Skip to content
Practical assessment task

Dance Studies PAT GR 12 2020 Bylae Afr (Hersien)

Grade 12 Dance Studies practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download.

Subject: Dance StudiesGrade 1220206 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com DANSSTUDIES BYLAE VIR: PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE PRAKTIESE EKSAMEN – VRAESTEL 2 SKRIFTELIKE EKSAMEN – VRAESTEL 1 GRAAD 12 2020 Hierdie bylae bestaan uit 6 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 2 DBE/PAT 2020 NSS – BYLAE GRAAD 12-AANPASSINGS AAN DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE (PAT'e) 1. PAT 1: CHOREOGRAFIE Dit is in Kwartaal 1 voltooi:  Skriftelik = 25 punte  Prakties = 25 punte Aanpassings: Die punte van hierdie PAT word van 50 punte tot 100 punte verhoog. Die gewigstoekenning van die komponente in die PAT mag nie aangepas word nie en die punte- verwerking in BYLAE A moet gebruik word. 2. PAT 2: GROEPSDANS – VERWYDER Dit sou in Kwartaal 2 óf Kwartaal 3 voltooi word:  Skriftelik = 25 punte  Prakties = 25 punte Hierdie PAT 2 word as gevolg van sosiale afstandhouding verwyder –- GEEN groepwerk NIE. Die skriftelike inhoud word nie in die finale NSS Vraestel 1 skriftelike eksamen ingesluit nie. 3. MODERERING VAN PAT Moderering in Dansstudies sluit interne moderering deur die skool in, sowel as eksterne moderering van aangesig tot aangesig en groepmoderering ('cluster moderation'). Alle praktiese assesseringstake (PAT'e) moet verfilm word en vir eksterne moderering beskikbaar gestel word. Die DBE Jaarlikse Onderrigplanne (JOP), aangepas vir Ná-Covid-19, moet saam met hierdie dokument gebruik word om die PAT- en Praktiese Eksamenprosesse te rig. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 3 DBE/PAT 2020 NSS – BYLAE BYLAE A PAT 1: CHOREOGRAFIE-NASIENINSTRUMENT – Verwerking van puntetoekenning GRAAD 12 LEERDER- MAKS. PUNT GEWYSIGDE PUNTE VIR PAT 1: CHOREOGRAFIE NAME VOLTOOI IN KWARTAAL 1 – 2020 SKRIFTELIKE WERK IN JOERNAAL (3–5 bladsye)  Navorsing/Ondersoek  Gebruik van improvisasie (analise/abstraksie)  Gebruik van danselemente  Keuse en gebruik van musiek/begeleiding  Keuse van opvoerruimte – redes  Gebruik van choreografiese strukture  Besinning oor hoe die groep gewerk het  Selfbesinning  Beplanning van produksie-elemente 15 VERWERK PUNT VAN 15 TOT 30 PUNTE 30 EEN-BLADSY-PROGRAMNOTA  Sinopsis/bedoeling/idee/tema  Inligting  Uitleg op een bladsy 10 VERWERK PUNT VAN 10 TOT 20 PUNTE 20 SUBTOTAAL 25 VERWERK SUBTOTAAL VAN 25 TOT 50 PUNTE 50 PROSES GEDURENDE KLAS – ONTWIKKELING VAN PAT  Toegewydheid, deelname en bydrae  Improvisasie toon kritiese denke en eksperimentering relevant tot die gekose tema  Spanwerk, samewerking en probleemoplossing (mense- en tydsbestuurs- vaardighede)  Leierskaps- en organisatoriese vaardighede  Veilige danspraktyk tydens repetisies 15 VERWERK PUNT VAN 15 TOT 30 PUNTE 30 FINALE DANSWERK  Kreatiewe bedoeling/idee/storie  Choreografiese strukture en danselemente  Bewegingswoordeskat  Dansgehalte 10 VERWERK PUNT VAN 10 TOT 20 PUNTE 20 SUBTOTAAL 25 VERWERK SUBTOTAAL VAN 25 TOT 50 PUNTE 50 TOTAAL 50 VERWERK TOTAAL VAN 50 TOT 100 PUNTE 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 4 DBE/PAT 2020 NSS – BYLAE GRAAD 12-AANPASSINGS AAN VRAESTEL 2-OPVOERINGSEKSAMENFORMAAT – KWARTAAL 3 PROEFEKSAMEN EN KWARTAAL 4 NSS-EINDEKSAMEN Tydsberekening WYSIGINGS AAN KOMPONENT WYSIGINGS AAN PUNTE van Eksterne Ná-Covid-19 BENADERDE TYD Eksamen Klaswerk Klaswerk word vervang met 'n solo 1–2 minute 50 van 1–2 minute wat die hoogste vlak van tegniese kompleksiteit toon waartoe die kandidaat in staat is. Solo Solo-eksamen 1–2 minute 30 Improvisasie Solo-eksamen – slegs solo- 2 minute 20 improvisasies (GEEN groepwerk NIE) voorbereidingstyd 1 minuut opvoeringstyd Nasientyd 3 minute TOTAAL 10 minute 100 PRESTASIEVLAKBESKRYWERS VLAK 7: UITSTEKEND 95–100% Gevorderde begrip en bemeestering van tegniek, opvoering en interpretasie van bewegings. Meer as die skoolvereistes – die leerder het 'n gevorderde ervaring van opvoering en ‘n hoogs ontwikkelde bewegingsomvang (verskeidenheid van bewegings) en vaardighede. 90–94% Gevorderde begrip en bemeestering van tegniek. Uitstekende dansgehalte. Baie betrokke by alle aspekte van die werk. 'n Groot bewegingsomvang word deurgaans gevestig en gedemonstreer. 85–89% Tegniek is deurgaans goed gevestig. Opvoering en interpretasie van bewegings getoon met betekenis en begrip van die bedoeling. Toon spesiale dansgehalte en 'n groot bewegingsomvang. Baie selfversekerd en goed voorbereid op alle terreine van die eksamen met aandag aan detail. 80–84% Tegniek gevestig en verstaan. Opvoering en interpretasie van bewegings getoon met begrip van die bedoeling. Toon dansgehalte en goeie bewegingsomvang. Het baie hard gewerk om hierdie vlak op skool te bereik. Goed voorbereid op alle terreine van die eksamen met aandag aan detail. Improvisasie: Verbeeldingryk, interpreteer en kan eie interpretasie van 'n stimulus, situasie, bewegings, musiek op die plek kreatief oordra, neem risiko's, eksperimentering sigbaar. VLAK 6: VERDIENSTELIK 75–79% Tegniek gevestig. Die leerder het duidelik hard gewerk om dit te vestig. Tree met selfvertroue en fokus op. Het die beste gedoen binne sy/haar fisieke beperkinge en toon 'n bewegingsomvang. Toon vermoë. Al die aspekte van die eksamen is goed bestuur – aandag aan detail. 70–74% Tegniek toon begrip. Tree met selfvertroue op. Het na die beste van sy/haar vermoë gewerk en toon 'n bewegingsomvang. Alle aspekte van die eksamen is met moeite aangebied. Improvisasie: Verbeeldingryke, individuele interpretasie is gepoog, interpreteer 'n stimulus, situasie, bewegings, musiek met kreatiwiteit. VLAK 5: BEDUIDEND/SUBSTANSIEEL 65–69% Tegniek op sommige plekke gevestig. Ken werk en bied dit sonder foute aan – selfversekerde en gevestigde opvoering word op sommige plekke getoon. 'n Bewegingsomvang word gedemonstreer, maar is op sommige plekke beperk. 60–64% Tegniek op 'n basiese vlak gevestig. Tree met selfvertroue sonder foute op. Bewegingsomvang is beperk. Doen moeite met alle werk en fokus daarop. Improvisasie: Verbeeldingryke, individuele interpretasie is gepoog, interpreteer 'n stimulus, situasie, bewegings, musiek met kreatiwiteit. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 5 DBE/PAT 2020 NSS – BYLAE VLAK 4: VOLDOENDE 55–59% Tegniek op 'n basiese vlak gevestig. Opvoering toon selfvertroue op sommige plekke. 'n Mate van bewegingsomvang en moeite getoon. 50–54% Tegniek is nie altyd sigbaar nie. Opvoering toon selfvertroue op sommige plekke. Beperkte bewegingsomvang, maar 'n poging is aangewend. Improvisasie: Sukkel om 'n stimulus, situasie, bewegings en musiek op die plek te interpreteer. VLAK 3: GEMIDDELD 45–49% Tegniek en opvoering is minimaal, maar toon 'n mate van selfvertroue op sommige plekke. Werk is redelik bekend. Beperkte bewegingsomvang en moeite getoon. 40–44% Tegniek is swak en die opvoering is minimaal, maar werk is bekend. Beperkte bewegingsomvang en moeite op sommige plekke getoon. Improvisasie: Sukkel om 'n stimulus, situasie, bewegings en musiek op die plek te interpreteer. VLAK 2: ELEMENTÊR 35–39% Tegniek en opvoering ontbreek. Die leerder ken sy/haar werk en voer op met minimale selfvertroue en inkonsekwente moeite. Beperkte bewegingsomvang. 30–34% Tegniek en opvoering nie sigbaar nie. Leerder ken die meeste van sy/haar werk. Geen bewegingsomvang nie, beperk in alle aspekte van dans. Minimale moeite gedoen. Improvisasie: Kan nie op die plek betekenis aan 'n stimulus, situasie, bewegings en musiek gee nie. VLAK 1: NIE BEREIK NIE 20–29% Ken nie die werk nie en alle elemente van die eksamen toon 'n gebrek aan voorbereiding. Tegniek is nie deurgaans gevestig nie, kom opvoering kort en het geen bewegingsomvang nie. 1–19% Geen bewys van drie jaar se voorbereiding nie. Ken die werk deurgaans nie. Klaswerk-/solo- en improvisasievaardighede is minimaal. Geen begrip van die dansbeginsels nie. Geen selfvertroue nie en geen opvoering word getoon nie. Improvisasie: Het nie aan die vereistes van hierdie vak voldoen nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 6 DBE/PAT 2020 NSS – BYLAE NSS GRAAD 12-INSTRUMENT VIR PRAKTIESE EKSAMEN – 2020 (Ná-Covid-19) NAAM VAN SKOOL: NAAM VAN ONDERWYSER: DATUM VAN EKSAMEN: KANDIDAATEKSAMENNOMMER: Naam & NASIENER: HANDTEKENING: Van Voorbereide solodans: Tegniese opvoering Onthou van solo 10 Komponente van fiksheid (bv. koördinasie, beheer, krag, balans, 10 bewegingsomvang) Vlak van kompleksiteit (bv. vinnige veranderinge van rigting of vlak, kontras, 10 gevorderde woordeskat) Beginsels van die dansvorm en danstegniek 20 Subtotaal 50 Voorbereide solodans: Dansgehalte en dansvaardighede Geskikte begin en einde en verpersoonliking van die solo met 'n eie, unieke styl, 10 aandag aan detail Bewegingskwaliteit (oorgange, vloei, toewyding, energie, dinamika) 10 Opvoering (uitdrukking, interpretasie, selfvertroue, fokus, teenwoordigheid, 5 projeksie, verbintenis tot beweging) Musikaliteit en uiteenlopende dinamika 5 Subtotaal 30 Improvisasie as 'n solo Struktuur: begin, einde; kreatiewe gebruik van ruimte 5 Interpreteer stimulus: verbeelding, kreatiwiteit, innoverend, neem risiko's 5 Toegewyd, energiek, gefokus, selfversekerd 5 Reaksie op musiek 5 Subtotaal 20 TOTAAL 100 2DE NASIENER 100 FINALE PUNT 100 AANPASSINGS AAN GRAAD 12 SKRIFTELIKE EKSAMEN – VRAESTEL 1:  Alle inhoud sal dieselfde bly.  Slegs EEN voorgeskrewe danswerk en choreograaf moet bestudeer word. Dit kan internasionaal of Suid-Afrikaans wees. Kopiereg voorbehou

Study this subject

Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Dance Studies.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Dance Studies

View all