assblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
10.3.2 • Geen GPS/Internetkonneksie nie
• Kaarte van die grotte bestaan nie
(Enige een) (1)
10.3.3 Gebruik die ‘snipping tool’/Sny die prent kleiner
Vee ‘n gedeelte in ‘n fotoredigeerprogram/-toep, bv Paint uit
(Nota aan nasiener: Aanvaar oorlê/groepering ens. van prente. Moenie
slegs om te redigeer/te photoshop aanvaar nie.) (2) (5)
10.4.1 • Spaar op datakoste
• Kan ‘n beter/meer stabiele konneksie verskaf
• Minder wagtyd gedurende die oproep/Laer latensie
(Enige twee) (2)
10.4.2 Jou rekenaar/toestel kan gekraak (‘hacked’) word op ‘n openbare
netwerk
‘n Kwaadwillige (‘Rogue’) Wi-Fi toegangspunt kan opgestel word om jou
private inligting te steel (2)
10.4.3 • Satellietbreëband is normaalweg op ‘n vaste plek/nie mobiel nie
• Te duur in vergelyking met ander koppelingsopsies
(‘connectivity options’)
• Siglyn is ‘n beperking/Weerstoestande kan seinkwaliteit
affekteer
(Enige twee) (2)
10.4.4 • Lae resolusie webkamera/kamera
• Lae resolusie monitor
(Enige een) (1)
10.4.5 Deel die lêer met foto’s met familie en vriende
Gee jou wagwoord vir die wolkrekening aan hulle (2) (9)
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou *
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper