Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 



_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 373.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Gaan dikwels die vrae en nasienliglyne na gedurende die nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vraag dikwels te lees (en te herlees) saam met die kandidaat
se antwoord om seker te maak dat dit ooreenstem en dat jy nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. Indien jy twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel
en die nasienriglyne. Vra jouself of jou senior nasiener of die respons in die
nasienriglyne kan 'pas' voordat jy die korrekte punte aan die kandidaat toeken.
Byvoorbeeld, die nasienriglyne sê 'goedkoop' en die leerder se antwoord is 'minder
duur'.
• Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word een punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B 1 2.1 N 1
1.2 B 1 2.2 O 1
1.3 A 1 2.3 M 1
1.4 C 1 2.4 B 1
1.5 C 1 2.5 P 1
1.6 B 1 2.6 S 1
1.7 C 1 2.7 H 1
1.8 B/C/D 1 2.8 T 1
1.9 A 1 2.9 R/D 1
1.10 B/D 1 2.10 F 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: Moenie 'n punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf is nie.)
3.1 WAAR 1
3.2 ONWAAR, oopbron/verniet/oop/FOSS 1
3.3 ONWAAR, uitvee ('erase/wipe/delete') 1
3.4 ONWAAR, Voorwaardelike formatering ('Conditional formatting') 1
3.5 ONWAAR, MID 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Batterye word pap
• Beperkte reikwydte
• Vatbaar vir steuring/steurspraak ('crosstalk')
• Duurder as gewone gekabelde sleutelborde
• As ontvangtoestel verlore/gesteel/beskadig raak moet sleutelbord
ook vervang word/Word maklik gesteel/verloor
• Sleutelbord drywer-programme laai slegs nadat bedryfstelsel gelaai
het
• Kan onderskep/getap word deur krakers
• Latensie wanneer speletjies gespeel word/Reageer nie so vinnig
soos gekabelde sleutelborde nie
(Enige twee) (2)
4.2 • Knoppies/Komponente ontwerp vir kleiner skerm
• Geen rolstawe ('scroll bars')
• Minder sigbare skermelemente/Minder iniformasie sigbaar
• Geen muiswyser ('pointer') word benodig nie/Ontwerp vir raak
koppelvlak
(Enige twee) (2)
4.3 Alles-in-een Rekenaar('All-in-oneComputer')
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige redelike beskrywing van ‘n alles in
een rekenaar.Bv. Skootrekenaar/Touch Screen/Veranderbare/Hybrid.) (1)
4.4 • Herinstalleer die drywer
• Gaan die kabelkoppeling na
• Probeer ‘n ander oppervlakte vir die muis
• ‘Reboot’ die rekenaar/muis
• Pas die muiswyserspoed ('mouse pointer')/sensitiwiteit/instellings
aan
• Probeer 'n ander USB poort
• Verwyder/Maak skoon van enige aanpaksel op optiese sensor
• Vervang die battery op 'n draadlose muis
(Enige twee) (2)
4.5 • Meeste data/sagteware is beskikbaar om af te laai
• Kleiner grootte/Liger om te dra
• Spaar op batterylewe/Langer batterylewe
• Ander groter stoor kapasiteit opsies beskikbaar
• Minder aanvraag vir optiese media/In onbruik geraak
(Enige twee) (2)
4.6 • Oordrag van lêers/data tussen toestelle
• Kan vir betalings gebruik word
• Kan met RFID-merkers ('RFID tags') gebruik word
(Enige twee) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.7 • Deïnstalleer die sagteware/Staak die gebruik van die sagteware
• Koop 'n lisensie/Registreer die sagteware
• Gaan voort om dit te gebruik met verminderde funksionaliteit
(Enige een) (1)
4.8.1 • Makliker om met ander te deel wat nie die program waarin dit
oorspronklik geskep is, het nie /Leser algemeen beskikbaar
• Uitleg en formatering sal behoue bly
• Kan sekuriteit by pdf voeg om dit moeilik te maak om dit te
redigeer/druk
• Kleiner lêergrootte
(Enige een) (1)
4.8.2 • Stoor as PDF/Stuur na(Send to) PDF
• Voer na PDF uit (Export)
• Druk na PDF
• Gebruik lêer omskakel sagteware (file converter software)
• Druk op papier en skandeer na PDF/Faks na e-pos
(Enige een) (1) (4)
4.8.3 • Verskil in DPI as dit na pdf geskandeer is
• Ander inhoud bv.kleiner dokument is vanaf teks/Groter dokument is
vanaf 'n prent
• Verskillende PDF omskakelaars is gebruik/omgeskakel vanuit
verskillende programme
(Enige een)
EN
• OKH-('OCR') data is nie beskikbaar/PDF is 'n prent
• PDF-sekuriteit laat nie die soekfunksie toe nie
(Enige een) (2)
4.9 • Gebruik 'n soekprogram en lêernutseienskap (file tools)
• Gebruik 'n lêersbestuurstoepassing (bv. Windows Explorer, My
Computer) en navigeer na die lêergids
• Kyk vir kortpaaie ('shortcuts') op die werkskerm
• Maak ‘n onlangs oopgemaakte dokument oop om die spesifieke
toepassing oop te maak
• Kyk na die programme wat op die taakstaaf vasgepen ('pinned') is
• Kyk ‘add/remove’ program lys
• Gebruik ‘Run’ opdrag eienskap
(Enige twee) (2)
4.10 Soek deur 'n databasis deur 'n produkkode/-sleutel/strepieskode te
gebruik
(Nota aan nasiener: Aanvaar ‘n verduideliking van informasie wat
gehaal gaan word as ‘Databasis’nie genoem word nie.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.11 • Ekstra RAM-gleuwe is beskikbaar/Moontlikheid om meer RAM by
te voeg
• Ekstra poorte beskikbaar
• Vervangbare grafika kaart
• Vervangbare SVE
• Ekstra plek vir harde skyf beskikbaar/Vervang hardeskyf/VTS
(SSD)
• Vervangbare optiese aandrywer
• Verwyderbare battery
(Enige twee) (2)
4.12.1 • Kopstukke ('Headphones')
• 'Head gear'/Helmet met skerm
• Speletjie kontrole toestel
• Slimfone/mobiele toestel/Selfoon
• Handskoene/Pakke (Body Suits) met sensors/beheerders
(controllers)
• Boks/Kamer/ Simuleer omgewing (Simulation environment)
(Enige twee) (2)
4.12.2 • Toerisme/Virtuele toere
• Vlugnabootsing
• Vermaak/Speletjies ('Gaming')
• Kommunikasie
• Opleiding
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte verduideliking van die
gebruik van VR) (1) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Roeteerder/Modem (1)
5.2 • Stadige dataoordragspoed
• Reikwydte beperk (tot by 100 m)
• Beperkte hoeveelheid toestelle kan koppel
(Enige twee) (2)
5.3 • Hoë datakoste
• Beperkte bandwydte
• Wolkberging intekenfooie/Beperkte spasie wat verniet gekry kan
word
• Sekerheidskwessies
• Internet beskikbaarheid mag ‘n probleem wees
(Enige twee) (2)
5.4 • Wi-Fi/Wi-Max
• NVK ('NFC')/RFID
• Satelliet
• Bluetooth
• 3G/LTE
(Enige een) (1)
5.5 • Koppel twee of meer rekenaars/toestelle in 'n netwerk
• Reguleer netwerkverkeer (data) effektief
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar kenmerke van ‘n ‘Managed(smart) Switch’
bv.beheer/bestuur van die netwerk) (1)
5.6 • Kan nie 'n dokument redigeer nie
• Kan nie toegang tot lêergids kry nie
• Beperking op toegang tot fisiese bronne, bv. Drukkers, Flitsskywe
ens.
• Kan nie toegang tot die Internet/'n spesifieke webwerf kry nie
• Kan nie veranderings aan stelselinstellings ('system settings') maak
nie/Kan nie adminitratiewe take verrig nie
• Kan nie sagteware installeer nie
(Enige twee) (2)
5.7 • Webblaaier ('browser')
• Lêerbestuurstoepassing/FTP program (bv. Windows Explorer/File
Manager)
• Eiendomsregtelike koppelvlakprogram ('Proprietary interface')
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte voorbeeld van ‘n program) (1)
5.8.1 Hangouts/Facetime/WhatsApp/Viber, ens.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte voorbeeld van ‘n program) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
5.8.2 • Internetkoppeling kan onbetroubaar wees
• Tekort aan bandwydte
• Die oproep ontvanger het dalk nie VoIP nie
• Moeilik vir nooddienste om die oorsprong van die oproep te bepaal
(Enige een) (1)
5.8.3 • Vermy dat oproep konneksie verloor word
• Spaar op data/koste
(Enige een) (1)
5.9 • Koppel luidsprekers via Bluetooth/Via Bluetooth/Bluetooth
luidsprekers
• Gebruik Chromecast/Gebruik Wi-Fi
• Via USB-kabel
• Gebruik die toestel se luidspreker
(Enige twee) (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 • Dit mag dalk ‘n onverifieerbare outeur wees
• Die outeur mag dalk geen kundigheid in die onderwerp/veld hê nie
• Die outeur kon dalk net plagiaat gepleeg het
( Enige een) (1)
6.2 • Dit mag partydige 'biased' inligting gee
• Dit mag moontlik nie al die inligting wat benodig word gee nie
( Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde verwant aan bedrogspul(scam) (1)
6.3.1 Manlikes het afgeneem/Vroulikes het toegeneem (1)
6.3.2 Gebruik 'n lyn-/staaf-/kolomgrafiek (1) (2)
6.4 • Te min respondente sal onoortuigende bevindinge tot gevolg hê
• Genoegsame aantal respondente sal betroubare bevindings tot
gevolg hê
• Groter verskeidenheid opinies
( Enige een) (1)
6.5 Die gesorteerde reeks het nie die puntekolom ingesluit nie (2)
6.6 Eerste ry behoort op field names gestel wees
Vermiste veld/van in ry 2/3
Verkeerde grenssimbool ('delimiter') in die laaste ry gebruik/Data is nie
in die laaste ry in kolomme geskei nie (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 • Kuberafknouery ('Cyberbullying')
• 'Flaming'
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar boelie/afknouery)s (1)
7.2 • Moenie aantekeninligting ('login') uitgee nie/Moenie ander se login
gebruik nie
• Moenie onbetroubare/aanstootlike webruimtes besoek nie
• Moenie gedurende spitsgebruik stroom of aflaai nie
• Moenie vir nie-skoolverwante aktiwiteite gebruik nie
• Beperk die tydsduur van IKT bronne
• Riglyne oor die gebruik van eksterne stoortoestelle
• Beperkings op drukwerk
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat moontlik in skool praktyk
is.) (2)
7.3 • Sagteware het nie ‘n produksleutel nodig nie soos bv.
gratisware/deelware/OBS
• Opgradering van bestaande sagteware
• Voorafgeaktiveerde ondernemingsagteware
• Die sagteware is onwettig/gekraak
(Enige twee) (2)
7.4 • Versker privaatheid van data/Hulle moenie data verkoop aan/deel
met derde partye nie
• Verseker die veiligheid van die data teen kuberkrakers ('hackers')/
Enkripteer data
• Maak seker hulle hou by POPI(Protection of Personal Information)
wet.
(Enige twee) (2)
7.5.1 Uitvissingsbedrog/Phishing
(Notaaan nasiener: Aanvaar enige verduideliking van uitvissingsbedrog
(phishing).) (1)
7.5.2 • Nie HTTPS/Koppeling is nie beveilig nie/Slot ikoon nie daar nie
• Nie 'n Suid-Afrikaanse domein nie
• Spel-/Gramatika-foute
(Enige twee) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 • Om die teksuitleg/nie-druk karakters van die dokument te
kontroleer/verbeter
• Om die getal spasies/tabelstoppe tussen woorde te kontroleer
• Om vir bladsy-/seksiebreuke kontroleer
• Kontroleer vir leë reëls
( Enige een) (1)
8.2.1 18.5 (cm) (1)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige antwoord van 18.3 tot 18.7.)
8.2.2 • Smelt selle saam (1)
• Kopieer al die teks na een sel en vee ongewenste kolom(me) uit
(Enige een)
8.2.3 • Voeg onderstreepte woorde by die woordeboek
• Verander die taal van die speltoetser
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar antwoorde wat verwys na regskliek en
kies korrekte opsie/Maak speltoetser onaktief/ Kies die 'Ignore/Ignore
all'-opsie.) (2)
8.2.4 • Gebruik Autofit-opsie
• Pas die breedte in die tabeleienskappe ('table properties') aan
• Sleep die kolomrame ('column borders') per hand
• Verander die bladsyoriëntering na landskap
• Verander kantruimtes
• Verander die bladsygrootte
( Enige een) (1) (5)
8.3.1 Dit sal geen effek hê nie (1)
8.3.2 • Die dimensies wat gespesifiseer is, is nie versoenbaar met die
aspekratio nie
• Die balans tussen hoogte en breedte is verkeerd
(Enige een) (1)
8.3.3 Die blinde gebruiker sal nie kan verstaan waaroor die prent gaan nie
Daar is geen alt-eienskap(attribute) (vir die skermleser) nie (2) (4)
8.4.1 (Data) validering (1)
8.4.2 Dit dui die gebruik van 'n filter aan/Gee ‘n lys opsies vir items om te
vertoon (1)
8.4.3 DO NOT MARK
8.4.4 Property
Unieke veld/Geen duplikaat in hierdie veld nie (2) (4)
[14]
TOTAAL AFDELING B: 74
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 9
9.1.1 Word/Publisher
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige ander geskikte sagteware vir hierdie
doel.) (1)
9.1.2 • Papiergrootte pas nie in die meeste drukkers nie
• Papier te groot vir 'n boekie
(Enige een) (1)
9.1.3 • Gebruik 'draft/econo mode' wanneer gedruk word/Verminder druk
resolusie
• Gebruik ‘eco-fonts’
• Druk meer blaaie op bladsy/Verminder druk grootte
• Gaan die dokument na/Proeflees deeglik voor daar gedruk word
• Druk in swart en wit
• Gebruik minder prentjies
(Enige twee) (2)
9.1.4 Versprei die boekie elektronies/Print to PDF (1)
9.1.5 • SD-Kaart
• Micro-SD Kaart
• OTG (On The Go) aangepasde stoor medium/Flitsskyf
• Interne geheue (Ingeboude geheue)
• Optiese medium
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar verwysings na OTG stoortoestelle soos
flitsskyf as 'n USB. As 'n antwoord 'geheue kaart' is, kan slegs een punt
toegeken word.) (2) (7)
9.2.1 Tabel
Vorm (2)
9.2.2 Klant ID/Gebruiksperiode
Stel verstekwaarde (2)
9.2.3 Gebruik 'n navraag ('query')/filter/sortering (1)
9.2.4 RSS-voer (1)
9.2.5 • Oortreders sal gespot/verstoot word
• Mag ander opsteek om hulle op oortreders te wreek
• Kan hulle reputasie affekteer
• Beskuldigde mense mag die munisipaliteit dagvaar/Beskuldigdes
mag dalk kwaad word
• Mense sal harder probeer om water te spaar/Positiewe
gedragsverandering
(Enige twee) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
9.2.6 • Konsekwentheid: Uitleg/fonts
• Gemaklike Navigasie bv.Hiperskakels
• Maak voorsiening vir die vertoon op draagbare of tafelbladtoestelle
• Kleurskemas
• Leesbaarheid/Fonttipe/Tipgrafie/Webblad nie te besig nie
• Toeganklikheidseienskappe ('Accessibility features')
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldige voorbeelde van die
bostaande kolpunte.) (2)
9.2.7 Internet-aanval/DoS-aanval/Bot-aanval (1)
9.2.8 Kliënte se rekenaars kan met 'malware' besmet/gekraak wees en as
'n bot/zombiegebruik word (2)
9.3.1 Respondent word nie gelei na watter tipe antwoord verlang word
nie/Het nie opsies om uit te kies nie/Oop vraag
Daardie data kan nie maklik geanaliseer word nie (2)
9.3.2 • Druk en versprei/Versprei via posdiens/faks
• Vra vrae in persoon van aangesig tot aangesig
• Laat respondente dit aanlyn invul
(Enige twee) (2)
9.3.3 Onakkurate/onbetroubare resultate vir die opname (1) (5)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10
10.1.1 Sellulêr/3G/Wi-Fi/LTE/4G/Draadloos ('Wireless') (1)
10.1.2 • SSD is vinniger
• SSD is bestand teen impak/slag
• Gebruik minder energie/Genereer minder hitte
• Werk stiller
(Enige twee) (2)
10.1.3 • Helderheid ('Brightness')
• Kontrasratio ('Contrast ratio')
• Weerkaatsende eienskap van die skerm
(Enige een) (1)
10.1.4 WhatsApp/Facebook messenger/Telegram/Twitter
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geskikte internetgebaseerde
boodskapdiens.) (1) (5)
10.2.1 • Die toepassing/projek word dalk nie voltooi nie
• Jy kan dalk nie jou geld terugkry (as die projek faal) nie
• Jy is onwaarskynlik om 'n aandeelhouer/ontvanger van enige
inkomste wat die toepassing/projek genereer te wees
(Enige twee) (2)
10.2.2 GPS/ Sellulêre Triangulering (1)
10.2.3 Plek ('Location')/Koördinate (1) (4)
10.3.1 Om mense te kan identifiseer/Mense opspoor (1)
10.3.2 • Vingerafdrukleser
• Iris-/Oogskandeerder
• (Kamera vir) Gesigsherkenning ('Facial recognition')
• (Mikrofoon vir) Stemherkenning
(Enige twee) (2)
10.3.3 • Dokument/Data/Lêers rugsteun (na die wolk ('cloud'))
• Verpersoonlikte dienste kan vanaf enige rekenaar gebruik word,
bv. E-pos
• Moontlik om jou slimfoon op te spoor/Te laat lui
• Sluit/Blok/Maak selfoon skoon (erase) oor afstand
(Enige twee) (2)
10.3.4 Wi-Fi/Hotspot (1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
10.3.5 • Wees versigtig vir wie naby jou is
• Probeer om nie Internetbanksake te doen nie
• Teken uit wanneer klaar is
• Gebruik private webblaaier/'íncognito' modus
• Deaktiveer/Ignoreer die 'Save Password' opsie tydens gebruik
• Vermy gebruik van eksterne stoor toestelle oor moontlike 'malware'
• Vermy die stuur/stoor van lêers/data oor moontlike 'malware'
• Vermy dit om persoonlike besonderhede in te lees wanneer jy
aanlyn is
(Enige twee) (2)
10.4.1 Malware infeksie/Ransomware (1) (4)
10.4.2 Dit is 'n virtuele/digitale/'crypto' geldeenheid (1)
10.4.3 • Kriminele kan naamloos bly/
• Transaksies kan nie na individu gespoor word nie
• Belasting ontduiking
(Enige een) (1)
10.4.4 • Herstel ('Restore') data vanuit die rugsteun
• Doen 'n fabrieksherstelling ('factory reset')/Herinstalleer die stelsel
• Betaal die losprys indien nodig
• Ontkoppel van die netwerk
• Rapporteer aan owerhede
• Implimenteer voorsorgmaatrëels vir die toekoms.
(Enige een) (1)
10.5.1 Sel is as General of Number geformateer/Sel is nie na teks geformateer
nie/ Verkeerde formatering (1)
10.5.2 Gebruik Gender data (kolom D) in plaas van Age data(Kolom E)/Reeks
gebruik die verkeerde kolom
(Nota: Aanvaar enige verwysing na die reeks wat nie numeriese
waardes het nie) (1)
10.5.3 • Trek/sleep die kolombreedte per hand breër
• Dubbelklik die regterkantste raam van die kolomopskrif
• Verklein die fontgrootte
• Roteer teks
• Omvou ('Wrap') die text
(Enige twee) (2) (4)
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 149
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2017 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper